# Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3cbc0743-672f-4e39-b875-a681b1a6ab39
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3cbc0743-672f-4e39-b875-a681b1a6ab39)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

                                 NOVEMBER 2025

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Konstruksie              2                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.    Nasieners behoort:
      • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
         antwoorde van die kandidaat evalueer.
      • Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
         interpreteer.
      • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
         nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
         die finalisering van die nasienriglyne.
      • Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om beskryf en verduidelik
         tipe vrae te beantwoord:
         1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
            hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
            oorweeg word.
         2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
            beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
            goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
            antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
            voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
      Beantwoording van kortvrae.
        1. Antwoorde in Kolpuntvorm: Wanneer ’n kandidaat hul antwoorde in
              kolpunte verskaf, moet elke kolpunt as ’n afsonderlike antwoord beskou
              word. Ken een punt toe vir elke volledige kolpuntantwoord.
         2. Antwoorde in paragraafvorm: Wanneer ’n kandidaat antwoorde in
              paragraafvorm verskaf, moet die antwoord beoordeel word op grond van
              die akkuraatheid en volledigheid van elke feit wat aangebied word. Ken
              punte toe vir elke onderskeibare feit of stelling, mits elke feit korrek
              verwoord is.
      • Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
         voorspel nie.
      • Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
         moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
      • Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
         uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
      • Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
         betekenis van die woord verander.
      • As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
         slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
         verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
         geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
         moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.    Vir berekeninge:
      • 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
          geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
          moet wees, sal 'n punt toegeken word indien die antwoord aangedui is
          sonder die eenheid.
      • Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
          indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
          die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Konstruksie              3                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

      •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet
           die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
           eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
           kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
           antwoord verkry word.
      •    Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
           gebruik van die dimensiepapier.

3.    Wanneer tekeninge nagesien word:
      • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
         regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
      • 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
         herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
         mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
         onderdeel (positiewe nasien).
      • Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
         onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
         onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
      • Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
      • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
         slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
      • Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
         (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,   sal     die    eerste
         assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
         sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
         punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
      •    Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
           volgens die assesseringskriteria Indien die bykomende inligting egter die
           korrekte antwoord verander of teenstrydig is, moet die antwoord as
           verkeerd gemerk word.

4.    Verkeerde nommering van vrae:
      •    As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
           in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
           omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
      •    Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
           as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
           antwoord NIE nagesien word nie.

5.    Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
      is:
      •    As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
      •    As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
           het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
           merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
           antwoordeboek.
      •    As die vraag in die antwoordeboek in plaas van op die antwoordblad
           beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
           assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  4             DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:             WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                     (GENERIES)

1.1       1.1.1        38 mm ✓                                                        (1)

          1.1.2        150 mm ✓                                                       (1)

          1.1.3        320 kg per m² ✓                                                (1)

          1.1.4        twee ✓                                                         (1)

          1.1.5        twee ✓                                                         (1)

          1.1.6        oorhoofse ✓                                                    (1)

          1.1.7        tweederdes ✓                                                   (1)

          1.1.8        ongemagtigde persone ✓                                         (1)

          1.1.9        760 x 560 mm ✓                                                 (1)

          1.1.10       gesondheid en veiligheid ✓                                     (1)

1.2       C✓                                                                          (1)

1.3       Boute word aangekoop volgens:
          •    Lengte van die skag ✓
          •    Deursnee ✓
          •    Tipe draad
          •    Kopgrootte
          •    Tipe kop
          •    Sterkte
          •    Materiaal
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)

1.4       1.4.1        Proses van poeierbedekking:
                       Die aanwending van 'n plastiekafwerking/bedekking      in
                       poeiervorm ✓, deur 'n sproeispuit te gebruik. ✓                (2)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Konstruksie               5                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

          1.4.2        Voordele van die aanwending van poeierbedekking aan 'n metaal:
                       •   Versterk die metaal ✓
                       •   Verskaf stabiliteit
                       •   Omgewingsvriendelik
                       •   Dikker laag kan aangewend word
                       •   Meer duursaam
                       •   Beskikbaar in verskeie kleure, teksture en glansvlakke
                       •   Weerstaan hoë vlakke van hitte
                       •   Termoverharde poeierbedekking het 'n pragtige voorkoms
                       •   Goedkoper as ander metodes
                       •   Weerstaan korrosie
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

