# Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/d327b337-76c9-4f6e-9fc0-fc69c1d36357
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/d327b337-76c9-4f6e-9fc0-fc69c1d36357)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                  NOVEMBER 2025

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           2                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.    Nasieners behoort:
      • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
         antwoorde van die kandidaat evalueer.
      • Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
         interpreteer.
      • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
         nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
         die finalisering van die nasienriglyne.
      • Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om beskryf en verduidelik
         tipe vrae te beantwoord:
         1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
             hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
             oorweeg word.
         2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
             beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
             goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
             antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
             voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
         Beantwoording van kortvrae.
         1. Antwoorde in Kolpuntvorm: Wanneer ’n kandidaat hul antwoorde in
             kolpunte verskaf, moet elke kolpunt as ’n afsonderlike antwoord beskou
             word. Ken een punt toe vir elke volledige kolpuntantwoord.
         2. Antwoorde in paragraafvorm: Wanneer ’n kandidaat antwoorde in
              paragraafvorm verskaf, moet die antwoord beoordeel word op grond van
              die akkuraatheid en volledigheid van elke feit wat aangebied word. Ken
              punte toe vir elke onderskeibare feit of stelling, mits elke feit korrek
              verwoord is.
      • Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
         voorspel nie.
      • Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
         moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
      • Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
         uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
      • Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
         betekenis van die woord verander.
      • As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
         slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
         verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
         geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
         moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2.    Vir berekeninge:
      • 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
          geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
          moet wees, sal 'n punt toegeken word indien die antwoord aangedui is
          sonder die eenheid.
      • Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
          indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
          die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           3                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

      •    Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet
           die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
           eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
           kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
      •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
           antwoord verkry word.
      •    Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
           gebruik van die dimensiepapier.

3.    Wanneer tekeninge nagesien word:
      • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
         regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
      • 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
         herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
         mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
         onderdeel (positiewe nasien).
      • Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
         onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
         onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
      • Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
      • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
         slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
      • Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
         (isometries/skuins/perspektief)     geteken     is,   sal     die    eerste
         assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
         sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
         punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
      • Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
         volgens die assesseringskriteria. Indien die bykomende inligting egter die
         korrekte antwoord verander of teenstrydig is, moet die antwoord as
         verkeerd gemerk word.

4.    Verkeerde nommering van vrae:
      •    As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
           in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
           omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
      •    Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
           as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
           antwoord NIE nagesien word nie.

5.    Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
      is:
      •    As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
      •    As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
           het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
           merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
           antwoordeboek.
      •    As die vraag in die antwoordeboek in plaas van op die antwoordblad
           beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
           assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste              4             DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1:             WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                     (GENERIES)

1.1       1.1.1        38 mm ✓                                                        (1)

          1.1.2        150 mm ✓                                                       (1)

          1.1.3        320 kg per m² ✓                                                (1)

          1.1.4        twee ✓                                                         (1)

          1.1.5        twee ✓                                                         (1)

          1.1.6        oorhoofse ✓                                                    (1)

          1.1.7        tweederdes ✓                                                   (1)

          1.1.8        ongemagtigde persone ✓                                         (1)

          1.1.9        760 x 560 mm ✓                                                 (1)

          1.1.10       gesondheid en veiligheid ✓                                     (1)

1.2       C✓                                                                          (1)

1.3       Boute word aangekoop volgens:
          •    Lengte van die skag ✓
          •    Deursnee ✓
          •    Tipe draad
          •    Kopgrootte
          •    Tipe kop
          •    Sterkte
          •    Materiaal
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)

1.4       1.4.1        Proses van poeierbedekking:
                       Die aanwending van 'n plastiekafwerking/bedekking      in
                       poeiervorm, ✓ deur 'n sproeispuit te gebruik ✓                 (2)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           5                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

          1.4.2        Voordele van die aanwending van poeierbedekking aan 'n metaal:
                       •   Versterk die metaal ✓
                       •   Verskaf stabiliteit
                       •   Omgewingsvriendelik
                       •   Dikker laag kan aangewend word
                       •   Meer duursaam
                       •   Beskikbaar in verskeie kleure, teksture en glansvlakke
                       •   Weerstaan hoë vlakke van hitte
                       •   Termoverharde poeierbedekking het 'n pragtige voorkoms
                       •   Goedkoper as ander metodes
                       •   Weerstaan korrosie
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

