# Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/48cd821e-0662-4e64-a528-3e1f69fb4fbe
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/48cd821e-0662-4e64-a528-3e1f69fb4fbe)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN/
            NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN

                SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                 MEI/JUNIE 2024

                                NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             2                        DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.   Nasieners behoort:
     •    Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
          die kandidaat evalueer.
     •    Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
          interpreteer.
     •    Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
          oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
          nasienriglyne.
     •    Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:       (1) om
          te beskryf en (2) om te verduidelik.
          1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
              hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
              oorweeg word.
          2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
              kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
              georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
              evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
              verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
     •    Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
          voorspel nie.
     •    Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
          of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     •    Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
          antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
     •    Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die betekenis van
          die woord verander.
     •    As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/), slegs die
          eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
          dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
          antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende
          antwoord beskou word nie.
2.   Vir berekeninge:
     •    'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
          Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid moet wees, sal 'n
          punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
          die vraag aangedui word.
     •    Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word indien die
          kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
          die antwoord toegeken word nie.
     •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet die
          merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
          berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
          volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
     •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
          antwoord verkry word.
      •      Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
             gebruik van die dimensiepapier.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             3                          DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

      •      Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word,
             moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
             eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
             kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
     •       Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
             antwoord verkry word.
     •       Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
             gebruik van die dimensiepapier.

3.   Wanneer tekeninge nagesien word:
     •    Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
          regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
     •    'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
          herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
          mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
          onderdeel (positiewe nasien).
     •    Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
          onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
          onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
     •    Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
     •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
          slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
     •    Indien 'n lyndiagram of ŉ ortografiese aansig in plaas van ŉ prentaansig
          (isometries/skuins/perspektief)      geteken    is,     sal    die    eerste
          assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
          sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
          punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
      •     Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
            volgens die assesseringskriteria.

4.   Verkeerde nommering van vrae:
      •     As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
            in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
            omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
      •     Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
            as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
            antwoord NIE nagesien word nie.

5.   Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
     is:
      •     As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
      •     As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
            het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
            merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
            antwoordboek.
      •     As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
            beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
            assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              4                       DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:          WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                  (GENERIES)

1.1       1.1.1       D✓                                                                      (1)

          1.1.2       D✓                                                                      (1)

          1.1.3       B✓                                                                      (1)

          1.1.4       C✓                                                                      (1)

          1.1.5       B✓                                                                      (1)

          1.1.6       B✓                                                                      (1)

          1.1.7       A✓                                                                      (1)

          1.1.8       D✓                                                                      (1)

          1.1.9       C✓                                                                      (1)

          1.1.10      A✓                                                                      (1)

          1.1.11      B✓                                                                      (1)

          1.1.12      A✓                                                                      (1)

1.2       1.2.1       Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/ Spoorskroef/
                      Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef ✓                                   (1)

          1.2.2       Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/Spoorskroef/
                      Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef:
                      • Is sterk hegtingsmiddels ✓
                      • Weerstaan uittrek faling ✓
                      • Het uitstekende dra-kapasiteit
                      • Maklik om te installeer
                      • Is koste effektief
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                               (2)

          1.2.3       • Boor gate/Boor gate en verwyder die afval ✓
                      • Posisioneer die kabinet en plaas die rawlproppe/plastiese
                        proppe in die gate deur die kabinet ✓ OF                              (3)
                        Plaas plastiese proppe in die gate, posisioneer die kabinet en
                        plaas die hegmiddels in die gate deur die kabinet
                      • Draai skroewe vas/Plaas skroewe in die gate en draai dit vas ✓

1.3.      1.3.1       Multi-detektor ✓                                                        (1)

          1.3.2       Laser waterpas/Waterpas ✓                                               (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             5                          DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:             GRAFIKA AS MIDDEL TOT KOMMUNIKASIE (GENERIES)

NR.                       VRAE                               ANTWOORDE                     PUNTE

       Noem die tipe gebou wat in                Multi-verdieping gebou/
 1.                                                                                               1
       FIGUUR A geïllustreer word.               Drie-verdieping gebou ✓

       Lei van die bouplan af die aansig waar Noordaansig/Noord ✓                                 1
 2.
       die opwasbak aangetref word.

