# Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/568f1146-d6c1-45b2-a2d7-dccc9d25f626
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/568f1146-d6c1-45b2-a2d7-dccc9d25f626)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                  NOVEMBER 2025

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           2                         DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.   Nasieners behoort:
     • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
        antwoorde van die kandidaat evalueer.
     • Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
        interpreteer.
     • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
        nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
        die finalisering van die nasienriglyne.
     • Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om beskryf en verduidelik
        tipe vrae te beantwoord:
        1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
           hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
           oorweeg word.
        2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
           beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
           goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
           antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
           voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
     Beantwoording van kortvrae.
       1. Antwoorde in Kolpuntvorm: Wanneer ’n kandidaat hul antwoorde in
             kolpunte verskaf, moet elke kolpunt as ’n afsonderlike antwoord beskou
             word. Ken een punt toe vir elke volledige kolpuntantwoord.
        2. Antwoorde in paragraafvorm: Wanneer ’n kandidaat antwoorde in
             paragraafvorm verskaf, moet die antwoord beoordeel word op grond van
             die akkuraatheid en volledigheid van elke feit wat aangebied word. Ken
             punte toe vir elke onderskeibare feit of stelling, mits elke feit korrek
             verwoord is.
     • Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
        voorspel nie.
     • Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
        moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     • Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
        uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
     • Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
        betekenis van die woord verander.
     • As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
        slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
        verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
        geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
        moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.   Vir berekeninge:
     • 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
         geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
         moet wees, sal 'n punt toegeken word indien die antwoord aangedui is
         sonder die eenheid.
     • Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
         indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
         die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           3                         DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

     •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet
          die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
          eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
          kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
     •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
          antwoord verkry word.
      •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
          gebruik van die dimensiepapier.

3.   Wanneer tekeninge nagesien word:
     • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
        regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
     • 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
        herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
        mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
        onderdeel (positiewe nasien).
     • Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
        onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
        onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
     • Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
     • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
        slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
     • Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
        (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,   sal     die    eerste
        assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
        sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
        punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
     •    Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
          volgens die assesseringskriteria Indien die bykomende inligting egter die
          korrekte antwoord verander of teenstrydig is, moet die antwoord as
          verkeerd gemerk word.

4.   Verkeerde nommering van vrae:
     •    As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
          in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
          omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
     •    Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
          as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
          antwoord NIE nagesien word nie.

5.   Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
     is:
     •    As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
     •    As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
          het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
          merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
          antwoordeboek.
     •    As die vraag in die antwoordeboek in plaas van op die antwoordblad
          beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
          assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               4             DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:             WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                     (GENERIES)

1.1       1.1.1       38 mm ✓                                                        (1)

          1.1.2       150 mm ✓                                                       (1)

          1.1.3       320 kg per m² ✓                                                (1)

          1.1.4       twee ✓                                                         (1)

          1.1.5       twee ✓                                                         (1)

          1.1.6       oorhoofse ✓                                                    (1)

          1.1.7       tweederdes ✓                                                   (1)

          1.1.8       ongemagtigde persone ✓                                         (1)

          1.1.9       760 x 560 mm ✓                                                 (1)

          1.1.10      gesondheid en veiligheid ✓                                     (1)

1.2       C✓                                                                         (1)

1.3       Boute word aangekoop volgens:
          •    Lengte van die skag ✓
          •    Deursnee ✓
          •    Tipe draad
          •    Kopgrootte
          •    Tipe kop
          •    Sterkte
          •    Materiaal
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                  (2)

1.4       1.4.1       Proses van poeierbedekking:
                      Die aanwending van 'n plastiekafwerking/bedekking     in
                      poeiervorm ✓, deur 'n sproeispuit te gebruik. ✓                (2)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            5                        DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

          1.4.2       Voordele van die aanwending van poeierbedekking aan 'n metaal:
                      •   Versterk die metaal ✓
                      •   Verskaf stabiliteit
                      •   Omgewingsvriendelik
                      •   Dikker laag kan aangewend word
                      •   Meer duursaam
                      •   Beskikbaar in verskeie kleure, teksture en glansvlakke
                      •   Weerstaan hoë vlakke van hitte
                      •   Termoverharde poeierbedekking het 'n pragtige voorkoms
                      •   Goedkoper as ander metodes
                      •   Weerstaan korrosie
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

