# Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/91399c5b-8fb2-43f7-8ada-31450e921d09
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/91399c5b-8fb2-43f7-8ada-31450e921d09)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                         2023

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie                2                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
                 Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
                  antwoorde van die kandidaat evalueer.
                 Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
                  interpreteer.
                 Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
                  nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
                  die finalisering van die nasienriglyne.
                 Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord: (1) om te beskryf en (2)
                  om te verduidelik.
                  1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in ‘n spesifieke
                      hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte
                      stappe oorweeg word.
                  2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
                      beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
                      goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die
                      volledige antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste
                      uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.

                 Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer
                  of voorspel nie.
                 Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
                  moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
                 Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
                  uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
                 Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
                  betekenis van die woord verander.
                 As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
                  slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
                  verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
                  geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
                  moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.

2.        Vir berekeninge:

                 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
                  geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
                  moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die
                  korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
                 Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ‘n berekening toegeken word.
                  Indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
                  die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie                3                                   DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

                 Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
                  word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
                  antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
                  word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
                  ontvang.
                 Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
                  korrekte antwoord verkry word.
                 Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
                  korrekte gebruik van die dimensiepapier.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:
              Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
               regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
              'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
               posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
               ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
               vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
              Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
               onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
               onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
              Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
              Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
               vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
              Indien 'n twee-dimensionele tekening vereis word en 'n
               lyndiagram/prentaansig/isometriese tekening word geteken, sal onderdele
               gemerk word volgens die assesseringskriteria en geen punte sal toegeken
               word vir die korrektheid van die tekening nie.
              Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
               volgens die assesseringskriteria
              Die punte vir die korrektheid van die tekening sal slegs toegeken word
               indien die hele tekening korrek geteken is met alle dele/onderdele.
4.        Verkeerde nommering van vrae:
              As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
               in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
               omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
              Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
               as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
               antwoord NIE nagesien word nie.
5.        Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
          is:
                As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
                As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
                 het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
                 merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
                 antwoordboek.
                As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
                 beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
                 assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 4                                 DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG1:              WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                     (GENERIES)

1.1       1.1.1        Veiligheidskenmerke weggelaat van die steiers is:
                        Fondamentplaat/Basisplaat 
                        Voetplaat 
                        Skopplaat 
                        Veiligheidsrelings
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                (3)

          1.1.2        Platform gebruik soos voorgestel:
                        Vertikale staanders sal in die grond wegsink 
                        Kan veroorsaak dat steier/platvorm kantel 
                        Kan beserings aan werkers veroorsaak
                        Gereedskap kan van steier op werkers val
                        Werkers kan van die steier afval
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

1.2       1.2.1        Roes                                                                    (1)

          1.2.2        Sink                                                                    (1)

          1.2.3        Dit klam te hou                                                         (1)

          1.2.4        Metaal                                                                  (1)

          1.2.5        Plastiese                                                               (1)

1.3       Hoogte van skutrelings (900 – 1 000 mm):
            Om werkers veilig op die platform te hou 
            Om te verhoed dat werkers oor die skutrelings val
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

1.4       Voorsorgmaatreëls wanneer 'n leer gestoor word:
            Stoor 'n leer in 'n droë plek na gebruik 
            Moet nooit materiaal en toebehore bo-op 'n leer stoor nie
            Hang die leer vertikaal/horisontaal aan muurskragies/steunhake
            Die leer moet in 'n maklik bereikbare posisie gestoor word
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie                5                                DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

1.5       Die operateur moet kontroleer of:
            Die bouershyser nie oorlaai is nie 
            Die hekke toe is wanneer die toestel gebruik word
            Oorhoofse beskerming verskaf is
            Materiaal stewig en korrek gestoor is
            Noodremme in 'n werkende toestand is
            Veiligheidsmaatreëls aan binnekant van hyshok vertoon word
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.6       Enige persoon/Brandbestryders sal presies kan identifiseer watter spesifieke
          soort brandblussers gebruik moet word in geval van ŉ vuur.                         (1)

1.7       A - Seskantige moer 
          B – Vierkantige moer/Viersydige moer 
          C – Vleuelmoer 
          D – Koepelmoer/Koepelvormige kop/Koepelvormige moer/Dopmoer                        (4)

1.8       1.8.1        Gereedskap wat gebruik kan word:
                          Laserwaterpas 
                          Waterpas met reihout
                          Deurskynende pypwaterpas
                          Bukswaterpas
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

          1.8.2        Gereedskap wat gebruik kan word:
                          Bukswaterpas 
                          Laserwaterpas
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie               6                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS MIDDEL VAN KOMMUNIKASIE (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2.