                                                 Nokplaat/Nok/Dak/Dakbedekking/
 3.    Identifiseer nommer 1.                                                                     1
                                                 Wolfent ✓

       Hoekom is balustrades by nommer 2
 4.                                              Om te verhoed dat persone afval ✓                1
       geïnstalleer?

       Watter tipe materiaal was                 Gelamineerde veiligheidsglas/
 5.                                                                                               1
       gespesifiseer vir nommer 3?               Veiligheidsglas ✓

       Beveel EEN geskikte materiaal vir
 6.
       nommer 4 aan.                             Hout/Veselsement ✓                               1

       Wie is die eienaar van die
 7.                                              Mnr. P Xhosa ✓                                   1
       voorgestelde woning?

       Identifiseer die nommer wat die
 8.                                              5✓                                               1
       afvoerpyp aantoon.

       Noem EEN sanitêre toebehore, buiten
 9.                                              Stort/Bad/Bidet/Urinaal ✓                        1
       ŉ wasbak, wat in die badkamer
       geïnstalleer kan word.

 10.   Identifiseer nommer 7.                    Distribusiebord/DB ✓                             1

                                                 Om toegang tot die motorhuis te
 11.   Beskryf die doel van nommer 8.                                                             1
                                                 verkry met 'n voertuig ✓

       Hoeveel fluoresseerbuise word in die
 12.                                             1✓                                               1
       gebou aangetoon?

 13.   Noem die straat waar die nuwe gebou
                                                 Proteastraat ✓                                   1
       opgerig gaan word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             6                           DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

       Watter tipe afwerking is vir die mure
 14.                                             Klipbekleding ✓                                 1
       gespesifiseer?

       Lei van die bouplan af waarom dit         Teken van balustrades/Balustrades
 15.                                                                                             1
       hersien is.                               was nie geteken nie ✓

       Wat moet geïnstalleer word om
 16.   toegang tot die eerste en tweede vloer    Trappe ✓                                        1
       te kry?

       Lei van die bouplan af wie die bouplan
 17.                                             Argitek ✓ en Kliënt ✓                           2
       moet afteken.

       Wat is die voorgeskrewe afmetings vir
 18.                                             40 mm x 40 mm x 1 200 mm ✓                      1
       die balusters?

       Hoeveel vensterskarnieropeninge
 19.   word op venster 2 in die                  1✓                                              1
       vensterskedule aangedui?

                                                  •   Om elektrisiteit te hê gedurende
                                                      krag onderbrekings ✓
                                                  •   Om op elektrisiteit koste te
       Gee 'n rede vir die installering van           spaar
 20.                                                                                             1
       sonpanele op die dak.                      •   Om onafhanklik van elektrisiteit
                                                      voorsieners te wees
                                                  •   Om blootstelling aan sonlig te
                                                      verseker

       Die binnedeurrame word met laaghout                                     ✓✓
 21.                                                                                             2
       bedek. Teken die simbool vir laaghout.

       Teken die simbool vir 'n                                          ✓✓
 22.                                                                                             2
       muurgemonteerde urinaal.

       Wat is die bo-entvorm van die
 23.                                             Vierkantig ✓                                    1
       balusters?