1.5       Moenie die volgende gebruik om 'n multidetektor skoon te maak nie:
          • Skoonmaakmiddels ✓
          • Oplosmiddels/Chemikalieë
          • Klam lap
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

1.6       Twee materiale wat opgespoor kan word:
          • Staal ✓
          • Koper ✓
          • Geelkoper
          • Bedrading/WS
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

1.7       Skietlood ✓                                                                          (1)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 6                          DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES

NR.                        VRAE                               ANTWOORDE                      PUNTE
        Watter aansig word deur FIGUUR A
 1.                                                 Wes-aansig/Wes/W ✓                              1
        aangedui?
        Lei van die nota-kolom af watter tipe
 2.                                            Skilddak ✓                                           1
        dak by nommer 1 aangedui word.
        Watter energie-opwekkings-
 3.     komponente is op die dak geïnstalleer, Sonpanele ✓                                          1
        soos deur nommer 2 aangedui?

 4.     Identifiseer nommer 3.                      Fassiebord ✓                                    1

 5.     Identifiseer nommer 4.                      Vensterbank ✓                                   1

        Watter materiaal word aanbeveel om
 6.     vir die vervaardiging van nommer 5          Vlekvrye staal ✓                                1
        gebruik te word?

 7.     Identifiseer nommer 6.                      NGV/Natuurlike grondvlak ✓                      1

 8.     Skryf die afkorting vir nommer 7 neer.      VVV ✓                                           1

        Identifiseer die entvorm wat gebruik
 9.     word vir die vervaardiging van              Rond/Vierkantig/Reghoekig ✓                     1
        nommer 8.
        Hoeveel ingeboude kaste is daar in
 10.                                                Een/1 ✓                                         1
        die gebou?

                                                    Kontaksok/Kontaksok met
        Watter elektriese installasie is in die     skakelaar/Ligte/Elektriese
 11.                                                                                                1
        gebou weggelaat?                            bedrading/Skakelaar/Verdeelbord/
                                                    Ondulator ✓
        Watter tipe materiaal kan gebruik word Hout/Veselsement/
 12.    om die fassieplank in FIGUUR A te      uPVC/Aluminium/Vlekvrye staal                        1
        vervaardig?                            Gegalvaniseerde plate ✓
        Hoe moet die openingsrigting van die
 13.    skuifdeur op die vloerplan aangedui         Deur middel van 'n pyl ✓                        1
        word?
                                                    Keramiek/PVC/Hout/Staal/Vlekvrye
                                                    staal/Porselein/Klei/
        Noem EEN materiaal wat gebruik kan
 14.                                                Plastiek/Veselglas/Glas/Beton/                  1
        word om nommer 9 te vervaardig.
                                                    Klip/Marmer/Terrazzo/Gietyster/
                                                    Gepersde staal/ Geelkoper ✓

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Konstruksie               7                            DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

        Lei van die nota-kolom af wat bokant
 15.                                              Lateie ✓                                        1
        elke venster geïnstalleer moet word.

        Hoeveel buitedeure is aan die
 16.                                              Twee/2 ✓                                        1
        suidelike kant van die gebou sigbaar?
        Hoeveel spoelklosette is in die gebou
 17                                               Vier/4 ✓                                        1
        geïnstalleer?

 18.    Identifiseer nommer 10.                   Eenwegskakelaar-dubbelpool ✓                    1

        Lei die dikte van die binnemure van                                                       1
 19.                                              110 mm/110 ✓
        FIGUUR B af.
        Noem die verwysingskode van die
 20.                                              QP 5 - 2025 ✓                                   1
        voorgestelde gebou.

        Hoeveel 1 200 x 600 mm vensters is
 21.                                              VYF/5 ✓                                         1
        daar in die gebou?
        Lei van die nota-kolom af wat die
 22.    afmetings van die aluminiumsypaneel       600 ✓ x 2 000 mm ✓                              2
        met vensters is.
                                                               ✓
 23.    Teken die simbool vir 'n vetvanger.                        ✓                              3
                                                              ✓✓   ✓

        Teken die simbool vir onversteurde                         ✓
 24.    grond.                                                                                    3
                                                                   ✓   ✓

        Watter sanitêre toebehore is in die       Dubbele opwasbak/Opwasbak-
 25.    waskamer geïnstalleer?                    dubbel ✓                                        1

