# Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/6795f8e7-9c45-471d-83d8-38a78ad9acda
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/6795f8e7-9c45-471d-83d8-38a78ad9acda)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
2023

PUNTE: 200
TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 7 antwoordblaaie.

Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/2023

SS/NSS

BENODIGDHEDE:

1. Tekeninstrumente

2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar

3. ANTWOORDEBOEK

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Lees AL die vrae noukeurig deur.

4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringsteisel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 4.9, 5.7, 6.6 en 6.7 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig.

15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op. elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het

jy dit nie gebruik nie.

16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.

17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.

18. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

1.1 FIGUUR 1.1 hieronder toon 'n tydelike platform wat tans nie vir gebruik in die
bou-omgewing geskik is nie.

FIGUUR 1.1
4.44 Identifiseer DRIE dele wat by die struktuur weggelaat is wat 'n
negatiewe invloed op die veiligheid van werkers sal hé. (3)
1.1.2 Voorspel wat kan gebeur indien die platform gebruik word soos in
FIGUUR 1.1 getoon. (2)
1.2 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs

die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.6 swaairaam.

1.2.1 Oliebasisverf kan aangewend word om ysterhoudende metaal teen
(krimping/roes/buiging) te beskerm. (1)
1.2.2 Galvanisering is die proses om yster of staal met ‘n laag
(aluminium/lood/sink) te bedek. (4)
1.2.3 Die sterkte van beton kan verhoog word deur (kalk by te voeg/
dit klam te hou/dit vinnig uit te droog). (1)
1.2.4 Elektroplatering is die proses om (metaal/lood/plastiek) met 'n dun
laag van 'n ander materiaal te bedek. (1)
1.2.5 Poeierbestryking is die proses om 'n (plastiese/aluminium-/koper-)
afwerking in poeiervorm aan te wend. (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/2023

SS/NSS
1.3 Verduidelik waarom dit raadsaam is om die hoogte van skutrelings tussen
900 tot 1 000 mm bokant die steierwerksplatform te hou. (1)
1.4 Beskryf EEN voorsorgmaatreél wat nagekom moet word wanneer 'n leer
gestoor word. (1)
1.5 Werkers en materiaal is in 'n bouershyser. Beskryf EEN kontrole wat die
operateur moet uitvoer voordat die bouershyser beweeg. (1)
1.6 Verduidelik waarom die brandbestrydingsmaatreéls in die materiaal-
veiligheidsinligtingsblad van gevaarlike chemiese stowwe genoem moet word. (1)

1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon hegstukke.

A B c D
FIGUUR 1.7

Identifiseer A tot D. (4)
1.8 'n Nuwe gebou is in aanbou. Noem die gereedskapstuk wat gebruik kan word

vir:

1.8.1 Kontrolering of die hoogte van deure en vensters op dieselfde vlak

is (1)
1.8.2 Die meet van viakke en skuinstes (1)
[20]

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie

DBE/2023

NOTA:

Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke/hoogtes op die terrein
kontroleer voordat daar met werk
begin word.

Argitekte moet dadelik van enige

g afwykings in kennis gestel word.
N
—— Muurdiktes: Buite = 220 mm
© <i Binne = 110 mm
‘ °
fo]
wo
N
® + Argitek se handtekening ...............
‘
°)| Kliént se handtekening ..............0.
= 68
8
Betontrappe volgens die ingenieur se
SLAAPKAMER 2 ve teh
| SUMAPKAMER | spesifikasies.
_ Die oprit is met plaveisel afgewerk.
a , 4820 3.020 7
220 |)
FIGUUR A
HERSIENING | DATUM: TEKEN
1 26/03/2023 | VAN TRAPPE
n 8 060
HERSIENING | DATUM: TEKEN
220 220 220 2 28/03/2023 VAN LIG-
| TOEBEHOORSEL
4 200 " 3.200 )
| | if GEDRUK DEUR: DATUM VAN DRUK:
3 ® | XENO DRUKKERS 30/03/2023
&
edie = ; — ;
TEKENINGTITEL:
VLOERPLANNE ERF 48
| 8 vx PROJEK:
ol LU VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 48,
| SITKAMER ( BENONI
oO
wo +— =
8G)~ 2x40W PROJEKNR.: TEKENINGNR.:
o GR 488-820 226P7
c=}
R KOMBUIS MOTORHUIS
nN DATUM: GETEKEN: NAGEGAAN:
24/03/2023 KB BAM P KRIEL
° @)
ss 7, i T
a)
s § VLOERPLANNE SKAAL 1 : 100
i VERWYSINGSKODE:

FIGUUR B

<7)

QP 8 — 2023

[40]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1 Onderskei, deur middel van 'n vryhandskets met byskrifte, tussen die optree
en aantree van 'n stel trappe. (4)
3.2 Noem TWEE tipes dakkappe wat NIE bindbalke gebruik NIE. (2)

3.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en voltooi die skets om te toon hoe 'n dakkap
met gebruik van 'n hoepelyster aan 'n muur geheg word. Drukskryf enige EEN
byskrif. (8)

3.4 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en onderskei, volgens skaal 1 : 10, tussen

die nokkonstruksie van 'n Suid-Afrikaanse (Howe-)dakkap en die
nokkonstruksie van 'n sparbintdakkap.

Die helling van die dakke is 30°. (16)
[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

41 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs

die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 4.1.9 M.

KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Soffietbord/ A word ongeveer 1 m uitmekaar gespasieer
Bekistingsbord
B word aan die binnekant van die bekisting
4.1.2 Klamp aangewend om aftakeling te vergemaklik
4.1.3 Bint C _ onderdee! wat die kante van bekisting in
plek hou

4.1.4 Verspanstuk/Stut
D gebruik om bekisting waterpas te maak
4.1.5 Hegplaat
E _ nie aanpasbaar of beskikbaar in
4.1.6 Stutpale spesifieke groottes nie

4.1.7 Wigpaar F'n anker wat verhoed dat die onderkant
van die klampe skuif

4.1.8 Los-olie/Vormolie
G__ diagonale deel van bekisting

H__ vir'n betonbalk kan dit 4 m uitmekaar
geplaas word

| verhoed dat die boonste deel van
bekistingbordsye vervorm

J noupassend langs nate en lasse

K__ basis van bekisting wat die gewig van nat
beton dra

Laan die buitekant van die bekisting
aangewend vir aftakeling

(8x1) (8)
4.2 Noem EEN eienskap van ELK van die volgende:
4.2.1 Gegalvaniseerde plaatmetaal (1)
4.2.2 Laekoolstofstaal (1)
4.2.3 Hoékoolstofstaal (1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/2023
SS/NSS
4.3 Noem DRIE metodes om bekleding aan 'n muur te heg.
44 FIGUUR 4.4 hieronder toon die uitkoms van 'n toets wat op beton uitgevoer
is.
FIGUUR 4.4
44.1 Noem die tipe toets wat op die beton uitgevoer is.
442 Identifiseer die uitkoms van die toets.

44.3 Verduidelik die rede vir die uitkoms.

45 Noem DRIE dienste wat opgespoor moet word voordat daar met uitgrawings

begin kan word.

46 Voorspel wat sal gebeur as swaar reén tydens die uitgrawing van 'n sloot
voorkom.

47 Verduidelik hoekom 'n werker nie toegelaat word om alleen in 'n uitgrawing te
werk nie.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)

(1)
(1)
(1)

(3)

(2)

(1)

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/2023
SS/NSS

48 FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat gebruik word wanneer
plaveisel gelé word.

FIGUUR 4.8
48.4 Identifiseer hierdie masjien. (1)

4.8.2 Beskryf hoe jy hierdie konstruksiemasjien moet gebruik sonder dat
jy jouself beseer. (2)

49 FIGUUR 4.9 op ANTWOORDBLAD 4.9 toon 'n onvoltooide tekening van die
bekisting vir 'n betonbalk met 'n betonvloerblad aan die LINKERKANT.

Gebruik ANTWOORDBLAD 4.9 en teken die voltooide bekisting vir die balk

en viloerblad. (14)
[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/2023

SS/NSS

VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS

KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1

5.2

5.3
5.4

5.5

5.6

5.7

Kopiereg voorbehou

Noem die verhouding wat gebruik sal word om 'n gladde pleisterafwerking op
binnemure te kry as een sak sement gebruik word.

In chronologiese volgorde, verduidelik die eerste DRIE stappe om ‘n betonvloer
vir die vlaklaag voor te berei.

Verduidelik die term monolitiese viaklaag.

Verduidelik, in chronologiese volgorde, hoe jy 'n doodloopent van 'n muur sal
pleister.

