# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/8d030480-074a-48ed-bf1a-1028e12dbc1f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/8d030480-074a-48ed-bf1a-1028e12dbc1f)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMENS/
           NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMENS

       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA

                                 MEI/JUNIE 2024

                                NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          2                 DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in ʹn daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          3          DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    D✓                                                                               (1)

1.2    A ✓                                                                              (1)

1.3    C✓                                                                               (1)

1.4    B ✓                                                                              (1)

1.5    C✓                                                                               (1)

1.6    C ✓                                                                              (1)

1.7    D✓                                                                               (1)

1.8    D✓                                                                               (1)

1.9    B✓                                                                               (1)

1.10 C ✓                                                                                (1)

1.11 B ✓                                                                                (1)

1.12 A ✓                                                                                (1)

1.13 A ✓                                                                                (1)

1.14 A ✓                                                                                (1)

1.15 C ✓                                                                                 (1)
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          4                  DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1    Versuim om veiligheidstoerusting te gebruik. ✓
       Verhindering of misbruik van veiligheidstoerusting. ✓
       Opsetlik of op 'n roekelose wyse masjiene gebruik wat die gesondheid van die
       gebruiker bedreig.                                                                       (2)

2.2    Valse informasie aan die inspekteur verskaf.✓
       Versuim om te voldoen aan enige versoek of veiligheidsvereiste wat deur die
       inspekteur gestel is. ✓
       Belemmer die inspekteur in die nakoming van sy/haar werksaamhede.                        (2)

2.3    Vervaardigers wat 'n artikel ontwerp en vervaardig vir gebruik by die werk moet
       verseker dat die artikel veilig is wanneer dit behoorlik gebruik word ✓ en die
       informasie en prosesse vir die gebruik van die artikel wat vervaardig word is
       duidelik ✓ en moet verseker dat dit veilig is om te gebruik.                             (2)

2.4    Dit is 'n onverwagte of 'n buitengewone gebeurtenis ✓ wat nie noodprosedures
       benodig nie. ✓                                                                           (2)

2.5    Dit kan veroorsaak dat die hartspiere saamtrek ✓ wat kan lei tot hartversaking.✓         (2)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          5                           DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1       In elektroniese kringbane kan die pulse wat deur skakelaarwip geskep word
          verkeerdelik as informasie geïnterpreteer word en sodoende foutiewe uitsette
          lewer. ✓                                                                                       (1)

3.2       3.2.1      Terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetspanning vanaf
                     spanningsverdeler R2 en R3 ✓ na die nie-omkeer inset teruggevoer
                     word. ✓                                                                             (2)

          3.2.2      Wanneer 'n positiewe snellerpuls op die inset toegepas word, styg
                     beide plate ✓ van die kapasitor onmiddellik na die toegepaste
                     spanning. ✓                                                                         (2)

          3.2.3      Wanneer 'n negatiewe sneller (terugstel) puls op die inset toegepas
                     word, vergelyk die op-versterker die twee spannings by sy twee
                     insetterminale. ✓ Wanneer die spanning op die omkeer inset meer
                     negatief word as die spanning op die nie-omkeer inset, ✓ styg die
                     uitset hoog (+Vvers) waar dit sal bly. ✓                                            (3)

          3.2.4      Snellerpuls 2 is positief, ✓ en die spanning op die nie-omkeer inset is
                     negatief. ✓ Die kringbaan sal slegs van toestand verander wanneer
                     'n spanning wat meer negatief as die spanning teenwoordig op die
                     nie-omkeer inset is ✓ toegepas word op die omkeer inset.                            (3)

3.3       3.3.1      Monostabiele multivibrator. ✓                                                       (1)

          3.3.2      Weerstand R2 hou pen 2 hoog ✓ wat die monostabiele kringbaan in
                     sy bestendige toestand hou. ✓                                                       (2)

          3.3.3
                              1
                         Inset

                              0

                             +V                                 ✓
                                        ✓

                         Uitset                                         ✓
                                                                    Oriëntasie

                             0
                                                    t
                                                                                                         (3)

          3.3.4      6 V, ✓ die kringbaan sal terugkeer na sy rustoestand wanneer die
                     kapasitor tot ⅔ VCC laai. ✓                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          6                             DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

