# Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/9ad51cbd-be7d-44b4-9d71-90a9a389f6a5
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/9ad51cbd-be7d-44b4-9d71-90a9a389f6a5)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

                                  NOVEMBER 2025

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Elektriese Tegnologie: Elektronika            2                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.        Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
          aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.        Berekeninge:

          2.1        Alle berekeninge moet formules toon.

          2.2        Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

          2.3        Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                     word.

          2.4        Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                     die korrekte antwoord verkry is.

          2.5        Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
                     gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                     word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                     word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                     verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                     antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
                     volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

3.        Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
          vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
          beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
          toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Elektriese Tegnologie: Elektronika           3             DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1       B✓                                                                      (1)

1.2       B✓                                                                      (1)

1.3       C✓                                                                      (1)

1.4       C✓                                                                      (1)

1.5       A✓                                                                      (1)

1.6       D✓                                                                      (1)

1.7       C✓                                                                      (1)

1.8       C/D ✓                                                                   (1)

1.9       B✓                                                                      (1)

1.10      B✓                                                                      (1)

1.11      C✓                                                                      (1)

1.12      D✓                                                                      (1)

1.13      D✓                                                                      (1)

1.14      B✓                                                                      (1)

1.15      C✓                                                                      (1)
                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Elektriese Tegnologie: Elektronika            4                           DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1        Enige artikel of kombinasie van artikels wat aanmekaargesit, ingerig of
           verbind is en wat gebruik word vir die omskepping van enige vorm van
           energie om werk te verrig.
                                                OF
           Enige artikel of kombinasie van artikels wat gebruik word of bedoel is om
           gebruik te word, hetsy dit bykomend daarby is al dan nie, vir die ontwikkeling,
           ontvangs, opberging, insluiting, inperking, omvorming, geleiding, oordra of
           beheer van enige vorm van energie.                                                    (2)

2.2        Moenie aan die persoon met kaal hande raak nie. ✓
           Gebruik 'n nie-geleier om die persoon weg te beweeg van die lewendige
           verbinding. ✓
           Skakel die toevoer af                                                                 (2)

2.3        Die gebruik/misbruik van kraggereedskap sonder om veiligheidsprotokolle te
           volg. ✓
           Die etsing van gedrukte stroombaanborde sonder om veiligheidsprotokolle te
           volg. ✓
           Werk aan 'n lewendige stelsel sonder om veiligheidsprotokolle te volg.                (2)

2.4        'n Ernstige 'n gebeurtenis wat ernstige fisiese beserings aan 'n persoon
           veroorsaak en eksterne nooddienste benodig ✓
           'n Ongeluk is 'n gebeurtenis wat beserings of skade aan eiendom kan
           veroorsaak (ernstig of nie-ernstig). ✓                                                (2)

2.5        Dit is 'n onveilige handeling omdat dit 'n onveilige toestand skep ✓ (geen
           veiligheidskerm op die masjien) wat deur 'n persoon gedoen word in 'n manier
           wat die veiligheid ✓ van ander persone in die werkswinkel bedreig.                    (2)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Elektriese Tegnologie: Elektronika               5                                 DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: RLC-KRINGE

3.1       3.1.1        Resonante frekwensie ✓                                                             (1)

          3.1.2        Kwaliteitsfaktor/Q-faktor ✓                                                        (1)

3.2       3.2.1                                                    ✓
                       𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐿 − 𝑉𝐶 )2

                            = √202,162 + (226,82 − 140,18)2        ✓
                          = 219,94 𝑉
                                                                   ✓                                      (3)
          3.2.2           𝑉𝑇
                       𝐼𝑇 =                                        ✓
                           𝑍
                          𝑉𝑇
                       𝑍=
                          𝐼𝑇                                       ✓
                              219,94
                         =
                               3,61
                                                                   ✓
                         = 60,93 𝛺
                                                                                                          (3)
                       OF