Noem TWEE voordele van 'n pasboog.

Teken in die ANTWOORDEBOEK 'n netjiese skets wat die helfte van 'n
houtdraaistuk vir 'n halfronde boog met oop formeellatwerk toon.

ANTWOORDBLAD 5.7 toon die buitelyne van twee opeenvolgende steenlae
van 'n een-en-'n-half-steenpyler wat in Engelse verband gebou is.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.7 en voltooi die prentaansigte van die
opeenvolgende steenlae.

Blaai om asseblief

(2)

(3)
(1)

(4)
(2)

(4)

(14)
[30]

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie 1

SS/NSS

DBE/2023

VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK reer, bv. 6.1.6 D.

6.1.1

6.1.5

Kopiereg voorbehou

Voorafgegiete heipale kan in ... gebruik word.

A stabiele grond

B konstante nat gebiede

Cc droé areas

D —_Geeneen van die bogenoemde nie

Die toerusting vir die installasie van heipale kan op ... gemonteer

word.

A ___ trokke

B hyskrane

c ligte afleweringswaens
D Slegs AenB

'n ...-hamer kan gebruik word om 'n voorafgegiete betonheipaal in

die grond in te dryf.

A Val

B Moker
Cc Klou
D Voor

‘n Heipaalfondasie word gebruik om ...

A op die grond as een betoneenheid te dryf.

B ligte laste te ondersteun.

c die las oor na meer stabiele grond te versprei.
D 'n fondasie in 'n reeks trappe te bou.

... is nie 'n kategorie van heipaalfondasies nie.

Voorafgegiete betonheipale
Langboorheipale

Gedrewe in situ-heipale
Staalbuis-caissonheipale

VOW>D

Blaai om asseblief

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/2023
SS/NSS

6.2 Teken in jou ANTWOORDEBOEK 'n netjiese vryhandskets van die betonprop
van 'n vergrote basis wanneer gedrewe in situ-heipale geinstalleer word.

Dui die simbool vir beton in die vergrote basis aan. (5)
6.3 Noem die verskillende komponente waaruit 'n rib-en-blokvloer bestaan. (4)
6.4 Voorspel wat kan gebeur indien die tydelike stutte verwyder word 'n dag nadat

die beton op 'n rib-en-blokvloer gegiet is. (1)
6.5 Wapening word op konstruksietekene met 'n kode aangedui.

Verduidelik die betekenis van hierdie dele in die volgende kode:

4R 20 03 250

6.5.1 4 (1)
6.5.2 20 (1)
6.5.3 250 (1)

6.6 FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD 6.6 toon die buitelyne van drie kante van
‘n L-vormige betonkolom.

Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en teken 'n netjiese deursneeaansig van die
L-vormige gewapendebetonkolom met 8 hoofstawe, beuels en minimum
betonbedekking.

Drukskryf enige TWEE byskrifte en toon die minimum betonbedekking. (12)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/2023

SS/NSS
6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon die vioerplan van 'n gebou met 'n venster en 'n
deur.
fan)
lo)
c=)
©}
7 000
FIGUUR 6.7

Gebruik die volgende spesifikasies:

e Die blinderingslaag (slytlaag) is 40 mm dik
e Die muurdikte is 220 mm

Gebruik die dimensiepapier op ANTWOORDBLAD 6.7 en bereken die
volume van die blinderingslaag (slytlaag). Rond jou antwoorde tot TWEE

desimale af. (9)
LETWEL: Punte sal vir die korrekte gebruik van die dimensiepapier
toegeken word. (1)
[40]

TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie

DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LT [| TT J |
| EKSAMENNOMMER: LI [ J L [| 1 ]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE

Noem die FIGUUR wat die eerste

1 | vloer voorstel. Gee EEN rede vir jou 2
antwoord.

2 Lei van die bouplan die getal vensters 1
in die gebou af.

3 | Identifiseer nommer 1. 1

4 | Identifiseer nommer 2. 1

5 | Identifiseer nommer 6. 1

6 | Identifiseer nommer 8. 1

7 | Identifiseer nommer 9. 1

8 | Identifiseer nommer 10. 1

9 Identifiseer die nommer wat die 4
motorhuisdeur aandui.
Lei van die bouplan die ontbrekende

10 | afmeting van nommer 11 af. 1
Lei van die bouplan af, die

11 | voorgeskrewe materiaal wat vir 1

nommer 5 gebruik moet word.