3.4       3.4.1      Die uitset van die kringbaan verander aanhoudend van toestand
                     omdat beide snellerpen 2 ✓ en drempelpen 6 ✓ aan die bokant van
                     die tydkapasitor gekoppel is. Dit laat die kringbaan toe om ✓
                     herhaaldelik terug te stel en sneller soos die kapasitor laai en ontlaai
                     tot ⅔ en ⅓ van die toevoerspanning ✓ wat 'n konstante puls hoë en
                     lae uitsetpulse veroorsaak.                                                           (4)

          3.4.2      Pulse t1 en t2 is nie gelyk nie omdat die kapasitor deur R1 + R2 ✓ tot
                     by die drempelspanning laai en slegs deur R1 ontlaai. ✓                               (2)

          3.4.3             1                                   ✓
                     𝑓=
                            𝑇
                                     1                          ✓
                       =
                         (70 × 10−3 + 69,3 × 10−3 )
                       = 7,18 𝐻𝑧                                ✓                                          (3)

3.5       3.5.1      Vverw = 4,5 V ✓

                     Let wel: VCC = VS – VR1
                              VCC = 9 – 4,5
                                  = 4,5 V
                                                                                                           (1)

          3.5.2      Die spanning oor R2 is die helfte van die toevoerspanning. ✓ Vir dit
                     om te gebeur, R1 = R2 = 2 200 Ω. ✓                                                    (2)

          3.5.3

                      +9 V

                     Vverw

                        0

                      +9 V      ✓                                   ✓ Oriëntasie

                           0

                      -9 V                ✓

                                                                                                           (3)

          3.5.4      'n Toename in die waarde van R1 beteken dat R1 > R2 ✓ en sal die
                     spanning oor R2 laat afneem. ✓                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          7                       DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

3.6       3.6.1      'n Sommeerversterker maak dit moontlik om 'n aantal verskillende
                     seinspannings ✓ in 'n stroombaan in te voer en een uitsetsein te
                     lewer ✓ wat bestaan uit die som van al die insetseine. ✓                        (3)

          3.6.2                  𝑅𝐹       𝑅𝐹      𝑅𝐹                                 ✓
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1    + 𝑉2    + 𝑉3 )
                                 𝑅1       𝑅2      𝑅3
                                     33000           33000         33000
                          = − (0,1 ×         + 0,2 ×       + 0,3 ×       )           ✓
                                      2200            2200          2200

                          = −9 𝑉                                                     ✓               (3)

          3.6.3      Wanneer RF op 2200 Ω gestel is, is die versterker se wins 1 ✓ en die
                     uitsetspanning is die som van die insetspannings.                               (1)

3.7       3.7.1
                             +V
                        Inset

                                 0
                                                      t
                            +V
                       Uitset          ✓

                                0

                                               ✓
                                -V                                                                   (2)

          3.7.2      Wanneer 'n vierkantsgolf op die inset toegepas word, sal beide plate
                     van die kapasitor onmiddellik laai na die waarde van die
                     insetspanning.✓ Die linkerhandse plaat van die kapasitor word by
                     daardie spanning gehou vir solank as die vierkantsgolf hoog is. ✓
                     Die regterhandse plaat van die kapasitor sal ontlaai deur die
                     weerstand tot 0 V ✓ teen 'n tempo wat deur die RC tydkonstante
                     bepaal word.                                                                    (3)

          3.7.3                        R ✓
                        Inset                              Uitset

                                                          ✓
                                                      C

                                                                                                     (2)
                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          8                     DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1    4.1.1      Positief.✓
                  Infase                                                                           (1)

       4.1.2      Nul.✓                                                                            (1)

4.2    4.2.1      Op-versterkers word nie gewoonlik in ooplusmodus gebruik nie as
                  gevolg van hul baie hoë wins ✓ wat swak stabiliteit van die
                  uitsetspanning veroorsaak. ✓                                                     (2)

       4.2.2      Die op-versterker behoort in staat te wees om enige inset van enige
                  frekwensie ✓ vanaf 0 Hz (GS) tot verby radiofrekwensie en hoër te
                  versterk. ✓
                                               OF
                  Dit beteken die reeks van insetseinfrekwensies waarmee die toestel
                  kan werk sonder vervorming van die uitsetgolfvorm.                               (2)

       4.2.3                        𝑅𝐹                          ✓
                  𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (−       )
                                    𝑅𝐼𝑁
                                             10 × 103           ✓
                       = 60 × 10−3 × (−               )
                                              1 × 103
                                                                ✓
                       = − 0,6𝑉
                       = − 600 𝑚𝑉                                                                  (3)