1.5       Moenie die volgende gebruik om 'n multidetektor skoon te maak nie:
          • Skoonmaakmiddels ✓
          • Oplosmiddels/Chemikalieë
          • Klam lap
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

1.6       Twee materiale wat opgespoor kan word:
          • Staal ✓
          • Koper ✓
          • Geelkoper
          • Bedrading/WS
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

1.7       Skietlood ✓                                                                          (1)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            6                          DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES

NR.                         VRAE                             ANTWOORDE                      PUNTE
        Watter aansig word deur FIGUUR A
 1.                                                Wes-aansig/Wes/W ✓                              1
        aangedui?
        Lei van die nota-kolom af watter tipe
 2.                                            Skilddak ✓                                          1
        dak by nommer 1 aangedui word.
        Watter energie-opwekkings-
 3.     komponente is op die dak geïnstalleer, Sonpanele ✓                                         1
        soos deur nommer 2 aangedui?

 4.     Identifiseer nommer 3.                     Fassiebord ✓                                    1

 5.     Identifiseer nommer 4.                     Vensterbank ✓                                   1

        Watter materiaal word aanbeveel om
 6.     vir die vervaardiging van nommer 5         Vlekvrye staal ✓                                1
        gebruik te word?

 7.     Identifiseer nommer 6.                     NGV/Natuurlike grondvlak ✓                      1

 8.     Skryf die afkorting vir nommer 7 neer.     VVV ✓                                           1

        Identifiseer die entvorm wat gebruik
 9.     word vir die vervaardiging van             Rond/Vierkantig/Reghoekig ✓                     1
        nommer 8.
        Hoeveel ingeboude kaste is daar in
 10.                                               Een/1 ✓                                         1
        die gebou?

                                                   Kontaksok/Kontaksok met
        Watter elektriese installasie is in die    skakelaar/Ligte/Elektriese
 11.                                                                                               1
        gebou weggelaat?                           bedrading/Skakelaar/Verdeelbord/
                                                   Ondulator ✓
        Watter tipe materiaal kan gebruik word Hout/Veselsement/
 12.    om die fassieplank in FIGUUR A te      uPVC/Aluminium/Vlekvrye staal                       1
        vervaardig?                            Gegalvaniseerde plate ✓
        Hoe moet die openingsrigting van die
 13.    skuifdeur op die vloerplan aangedui        Deur middel van 'n pyl ✓                        1
        word?
                                                   Keramiek/PVC/Hout/Staal/Vlekvrye
                                                   staal/Porselein/Klei/
        Noem EEN materiaal wat gebruik kan
 14.                                               Plastiek/Veselglas/Glas/Beton/                  1
        word om nommer 9 te vervaardig.
                                                   Klip/Marmer/Terrazzo/Gegote
                                                   staal/Geperste staal/Geelkoper ✓

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           7                            DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

        Lei van die nota-kolom af wat bokant
 15.                                              Lateie ✓                                        1
        elke venster geïnstalleer moet word.

        Hoeveel buitedeure is aan die
 16.                                              Twee/2 ✓                                        1
        suidelike kant van die gebou sigbaar?
        Hoeveel spoelklosette is in die gebou
 17                                               Vier/4 ✓                                        1
        geïnstalleer?

 18.    Identifiseer nommer 10.                   Eenwegskakelaar-dubbelpool ✓                    1

        Lei die dikte van die binnemure van                                                       1
 19.                                              110 mm/110 ✓
        FIGUUR B af.
        Noem die verwysingskode van die
 20.                                              QP 5 - 2025 ✓                                   1
        voorgestelde gebou.

