# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA

                                 NOVEMBER 2025

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           2                 DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.         Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
           aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.         Berekeninge:

           2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

           2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

           2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                      word.

           2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                      die korrekte antwoord verkry is.

           2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                      gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                      word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                      word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                      verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                      antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                      volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.         Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
           vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
           beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
           toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           3             DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1        B✓                                                                              (1)

1.2        B✓                                                                              (1)

1.3        B✓                                                                              (1)

1.4        C✓                                                                              (1)

1.5        D✓                                                                              (1)

1.6        C✓                                                                              (1)

1.7        C/D ✓                                                                           (1)

1.8        B✓                                                                              (1)

1.9        A✓                                                                              (1)

1.10       A✓                                                                              (1)

1.11       D✓                                                                              (1)

1.12       D✓                                                                              (1)

1.13       D✓                                                                              (1)

1.14       C✓                                                                              (1)

1.15       D✓                                                                              (1)
                                                                                           [15]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           4                   DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1        Enige artikel of kombinasie van artikels wat aanmekaargesit, ingerig of
           verbind is en wat gebruik word vir die omskepping van enige vorm van
           energie ✓ om werk te verrig. ✓
                                                OF
           Enige artikel of kombinasie van artikels wat gebruik word of bedoel is om
           gebruik te word, hetsy dit bykomend daarby is al dan nie, vir die ontwikkeling,
           ontvangs, opberging, insluiting, inperking, omvorming, geleiding, oordra of
           beheer van enige vorm van energie.                                                    (2)

2.2        Moenie aan die persoon met kaal hande raak nie. ✓
           Gebruik 'n nie-geleier om die persoon weg te beweeg van die lewendige
           verbinding. ✓
           Skakel die toevoer af                                                                 (2)

2.3        Die gebruik/misbruik van kraggereedskap ✓ sonder om veiligheids-
           protokolle na te kom.
           Die etsing van gedrukte stroombaanborde. ✓ sonder om veiligheids-
           protokolle na te kom.
           Werk aan 'n lewendige stelsel sonder om veiligheidsprotokol te volg.                  (2)

2.4        'n Ernstige voorval is 'n gebeurtenis wat ernstige fisiese beserings aan 'n
           persoon wat eksterne nooddienste benodig. ✓
           'n Ongeluk is 'n gebeurtenis wat persoonlike beserings of skade aan eiendom
           veroorsaak. ✓ (ernstig of nie-ernstig)                                                (2)

2.5        Dit is 'n onveilige handeling omdat dit 'n onveilige toestand skep ✓ (geen
           veiligheidskerm op die masjien nie) wat deur 'n persoon gedoen word in 'n
           manier wat die veiligheid ✓ van ander persone in die werkswinkel
           bedreig.                                                                              (2)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           5                              DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1        3.1.1        Vergelyker ✓                                                                        (1)

           3.1.2        Verwysingspanning is 'n vaste spanning ✓ op een van die insette
                        van 'n op-versterker waarteen die inset op die ander terminaal van
                        'n op-versterker vergelyk word. ✓                                                   (2)

3.2        3.2.1        Optrekweerstande ✓ hou die spanning op pen 2 en 4 hoog. ✓                           (2)

           3.2.2        Sonder weerstande R1 en R2 sal die inset by pen 2 en 4 tussen +V
                        en 0 V ✓ aanhoudend verander. ✓
                        Sonder R1 en R2, en indien penne 2 en 4 direk aan +V koppel, sal
                        die penne by +V gehou word en sal die drukknoppies óf niks doen
                        nie (indien verwyder) óf 'n kortsluiting veroorsaak wanneer dit
                        gedruk word (indien steeds teenwoordig). Dit verwyder die
                        beoogde stel/herstel-funksie.                                                       (2)

           3.2.3
                          VCC                                                 Snellerinset wanneer
                                                                              stel gedruk word
                          0V
                          VCC
                                                                              Snellerinset wanneer
                          0V                                                  herstel gedruk word
                                                ✓
                          VCC
                                    ✓                      ✓
                                                                          ✓        Uitset
                          0V
                                                                    Oriëntasie
                        LET WEL: 1 punt vir die eerste snellerpunt
                                 1 punt vir die uitset wat nie by die tweede stel puls
                                 sneller nie
                                1 punt vir die uitset wat by die herstel puls sneller
                                1 punt vir die korrekte oriëntasie                                          (4)