NR.                         VRAE                             ANTWOORDE                     MARK
                                                  Eerste vloer: A/FIGUUR A 
                                                   Motorhuis in FIGUUR B 
                                                   Geen pylpunte aangetoon in die
        Noem die FIGUUR wat die eerste vloer         trap in FIGUUR A
  1     voorstel. Gee EEN rede vir jou             Geen oprit in FIGUUR A                     2
        antwoord.                                  Balkon in FIGUUR A
                                                   Trap
                                                  ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                  ANTWOORD

  2     Lei van die bouplan die getal vensters    10                                          1
        in die gebou af.

  3     Identifiseer nommer 1.                    Balkon                                      1

  4     Identifiseer nommer 2.                    Stort                                       1

  5     Identifiseer nommer 6.                    Eenrigting skakelaar – dubbel pool          1

  6     Identifiseer nommer 8.                    Oprit                                       1

  7     Identifiseer nommer 9.                    Muurgemonteerde lig                         1

  8     Identifiseer nommer 10.                   Wasgoedbak/Wastrog                          1

        Identifiseer die nommer wat die
  9                                               7                                           1
        motorhuisdeur aandui.

        Lei vanaf die bouplan af die
 10                                               110 mm/110                                  1
        ontbrekende afmeting van nommer 11

        Lei vanaf die bouplan af, die
 11     voorgeskrewe materiaal af wat vir         Beton                                       1
        nommer 5 gebruik moet word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie               7                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

        Gee die afkortings vir die volgende:
                                                Nommer 3: SK 
 12        Nommer 3                                                                           2
                                                Nommer 4: WB/HWB 
           Nommer 4
                                                Tweeweg-skakelaar:
        Beskryf die doel van 'n tweeweg-         Gebruik om dieselfde lig aan en af te
 13                                                                                            2
        skakelaar.                                skakel 
                                                 Vanaf TWEE verskillende posisies 
                                                Teëls/Novilon/Beton/Viniel/
                                                Geverfde vloere/Gelamineerde
 14     Beveel ŉ toepaslike vloerbedekking                                                     1
                                                houtvloer/Houtvloere 
        vir die kombuis aan.
                                                ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
        Wie was vir die nagaan van die
 15                                             P Kriel                                       1
        tekening verantwoordelik?
                                                Geen skakelaar/elektriese
        Lei EEN fout af in die badkamer in      verbinding/bedrading/lig/deur/
 16                                                                                            1
        FIGUUR A.                               deuropening/bad/bidet 
                                                ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                Herlaaibare gloeilamp/Kers/Paraffien
        Noem 'n alternatiewe ligbron wat
                                                lamp/Gaslamp/Battery aangedrewe
 17     tydens beurtkrag gebruik word vir 'n                                                   1
                                                ligte/Flitslig/Solar/Selfoon 
        woonhuis.
                                                ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
        Noem wat gedurende hersiening 1 en Hersiening 1: Teken van trap 
 18     hersiening 2 van die huisplan gedoen Hersiening 2: Teken van                           2
        is.                                  ligtoebehoorsel 
        Noem die afwerking vir die oprit soos
 19                                             Plaveisel                                     1
        deur die argitek voorgeskryf.

        Teken die simbool vir 'n vogweer-                                 
 20                                                                                            2
        membraan.

 21
        Teken die simbool vir afgewerkte                                                     2
        hout.

        Teken die simbool vir hardepuin-
 22                                                                                          2
        vulling.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie              8                                       DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

                                               Totale horisontale afmetings
                                                Kontrole toets    Kontrole toets
                                                bokant            onderkant
                                                220              220 
                                                4 110            4 820 
                                                3 510            3 020 
                                                220 
                                                = 8 060           = 8 060 

        Bewys, deur middel van 'n
        kontroletoets, dat die totale                              OF
 23     horisontale afmetings aan die bokant   Bokant:                                             8
        en onderkant van die plan in           220 + 4 110 + 3 510 + 220 mm
        FIGUUR A dieselfde is.                 = 8 060 mm
                                               Onderkant:
                                               220 + 4 820 + 3 020
                                               = 8 060 mm
                                               Nota: Indien die alternatiewe
                                                     metode gebruik word
                                                     moet een punt toegeken
                                                     word indien beide totale
                                                     dieselfde is.