        Hoeveel 1 200 x 600 mm vensters is
 21.                                              VYF/5 ✓                                         1
        daar in die gebou?
        Lei van die nota-kolom af wat die
 22.    afmetings van die aluminiumsypaneel       600 ✓ x 2 000 mm ✓                              2
        met vensters is.
                                                               ✓
 23.    Teken die simbool vir 'n vetvanger.                        ✓                              3
                                                              ✓✓   ✓

        Teken die simbool vir onversteurde                         ✓
 24.    grond.                                                                                    3
                                                                   ✓   ✓

        Watter sanitêre toebehore is in die       Dubbele opwasbak/Opwasbak-
 25.    waskamer geïnstalleer?                    dubbel ✓                                        1

                                                  5✓x4✓
        Bereken die area van die waskamer         = 20 ✓ m²
        wat met vloerteëls bedek moet word.
 26.                                              OF                                              3
        Die opwasbakeenheid moet bo-op die
        teëls geïnstalleer word.
                                               5 000 mm x 4 000 mm
        Gee jou antwoord in m².                = 20 m²
                                               220 ✓ + 5 000 ✓ + 110 ✓ +
                                               5 000 ✓ + 220 ✓
        Bereken die totale lengte van die muur = 10 550 ✓ mm
        aan die noordelike kant van die        = 10,55 ✓m
 27.                                                                                              7
        gebou. Toon ALLE berekeninge. Die
        lengte moet in meter aangedui word.    OF

                                                  0,22 + 5 + 0,11 + 5 + 0,22= 10,55 m
                                                                             TOTAAL:              40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            8                           DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE                             VERBAND HOU,
         WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1        Foute in die mangatinstallasie:
                       • Die mure is nie op die fondasie nie ✓
                       • Die vloeivulling is nie teen 'n helling nie ✓
                       • Die kanaal is te vlak ✓
                       • Die kanaal moet halfrond wees
                       • Geen mangatdeksel nie/Deksel weglaat
                       • Geen mangatdekselraam
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                  (3)

          3.1.2        Mediese/Noodhulp ✓                                                         (1)

          3.1.3        Asemhalingstoestel/Respirator/Gasmasker ✓                                  (1)

          3.1.4        'n Stofmasker wat die neus en mond bedek, filtreer nie die lug om
                       'n persoon te beskerm teen gevaarlike gasse nie ✓/Dit sal nie
                       voldoende beskerming verleen waar gevaarlike gasse teenwoordig
                       is nie.
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          3.1.5        Strykverband/Engelseverband ✓                                              (1)

          3.1.6        Betonring-mangat/Plastiek/Veselglas ✓                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                   9                        DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

3.2
              STUTPLANK 4                                     STUTPLANK

                             3
              1

                  2                   2
                            3
                                                   OF

        STUT/VERSPANSTUKKE                4                         STUT/VERSPANSTUKKE

                                                  OF

                          NR.         ASSESSERINGSKRITERIA    PUNT
                           1     Uitgrawing/Sloot               1
                           2     Stutplanke                     2
                           3     Stutte/Verspanstukke           2
                           5     Enige TWEE byskrifte           2
                                                      TOTAAL:   7                                     (7)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          10                       DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

3.3         3.3.1      Volume van 'n kubusvormige watertoevoertenk:
                       Volume = l x b x h
                       Volume = s3
                       = 2,65 ✓ m x 2,65 ✓ m x 2,65 ✓ m
                       = 18,61 ✓ m3

                           OF

                       2 650 x 2 650 x 2 650
                       = 18 609 625 000
                       = 18,61 m3                                                            (4)

            3.3.2      Volume water in tenk = 18,61 ✓ x 1 000 ✓
                                               = 18 610 ℓ ✓                                  (3)

3.4
                                                                  1
        A                                                   1

                                               3
                                                                  2

                                                                  2

                                                            3
                                                                                     2
                                                                  1

                             NR.       ASSESSERINGSKRITERIA              PUNT
                              1 Horisontale stene                          3
                              2 Vertikale stene                            3
                              3 Projeksielyne                              2
                                                         TOTAAL:           8                 (8)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               11                     DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1      E✓

          4.1.2      B✓

          4.1.3      D✓

          4.1.4      C✓

          4.1.5      G✓

          4.1.6      I✓

          4.1.7      K✓

          4.1.8      H✓                                                                          (8)

4.2       4.2.1        A – Drukverminderingsklep/Drukbeheerklep ✓
                       B – Vakuumbreker ✓
                       C – TP veiligheidsklep/Uitlaat/Pyp ✓
                       D – Dreineringskraan ✓                                                    (4)

          4.2.2        Wanneer warm water verhit, styg dit na die bokant van die                 (1)
                       Silinder. ✓

          4.2.3        300 mm ✓                                                                  (1)

          4.2.4        As 'n lekkasie voorkom, kan dit skade aan die plafon en enige iets
                       onder die plafon veroorsaak. ✓                                            (1)