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             7                         DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

                                                   2,6 ✓ + 0,17 ✓ + 2,6 ✓ + 0,17 ✓ +
                                                   2,6 ✓ + 1,8 ✓m
       Bereken die totale hoogte van die         = 9,94 m ✓
       gebou vanaf die voltooide vloervlak tot                 OF
 24.                                                                                           7
       by die hoogte van die dak. Gee jou          2 600 + 170 + 2 600 +
       antwoord in m.                              170 + 2 600 + 1 800 mm
                                                 = 9 940 mm
                                                 = 9,94 m

       Bereken die oppervlak van die             = (2,6 ✓ x 12 ✓) – (2,1 ✓ x
       eksterne muur van die tweede vloer           1,8 ✓)
       vanaf die bokant van die vloer tot by     = 31,2 ✓ – 3,78 m² ✓
       dakhoogte in die wesaansig in             = 27,42 ✓m²
       FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
25.    Gee jou antwoord in m².                              OF                                 7
                                                 = (2 600 x 12 000) – (2 100 x
                                                     1 800)
                                                 = 31 200 000 – 3 780 000 mm²
                                                 = 27 420 000 m2
                                                 = 27,42 m²

                                                                          TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 8                        DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             KASTE, SWAAIRAME,             MUURPANELE        EN   HOEVEELHED
                     (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        A – Vensterruit/Glas ✓
                       C – Boreling van swaairaam/Boreling ✓                                      (2)

          3.1.2        Om die vensterglas in posisie te hou. ✓                                    (1)

            A         B             C                            D
3.2.1                                        Aantal hangstyle:
          7/ ✓ 2 ✓           14 ✓            =7x2
                                             = 14 hangstyle                                       (3)

3.2.2                                        Aantal bindbalke:
          7/      1✓         7✓              =7x1
                                             = 7 bindbalke                                        (2)

3.2.3                                        Totale lengte hout benodig vir die
                                             bindbalke:
                                             Lengte van ŉ bindbalk is 5 320 mm
          7/ ✓ 5,32 ✓        37,24 m ✓       37,24 m hout benodig                                 (3)

                                             Korrekte gebruik van afmetingspapier ✓               (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 9                           DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

3.3

                                                            V-GROEF

                                    1
                                                             TONG-EN-GROEF-
                                                             PLANKE
                               1

                                         2

                                                             HORISONTALE
                                                             RUHEGSTUKKE

                                          2

                                                           LET WEL: MOET NIE DIE
                                                           KANDIDATE PENALISEER
                                                           INDIEN DIE V-GROEF NIE
                                                           GETEKEN IS NIE

                                               NR.    ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                                                1     Tong-en-groef-planke             2
                                                2     Horisontale ruhegstukke          2
                                                                        TOTAAL:        4            (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              10                          DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.4
           A
                                                               1                    BLAD
                                                                                    RUGSTUK/
                                                                                    AGTERKANT
                                                 2
                                                               3                    SYKANT VAN
                                                                                    KAS

                                                               4

                                                               4                    RAKKE

                                                                                    LAAIRUG

                                                                                    LAAISY

                                                               4
                                                                                    LAAIBODEM
                                                                                    LAAIVOORKANT
                                                               5            7       BODEM/BOOM
                                                      6
                                                          8
                                                                                    VAN ONDERSTE
                                                                    9               EENHEID
                                                               10                   SKOPPLAAT
                                                 12                          11
           A
                                                                                    KANT VAN BASIS
                                                                                    AGTERRELING
                                                                                    VAN BASIS

                     NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                                   PUNT
                      1     Blad                                                     1
                      2     Rugstuk/Agterkant (Dunner as melamien borde)             1
                      3     Sykant van kas (1 x punt indien die voorkant toe is)     1
                      4     Rakke                                                    3
                      5     Laaisy                                                   1
                      6     Laairug                                                  1
                      7     Laaivoorkant                                             1
                      8     Laaibodem (Dunner as melamien borde)                     1
                      9     Bodem/Boom van onderste eenheid                          1
                      10    Kant van basis                                           1
                      11    Skopplaat                                                1
                      12    Agterreling van basis                                    1
                                                                      TOTAAL:       14            (14)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            11                       DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                     MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       G✓                                                                     (1)

