# Economics Grade 12 P1 North West June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ba380fd1-de7b-4177-8131-7a1ffc37f1b6
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 North West June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ba380fd1-de7b-4177-8131-7a1ffc37f1b6)

## About this document

Economics · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                 GRAAD 12

                                EKONOMIE V1
                                  JUNIE 2024

                                                                      PUNTE: 150
                                                                        TYD: 2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Ekonomie/V1                                 2                            NW/Junie 2024
                                         Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde wat meer as die vereiste
      nommer is, sal NIE gemerk word nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik word.

4.    Lees die vrae aandagtig deur.

5.    Skryf die nommer van die vraag bo elke antwoord neer.

6.    Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.

7.    Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van die vrae.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks
      van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

10.   Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Ekonomie/V1                                 3                                NW/Junie 2024
                                         Graad 12

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                          30 PUNTE–20 MINUTE

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
      antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in
      die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.

       1.1.1   Geld wat oor die land se grense oorgeplaas word van inwoners na nie-
               inwoners wat nie ... nie, word na verwys as ‘n lopende oordrag.

               A     gehefde rente kry
               B     vir tasbare goedere geruil word
               C     dividende kry
               D     opgeneem word

       1.1.2   ‘n Voorbeeld van aansporing wat aan besighede gegee word om koste te
               verlaag, sluit in:

               A     ‘n Hoë progressiewe belasting
               B     verbruiksubsidies
               C     vermindering van belastingkortings vir huishoudings
               D     produksiesubsidies

       1.1.3   Die mark wat die koop en verkoop van staatseffekte behels en ander
               sekere sekuriteite in die ope mark deur sentrale bank.

               A     ‘n Oopmarktransaksie
               B     Kapitaalmark
               C     Forex
               D     Geldmark

       1.1.4   … staan bekend as die vergoeding van die produksiefaktore.

               A     ‘n Wins
               B     Uitgawes
               C     Inkomste
               D     Bates

       1.1.5   Wanneer die prys van die Suid-Afrikaanse rand daal in verhouding tot die
               prys van die Amerikaanse Dollar as gevolg van markkragte, dan sou die
               Suid-Afrikaanse rand … teenoor die Amerikaanse Dollar.

               A     devalueer
               B     appresieer
               C     depresieer
               D     herwaardeer

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Ekonomie/V1                                 4                                NW/Junie 2024
                                         Graad 12

       1.1.6   Openbare goedere wat gebruik kan word deur almal en niemand kan
               verhoed word om dit te gebruik nie.

               A     Meriete goedere
               B     Gemeenskapsgoedere
               C     Verbruiksgoedere
               D     Vrye goedere

       1.1.7   Gedurende hierdie fase is die vlak van produksie hoog en inflasie is buite
               beheer.

               A     Voorspoedfase
               B     Ressessiefase
               C     Herstelfase
               D     Depressiefase

       1.1.8   Bruto Toegevoegde Waarde word gebruik wanneer … bereken word

               A     BNP
               B     BNI
               C     BBI
               D     BBP                                                           (8 x 2) (16)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Ekonomie/V1                                  5                                NW/Junie 2024
                                          Graad 12

1.2   Kies ‘n beskrywing uit KOLOM B wat by ‘n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die
      letters (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK,
      bv. 1.1.9 D.

             KOLOM A                                  KOLOM B
       1.2.1 Handelstekort       A     billikheid en verdeling van inkomste deur
                                       progressiewe belasting
       1.2.2 Burokrasie
                                 B     die oordrag van funksies en eienaarskap van
       1.2.3 Keynesiaanse              die publiek na die privaatsektor
             benadering
                                 C     staatsingryping is nodig
       1.2.4 Ekonomiese
             billikheid          D     die mark waar beide kort- en langtermyn
                                       finansiële bates verkoop is
       1.2.5 Primêre
             Inkomstebetaling E        implementering van reëls en prosedures wat
                                       die kwaliteit van dienslewering verlaag
       1.2.6 Privatisering
                                 F     ‘n mark vir korttermyndeposito’s en lenings
       1.2.7 Terugkoopkoers
                                 G     werknemervergoeding betaal aan nie-
       1.2.8 Finansiële mark           inwonende werkers en beleggingsinkomste

                                 H     die koers waarteen die sentrale bank van ‘n
                                       land geld aan kommersiële banke leen

                                 I     wanneer die waarde van ‘n land se invoer die
                                       waarde van sy uitvoere oorskry
                                                                              (8 x 1) (8)

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings, skryf slegs die term langs die
      vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings,
      voorbeelde en akronieme sal NIE aanvaar word NIE.

