# Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/29be2171-6412-435a-92e0-1f247058dfa1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/29be2171-6412-435a-92e0-1f247058dfa1)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                 MEI/JUNIE 2024

                                NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            2                        DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.    Nasieners behoort:
      •    Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
           die kandidaat evalueer.
      •    Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
           interpreteer.
      •    Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
           oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
           nasienriglyne.
      •    Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:       (1) om
           te beskryf en (2) om te verduidelik.
           1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
               hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
               oorweeg word.
           2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
               kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
               georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
               evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
               verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
      •    Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
           voorspel nie.
      •    Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
           of waar die kandidaat die fout gemaak het.
      •    Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
           antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
      •    Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die betekenis van
           die woord verander.
      •    As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/), slegs die
           eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
           dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
           antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende
           antwoord beskou word nie.
2.    Vir berekeninge:
      •    'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
           Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid moet wees, sal 'n
           punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
           die vraag aangedui word.
      •    Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word indien die
           kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
           die antwoord toegeken word nie.
      •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet die
           merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
           berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
           volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
           antwoord verkry word.
      •       Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
              gebruik van die dimensiepapier.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              3                        DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

      •       Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word,
              moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
              eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
              kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •       Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
              antwoord verkry word.
      •       Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
              gebruik van die dimensiepapier.

3.    Wanneer tekeninge nagesien word:
      •    Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
           regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
      •    'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
           herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
           mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
           onderdeel (positiewe nasien).
      •    Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
           onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
           onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
      •    Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
      •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
           slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
      •    Indien 'n lyndiagram of ŉ ortografiese aansig in plaas van ŉ prentaansig
           (isometries/skuins/perspektief)      geteken    is,     sal    die    eerste
           assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
           sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
           punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
      •      Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
             volgens die assesseringskriteria.

4.    Verkeerde nommering van vrae:
      •      As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
             in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
             omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
      •      Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
             as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
             antwoord NIE nagesien word nie.

5.    Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
      is:
      •      As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
      •      As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
             het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
             merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
             antwoordboek.
      •      As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
             beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
             assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              4                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 1:          WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                  (GENERIES)

1.1       1.1.1        D✓                                                                      (1)

          1.1.2        D✓                                                                      (1)

          1.1.3        B✓                                                                      (1)

          1.1.4        C✓                                                                      (1)

          1.1.5        B✓                                                                      (1)

          1.1.6        B✓                                                                      (1)

          1.1.7        A✓                                                                      (1)

          1.1.8        D✓                                                                      (1)

          1.1.9        C✓                                                                      (1)

          1.1.10       A✓                                                                      (1)

          1.1.11       B✓                                                                      (1)

          1.1.12       A✓                                                                      (1)

1.2       1.2.1        Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/ Spoorskroef/
                       Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef ✓                                   (1)

          1.2.2        Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/Spoorskroef/
                       Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef:
                       • Is sterk hegtingsmiddels ✓
                       • Weerstaan uittrek faling ✓
                       • Het uitstekende dra-kapasiteit
                       • Maklik om te installeer
                       • Is koste effektief                                                    (2)
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

          1.2.3        • Boor gate/Boor gate en verwyder die afval ✓
                       • Posisioneer die kabinet en plaas die rawlproppe/plastiese
                         proppe in die gate deur die kabinet ✓ OF                              (3)
                         Plaas plastiese proppe in die gate, posisioneer die kabinet en
                         plaas die hegmiddels in die gate deur die kabinet
                       • Draai skroewe vas/Plaas skroewe in die gate en draai dit vas ✓

1.3.      1.3.1        Multi-detektor ✓                                                        (1)

          1.3.2        Laser waterpas/Waterpas ✓                                               (1)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              5                           DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 2:             GRAFIKA AS MIDDEL TOT KOMMUNIKASIE (GENERIES)

NR.                         VRAE                               ANTWOORDE                       PUNTE

        Noem die tipe gebou wat in                   Multi-verdieping gebou/
 1.                                                                                                   1
        FIGUUR A geïllustreer word.                  Drie-verdieping gebou ✓

        Lei van die bouplan af die aansig waar Noordaansig/Noord ✓                                    1
 2.
        die opwasbak aangetref word.