1.5       Moenie die volgende gebruik om 'n multidetektor skoon te maak nie:
          • Skoonmaakmiddels ✓
          • Oplosmiddels/Chemikalieë
          • Klam lap
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.6       Twee materiale wat opgespoor kan word:
          • Staal ✓
          • Koper ✓
          • Geelkoper
          • Bedrading/WS
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

1.7       Skietlood ✓                                                                         (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             6                          DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES

NR.                       VRAE                              ANTWOORDE                      PUNTE
       Watter aansig word deur FIGUUR A
 1.                                               Wes-aansig/Wes/W ✓                              1
       aangedui?
       Lei van die nota-kolom af watter tipe
 2.                                           Skilddak ✓                                          1
       dak by nommer 1 aangedui word.
       Watter energie-opwekkings-
 3.    komponente is op die dak geïnstalleer, Sonpanele ✓                                         1
       soos deur nommer 2 aangedui?

 4.    Identifiseer nommer 3.                     Fassiebord ✓                                    1

 5.    Identifiseer nommer 4.                     Vensterbank ✓                                   1

       Watter materiaal word aanbeveel om
 6.    vir die vervaardiging van nommer 5         Vlekvrye staal ✓                                1
       gebruik te word?

 7.    Identifiseer nommer 6.                     NGV/Natuurlike grondvlak ✓                      1

 8.    Skryf die afkorting vir nommer 7 neer.     VVV ✓                                           1

       Identifiseer die entvorm wat gebruik
 9.    word vir die vervaardiging van             Rond/Vierkantig/Reghoekig ✓                     1
       nommer 8.
       Hoeveel ingeboude kaste is daar in
 10.                                              Een/1 ✓                                         1
       die gebou?

                                                  Kontaksok/Kontaksok met
       Watter elektriese installasie is in die    skakelaar/Ligte/Elektriese
 11.                                                                                              1
       gebou weggelaat?                           bedrading/Skakelaar/Verdeelbord/
                                                  Ondulator ✓
       Watter tipe materiaal kan gebruik word Hout/Veselsement/
 12.   om die fassieplank in FIGUUR A te      uPVC/Aluminium/Vlekvrye staal                       1
       vervaardig?                            Gegalvaniseerde plate ✓
       Hoe moet die openingsrigting van die
 13.   skuifdeur op die vloerplan aangedui        Deur middel van 'n pyl ✓                        1
       word?
                                                  Keramiek/PVC/Hout/Staal/Vlekvrye
                                                  staal/Porselein/Klei/
       Noem EEN materiaal wat gebruik kan
 14.                                              Plastiek/Veselglas/Glas/Beton/                  1
       word om nommer 9 te vervaardig.
                                                  Klip/Marmer/Terrazzo/Gietyster/
                                                  Gepersde staal/ Geelkoper ✓

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           7                            DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

       Lei van die nota-kolom af wat bokant
 15.                                            Lateie ✓                                        1
       elke venster geïnstalleer moet word.

       Hoeveel buitedeure is aan die
 16.                                            Twee/2 ✓                                        1
       suidelike kant van die gebou sigbaar?
       Hoeveel spoelklosette is in die gebou
 17                                             Vier/4 ✓                                        1
       geïnstalleer?

 18.   Identifiseer nommer 10.                  Eenwegskakelaar-dubbelpool ✓                    1

       Lei die dikte van die binnemure van                                                      1
 19.                                            110 mm/110 ✓
       FIGUUR B af.
       Noem die verwysingskode van die
 20.                                            QP 5 - 2025 ✓                                   1
       voorgestelde gebou.