                                                  5✓x4✓
        Bereken die area van die waskamer         = 20 ✓ m²
        wat met vloerteëls bedek moet word.
 26.                                              OF                                              3
        Die opwasbakeenheid moet bo-op die
        teëls geïnstalleer word.
                                               5 000 mm x 4 000 mm
        Gee jou antwoord in m².                = 20 m²
                                               220 ✓ + 5 000 ✓ + 110 ✓ +
                                               5 000 ✓ + 220 ✓
        Bereken die totale lengte van die muur = 10 550 ✓ mm
        aan die noordelike kant van die        = 10,55 ✓m
 27.                                                                                              7
        gebou. Toon ALLE berekeninge. Die
        lengte moet in meter aangedui word.    OF

                                                  0,22 + 5 + 0,11 + 5 + 0,22= 10,55 m
                                                                             TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Konstruksie                      8                     DBE/November 2025
                                             NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1         760 mm ✓                                                                    (1)

          3.1.2         1 400 mm ✓                                                                  (1)

3.2
                                    2
                                                                 3
                   1
                       76                      1   76

                               50                           76
                                1                            1

                            NR.         ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
                             1          Afmetings (TWEE op elke tekening)        4
                             2          Teken van reghoekige vorm                1
                             3          Teken van vierkantige vorm               1
                                                                     TOTAAL:     6                  (6)

3.3       3.3.1         42 ✓                                                                        (1)

          3.3.2         14 ✓                                                                        (1)

          3.3.3         Drie/Vier ✓                                                                 (1)

          3.3.4         150 ✓                                                                       (1)

3.4        • Rawl bout ✓
           • Hulsanker
           • Bout
           • Bout met chemiese anker
           • Spoorskroef en prop
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Konstruksie                     9                         DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

3.5       3.5.1        A – Nokplaat/Nokdekking ✓
                       B – Kaplat ✓
                       C – Dakbedekking ✓
                       D – Dakspar/Dakkap ✓                                                             (4)

          3.5.2        Gevolge as 'n nokplaat nie geïnstalleer is nie:
                       • Waterskade/lekke kan plaasvind as die dak nie bedek is nie. ✓
                       • Sonder die nokplaat kan wind maklik die dakbedekking oplig.
                       • Insekte, ongediertes en ander voorwerpe kan die dakspasie
                         binnedring.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                         (1)

                                                                               4
3.6
                                            NOKBALK
                                                                      3                      3

                                            DAKSPAR                            4

                                                       3   DAKSPAR HELLING             2

             BINDBALK
          MUURPLAAT
                                              1
                       3
                             5
           OORHANG
              MUUR

                                 ARSERING    6

                                 TOEPASSING VAN SKAAL: 7          7

                                 GEBRUIK ‘N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN

                     NR.     ASSESSERINGSKRITERIA                            PUNT
                      1      Muurplaat                                         1
                      2      Bindbalk                                          1
                      3      Daksparre + Helling van dakspar                   4
                      4      Nokbalk (korrek geteken en geplaas)               2
                      5      Oorhang                                           1
                      6      Arsering (enige EEN onderdeel)                    1
                             Toepassing van skaal :
                             Almal korrek                =2
                      7                                                       2
                             EEN verkeerd                =1
                             TWEE of meer verkeerd       =0
                                                            TOTAAL:           12
                                                                                                        (12)
                                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 10              DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                     MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1        Lood ✓                                                          (1)

          4.1.2        Rekbare gietyster ✓                                             (1)

          4.1.3        Medium koolstofstaal ✓                                          (1)

          4.1.4        Geelkoper ✓                                                     (1)

          4.1.5        Gegalvaniseerde plaatmetaal ✓                                   (1)

4.2       4.2.1        C✓                                                              (1)

          4.2.2        F✓                                                              (1)

          4.2.3        A✓                                                              (1)

          4.2.4        I✓                                                              (1)

          4.2.5        E✓                                                              (1)

          4.2.6        B✓                                                              (1)
4.3       • Diepte ✓
          • Wydte/Lengte/Breedte/Afmetings/Grootte ✓
          • Dienste (loodgieterswerk en elektrisiteit)
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

4.4       Deur masjiene/laaigraaf/T.L.B/meganies ✓                                     (1)

4.5       Bekisting vir ferm grond ✓                                                   (1)

4.6       Uitsny ✓ en vulling ✓                                                        (2)

4.7       4.7.1        Masjiene wat gebruik kan word:
                       •   Plaatkompakteerder ✓
                       •   Stamper
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                        (1)
          4.7.2        Versorging na gebruik van masjienerie:
                       • Maak skoon na gebruik ✓
                       • Diens die plaatkompakteerder ✓
                       • Verwyder los vullis en grond
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                       (2)

