# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2022 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2022-nsc-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/255517a8-456e-4725-952a-c8f7ea5a05fa
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2022-nsc-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/255517a8-456e-4725-952a-c8f7ea5a05fa)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« )) Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

2022

Kopiereg voorbehou

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

|
|
|
Stafieskode-plakker |
|
|
|

MOENIE DIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

8.
9.

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding

veronderstel word.

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG. PUNT BEHAAL 3 | TEKEN GEMODEREER t TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/0/0 2/;0/0 2/0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100

VOLTOOI DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

SSINSS

DBE/2022

Qo LANDMETERSERTIAIKAAT VAN DIE
(.g® | HOEKHOOGTES EN GRENSLYNLENGTES
VAN ERF 108
HOEKHOOGTES | GRENSLYNLENGTES
IN METER IN METER
A 24 AB 177
8 19 BC 13,7
c 188 | cD 1151
D 188 | DE 83
E 2 EF 88,3
F 173 | Fe 39,7
G 177 | GA 102,8

‘SIMBOOLLEGENDE:

1. PALMBOOM

2. IMMERGROEN
BOOM

3. BAKSTEEN-
PLAVEISEL

4, INTERNE
HEINING

5. 2mHOE
GRENSHEINING

6 PARKERING
MIR GESTREMDE
PERSONE

G

VOORGESTELDE
NUWE
HOSPITAL

HOOFSTRAAT

NUWE 1,5m_ REKLAMEMUUR 5.8m WYE

VOETGANGER: — VOLGENS VOERTUIGINGANG
SYPAADJIE — INGENIEUR SE
MET ASFALT- SPESIFIKASIES
AFWERKING
TERREINPLAN
SKAAL 1: 1300

NUWE
WATERTENK

LET WEL:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes
op die terrein bevestig voor daar met die
werk begin word. Argitekte moet onmiddellik
van enige afwykings in kennis gest word.

ARGITEK SE HANDTEKEMING

KUENT SE HANDTEKENING

VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:

Die terreinplan van ‘n voorgestelde nuwe hospitaal, 'n titelpaneel en ‘n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die

aangeduide skaal voorgestd nie.

Instruksies:

Voltooi die tabdl hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaned en siviele inhoud verwys, netjies

ANTWOORD 20 te beantwoord. [30]

In die spasie hieronder, teken, in

netjiese vryhand, die SANS 10143

grafiese simbool vir n: VRAE ANTWOORDE

20.1 NOORDPUNT — . a

20.2 TWEERIGTINGSKAKELAAR 1 | Wat is die verwysingskode van die tekening? 1

2. | Watter skaal is vir die terreinplan aangedui? 1
20.1 NOORDPUNT
3 |Met verwysing na die titelpaneel, waama verwys ,
GR 20200401 - 72
4. | Watter argiteksfirma was verantwoordelik vir die ontwerp 1
van die nuwe hospital?
| Wat word deur die py op die dlyhek na Munchenstraat 1
aangedui?
20.2 TWEERIGTINGSKAKELAAR| | | Waarvoor staan die afkorting SO by 17 1
7 | Wat is die hoogte van die grensheining in millimeter? 1
8 |Noem die kenmerk by 2 1
9 |Noem die kenmerk by 3 1
10 | Wat moet met die bestaande gebou by 4 gebeur? 1
11 | Watter afwerking word by 5 vereis? 1
12 |Noem die kenmerk by 6. 1
; soo0020 PARKERING MR | 13 | Wat word deur die simbool by 7 aangedui? 1
" GESTREMDE Te Ai
FeRsONe By | 44 | Watis die kortste afstand vanaf die voorgestelde nuwe »
hospitaalgebou tot by grenslyn AB in meter?
HERSIEMING | DATUM | BESKRYWING 4g | Watter Heur word gebruik om nuwe hout op 1
deursneeaansigte en Moerplanne voor te stel?
MULLER ARGITEKTE — - >
‘ALLIANZWEG 63 16 | Wat is die hoogte van hoek E in meter? 2
NEW GERMANY 47 | Watter aansig van die voorgestelde nuwe :
4001 wpe reeaa hospitaalingang front na Dortmundweg?
(GEDRUK DEURE DRUKDATUN: 18 |In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die omtrek van ERF 108 in meter. 3
CREATE DRUKKERS 2021-09-30
(EMDS.) BPK. 49 ||" die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die totale opperviakte van die voorgestelde nuwe |
TEXEAINGTIEL hospitaalgebou in vierkante meter.
TERREINPLAN 20 |In die spasie verskaf in die titeblok (ANTWOORD 20), teken, in netjiese viyhand, die SANS 10143 |
HOEK grafiese simbodl vir 'n: (20.1) NOORDPUNT en (20.2) TWEERIGTINGSKAKELAAR.
‘VOORGESTELDE NUWE HOSPITAAL VIR TOTAAL | 30
DR. W ZULU & VENNOTE OP ERF 108, ANTWOORD 18 60500 ANTWOORD 19
MUNCHENSTRAAT 7, SYRINGER, 4002 Toon ALLE berekeninge. Toon ALLE berekeninge.
PROIEKNOMNER TERENNGNOWMER 3 so

