# Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/95a2c094-5cba-4d54-bbab-36f24bef69fb
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/95a2c094-5cba-4d54-bbab-36f24bef69fb)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS

                                  MEI/JUNIE 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                             PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               2                    DBE/Mei/Junie 2024
                                           SS/NSS Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.           Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
             aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.           Berekeninge:

             2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

             2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

             2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                        word.

             2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                        die korrekte antwoord verkry is.

             2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                        gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word.
                        Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word,
                        moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde
                        waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
                        daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
                        die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.           Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met model antwoorde. Alternatiewe
             vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
             moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums toegepas
             word.

        Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              3             DBE/Mei/Junie 2024
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1         D✓                                                                              (1)

1.2         C✓                                                                              (1)

1.3         C✓                                                                              (1)

1.4         B✓                                                                              (1)

1.5         D✓                                                                              (1)

1.6         C✓                                                                              (1)

1.7         A✓                                                                              (1)

1.8         C✓                                                                              (1)

1.9         D✓                                                                              (1)

1.10        D✓                                                                              (1)

1.11        A✓                                                                              (1)

1.12        B✓                                                                              (1)

1.13        D✓                                                                              (1)

1.14        B✓                                                                              (1)

1.15        C✓                                                                              (1)
                                                                                            [15]

       Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              4                 DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1     Versuim om veiligheidstoerusting te gebruik. ✓
        Verhindering of misbruik van veiligheidstoerusting. ✓
        Opsetlik of op 'n roekelose wyse masjiene gebruik wat die gesondheid van die
        gebruiker bedreig.                                                                      (2)

2.2     Valse informasie aan die inspekteur verskaf.✓
        Versuim om te voldoen aan enige versoek of veiligheidsvereiste wat deur die
        inspekteur gestel is. ✓
        Belemmer die inspekteur in die nakoming van sy/haar werksaamhede.                       (2)

2.3     Vervaardigers wat 'n artikel ontwerp en vervaardig vir gebruik by die werk moet
        verseker dat die artikel veilig is wanneer dit behoorlik gebruik word ✓ en die
        informasie en prosesse vir die gebruik van die artikel wat vervaardig word is
        duidelik ✓ en moet verseker dat dit veilig is om te gebruik.                            (2)

2.4     Dit is 'n onverwagte of 'n buitengewone gebeurtenis ✓ wat nie noodprosedures
        benodig nie. ✓                                                                          (2)

2.5     Dit kan veroorsaak dat die hartspiere saamtrek ✓ wat kan lei tot hartversaking.✓        (2)
                                                                                                [10]

      Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              5                    DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE

3.1        Reaktansie is die opposisie wat gebied word             teen die vloei van
           wisselstroom ✓ deur 'n induktor of kapasitor ✓ in 'n WS-kring.
           Reaktansie is die verhouding van spanning tot stroom in 'n wisselstroom
           kringbaan wanneer spanning en stroom nie in fase is nie.                                (2)

3.2        3.2.1      Die stroombaan is oorwegend kapasitief ✓ omdat VC groter as VL is.✓          (2)

           3.2.2                                             ✓
                      𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐶 − 𝑉𝐿 )2

                           = √182 + (15 − 10)2               ✓
                           = 18,68 𝑉                         ✓
                                                                                                   (3)

           3.2.3                  𝑉𝑅                         ✓
                      𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                                  𝑉𝑇
                                   18                        ✓
                      𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 (     )
                                  18,68
                                                             ✓
                         = 15,51°
                                                                                                   (3)

           3.2.4

                             VL
                                                         ✓
                                                    VR
                                            θ
                          ✓
                       (VC -VL)                              Rotasie
                                                     VT ✓
                             VC

                      LET WEL: Indien IT in die plek van VR aangedui word, sal 'n
                      punt toegeken word. As die fasehoek korrek in die plek van (VC-VL)
                      aangedui word sal 'n punt toegeken word.                                     (3)

           3.2.5      Die toevoerstroom (IT) en die spanning oor die weerstand (VR) is altyd
                      in-fase ✓ en VR is voor VT, ✓ daarom is dit veilig om te aanvaar dat
                      IT ook met dieselfde hoek voor VT is.
                      In 'n kapasitiewe stroombaan sal die toevoerstroom altyd die
                      toevoerspanning voorloop. (1 punt)                                           (2)

      Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels               6              DBE/Mei/Junie 2024
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