       1.3.1   Die vermoë om kwaliteit goedere te produseer sonder die vermorsing van
               hulpbronne.

       1.3.2   Die komitee wat oor die land se monetêre beleid besluit.

       1.3.3   Die totale besteding aan goedere en dienste in die ekonomie.

       1.3.4   Inkome wat huishoudings verkies om nie te bestee nie.

       1.3.5   ‘n Belegging wat deur ‘n firma of individu in een land in ‘n besigheid
               gemaak word in die belange van ‘n ander land.

       1.3.6   Wanneer daar van regeringsamptenare verwag word om hulle besluite
               te verduidelik.                                           (6 x 1) (6)

                                                             TOTAAL AFDELING A:           30
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Ekonomie/V1                                 6                                     NW/Junie 2024
                                          Graad 12

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1   Noem enige TWEE kenmerke van die fiskale beleid.                          (2 x 1)     (2)

       2.1.2   Hoe bevoordeel subsidies op produksie besighede?                          (1 x 2)     (2)

2.2    Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                  MISKIEN GOOI
                                                                     ONS DIE
                                                                   VERKEERDE
                                                                  VRAGTE AF?

                                         KORRUPSIE                  47 000 ESKOM
                                            EN                      WERKNEMERS
                        R400
                                        WANBESTUUR
                      BILJOEN
                       SKULD

                                                          [Bron: https://web.facebook.com/photo/]

       2.2.1   Identifiseer die rede vir mislukking in die openbare sektor waarmee
               Eskom tans te doen het.                                                               (1)

       2.2.2   Noem enige ander rede vir mislukking in die openbare sektor.                          (1)

       2.2.3   Defineer kortliks die term deregulering.                                              (2)

       2.2.4   Hoe beskerm die regering hulpbronne?                                                  (2)

       2.2.5   Hoe kan privatisering van Eskom die ekonomie bevoordeel?                  (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Ekonomie/V1                                  7                                   NW/Junie 2024
                                           Graad 12

2.3    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

               SUID-AFRIKA SE VOORSTE INDEKS DAAL VIR DIE 2DE MAAND

      Die saamgestelde toonaangewende sakesiklusaanwyser in Suid-Afrika het in
      Desember 2023 met 0,8% maand-tot-maand gedaal, en verder gedaal vanaf ‘n
      daling van 0,4% in die vorige maand. Dit was die tweede opeenvolgende maand
      van daling en die laagste lesing sedert Mei, aangesien afnames in vier van die nege
      beskikbare komponent tydreekse die styging, in die oorblywende vyf oorskry het.

      Die grootste negatiewe bydraers was afnames in die aantal residensiële bouplanne
      wat goedgekeur is en in die gemiddelde ure gewerk, per fabriekswerker in die
      vervaardigingsektor. Aan die ander kant was die belangrikste positiewe bydraers
      versnellings in die ses maande gladde groeikoers, van die aantal nuwe
      passassiersvoertuie wat verkoop word vir werksadvertensies.

                                                            [Bron: https://tradingeconomics.com]

       2.3.1    Identifiseer die ekonomiese aanwyser in die bogenoemde uittreksel wat
                aandui dat die ekonomie herstel is.                                                 (1)

       2.3.2    Noem enige ander ekonomiese aanwyser                                                (1)

       2.3.3    Beskryf kortliks die term ekstrapolasie..                                           (2)

       2.3.4    Wat is die belangrikheid daarvan om die lengte van ‘n sakesiklus te
                meet?                                                                               (2)

       2.3.5    Verduidelik die tendenslyn as ‘n kenmerk wat voorspelling onderlê.                  (4)

2.4   Beskryf kortliks Bruto Binnelandse Produk en Bruto Nasionale Produk.               (4 x 2) (8)

2.5   Ontleed die uitwerking van hoë inflasiekoers op werkloosheid.                                 (8)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Ekonomie/V1                                  8                                    NW/Junie 2024
                                           Graad 12

VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE                                               40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1    Noem TWEE tipes pryse wat gebruik word om nasionale rekeninge te
                bereken.                                                   (2 x 1)                   (2)

       3.1.2    Hoe sal ‘n regressiewe belastingstelsel gemarganaliseerde mense
                raak?                                                         (1 x 2)                (2)

3.2    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       SYFERS VAN VROEȄ VIERDE KWARTAAL DUI OP ‘N TEGNIESE RESESSIE

       Na ‘n sterker as verwagte eerste helfte van die jaar het ekonomiese aktiwiteite in
       die laaste maande van 2023 verswak, wat dui op die impak wat verhoogde
       rentekoerse, beurtkrag en Transnet-probleme op die ekonomie gehad het. Die
       druk in ekonomiese aktiwiteite word vasgevang in die BankservAfrika-indeks vir
       ekonomiese transaksies (Beti) wat ‘n voortgesette afwaartse neiging van Oktober
       se 130,8 punte tot 130,4 in November toon, wat dui daarop dat die land se
       ekonomiese swaarkry tot in die vierde kwartaal voortduur.