                       Bereken R = 56 Ω en XC = 31,83 Ω, dan Z = 64,01 Ω

          3.2.3                 𝑉𝑅                                 As R bereken word:
                      𝐶𝑜𝑠𝜃 =                      ✓                       𝑅
                                𝑉𝑇                                 𝐶𝑜𝑠𝜃 =
                                  𝑉𝑅                                       𝑍
                      𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 ( )                                            56
                                  𝑉𝑇                      OF       𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 (     )
                                                  ✓                            60,93
                                  202,16
                        = 𝐶𝑜𝑠 −1 (       )                             = 23,21 °
                                  219,94
                                                  ✓
                        = 23,20°                                                                          (3)
          LET                  𝑉𝐿 − 𝑉𝐶       kan ook gebruik word.
                        𝑇𝑎𝑛𝜃 =
          WEL:                    𝑉𝑅

          3.2.4                1
                       𝑋𝐶 =                                    ✓
                             2𝜋𝑓𝐶
                       By resonansie is XL=XC,
                       daarom
                              1
                       𝐶=
                            2𝜋𝑓𝑋𝐶                              ✓
                                   1
                         =
                            2𝜋 × 50 × 62,83                    ✓
                         = 50,66 𝜇𝐹                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Elektriese Tegnologie: Elektronika                  6                   DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

3.3
                            ✓
                       VL = 226,82 V

                                                 ✓
                                            VT = 219,94 V
           (VL - VC)

                                     θ = 23,20º
                                                        ✓
                               IT = 3,61 A        VR = 202,16 V

                             ✓
                       VC = 140,14 V
          LET WEL:
          VL en VC is die TWEE primêre byskrifte, daarna enige TWEE korrekte
          byskrifte.
          Indien VL, VC, VR, VT, θ en (VL-VC) sonder waardes geskryf word, sal punte
          toegeken word gegewe dat daar 'n duidelike verskil is tussen die lengte van
          die fasors is.                                                                        (4)

3.4       3.4.1                                                   ✓
                       𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
                                                                  ✓
                          = √0,52 + (0,9 − 0,2)2
                                                                  ✓
                          = 0,86 𝐴                                                              (3)

          3.4.2               𝑉𝑇                                  ✓
                       𝑋𝐶 =
                              𝐼𝐶
                                                                  ✓
                             50
                           =
                             0,2
                           = 250 𝛺                                ✓                             (3)

3.5       Die stroombaan is meer induktief. ✓ Die induktiewe stroom IL is groter as die
          kapasitiewe stroom IC. ✓                                                              (2)

3.6       Wanneer die frekwensie vermeerder sal XC verminder ✓ en XL vermeerder ✓
          totdat hulle gelyk is ✓ en die kring sal resoneer.
          Wanneer die frekwensie toeneem, neem IC toe en IL af totdat hulle albei gelyk
          is en die stroombaan sal resoneer.                                                    (3)

3.7       3.7.1        Parallelle RLC kring, ✓ Impedansie is by maksimum ✓ tydens
                       resonansie in 'n parallelle RLC kring.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Elektriese Tegnologie: Elektronika                 7                                      DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

          3.7.2               𝑓𝑟                                    ✓
                         𝐵𝑊 =
                              𝑄
                         ∴ 𝐵𝑊 = 𝑓2 − 𝑓1                             ✓

                                           7300
                         (9200 − 5400) =                            ✓
                                            𝑄
                                     7300
                          𝑄 =
                                (9200 − 5400)
                                                                    ✓
                              = 1,92                                                                             (4)
                                                                                                                 [35]

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1       4.1.1      VVET.✓                                                                                      (1)
          4.1.2      A = Verarmingsgebiede. ✓
                     B = Bron.✓                                                                                  (2)
          4.1.3      Om 'n teenvoorgespanne PN-voegvlak te vorm.                      ✓                          (1)
          4.1.4      Die verarmingsgebiede sal vernou, ✓ wat die geleidingskanaal
                     verbreed en 'n groter dreineerstroom toelaat om te vloei. ✓                                 (2)
4.2
                                            I D ( mA)   I D ( mA)
                                                                             ✓              VHB = 0 V