4.3              𝑉𝑈𝐼𝑇                                           ✓
       𝑅𝐹 = 𝑅𝐼𝑁 (      − 1)
                  𝑉𝐼𝑁
                       4
          = 2 𝑋 103 ( ) − 1                                     ✓
                      0,5
          = 15 999 𝛺
          = 16 𝑘𝛺                                               ✓                                  (3)

4.4    4.4.1      Ontlaaipen ✓                                                                     (1)

       4.4.2      •   Pulswydte modulator ✓
                  •   Lineêre helling generator                                                    (1)

       4.4.3      Pen 4 is die terugstel-inset vir die wipkring en sodra die terugstelpen
                  0 V is, sal die 555 GS deur die transistor ontlaai ✓ en die uitset 0
                  wees. ✓
                                                     OF
                  (Die terugstelpen 4 word gebruik om die GS terug te stel, dit wil sê dit
                  veroorsaak dat die uitset na nul volt terugkeer as dit aan nul volt
                  gekoppel is).                                                                    (2)

       4.4.4      •   Monostabiele ✓
                  •   Bistabiele ✓
                  •   Astabiele Modus                                                              (2)

       4.4.5      Die pen stel die spanning waarteen die 555 GS sal sneller. ✓ Dit word
                  gebruik om die spanning oor die tydkapasitor te handhaaf ✓ wat deur
                  die hulp van pen 7 ontlaai word.                                                 (2)
                                                                                                   [20]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          9                               DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1     • Polarisering is die toepassing van 'n gepolariseerde filter as 'n rooster ✓ wat
        die liggolf van 'n enkele oriëntasie deurlaat. ✓
        • In 'n VKV-skerm kan twee lae gepolariseerde glas elektries in lyn of
        verkeerdelik belyn word om liggolf deur te laat of te blokkeer. ✓                                    (3)
5.2     • In GEMEENSKAPLIKE ANODE is die anodes van al agt LED's ✓aan 'n
        gemeenskaplike positiewe spanningspoor gekoppel. ✓
        • In GEMEENSKAPLIKE KATODE is al agt LUD-katodes ✓ intern verbind met
        'n gemeenskaplike 0 V (aard). ✓                                                                      (4)
5.3
                          B2 A2                  B1 A1               Bo Ao

                                      Ci                    Ci

                                V/O                   V/O                 H/O
                                ✓                     ✓                    ✓
                           Co                    Co                  Co

                                             ✓                   ✓
                          Ʃ3          Ʃ2                    Ʃ1                  Ʃo
                                                            ✓                   ✓
                                                                                                             (7)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         10                               DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

5.4
                                                                        +5V

                                                                                &           A0 = 1 ✓

                                                                                &           A1 = 1 ✓
                                                                                               Uitsette

                                                                                &           A2 = 1 ✓

                                                                                &           A3 = 0 ✓

             9     8      7    6       5    4   3     2        1

                                                                       0V
                                                                                                                   (4)
5.5     Pulssnellering is wanneer die kring modus ✓enige tyd gedurende die 'hoog'
        periode van 'n klokpuls kan verander. ✓                                                                  (2)

5.6
                              C in                        ✓                         (som)
                                                          HO
                                                ✓
                                   A       ✓
                                                                   ✓
                                           HO
                                B                                           ✓        Cuit
                                                          ✓
                                                                                                                 (6)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         11                   DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

5.7     5.7.1

                     J
                                         &        ✓                                     Q
                                                                     ✓

                  KLK                ✓                                         ✓

                                                                                        Q
                   K
                                         &        ✓                      ✓

                                                                                                  (6)

        5.7.2

                                 1           2           3       4   5             6

                  J

                  K

                                  ✓              ✓           ✓   ✓   ✓             ✓
                  Q

                                                                                                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         12                                               DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

        5.8.1

                                     Klok         1          2         3         4          5    6
                                     pulse

                                     Uitset A

                                     Uitset B
                                                                       ✓ ✓ ✓ ✓
                                     Uitset C
                                                                       ✓ ✓                  ✓        ✓

                                                                                                                                (8)

        5.8.2       Asinchroon ✓                                                                                                (1)

5.9     Op/Af tellers is stadiger as gewone Op of Af tellers✓                                                                   (1)

5.10
                                                                 Vier- bis Parallelle Data Uit   ✓

                                             QA                   QB                        QC                      QD

                              STEL                    STEL                       STEL                    STEL
          Serie           D          Q            D          Q               D          Q            D          Q
         Data In
                                 ✓
             ✓                                           ✓                           ✓                          ✓