3.3        3.3.1        Skakelaarwip van skakelaars in digitale tellers. ✓
                        Tydreëlkringe ✓                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           6                                    DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

           3.3.2
                                                                                     Snellerinset
                                  ⅓ VCC
                                    0V           1        2       3   4      5       t (s)
                                   ⅔VCC
                                                   ✓                  ✓
                                                                                      VC1

                                                                                      t
                                  Hoog
                                                     ✓                ✓
                                                                                     Uitset

                                  Laag
                                                                                  ✓ Orientasie
                                                                                      t
                                                                                                                   (5)

           3.3.3        Die drempelspanning is ⅔ van VCC ✓ wat gelyk is aan 6 V. ✓                                 (2)

           3.3.4
                                              C✓                          + VCC
                                   Inset
                                                                                          Uitset

                                                                                             C ✓
                                                                          - VCC
                                              ✓R                      ✓
                                                                                             R ✓

                                                         -VVERW
                                                                                                                   (5)
3.4.       3.4.1        Positiewe terugvoer. ✓
                        Regeneratiewe terugvoer                                                                    (1)

           3.4.2        Snellerspanning verwys na die terugvoerspanning op die
                        nie-omkeer terminaal ✓ geskep deur die spanningverdelers
                        R1 & R2 ✓ waarteen die insetspanning op die omkeer inset
                        vergelyk word.                                                                             (2)

           3.4.3        +1,5 V ✓
                        -1,5 V ✓                                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           7                           DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

           3.4.4
                                      VIN
                                                                           Boonste
                                                                          snellervlak

                                      0
                                                                          t

                                                                           Onderste
                                                                          snellervlak

                                     +V           ✓           ✓

                                                                        ✓ Oriëntasie

                                      0
                                                                          t

                                              ✓
                                      -V
                        LET WEL:
                        Omdat die aanvanklike uitvoertoestand nie gegee word nie, word begin
                        by beide +V of -V aanvaar.                                                       (4)

3.5        3.5.1        Verskeie insette kan vanaf verskillende mikrofone ontvang word ✓
                        om een gekombineerde uitsetsein te produseer. ✓                                  (2)
           3.5.2                            RF        RF       RF
                        VUIT = − (V1 ×         + V2 ×    + V3 × )                              ✓
                                            R1        R2       R3
                                              100 000         100 000         100 000          ✓
                               = − (0,4 ×             + 0,4 ×         + 0,4 ×         )
                                              10 000          10 000          10 000
                               = −12 V                                                         ✓
                                                                                                         (3)
                        LET WEL: Die volgende formule kan ook gebruik word
                                𝑅𝑓
                        𝑉𝑜 =       (𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3)
                                𝑅𝑖

           3.5.3                     VUIT
                        AV =                                        ✓
                                (V1 + V2 + V3 )
                                      −12                           ✓
                            =
                                (0,4 + 0,4 + 0,4)
                            = −10                                   ✓                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           8                    DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

           3.5.4        (a)        Die uitsetsein sal vervorm word ✓ met die boonste en
                                   onderste deel van die golfvorm afgesny. ✓                       (2)

                        (b)        Dit word beperk deur die toevoerspanning van 12 V. ✓            (1)

                        (c)        Verminder die waarde van RF. ✓
                                   Verander die waarde van die toevoerspanning na ±15 V
                                   sodat die operasionele versterker nie versadig raak by
                                   ±14 V nie.
                                   Verhoog die waarde van R2 na 15 kΩ of hoër.                     (1)

3.6        3.6.1        0 V, ✓ omdat die nie-omkeer-insetterminaal aan aarde ✓ gekoppel
                        is.                                                                        (2)

           3.6.2        Die uitsetspanning is direk eweredig ✓ aan die omgekeerde van
                        die tempo van verandering van die insetspanning. ✓                         (2)
                                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           9                     DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1        4.1.1        Die doel van die indekspunt is om die beginpunt van die 741-GS se
                        pen nommeringstelsel aan te wys. ✓                                         (1)
           4.1.2        Die sinusgolf sal op die uitsetpen in 'n omgekeerde rigting ✓
                        verskyn as wat dit die op-versterker binne gegaan het en versterk
                        is. ✓                                                                      (2)
           4.1.3        Om toe te laat dat die uitset bokant 0 V kan styg ✓ of onder 0 V
                        kan daal. ✓                                                                (2)
4.2        Die op-versterker is 'n spanningsvolger/buffer. ✓                                       (1)
4.3        Die tussenstadium vergelyk die differensiële uitset van die eerste stadium en
           versterk die verskil ✓ wat 'n baie hoë algehele spanningswins ✓ van die
           op-versterker tot gevolg het.                                                           (2)
4.4                                                            Rf ✓