       Hoeveel 1 200 x 600 mm vensters is
 21.                                            VYF/5 ✓                                         1
       daar in die gebou?
       Lei van die nota-kolom af wat die
 22.   afmetings van die aluminiumsypaneel      600 ✓ x 2 000 mm ✓                              2
       met vensters is.
                                                             ✓
 23.   Teken die simbool vir 'n vetvanger.                       ✓                              3
                                                            ✓✓   ✓

       Teken die simbool vir onversteurde                        ✓
 24.   grond.                                                                                   3
                                                                 ✓   ✓

       Watter sanitêre toebehore is in die      Dubbele opwasbak/Opwasbak-
 25.   waskamer geïnstalleer?                   dubbel ✓                                        1

                                                5✓x4✓
       Bereken die area van die waskamer        = 20 ✓ m²
       wat met vloerteëls bedek moet word.
 26.                                            OF                                              3
       Die opwasbakeenheid moet bo-op die
       teëls geïnstalleer word.
                                              5 000 mm x 4 000 mm
       Gee jou antwoord in m².                = 20 m²
                                              220 ✓ + 5 000 ✓ + 110 ✓ +
                                              5 000 ✓ + 220 ✓
       Bereken die totale lengte van die muur = 10 550 ✓ mm
       aan die noordelike kant van die        = 10,55 ✓m
 27.                                                                                            7
       gebou. Toon ALLE berekeninge. Die
       lengte moet in meter aangedui word.    OF

                                                0,22 + 5 + 0,11 + 5 + 0,22= 10,55 m
                                                                           TOTAAL:           40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                8                              DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             KASTE, SWAAIRAME,               MUURPANELE          EN    HOEVEELHEDE
                     (SPESIFIEK)

3.1       A - Tussenstyl ✓
          B - Stopverf/Ruitkraallyste ✓
          C – Vensterruit/Ruit/Glas ✓
          D - Kalfreling ✓                                                                                (4)

3.2       3.2.1       Drie foute op muurpaneel installasie:
                      • Die kroonlys is verkeerd geïnstalleer. ✓
                      • Die tong-en-groef-plank moet nie teen die muur geplaas word
                         nie/is verkeerd geïnstalleer. ✓
                      • Die ruhegstuk is geïnstalleer op die verkeerde plek/is verkeerd
                         geïnstalleer. ✓                                                                  (3)

          3.2.2

                                                 1             VLOERLYS

                                                       2
                                                               KWARTRONDLYS

                                    NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
                                     1  Vloerlys (ENIGE TIPE)  1
                                    2     Kwartrondlys                         1
                                                                TOTAAL:        2                          (2)

3.3       3.3.1

            ONDERDEEL         HOEVEELHEID        EENHEID        LENGTE        WYDTE       DIKTE

           Voorreling                1               mm         1 200 ✓       90 ✓          16

           Rakke                    3✓               mm           580         576 ✓         16
           Rak van
           boonste                   1               mm          1 168         580          16
           eenheid
           Tussensy                  1               mm          1 950        580 ✓         16

           Sye                       2               mm         2 400 ✓        580          16

           Skopplaat                 1               mm          1 168        80 ✓          16
                                                                                                          (7)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  9                     DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

      3.3.2
                                                                                 A
                                    3
                7                                   1
                              5

                              6

                              6

                     2
                                           8

                              6

                              6

                              4
                 9                             9

                         ARSERING 10
                                                                                  A

                              NR.       ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT
                               1        Projeksielyne (ENIGE EEN)          1
                               2        Sy                                 1
                               3        Syreling                           1
                               4        Bodem van eenheid                  1
                               5        Blad/Bokant van eenheid            1
                               6        Rakke                              4
                               7        Voorreling                         1
                               8        Rugstuk                            1
                               9        Voetstuk (Voor en agter)           2
                               10       Arsering (Korrekte dele)           1
                                                                 TOTAAL:   14
                                                                                                (14)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            10                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             DAKKE,  PLAFONNE,     GEREEDSKAP,           TOERUSTING         EN
                     MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       D✓                                                                      (1)

          4.1.2       A✓                                                                      (1)

          4.1.3       C✓                                                                      (1)

          4.1.4       A✓                                                                      (1)

          4.1.5       D✓                                                                      (1)

4.2       4.2.1       A – Bandsaag ✓
                      B – Spilprofileermasjien ✓                                              (2)