        Bereken die oppervlakte van die        = 8,06  m x 6,05  m
        vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE       = 48,76 m²
 24     berekeninge. Gee jou antwoord in                                                           3
        m². Rond jou antwoord tot TWEE         OF
        desimale plekke af.                    = 8 060 mm x 6 050 mm
                                               = 48,76 m²
                                                                                 TOTAAL:           40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie                   9                           DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1
                                                                    AANTREE
      OPTREE/
                         2
      STYGING                     1

            3                                    OF
                                                          OPTREE/
                                                          STYGING
                             AANTREE
                                  3

          LET WEL: ISOMETRIESE/SKUINS TEKENINGE SAL OOK AANVAAR
          WORD
                        NR.           ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT
                          1           Aantree                         1
                          2           Optree/Styging                  1
                          3           Byskrifte                       2
                                                       TOTAAL:        4
                                                                                            (4)

3.2       Sparpaardakkap/Koppeldak 
          Binthoutdakkap                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie                       10                                 DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

3.3

                                                                       DAKSPAR      4

                                                                       GROOTKOPSPYKER
                                     3
                       3
                                                                       BINDBALK
                       2                 2

                                                                       MUURPLAAT

                           2                                           HOEPELYSTERBAND

                                                                       MUUR
                               2

                                                     KORREKTHEID VAN VERBINDING     1

                               NR.       ASSESERINGSKRITERIA           PUNT
                                1        Korrektheid van verbinding      1
                                2        Hoepelysterband                 4
                                3        Grootkopspyker                  2
                                4        Enige EEN afmeting              1
                                                               TOTAAL:   8                             (8)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    11                                            DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

    3.4

                                      2                         2
                                                   3
                              2                                                          DAKSPAR
                                                  3                          2

                                                                                         HOOFSTYL

                         KORREKTHEID VAN NOK VAN DIE DAKKAP                          1
                         TOEPASSING VAN SKAAL 4
                                                                        TEKENING NIE OP SKAAL:
             NR.     ASSESERINGKRITERIA                       PUNT      GEBRUIK 'N MASKER OM
              1      Korrektheid van nok                        1       HIERDIE TEKENING NA TE
              2      Daksparre                                  4       SIEN
              3      Hoofstyl                                   2
              4      Toepassing van skaal                       1
                                        TOTAAL:                 8

                                            3

                                                                NOK BALK

                                                                   DAKSPAR
                                      2               2
                                  2                       2

                                            3

                     KORREKTHEID VAN NOK VAN DIE DAK KAP                         1

                     TOEPASSING VAN SKAAL 4

             NR.     ASSESERING KRITERIA        PUNT                   TEKENING NIE OP SKAAL:
              1      Korrektheid van nok          1                    GEBRUIK 'N MASKER OM
              2      Daksparre                    4                    HIERDIE TEKENING NA TE
              3      Nok balk                     2                    SIEN
              4      Toepassing van skaal         1
                                         TOTAL:   8
                                                                                                               (16)
                                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie               12                                 DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOEBEHORE
         EN MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        K                                                                      (1)

          4.1.2        C                                                                      (1)

          4.1.3        I                                                                      (1)

          4.1.4        G                                                                      (1)

          4.1.5        F                                                                      (1)

          4.1.6        A                                                                      (1)

          4.1.7        D                                                                      (1)

          4.1.8        B                                                                      (1)

          4.2.1        Eienskappe van gegalvaniseerde plaatmetaal:
                        Beskerm metaal teen korrosie 
                        Blink, blouerige wit van kleur
                        Metaal gedoop in gesmelte sink
                        Korrodeer nie maklik nie, maar is wel geneig om te korrodeer
                           wanneer versinkte laag beskadig word
                        Sure teenwoordig in potkleigrond kan ook gegalvaniseerde
                           beskerming verminder
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

