# Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2d3f5191-83dc-4413-931c-087239db33f1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2d3f5191-83dc-4413-931c-087239db33f1)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
2023

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 7 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2023

SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Lees AL die vrae noukeurig deur.

4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.10, 4.9, 5.5, 6.3, 6.5 en 6.7 op die aangehegte

ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

Jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 3 DBE/2023

VRAAG 1:

SS/NSS

WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 FIGUUR 1.1 hieronder toon 'n tydelike platform wat tans nie vir gebruik in die
bou-omgewing geskik is nie.

FIGUUR 1.1
4.1.1 Identifiseer DRIE dele wat by die struktuur weggelaat is wat 'n
negatiewe invloed op die veiligheid van werkers sal hé.
1.1.2 Voorspel wat kan gebeur indien die platform gebruik word soos in
FIGUUR 1.1 getoon.
1.2 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs

die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 1.2.6 swaairaam.

1.2.1

1.2.2

1.2.3

1.2.4

1.2.5

Kopiereg voorbehou

Oliebasisverf kan aangewend word om ysterhoudende metaal teen
(krimping/roes/buiging) te beskerm.

Galvanisering is die proses om yster of staal met 'n laag
(aluminium/lood/sink) te bedek.

Die sterkte van beton kan verhoog word deur (kalk by te voeg/
dit klam te hou/dit vinnig uit te droog).

Elektroplatering is die proses om (metaal/lood/plastiek) met 'n dun
laag van 'n ander materiaal te bedek.

Poeierbestryking is die proses om 'n (plastiese/aluminium-/koper-)
afwerking in poeiervorm aan te wend.

Blaai om asseblief

(3)

(2)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2023

SS/NSS
1.3 Verduidelik waarom dit raadsaam is om die hoogte van skutrelings tussen
900 tot 1 000 mm bokant die steierwerksplatform te hou.
1.4 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat nagekom moet word wanneer 'n leer
gestoor word.
1.5 Werkers en materiaal is in 'n bouershyser. Beskryf EEN kontrole wat die
operateur moet uitvoer voordat die bouershyser beweeg.
1.6 Verduidelik waarom die brandbestrydingsmaatreéls in die materiaal-
veiligheidsinligtingsblad van gevaarlike chemiese stowwe genoem moet word.
1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke.
& )
ae
A B Cc D
FIGUUR 1.7
Identifiseer A tot D.
1.8 ‘n Nuwe gebou is in aanbou. Noem die gereedskapstuk wat gebruik kan word
vir:
1.8.1 Kontrolering of die hoogte van deure en vensters op dieselfde viak
is
1.8.2 Die meet van viakke en skuinstes
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(4)

(1)

(1)
[20]

### Page 5

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste

DBE/2023

220

4110 _

| yy, 220

2.500.

al

©

110

3.000

SLAAPKAMER 2

SLAAPKAMER 1

220

220 _

4 820

FIGUUR A

3020 |

NOTA:

Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke/hoogtes op die terrein
kontroleer voordat daar met werk
begin word.

Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.

Muurdiktes: Buite = 220 mm
Binne = 110 mm

Argitek se handtekening .................
Kliént se handtekening ..................
Betontrappe volgens die ingenieur se
spesifikasies.

Die oprit is met plaveisel afgewerk.

220

220

3200 |

6 050
2750 | 2750

°

SITKAMER, (

KOMBUIS

2x40Ww

MOTORHUIS

af |

iC)

L__@
-|—o

FIGUUR B

TEKENING
VAN TRAPPE

DATUM:

HERSIENING
1 26/03/2023

TEKEN
VAN LIG-
TOEBEHOORSEL

HERSIENING | DATUM:
2 28/03/2023

DATUM VAN DRUK:
30/03/2023

GEDRUK DEUR:
XENO DRUKKERS.

TEKENINGTITEL:
VLOERPLANNE ERF 48

PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 48,
BENONI

TEKENINGNR.:
226P7

PROJEKNR.:
GR 488-820

NAGEGAAN:
P KRIEL

GETEKEN:
KB BAM

DATUM:
24/03/2023

VLOERPLANNE SKAAL 1: 100

VERWYSINGSKODE:
QP 8 - 2023

[40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Noem die maksimum dikte van grondiae wanneer kompaktering met die hand

gedoen word. (1)
3.2 Verduidelik hoe die deksel van 'n betonringmangat dieper as 750 mm

opgestel moet word om lugdigtheid te verseker. (2)
3.3 Noem die lengte van die ingenieurstene wat vir die konstruksie van 'n mangat