CR 20200401 =7 001-TU zg 3
oman [errs [waraet [eon voorcesreLoe |X

2021-0913 | EINSTEIN | PLATO |1 : 1300] ol HOSPITAAL
“VERWYSINGSKODE: 3
884939 g EKSAMENNOMMER
T5400 39700
jisaoo} _39100_}, EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

SSINSS

DBE/2022

ce

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:

* Die vooraansig en boaansig van 'n regte
reélmatige seshoekige piramide wat met sy
basis op 'n kant van 'n afgeknotte regte
vierkantige prisma rus. Die prisma word
sentraal deurdring deur 'n regte galyksydige
driehoekige prismatiese gat

'n Hulpaansig van die basis van die
seshoekige piramide

« Beide vaste liggame word deur snyflak D-D
gesny

Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende

aansigte van beide vaste liggame:

2.1 Die gegewe vooraansig

2.2 'n Deursnee-boaansig op snyak D-D

2.3 Die linkeraansig

2.4 Die ware vorm van die gesnyde opperiak
van die afgeknotte prisma

* Beplanning is noodsaaklik.
* Toon ALLE verborge besonderhede.
Toon ALLE konstruksies. [40]

ASSESSERINGSKRITERIA
4 |VOORAANSIG vs
2 |DEURSNEE-BOAANSIG 14
3. |LINKERAANSIG 123}
4 |WARE VORM 6
PENALISERING ¢)
TOTAAL| 40
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

SSINSS

DBE/2022

ce

Instruksies:

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n woonhuis en die inligting
nodig om 'n tweepuntperspektieftekening te
teken

PV - Prentwlak
HL — Horisonlyn
GL - Gronalyn

SP = Staanpunt

Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel valgens die grondlyn (GL).
* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE konstruksies.

* Toon diepte by die deure en vensters.