                                                     Nokplaat/Nok/Dak/Dakbedekking/
 3.     Identifiseer nommer 1.                                                                        1
                                                     Wolfent ✓

        Hoekom is balustrades by nommer 2
 4.                                                  Om te verhoed dat persone afval ✓                1
        geïnstalleer?

        Watter tipe materiaal was                    Gelamineerde veiligheidsglas/
 5.                                                                                                   1
        gespesifiseer vir nommer 3?                  Veiligheidsglas ✓

        Beveel EEN geskikte materiaal vir
 6.
        nommer 4 aan.                                Hout/Veselsement ✓                               1

        Wie is die eienaar van die
 7.                                                  Mnr. P Xhosa ✓                                   1
        voorgestelde woning?

        Identifiseer die nommer wat die
 8.                                                  5✓                                               1
        afvoerpyp aantoon.

        Noem EEN sanitêre toebehore, buiten
 9.                                                  Stort/Bad/Bidet/Urinaal ✓                        1
        ŉ wasbak, wat in die badkamer
        geïnstalleer kan word.

 10.    Identifiseer nommer 7.                       Distribusiebord/DB ✓                             1

                                                     Om toegang tot die motorhuis te
 11.    Beskryf die doel van nommer 8.                                                                1
                                                     verkry met 'n voertuig ✓

        Hoeveel fluoresseerbuise word in die
 12.                                                 1✓                                               1
        gebou aangetoon?

 13.    Noem die straat waar die nuwe gebou
                                                     Proteastraat ✓                                   1
        opgerig gaan word.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              6                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

        Watter tipe afwerking is vir die mure
 14.                                                 Klipbekleding ✓                                 1
        gespesifiseer?

        Lei van die bouplan af waarom dit            Teken van balustrades/Balustrades
 15.                                                                                                 1
        hersien is.                                  was nie geteken nie ✓

        Wat moet geïnstalleer word om
 16.    toegang tot die eerste en tweede vloer       Trappe ✓                                        1
        te kry?

        Lei van die bouplan af wie die bouplan
 17.                                                 Argitek ✓ en Kliënt ✓                           2
        moet afteken.

        Wat is die voorgeskrewe afmetings vir
 18.                                                 40 mm x 40 mm x 1 200 mm ✓                      1
        die balusters?

        Hoeveel vensterskarnieropeninge
 19.    word op venster 2 in die                     1✓                                              1
        vensterskedule aangedui?

                                                     •    Om elektrisiteit te hê gedurende
                                                          krag onderbrekings ✓
                                                     •    Om op elektrisiteit koste te
        Gee 'n rede vir die installering van              spaar
 20.                                                                                                 1
        sonpanele op die dak.                        •    Om onafhanklik van elektrisiteit
                                                          voorsieners te wees
                                                     •    Om blootstelling aan sonlig te
                                                          verseker

        Die binnedeurrame word met laaghout                                        ✓✓
 21.                                                                                                 2
        bedek. Teken die simbool vir laaghout.

        Teken die simbool vir 'n                                             ✓✓
 22.                                                                                                 2
        muurgemonteerde urinaal.

        Wat is die bo-entvorm van die
 23.                                                 Vierkantig ✓                                    1
        balusters?

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              7                          DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

                                                       2,6 ✓ + 0,17 ✓ + 2,6 ✓ + 0,17 ✓ +
                                                       2,6 ✓ + 1,8 ✓m
        Bereken die totale hoogte van die            = 9,94 m ✓
        gebou vanaf die voltooide vloervlak tot                    OF
 24.                                                                                               7
        by die hoogte van die dak. Gee jou             2 600 + 170 + 2 600 +
        antwoord in m.                                 170 + 2 600 + 1 800 mm
                                                     = 9 940 mm
                                                     = 9,94 m

        Bereken die oppervlak van die                = (2,6 ✓ x 12 ✓) – (2,1 ✓ x
        eksterne muur van die tweede vloer              1,8 ✓)
        vanaf die bokant van die vloer tot by        = 31,2 ✓ – 3,78 m² ✓
        dakhoogte in die wesaansig in                = 27,42 ✓m²
        FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
25.     Gee jou antwoord in m².                                 OF                                 7
                                                     = (2 600 x 12 000) – (2 100 x
                                                         1 800)
                                                     = 31 200 000 – 3 780 000 mm²
                                                     = 27 420 000 mm2
                                                     = 27,42 m²