                                                                              ✓             VHB = - 2 V

                                                                                  ✓         VHB = - 4 V
           -VHB
           (V) -6   -5   -4     -3   -2 -1    0                                             +VDB (V)      ✓
                              Oorgangskenkromme                         Uitsetkenkromme
                                                                                                                 (4)
4.3       4.3.1      Verarmingsmodus MOSVET.✓                                                                    (1)
          4.3.2      A – P-tipe substraat.✓
                     B – Metaaloksiedsilikon-isolasie. ✓                                                         (2)
          4.3.3      Die isolasie skakel enige lekstroom ✓ tussen die hekterminaal en die
                     dreineer-bronkanaal uit. ✓                                                                  (2)
4.4       Die MOSVET het 'n metaaloksiedlaag wat isolasie tussen die hekterminaal ✓
          en die kanaal verskaf. In die JVET is die hek en die kanaal fisies verbind. ✓                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Elektriese Tegnologie: Elektronika             8                            DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

4.5                                                               +V

                                       ✓R            R1   ✓
                                                 E        B2
                                                              ✓
                                                          B1
                                       ✓C
                                                     R2   ✓
                                                                  0V
          LETWEL:
          1 punt vir elke korrek gemerkte komponent wat korrek geplaas en gekoppel is.
          1 punt vir die korrekte byskrifte van die UJT.                                            (5)
4.6
                                                          C
                                                     ✓
                                          B

                                                          E✓
          LET WEL: Die simbool en die byskrifte moet almal korrek wees vir 2 punte
          om toegeken te word.                                                                      (2)

4.7       Omdat hulle baie hoë stroomvloei kan lewer ✓ wat die luidsprekers/relês kan
          aandryf.
          Die Darlington-paar bied 'n hoë insetimpedansie, lae uitsetimpedansie en hoë
          stroomwins.                                                                               (1)
4.8       4.8.1        Die doel van die indekspunt is om die beginpunt van die 741 GS se
                       pen nommeringstelsel aan te wys. ✓                                           (1)
          4.8.2        Die sinusgolf sal op die uitsetpen in 'n omgekeerde vorm ✓
                       verskyn as wat dit die op-versterker binne gegaan het en versterk
                       is. ✓                                                                        (2)
          4.8.3        Om toe te laat dat die uitset bokant 0 V kan styg ✓ of onder 0 V
                       kan daal. ✓                                                                  (2)
4.9       Die op-versterker is 'n spanningsvolger/buffer. ✓                                         (1)
4.10      Die tussenstadium vergelyk die differensiële uitset van die eerste stadium en
          versterk die verskil ✓ wat 'n baie hoë algehele spanningswins ✓ van die
          op-versterker tot gevolg het.                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Elektriese Tegnologie: Elektronika               9                        DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

4.11                                                      Rf ✓

                                     R in ✓               +Vcc
                                                      -
                       Vin                            +
                                                                          Vuit
                                                          -Vcc
                                                 ✓                                                (3)
4.12      4.12.1       A- Ontlaaipen ✓
                       B- Drempelpen ✓                                                            (2)
          4.12.2       Die RS-wipkring het twee stabiele toestande ✓ wat die inligting
                       stoor wat dit laas ontvang het ✓ of totdat nuwe inligting ontvang
                       word.                                                                      (2)
          4.12.3       Dit is om te verhoed dat die 555 GS terugstel, ✓ want wanneer
                       pen 4 aan 0 V ✓ of aarde gekoppel word sal dit die 555 GS
                       terugstel.                                                                 (2)
          4.12.4       Pen 5 moet aan aarde gekoppel word ✓ via 'n klein waarde
                       kapasitor ✓ van 0,01 µF.                                                   (2)

          4.12.5       Astabiele modus. ✓
                       Monostabiele modus
                       Bistabiele modus                                                           (1)
                                                                                                  [45]

