# Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/88fee076-2803-432e-a661-8401068a7fac
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/88fee076-2803-432e-a661-8401068a7fac)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                   MEI/JUNIE 2024

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                             PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie               2                           DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.        Nasieners behoort:
          •    Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde
               van die kandidaat evalueer.
          •    Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
               interpreteer.
          •    Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
               nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die
               finalisering van die nasienriglyne.
          •    Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:
               (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik.
               1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
                    hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
                    oorweeg word.
               2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
                    beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
                    goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
                    antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
                    voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
          •    Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
               voorspel nie.
          •    Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet
               word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
          •    Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
               antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
          •    Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
               betekenis van die woord verander.
          •    As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
               slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
               verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
               geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
               moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.        Vir berekeninge:
          •    'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
               geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
               moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte
               eenheid het soos in die vraag aangedui word.
          •    Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word indien
               die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die
               berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
          •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet die
               merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
               berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat
               die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
          •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
               antwoord verkry word.
          •    Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
               gebruik van die dimensiepapier.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie               3                          DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

3.        Wanneer tekeninge nagesien word:
          •    Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
               regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
          •    'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
               herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
               mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
               onderdeel (positiewe nasien).
          •    Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
               onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
               onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
          •    Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
          •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
               slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
          •    Indien 'n lyndiagram of ŉ ortografiese aansig in plaas van ŉ prentaansig
               (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,   sal     die     eerste
               assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
               sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
               punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
          •    Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
               volgens die assesseringskriteria

4.        Verkeerde nommering van vrae:
          •   As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
              in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
              omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
          • Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
              as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
              antwoord NIE nagesien word nie.
5.        Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
          is:
          •    As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
          •    As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat het
               dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord, merk die
               antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
               antwoordboek.
          •    As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
               beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
               assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie                4                         DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:          WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                  (GENERIES)

1.1       1.1.1        D✓                                                                      (1)

          1.1.2        D✓                                                                      (1)

          1.1.3        B✓                                                                      (1)

          1.1.4        C✓                                                                      (1)

          1.1.5        B✓                                                                      (1)

          1.1.6        B✓                                                                      (1)

          1.1.7        A✓                                                                      (1)

          1.1.8        D✓                                                                      (1)

          1.1.9        C✓                                                                      (1)

          1.1.10       A✓                                                                      (1)

          1.1.11       B✓                                                                      (1)

          1.1.12       A✓                                                                      (1)

1.2       1.2.1        Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/ Spoorskroef/
                       Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef ✓                                   (1)

          1.2.2        Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/Spoorskroef/
                       Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef:
                       • Is sterk hegtingsmiddels ✓
                       • Weerstaan uittrek faling ✓
                       • Het uitstekende dra-kapasiteit
                       • Maklik om te installeer
                       • Is koste effektief                                                    (2)
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE

          1.2.3        • Boor gate/Boor gate en verwyder die afval ✓
                       • Posisioneer die kabinet en plaas die rawlproppe/plastiese
                         proppe in die gate deur die kabinet ✓ OF                              (3)
                         Plaas plastiese proppe in die gate, posisioneer die kabinet en
                         plaas die hegmiddels in die gate deur die kabinet
                       • Draai skroewe vas/Plaas skroewe in die gate en draai dit vas ✓

1.3.      1.3.1        Multi-detektor ✓                                                        (1)

          1.3.2        Laser waterpas/Waterpas ✓                                               (1)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie                5                             DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:             GRAFIKA AS MIDDEL TOT KOMMUNIKASIE (GENERIES)

NR.                        VRAE                               ANTWOORDE                      PUNTE

        Noem die tipe gebou wat in                 Multi-verdieping gebou/
 1.                                                                                                 1
        FIGUUR A geïllustreer word.                Drie-verdieping gebou ✓

        Lei van die bouplan af die aansig waar                                                      1
 2.                                            Noordaansig/Noord ✓
        die opwasbak aangetref word.

                                                   Nokplaat/Nok/Dak/Dakbedekking/
 3.     Identifiseer nommer 1.                                                                      1
                                                   Wolfent ✓

        Hoekom is balustrades by nommer 2
 4.                                                Om te verhoed dat persone afval ✓                1
        geïnstalleer?

        Watter tipe materiaal was                  Gelamineerde veiligheidsglas/
 5.                                                                                                 1
        gespesifiseer vir nommer 3?                Veiligheidsglas ✓

        Beveel EEN geskikte materiaal vir
 6.                                                Hout/Veselsement ✓                               1
        nommer 4 aan.