                                      [Bron: Business Day online/ThulethoZwane/10 January 2024]

      3.2.1    Identifiseer die sakesiklusfase wat in die uittreksel hierbo genoem word.             (1)

      3.2.2    Noem enige tydperk van die sakesiklus.                                                (1)

      3.2.3    Beskryf kortliks die term reële sakesiklus.                                           (2)

      3.2.4    Hoe kan die regering die ekonomiese aktiwiteite soos hierbo aangedui
               verbeter?                                                                             (2)

      3.2.5    Waarom glo Monetariste dat die regering nie moet ingryp by markte
               nie?                                                              (2 x 2)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Ekonomie/V1                                 9                                   NW/Junie 2024
                                         Graad 12

3.3    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                  LOPENDE REKENING

        Suid-Afrika se tekort op die lopende rekening het skerp gedaal tot ZAR 19,3
        miljard in die derde kwartaal van 2023, vanaf ‘n opwaartse hersiene ZAR
        185,2 miljard in die vorige tydperk en in vergelyking met die
        markvoorspellings van ‘n tekort van ZAR 111,2 miljard. Dit was die kleinste
        tekort op die lopende rekening sedert die derde kwartaal van 2022,
        aangesien die handelsoorskot tot ZAR 189,1 miljard gestyg het vanaf ZAR
        22,2 miljard, met die waarde van goedere-invoer wat meer gedaal het as
        die van goedere-uitvoer.

        Intussen het die tekort in die dienste-, inkomste- en lopende
        oordragrekening marginaal tot ZAR208,5 miljard in die derde kwartaal
        gestyg van ZAR 207,4 miljard in die vorige tydperk. Dit is aangedryf deur
        groter tekorte in die diensterekening en primêre inkomsterekening, terwyl
        die tekort op die sekondêre inkomsterekening gedaal het. As ‘n verhouding
        van die BBP, die tekort op die lopende rekeningsaldo in die derde kwartaal
        van 2023 tot 0,3% vernou van 2,7% in die tweede kwartaal.

                                                    [Bron: https://tradingeconomics.com]

       3.3.1   Identifiseer die betalingsbalansrekening in die bostaande uittreksel
               hierbo ?                                                                            (1)

       3.3.2   Noem enige ander betalingsbalansrekening.                                           (1)

       3.3.3   Beskryf kortliks die term reserwerekening.                                          (2)

       3.3.4   Waarom is ruilvoet ‘n belangrike makro-ekonomiese rekening?                         (2)

       3.3.5   Hoe kan invoerkontroles gebruik word om ‘n onewewigsbalans in die
               Betalingsbalans reg te stel?                                  (2 x 2)               (4)

3.4    Bespreek die effek van doeltreffendheid op Internasionale handel.             (2 x 4)       (8)

3.5    Hoe kan die regering fiskale beleide gebruik om die totale vraag te verhoog
       tydens ‘n afswaai in die ekonomie?                                                        (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Ekonomie/V1                                 10                               NW/Junie 2024
                                          Graad 12

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1    Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1   Noem enige TWEE monetêre beleidsinstrumente                        (2 x 1)     (2)

       4.1.2   Hoe kan die regering fiskale beleide gebruik om die ekonomie te versnel
               tydens ‘n herstelfase?                                           (1 x 2)       (2)

4.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       4.2.1   Identifiseer die oorspronklike ewewig in die grafiek hierbo.                   (1)

       4.2.2   Watter wisselkoerssisteem gebruik Suid-Afrika?                                 (1)

       4.2.3   Beskryf kortliks die term buitelandse valutamark.                              (2)

       4.2.4   Waarom sal die vraagkromme op die grafiek hierbo na regs verskuif?             (2)

       4.2.5   Hoe sal valutadepresiaisie die Suid-Afrikaanse ekonomie negatief
               beinvloed.                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Ekonomie/V1                                       11                                 NW/Junie 2024
                                               Graad 12