          4.1.2       C✓                                                                     (1)

          4.1.3       H✓                                                                     (1)

          4.1.4       F✓                                                                     (1)

          4.1.5       A✓                                                                     (1)

4.2       4.2.1       Nommer/Kode ✓                                                          (1)

          4.2.2       terpentyn ✓                                                            (1)

          4.2.3       Lynolie ✓                                                              (1)

          4.2.4       kewers/insekte ✓                                                       (1)

          4.2.5       groef ✓                                                                (1)

4.3       Konstruksie van ŉ konvensionele valdeur:
          • Saag twee stukke plafonlatte volgens lengte en heg hulle oor/onder/aan
             die bindbalke ✓
          • Saag twee stukke plafonlatte en heg hulle tussen die twee plafonlatte wat
             oor die bindbalke geïnstalleer is, oor/onder/aan die bindbalke om ŉ
             vierkant te vorm ✓
          • Saag die gat in die plafonbord en heg die plafonborde in posisie ✓
          • Installeer die dekstroke om die raam af te werk ✓
          • Saag die plafonbord vir die valdeur volgens grootte en pas dit in die
             opening sodat dit rus op die dekstroke ✓                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            12                 DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.4                     VOORDELE                     NADELE
           •                             • Uiters kwesbaar vir vuur en
                Koud in die somer en warm in
                die winter ✓               moet voor gebruik met
           •    Ideaal vir dakke met       brandbestande chemikalieë
                onreëlmatige profiele en   behandel word ✓
                samestellings wat meer   • Duurder om te installeer as
                ‘organies’ voorkom ✓       gewone dakwerk omdat
           •    Verg minder hout vir die   rietdekking/grasdakke ŉ
                dakstruktuur               arbeidsintensiewe aktiwiteit is ✓
           •    Benodig nie plafonne nie • Verg meer instandhouding
                                         • Kwesbaar vir verrotting omdat
                                           riet/gras ŉ organiese materiaal
                                           is
                                         • Nokdekking moet elke vier tot
                                           ses jaar oorgedek word
                                         • Kan allergieë veroorsaak
          ENIGE TWEE VAN ELK VAN DIE BOGENOEMDE                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              13                       DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       Installering van rietdakke/grasdakke:
          • Spyker die daksparpale aan die dakkappe vas ✓
          • Plaas ŉ laag spesiale aluminiumfoelie of ander brandbestande materiaal
               bo-op die daksparpale ✓
          • Gebruik bondels skoon, droë, hoëgehalte-riet/gras en heg dit vas aan die
               daksparpale met baaldraad of binddraad ✓
          • Voltooi/installeer die nokdekking ✓                                                (4)

4.6       4.6.1        A –    “Hurricane clip” ✓
                       B –    Stormklem ✓                                                      (2)

          4.6.2        A -  “Hurricane clip”:
                            • Om kaplatte aan die dakkappe te heg ✓
                            • Om dakkappe aan die muurplate te heg ✓
                            • Om teenoorgestelde oppervlaktes van onderdele te heg
                            • Waar onderdele van ŉ dakkap mekaar oorkruis
                            • Ideaal vir gebruik by dak oorhange
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                               (2)
                       B –   Stormklem:
                            • Om dakteëls aan daklatte te heg ✓
                            • Om nokteëls aan mekaar vas te heg ✓
                            • Om plafonteëls vas te heg
                            • Om te voorkom dat klei en beton teëls oplig as gevolg
                               van sterk winde
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                               (2)

4.7       Om lekkasie by spykers en skroewe te voorkom:
          • Neopreenwaster ✓
          • Rubberwaster
          • Dakdoppies
          • Dop dakseël
          • Seëlband
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

4.8       •    45° ✓
          •    90° ✓                                                                           (2)