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1       5.1.1        Vergelyker ✓                                                               (1)
          5.1.2        Verwysingspanning is 'n vaste spanning ✓ op een van die insette
                       van 'n op-versterker waarteen die inset op die ander terminaal van
                       'n op-versterker vergelyk word. ✓                                          (2)
5.2       5.2.1        Optrekweerstande ✓ hou die spanning op pen 2 en 4 hoog. ✓                  (2)
          5.2.2        Sonder weerstande R1 en R2 sal die inset by pen 2 en 4 tussen
                       +V en 0 V ✓ aanhoudend verander. ✓
                       Sonder R1 en R2, en indien penne 2 en 4 direk aan +V koppel, sal
                       die penne by +V gehou word en sal die drukknoppies óf niks doen
                       nie (indien verwyder) óf 'n kortsluiting veroorsaak wanneer dit
                       gedruk word (indien steeds teenwoordig). Dit verwyder die
                       beoogde stel/herstel-funksie.                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Elektriese Tegnologie: Elektronika                 10                                    DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

          5.2.3
                          VCC                                                  Sneller inset wanneer
                                                                               stel gedruk word
                          0V
                          VCC
                                                                               Sneller inset wanneer
                          0V                                                   herstel gedruk word
                                              ✓
                          VCC
                                      ✓                    ✓
                                                                           ✓           Uitset
                          0V
                                                                  Oriëntasie
                       NOTE: 1 punt vir die eerste snellerpunt
                             1 punt vir die uitset wat nie by die tweede stel puls sneller
                              nie
                             1 punt vir die uitset wat by die herstel puls sneller
                             1 punt vir die korrekte oriëntasie                                                 (4)

5.3       5.3.1        Skakelaarwip van skakelaars in digitale tellers. ✓
                       Tydreëlkringe ✓                                                                          (2)

          5.3.2
                                                                                  Snellerinset
                                 ⅓ VCC
                                   0V          1       2   3      4    5          t (s)
                                     ⅔VCC
                                                  ✓               ✓
                                                                                   VC1

                                                                                   t
                                 Hoog
                                                   ✓              ✓
                                                                                  Uitset

                                 Laag
                                                                               ✓ Orientasie
                                                                                   t
                                                                                                                (5)

          5.3.3        Die drempelspanning is ⅔ van VCC ✓ wat gelyk is aan 6 V. ✓                               (2)
          LET          Indien die leerder slegs na ⅔ van VCC, verwys, moet 1 punt
          WEL:         toegeken word.

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Elektriese Tegnologie: Elektronika                  11                          DBE/November 2025
                                             NSS – Nasienriglyne

          5.3.4
                                             C✓                    + VCC
                                     Inset
                                                                               Uitset

                                                                                C ✓
                                                                       - VCC
                                             ✓ R1                  ✓
                                                                                R2 ✓

                                                     -VVERW
                                                                                                       (5)

5.4.      5.4.1        Positiewe terugvoer. ✓
                       Regeneratiewe terugvoer                                                         (1)

          5.4.2        Snellerspanning verwys na die terugvoerspanning op die
                       nie-omkeer terminaal ✓ geskep deur die spanningverdelers
                       R1 & R2 ✓ waarteen die insetspanning op die omkeer inset
                       vergelyk word.                                                                  (2)

          5.4.3        +1,5 V ✓
                       -1,5 V ✓                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Elektriese Tegnologie: Elektronika                 12                           DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

          5.4.4
                                     VIN
                                                                         Boonste
                                                                        snellervlak

                                     0
                                                                        t

                                                                         Onderste
                                                                        snellervlak

                                     +V          ✓          ✓

                                                                      ✓ Oriëntasie

                                     0
                                                                        t

                                            ✓
                                     -V

                       LET WEL:
                       Omdat die aanvanklike uitvoertoestand nie gegee word nie, word
                       begin by beide +V of -V aanvaar.                                                (4)