          4.2.5        Ø 50 mm ✓                                                                 (1)

          4.2.6        A – Verlaag en beheer die inkomende waterdruk na die geiser. ✓
                       D – Word gebruik om die geiser te dreineer wanneer daar herstel-
                           werk gedoen moet word of as die geiser vervang moet
                           word. ✓                                                               (2)

                                      ✓
          4.2.7                             ✓
                                      WW
                                                                                                 (2)

4.3         Gebruike vir waterdruktoetspomp:
            • Om die waterdruk in pype te toets ✓                                                (1)

            Sentrifugale pomp:
            • Om water te pomp van een plek na 'n ander. ✓
            • Om die waterdruk te verhoog.
            ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  12                     DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

4.4       4.4.1                   ✓               ✓
                                                                                                   (2)

          4.4.2                       ✓
                                                 ✓
                                                                                                   (2)

          4.4.3
                             H            ✓
                             ✓
                             C                                                                     (2)

4.5       4.5.1        As die water nie warm genoeg is nie, kan dit wees:
                       • dat die termostaat te laag gestel is ✓
                       • dat die termostaat en die element foutief is
                       • dat daar onvoldoende elektriese toevoer is
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          4.5.2        Voorkom die tekort van warmwater:
                       • Stel die termostaat na 65°✓/Die vereiste temperatuur
                       • Verseker dat die termostaat en die element in 'n goeie
                         werkende toestand is ✓
                       • Voorsien addisionele isolasie vir die geiser en pype
                       • Maak seker dat die geiser se elektriese toevoer aangeskakel is
                         vir ŉ voldoende periode van tyd
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                   (2)

4.6       4.6.1        Vuilwaterpypbuigstuk gewoon 90° ✓                                           (1)

          4.6.2        Die funksie van die passtuk is:
                       • Om twee pype met dieselfde diameter aanmekaar te verbind
                          teen 'n hoek van 90°✓
                       • Om vuilwaterpype teen 'n hoek te verbind
                       • Om die rigting van vuilwater te verander
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          4.6.3        Die ente van die passtuk is groter:
                       • Om te verseker dat die pype pas in die passtuk ✓
                       • Vir hegtings doeleindes
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          4.6.4        Ø 40/50 mm ✓                                                                (1)

4.7       Die elektrolise reaksie kan voorkom word:
          • Deur dieselfde tipe metaal regdeur die stelsel te gebruik ✓
          • Deur gebruik te maak van nie-metaalkoppelings wanneer koperpype en
             gegalvaniseerde pype verbind word ✓                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           13                           DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

4.8       4.8.1        Waterbesparingskleppe in terme van hul gebruik:
                       A – Hierdie kraan kan halfpad oop gemaak word om water te
                           spaar ✓
                            OF
                           ‘n Belugter in die uitlaat van die kraan kan lug meng met die
                            water en verminder water gebruik                                       (1)

                       B – Hierdie kraan laat water vloei solank as wat die knoppie gedruk
                           Word ✓
                           OF
                           Water vloei vir ŉ voorafgestelde periode wanneer die
                           knoppie gedruk is en spaar water                                        (1)

          4.8.2        Elektroniese kraan met sensor/Sensor kraan/Elektroniese kraan ✓             (1)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          14                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN
         STORMWATER (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1        D✓                                                                     (1)

          5.1.2        A✓                                                                     (1)

          5.1.3        D✓                                                                     (1)

          5.1.4        D✓                                                                     (1)

          5.1.5        D✓                                                                     (1)

5.2       5.2.1        A – Geuthoek ✓
                       B – Koppelklem ✓                                                       (2)

          5.2.2        A – By 'n 90º hoek waar twee geute ontmoet. ✓
                       B – Om twee geute te verbind in hul lengte. ✓                          (2)

5.3       Nagevolge vir swak ontwerpte stormwaterstelsels:
          • Mag lei tot lewensverlies van leerders ✓
          • Strukturele skade aan die gebou ✓
          • Vog penetreer die mure
          • Strukturele integriteit kan in gedrang wees
          • Vog aan die binnekant van die muur
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                               15                                  DBE/November 2025
                                                           NSS – Nasienriglyne

5.4

                           1                                                                      6

                                                                   4

                                                           4

                   2                                   4

                                       3           4

                                               4

                                           4

                                                                                             5
                                       6                               5            5    5
                                                               5              5
                                   B