                                                                              TOTAAL:            40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              8                     DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
         EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        1:90 ✓                                                                 (1)

          3.1.2        150 mm ✓                                                               (1)

          3.1.3        WBGV ✓                                                                 (1)

          3.1.4        Oranje/Rooi ✓                                                          (1)

          3.1.5        Los/Water deurdrenk ✓                                                  (1)

3.2       Grondkompaktering is die proses om die digtheid ✓ van grond te verhoog
          deur gronddeeltjies nader aanmekaar te druk. ✓                                      (2)

3.3       Voorsorgmaatreëls om in uitgrawings te werk:
          • Die kante van die uitgrawings moet behoorlik ondersteun word ✓
          • As die kante nie behoorlik ondersteun is nie, sal geen persoon toegelaat
            word om in die uitgrawing te werk nie ✓
          • Die voorman moet verseker dat geen las, materiaal of swaar masjinerie
            naby die kante van die enige uitgrawings geplaas word nie
          • Diep slote moet skoring hê
          • Die voorman (bekwame persoon) moet voorsorgmaatreëls in plek hê om te
            voorkom dat enige persoon begrawe of vas gevang word deur vallende
            materiaal in uitgrawings
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

3.4       3.4.1        Stortroos ✓                                                            (1)

          3.4.2        Chroom/Geelkoper/Plastiek/Staal ✓                                      (1)

          3.4.3        Koper/Gegalvaniseerde weekstaal/Pex-pyp: (Kruiskoppel
                       politeenpyp)/Politeen ✓                                                (1)

          3.4.4        15 mm ✓                                                                (1)

          3.4.5        Warmwaterpyp ✓                                                         (1)

          3.4.6        Mengkraan ✓                                                            (1)

          3.4.7        Chroom/Geelkoper ✓                                                     (1)

          3.4.8        90˚ Elmboog ✓                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  9                           DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS Nasienriglyne

3.5       Lengte van pyp = 5 000 mm
          Val van dreinpyp
                                   1✓ X 5 000 ✓
                              =               X
                                                            X

                                  60 ✓ 1          X

                              = 83,3 mm
                              = 83 mm/0,083 m ✓                 X
                                                                                                        (4)

3.6         •   Waterpas ✓
            •   Bukswaterpas ✓
            •   Laserwaterpas
            •   Instelhoekbord/Gradiënttemplaat
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                     (2)

3.7       Stutplank/Stut/Klampjukborde/Soliede hout/Bekistingbord/Wigpaar ✓
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                      (1)

3.8       Posisies vir mangate:
             • Naby munisipale aansluitings ✓
             • Nie meer as 2 m vanaf die grenslyn nie ✓
             • Elke 20 m tot 25 m op ŉ reguit rioollyn
             • Verandering van rigting
             • By belangrike aansluitings
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                      (1)

3.9
                                      1                2                     2      1

                                                                    2

                                                                BO-AANSIG

                                                                VOORAANSIG

                              NR.                     ASSESSERINGSKRITERIA              Punt
                               1      Koplaagstene                                       2
                               2      Strykstene                                         3              (5)
                                                                         TOTAAL:         5              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  10                   DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP EN
         MATERIAAL ( SPESIFIEK )

4.1       4.1.1        Elektroniese kraan/Elektrisiteitskraan/Sensorkraan/Outomatiese
                       kraan ✓                                                                   (1)

          4.1.2        Om water te spaar/Om water verbruik te verminder/Kan gebruik
                       word sonder aanraking van die kraan ✓                                     (1)

          4.1.3        In publieke badkamers/Badkamers/Kombuise ✓                                (1)

          4.1.4
                             ✓

                                            ✓
                                                 ✓
                                 ✓

                                                                                                 (4)

4.2       4.2.1        A – P-sperder ✓
                       B – 90° Vuilwaterpyp-buigstuk gewoon/90° buigstuk gewoon ✓
                       C – Vuilwaterpyp ✓
                                                                                                 (3)

