# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/3e89d027-6138-447c-9dd3-d017c998aea1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/3e89d027-6138-447c-9dd3-d017c998aea1)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
if INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 |
ll Il
NOVEMBER 2025
ie y)
PUNTE: 100
TYD: 3 uur

| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker I
| |
| |
| |

Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraeste! bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE.
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is,
of nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
verhouding veronderstel word.

PONS

NO

see

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNT BEHAAL | 4] TEKEN| GEMODEREER | }| TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2|0/0 2|0/0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

100

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

Testpa Pers .co.za Testquestions .cO.Za

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 NSS Vertroulik DBE/November 2025

LET WEL VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL|
LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE SIMECOLEEGENDE) Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes ¢ )
HOEKHOOGTES EN GRENSLYNLENGTES. GEELHOUTBOOM & op die terrein bevestig voor daar met die Gegee:
VAN PERSEEL 1080 werk begin word. Argitekte moet onmiddellik a
van enige afwykings in kennis gestel word. Die terreinplan van 'n bestaande gebou met 'n voorgestelde nuwe gebou, 'n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die
HOEKHOOGTESIN | GRENSLYNLENGTES PALMBOOM ¥e ARGITEK SE WANDTEKENING tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie.
METER IN MILLIMETER
PARKERING VIR ‘GIENTSE HANOTESENING. Instruksies:
A 60 AB 46070 MENSE MET - _ANTWOORD 20 Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies
GESTREMDHEDE In die spasie hieronder, teken, in te beantwoord. [30]
8 61 8c 38840 NUWE25 netjiese vryhand, die SANS 10143
“5 mHOE grafiese simbool vir:
c 59 cD 39270 SEKURITEITS- |--—+} *
HEINING (a) 'n OPRIT met 'n 4: 15-helling
D 58.5 DE 30000 met die laagste punt aan die VRAE ANTWOORDE
regterkant
E 58 EA 64780 (b) Die elevasie/vooraansig van in 1 | Watter skaal word vir die terreinplan aangedui? 1
DUBBELE OPWASBAK 2 | Wanneer is die tweede hersiening op die tekening aangebring? 1
6m VOERTUIG-
INGANG EN (a) OPRIT 3 | Wat is die hoogte van die laagste hoek van PERSEEL 1080 in meter? 4
-UITGANG
{ 4 | Inwatter dorp is PERSEEL 1080 geleé? 1
EERSTE LAAN NN NaN 5 | Hoeveel parkeerplekke word op PERSEEL 1080 getoon? 4
_ a 6 | Hoe wyd is die voertuigingang en -uitgang in millimeter? 4
A l SYPAADMIE 3m WYD B 7 | Wat word deur die pyl by die voertuigingang en -uitgang aangedui? 4
— = - 2500 BI. (b) DUBBELE OPWASBAK 8 | Watis die val van die munisipale rioleringslyn? 1
9 | Hoeveel bestaande steekoé word op PERSEEL 1080 aangedui? 1
NUWE RIOLERINGSLYN Cestaanos 10 | Gee die volledige naam van die kenmerk by 1 1
A SL. ye VERKEER- 41 | Noem die kenmerk by 2. 4
PERSEEL de SP sme 12 | Water sekuriteitskenmerk is by die klipmuur op grens CD gevoeg? 1
1081 Z3 ye y PI Pg gevoeg?
ay, Bas 13 | Wat is die afkorting vir BETON? 1
2 7
22 al ¥e 2 0207/2025 | VERORT ence 44 | Watter Kleur word gebruik om nuwe staal op deursneeaansigte voor 4
cane te stel?
au 1 30/06/2025 | VOFG.SEKURITEITS- . ——— >
¥ 8 HEINING B) 15 | Op watter tipe tekening word bruin vir dreineer- en vuilpype gebruik 1
19” HeRSIeNING | DATUM | BESKRYWiNG | 16 | Hoeveel palmbome is noordwes van die bestaande gebou? a
47 | AS boulyn P-Q 21 m van hoek $ op die voorgestelde nuwe gebou is, 2
OME ART EATE mtarg@stynetcom hoe ver is hoek S vanaf EERSTE LAAN in millimeter?
MACASSAR 021 7052488 48 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die lengte van die nuwe sekuriteitsheining in e
7945 meter.
PROJEKARGITEK: In die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die totale opperviakte van die nuwe gebou in
MENSLIN 19 | vierkante meter. -
(EORUK DEUR: DRUKDATUME In die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die SANS 10143
ore KKeRe 04/07/2025 20 | grafiese simbool vir: (a) 'n OPRIT met'n 1; 15-helling met die laagste punt aan die regterkant, en (b) | 5
die elevasie/vooraansig van 'n DUBBELE OPWASBAK.
TEKENNGTITEL
NUWE 75 mm ASFALT TERREINPLAN TOTAAL | 30
OP ALLE RYBANE GELE 4 ANTWOORD 18 gg —y ANTWOORD 19
VOORGESTELDE NUWE GEBOU VIR Toon ALLE berekeninge ft ann Toon ALLE berekeninge
BESTAANDE2mHoE | HOEHOOGTE HOMMELTUIGONTWeRPERS, | (Moet NIE die antwoord afrond NIE.) | 3 (Moet NIE die antwoord afrond NIE.)
KLIPMUUR MET 'N EERSTE LAAN 25, STRAND. Fe
6LYN-ELEKTRIESE | ProvexNowneR TEKENNGNOWER: XM 8
—_-—®0ee HEINING 416-25 oppor h Sooo ig
ATU GETEKEN PNAGESIEN: | SKAAL Sy 2
SYPAADAIE 3m WYD 28/06/2025 _|R NEWTON |MENSLIN| 1: 400 g
VERWYSINGSKODE TEKENING VOLGORDE 8
STRANDRYLAAN HAD-150169 3van6 Re EKSAMENNOMMER
TERREINPLAN 5000 ne
‘SKAAL 1: 400 L y
43000 EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