          4.2.2       As die spanning van die bandsaaglem te los is terwyl snitte
                      gemaak word:
                       • Sal die akkuraatheid van die snitte in gedrang gestel word ✓
                       • Sal die lem afval/breek/ophou beweeg ✓
                       • Die oprateur kan beseer word
                       • Die lem kan die werkstuk/masjien beskadig
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                              (2)

          4.2.3       Gereedskap wat gebruik word om afvalmateriaal te verwyder terwyl
                      'n bandsaag gebruik word:
                      • Drukstok ✓
                      • Borsel
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

          4.2.4       Maak die masjien skoon na gebruik ✓ en wend 'n dun lagie olie
                      aan die oppervlak. ✓                                                    (2)

4.3       4.3.1       Stormklemme ✓                                                           (1)

          4.3.2       Spesiale aluminiumfoelie ✓                                              (1)

          4.3.3       Skilddakke ✓                                                            (1)

          4.3.4       Toe dakrand/Balkvulling/Nokplaat/Nokdekking ✓                           (1)

          4.3.5       Kiel ✓                                                                  (1)

4.4       4.4.1       A – Kaphanger ✓                                                         (1)

          4.4.2       Vasgespyker/Vasgeskroef/Bout en moer ✓                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           11                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

4.5       Gebruike van 'hurricane'-klemme:
          • Om die kaplatte aan dakkappe vas te heg ✓
          • Om kappe aan muurplate vas te heg ✓
          • Ideaal om by dakrandoorhange te gebruik
          • Waar onderdele van kappe mekaar teen 90°-hoeke ontmoet
          • Om teenoorgestelde vlakke van kap-onderdele vas te heg
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

4.6       4.6.1       A – Dekstrook/Raam ✓
                      B – Skarniervaldeur/Deur ✓                                               (2)

          4.6.2       Skarniervaldeur ✓                                                        (1)

          4.6.3       Die doel van 'n valdeur is om:
                      • Toegang tot die dakruimte van binne die huis te bied ✓
                      • Geisers te bereik ✓
                      • Ekstra elektriese bedrading aan te bring in die dak
                      • Kabels in die dak te installeer
                      • Toegang tot in die dak te verkry
                      • Loodgieterswerk in die dak te doen
                      • Instandhouding in die dak te doen
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                                   12                                DBE/November 2025
                                                              NSS – Nasienriglyne

4.7
                                                                    2

                                                  2                                    2

                                                                    4

                                                         3

                                    6                                                             6
                2
                        5
                    5                                 SPANWYDTE = 3 000 MM 1                      1

                                                TOEPASSING VAN SKAAL 7        7

                                          NR.     ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
                                            1     Muur + korrekte interne spanwydte           2
               GEBRUIK 'N MASKER OM         2     Daksparre                                   4
               HIERDIE VRAAG NA TE SIEN     3     Bindbalk                                    1
                                            4     Hoofstyl                                    1
                                            5     Oorhang                                     2
                                            6     Muurplate (Ignoreer arsering)               2
                                                  Toepassing van skaal:
                                                  Almal korrek               =2
                                            7                                                 2
                                                  EEN of TWEE verkeerd       =1
                                                  DRIE en meer verkeerd      =0
                                                                                 TOTAAL:     14
                                                                                                                          (14)
                                                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Houtbewerking           13                           DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5:             FORMELE,  BEKISTING,   SKORING             EN     GRAFIKA        AS
                     KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1       A – Kopdraer ✓
          B – Soffietbord ✓
          C – Stut ✓
          D – Verspanstuk/Stut ✓
          E – Sy ✓
          F – Bekistingsbord ✓
          G – Plint/Vasskopplint/Hegplaat ✓
          H – Wig ✓                                                                             (8)

5.2       Om te verseker dat die bekisting in sy loodregte posisie gehou word ✓ en om
          enige kragte wat op die kolom of stutte inwerk, teen te staan (Stabiliteit). ✓        (2)

5.3       A – Vertikale stutte/Pale ✓
          B – Spanstukke/Diagonale stutte ✓
          C – Horisontale skore ✓
          D – Hellende stut/Skuins stut ✓
          E – Steekbalk ✓                                                                       (5)