3.3        3.3.1             𝑉𝑇
                      𝐼𝐿 =                                   ✓
                             𝑋𝐿
                              230                            ✓
                         =
                             62,83
                         = 3,66 𝐴                            ✓
                                                                                             (3)

           3.3.2                                             ✓
                      𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
                         = √1,152 + (3,66 − 1,59)2           ✓
                                                             ✓
                         = 2,37 𝐴                                                            (3)

           3.3.3      𝐶𝑜𝑠𝜃 = 𝑑𝑓
                                  𝐼𝑅
                      𝐶𝑜𝑠𝜃 =                                 ✓
                                  𝐼𝑇
                                  1,15                       ✓
                              =
                                  2,37
                                                             ✓
                              = 0,49
                                                                                             (3)

           3.3.4      By resonansie XL=XC, daarom            ✓
                             1
                      𝑋𝐶 =                                   ✓
                           2𝜋𝑓𝐶
                               1
                      𝐶=
                             2𝜋𝑓𝑋𝐶
                                   1
                         =                                   ✓
                             2𝜋(50)(62,83)
                         = 50,66 µ𝐹                          ✓
                                                                                             (4)

3.4        3.4.1      'n Afname in weerstand verhoog die Q-faktor. ✓                         (1)

           3.4.2           𝑋𝐿                                ✓
                      𝑄=
                            𝑅
                           2000
                         =                                   ✓
                            50
                                                             ✓
                         = 40
                                                                                             (3)

           3.4.3           𝑓1 + 𝑓2                           ✓
                      𝑓𝑟 =
                              2
                           1200 + 2100
                         =                                   ✓
                                 2
                                                             ✓
                         = 1650 𝐻𝑧
                                                                                             (3)
                                                                                             [35]

      Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              7                   DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

4.1      4.1.1     22 kV ✓                                                                           (1)

         4.1.2     Fase 1 – Rooi ✓
                   Fase 2 – Geel ✓
                   Fase 3 – Blou ✓

                   LET WEL: R-Y-B is 1 punt werd                                                     (3)

         4.1.3     Die Nasionale Kragnetwerk is 'n netwerk ✓ van meer as 25 000 km se
                   hoogspanningskraglyne na verskeie grootskaalse verbruikers. ✓
                                                     OF
                   Die Nasionale Kragnetwerk is die netwerk van kragstasies,
                   hoogspanningkraglyne en elektrisiteitsinfrastruktuur wat toelaat dat
                   elektrisiteit opgewek, oorgedra en oor die land gebruik kan word.                 (2)

         4.1.4     Die oordrag (transmissie) van elektrisiteit word teen sulke hoë
                   spannings gedoen om die stroomvloei in die transmissielyne te
                   verlaag ✓ en sodoende koperverliese te beperk. ✓                                  (2)

         4.1.5     Industriële verbruikers maak gebruik van driefasestelsels wat 'n
                   driefasespanning ✓ van 400 V benodig waar huishoudelike verbruikers
                   gebruik maak van enkelfasige stelsels wat enkelfasespanning ✓ van
                   230 V benodig.                                                                    (2)

4.2      'n Driefase-stelsel is meer ekonomies. ✓
         'n Driefase-stelsel kan in ster of delta gekoppel word. ✓
         'n Driefasestelsel kan driefase- en enkelfase-installasies voorsien.
         Fasebalansering kan in driefase-stelsels gedoen word.
         Driefase masjienerie is selfaansittend wat skakeltuig elimineer.                            (2)

4.3      4.3.1     𝑆 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿                             ✓
                           𝑆
                   𝐼𝐿 =
                          √3𝑉𝐿
                          200 000                          ✓
                      =
                          √3(400)
                      = 288,68 𝐴                           ✓                                         (3)

         4.3.2     𝐼𝐿 = √3𝐼𝐹                               ✓
                          𝐼𝐿
                   𝐼𝐹 =
                        √3
                         288,68                            ✓
                       =
                           √3
                       = 166,67 𝐴                          ✓                                         (3)

      Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              8                DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

         4.3.3             𝑃
                   𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                           𝑆                                   ✓
                           180 000
                         =                                     ✓
                           200 000
                                                               ✓
                         = 0,9
                                                                                               (3)

         4.3.4              𝑃
                   𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                            𝑆
                                   180 000
                       𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 (        )               ✓
                                   200 000
                                                           ✓
                       = 25,84°
                   𝑄 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝑠𝑖𝑛𝜃                        ✓
                     = √3(400)(288,68)𝑠𝑖𝑛(25,84)           ✓
                     = 87173,38 𝑉𝐴𝑟                        ✓
                     = 87,17 𝑘𝑉𝐴𝑟                                                              (5)