        Wie is die eienaar van die
 7.                                                Mnr. P Xhosa ✓                                   1
        voorgestelde woning?

        Identifiseer die nommer wat die
 8.                                                5✓                                               1
        afvoerpyp aantoon.

        Noem EEN sanitêre toebehore, buiten
 9.                                                Stort/Bad/Bidet/Urinaal ✓                        1
        ŉ wasbak, wat in die badkamer
        geïnstalleer kan word.

 10.    Identifiseer nommer 7.                     Distribusiebord/DB ✓                             1

                                                   Om toegang tot die motorhuis te
 11.    Beskryf die doel van nommer 8.                                                              1
                                                   verkry met 'n voertuig ✓

        Hoeveel fluoresseerbuise word in die
 12.                                               1✓                                               1
        gebou aangetoon?

 13.    Noem die straat waar die nuwe gebou
                                                   Proteastraat ✓                                   1
        opgerig gaan word.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie                6                            DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

        Watter tipe afwerking is vir die mure
 14.                                               Klipbekleding ✓                                 1
        gespesifiseer?

        Lei van die bouplan af waarom dit          Teken van balustrades/Balustrades
 15.                                                                                               1
        hersien is.                                was nie geteken nie ✓

        Wat moet geïnstalleer word om
 16.    toegang tot die eerste en tweede vloer     Trappe ✓                                        1
        te kry?

        Lei van die bouplan af wie die bouplan
 17.                                               Argitek ✓ en Kliënt ✓                           2
        moet afteken.

        Wat is die voorgeskrewe afmetings vir
 18.                                               40 mm x 40 mm x 1 200 mm ✓                      1
        die balusters?

        Hoeveel vensterskarnieropeninge
 19.    word op venster 2 in die                   1✓                                              1
        vensterskedule aangedui?

                                                   •    Om elektrisiteit te hê gedurende
                                                        krag onderbrekings ✓
                                                   •    Om op elektrisiteit koste te
        Gee 'n rede vir die installering van            spaar
 20.                                                                                               1
        sonpanele op die dak.                      •    Om onafhanklik van elektrisiteit
                                                        voorsieners te wees
                                                   •    Om blootstelling aan sonlig te
                                                        verseker

        Die binnedeurrame word met laaghout                                      ✓✓
 21.                                                                                               2
        bedek. Teken die simbool vir laaghout.

        Teken die simbool vir 'n                                           ✓✓
 22.                                                                                               2
        muurgemonteerde urinaal.

        Wat is die bo-entvorm van die
 23.                                               Vierkantig ✓                                    1
        balusters?

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie               7                          DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

                                                    2,6 ✓ + 0,17 ✓ + 2,6 ✓ + 0,17 ✓ +
                                                    2,6 ✓ + 1,8 ✓m
        Bereken die totale hoogte van die         = 9,94 m ✓
        gebou vanaf die voltooide vloervlak tot                 OF
 24.                                                                                            7
        by die hoogte van die dak. Gee jou          2 600 + 170 + 2 600 +
        antwoord in m.                              170 + 2 600 + 1 800 mm
                                                  = 9 940 mm
                                                  = 9,94 m

        Bereken die oppervlak van die             = (2,6 ✓ x 12 ✓) – (2,1 ✓ x
        eksterne muur van die tweede vloer           1,8 ✓)
        vanaf die bokant van die vloer tot by     = 31,2 ✓ – 3,78 m² ✓
        dakhoogte in die wesaansig in             = 27,42 ✓m²
        FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
25.     Gee jou antwoord in m².                              OF                                 7
                                                  = (2 600 x 12 000) – (2 100 x
                                                      1 800)
                                                  = 31 200 000 – 3 780 000 mm²
                                                  = 27 420 000 m2
                                                  = 27,42 m²

                                                                           TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie                   8                       DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        Baluster:
                       Die vertikale paaltjie wat die handreling stut.✓                          (1)

          3.1.2        Strekking:
                       Die horisontale afstand wat gedek is deur die traparm.✓                   (1)

3.2
                                                ✓
                                                        ✓

                                                    ✓
                                            ✓

                                  J-BOUT VASGEGOTE ANKER                                         (4)

3.3

                                    ✓           LOOPSTUK/AANTREE ✓
                                        ✓
                                                OPTREE ✓

                                                                                                 (4)