gebruik word. (1)
3.4 Teken 'n tweedimensionele skets om te toon hoe die kante van uitgrawings in

los- en versuipte (deursiagtende) grond ondersteun moet word. (7)
3.5 Noem die gereedskap en toebehore wat gebruik kan word om te toets of die

helling van 'n rioolpyp oor 'n kort afstand korrek is. (2)
3.6 Wie moet die vry ent van die tou monitor wat aan die veiligheidsharnas van 'n

werker vasgemaak is? (1)
3.7 Verduidelik TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreéls wat getref moet word voor 'n

werker 'n beknopte ruimte ingaan om te gaan werk. (2)
3.8 Noem TWEE regulasies wat nagekom moet word wanneer daar in hoé plekke

gewerk word. (2)
3.9 Die interne afmetings van die sye van 'n kubusvormige watertoevoertenk

is 3 700 mm.

Bereken die volgende. Toon ALLE berekeninge:

3.9.1 Die volume van die tenk in m? (4)

3.9.2 Die volume van die tenk in liter (2)

3.10 FIGUUR 3.10 hieronder toon die eerste laag van die boaansig van 'n
eensteenmuur wat in Engelse verband gebou is.

FIGUUR 3.10

3.10.1 Identifiseer A. (1)
3.10.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.10. Projekteer en teken, in goeie

verhouding, die VOORAANSIG van die TWEE opeenvolgende lae. (5)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 7 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.9 M.

KOLOM A KOLOM B

4.1.1 Lugslot A genereer nie hitte nie, maar verplaas
die hitte

4.1.2 Hittepomp
B _ uitsluitlike doel is om te verhoed dat

4.1.3 Drukbeheerklep water in die verkeerde rigting
terugvloei

4.1.4 Vakuumbreker
C  warmwateruitlaat van 'n songeiser
4.1.5 Afsluitkraan
D -stel plaaslike owerhede in staat om
4.1.6 Termostaat die hoeveelheid water te bereken

4.1.7 Songeiser E  omdie waterdruk van die warm- en
kouewatertoevoer te balanseer

4.1.8 Drupbak
F  reguleer die verhitting van water in
die geiser

G_ word gebruik vir die toedraai of afsluit
van watertoevoer

H_ die panele moet noord front

| versameling en dreinering van water
vanaf 'n geiser

J geen warm water nie, net 'n ‘hoes’
K_ verhoed die hewel van water uit die
geiser wanneer die koue water

toegedraai word

L_ selfopofferende staaf wat die geiser
beskerm

(8 x 1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(8)

### Page 8

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 8 DBE/2023

SS/NSS
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder is 'n prent van 'n toestel wat in kouewaterstelsels
gebruik word.
B A
S c
FIGUUR 4.2

4.2.1
4.2.2
4.2.3
4.2.4

Noem die toestel.
Identifiseer A, B en C.
Verduidelik wat met C sal gebeur wanneer A 90° gedraai word.

Waarvoor word die klep gebruik?

43 FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n verstopte rioolpyp.

FIGUUR 4.3
43.1 Noem 'n nie-elektriese stuk handgereedskap wat gebruik kan word
om die rioolpyp te ontblok.
4.3.2 Identifiseer passtuk A, B en C.
4.4 Onderskei tussen 'n saamgeperste lug-toetsapparaat en 'n sentrifugale pomp

ten opsigte van hulle gebruik.

4.5 Daar is 'n konstante vioei van water in die waterbak van die spoelkloset.
Identifiseer die moontlike probleem.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(1)
(3)
(1)
(1)

(1)
(3)

(2)

(1)

### Page 9

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2023

46

47

48

4.9

SS/NSS

FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n klep wat as 'n waterbesparingstoestel by
kouewaterinstallasie gebruik word.

FIGUUR 4.6
4.6.1 Noem die klep. (1)
4.6.2 Verduidelik die werking van hierdie klep. (2)
Teken die volgende simbole wat in warmwaterstelsels gebruik word:
4.7.1 Stort (beweegbaar) (2)
4.7.2 Terugslagklep (2)

FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n onderdeel by 'n sonverhittingsinstallasie.

A
B
ANY
c

™e.