5.4       Materiale wat gebruik word om openings tussen latwerk te bedek:
          • Laaghout ✓
          • Hardebord/Masonite ✓                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  14                                     DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

5.5
                                                            3

                                                                2
                                        1                                         1

                                                BINDHOUTDAKKAP

                     NR. ASSESSERINGSKRITERIA                      PUNT
                      1  Daksparre                                   2
                         Hanebalk/Bindbalk (Hoër as helfte van die
                      2                                              1
                         vertikale hoogte van die dak)
                      3  Nokbalk                                     1
                                                          TOTAAL:    4

                                                        2

                                    1                                         1

                                                 SPARPAARDAKKAP

                         NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                              PUNT
                          1     Daksparre                                           2
                          2     Nokbalk                                             1
                                                                    TOTAAL:           3                          (7)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                 15                          DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

5.6

                                                     3

                                       2                 2
                                                 4                2

                             1

           DIE HORISONTALE EN DIAGONALE SPANSTUK KAN OP DIE REGTER- OF LINKER-
                       KANT VAN DIE STUT IN DIE MIDDEL GEPLAAS WEES

                             NR.     ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT
                              1      Bint                                1
                                 2   Stutte                             3
                                 3   Diagonale spanstuk (EEN)           1
                                 4   Horisontale spanstuk (EEN)         1
                                                             TOTAAL:    6                            (6)
                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Houtbewerking          16                       DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6:             HANGVLOERE,     TRAPPE,         YSTERWARE,     DEURE         EN
                     VERBINDINGS (SPESIFIEK)
6.1       6.1.1        G✓                                                                   (1)

          6.1.2       C✓                                                                    (1)

          6.1.3       F✓                                                                    (1)

          6.1.4       E✓                                                                    (1)

          6.1.5       H✓                                                                    (1)

          6.1.6       B✓                                                                    (1)

6.2       6.2.1       Grootkopspykers/Spykers/Spaanderbordskroewe/Skroewe ✓                 (1)

          6.2.2       Skarniere ✓                                                           (1)

6.3       Metodes om 'n muurplaat aan 'n muur vas te heg:
          • Gebruik gegalvaniseerde stroke wat aan die muurplaat vasgespyker is. ✓
          • Muurplate kan aan die muur vasgebout word. ✓
          • Muurplate kan aan die muur gespyker word.
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               17                          DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

6.4
                                                      4

                                                 2
                                                     1
                          3    3                                        3    3
                               4                                        4

                                                 HATCHING      5

                         NR.       ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                          1        Tussenstyl                           1
                          2        Opening (albei kante)                1
                          3        Verhewe kussingpanele                4
                           4       Onderreling                         1
                           5       Arsering (Alle onderdele korrek)    1
                                                            TOTAAL:    8                              (8)

6.5       A – Spilpaal ✓
          B – Bordes ✓
          C – Optree ✓
          D – Steeklyn ✓
          E – Loopstuk ✓
          F – Handreling ✓                                                                            (6)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               18                      DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

6.6

                                                 4
                                                               2
                                     1                    3

                                                                   2

                                                                2

                                                          3
                                                                    2

                                          1

                        1

                                                          3

                                                     OF

                     NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                      1     Reling                                       3
                      2     Dubbel-enkel-skouertappe                     4
                      3     Skouer (bo, middel en onder)                 3
                      4     Sponning                                     1
                                                               TOTAAL:   11                    (11)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Houtbewerking          19                       DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

6.7

                                                       5
                 VLOERPLANKE                           4

                     VLOERBALK                         4
                                                       4
                                                   3
                         DRAER
                                                           2
                      MIERSKERM                        1
                                                       4

                             VWL

               BAKSTEENPYLER

                 BLOKFONDASIE

        BETONSIMBOOL

                      NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
                       1    VWL                                      1
                       2    Mierskerm                                1
                       3    Draer                                    1
                       4    Vloerbalk                                1
                       5    Vloerplanke                              1
                                                           TOTAAL:   5                  (5)
                                                                                        [40]

                                                                          TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