3.4       Doel van dakonderlegsel:
          • Verminder die risiko dat die wind die teëls sal oplig ✓
          • Verminder die las op betondakteëls wanneer 'n verskil in druk tussen die
            binneste dakspasie en die buite oppervlakte voor kom ✓
          • Verhoed kondensasie afloop
          • Het UV- en hitte bestande eienskappe
          • Verminder wind geraas in die dak
          • Het goeie termiese eienskappe
          • Dien as waterdigtings en stofbestande membraan
          • Vertraag die verspreiding van brande by grasdakke
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  9              DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

3.5

                           ✓
                                   OF

               38 mm x 38 mm ✓
                                            38 mm x 50 mm
                          KAPLAT- VIR BETONTEËLS ✓

                             ✓    OF

                 50 mm x 76 mm ✓            76 mm x 76 mm

                      KAPLAT- VIR STAALDAKPLATE ✓                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    10                       DBE/Mei/Junie 2024
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

                                                          1
    3.6                                       1
                                                                                     DAKSPAR
                                                                                     HOOFSTYL
                                                      3

                                          4
                                                              4                      HANGSTYL
                            2         5                                              STUT
                     30º
                                                                                     BINDBALK
                 6                                7

8                                                                                    MUURPLAAT
                                                                                     MUUR

                            TOEPASSING VAN SKAAL                  9    9

                            NIE VOLGENS SKAAL: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE
                            VRAAG NA TE SIEN

                                NR.           ASSESSERINGSKRITERIA         PUNT
                                 1        Daksparre                          2
                                 2        Helling teen 30º                   1
                                 3        Hoofstyl                           1
                                 4        Stutte                             2
                                 5        Hangstyl                           1
                                 6        Muurplaat                          1
                                 7        Bindbalk                           1
                                 8        Oorhang                            1
                                          Toepassing van skaal:
                                          Alles korrek            =2
                                 9        EEN verkeerd            =1        2
                                          TWEE en meer verkeerd   =0
                                                                TOTAAL:     12
                                                                                                      (12)
                                                                                                      [30]

    Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie               11                           DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                     MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        werkbaarheid ✓                                                                (1)

          4.1.2        24 ✓                                                                          (1)

          4.1.3        spaar ✓                                                                       (1)

          4.1.4        klam ✓                                                                        (1)

          4.1.5        wit ✓                                                                         (1)

4.2       4.2.1        Faktore wat kan veroorsaak dat uitgrawings ineenstort:
                       • Swaar reën ✓
                       • Swak grond samestelling ✓
                       • Sykante nie teen korrekte helling uitgegrawe nie
                       • Onbehoorlike gebruik van bekisting en skoring om die mure te
                           onder steun
                       • Vibrasies van masjinerie of swaar motor voertuie naby
                           uitgrawings
                       • Water wat in die uitgrawing insypel
                       • Kontak met ondergrondse verbruikersleiding
                       • Toegang tot en uitgang vanaf die uitgrawing
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                     (2)

          4.2.2        Faktore om in ag te neem met uitgrawings wanneer ŉ terrein
                       skoongemaak word:
                       • Alle bome en plante moet verwyder word ✓
                       • Wanneer uitgrawing naby 'n bestaande gebou gedoen word,
                           moet 'n gebied van 2 meter om die gebou skoon gemaak
                           word. ✓
                       • Enige plae, soos termietneste, moet uitgeroei word voor
                           bouwerk begin
                       • Indien die terrein rotsagtig is, moet 'n spesialis bepaal hoe om
                           die rotse te verwyder.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                     (2)

          4.2.3        Uitgrawing moet geïnspekteer word:
                       • Aan die begin van elke skof ✓
                       • Na 'n reën bui of enige ander water syfering in die uitgrawing
                           wat die uitgrawing se toestand kan verander.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                      (1)

          4.2.4      Sodat die kante van die uitgrawing nie ineenstort nie. ✓
                                                                                                     (1)

4.3       4.3.1        •    Stamper ✓
                       •    Plaatkompakteerder ✓                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie              12                        DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

          4.3.2        Werkers word blootgestel aan:
                       • Hoë vibrasie blootstelling ✓
                       • Hoë vlakke van geraas ✓
                       • Stof
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

          4.3.3        • Die gedeelte moet afgesper word ✓
                       • Waarskuwings tekens moet aangebring word ✓
                       • Waarskuwings tekens moet duidelik sigbaar wees.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

4.4       Draagbare beton vibreerder met 'n petrol enjin moet nie op sy, kant neergelê
          word nie want:
          • Die petrol kan uitlek ✓
          • Die vergasser kan oorvloei met brandstof
          • Petrol wat uitlek kan 'n brandgevaar skep
          • Jy kan sukkel om die masjien aan te skakel
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