FIGUUR 4.8
4.8.1 Identifiseer A, B en C. (3)
4.8.2 Wat kan 'n duidelike teken wees dat deel A onklaar is? (2)

ANTWOORDBLAD 4.9 toon 'n onvoltooide tekening van 'n hoédrukgeiser wat

sonder die koue- en warmwaterpype en komponente vertikaal teen 'n muur

geinstalleer is. Teken die korrekte installasie van die koue- en

warmwaterpype en toon die vloeirigting van water met die TWEE

vakuumbrekers. (7)
[40}

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 10 DBE/2023

SS/NSS

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN

STORMWATER (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3

5.4

5.5

Kopiereg voorbehou

Beskryf TWEE faktore wat bepaal moet word voordat 'n voegskort vir 'n
ventilasiepyp op 'n staandak geinstalleer word.

Bespreek TWEE regulasies wat nagekom moet word wanneer kunsmatige
stormwaterkanale met oop natuurlike kanale verbind word.

Onderskei, met behulp van netjiese vryhandsketse, tussen die bo-/
planaansigte van 'n vierkantige en 'n ronde geut-uitloop.

Noem die komponent wat gebruik word om die afvoerpyp van die geut stewig
aan die muur te heg.

ANTWOORDBLAD 5.5 toon die vooraansig en boaansig van 'n vierkantige
afgeknotte piramide.

Gebruik die aansigte en die inligting om die ontwikkeling van die piramide te
teken. Begin die ontwikkeling by A.

Die piramide het 'n 3 mm-soom aan beide kante.

Toon ALLE konstruksie- en projeksielyne.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(4)

(1)

(21)
[30]

### Page 11

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 11 DBE/2023

SS/NSS

VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoorde en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D.

6.1.1

6.1.2

6.1.5

Kopiereg voorbehou

... ontbind die vaste stowwe in 'n septiese tenk.

A
B
c
D

Waterstofsuur

Virusse

Bakterieé

Water (1)

Die septiese tenk bestaan uit twee kamers wat die ... genoem
word.

A
B
c
D

besink- en afvoerkamers

inspeksie- en rioolkamers

rioolvuil- en waterkamers

bakterieé- en slykkamers (1)

Watter EEN van die volgende is die aanvaarbare skuinste vir 'n
110 mm diameter rioolpyp?

A
B
Cc
D

Die

0U0ON>Y

1:75

1: 100

1:20

Geeneen van die bogenoemde nie (1)

... laat toe dat gasse uit 'n rioolstelsel ontsnap.

mangat

rioollugpyp
rioolput
steekoog (1)

is die kleur wat gebruik word om vuilwaterpype op ‘n

dreineringsplan aan te dui.

wen» 2

Groen

Bruin

Blou

Oranje (1)

Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2023

SS/NSS

6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n spoelkloset.

6.2.1

6.2.2

6.2.3

6.2.4

6.2.5

6.2.6

Kopiereg voorbehou

FIGUUR 6.2
Noem die eenheid wat water aan die spoelkloset voorsien.

Noem die pyp wat van die watervoorsieningseenheid af kom en
met die spoelkloset by A verbind.

Watter komponent word by A gebruik om lekkasies te voorkom.

Noem die PVC-passtuk wat by B gebruik word om die spoelkloset
aan die rioolpyp te verbind.

Noem EEN materiaal wat gebruik word om die spoelklosetpan te
vervaardig.

Noem EEN hegtingsmiddel wat gebruik kan word om die
spoelkloset aan die vioer te heg.

Blaai om asseblief

(1)

(1)
(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 13

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/2023

SS/NSS

6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon 'n snit deur 'n 110 mm diameter PVC-pyp en 'n
110 mm-PVC-passtuk.

Die PVC-passtuk is op ANTWOORDBLAD 6.3.

Voltooi die tekening deur die PVC-pyp met die passtuk te verbind en toon die
oplosmiddelsweiswerk.

a
un
H
"
1
41

FIGUUR 6.3
64 FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n horisontale deursneeaansig van 'n
vakuumtenk.
By A
H _.|_ RAND-
( C fe) STEEN
B
FIGUUR 6.4
6.4.1 Identifiseer die tipe muurafwerking by A.
6.4.2 Beskryf EEN rede vir die tipe muurafwerking by A.
6.4.3 Identifiseer B.
6.44 Verduidelik hoekom komponent B naby die randsteen geleé is.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)

(1)
(1)
(1)
(1)

### Page 14

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste 14 DBE/2023
SS/NSS

6.5 FIGUUR 6.5 op ANTWOORDBLAD 6.5 toon die buitelyne van 'n stapelriool.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en teken 'n volledige stapelriool.

Drukskryf ALLE byskrifte. (6)

6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon die VERKEERD getekende rioolplan van 'n
woning.

Identifiseer DRIE foute op die rioolplan en gee 'n rede vir elke fout.