4.4      4.4.1     By 'n sentrale substasie. ✓
                   In die kragverbruiker se toerusting ingebou.
                   Oor die verspreidingstelsel versprei.                                       (1)

         4.4.2     Verminderde fasehoek. ✓
                   Verminderde reaktiewe drywing.
                   Verminderde skyndrywing.                                                    (1)

         4.4.3     Die fasehoek en skynbare drywing het afgeneem ✓ na
                   drywingssfaktorverbetering. Met die las en die toevoerspanning wat
                   dieselfde bly, sal die stroom wat vanaf die toevoer getrek word ook
                   afneem ✓ met 'n verbeterde drywingsfaktor.                                  (2)

4.5      Wattmeters word saam met elektriese toestelle gebruik om hul drywing te
         meet.✓ Energiemeters word gebruik om elektriese energie wat oor 'n tydperk
         verbruik ✓ word, te meet vir fakturering of moniteringdoeleindes.                     (2)

4.6      𝑃2 = 𝑃𝑇 − 𝑃1                                 ✓
            = 3500 − 1300                             ✓
            = 2200 𝑊                                  ✓                                        (3)
                                                                                               [35]

      Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              9                   DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

5.1    5.1.1     Kern-tipe driefasetransformator. ✓                                               (1)

       5.1.2     'n Dop-tipe transformator is minder geneig om magnetiese swerf
                 verliese ✓ as 'n kern-tipe transformator te hê.
                 LET WEL: Dubbel magnetiese stroombaan word gegee in die vergelyking
                 tussen dop-tipe en kern-tipe transformators en sal aanvaar word.                 (1)

       5.1.3     Ster ✓- delta ✓ konfigurasie                                                     (2)

       5.1.4     •   Wanneer 'n wisselspanning aan die primêre spoele gekoppel word,
                     word 'n wisselende magneetveld in die kern opgestel ✓ wat met die
                     sekondêre spoele skakel en 'n e.m.k van dieselfde frekwensie✓
                     induseer.
                 •   Wanneer die las aan die sekondêre spoel gekoppel word, sal 'n
                     stroom daardeur vloei. ✓
                 •   Drywing word dus magneties oorgedra ✓ vanaf die primêre na die
                     sekondêre spoele.                                                            (4)

5.2    5.2.1     'n Toename in die las sal die sekondêre stroomvloei laat toeneem ✓ wat
                 tot gevolg het dat meer stroom ✓ vanaf die toevoer getrek word.                  (2)

       5.2.2     Dit verskaf elektriese isolasie tussen die spoele en die omhulsel. ✓
                 Dit help ook om verkoeling te verskaf en voorkom die vorming van vog
                 op die spoele. ✓                                                                 (1)

       5.2.3     Histerese verliese ✓
                 Werwelstroom verliese ✓                                                          (2)

       5.2.4     Natuurlike lug: ✓ transformator word verkoel deur natuurlike lug ✓ wat
                 oor die transformatorspoele beweeg.
                 Geforseerde lug: ✓ transformator word verkoel deur lug wat oor die
                 transformatorspoele geforseer word deur waaiers. ✓                               (4)

       5.2.5     Enkelfasetransformator: Geleiergrootte is groter (dikker) as in driefase-
                 transformators. ✓
                 Driefasetransformator: Geleiergrootte is slegs 75% van dit wat in
                 enkelfasetransformators benodig word. ✓                                          (2)

5.3    5.3.1                   PT                        ✓
                 I L2 =
                          3  VL 2  Cos
                           300  10 3                    ✓
                     =
                          3  600  0,87
                                                         ✓
                     = 331,82 A                                                                   (3)

      Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             10             DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

       5.3.2             𝐼𝐿                              ✓
                 𝐼𝐹2 =
                         √3
                         331,83
                    =                                    ✓
                        √3
                    = 191,58 𝐴                           ✓                                 (3)

       5.3.3                    𝑃                        ✓
                 𝐼𝐿1 =
                         √3 × 𝑉𝐿1 𝐶𝑜𝑠𝜃
                              300 000                    ✓
                    =
                        √3(8 000)(0,87)
                                                         ✓
                    = 24,89 𝐴                                                              (3)

