# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/6537aa0d-bf62-4709-bcd2-a2aaf7c7a8e9
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/6537aa0d-bf62-4709-bcd2-a2aaf7c7a8e9)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

                                 MEI/JUNIE 2024

                                NASIENRIGLYNE

                                                                            PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Elektronika            2                        DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Elektronika            3             DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1     D✓                                                                         (1)

1.2     C✓                                                                         (1)

1.3     C✓                                                                         (1)

1.4     B✓                                                                         (1)

1.5     B✓                                                                         (1)

1.6     C ✓                                                                        (1)

1.7     C ✓                                                                        (1)

1.8     D✓                                                                         (1)

1.9     A✓                                                                         (1)

1.10    C✓                                                                         (1)

1.11    B✓                                                                         (1)

1.12    C✓                                                                         (1)

1.13    B✓                                                                         (1)

1.14    C✓                                                                         (1)

1.15    D✓                                                                         (1)
                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Elektronika            4                         DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1   Versuim om veiligheidstoerusting te gebruik. ✓
      Verhindering of misbruik van veiligheidstoerusting. ✓
      Opsetlik of op 'n roekelose wyse masjiene gebruik wat die gesondheid van die
      gebruiker bedreig.                                                                         (2)

2.2   Valse informasie aan die inspekteur verskaf.✓
      Versuim om te voldoen aan enige versoek of veiligheidsvereiste wat deur die
      inspekteur gestel is. ✓
      Belemmer die inspekteur in die nakoming van sy/haar werksaamhede.                          (2)

2.3   Vervaardigers wat 'n artikel ontwerp en vervaardig vir gebruik by die werk moet
      verseker dat die artikel veilig is wanneer dit behoorlik gebruik word ✓ en die
      informasie en prosesse vir die gebruik van die artikel wat vervaardig word is
      duidelik ✓ en moet verseker dat dit veilig is om te gebruik.                               (2)

2.4   Dit is 'n onverwagte of 'n buitengewone gebeurtenis ✓ wat nie noodprosedures
      benodig nie. ✓                                                                             (2)

2.5   Dit kan veroorsaak dat die hartspiere saamtrek ✓ wat kan lei tot hartversaking.✓           (2)
                                                                                                 [10]

  Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Elektronika                5                       DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1    Reaktansie is die opposisie wat gebied word teen die vloei van wisselstroom✓
       deur 'n induktor of kapasitor ✓ in 'n WS-kring.
       Reaktansie is die verhouding van spanning tot stroom in 'n wisselstroom
       kringbaan wanneer spanning en stroom nie in fase is nie.                                   (2)

3.2    3.2.1    Die stroombaan is oorwegend kapasitief ✓ omdat VC groter as VL is. ✓              (2)

       3.2.2                                            ✓
                𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐶 − 𝑉𝐿 )2
                                                        ✓
                    = √182 + (15 − 10)2
                                                        ✓
                    = 18,68 𝑉
                                                                                                  (3)

       3.2.3                𝑉𝑅                          ✓
                𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                            𝑉𝑇
                             18                         ✓
                𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 (     )                      ✓
                            18,68
                  = 15,51°                                                                        (3)

       3.2.4

                       VL
                                                    ✓
                                               VR
                                      θ
                    ✓
                 (VC -VL)                               Rotasie
                                                VT ✓
                       VC

                LET WEL: Indien IT in die plek van VR aangedui word, sal 'n
                punt toegeken word. As die fasehoek korrek in die plek van (V C-VL)
                aangedui word sal 'n punt toegeken word.                                          (3)

       3.2.5    Die toevoerstroom (IT) en die spanning oor die weerstand (VR) is altyd in-
                fase ✓ en VR is voor VT, ✓ daarom is dit veilig om te aanvaar dat IT ook
                met dieselfde hoek voor VT is.
                In 'n kapasitiewe stroombaan sal die toevoerstroom altyd die
                toevoerspanning voorloop. (1 punt)                                                (2)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Elektronika                 6             DBE/Mei/Junie 2024
                                           SS/NSS Nasienriglyne