NSS Vertroulik

DBE/November 2025

VRAAG 2; DEURDRINGING EN ONTWIKKELING..

Gegee:

* Die boaansig en die onvolledige vooraansig van 'n
regte reélmatige seshoekige prisma wat deur 'n
regte reéimatige vythoekige prisma gaan. Die asse
van beide vaste liggame Ié in 'n gemeenskaplike
vertikale viak.

* Hulpaansigte van die seshoekige prisma

Instruksies:

Teken, volgens skaal 1: 1, die volgende aansigte

van die TWEE vaste liggame:

2.1 Die gegewe boaansig

2.2 Die regteraansig

2.3 Die volledige vooraansig wat duidelik die
deurdringingskurwes toon

* Beplanning is noodsaaklik
* Toon ALLE verborge besonderhede.
* Toon ALLE konstruksies. [39]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 |BOAANSIG 13
2 |VOORAANSIG 18
3 |REGTERAANSIG 8
PENALISERING ()
TOTAAL| 39
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 NSS Vertroulik DBE/November 2025

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n swembadhuisie met 'n
swembadjie en die inligting nodig om ‘n
tweepuntperspektieftekening te teken
PV - Prentvlak

NY HL - Horisonlyn

aa SON GL - Grondlyn

vy SSN SP - Staanpunt

sy Instruksies:
_ Voltooi die perspektieftekening
* Rig die tekenvel met die grondlyn (GL).
~ * Bepaal en benoem die verdwynpunte.
© Toon ALLE konstruksies.
a , * Toon diepte by die ingangopening.
/ o / 7 © Toon interne besonderhede soos gesien
Noss / deur die ingangopening.
/ ES Li/ * GEEN verborge besonderhede word verlang
We PS if NIE. [41]

24,
/ Sv \ "Ns ASSESSERINGSKRITERIA

KONSTRUKSIE 6

MURE + BINNEHOF 14

PV

OPENING + BADJIE 7

alaleln]=

DAK 6
7

BOOG + KONSTRUKSIE

PENALISERING (-)