© MUNISIPALE VERBINDING
s.00
FIGUUR 6.6 6)

67 ANTWOORDBLAD 6.7 toon 'n gebou met 'n onvoltocide ricoluitleg.

Gebruik ANTWOORDBLAD 6.7 en ontwerp en teken die rioolplan. (10)
[40]

TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: L [| [ J
[EKSAMENNOMMER: LTT I [ [| J J [|]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE

Noem die FIGUUR wat die eerste

1 | vloer voorstel. Gee EEN rede vir jou 2
antwoord.
Lei van die bouplan die getal vensters

2 |). 1
in die gebou af.

3 | Identifiseer nommer 1. 1

4 | Identifiseer nommer 2. 1

5 | Identifiseer nommer 6. 1

6 | Identifiseer nommer 8. 1

7 | Identifiseer nommer 9. 1

8 | Identifiseer nommer 10. 1
Identifiseer die nommer wat die

9 : P 4
motorhuisdeur aandui.
Lei van die bouplan die ontbrekende

10 | afmeting van nommer 11 af. 1
Lei van die bouplan af, die

11. | voorgeskrewe materiaal wat vir 1
nommer 5 gebruik moet word.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste

DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [| [| [J J [ fd
| EKSAMENNOMMER: | LT J |
Gee die afkortings vir die volgende: Nommer 3:
12 |e Nommer 3
e Nommer 4 Nommer 4:
13 Beskryf die doel van 'n tweeweg-
skakelaar.
14 Beveel 'n toepaslike viloerbedekking
vir die kombuis aan.
15 Wie was vir die nagaan van die
tekening verantwoordelik?
16 Lei EEN fout in die badkamer in
FIGUUR A af.
Noem 'n alternatiewe ligbron wat
17 | tydens beurtkrag vir 'n woonhuis
gebruik kan word.
Noem wat gedurende hersiening 1 en _ | Hersiening 1:
18 | hersiening 2 van die huisplan gedoen .
's. Hersiening 2:
19 Noem die afwerking vir die oprit soos
deur die argitek voorgeskryf.
20 Teken die simbool vir 'n vogweer-
membraan.
21 | Teken die simbool vir afgewerkte hout.
22 Teken die simbool vir hardepuin-

vulling.

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Siviele Tegnologie:Siviele Dienste

SS/NSS

| SENTRUMNOMMER: [LT [|

DBE/2023

| EKSAMENNOMMER: [ [TT J

23

Bewys, deur middel van ‘n
kontroletoets, dat die totale
horisontale afmetings aan die bokant
en onderkant van die plan in
FIGUUR A dieselfde is.

24

Bereken die opperviakte van die
vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE
berekeninge. Gee jou antwoord in m?.
Rond jou antwoord tot TWEE
desimale plekke af.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Siviele Tegnotogie: Siviele Dienste

DBE/2023

BOAANSIG

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [J] |] J ] 1] ]
[| EKSAMENNOMMER: LLI-LII I ||
ANTWOORDBLAD 3.10
FIGUUR 3.10

ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT KP

Korrektheid van steenlaag 4

Dele 4

TOTAAL: 5

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [T [~ 7] |] [ [7 JT J
| EKSAMENNOMMER: TTT [TT [ TT J
ANTWOORDBLAD 4.9
MUUR
MUUR-
GEMONTEERDE
GEISER
MUUR
ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP
Korrektheid van uitleg 1
Dele 6
TOTAAL: | 7

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

DBE/2023

| SENTRUMNOMMER: | |
| EKSAMENNOMMER: LJ
ANTWOORDBLAD 5.5
ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT | KP
Korrektheid van tekening 21

TOTAAL: | 21

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

| SENTRUMNOMMER: TT J

DBE/2023

[ EKSAMENNOMMER: _L]

ANTWOORDBLAD 6.3

LLL Lh

L]
MLL

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van verbinding van pyp en passtuk 1
Las-oplosmiddel 2

TOTAAL: 3

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LTTT TT IT 4
| EKSAMENNOMMER: [-TTTTTIT Itt ttt Tt J
ANTWOORDBLAD 6.5
{ ———-|

ASSESSERINGKRITERIA | PUNT | KP
Korrektheid van stapelriool 1
Dele 5
TOTAAL: 6

Kopiereg voorbehou

### Page 23

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste

DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: lL] LT [| | [ ]
| EKSAMENNOMMER: L I |e ee ee |
ANTWOORDBLAD 6.7
MUNISIPALE VERBINDING
| e)
} }
[eT]?
F a
ASSESSERINGKRITERIA | PUNT | KP
Korrektheid van tekening 10
TOTAAL: | 10

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