3.3    3.3.1           𝑉𝑇
                𝐼𝐿 =                                    ✓
                       𝑋𝐿
                        230                             ✓
                   =
                       62,83
                   = 3,66 𝐴                             ✓
                                                                                         (3)
       3.3.2                                            ✓
                𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
                                                        ✓
                   = √1,152 + (3,66 − 1,59)2            ✓
                   = 2,37 𝐴
                                                                                         (3)
       3.3.3    𝐶𝑜𝑠𝜃 = 𝑑𝑓
                            𝐼𝑅
                𝐶𝑜𝑠𝜃 =                                  ✓
                            𝐼𝑇
                            1,15                        ✓
                        =
                            2,37
                                                        ✓
                        = 0,49
                                                                                         (3)
       3.3.4    By resonansie XL=XC, daarom             ✓
                       1
                𝑋𝐶 =                                    ✓
                     2𝜋𝑓𝐶
                         1
                𝐶=
                       2𝜋𝑓𝑋𝐶
                             1
                   =                                    ✓
                       2𝜋(50)(62,83)
                   = 50,66 µ𝐹                           ✓                                (4)
3.4    3.4.1    'n Afname in weerstand verhoog die Q-faktor. ✓                           (1)

       3.4.2         𝑋𝐿                                 ✓
                𝑄=
                      𝑅
                     2000                               ✓
                   =                                    ✓
                      50
                   = 40
                                                                                         (3)
       3.4.3         𝑓1 + 𝑓2                            ✓
                𝑓𝑟 =
                        2
                                                        ✓
                     1200 + 2100
                   =                                    ✓
                           2
                   = 1650 𝐻𝑧
                                                                                         (3)
                                                                                         [35]

 Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Elektronika            7                          DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1    P-kanaal ✓ JVET ✓ transistor.                                                            (2)

4.2    4.2.1      Verarmingsgebiede.✓                                                           (1)

       4.2.2      Wanneer die hek-bron spanning toeneem, word die verarmingsgebiede
                  aan weerskante van die geleidende kanaal verbreed ✓ en ontmoet in
                  die middel van die staaf, wat die stroomvloei afknyp, ✓ wat tot die
                  vermindering van die stroomvloei kan lei. ✓                                   (3)

       4.2.3      Tydens die werking word die geleidende kanaal van ladingsdraers✓
                  verarm. ✓                                                                     (2)

       4.2.4      Dit maak gebruik van een tipe stroomladingsdraer ✓ op 'n slag.                (2)

4.3    4.3.1      Verrykingsmodus. ✓                                                            (1)

       4.3.2      A – Metaaloksiedsilikon isolasie.✓
                  B – Verrykte kanaal.✓                                                         (2)

       4.3.3      Wanneer 'n positiewe spanning aan die hekterminaal gekoppel word,
                  sal negatiewe ladingsdraers vanaf die bron en dreineergebiede
                  aangetrek word. ✓ Die verrykingsbrug vorm 'n geleidende kanaal
                  tussen die bron en die dreineergebied ✓ waardeur die stroom kan
                  vloei. ✓                                                                      (3)

4.4    Voegvlak-veldeffektransistors (JVET) werk slegs in verarmingsmodus ✓        terwyl
       die   Metaaloksiedsilikon-veldeffektransistor  (MOSVET)      kan  in         beide
       verarmings- ✓ en verrykingsmodus. ✓ funksioneer.                                         (3)

4.5    4.5.1      R1 beskerm die EVT deur die ontlaaistroom tot 'n veilige waarde te
                  beperk. ✓
                  R1 produseer ook 'n spanningspiek oor homself elke keer as die EVT
                  sneller.                                                                      (1)

       4.5.2      As 'n negatiewe puls op die emittor ingevoer word, is die pn-voegvlak
                  teenvoorgespan ✓ en word die emittorstroom afgesny en word die EVT
                  gesê dat dit in die AF-toestand is. ✓                                         (2)

       4.5.3

                                     ✓                 Oriëntasie ✓

                                          ✓

                                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Elektronika                8                        DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

4.6    4.6.1      Positief.✓
                  Infase                                                                          (1)

       4.6.2      Nul.✓                                                                           (1)

4.7    4.7.1      Op-versterkers word nie gewoonlik in ooplusmodus gebruik nie as
                  gevolg van hul baie hoë wins ✓ wat swak stabiliteit van die
                  uitsetspanning veroorsaak. ✓                                                    (2)

       4.7.2      Bandwydte verwys na die reeks✓ frekwensies waarteen 'n op-
                  versterker die inset kan versterk sonder vervorming. ✓
                                                 OF
                  Dit beteken die reeks van insetseinfrekwensies waarmee die toestel
                  kan werk sonder vervorming van die uitsetgolfvorm.                              (2)