TOTAAL | 41

i=

INGANG-
OPENING

HL HL

GL ; a
L___1___ a —
IE

SWEMBADJIE SWEMBADAI

GL

LI

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

NSS Vertroulik

DBE/November 2025

DAKNOK EN NOKVORS
150 x 100 mm GEUT OP
4 200 x 20 mm FASSIEPLANK

MET 2100 mm RWAP WAT 50mm
BOKANT DIE GRONDVLAK STOP
sf Ceweuur

300 x 80 mm WINDVEER

VENSTEROPENING
‘SKUIFDEUROPENING

2900

BETONTRAP

VOLTOOIDE VLOERVLAK

/ GRONDVLAK

a

KENMERKE
D1 SKUIFDEUR
D2 DEUR

V1 VENSTER

—-——-—-RAKLYN__-____

V2 VENSTER
V3. VENSTER

TOEBEHORE
OWB OPWASBAK
WB WASBAK

SK TOILET
ST STORT
B BAD

IGK — INGEBOUDE KAS

ELEKTRIESE TOEBEHORE

i
Ab

DAKKAP VIR DAK ‘Mi

DAKNOTAS:
20° DAKHELLING

KAPLATTE @ 900 mm sis

AAN ALLE KANTE

PAS

@ 300 mm sis

®&) ONVOLLEDIGE VLOERPLAN

ONVOLLEDIGE SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N

120 x 40 mm DAKKAPPE OP 120 x 40 mm MUURPLATE

350 mm DAKOORHANG TOT EINDE VAN DAKKAP

40 mm GEGOLFDE DAKPLAAT OP 80 x 50 mm

200 x 20 mm FASSIEPLANKE MET 150 x 100 mm GEUTE

300 x 80 mm WINDVERE GEVORM OM 150 mm VERBY
DIE FASSIEPLANKE AAN DIE EINDE VAN DAK

10 mm PLAFONBORDE OP 40 x 40 mm PLAFONLATTE,

TE

2. EENRIGTINGSKAKELAAR -
DUBBELPOOL
FLUORESSEERLIG 3 x 40 W

}. PLAFONLIG
MUURGEMONTEERDE LIG
SKAKELKRAGPUNT
VERDEELBORD

LET WEL:

DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING

MET DIE SKAKELAAR.

000,

Noone

Fa]

GRONDVLAK

200

| — 200 x 80 mm
[A LATEIE BOKANT
ALLE DEUR- EN
VENSTER-
OPENINGE

2380

|

|
|

400 400

|
ONVOLLEDIGE FONDASIE-, TRAP-
EN BUITEMUURBESONDERHEDE

—
— 2
VLOERAFWERKINGS
1 qt 1. LEEFAREA’ TEELS
= 2. BADKAMER: TEELS
3 3. SLAAPKAMER: = MAT

KAMERAANDUIDINGS

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

1. EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL

OM TE PAS 50 1500

800

y { _ fOUTEPAS ¥ y -# 4
a y
ca A 3
A
g 8 SS
— 3 VENSTER (V2)
‘y 500 |,
VENSTER (V1)
1200 y
—— ¥
ENKELDEUR EN
SKUIFDEUR (D1) RAAM (D2) 3
VENSTERNOTAS: *
+ A= OOPMAAKKANT
+ B= VASTE PANEEL VENSTER (V3)

* ALLE RAME = 50 mm DIK
* 200 x 20 mm VESELSEMENTVENSTERBANK ONDER ALLE VENSTERS.

a
ONVOLLEDIGE GEWELMUURBESONDERHEDE

GROND-|
VLAK

DAKKOMPONENTE ELEKTRIESE SIMBOLE
300
# a DAKNOK EN NOKVORS tL
—_—
ome)
300 x 80 mm WINDVEER J S —
———— 200 x 20 mm FASSIEPLANK
150 x 100 mm GEUT
= row X KP
Oo 80 x 50 mm KAPLAT
TOEBEHORESKEDULE
500. 500,

4 1700
a= 23-1 tf {
a3 ag 3

g 5 J

500

650

gl
1200),

TOILET (Sk) OPWASBAK (OWB)

pOMTEPAS

600_,

“ PLANTBOAANSIG VAN
INGEBOUDE KAS (IGK)