          4.2.2        Eienskappe van laekoolstofstaal:
                        Fyn gladde voorkoms 
                        Kan gebuig word
                        Ideaal geskik vir smeebaarheid
                        Kan uitgerol en plat geslaan word
                        Redelik gehard en sterk
                        Sweis maklik
                        Geneig om te roes as dit nie behandel is nie
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie                13                               DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          4.2.3        Eienskappe van hoëkoolstofstaal:
                        Verminderde sweisvermoë 
                        Rekbaar 
                        Impaksterkte
                        Verhoogde sterkte en hardheid
                        Grys in kleur
                        Smeebaar
                        Roes maklik
                        Goeie geleier van hitte en elektrisiteit
                        Duursaam
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

          4.3          Metodes om bekleding teen 'n muur aan te bring:
                        Vashegting met kleefmiddel 
                        Voorvlakhegstukke 
                        Gepatenteerde hegstukke                                             (3)

4.4       4.4.1        Saktoets                                                              (1)

          4.4.2        Ware sakking                                                          (1)

          4.4.3        Ware sakking profiel:
                        Korrekte hoeveelheid water is gebruik 
                        Korrekte mengverhouding is gebruik                                   (1)

          4.5          Dienste wat bepaal moet word:
                        Elektriese kabels 
                        Waterpype 
                        Gaspype 
                        Kommunikasielyne
                        Stormwaterstelsels
                        Rioollyne
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                              (3)

          4.6          Swaar reën gedurende uitgrawings kan veroorsaak dat:
                        Uitgrawing kan inval/Modderstortings kan plaasvind 
                        Uitgrawings kan met water gevul word 
                        Toestande binne die sloot glyerig kan raak
                        Vertragings kan voorkom
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

          4.7          Werkers mag nie alleen in die uitgrawings werk nie:
                        Dit is ‘n veiligheidsrisiko 
                        Niemand sal die werker kan help in geval van nood
                        Niemand sal bewus wees dat die werker in gevaar verkeer nie
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (1)

4.8       4.8.1        Plaat kompakteerder                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie              14                             DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

          4.8.2        Veilige hantering van die masjien:
                        Gebruik met voorsorg 
                        Dra toepaslike persoonlike beskermende toebehore(PBT) 
                        Moenie jou hande en voete naby bewegende dele plaas nie
                        Gebruik albei jou hande om hierdie masjien te gebruik
                        Moenie verstellings aan die masjien maak terwyl dit nog
                            beweeg nie
                        Verseker 'n stewig en gebalanseerde posisie
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie                     15                                        DBE/2023
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

 4.9
                                                        5                              KLAMP

BALK/
                       3        3
DWARSBALK

                                                                                       HEGTINGSPLATE
                                                            2
BEKISTINGS-
                                                                        4
BORDSY
       WIG                      4
                                        2

                                    8                               8                  VERSPANSTUK/STUTTE
                                                    6
                            7                                               7

                                                                                       MOERBALK/KOPDRAER

                                                                                       SOFFIETBORD

                                                                                       VERSPANSTUK/STUTTE/
                                                                                       VERSPANNING

                                                                                       STUTPAAL

                           KORREKTHEID VAN BEKISTING            1       1

                   NR.     ASSESSERINGSKRITERIA                                 PUNT
                    1      Korrektheid van bekisting                              2
                    2      Klampe                                                 2
                    3      Balk/Dwarsbalk (onder vloer)                           2
                    4      Verspanstuk/Stutte                                     2
                    5      Bekistingsbordsy (regs)                                1
                    6      Soffietbord                                            1
                    7      Hegtingsplate                                          2
                    8      Wiggies                                                2
                                                      TOTAAL:                    14                         (14)
                                                                                                            [40]

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie                16                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       Verhouding:
            1:3 /1:6/1:5
            1 Sak sement:3 kruiwaens sand
                                                                                                (2)
            1 Sak sement:2½ kruiwaens sand
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE

5.2       Voorbereiding van vloere om vlaklaag te ontvang:
            Beitel die oppervlak 
            Verwyder alle afval en stof 
            Toets die absorberingvermoë van die beton                                         (3)