                       A

                               2
                                                                       3

                                                                             GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE
                                                                             VRAAG NA TE SIEN

                                                               NR.            ASSESSERINGSKRITERIA                 PUNT
                                                                1          Verdeel van sirkel in 12 gelyke dele      1
                                                                2          Projeksielyne vanaf sirkel                2
                                                                3          Projeksielyne vanaf skoen                 2
                                                                4          Ontwikkeling van basis van skoen          6
                                                                5          Ontwikkeling van bokant van skoen         6
                                                                6          3 mm some                                 2
                                                                                                      TOTAAL:       19

                                                                                                                       (19)
                                                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste           16                         DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        slik ✓                                                                     (1)

          6.1.2        kompos ✓                                                                   (1)

          6.1.3        Bioreaktor ✓                                                               (1)

          6.1.4        biomassa ✓                                                                 (1)

          6.1.5        chloried ✓                                                                 (1)

6.2       6.2.1        90º elmboog ✓                                                              (1)

          6.2.2        Die rubberseël sal lekkasies voorkom/Seël die uitlaat ✓                    (1)

          6.2.3        PVC buigstuk met inspeksie oog/PVC toegangsbuigstuk ✓                      (1)

          6.2.4         • PVC oplosmiddel-laswerk ✓
                        • Oplosmiddel-laswerk
                        • PVC gom/Kleefmiddel
                        ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                  (1)

          6.2.5        Voorkom dat reuke/rioolgas ✓die gebou binnedring. ✓                        (2)

          6.2.6        Rioolput ✓                                                                 (1)

6.3       6.3.1        Mangat/Steekoog ✓                                                          (1)

          6.3.2        Een/1 ✓                                                                    (1)

6.4       Materiaal wat gebruik kan word vir rioolpype:
          • uPVC/Ongeplastiseerde polivinielchloried ✓
          • PVC/Polivinielchloried ✓
          • Gietyster
          • Veselsement
          • Klei of erdeware
          • Beton
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste          17                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

6.5       Eienskappe van soldeersel:
          • Silwer van kleur ✓
          • Swaar ✓
          • Hoe hoër die tin-inhoud in soldeersel, hoe hoër die smeltpunt
          • Hoe hoër die lood-inhoud in soldeersel, hoe laer die smeltpunt
          • Kan kruip/Kapillêre aksie in vloeistof vorm
          • Elastiese modulus
          • Verlenging is moontlik
          • Rekbaar
          • Hoë vervormingstempo
          • Smeebaar
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

6.6       As die kop te koud is sal die soldeersel nie behoorlik smelt om goeie hegting
          te verseker nie. ✓
          As die kop te warm is sal die tin in die soldeersel brand wat dit onbruikbaar
          sal laat. ✓                                                                          (2)

6.7       6.7.1        Vakuum tenk/Bewaartenk ✓                                                (1)

          6.7.2        A – Ontlugpyp/Ontlugklep ✓
                       B – Mangatdeksel/Deksel ✓                                               (2)

          6.7.3        Tapklep ✓                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                          18                        DBE/November 2025
                                                      NSS – Nasienriglyne

6.8
                                                  MUNISIPALE VERBINDING

                                                                     MG

                                                                     IO

                                                  6
                                                            2
                                          RP

                                                           1    IO
                                                                            2

                                                           1    IO

                                VP                                          5   VP
                            5             2
       3           2                                            4

      SO           IO           7     7   IO
                    1                         1

                                                            SO        3

             NR.           ASSESSERINGSKRITERIA                                 PUNT
              1         Inspeksie oë (Enige VIER)                                 4
              2         Takpype (Enige VIER)                                      4
              3         Steekoë                                                   2
              4         Verbinding van die hoofrioolpype                          1
              5         Lugpyp (Korrek geplaas)                                   2
              6         Rioolput                                                  1
              7         Hoofrioollyn                                              2
                                                 TOTAAL:                         16                        [40]

                                                                                            TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Civil Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-construction-memo-eng/f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca) — Civil Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2020-civil-services-memo-afr/8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-afr/13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2019-civil-services-memo-eng/53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-construction-english/12643629-87af-4230-a48a-002beb7f6cd7) — QP · 2024 · Eng
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