       4.7.3                         𝑅𝐹                         ✓
                  𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (−        )
                                     𝑅𝐼𝑁
                                             10 × 103           ✓
                        = 60 × 10−3 × (−              )
                                              1 × 103
                                                                ✓
                        = − 0,6𝑉
                        = − 600 𝑚𝑉                                                                (3)

4.8              𝑉𝑈𝐼𝑇                                           ✓
       𝑅𝐹 = 𝑅𝐼𝑁 (     − 1)
                  𝑉𝐼𝑁
                       4
          = 2 × 103 ( ) − 1                                     ✓
                      0,5
          = 15 999 𝛺
          = 16 𝑘𝛺                                               ✓                                 (3)

4.9    4.9.1      Ontlaaipen. ✓                                                                   (1)

       4.9.2      •   Pulswydte modulator ✓
                  •   Lineêre helling generator                                                   (1)

       4.9.3      Pen 4 is die terugstel-inset vir die wipkring en sodra die terugstelpen
                  0 V is, sal die 555 GS deur die transistor ontlaai ✓ en die uitset 0
                  wees. ✓
                                                     OF
                  (Die terugstelpen 4 word gebruik om die GS terug te stel, dit wil sê dit
                  veroorsaak dat die uitset na nul volt terugkeer as dit aan nul volt
                  gekoppel is).                                                                   (2)

       4.9.4      •   Monostabiele ✓
                  •   Bistabiele ✓
                  •   Astabiele Modus                                                             (2)

       4.9.5      Die pen stel die spanning waarteen die 555 GS sal sneller. ✓ Dit word
                  gebruik om die spanning oor die tydkapasitor te handhaaf ✓ wat deur
                  die hulp van pen 7 ontlaai word.                                                (2)
                                                                                                  [45]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Elektronika              9                              DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1        In elektroniese kringbane kan die pulse wat deur skakelaarwip geskep word
           verkeerdelik as informasie geïnterpreteer word en sodoende foutiewe uitsette
           lewer. ✓                                                                                   (1)

5.2        5.2.1     Terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetspanning vanaf
                     spanningsverdeler R2 en R3 ✓ na die nie-omkeer inset teruggevoer
                     word. ✓                                                                          (2)

           5.2.2     Wanneer 'n positiewe snellerpuls op die inset toegepas word, styg
                     beide plate ✓ van die kapasitor onmiddellik na die toegepaste
                     spanning. ✓                                                                      (2)

           5.2.3     Wanneer 'n negatiewe sneller (terugstel) puls op die inset toegepas
                     word, vergelyk die op-versterker die twee spannings by sy twee
                     insetterminale. ✓ Wanneer die spanning op die omkeer inset meer
                     negatief word ✓ as die spanning op die nie-omkeer inset, styg die
                     uitset hoog (+Vvers) waar dit sal bly. ✓                                         (3)

           5.2.4     Snellerpuls 2 is positief, ✓ en die spanning op die nie-omkeer inset is
                     negatief. ✓ Die kringbaan sal slegs van toestand verander wanneer
                     'n spanning wat meer negatief as die spanning teenwoordig op die
                     nie-omkeer inset is ✓ toegepas word op die omkeer inset.                         (3)

5.3        5.3.1     Monostabiele multivibrator. ✓                                                    (1)

           5.3.2     Weerstand R2 hou pen 2 hoog ✓ wat die monostabiele kringbaan in
                     sy bestendige toestand hou. ✓                                                    (2)

           5.3.3
                              1
                         Inset

                               0

                             +V                               ✓
                                      ✓

                          Uitset                                      ✓
                                                                  Oriëntasie

                             0
                                                t
                                                                                                      (3)

           5.3.4     6 V, ✓ die kringbaan sal terugkeer na sy rustoestand wanneer die
                     kapasitor tot ⅔ VCC laai. ✓                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Elektronika                10                            DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS Nasienriglyne

5.4        5.4.1     Die uitset van die kringbaan verander aanhoudend van toestand
                     omdat beide snellerpen 2 ✓ en drempelpen 6 ✓ aan die bokant van
                     die tydkapasitor gekoppel is. Dit laat die kringbaan toe om ✓
                     herhaaldelik terug te stel en sneller soos die kapasitor laai en ontlaai
                     tot ⅔ en ⅓ van die toevoerspanning ✓ wat 'n aanhoudende stroom
                     van hoë en lae pulse by sy uitset veroorsaak.                                     (4)