5.3       Monolitiese vlaklaag is ‘n vlaklaag wat bo-oor vars beton gegiet word                (1)

5.4       Pleister van 'n doodloopent van 'n muur in chronologiese volgorde:
            Klamp die rei-houte aan die doodloopent van die muur 
            Wend pleister aan en laat dit droog word 
            Sny die oortollige pleister tot die vlak van die rei-houte 
            Werk die skerp kante af nadat die rei-houte verwyder is                           (4)

5.5       Voordele van 'n pasboog:
            Lyk netjies en esteties 
            Benodig geen pleister nie                                                         (2)

5.6

                                                               4

                          FORMEELLATWERK

                              BEKISTINGSBORD                       2

                                               3

                KORREKTHEID VAN HOUTFORMEEL 1

                             NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                          PUNT
                             1     Korrektheid van houtformeel                     1
                             2     Bekistingsbord                                  1
                             3     Latwerk                                         1
                             4     Opening tussen latwerk (oop formeellatwerk)     1
                                                                    TOTAAL:        4            (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Konstruksie            17                                     DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

5.7

                                                           3

                                                                       3
                                              3

                                                                            3
                                                      3

                                                               3

          KORREKTHEID VAN TWEEDE LAAG:            1

                                                               2

                                                      2
                                                                            2
                                          2

                                                                   2

                                                           2

          KORREKTHEID VAN EERSTE LAAG:        1

                                    NR.    ASSESSERINGS KRITERIA                PUNT
                                     1     Korrektheid van lae                    2
                                     2     Eerste laag                            6
                                     3     Tweede laag                            6
                                                               TOTAAL:           14             (14)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    18                               DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
         HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        B                                                                         (1)

          6.1.2        D                                                                         (1)

          6.1.3        A                                                                         (1)

          6.1.4        C                                                                         (1)

          6.1.5        B                                                                         (1)

6.2

                                               2

                                                       3

                                                               4

                                                   5

          KORREKTHEID VAN VERGROTE BASIS                   1

                      NR.         ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
                       1          Korrektheid van vergrote betonbasis        1
                       2          Valhamer                                   1
                       3          Staalomhulsel                              1
                       4          Vorm van vergrote basis                    1
                       5          Simbool vir beton in die basis             1
                                                                 TOTAAL:     5                    (5)

6.3       Komponente van 'n rib-en-blok vloer:
           Holkernblokke 
           Voorafgegote ribbe/Voorafgespanne ribbe/Spanribbe 
           Staalmat//Staalmaas/Draad/Gewapende maas/Bewapening staal 
           Spasieërders 
           In-situ gegiete beton/Beton
          ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE                                                               (4)

6.4       Die rib-en-blok vloer kan inmekaar tuimel onder die gewig van die nat
          beton.                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Konstruksie                19                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.5       6.5.1        Aantal stawe in die groep                                                (1)

          6.5.2        Diameter van die staaf                                                   (1)

          6.5.3        Senter-tot-senter spasiëring/Hart-spasiëring                             (1)

6.6

                                  3

                                                                        4

                         2                                                                  6
                                                                                BEUELS

                                                      4
                                         5

              MINIMUM BETONDEKKING           6
                                                              4

                                                  2

                                                                  3
                             HOOFSTAAF

          KORREKTHEID VAN L-VORMIGE KOLOM                 1   1

                      NR.    ASSESSERINGS KRITERIA                   PUNT
                       1     Korrektheid van L-vormige kolom           2
                       2     Voltooide kolom                           2
                       3     8 hoofstawe
                             Korrekte aantal stawe                     1
                             Korrekte plasing van stawe                1
                       4     Beuels                                    3
                       5     Minimum betondekking (aangetoon)          1
                       6     EnigeTWEE byskrifte                       2
                                                             TOTAAL:  12                         (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Siviele Tegnologie: Konstruksie                20                                 DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.7          A        B           C                             D
                                           Korrekte gebruik van afmetingspapier              (1)

                                           Interne afmetings van lang mure:
                                           7 000 – 2/220 = 6 560 mm 
                                           Interne afmetings van kort mure:
                                           6 000 – 2/220  = 5 560 mm 
                                                                                             (4)
                                           
                                           Volume van blinderingslaag:
           1/     6,56 
                   5,56 
                   0,04  1,46 m³
                                                                                             (5)
                                                                                             [40]

                                                                              TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