4.9       Onderdele van toe dakrand:
          • Vertikale hangers/Soffiet hangers ✓
          • Horisontale soffiet hangers/Soffiet hangers ✓
          • Soffiet borde/Veselsementborde ✓
          • Kwartrondlys ✓                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             14                        DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.10      4.10.1      Bepaal snyspoed van uitsnysaag/wipsaag:
                      • Die soort hout/materiaal wat gesaag moet word ✓
                      • Die dikte van die hout/materiaal
                      • Die soort lem wat gebruik gaan word
                      • Die snyspoed kan beheer word deur na die klank van die
                         motor te luister
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

          4.10.2      Hoekom vooraf-snitte nodig is:
                      • Om te voorkom dat die lem buig ✓
                      • Om te voorkom dat die lem vashaak
                      • Om te voorkom dat die lem breek
                      • Om te voorkom dat die materiaal beskadig word
                      • Om die akkuraatheid van die snit te verseker
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                 (1)

          4.10.3      •    Boor ŉ gat deur die hout aan die binnekant van die sirkel ✓
                      •    Plaas die lem van die uitsnysaag deur die gat in die hout en
                           begin om al langs die gemerkte lyn te saag. ✓                       (2)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              15                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE,   BEKISTING,   SKORING                         EN    GRAFIKA           AS
         KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1       Hout ✓                                                                                   (1)
5.2       Stutte/Staanskoor ✓                                                                      (1)
5.3       Staanskoor:
          Staalkloue verseker die verbinding tussen die stut en die steekbalk. ✓
          Dubbellugskoor:
          Staalkloue word gebruik om die spanstukke en vertikale stutte aan die
          horisontale skore vas te heg. ✓                                                          (2)
5.4       Wigpare ✓                                                                                (1)
5.5

                                                           1

                                                 2

                                                               JUK/KRAAG 4
                                       5

                                                      3

                                       5

                                                 2

                                                           1      NOTA:
                                                                  DIE SPIEËLBEELD
                                                                  SKETS VAN HIERDIE
                                                                  ANTWOORD SAL OOK
                                                                  KORREK WEES

                               NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                            PUNT
                                     Skroefstaaf (2 x skroefstaaf = 2 punte) en
                                1                                                       2
                                     moere (2 x moere = 2 punte)
                                2    Vertikale klampe (1 x bo + 1 x onder)              2
                                3    Horisontale klamp                                  1
                                4    Juk/Kraag                                          1
                                     Formeellatwerk (1 x geslote latwerk + 1 x
                                5                                                       2
                                     voltooide latwerk)
                                                                       TOTAAL:          8          (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              16                     DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.6
                      3
                                               3

                                               1

                                     OOP FORMEELLATWERK

                                         4
                     4

                                    GESLOTE FORMEELLATWERK       2

           NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                                          PUNT
            1     Beide ribbe oorgeteken (beide moet geteken word vir ŉ punt)     1
                  Geskryfde titels (ken slegs die 1 punt toe indien die
             2                                                                    1
                  formeellatwerk in geteken en benoem is)
                  Oop formeellatwerk: (1 punt vir 2 openinge)
             3                                                                    2
                                       (1 punt vir 3 formeellatte)
                  Digte formeellatwerk: (1 punt vir 2 geslote spasiërings)
             4                                                                    2
                                         (1 punt vir 3 formeellatte)
                                                                        TOTAAL:   6          (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            17                           DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

5.7

                                                                      6

                                                                                5
                                                                 2
                                                                 4    4
                                                     1
                                                     4
                                                                 3

                                                                      6
                                                             7

                                                                                             STYL

                                     RELING
                                                                            8
                                                                            4

                                                                      8             8
                                                                      4             4

                                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
                                          1     Projeksielyne (enige een)             1
                                          2     Hoogte van tapgat                     1
                                          3     Opening van tapgat                    1
                                          4     Diepte van tapgat                     1
                                          5     Agterkant van tapgat                  1
                                                Wydte van tapgat (1 x bokant
                                           6                                            2
                                                en 1 x onderkant)
                                           7    Binnekant van tapgat                     1
                                           8    Verborge detail van styl                 3
                                                                    TOTAAL:             11      (11)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                18                       DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:        HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
                (SPESIFIEK)