          4.7.3             •     Oormowwe/Oorproppe ✓
                            •     Verlies van gehoor ✓                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Konstruksie                        11                       DBE/November 2025
                                                NSS – Nasienriglyne

4.8       4.8.1        Die toets word uitgevoer:
                        • Om die digtheid van beton te toets voordat dit geplaas word
                           deur die persentasie water wat dit bevat te bepaal. ✓
                        • Om die werkbaarheid te bepaal. ✓
                        • Om die konsistensie van die lotte wat gemeng moet word te
                           bepaal.
                        • Om die sakking van die mengsel te bepaal.
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                       (2)
          4.8.2        Uitkomste van die saktoets:

                        ✓                       ✓

                         WARE SAKKING ✓

                       ✓
                                        ✓
                            SKUIFSAKKING ✓

                            INGESTORTE SAKKING
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                       (6)
4.9

                                        ✓

                                WIG ✓
                                                                         WIG
                                                        OF

                            ✓
                                            ✓

                        WIGPARE
                                                                      WIGPARE                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    12                        DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

4.10
                                                                                   BINT

                                                                                   BETON
                                                                                   KLAMP

                                                                                   BEKISTINGSBORD

                                                                                   HEGPLAAT
                                   1

                                                                        MOERBALK/KOPDRAER

                                                                  2
                                        2
                                                                        VERSPANNING/STUTTE

                                                                        STUTPAAL/STUT

                                                      3

                                            4
                                                                        WIGPAAR
                                    5                                   VOETPLAAT

                           NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
                            1     Moerbalk/Kopdraer                     1
                            2     Verspannings/Stutte                   2
                            3     Stutpaal/Stut                         1
                            4     Wigpaar                               1
                            5     Voetplaat                             1
                                                   TOTAAL:              6                           (6)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Konstruksie                    13                          DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:             PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
                     KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        Pleisterwerk ✓                                                                 (1)

          5.1.2        Pleisterbord ✓
                       Pleister troffel ✓                                                             (2)

          5.1.3        Bouerskalk/Kalk ✓                                                              (1)

5.2       5.2.1        Tipes vlaklae:
                       • Droë vlaklae ✓
                       • Monolitiese vlaklae ✓
                       • Verbinde vlaklae
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                      (2)

          5.2.2        Toets vir die absorpsievermoë van beton om 'n vlaklaag te
                       ontvang:
                       • Gooi 'n koppie water op die oppervlak 'n dag voordat die
                           vlaklaag aangewend word. ✓
                       • Indien die water binne 5 minute geabsorbeer word, is die
                           oppervlaksuiging goed. ✓
                       • Die oppervlak moet klam/nat gehou word vir vier ure. ✓                       (3)

5.3                                                               2

                                                                        2
                          1

                                  1                               2

                     STEEN VIR RUBOOG                      STEEN VIR PASBOOG

                         NR.          ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                           1          Steen vir ruboog                  2
                           2          Steen vir pasboog                 3
                                                        TOTAAL:         5                             (5)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Konstruksie                   14                    DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

5.4

                                  3

                                       3

                                                OF
                     4
                                            ARSERING                            ARSERING

                                  3

             1                     2
                         1

          NOTA: PLEISTER KAN GETOON WORD OP ENIGE KANT VAN DIE
          MUUR AFHANGENDE VAN DIE KANT VAN DIE SKARNIER

                         NR.      ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                           1      Simbool vir pleister             2
                           2      Skarnier                         1
                           3      Staal deurraam                   3
                           4      Arsering van muur                1
                                                     TOTAAL:       7
                                                                                               (7)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Konstruksie                     15                        DBE/November 2025
                                             NSS – Nasienriglyne

5.5

                                                            2

                                                                                   GEGOLFDE DAK
                                                                                   SINKPLAAT

                                                                                   DAKSPAR

                                                                                  HANGER
                             1
                         1

                                                                                   VOETLAT

             3                                       4

FASSIE
                                  5
BORD
                                                                                  DRAER
             8
                                  6                                               KWARTROND
                                                      7
                                                                                  MUUR
            PLAFONBORD