TORT (ST)

BAD(B)

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee

© Die onvolledige suidoos-aansig van 'n nuwe huis, wat die
mure, die venster- en die deuropeninge, trap, dak, gewelmuur
en die byskrifte toon

* Die onvolledige vioerplan wat die mure, daklyn, trappe,
posisies van die deure, vensters, toebehore en die elektriese
uitleg toon

* 'n Onvolledige skematiese diagram van 'n dakkap vir dak 'M'

en daknotas

Die onvolledige geweldakbesonderhede

Die onvolledige fondasie-, trap- en buitemuurbesonderhede

Kameraanduidings en vioerafwerkings

‘n Deur- en vensterskedule

‘n Tabel met dakkomponente

‘n Tabel met elektriese simbole

‘n Toebehoreskedule

Die onvolledige vioerplan en posisie van die grondvlak van die

suidoos-aansig van die nuwe huis, geteken volgens

skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie en breeklyn vir die

gedetailleerde snit, geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6

eee w wees

Instruksies:

Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

4.1. Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en grondvlak en
teken, volgens skaal 1 : 50, die volgende aansigte van die
nuwe huis
4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

* ALLE deure en vensters

* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui

* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE SUIDOOS-AANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

«Die mure-, venster-, skuifdeur- en trapbesonderhede

* Die dakbesonderhede wat die fassieplanke, windveer, geute
en reénwaterafvoerpyp insluit

* Die voltooide vioerviak

4.2. Gebruik die onvolledige fondasie en breeklyn op bladsy 6, en
teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE SNIT op
snyvlak A-A van die area in die ellips wat op die onvolledige
vloerplan getoon word
Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige fondasie-, trap-, buitemuur- en
deurbesonderhede

* Die dakbesonderhede wat die fassieplank en geut insluit

* Die muur-, windveer- en gewelmuurbesonderhede na regs
(noordoos) van snyvlak A-A

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-
arsering kan in netjiese vryhand geteken word.

Benoem die volgende:

* Die suidoos-aansig

* Die vioerafwerkings

* Grondvlak, voltooide vioerviak, vogweerlaag en reénwater-
afvoerpype (gebruik die korrekte afkortings en toon dit op AL
die toepaslike aansigte)

LET WEL: ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne en
grafiese simbole soos vervat in die SANS 10143. 1901 £5]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 NSS Vertroulik DBE/November 2025
PUNTETOEKENNING SLEGS VIR AMPTELIKE
VIR SNIT VAN DIE GEBRUIK
pan VERKEERDE SKAAL/
A SKALE GEBRUIK
B AANSIGTE NIE
GERIG NIE
c ‘AANSIG(TE)
D GEROTEER
z SNIT VERKEERD
WAARGENEEM
F VERKEERDE
SKRYFWERK
G
H
J
K
TOTAAL TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
MOoNTuK | BeHAAL | TeKEN | ceMoDEREER
cv 1 |Vensters | 14
2 |rocenore | 104
7 3 |evexrees | gt
i. 4 |evenre | 23
RK 5 Jarserne | 3
| ° I
| x J U SUBTOTAAL | 363
| ‘ | SUIDOOS-AANSIG
| \ 7
| N BADKAMER 1 [pacerwar | 82
| \. | 2 | Fesere 6
| ) | 3 |Vensrer | 82
| | | 4 Jevsxre | 4
z | | SUBTOTAAL | 24
z
g nn + | GEDETAILLEERDE SNIT
| | LEEFAREA | 4 Joageson | 42d
| | | ———4 BIAD+ 1
| J 2 jus | 88
| /
A | 3 jaw [2
| SLAAPKAMER FM) anscens [ee
| 5 | syskriete 1
| | —— SUBTOTAAL | 293
| Tora | 90
LO fe 4-4
PENALISERING ()
| L-~~~~~~~-~~-~--~-----+ | GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
A VLOERPLAN SNIT A-A see
SKAAL 1: 50 SKAAL 1 : 20
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