                                      R in ✓                   +Vcc
                                                           -
                       Vin                                 +
                                                                            Vuit
                                                               -Vcc
                                                      ✓                                            (3)
4.5        4.5.1        A- Ontlaaipen ✓
                        B- Drempelpen ✓                                                            (2)
           4.5.2        Die RS-wipkring het twee stabiele toestande ✓ wat die inligting
                        stoor wat dit laas ontvang het ✓ totdat nuwe inligting ontvang word.       (2)
           4.5.3        Dit is om te verhoed dat die 555-GS terugstel, ✓ want wanneer
                        pen 4 aan 0 V ✓ of aarde gekoppel word sal dit die 555-GS
                        terugstel.                                                                 (2)
           4.5.4        Pen 5 moet aan aarde gekoppel word ✓ via 'n klein waarde
                        kapasitor ✓ van 0,01 uF.                                                   (2)
           4.5.5        Astabiele modus. ✓
                        Monostabiele modus
                        Bistabiele modus                                                           (1)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          10                                    DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1        5.1.1        Gemeenskaplike anode ✓ en gemeenskaplike katode. ✓                                        (2)

           5.1.2        LUD's - a, f, g, c en d. ✓                                                                (1)

           5.1.3

                                                                                +V ✓
                                        Toestel
                                                             Q1             ✓

                                                                                ✓
                                                                                    Stroomvloei
                                                                  D1
                                                  Las              ✓

                        LET WEL: 1 punt word toegeken aan die stroomvloei rigting,
                        gegewe dat die rigting korrek is al is dit nie benoem nie.                                (4)

                                                                            +V

                                                                       Q1

                                                        D1

                        LET WEL: Die kring hierbo sal ook as korrek aanvaar word omdat
                        dit verkeerdelik in die voorgeskrewe handboek gegee word.

5.2        Enkodeerder ✓                                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          11                           DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

5.3        5.3.1
                                         A
                                                           ✓           Som
                                         B
                                                      ✓
                                              ✓           ✓            Oordrag

                                                               OF
                                                              >=1
                                              A
                                                                      Som
                                              B
                                                               &

                                                                    Oordrag
                                                                                                         (4)
           5.3.2        Die som sal gelyk wees aan nul, ✓ en oordrag-uitset sal een
                        wees. ✓                                                                          (2)
           5.3.3 (a)    'n Volopteller het 'n totaal van drie insette, (die twee binêre insette
                        A en B sowel as die oordrag Ci) ✓ waar die halfopteller 'n totaal
                        van twee insette (die twee binêre insette A en B) het.                           (1)
           5.3.3 (b)    •   'n Volopteller bestaan uit een OF-hek, terwyl die halfopteller nie
                            'n OF-hek het nie. ✓
                        •   'n Volopteller bestaan uit twee EX-OF-hekke, terwyl die
                            halfopteller uit een EX-OF-hek bestaan. ✓
                        •   'n Volopteller bestaan uit twee EN-hekke, terwyl die halfopteller
                            uit een EN-hek bestaan. ✓                                                    (3)
5.4          5.4.1

                            J                     ✓                           ✓                  Q

                         CLK                  ✓                                       ✓

                                                                              ✓                 Q
                            K                     ✓

                                                               OF                                        (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          12                           DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

                                                &
                                                                            >=1
                           J                    ✓                                                Q

                         CLK
                                                                            >=1
                                                &
                                                                                                Q
                          K                     ✓

             5.4.2

                                                1          2        3         4
                           Klok

                                 J

                                 K

                                                    ✓          ✓        ✓          ✓
                                  Q

                                                                                                         (4)

5.5        'n Teller is 'n kringbaan wat deur 'n vasgestelde reeks getalle tel ✓ wanneer
           dit deur 'n klokpuls geaktiveer word, ✓ en sodra dit getel is, keer dit na die
           oorspronklike toestand terug. ✓                                                               (3)