                         NR.          ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT
                          1           Voetlat (1 = Daklat + 1 = Plasing)     2
                          2           Dakbedekking                           1
                          3           Fassiebord                             1
                          4           Hanger (geen verborge detail)          1
                          5           Draer                                  1
                          6           Plafonbord                             1
                          7           Kwartrond                              1
                          8           Arsering (enige EEN onderdeel)         1
                                                        TOTAAL:              9                         (9)
                                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Konstruksie            16               DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:             WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
                     HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        B✓                                                          (1)

          6.1.2        C✓                                                          (1)

          6.1.3        B✓                                                          (1)

          6.1.4        D✓                                                          (1)

          6.1.5        C✓                                                          (1)

6.2       Tipes heipaal fondasies:
          • Staalpyp-caisonpale ✓
          • Voorafgegiete betonheipale ✓
          • Heipale wat in-situ ingeslaan word
          • Kortboor (awegaar) heipale
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

6.3       Kantelbalk ✓                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Konstruksie                           17                             DBE/November 2025
                                                   NSS – Nasienriglyne

6.4
                                                                         5
                                           1

                                                                                 BEUEL

                                       3                                         MINIMUM BETON-
                                                                                 DEKKING

                                                                                 HOOFSTAAF

                                   4 HOOFSTAWE KORREK GEPLAAS

                                                                                   HOOFSTAAF
                                               2

                                                                             5

                                                                                    MINIMUM BETON
                                                                                    DEKKING

                                   4
                                                                                    BEUEL

                                   6 HOOFSTAWE KORREK GEPLAAS

                                  NR.          ASSESSERINGSKRITERIA                  PUNT
                                   1           Hoofstawe – vierkant (vier)             1
                                   2           Hoofstawe - rond (ses)                  1
                                   3           Beuel – vierkant                        1
                                   4           Beuel – rond                            1
                                   5           Minimum betondekking                    2
                                                                 TOTAAL:               6                        (6)

6.5       A – Wapeningsmaas/Draad/Staalmat/Gesweisde staalmat ✓
          B – Holkernbetonblok ✓
          C – Leipyp ✓
          D – Wapening in rib/Wapeningstaal ✓
          E – Voorafgegiete beton rib/Rib ✓                                                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Konstruksie                 18                         DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

6.6
                                  ANKERSTAAF                                            SKUIFSTAAF

                                                       2           4
                                                                                    2
                                          5
                                                               3       3
                                                                                           BETON
                                                                                   1       BALK
                                                      1

                           BEUEL

                                         HOOFSTAAF

                                                                                           MUUR

           NR.    ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
            1     Hoofstaaf                            2
            2     Ankerstaaf                           2
            3     Skuifstaaf                           2
            4     Beuels (naby spasiëring)             1
            5     Beuels (verder spasiëring)           1
                                    TOTAAL:            8                                           (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Konstruksie                  19                         DBE/November 2025
                                          NSS – Nasienriglyne

6.7         A         B           C                               D
6.7.1                                       Lengte van muurplaat benodig:
          2/ ✓ 12,06 ✓                      12 500 mm – 2/220 ✓ = 12 060 mm
                              24,12 m ✓     24,12 m muurplate benodig                           (4)

            A         B           C                                D
6.7.2                                       Getal dakkappe benodig:
                                                     Binne-afmeting
                                                   Hartafstand + 1 dakkap
                                            =   12,06 ✓
                                               1,2 + 1 ✓
                                            10,05 + 1
                                            11 +1 ✓
                                            12 dakkappe benodig ✓                               (4)

6.7.3       A         B           C                                D
                                            Getal kaplatte benodig:
                                            Getal           Lengte van dakspar
                                                      =
                                            kaplatte      Hartafstand tussen kaplatte
                                              4,92 ✓
                                            =
                                              1,13 ✓
                                            = 4,35 = 5
                                            = 5 x 2 ✓ = 10 kaplatte ✓                           (4)
                                                                   OF
                                            Getal kaplatte benodig:
                                            Getal             Lengte van dakspar
                                                       =                                +1
                                            kaplatte      Hartafstand tussen kaplatte
                                              4,92
                                            =        +1
                                              1,13
                                            = 4,35 + 1
                                            = 5+1
                                            = 6 x 2 = 12 kaplatte

                                            Korrekte gebruik van afmetingspapier ✓              (1)
                                                                                                [40]

                                                                                TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