5.4    Buchholz relê ✓ (B)
       Beperkte aardfout relê ✓ (REF)
       Gerigte oorstroom relê (DOC)
       Oombliksoorstroom relê (HS)
       Gebalanseerde aardfout relê (BEF)
       Bystand aardfout relê (SEF)                                                         (2)
                                                                                           [30]

      Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             11                    DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

6.1        Rotor ✓
           Verkoelingswaaier        ✓
           Skag                                                                                    (2)

6.2        6.2.1      120 º ✓                                                                      (1)

           6.2.2      Wanneer 'n driefasetoevoer aan die stator gekoppel word, word elke
                      spoelpaar aan 'n ander fase van die driefasetoevoer gekoppel. ✓
                      Dit veroorsaak dat stroom in elke spoel teen 'n hoek van 120º uit fase
                      vloei. ✓ Die spoele is ook 120º van mekaar om die stator gespasieer
                      en die stroom wat daardeur vloei sal elke spoel met verskillende
                      intervalle magnetiseer ✓ een na die ander teen 'n frekwensie van 50
                      Hz wat 'n roterende magnetiese veld in die proses skep. ✓                    (4)

           6.2.3      Omdat daar nie borsels op sleepringe is wat vonk kan veroorsaak nie.
                      ✓                                                                            (1)

6.3        6.3.1               60 × 𝑓
                      𝑛𝑠 =                                  ✓
                                 𝑝
                               60 × 50                      ✓
                           =
                                  2
                           = 1500 𝑟/𝑚𝑖𝑛                     ✓
                                                                                                   (3)

           6.3.2      𝑛𝑟 = 𝑛𝑠 (1 − %𝑔𝑙𝑖𝑝)                   ✓
                                       5
                         = 1500 (1 −      )                 ✓
                                     100
                         = 1425 𝑟/𝑚𝑖𝑛                       ✓                                      (3)

6.4        6.4.1               𝑃𝑖𝑛 − 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒
                      𝜂 =                     × 100
                                    𝑃𝑖𝑛                     ✓
                           11750 − 1750
                         =              × 100               ✓
                              11750
                         = 85 %                             ✓                                      (3)

           6.4.2      𝑆 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿                           ✓
                        = √3(400)(20)                       ✓
                                                            ✓
                        = 13856,41 𝑉𝐴
                        = 13,86 𝑘𝑉𝐴                                                                (3)

      Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             12                    DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

           6.4.3               𝑃                            ✓
                      𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                               𝑆
                                 11750                      ✓
                             =
                               13856,41
                             = 0,85                         ✓                                     (3)

           6.4.4      𝑃𝑈𝐼𝑇 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 𝐶𝑜𝑠𝜃𝜂              ✓
                                                   85
                             = √3(400)(20)(0,85) (    ) ✓
                                                  100
                             = 10011,25 𝑊               ✓
                             = 10,01 𝑘𝑊                                                           (3)

6.5        6.5.1      Sekwensiële aansitter. ✓
                      LET WEL: Twee DOL-aansitters                                                (1)

           6.5.2      HK1 is 'n kontaktor wat motor 1 ✓ in die hoof (krag) stroombaan
                      bekrag en ontkrag wanneer die aansit- of stopknoppie gedruk
                      word. ✓                                                                     (2)

           6.5.3      Elke motor word onafhanklik deur sy eie oorbelastingsrelê
                      beskerm. ✓                                                                  (1)

           6.5.4      Indien motor 2 oorlaai en afgeskakel word deur die oorbelastingsrelê,
                      ✓ sal motor 1 aanhou werk en materiaal beweeg na vervoerband 2
                      ✓ wat 'n opstapeling van materiaal op vervoerband 2 veroorsaak. ✓           (3)

           6.5.5      Deur 'n N/O-kontak van HK1 ✓ in die plek van die tydelike verbinding
                      te koppel, ✓ sal HK2 slegs in staat wees om aan te skakel nadat
                      HK1 bekrag is.                                                              (2)
                                                                                                  [35]

      Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels             13                         DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS (PLBs)

7.1      Dit is maklik om 'n stroombaan langs sy drade op te spoor met 'n multimeter. ✓
         Dit is makliker om 'n fout te vind, aangesien 'n mens maklik die bedrading kan
         volg. ✓
         Die stroombaanwerking word maklik uiteengesit. ✓
         Makliker om te installeer, instand te hou en foute op te spoor.
         Alle sensors, kontakte en alarms is fisies aan 'n sentrale paneel gekoppel deur
         elektriese drade.
         Harde bedrading kan hoë strome hanteer om groot masjiene te beheer.                            (3)