6.1       Ingelate kasslotte is geskik om ... te sluit:
          • Kasdeure ✓
          • Klerekasdeure ✓
          • Lessenaardeure
          • Kabinetdeure
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

6.2       Een moet melding maak:
          • Of dit vir ŉ regterhandse of linkerhandse deur is ✓
          • Die grootte van die slot
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                               (1)

6.3       Voorbereiding van die tapgat vir die voeg:
          A – Meet die wydte van die slotreling ✓
          B – Merk die lengte van die tapgate uit ✓
          C – Merk die dikte/wydte van die tapgate (deur hout in drie gelyke dele te
              verdeel) ✓
          D – Merk die afvalmateriaal ✓                                                          (4)

6.4                        1

                                                  2

                                          3

                          DEURRAAM

                                               NR.        ASSESSERINGSKRITERIA    PUNT
                                                1         Deurraam                  1
                                                2         Sponning                  1
                                                3         Arsering                  1
                                                                      TOTAAL:       3

                                    1

                                                      3

                                    2

                                WANG
                                         NO.   ASSESSMENT CRITERIA             MARK
                                          1    Opgelegde sluiter                 1
                                          2    Wang (Vertikale binnedeurkosyn)   1
                                          3    Arsering                          1
                                                                      TOTAAL:    3               (6)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                19                       DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

6.5

                                               NR.    ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                                                1     Paneel                        1
                            1                   2     Sponning                      1
                                    2                             TOTAAL:           2

                  KUSSINGPANEEL

                                               NR.    ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                                                1     Paneel                        1
                             1
                                                2     Sponning (teen ŉ helling)     1
                                                                        TOTAAL:     2

                                        2

           VERHEWE KUSSINGPANEEL
                                                                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                20                          DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

6.6                                                                      A
                                              4           4

                               3        1          5             1       3

                                    2                                2

              NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                                           PUNT
               1     Stel trappe (voor bordes + na bordes)                            2
               2     Halwe-bordes                                                     2
                     Toon van die styging van trappe (pyl voor bordes + pyl na
               3                                                                      2
                     bordes)
               4     Spil/Spilpaal (enige twee in korrekte posisie)                   2
               5     Oop kuil                                                         1
                                                                    TOTAAL:           9            (9)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 21

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 21                              DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

6.7
                                              2

                                          1                  1

                         5                               4
                                     4                                        5

                                              3

                                                   7                      8
                                                                      6
                                                         6        8
                                     2

          NOTA: ‘N 90˚ ROTASIE VAN HIERDIE ANTWOORD SAL OOK KORREK
          WEES
            NR.      ASSESSERINGSKRITERIA                                                PUNT
                     Vloerbalke (2 punte as al 8 geteken is)
             1                                                                             2
                                 (1 punt vir minder as 8 geteken)
                     Vloerbalke in muur ingebou (1 punt vir bokant van muur +
             2                                                                             2
                     1 punt vir onderkant van muur)
             3       Balke eweredig gespasieer                                             1
                     Verspringende stutte (2 punte as al 7 geteken is)
             4                                                                             2
                                             (1 punt as minder as 7 geteken is)
             5       Wigpare (1 x links + 1 x regs)                                         2
             6       Tong-en-groef vloerborde                                               2
             7       Vloer in korrekte rigting geplaas                                      1
             8       Spasie tussen vloerplanke en muur (1 x links + 1 x regs)               2
                                                                         TOTAAL:           14          (14)
                                                                                                       [40]

                                                                                       TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-eng/559fa58b-574d-4982-8261-326355e9f841) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-afr/5658b3b9-7dc1-4539-afe1-ac2cbb68dce8) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