4.5       Skoonmaak van masjien na gebruik:
          • Defekte word weggesteek op ŉ vuil masjien ✓
          • Vuil masjiene kan die effektiewe meganiese werking van die masjien
             beïnvloed ✓
          • Skoon maak van die masjien sal korrosie en onnodige slytasie van die
             laers, busse en ratte verhoed
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

4.6       Metaalplaatbekleding kan geïnstalleer word:
          • Vertikaal ✓
          • Horisontaal ✓
          • Diagonaal
          • Op geboë oppervlaktes
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

4.7       Wanneer bekleding aan 'n metaalstruktuur vasgeheg moet word ✓, moet
          versteekte bevestigingsklemme met 'n gelykstelbout gebruik word om
          bekleding vas te heg. ✓                                                             (2)

4.8       Rekbare gietyster ✓                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    13                       DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

4.9

            1                                         1
                                                                       BEKISTINGBORD     8
                                                                       BEKISTINGSBORD SYE
                         3            3          7
         7                                                            KLAMP
                    4
                                             4    6
                                                                      STUT
        6                      2                                       WIG
                                                                       SOFFIET/
                                                                       BEKISTINGBORD
                5                                5
                                                                       HEGPLAAT 8

                                                                       DEURLOOPKOPDRAER/
                                                                       DRAER

                                                                       VERSTELBARE STUT

                        NR.             ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT
                         1    Bekistingbord vir vloer                          2
                         2    Soffiet/Bekistingbord vir balk                   1
                         3    Bekistingbord sye                                2
                         4    Klampe (ignoreer versteekte besonderhede)        2
                         5    Hegplate                                         2
                         6    Wûe (in posisie)                                 2
                         7    Stutte (ondersteun boonste dele van sye)         2
                         8    Enige TWEE byskrifte                             2
                                                                  TOTAAL:     15
                                                                                                  (15)
                                                                                                  [40]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie                14                        DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:             PLEISTER EN VLAKLAE, STEENWERK EN GRAFIKA AS
                     KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        Aanwending van pleister teen 'n muur/Besig om ŉ muur te
                       pleister ✓                                                              (1)

          5.1.2        • Pleisterplank ✓
                       • Pleistertroffel ✓                                                     (2)

          5.1.3        Mengverhoudings:
                        • 1:1½ ✓ ✓
                        • 1 sak sement (50 kg) en 1½ kruiwaens pleistersand                    (2)

5.2       1 sak/1 ✓                                                                            (1)

5.3       Vlaklae word gebruik om:
          • Voorsien 'n gladde, gelyk en plat vloer vir 'n huis ✓
          • Vermeerder die strukturele diepte en sterkte van die basis vloerlaag
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

5.4       Faktore wat oorweeg moet word wanneer grond voorberei moet word vir
          plaveisel:
          • Die oppervlakte moet uitgegrawe word tot op die diepte van stabiele grond
             en alle los grond moet verwyder word ✓
          • Grawe uit totdat alle sagte grond verwyder is ✓
          • Verwyder alle plantegroei van die grond
          • Werk die gedeelte af tot op die regte diepte en helling
          • Maak seker daar is geen slote wat damme staande water kan veroorsaak
             nie
          • Sagte terug vulling moet met 'n stamper of plaat kompakteerder
             gekompakteer word
          • As die oppervlakte te droog is voeg water by om die oppervlakte te
             kompakteer
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

5.5       5.5.1        Halfsirkelvormige pasboog ✓                                             (1)

          5.5.2          A - Eindsteen ✓
                         B - Boogsteen ✓
                         C - Sluitsteen ✓
                         D - Boogsluiter ✓                                                     (4)

          5.5.3        Engelse verband ✓                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie             15                      DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

          5.5.4        Nadele:
                         • Neem lank om te bou ✓
                         • Stene moet gesny word as voorafvervaardigde stene, nie
                             gebruik word nie ✓
                         • Profiele/Draai stukke neem baie tyd om te maak
                         • Groewe moet gereeld skoon gemaak word
                         • Foute in konstruksie is sigbaar
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie                       16                             DBE/Mei/Junie 2024
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

5.6

                            1

                                       4                                                BETONVLOER 8
                                                                          3
                    6           6                                                        VWL

                                                                      4
                                                                                         BETONVULLING

                                        7
                        2
                                        5

                                                                                         MUURBINT 8

                 TOEPASSING VAN SKAAL                     9   9

                 NIE VOLGENS SKAAL: GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG
                 NA TE SIEN.