5.6        In asinchrone tellers word net die eerste wipkring geklok deur die eksterne
           klokpuls ✓ en die res van die wipkringe word sekwensieel geklok. ✓ Dit
           veroorsaak 'n vertraging ✓ genoem voortplantingsvertraging en kan
           geëlimineer word deur wipkringe met 'n gemeenskaplike klokpuls te
           voed. ✓
                                               OF
           Voortplantingsvertraging word veroorsaak deur die klokpuls wat in die eerste
           wipkring ingevoer word en rimpel deur die ander wipkringe wat vertraging
           veroorsaak en kan ge-elimineer word deur die wipkring met 'n
           gemeenskaplike klokpuls te voed.                                                              (4)

5.7        • Robotika ✓
           • Rekenaar Numeriese Beheer (RNB) masjiene ✓                                                  (2)

5.8        5.8.1       Alle wipkringe word gelyktydig ✓ geklok deur dieselfde klokpuls.                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          13                     DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

           5.8.2       Dit verhoed dat die derde insetklokpuls die inkorrekte binêre uitset
                       van 1112 (desimaal nommer 7) produseer in plaas van die korrekte
                       uitset 1002 (desimaal nommer 4). ✓ Hierdie verkeerde uitset
                       veroorsaak dat die kringbaan na zero herstel op die vierde
                       insetklokpuls of veroorsaak dat die derde wipkring toestand ontydig
                       verander ✓ wat 'n verkeerde tel veroorsaak. ✓
                                                        OF
                       Die funksie van die EN-logikahek in die stroombaan is om te
                       verseker dat die flip-flop FF2 slegs in skakelmodus sal gaan
                       wanneer daar 'n logiese 1 op beide Q-uitsette van die flip-flop FF0
                       en FF1 is, sodat die flip-flop FF2 slegs sy uitset sal skakel om
                       korrek van 0112 tot 1002 te tel en nie van 1112 tot 0002 nie.               (3)

           5.8.3
                         KLOKPULSE                       BINȆRE TELVOLGORDE
                                                      C           B               A
                         2                            0           1               0✓
                         3                            0           1✓              1
                         5                            1✓          0               1
                         6                            1           1✓              0
                         7                            1           1               1✓               (5)

5.9        5.9.1        'n Register is 'n kringbaan wat data as binêre nommers in die
                        register skuif ✓ wat dit dan as 'n woord stoor ✓ en dan die bisse
                        van die gestoorde woord beweeg of skuif wanneer dit benodig
                        word. ✓                                                                    (3)

           5.9.2        Serie-in parallelle-uit-skuifregister. ✓                                   (1)

           5.9.3        Terugstel ✓                                                                (1)

           5.9.4        Data word in die register geklok, een klokpuls op 'n slag, ✓elke bis
                        skuif een plek regs totdat die volledige vier-bis data waarde in die
                        register gestoor word. ✓ Die volledige waarde verskyn dan op die
                        uitsetlyne ✓en kan dan almal op dieselfde tyd deur die volgende
                        stadium gelees word. ✓                                                     (4)
                                                                                                   [55]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          14                    DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1        'n Mikrobeheerder is 'n rekenaar op 'n geïntegreerde kring (GS) ✓ wat
           toegewyde take uitvoer ✓ as 'n onafhanklike toestel. ✓
                                               OF
           'n Mikrobeheerder is 'n onafhanklike toestel, 'n rekenaar op 'n skyfie wat 'n
           beperkte reeks funksies kan verrig sonder om op ander skyfies of toestelle
           staat te maak.                                                                          (3)

6.2        6.2.1        Poort ✓                                                                    (1)
                        Inset/Uitset

           6.2.2        Die TRIS-register stel die 'rigting' van die inset en uitsetpenne ✓
                        deur sommige bisse van die TRIS-register na '0' óf '1' te stel. ✓
                        'n Lae '0' konfigureer die penne as 'uitset'-penne ✓ en 'n hoë '1'
                        konfigureer dieselfde penne as 'invoer'-penne. ✓                           (4)

6.3        6.3.1        A = Sender ✓
                        B = Ontvanger ✓                                                            (2)

           6.3.2        Data word gestuur as een lang stroom van bisse of as 'n blok
                        data.✓ Daar is geen gapings in die transmissiestroom met elke bis
                        wat op die volgende volg nie. ✓ Aan die ontvangkant word die
                        bisse getel en na grepe verwerk. ✓                                         (3)

