# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-2/56164bdb-54d7-463e-9ad3-443aa53df1d5
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-engineering-graphic-and-design-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-2/56164bdb-54d7-463e-9ad3-443aa53df1d5)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
if INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 |
ll Il
NOVEMBER 2025
ie y)
PUNTE: 100
TYD: 3 uur

| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker I
| |
| |
| |

Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraeste! bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE.
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is,
of nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
verhouding veronderstel word.

PONS

NO

see

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNT BEHAAL | 4] TEKEN| GEMODEREER | }| TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2|0/0 2|0/0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

100

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

Testpa Pers .co.za Testquestions .cO.Za

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS Vertroulik

DBE/November 2025

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:
Twee aansigte van die saamgestelde onderdele van 'n klinknaeltangsamestelling, gedetailleerde aansigte van die
onderdele van die samestelling, 'n lys van onderdele, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die

2 g aangeduide skaal voorgeste! nie.
1
peg at Instruksies:
Trae] | (ets| Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys,
EHES) veer zy | neties te beantwoord [30]
jy
put
[ae] VRAE ANTWOORDE
ROMP [1] 1 | Wat is die eermaam? 1
g Wie het die tekening nagesien? 1
ES t m@en Wat is die naam van die kliént? 1
1 Watter program is gebruik om die tekening voor te berei? 1
Wat is die webtuiste van die tekenmaatskappy? 1
= 16, ry
i Watter projeksiesisteem word deur die projeksiesimbool aangedui? 1
=S Hy Hoeveel handvatsels moet gemaak word om die bestelling te voltooi? 1
ri ‘As AANSIG 1 die vooraansig is, wat sal AANSIG 2 genoem word? 1
= et | Hoh Noem die tipe snit wat by A getoon word. 1
=> OK
|“ | 10 | Noem die tipe snit wat by B getoon word. 1
= T-STUK [3] GEREEDSKAP-
KOP [4] 11 | Waarvoor staan die afkorting O/K by C? 1
l 12 | Watis die radius van die buiteronding by D? 1
1_l 1 | Bepaal die hoek by E. 1
AANSIG 1 AANSIG 2
KLINKNAELTANGSAMESTELLING 14 | Bepaal die volledige afmetings by: F G: H J 4
SKAAL 1:2 45 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum en die MAKSIMUM 1
LYS VAN ONDERDELE minimum grootte van die afmeting by K. MINIMUM 1
NR: | __ONDERDEEL _| HOEVEELHEID | MATERIA 16 | Bereken die hoogte van 'n standaard M30-moer. 1
1 [ROMP 1 “ALUMINIUM
47 | Met verwysing na die boonste masjineringsimbool in die ttelblok ;
jam VEER 1 SAGTE STAAL M6-BOUT [5] VERBINDER [6] (VRAAG 17), wat word deur die simbool aangedui?
3 | T-STUK 1 SAGTE STAAL 6
RS -|F* las Met verwysing na die onderste masjineringsimbool in die titelblok b 1
4 | GEREEDSKAPKOP 1 SAGTE STAAL (VRAAG 18), wat word deur die letters ‘b' en ‘d' aangedui? d 1
5 | M6-BOUT 2 SAGTE STAAL T “
ST vERENDER 7 VEERSTAAL 49 | I" die spasie hieronder (ANTWOORD 19), voltooi, in netjiese vryhand, FIGUUR 19.2 as 'n 4
| ok = Fe deursneeaanig van FIGUUR 19.1 deur die gat, met 'n KOLVLAK tot die gat bygevoeg
7 | PENSNYBLOK 3 SAGTE STAAL GREEP [11] — or) Chit] co 7 TBE. A "
7 wi 20 | i" die spasie hieronder (ANTWOORD 20), teken, teen ongeveer dieselfde grootte in netjiese vryhand, |
| ME-MOER 2 SAGTE STAAL —h a to oe die SANS 10111 konvensionele voorstelling van die gegewe RIBRAT-AS.
9 | SKAKEL 4 SAGTE STAAL ah f
TOTAAL | 30
40 | HANDVATSEL 2 ‘SAGTE STAAL PENSNYBLOK [7] SKAKEL [9]
ANTWOORD 19 ANTWOORD 20
11 | GREEP 2 PLASTIEK
LEERNAAM: JJ-14213 HOEVEELHEID: 75 KLINKNAELTANGE | ALLE ONGESPESIFI- +0,35| VRAAG 17:
SEERDE RADIUSSE IS | TOLERANSIE: "p'¢|
TEKENING Nr. RO722 SKAAL 1:2 3mm. "
IN OPDRAG VAN: ALLE AFMETINGS |S IN
NOPOEAE AS cueng [TeEooU auToononne | RAE 6q| 2°
VRAAG 18:
PRO-TEKENAARS BK www protek.co.za GETEKEN: TOBIAS DATUM: 03-07-2025 b i TT T
CHARLESWEG 65, INDUSTRIA Fel 1 i
6684 8099 050 6167 NAGESIEN: THOMAS DATUM: 23-07-2025 cH {4 | EKSAMENNOMMER
THEE
KLINKNAELTANG GOEDGEKEUR: KELLY | paTUM: 19-08-2025 Va FIGUUR 19.1 FIGUUR 19.2 SIEGES iB