           5.4.2     Pulse t1 en t2 is nie gelyk nie omdat die kapasitor deur R1 + R2 ✓ tot
                     by die drempelspanning laai en slegs deur R1 ontlaai. ✓                           (2)

           5.4.3             1                              ✓
                     𝑓=
                             𝑇
                                         1                  ✓
                       =
                             (70 × 10−3 + 69,3 × 10−3 )
                       = 7,18 𝐻𝑧                            ✓                                          (3)

5.5        5.5.1     Vverw = 4,5 V ✓

                     Let wel: VCC = VS – VR1
                              VCC = 9 – 4,5
                                  = 4,5 V                                                              (1)

           5.5.2     Die spanning oor R2 is die helfte van die toevoerspanning. ✓ Vir dit
                     om te gebeur, R1 = R2 = 2 200 Ω. ✓                                                (2)

           5.5.3

                      +9 V

                     Vverw

                         0

                      +9 V       ✓                               ✓ Oriëntasie

                           0

                      -9 V                ✓

                                                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Elektronika               11                           DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

           5.5.4     'n Toename in die waarde van R1 beteken dat R1 > R2 ✓ en sal die
                     spanning oor R2 laat afneem. ✓                                                  (2)
5.6        5.6.1     'n Sommeerversterker maak dit moontlik om 'n aantal verskillende
                     seinspannings ✓ in 'n stroombaan in te voer en een uitsetsein te
                     lewer ✓ wat bestaan uit die som van al die insetseine. ✓                        (3)

           5.6.2                  𝑅𝐹       𝑅𝐹      𝑅𝐹                                 ✓
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1     + 𝑉2    + 𝑉3 )
                                  𝑅1       𝑅2      𝑅3
                                      33000           33000         33000
                           = − (0,1 ×         + 0,2 ×       + 0,3 ×       )           ✓
                                       2200            2200          2200

                           = −9 𝑉                                                     ✓              (3)

           5.6.3     Wanneer RF op 2200 Ω gestel is, is die versterker se wins 1 ✓ en die
                     uitsetspanning is die som van die insetspannings.                               (1)

5.7        5.7.1
                              +V
                        Inset

                                 0
                                                   t
                             +V
                        Uitset       ✓

                                0

                                             ✓
                                -V                                                                   (2)

           5.7.2     Wanneer 'n vierkantsgolf op die inset toegepas word, sal beide plate
                     van die kapasitor onmiddelik laai na die waarde van die
                     insetspanning.✓ Die linkerhandse plaat van die kapasitor word by
                     daardie spanning gehou vir solank as die vierkantsgolf hoog is. ✓
                     Die regterhandse plaat van die kapasitor sal ontlaai deur die
                     weerstand tot 0 V ✓ teen 'n tempo wat deur die RC tydkonstante
                     bepaal word.                                                                    (3)

           5.7.3                      R ✓
                        Inset                              Uitset

                                                           ✓
                                                       C

                                                                                                     (2)
                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Elektronika               12                       DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1        Stabilisering is die proses om die werkspunt van die transistor onafhanklik
           te maak van temperatuurveranderinge ✓ of variasies in die transistor
           parameters. ✓                                                                       (2)

6.2        Oorgangsvervorming is verminder. ✓
           Elke halfkringbaan is in staat om die insetsein tot dubbel sy vorige grootte
           te versterk.                                                                        (1)

6.3        6.3.1     2 mA✓                                                                     (1)

           6.3.2     10 V ✓                                                                    (1)

           6.3.3

                        IC    (mA)

                         4                                                      IB =40µA

                                                                                IB =30µA
                        3

                                                     Q Werkspunt P
                        2                                                      IB =20 µA

                                                                               IB =10 µA
                        1
                                                                                IB =0µA

                                                                                      VCE
                                     4          8   10    12    16       20
                                                                                               (1)

           6.3.4     Vervorming van die uitsetgolfvorm. ✓
                     Die transistor sal beskadig word deur termiese deurslag. ✓                (2)

6.4        6.4.1     Nie geskik vir lae frekwensie versterking nie. ✓
                     Lae spanning en drywingswins soos wat              die   effektiewe
                     lasweerstand verminder.                                                   (1)