           6.3.3        Hierdie metode se akkuraatheid hang daarvan af dat die ontvanger
                        'n akkurate telling van die bisse kan hou soos hulle arriveer. ✓ Om
                        dit te laat gebeur word beide die sender en ontvanger
                        gesinchroniseer met 'n gemeenskaplike klokpuls ✓ wat na beide
                        die sender en ontvanger gestuur word, ✓ wat hulle presies in tyd
                        met mekaar en alles in orde hou. ✓                                         (4)

           6.3.4        Ondersteun 'n hoër data-oordragstempo. ✓
                        Die sender en die ontvanger gebruik dieselfde klokpuls. ✓                  (2)

6.4        6.4.1        'n UART omskep parallelle data ✓ vanaf die steunverwerker ✓ in 'n
                        serie datastroom. ✓                                                        (3)

           6.4.2        Intergeïntegreerde Bus (I2C) ✓                                             (1)

6.5        Halfduplekskommunikasie is wanneer twee toestelle beurte maak om te
           kommunikeer, een na die ander. ✓
           Voldupleks kommunikasie is wanneer twee toestelle beide gelyktydig kan
           oordra en ontvang. ✓                                                                    (2)

6.6        6.6.1        A = SPI Meester ✓
                        B = SPI Slaaf ✓                                                            (2)

           6.6.2        Meester uit – Slaaf In ✓                                                   (1)

           6.6.3        SPI ondersteun hoër spoed voldupleks kommunikasie ✓
                        SPI trek minder krag ✓
                        SPI kan teen uiters hoë snelhede werk ✓                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika          15                    DBE/November 2025
                                              NSS – Nasienriglyne

           6.6.4        Die SPI is 'n sinchrone serie kommunikasiedataskakel wat in
                        voldupleks werk ✓ vir dit om data te kan stuur en gelyktydig
                        ontvang in beide rigtings. ✓                                               (2)

6.7        6.7.1        Lusvorming is wanneer 'n taak ✓ oor en oor herhaal word totdat
                        die toestand waar is. ✓                                                    (2)

           6.7.2        'n Voorwaardelike stelling is 'n meganisme wat voorsiening maak
                        vir die voorwaardelike uitvoering van instruksies ✓ gebaseer op die
                        uitkoms van 'n voorwaardelike stelling, ✓ (wat óf waar óf onwaar
                        kan wees).                                                                 (2)

           6.7.3        In die siklus gaan haal die SVE 'n programinstruksie van die
                        geheue ✓ en dekodeerder die instruksie, oorweeg al die insette ✓
                        en voer dan die instruksie uit. ✓                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika           16                     DBE/November 2025
                                               NSS – Nasienriglyne

6.8
                                                Begin

                                               Groen Aan
                                                Rooi Af                 ✓

                                                                                ✓
                                                              ✓
                                               Gaan
                                            Term inaalsaal
                                                binne         Nee
                                                  ?

                                                         Ja
                                                                  ✓

                                              Vermeerder
                                              Veranderlike
                                                  A                    ✓

                                              Term inaal-
                                                              ✓
                Groen Aan
                                               saal vol
                 Rooi Af
                                      Nee      = 500 ?

                                ✓
                                               ✓         Ja

                                                                              Verlaat      Nee
                                              Groen Af
                                                                            Term inaal-
                                              Rooi Aan
                                                                    ✓          saal ?

                                                                                      Ja

                                                                             Verminder
                                                                            veranderlike         ✓
                                                                                 A

                                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika             17                     DBE/November 2025
                                                 NSS – Nasienriglyne

                                Begin

                              Groen AAN
                               Rooi AF

                                 Gaan           Nee           Verlaat    Nee
                             Terminaalsaal                   Terminaal
                                Binne                           Saal
                                           Ja                       Ja

                              Vermeerder                     Verminder
                                VAR A                         VAR A

                                                             Terminaal   Ja        Groen AAN
                                                                Saal
                                                                                    Rooi AF
                                                               = 500

                                                                  Nee

           LET WEL:        1 punt vir elke korrek benoemde simbool = 7
                           1 punt vir elke korrekte verbinding = 1
                           1 punt vir elke korrek geplaasde Ja/Nee = 2                             (10)
                                                                                                   [50]

                                                                                    TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-eng/8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2019 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-electronics-memo-afr/84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-memo-afr/5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