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023
SS/NSS
[| SENTRUMNOMMER: [ [TT ] L |] J
| EKSAMENNOMMER: LJ] [J L [I] ]

Gee die afkortings vir die volgende: Nommer 3:

12 |* Nommer 3 2
e Nommer 4 Nommer 4:
Beskryf die doel van 'n tweeweg-

13 2
skakelaar.

14 Beveel 'n toepaslike vioerbedekking
vir die kombuis aan.

15 Wie was vir die nagaan van die
tekening verantwoordelik?

16 Lei EEN fout in die badkamer in 1
FIGUUR A af.
Noem 'n alternatiewe ligbron wat

17 | tydens beurtkrag vir 'n woonhuis
gebruik kan word.
Noem wat gedurende hersiening 1 en | Hersiening 1:

18 | hersiening 2 van die huisplan gedoen 2
IS. Hersiening 2:

19 Noem die afwerking vir die oprit soos
deur die argitek voorgeskryf.
Teken die simbool vir 'n vogweer-

20 2
membraan.

21. | Teken die simbool vir afgewerkte hout. 2

22 Teken die simbool vir hardepuin- 2

vulling.

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie

[| SENTRUMNOMMER: [ [7 J

DBE/2023

| EKSAMENNOMMER: |

23

Bewys, deur middel van 'n
kontroletoets, dat die totale
horisontale afmetings aan die bokant
en onderkant van die plan in
FIGUUR A dieselfde is.

24

Bereken die opperviakte van die
vioerplan in FIGUUR B. Toon ALLE
berekeninge. Gee jou antwoord in m?.
Rond jou antwoord tot TWEE
desimale plekke af.

TOTAAL:

40

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Siviele Tegnologie: Konstruksie

DBE/2023

SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: Ll. f] ] L_]
| EKSAMENNOMMER: Lt 1 [J lL] l |
ANTWOORDBLAD 3.3
~
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KP
Korrektheid van verbinding 1
Onderdele 5
Enige EEN byskrif 1
TOTAAL: 7

Kopiereg voorbehou

### Page 18

noyequooa Balaidoy

8 “WVLOL 8 “WVLOL

L jeeys uen Buissedso |. \ jeeys ue Bulssedao|

9 EyEyal 9 Eryal

L YEP UA SISYNJJSUOHYOU ULA PlBYy}OIOHY L YEP UA DISYNIJSUOFHOU UBA PISUyP}20}
dy iINfd VINSLISMSONIMASSASSV dy LNNd VIS LIMMSONINASSASSV

dVYNVOLNISUVdS N, NVA SISMHNYLSNOMHON

dvd (-3MOH) SSNVVMINSV-GINS N. NVA JISWNYLSNOMMON

€c0¢/4aq

ye GVIGQUYOOMLNY

LT TT J 7MSWIWONNAINVSYG |

SSN/SS

[ | [ JT J 7MSININONINYLNGS |

asynjsuoy :aiBojouBas ajains

### Page 19

Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/2023

SS/NSS
[SENTRUMNOMMER: [| | T [J 7
| EKSAMENNOMMER: TTT TT tT tT tT tT tT tt
ANTWOORDBLAD 4.9
L “Nes re] oe |
°
9°
846
gig
oo
oo
FIGUUR 4.9
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van bekisting 2
Dele 12
TOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Siviele Tegnologie: Konstruksie

DBE/2023

SS/NSS
[ SENTRUMNOMMER: TTT TTT oT
|EKSAMENNOMMER: TTT TTT tT ty tT [|
ANTWOORDBLAD 5.7
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van lae 2
Eerste laag 6
Tweede laag 6
TOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou

### Page 21

Siviele Tegnologie: Konstruksie

DBE/2023

SSINSS

| SENTRUMNOMMER: LTT TT J

[ EKSAMENNOMMER: LLEIILII |
ANTWOORDBLAD 6.6

ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KP
Korrektheid van L-vormige kolom 2
Voltooide kolom en onderdele 8
Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 12

Kopiereg voorbehou

### Page 22

Siviele Tegnologie: Konstruksie

| SENTRUMNOMMER:

DBE/2023

| EKSAMENNOMMER:

ANTWOORDBLAD 6.7

DIMENSIEPAPIER

A

B

D

Korrekte gebruik van dimensiepapier

(1)

(9)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