* GEEN verborge of interne besonderhede

word verlang NIE. [38]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 6
2 | MURE 113
Pv
3 | DAK 5
4 | VENSTERS 10
5 | MOTORHUIS 53
PENALISERING ¢)
TOTAAL| 38
HL- ~.
Shy
'
\
i
'
| 7 it
\ \ ot \
| I 4 I
\ toot
a | i |
1 1 i i}
a f ot i
cu SP! H tt Lt
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 SS/NSS DBE/2022
DAKNOK 7 a
DAKNOK S REENWATERITEMS)] WRAAG 4: SIVIELE TEKENING
250 x 75 mm WINDVEER EY Gege
450 x 100 mm GEUT OP 2 1 sr * Die onvolledige suidwestelike aansig van 'n nuwe huis, wat
250 x 20 mm FASSIEPLANK MET 3 all. die mure, die vensteropening, die skuifdeuropening, die dak
mm mm a > ‘
GRONDVLAK STOP VLOERAFWERKINGS Ly en byskrifte toon
venetenopeunes 7. KOMBUIS: TECLS * Die onvolledige vioerplan wat die mure, daklyn, posisies van
Votrooibe OERVLAK 4 2 BADKAMER:  TEELS die deure, vensters en toebehore, asook die elektriese uitleg
1 ty] |g Saealegeh 2. SLAAPKANER: MAT toon
a 4 LEEFAREA: = VINIEL “ *'n Skematiese diagram van 'n gedeelte van 'n dakkap by
SKUIFDEUROPENING wlak A-A en daknotas
ONVOLLEDIGE SUIDWESTELIKE AANSIG = 100 sny
— * Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede
KENMERKE KAMERAANDUIDINGS * Die ingeboudekasbesonderhede
D1 SKUIFDEUR * Kameraanduidings en vioerafwerkings
D2 DEUR DEUR- EN VENSTERSKEDULE n Tabel met reénwateritems
Vi VENSTER . .
Vi VENSTER TL OMTEPAS VOMTE PAS, 4,50 “e00 n Deur- en vensterskedule
V2. VENSTER t { t { 'n Tabel met dakkomponente
{ «'n Tabel met elekiriese simbole
2 TOEBEHORE n Tabel met toebehore
5 WK TOILET * Die onvolledige vioerplan en posisie van die grondvak van
ES bale Shoe eI die nuwe huis, geteken volgens skaal 1 : 50 en die
OWS OPWASBAK ale § Ay; BA onvolledige fondasie en 'n breeldyn vir die gedetailleerde
IGK INGEBOUDE KAS | 8 snit, geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6
va Instruksies: Antwoord hierdie vraag op bladsy 6.
Rye M1 He SHRIGTINGSKARELRAR = VENSTER (V1) 4.1 Gebruik die gegewe onvolledige Woerplan en grondvlak,
” ENKELPOOL 1200 en teken volgens skaal 1 : 50 die volgende aansigte van
2. EENRIGTINGSKAKELAAR- e100 die nuwe huis:
DUBBELPOOL ————— 4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
ONVOLLEDIGE VLOERPLAN : btarowae 1x40 ‘SKUIFDEUR (D1) sf ooeuR Oa) g Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
FC AKELAARKRAGPUNT VENSTERNOTAS g s lh 3 adie * ALLE deure en vensters ; -
& VERDEELBORD «A= COPMAAKKANT VENSTER NS * ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui
os Ler WEL. + B=VASTE PANEEL 8) * ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
a0 Z © ALLE RAME = 50 mm VENSTER (V2) aangedui
™ DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING 7
sgn x ’ MET DIE SKAKELAAR, #180 x 20 mm VESELSEMENTVENSTERBANK * ALLE arseringsbesonderhede
y ONDER ALLE VENSTERS. 4.1.2 DIE VOLLEDIGE SUIDWESTELIKE AANSIG
oo Toon die volgende kenmerke op die tekening:
(p50 sis) DAKKOMPONENTE ELEKTRIESE SIMBOLE * Die buitemure, trappe, venstem en skuifdeur
1 besonderhede
SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N GEDEELTE — 250 x 20 mm FASSIEPLANK lan “Ke "
VAN DIE DAKKAP BY SNYVLAK AsA oO fo) * AL die dakbesonderhede, wat die fassieplank,
a oMTE PAS 4150 x 100 mm GEUT windvere, geute en reérwaterafvoerpype insluit
DAKNOTAS: © Die voltooide Woervial
20° DAKHELLING 80x200mm [| GELYK |GELYK a 75 x 60 mm DAKLATTE aSY fo} 4.2. Gebruik die gegewe fondasie en breeldyn op bladsy 6
LATEIE BOKANT 250 en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE
4114 x 40 mm DAKKAPPE OP x / saree ,
4140.40 mm MUURPLATE ALLE OPENINGE [1] g| |4°Hy 250 x75 mm WINDVEER SNIT op snyviak A-A van die area in die ellips wat op die
| 3 | oe a kK X ial onvolledige vioerplan getoon word.
300 mm DAKOORHANG TOT an Ta DAKNOK EN VORSDEKKING a Toon die volgende kenmerke op die tekening:
EINDE VAN DAKKAP 2 3 . ¢ .
3 g * Die volledige fondasie-, buitemuur- en venster-
230 mm GEGOLFDE DAKPLAAT Js} 2 TOEBEHORE besonderhede
(OP 75 x 50 mm DAKLATTE 3) &| 9] g| * Die dakbesonderhede, insluitend die fassieplank, geut-
@ 1080 mm sis Ss a= efomr 500 450 ey en reénwateritems
Es ol co ty * Die trappe, dak-, muur- en ingeboudekasbesonder-
250 x 75 mm VESELSEMENT- g a =
WINDVERE OP GEWELENTE 8 | & ol s 2 eli hede regs van snyWak A-A ;
J 3 Ze 8 3] | soo | SI * ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die sub-
WINDVERE EINDIG GELYK MET | = LOERe ad N struktuur kan in netjiese vryhand gearseer word.
BUITENSTE RAND VAN GEUTE 3 60 DEURKNOPPE LAK B die volgend srese vrynand
crono-8 ae . s jenoem die volgende:
250 x20mm FASSIEPLANKE CORY 73) 2 _ 1©O js g ZI * Die suidwestelike aansig
ee eaten GEUTE OP iki 3 x s 8 4 * Die Voerafwerkings
4 * Grondviak, valtooide vloerMak en vogweeilaag (gebruik die
40 mm PLAFONBORD OP 800 — korrekte afkortings en toon dit op AL die toepaslike
ee oe GON ATTE ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN INGEBOUDEKAS- wwe) en. orrowsy aansigte)
BUITEMUURBESONDERHEDE BESONDERHEDE LET WEL:

ALLE tekeninge moet valdoen aan die riglyne en grafiese
simbole soos vervat in die SANS 10143. 192)[5]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 SS/NSS DBE/2022
SLEGS VIR AMPTELIKE
5 PUNTETOEKENNING
QQ VIR SNIT VAN DAK SEBRING!
oe VERKEERDE SKAAL/
A SKALE GEBRUIK
B AANSIGTE NIE GERIG
NIE
c
AANSIG(TE)
D GEROTEER
E SNIT VERKEERD
WAARGENEEM
F
G VERKEERDE SKRIF
H
J
TOTAAL TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
oom | BEHAAL | TEKEN | cevooenREER
1 |Wewsrers | 14
7 | 2 |roescHore | 9
| | 3 feecmes | of
| |
| | | 4 | arserinc 3
| | 5 | avskriere 2
I BADKAMER v7 I
| ‘ 4 | SUBTOTAAL | 343
| \ abs coniBUIS | SUIDWESTELIKE AANSIG
| SLAAPRAMER |
| 1 Joac+rwae | Od
| | 2 |iemervw | 43
| | +
es —_ | 3 |Vewsren | 82
zl | 4 | syskriete 1
a
Z| | SUBTOTAAL | 233
a
| | GEDETAILLEERDE SNIT
| ~ 1 LEEFAREA | 7 [oasesow | 4g
DERHEDE
I | 2 | svensren+ 14
|
| | 3 | ARSERING 53
| | 4 |Icx 23
} | 5 [asa | ad
| suBTOTAAL | 34
| TOTAAL 92
| 1 PENALISERING ¢)
a GROOTTOTAAL
VLOERPLAN SNIT AA EKSAMENNOMMER
SKAAL 1 : 50 SKAAL 1 : 20
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tech Draw P1 (HG) (English and Afrikaans) Diagram Sheet](https://www.hlayiso.com/library/tech-draw-p1-hg-english-and-afrikaans-diagram-sheet/7f38f42b-0264-403c-bded-b80fbd0b6cfd) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-afr/f290a6a3-a7cf-44f6-9087-17a45b187609) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-eng/5748ef99-69a6-4e4c-900c-2b8c5f2da3a4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2018-afr/87e40f03-4299-49a9-bc86-3d5add5613c4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Technical Drawing P1 (SG) (English and Afrikaans) June 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-sg-english-and-afrikaans-june-2014-memo/041bedf8-78a6-4b10-b5d5-246c0a8c4d64) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