5.5       5.5.1        Verskeie insette kan vanaf verskillende mikrofone ontvang word ✓
                       om een gekombineerde uitsetsein te produseer. ✓                                 (2)

          5.5.2                            RF        RF       RF
                       VUIT = − (V1 ×         + V2 ×    + V3 × )                             ✓
                                           R1        R2       R3
                                            100 000         100 000         100 000          ✓
                              = − (0,4 ×            + 0,4 ×         + 0,4 ×         )
                                            10 000          10 000          10 000
                              = −12 V                                                        ✓
                                                                                                       (3)
                       LET WEL: Die volgende formule kan ook gebruik word
                              𝑅𝑓
                       𝑉𝑜 =      (𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3)
                              𝑅𝑖

          5.5.3                     VUIT
                       AV =                                       ✓
                               (V1 + V2 + V3 )
                                     −12                          ✓
                           =
                               (0,4 + 0,4 + 0,4)
                           = −10                                  ✓                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Elektriese Tegnologie: Elektronika                  13                        DBE/November 2025
                                             NSS – Nasienriglyne

          5.5.4        (a)           Die uitsetsein sal vervorm word ✓ met die boonste en
                                     onderste deel van die golfvorm afgesny. ✓                       (2)

                       (b)           Dit word beperk deur die toevoerspanning van 12 V. ✓            (1)

                       (c)           Verminder die waarde van RF. ✓
                                     Verander die waarde van die toevoerspanning na ±15 V
                                     sodat die operasionele versterker nie versadig raak by
                                     ±14 V nie.
                                     Verhoog die waarde van R2 na 15 kΩ of hoër.                     (1)

5.6       5.6.1        0 V, ✓ omdat die nie-omkeer insetterminaal aan aarde ✓ gekoppel
                       is.                                                                           (2)

          5.6.2        Die uitsetspanning is direk eweredig ✓ aan die omgekeerde van
                       die tempo van verandering van die insetspanning. ✓                            (2)
                                                                                                     [50]

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1        Die doel van die versterker is om 'n uitset te produseer wat die eienskappe
           van die insetsein volg ✓ en groot genoeg is om aan die behoeftes van die las
           wat daaraan gekoppel is, te voorsien. ✓
                                                OF
           Die doel van 'n versterker is om 'n groter uitset vanaf die kleiner insetsein te
           produseer om die las voldoende aan te dryf.                                               (2)

6.2        6.2.1     Klas-AB ✓                                                                       (1)

           6.2.2     Die transistor word naby die versadigingsgebied voorgespan ✓ en
                     enige positiewe halfsiklus sal die versadigingsgebied betree en
                     vervorming veroorsaak. ✓                                                        (2)

           6.2.3     FIGUUR C is Klas A-versterking. ✓ Die Q-punt van 'n klas A-
                     versterker lê in die middel van die GS-laslyn ✓ en verskaf 'n
                     maksimum uitsetgolfvom sonder vervorming. ✓                                     (3)

6.3        6.3.1     Die reaktansies van die kapasitors sal toeneem. ✓                               (1)

           6.3.2     Die funksie van R1 en R2 is om as spanningsverdelers ✓ op te tree
                     wat gebruik word om die transistor AAN voor te span. ✓                          (2)

           6.3.3                      𝑃𝑢𝑖𝑡                         ✓
                     𝐴𝑃 = 10𝑙𝑜𝑔10
                                      𝑃𝑖𝑛
                                      3𝑊                           ✓
                       = 10𝑙𝑜𝑔10
                                      6𝑊

                       = 3,01 𝑑𝐵                                   ✓                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Elektriese Tegnologie: Elektronika              14                              DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

           6.3.4     Die RC en C1 netwerk sal GS ✓ en lae frekwensies blokkeer ✓ en
                     terselfdertyd hoë frekwensie WS seine deurlaat. ✓                                 (3)

           6.3.5

                                          0V                                t

                                                               P
                                                     P    Oriëntasie
                                         0V                             t
                                                P