7.2      7.2.1

                                             A
                                                                     Uitset
                                            ✓
                                                                     ✓

                                             B
                                                 ✓
                                                                                                        (3)

         7.2.2      X =1✓
                    Y =0✓                                                                               (2)

7.3      7.3.1      Ligsensor. ✓
                    Vlaksensor. ✓
                    Vervormingsensor. ✓
                    Temperatuursensor.                                                                  (3)

         7.3.2      'n Rekenaartoestel (mikroverwerkers, rekenaars en logiese eenhede)
                    kan slegs die digitale/diskrete seine interpreteer wanneer die inset
                    geprosesseer word. ✓
                    'n Analoogsein, word baie deur geraas beïnvloed. ✓
                    Dit kan verkeerde lesings veroorsaak as gevolg van die beperkings in
                    akkuraatheid en onvoorspelbare gedrag in 'n beheerstelsel wat 'n
                    onvoorspelbare uitset kan veroorsaak. ✓
                                                       OF
                    Analoogseine word gemonster en omgeskakel na definitiewe digitale
                    stappe of waardes om enige moontlike waninterpretasie uit te skakel of
                    te vermy of fouttoestande wat kan ontstaan as gevolg van geraas of
                    versteurings wat op die insetsein gesuperponeer kan wees.                           (4)

7.4      Die grendel konsep maak dit moontlik dat kringe 'aan' ✓              geaktiveer word en
         'aan' bly ✓ ongeag of die aktiveersneller verwyder is. ✓                                       (3)

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels                 14                       DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS Nasienriglyne

7.5      7.5.1    T is 'n tydskakelaar wat 'n tydsvertraging ✓ in die werking van die kring
                  veroorsaak om HK2 'n voorafgestelde tyd na HK1 te bekrag. ✓                        (2)

         7.5.2    HK1 moet bekrag word. ✓
                  Die tydskakelaar moet deurtel nadat dit bekrag is. ✓                               (2)

         7.5.3    Die AAN-vertraging tydskakelaar se kontakte werk na 'n voorafgestelde
                  tyd afgeloop het nadat die tydskakelaar bekrag is. ✓
                  'n AF-vertraging tydskakelaar se kontakte werk onmiddelik sodra die
                  tydskakelaar bekrag word ✓ en maak oop/toe nadat 'n voorafgestelde
                  tyd verby is wanneer die tydskakelaar ontkrag is. ✓                                (3)

         7.5.4
                                                 ✓               ✓                  ✓
                                                                                             N
                   L            stop         O/B 1         Aansit             HK 1

                                                                 ✓
                                                          HK 1 / NO1

                                ✓                                                 ✓
                           HK 1 / NO2                                   Tydskakelaar

                                                ✓                ✓               ✓
                                             O/B 2            T/ NO          HK 2

                                                                                                     (9)

                           STOP           O/B1        AANSIT                    HK1

                                                     HK1/NO1

                                        HK1/NO2                                     T

                                                       O/B2          T/NO       HK2

      Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Kragstelsels              15                   DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Nasienriglyne

7.6      •   WS-induksiemotors se spoed hang van die frekwensie van die toevoer af. ✓
         •   'n Verstelbare spoedbeheerder ontvang die frekwensie, en sy stroombaan
             verhoog of verlaag die uitsetfrekwensie na die motor. ✓
         •   Hierdie verandering van die frekwensie verhoog of verlaag dan die
             motorspoed. ✓                                                                  (3)

7.7      •  By aanvang is die wringkrag op 200%.✓
         •  Wanneer die spoed tot by die afbreekspoed toeneem, sal die wringkrag
            verhoog. ✓
         • Daarna sal wringkrag afneem soos die motorspoed verder toeneem. ✓
         • Die motor word deur die verstelbare spoedaandrywing van begin tot 'n gebied
            bo die afbreekspoed versnel.
         LET WEL: 'n Verbale verduideliking van die kromme sonder om na die wringkrag
         en ooreenstemmende spoed te verwys, regverdig slegs 1 punt.                        (3)
                                                                                            [40]

                                                                             TOTAAL : 200

      Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-eng/af9f7f90-5412-4c48-96fa-c3de2254a2f4) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Electrical Technology May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2018-memo-afr/18563e52-7797-448e-a6eb-45ce7127e42f) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — QP · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
