# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2022 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2022-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/be7cf559-756d-4713-a91e-dddb4e7a0916
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2022-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/be7cf559-756d-4713-a91e-dddb4e7a0916)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« )) Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

ING

ENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

2022

Kopiereg voorbehou

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

|
|
|
Stafieskode-plakker |
|
|
|

MOENIE DIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

PENS

PN ON

9.

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

Moenie enige van die bladsye van die vraestel in die helfte vou nie,

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

10. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.
11.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding

veronderstel word.

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG. PUNT BEHAAL 3 | TEKEN GEMODEREER t TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/0/0 2/;0/0 2/0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100

VOLTOOI DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

SSINSS

DBE/2022

ce

o12

14

36

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:

Twee deursneeaansigte van 'n silinderkop-subsamestelling, 'n gedetailleerde aansig van 'n klep, 'n titalblok en 'n tabel

met vrae. Die tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie.

Instruksies:

Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys, netjies

te beantwoord.

[30]

VRAE

ANTWOORDE
1

ALLE ONGESPESIFISEERDE

i
T 1 | Wat is die naam van die vervaardigingsmaatskappy?
MASJINERING , - —
2 | Wie het die tek dgekeur? 1
is VAN KLE jie het die tekening goedgekeur’
4 xM5-BOUTE al 3 | Hoevedi stelle tekeninge is daar vir hierdie subsamestelling? 1
‘AANSIG 1 4 | Op watter datum is die tekening voorberei? 1
5 | Met verwysing na die projeksiesimbool, wat is die projeksiesisteem ;
wat gebruik is?
. las 6 | Water tekenprogram is gebruik om die tekening voor te berei? 1
1
7 | Watter grootte boute word vir die subsamestelling benodig? 1
i q 8 | Hoeveed kronkelvere is daar in hierdie subsamestelling? 1
r
R3. 9 | Bepaal die volledige afmetings by: A: B: Cc: D: E: 5
2 . gel 10 | Wat is die radius van sferiese dop? 1
(} A \ 8g | 11 | Wat word deur die konvensie by F aangedui? 1
| = we SS) 12 | Wat word deur die konvensie by G aangedui? 1
r _ 4g | Watter masjineringsmetode moet op die gemasjineerde 1
me oppervlakke gebruik word?
ol ote 7 44 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum F
{| afmeting by J?
4
i TP 4g | Met verwysing na die NOK by H, bepaal die verplasing van die F
volger.
/ 46 | AS AANSIG 1 die DEURSNEE-VOORAANSIG is, wat word ,
"] (_ _ _ AANSIG 2 genoem?
{ 17 | Hoeveel opperviakke op die subsamestelling vereis masjinering? 1
a 20 | 418 | Voeg die snyviak vir AANSIG 1 op AANSIG 2 by en noem dit A-A. 34
L 49 |" die spasie hieronder (ANTWOORD 19), votiooi, in netjiese vryhand, die volledige SANS 10111 ;
qd BESONDERHEDE konvensionele voorstelling van 'n KRONKELVEER.
q VAN SPESIALE 20 | OP die tekening hieronder (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die volledige SANS 10111 4
j i - M8&-MOER konvensionele voorstelling van DIAMANTKARTELING. 2
Ki J ‘B TOTAAL | 30
o20 AANSIG 2 ANTWOORD 19 ANTWOORD 20
MC INGENIEURSWERKE
LEERNAAM: JBVw101 | TEKENING Nr. NOK12 TEKENSTEL www.skoppecaza SEL: 0907144922
DIESELSTRAAT 44
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2021 SKAAL 1:1 aia

KONVENSIONELE VOORSTELLING VAN
DIAMANTKARTELING

GETEKEN: vusl DATUM: 02/04/2021 RADIUSSE IS R2. VOLLEDIGE KONVENSIONELE
THTEL ~ VOORSTELLING VAN 'N KRONKELVEER EKSAMENNOMMER
NAGESIEN: TARYN DATUM: 03/05/2021 SILINDERKOP-
GOEDGEKEUR: GERALD DATUM: 02/07/2021 SUBSAMESTELLING EKSAMENNOMMER [2
Kopiereg voorbehou Blaai om assebliet

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

SSINSS

DBE/2022

ce

VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.
2.1 MEGANISME

Gegee:

* 'n Skematiese tekening van 'n meganisme
bestaande uit kruk OA, verbindingstaaf BC
en spilgids E

* Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die posisies van senterpunt O en spilgids E
is vas.

*  Verbindingstaaf BC is met 'n pen aan
kruk OA by A verbind.

Beweging:
Kruk OA ossilleer 180° op senterpunt O terwyl
verbindingstaaf BC vrylik deur spilgids E

beweeg.
Instruksies:
© Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe ASSESSERINGSKRITERIA 2.1
skematiese tekening van die meganisme. [4 |cecee 4
* Bepaal die lokusse wat deur punt B en
deur punt C vir EEN ossilering van 2 _|KONSTRUKSIE 2
kruk OA gegenereer word. 3. |PUNTE + KURWE 14
© Toon ALLE konstruksies. [20]
SUBTOTAAL 20
2.2 NOK
Beweging:

‘n Nok, wat by sy maksimum verplasing begin

en teen 'n konstante snelheid roteer, vefeen

die volgende beweging aan 'n volger:

© Dit daal 10 mm met eenvormige beweging
oor die eerste 60°.

© Dit daal 'n verdere 80 mm tot by die
minimum verplasing met eenvoudige
harmoniese beweging oor die volgende
90°.