4.3   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                            NASIONALE REKENINGE VIR SUID-AFRIKA
                                     Teen huidige pryse

              NO.      ITEM                             BEDRAG MILJOENE (R)
               1       Finale verbruikersbesteding                     1 124 931
                       deur huishoudings
               2       Finale verbruikersbesteding                      347 352
                       deur die regering
               3       (A)                                              270 409
               4       Veranderinge in voorraad                          9 014
               5       Residuele items                                   8 864
               6       Bruto Binnelandse Besteding                     1 742 842
               7       Uitvoere van goedere en                          592 515
                       dienste
               8       Invoere van goedere en                           568 073
                       dienste
               9       Besteding aan BBP teen                             (B)
                       markpryse
                                             [Bron: Quarterly Bulletin, SARB, December 2023]

      4.3.1         Watter BBP-metode word in die tabel hierbo gebruik?                                 (1)

      4.3.2         Noem die item wat deur A op die tabel voorgestel word.                              (1)

      4.3.3         Beskryf kortliks die term kapitaalvorming.                                          (2)

      4.3.4         Wat is die belangrikheid van residuele items?                                       (2)

      4.3.5         Bereken die waarde wat deur B in die tabel voorgestel word.                         (4)

4.4    Beskryf kortliks die uitwerking van fiskale beleide op inkomsteverdeling en die
       prys.                                                                        (2 x 4) (8)

4.5    Analiseer die gebruik van sloerende aanwysers in die vooruitskatting van
       sakesiklusse.                                                                                  (8)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Ekonomie/V1                                    12                              NW/Junie 2024
                                            Graad 12

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal soos volg nagesien word:

                                                                                PUNTE
                       STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                              TOEKENNING
 Inleiding
 Die inleiding is 'n laerorde antwoord.
  'n Goeie begin is om die hoofkonsep wat met die vraag verband hou,
     te definieer of te omskryf
                                                                               Maksimum 2
  MOENIE enige deel van die vraag by jou inleiding insluit NIE.
  MOENIE enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal NIE.
  Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
     bespreek
 Liggaam :
 Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/ In-diepte bespreking/                Maksimum 26
 Ondersoek/ Bespreek krities/ Analiseer/ Vergelyk/ Evalueer/ Onderskei/
 Verduidelik/ Teken ‘n grafiek en verduidelik/ Gebruik die grafiek gegee en
 verduidelik/ Voltooi die grafiek gegee/ Assesseer/ Debatteer
 ‘n Maksimum van 8 punte kan gegee word vir opskrifte/voorbeelde              Maksimum 10
 toegeken word
 Addisionele deel: Bespreek krities/ Evalueer/ Evalueer krities/ Lei af/
 Vergelyk/ Verduidelik Onderskei / Interpreteer/ Debatteer kortliks/ Hoe/
 Stel voor
 ‘n Maksimum van 2 punte kan toegeken word om bloot feite te lys.
 Gevolgtrekking
 Enige hoërorde gevolgtrekking sluit in:                                       Maksimum 2
  'n Kort opsomming van wat bespreek is sonder om feite wat reeds in
    die liggaam genoem is, te herhaal
  Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is
  Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/analise te
    versterk
  'n Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
  Aanbevelings
 TOTAAL                                                                            40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                               40 PUNTE – 40 MINUTE

      Bespreek volledig die redes vir Internasionale Handel.                     (26 punte)
      Hoe kan die SARB die tekort op die betalingsbalansrekening verminder? (10 punte)
                                                                                               [40]
VRAAG 6: MAKRO-EKONOMIE                                              40 PUNTE – 40 MINUTE

      Bespreek volledig die markte binne die VIER-SEKTOR model.              (26 punte)

      Ontleed die vermenigvuldigerseffek indien beleggings sou toeneem.(10 punte)             [40]

                                                                        TOTAAL AFDELING C:     40
                                                                            GROOTTOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Economics P1 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/c2bfc0d8-b28a-4a2f-a315-4aef54130cc1) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT FINAL 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-final-2024-afrikaans/f341d75d-5790-4f3a-a3d5-07b296615d67) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79) — Economics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-2024-possible-answers/d54cb2c3-c826-4990-8f30-6eaeb86b12e4) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-june-2023-afrikaans/3493f088-0531-43e0-b777-da84a7b24ab5) — Memo · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP GRADE 12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-grade-12-june-2023-afrikaans/14e460bc-51e9-4a72-a70e-bc549012de25) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