           6.4.2     As die temperatuur toeneem, sal meer lekstroom wat veroorsaak
                     word deur die vloei van die minderheidsladingsdraers in die
                     teenvoorgespanne basis-kollektorvoegvlak tot termiese deurslag ✓
                     lei, wat die transistor sal vernietig. ✓                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Elektronika                13                          DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS Nasienriglyne

           6.4.3     Die RC-koppelnetwerk blokkeer GS (lae frekwensies) ✓ terwyl dit
                     hoër frekwensies deurlaat ✓ en word beskou as 'n lae frekwensie
                     filter.                                                                     (2)

           6.4.4
                                       ✓                    ✓                 ✓
                                Lae frekwensie     Middel frekwensie   Hoë frekwensie
                      Wins (dB)      reeks              reeks              reeks

                            1

                         0,707
                         -3 dB                            ✓
                                                      Bandwydte
                                                                                        f (Hz)

                                     f1                                  f2                      (4)

6.5        6.5.1     •   Swak frekwensieweergawe. ✓
                     •   Is geneig tot versadiging by hoë oudiofrekwensies.
                     •   Lae frekwensies ontvang minder versterking               as      hoë
                         frekwensies.                                                            (1)

           6.5.2     Vir maksimum kragoordrag na die luidspreker. ✓                              (1)

           6.5.3     C1 laat WS-seine deur ✓       en blokkeer GS-seine. ✓                       (2)

           6.5.4     Die transistor is in gemeenskaplike emitter modus gekoppel ✓ en
                     as gevolg van die impedansie-aanpassing van die transformator
                     word maksimum krag oorgedra na die luidspreker. ✓                           (2)

6.6        6.6.1     •   Dit produseer 'n baie groter uitsetsein as 'n enkele Klas-A
                         voorgespanne transistorversterker. ✓
                     •   Doeltreffendheid tussen 70% en 75% kan behaal word.                     (1)

           6.6.2     Om die twee balanstransistors in Klas-AB modus voor te span. ✓              (1)

           6.6.3     Tydens die negatiewe-halfsiklus van die insetsein is transistor Q1
                     af ✓ en transistor Q2 word AAN geskakel, ✓ wat 'n
                     ontladingsbaan verskaf vir die kapasitor om 'n stroompuls
                     antikloksgewys Q2 en op deur die luidspreker te stuur.✓                     (3)

6.7        6.7.1     Radiofrekwensieversterker.       ✓                                          (1)

           6.7.2     'n Banddeurlaatfilter is 'n stroombaan wat 'n reeks frekwensies
                     deurlaat ✓ en dié buite 'n gekose reeks blokkeer, laer as f1 en hoër
                     as f2.✓                                                                     (2)

           6.7.3     Die resonante frekwensie kan verander word deur die waarde van
                     die kapasitor of die induktor ✓ in die tenkkring te verander.✓              (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Elektronika            14                        DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Nasienriglyne

6.8        6.8.1     Ontvangers van Radio/televisie.   ✓
                     Senders van Radio/televisie.                                        (1)

           6.8.2     Die tenkkring bepaal die ossillasiefrekwensie. ✓                    (1)

           6.8.3               1                             ✓
                     𝑓𝑜 =
                            2𝜋√𝐿𝐶𝑇
                                           1
                          =                                  ✓
                          2𝜋√200 × 10−3 × 150 × 10−6         ✓
                        = 29,06 𝐻𝑧                                                       (3)

6.9        6.9.1     Positiewe terugvoer. ✓                                              (1)

           6.9.2     Elke RC-kombinasie 'n faseverskuiwing van 60º produseer. ✓          (1)

           6.9.3               1                             ✓
                     𝑓𝑜 =
                            2𝜋√6𝑅𝐶

                                       1
                      =                                      ✓
                         2𝜋√6(10 × 103 )(0,001 × 10−6 )
                       = 20,54 𝐻𝑧                            ✓                           (3)

           6.9.4     Verswakking is wanneer die uitsetspanning kleiner ✓ as die
                     insetspanning word. ✓
                                                     OF
                     (Wanneer 'n kringbaan 'n verlies in seinkrag tussen sy inset en
                     uitset veroorsaak word gesê dat dit verswak het.)                   (2)
                                                                                         [45]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-eng/af9f7f90-5412-4c48-96fa-c3de2254a2f4) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-afr/18563e52-7797-448e-a6eb-45ce7127e42f) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