          4.2.2        110 mm ✓                                                                  (1)

          4.2.3        Om die vuilwater/drekwater te lei na die mangat/munisipale
                       aansluiting/septiese tenk/vakuumtenk ✓                                    (1)

          4.2.4        Die funksie van ŉ 135° drekwaterkoppelstuk:
                          • Om rioolpype teen ŉ hoek van 135° te verbind ✓
                          • Om drie rioolpype te verbind
                          • Om ŉ takpyp aan die hoofrioolpyp te heg
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

4.3       4.3.1
                                      ✓

                             ✓                  ✓
                                                      OF

                                      NOTA (kan in enige posisie geteken word)                   (3)

          4.3.2        40 mm/50 mm ✓                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              11                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

          4.3.3        Gewone T-vuilwaterkoppelstuk:
                       • Onder ŉ dubbelopwasbak ✓
                       • Onder ‘n wasbak
                       • Om ŉ wastrog en ŉ enkel opwasbak te verbind
                       • Om drie pype met dieselfde diameter aanmekaar te verbind
                       • By sanitêre toebehore waar drie pype met mekaar verbind moet
                         word
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

4.4       4.4.1        Volgangklep ✓                                                          (1)

          4.4.2        Wiel/Handwiel ✓                                                        (1)

          4.4.3        Die tapse hek sal:
                       • Af beweeg ✓
                       • Klep toemaak ✓
                       • Die vloei van water stop
                       • Die vloei van water verminder
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               12                            DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Nasienriglyne

4.5

                                                                              UITLAAT 3
      WARMWATER NA
      HUIS

                      2
                                               1

                                                                          1

                                                       1

                                                                                 1

                                                        3   INLAAT

                NR.             ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT
                  1       Pyle toon rigting van watervloei            4
                  2       Warmwater na huis                           1
                  3       Byskrifte: Inlaat en Uitlaat                2
                                                       TOTAAL:        7                                   (7)

4.6       4.6.1           Opgaarwaterverwarmer (huishoudelike soort) ✓                                    (1)

          4.6.2           Uitsettingsbeheerhouer ✓                                                        (1)

          4.6.3           Mengkraan (Termostaties gereguleer) ✓                                           (1)

          4.6.4           Watermeter ✓                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              13                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

4.7       Skoonmaak van rioolwisserstokke:
          • Spuit die rioolwisserstokke af ✓
          • Was die rioolwisserstokke deeglik ✓
          • Ontsmet die rioolwisserstokke
          • Laat toe dat die rioolwisserstokke droog word
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

4.8       Indien dit enige olie bevat. ✓                                                        (1)

4.9       Sink het ŉ baie swak atoomverbinding relatief tot ander metale. ✓                     (1)

4.10      Nagevolge van ontsinking:
          • Sink in kontak met suurstof en water los op en die materiaal wat agterbly is
            ŉ swak sponsagtige koperlaag ✓
          • Kan lekkasies veroorsaak as passtukke verswak ✓
          • Kan blokkasies veroorsaak as deeltjies wat deur ontsinking afskilfer, in die
            pyp val
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                             (2)

4.11      Wit ✓                                                                                 (1)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              14                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
         (SPESIFIEK)

5.1       Installasie van PVC geut:
          • Meet en merk uit die posisies van die geutsteunstukke teen ŉ helling. ✓
          • Heg geutsteunstukke aan die fassiebord. ✓
          • Meet, merk uit en sny geut op die verlangde lengte. ✓
          • Maak ŉ gat in geut vir geutuitloop en koppel klem geutuitloop. ✓
          • Hak geut aan die steunstukke en heg met koppelknip. ✓                             (5)

5.2        1 meter ✓                                                                          (1)

5.3       50/50 Soldeersel/Soldeersel met 50% tin en 50% lood mengsel ✓                       (1)

5.4       Vogtigheid/Water sal versamel onder die gebou ✓                                     (1)

5.5
                                                             ✓

                                                        ✓
                                                    ✓

                                      ✓

                               VOORAFVERVAARDIGDE BETONGRONDGEUT                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                    15                          DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS Nasienriglyne