                     LET WEL: 1 punt vir elke versterkde halfsiklus = 2
                              1 punt vir oriëntasie = 1                                                (3)

6.4        6.4.1     Q1 is die eerste stadium transistor wat gebruik word om klein
                     insetseine te versterk. ✓                                                         (1)

           6.4.2     •   Gebruik vir impedansie-aanpassing. ✓
                     •   Gebruik as 'n aandryf versterker of afvoer versterker. ✓
                     •   Gebruik om lae impedansie luidsprekers aan te dryf.                           (2)

           6.4.3     •   Uitstekende impedansie aanpassing kan bereik word. ✓
                     •   GS isolasie tussen stadiums. ✓                                                (2)

6.5       6.5.1      Om die kring meer frekwensie selektief te maak word 'n tweede
                     kapasitor aan die sekondêre wikkeling gekoppel ✓ wat 'n tweede LC-
                     instemkring vorm.                                                                 (1)

          6.5.2      Die primêre doel van die impedansie aanpassingsnetwerk is om die
                     impedansie van die RF-versterker ✓ by die impedansie van die las
                     (bv. antenna) aan te pas ✓ om maksimum drywingsoordrag te
                     verseker.                                                                         (2)

          6.5.3      Die swak radiofrekwensiesein word deur 'n antenna in die versterker
                     gevoer. ✓ Die radiofrekwensie word versterk deur die aktiewe
                     toestelle soos die transistor ✓ wat die drywing en die spanning by die
                     uitset verhoog. ✓                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Elektriese Tegnologie: Elektronika              15                          DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

6.6        6.6.1     Positiewe terugvoer. ✓                                                     (1)

           6.6.2     Die primêre doel van die tenkkring is die ossillasiefrekwensie te
                     bepaal deur middel van resonansie teen 'n spesifieke frekwensie. ✓
                     Om energie te stoor                                                        (1)

           6.6.3     Vermindering in die waarde van kapasitor (C1) laat die
                     ossilasiefrekwensie toeneem, ✓ terwyl die vermeerdering in die
                     waarde van (C1) die ossillasiefrekwensie laat afneem. ✓                    (2)

6.7        6.7.1     Wegsterwende sinusgolfvorm✓ /natuurlike ossillasiegolfvorm.                (1)

           6.7.2     Die kring moet elke siklus aanhoudend met ladings gevul ✓ word
                     omdat dit aanhoudend energie verloor tydens elke ossillasie
                     (kapasitor wat deur die induktor laai en ontlaai)                          (1)

           6.7.3     (a)         Elektrostatiese lading is die energie wat in die twee plate
                                 van die kapasitor gestoor word. ✓                              (1)

                     (b)         Elektromagnetiese lading/energie is die energie wat
                                 ontstaan wanneer die elektromagnetiese veld ineenstort en
                                 'n stroom in die spoel induseer. ✓                             (1)

6.8        6.8.1     Die verstelbare weerstand RC laat geringe verstellings ✓ toe
                     waartydens    die  kring  ingestem ✓     kan   word    sonder
                     komponentveranderings.                                                     (2)

           6.8.2     R4 - Verskaf 'n roete vir gelykstroom om deur te vloei. ✓
                          bied voorspanningstabiliteit teen temperatuurskommelings en
                          voorkom termiese weghol.
                     C4 - Blokkeer die GS en laat WS seine deur ✓ en hou die
                         spanningsval oor die weerstand konstant.                               (2)

6.9        Versterkers gebruik negatiewe terugvoer ✓ en ossillators gebruik positiewe
           terugvoer. ✓                                                                         (2)
                                                                                                [45]

                                                                                  TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-digital-memo-eng/a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-afr/3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-power-systems-memo-eng/88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2020-electronics-memo-eng/8b4df486-72d2-4be8-a960-845b64d4298e) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2019 (Electronics) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-electronics-memo-afr/84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2019-power-system-memo-afr/5793f054-5622-4770-bc38-b451ab9fa3ca) — Electrical Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