                     NR.                     ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
                      1             Drie lae stene bo die vloer (al drie lae)           1
                      2             Drie lae stene onder die vloer (al drie lae)        1
                      3             Beton vloer                                         1
                      4             VWL (1 x onder vloer + 1 x soos aangetoon)          2
                      5             Muurbint (in laag bokant vloer)                     1
                      6             Syfer gat (1 x korrekte posisie + 1 x simbool)      2
                      7             Beton vulling (aangetoon deur 'n simbool)           1
                      8             Enige TWEE byskrifte                                2
                                    Toepassing van skaal:
                                    Alles korrek                    =2                   2
                        9
                                    EEN verkeerd                    =1
                                    TWEE en meer verkeerd           =0
                                                                           TOTAAL:      13                 (13)
                                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 17                               DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:          WAPENING IN BETON, FONDASIES,                    BETON         VLOERE      EN
                  HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
6.1       6.1.1        H✓                                                                              (1)
          6.1.2        A✓                                                                              (1)
          6.1.3        E✓                                                                              (1)

          6.1.4        G✓                                                                              (1)

          6.1.5        B✓                                                                              (1)
6.2       6.2.1        A – Plastiese spasieerders ✓
                       B – Beton blokke ✓                                                              (2)
          6.2.2        Verbind die wapening met die spasieerders. ✓                                    (1)
          6.2.3        Om te verseker die korrekte dekkingsdiepte word verkry. ✓                       (1)
6.3       6.3.1        Rib en blok vloer ✓                                                             (1)
          6.3.2        Materiaal vir die voltooiing van die rib en blok vloer:
                       • Bewapenings mat/Draad/Staal mat/Maassif ✓
                       • Spasieerder
                       • In-situ gegiete beton/Beton
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                        (1)

          6.3.3        7 dae ✓                                                                         (1)
          6.3.4

                                             ✓
                                                     ✓

                            ✓        ✓
                                                                                                       (4)

6.4       6.4.1        Voorafgegiete betonheipaal/Voorafgegote beton ✓                                 (1)
          6.4.2        Valhamer/Staalkabel en valhamer ✓                                               (1)
          6.4.3        Geboor met n awegaarboor ✓                                                      (1)

          6.4.4        Tipes grond vir voorafgegiete betonheipaal:
                       • Sagte ✓
                       • Onstabiele ✓
                       • Los
                       • Nie-kleefbare
                       • Grondbeweging
                       • Konstant nat
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  18                                  DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

6.5

                                                                 HOOFSTAWE       6

                                    2
                                                                 BEUEL/BINDER
                                              3

                                                          5
                                                                   KOLOM
                                          3

                                                      4

                                                                  MINIMUM BETON
                                                  1
                                                                  DEKKING

                           BEWAPENING VIR ‘N RONDE KOLOM

                 NR.            ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
                  1     Projeksielyne                                      1
                  2     Kolom                                              1
                        Hoofstawe (2 punte indien al 8 geteken is)
                                                                             2
                  3     (1 punt as minder as 8 stawe geteken is)
                  4     Beuel/Binder                                         1
                  5     Minimum beton dekking aangedui                       1
                  6     Enige EEN byskrif                                    1
                                                          TOTAAL:            7
                                                                                                           (7)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  19                        DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

6.6
           A       B              C                                 D
6.6.1                                     Wapening vir die vloer:
           1/ 8,12 ✓                      Lang muur = 8 560 -2 (220) ✓ = 8 120 mm ✓
                4,12 ✓                    Kort muur = 4 560 -2 (220) ✓ = 4 120 mm ✓
                           33,45 m2 ✓     33,45 m2 gesweisde maasdraad word benodig             (7)

6.6.2                                     Volume vlaklaag benodig:
           1/ 8,12 ✓                      Binne afmetings vir lang muur = 8 120 mm
                4,12 ✓                    Binne afmetings vir kort muur = 4 120 mm
                0,03 ✓     1,00 m3 ✓      1,00 m3 vlaklaag word benodig
                                                                                                (4)

                                          Korrekte gebruik van afmetingspapier ✓                (1)
                                                                                                [40]

                                                                               TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-eng/559fa58b-574d-4982-8261-326355e9f841) — Civil Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Civil Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2018-memo-afr/5658b3b9-7dc1-4539-afe1-ac2cbb68dce8) — Civil Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