                           HERSTEL   Q            HERSTEL    Q                HERSTEL   Q            HERSTEL    Q

        Terugstel

           Klok

             ✓

                                                                                                                                (7)
                                                                                                                                [55]

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         13                    DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1    Mikrobeheerders word in kommersiële beheertoestelle gebruik:

       • Verkoelingstelsels beheer✓
       • Beligting van persele ✓
       • Voorraadbeheer                                                                           (2)

6.2    6.2.1         Mikrobeheerder ✓                                                             (1)

       6.2.2         Die ETG stoor al die data ✓wat deur die SVE verwerk moet word
                     tydens die uitvoering van programme. ✓                                       (2)

       6.2.3         Sentrale Verwerkings Eenheid ✓                                               (1)

6.3    6.3.1         A = SVE ✓
                     B = Geheue ✓
                     C = Sisteem Bus ✓                                                            (3)

       6.3.2 (a) Die beheerbus word hoofsaaklik vir die SVE gebruik om beheer
                 instruksies uit te reik ✓ na beide geheue sowel as die inset/uitset
                 poorte. ✓                                                                        (2)

       6.3.2 (b) Die databus is die 'snelweg' waarlangs alle data oorgedra, ✓ gestuur
                 en ontvang word ✓ tussen SVE, geheue en beide inset- en
                 uitsetpoorte. ✓                                                                  (3)

       6.3.3         Koppelvlak is 'n gedeelde grens ✓ waaroor twee afsonderlike
                     komponente van 'n rekenaarstelsel inligting uitruil. ✓                       (2)

6.4    6.4.1         Die HIR verdeel die instruksie in twee dele. ✓ Een deel word deur die
                     beheereenheid gedekodeer wat gereed is vir uitvoering, ✓ die ander
                     deel is die adres van die data wat gestoor is en saam met daardie
                     instruksie gebruik moet word. ✓                                              (3)

       6.4.2         Die akkumulator stoor data ✓ wat deel uitmaak van enige
                     rekenkundige bewerking. ✓                                                    (2)

       6.4.3         Spesiale diensregister ✓
                     Algemene diensregister ✓                                                     (2)

6.5    6.5.1      Kommunikasie protokolle is 'n stel reëls ✓ wat twee elektroniese
                  eenhede aan mekaar verbind om data tussen hulle uit te ruil. ✓                  (2)

       6.5.2      Simpleks kommunikasie is waar alle data en inligting in een rigting
                  vloei ✓ vanaf die sender na die ontvanger. ✓
                  Halfdupleks kommunikasie is waar elke toestel beurte maak om te
                  versend ✓ en dan te ontvang. ✓                                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         14                     DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

6.6    6.6.1     SRK is 'n voldupleks sinchrone seriekommunikasie-dataskakel. ✓ (seine
                 met data vloei in beide rigtings gelyktydig). Dit gebruik aparte klokke en
                 datalyne asook 'n selekteerlyn ✓ om die toestel te kies wat die data
                 ontvang. ✓                                                                        (3)

       6.6.2     Die SRK:
                 Is sensitief vir geraas ✓
                 Kan slegs oor kort afstande versend ✓
                 Kan nie buite 'n EKB versend nie
                 Is effens duurder                                                                 (2)

6.7    6.7.1     1200 meter ✓                                                                      (1)

       6.7.2     Simpleks of half dupleks ✓                                                        (1)

       6.7.3     •   Verkooppuntterminale ✓
                 •   Meetinstrumente ✓
                 •   PLB's
                 •   Rekenaarnumeries beheerde masjiene (CNC masjiene)
                 •   Robotte
                 •   Intrinsiekerekenaarbeheer stelsels
                 •   Mediese instrumente                                                           (2)

6.8    In die siklus haal die SVE 'n programinstruksie van sy geheue, ✓ dekodeer die
       instruksie, ✓oorweeg alle insette en voer dan daardie opdrag uit. ✓                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika         15                              DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Nasienriglyne

6.9
                                                      Begin

                                                                                P

                                                                  P
                                                   Skakelaar
                                                    gedruk?
                                                                      Nee
                                                                  P
                                                     Ja

                                                              P

                                                   Uitset Aan               P

                                                              P

                                                                        P
                                                      Wag 5

                                      P

                                                    Uitset Af               P

                                                                                                         (9)
                                                                                                         [50]

                                                                                         TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-eng/af9f7f90-5412-4c48-96fa-c3de2254a2f4) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-afr/18563e52-7797-448e-a6eb-45ce7127e42f) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