 5.6

                                                                     2
                        A
                                                           2

                                                               3

                                        7                  1

                                    5
                                             4
                                5
                                                 4
                                                      4
                            5

  6                       5                                    1

                            5

                            5

                            5

                                                     NR.           ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                                                      1    Projeksielyne na die toppunt          2
                                                      2    Verdeling van sirkel in 12 gelyke     2
                                                           dele
                                                      3    Projeksielyne vanaf sirkel            1
                                                      4    Konstruksielyne en boë vanaf          3
                                        7
                                                           keël
                                                      5    Ontwikkeling van bokant van keël      7
                                                      6    Ontwikkeling van basis van keël       1
                                                      7    3 mm soom aan beide kante             2
                                                                                    TOTAAL:      18       [30]
                                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              16                        DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C✓                                                                         (1)

          6.1.2        E/B ✓                                                                      (1)

          6.1.3        A✓                                                                         (1)

          6.1.4        F✓                                                                         (1)

          6.1.5        B✓                                                                         (1)

6.2       PVC pype is liggewig. ✓
          Gietysterpype is swaar. ✓                                                               (2)

6.3       6.3.1

                                ✓               ✓

                                          ✓

                                                                                                  (4)
                                                 ✓
          6.3.2        100 mm/110 mm ✓                                                            (1)

6.4       6.4.1        Materiaal wat gebruik word in         die   vervaardiging   van    ŉ
                       handewasbak:
                        • Keramiek ✓
                        • Vlekvrye staal/Persstaal
                        • Gietyster
                        • Plastiek
                        • Terrasso
                        • Hout
                        • Beton
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          6.4.2        Uitlaat/Vuilwater-uitlaat ✓                                                (1)

          6.4.3         Toestel om die water te seel:
                        • Rubberprop/Drukprop/Prop ✓                                              (1)

          6.4.4        Om die oorloopwater van wasbak/handewasbak na die vuilwater-
                       uitlaat/vuilwaterpyp te lei/Dit voorkom die oorloop van water vanaf
                       die wasbak/handewasbak. ✓                                                  (1)

          6.4.5        Die water in die sperder voorkom dat reuke/rioolgasse die huis
                       binnedring. ✓                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                17                       DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS Nasienriglyne

6.5       6.5.1        Toleransie/Speling vir plaatmetaallasse:
                       • Die dikte van die materiaal ✓
                       • Diskresie van die werker
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          6.5.2        1 mm ✓                                                                      (1)

          6.5.3        Buite die gemerkte patroon/Aan die afvalkant van die patroon ✓              (1)

          6.5.4        Verbindingsmetodes:
                       • Plofklinknael-lasse ✓
                       • Gesoldeerde lasse ✓                                                       (2)

6.6       Proses om ŉ chemiese anker te installeer:
          • Meng die chemiese hars met die verhardingsagent/verhardingsmiddel en
            plaas in die gat ✓
          • Plaas bout in gat en laat mengsel toe om te verhard ✓
          • Heg steunstuk en draai vas met moer ✓
          • Plaas die steunstuk in posisie en heg met moer
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                                (3)

6.7
                                                                   2

                                                                       5

                                                 3                 4

                             1
                                                               4
                                                               1
                                                               1
                                                     2             4

                                      NR.            ASSESSERINGSKRITERIA          PUNT
                                       1    Uitlaatpyp                                1
                                       2    Hulsel                                    2
                                       3    Arsering van muur                         1
                                       4    Tapklep                                   3
                                       5    Randsteen                                 1
                                                                       TOTAAL:        8

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            18               DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Nasienriglyne

6.8       6.8.1        A – Lugpyp/LP/Lugklep/Ventilasie pyp ✓
                       B – Inspeksieoog/IO                                           (2)

          6.8.2                           ✓
                                                                                     (1)

          6.8.3        Besinkingskamer ✓
                       Afvoerkamer ✓                                                 (2)

          6.8.4        Stapelriool ✓                                                 (1)

          6.8.5        Steekoog/SO ✓                                                 (1)
                                                                                     [40]

                                                                     TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-eng/559fa58b-574d-4982-8261-326355e9f841) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-afr/5658b3b9-7dc1-4539-afe1-ac2cbb68dce8) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