© Daar is 'n rusperiode vir 30°.

Dit styg 60 mm met eenvormige
versnelling en vertraging oor die volgende

90°.

Daar is 'n rusperiode vir 30°. ASSESSERINGSKRITERIA 2.2

Dit keer terug na die oorspronklike posisie | 4 ]KoNSTRUKSIE 6

met eenvormige beweging oor die res van

die rotaste. 2. |PUNTE + KURWE 1

3. |BYSKRIFTE 1

Instruksies:
© Teken, volgens 'n verplasingskaal van PENALISERING (-)

1: 1 en 'n rotasieskaal van 2.2 SUBTOTAAL 18

144 mm = 360°, die volledige

verplasingsdiagram vir die vereiste 2.1 SUBTOTAAL 20

beweging. TOTAAL| 38
* Benoem die verplasingsgrafiek en dui die

rotasieskaal aan, EKSAMENNOMMER
Toon ALLE konstruksies. 118]

EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

SSINSS

DBE/2022

ce

100

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
‘n meetinstrument

* Die posisie van punt P op die tekenvel

Instruksies:”

Gebruik skaal 1 : 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die meetinstrument in 'n
isometriese tekening.

© Gebruik P as die beginpunt vir die tekening.
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang

NIE 139]
139
57 25 57
8
RQ
HELFTE VAN
7 'N SESHOEK
ra 6
| { 30
2 8 7 7 ; +
a fifi tid 2
i i 1 g
1 L20 34 }35 A 44 38
125
ASSESSERINGSKRITERIA
4 | PLASING + A
HULPAANSIGTE
2 | LINKERGEDEELTE 17
3 | MDDELGEDEELTE 74
4 | REGTERGEDEELTE 5
SIRKEL + SENTERLYNE +
5 |konstR 53
PENALISERING ¢)
TOTAAL | 39
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/2022

10x38
DIEP

qf a

143

22

120

40

VASTE SENTER [2]

39

wo Sy

M16 x2

“|

M16 x2,/

VERSTELBARE TAPBOUT [3]

ae
iid al
Lit
a
100
LOSKOP [1]
8 _ _ _ _ —
ey)
ow)

20

REGUIT 245° SKUINSTE
KARTELING
3| 3 GLEUWE
BY EWEREDIG
OP SSD 50
GESPASIEER

-| ps
a a
30
SPY [5]

M16-MOER [7]

216

VERSTELBARE HANDWIEL [4]

M10 x14

M10-SLUITMOER [9]

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

© Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
loskopsamestelling wat die posisie van elke onderdedl
relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdedl van die
loskopsamestelling

Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
*  Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die loskopsamestelling
4.1. 'n Deursnee-vooraansig op snyvlak A-A, soos gesien
vanuit die rigting van die pyl op die uitskuif- isometriese
tekening. Die snyvlak word op die regteraansig van die
loskop (onderdeel 1) getoon.

4.2. Die regteraansig

LET WEL:

*  Beplanning is noodsaaklik.

* Die tekening moet aan die SANS 10111-riglyne voldoen.

* Rig punt P op die verstelbare tapbout (onderdee! 3) met
punt P op die loskop (onderdeel 1).

* Toon DRIE viakke van die M16-moer (onderdeel 7) in die
vooraansig en TWEE vlakke van die M10-sluitmoer
(onderdeel 9) in die regteraansig.

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.

* Voeg snyvlak A-A in. [93]

LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAL
41 |LoskoP 1 GIETYSTER
2 |VASTE SENTER 1 ALLOOISTAAL,
3 | VERSTELBARE TAPBOUT 1 ‘SAGTE STAAL
4 |VERSTELBARE HANDWIEL 1 GIETYSTER
5 |sPy 1 ‘SAGTE STAAL
6 |WASTER 1 SAGTE STAAL
7 |M16-MOER 1 ‘SAGTE STAAL
8 |M10-SLUITTAPBOUT 1 SAGTE STAAL
Q |M10-SLUITMOER 1 ‘SAGTE STAAL
TURNIT SALAHWEG 11
INGENIEURSWERKE BK wwwstumitcoza
LOSKOPSAMESTELLING
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER.
ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS 6 mm. © &4 [5]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 SS/NSS DBE/2022
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

os VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROVEKSE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NE

PENALISERINGSTOTAAL ()

ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG
4 | Losxor 8h
22 | vensreisane wer+ |g
VASTE SENTER

3 | Micwoer+wasters |g
‘SLUTMOER

4, | versteLaare 1
‘TAPSOUT

SUBTOTAAL 244

DEURSNEE-VOORAANSIG
1 | Loskor 14
2 | vaste seNTER 7
3. | verSTELBARE HEL 9

5 | memorr+wasrer+ |g 4
MO-SLUITMOER 2

6 | sey 13
SUBTOTAAL 544
ALGEMEEN
1 | senrercyne 4
2 | swwrx 3
3. | samesreuns 7
SUBTOTAAL 14
TOTAAL | 93
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Afr
- [Tech Draw P1 (HG) (English and Afrikaans) Diagram Sheet](https://www.hlayiso.com/library/tech-draw-p1-hg-english-and-afrikaans-diagram-sheet/7f38f42b-0264-403c-bded-b80fbd0b6cfd) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-afr/f290a6a3-a7cf-44f6-9087-17a45b187609) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-eng/5748ef99-69a6-4e4c-900c-2b8c5f2da3a4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2018-afr/87e40f03-4299-49a9-bc86-3d5add5613c4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