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS Vertroulik

DBE/November 2025

NOKAS- EN VOLGERBESONDERHEDE,
EN MEGANISMEDIAGRAM

VIRAAG 2: LOKUSSE (NOK MET 'N MEGANISME)

Gegee:

* Die besonderhede van ‘n nokas en 'n wigvormige volger by die
minimum afstand vanaf die nokas-senter

* Geheg aan die gegewe nokas is 'n meganisme, wat bestaan
uit krukas OA, verbindingstaaf AB en spilgids C, as 'n
skematiese diagram getoon

* Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies van die nok:

* Die wigvormige volger beweeg heen en weer langs die
vertikale senterlyn van die nokas.

* Rotasie = klokgewys.

Beweging van die nok:

Die nok verleen die volgende beweging aan die wigvormige

volger:

* Dit styg 25 mm oor die eerste 75° met eenvormige beweging,

* Dit styg 'n verdere 26 mm oor die volgende 90° met
eenvoudige harmoniese beweging

* Daar is 'n rusperiode vir die volgende 15°

© Dit keer terug na die oorspronklike posisie met eenvormige
beweging oor die res van die rotasie.

Spesifikasies van die meganisme:
* Verbindingstaaf AB is met 'n pen aan krukas OA by A verbind
© Die posisie van spilgids C is vas.

Beweging van die meganisme:
Soos krukas OA saam met die nokas roteer, gly verbinding-
staaf AB deur spilgids C.

Instruksies:

© Gebruik senterpunt O op die tekenvel en teken, volgens
skaal 1: 1, die gegewe nokas en wigvormige volgerbeson-
derhede by die minimum posisie, sam met die skematiese
diagram van die meganisme.

* Teken, volgens 'n rotasieskaal van 30° = 8 mm en'n
verplasingskaal van 1 : 1, die verplasingsgrafiek vir die
vereiste beweging van die nok

* Projekteer en teken die volledige nokprofiel vanaf die
verplasingsgrafiek.

Dui die rigting van rotasie van die nokprofiel met 'n py! aan.

* Dui die rotasieskaal van die verplasingsgrafiek aan.

* Bepaal die lokus wat deur punt B van die meganisme vir EEN
volledige omwenteling van die nokas gegenereer word.

« Toon ALLE konstruksies en projeksies. [41]
ASSESSERINGSKRITERIA: NOK ASSESSERINGSKRITERIA: MEGANISME
GEGEE + MINIMUM 1 4
1 | AFSTAND + SL 42 1 | GEGEE 34
2 |oraFiekkonstruksie | 34 2. | KONSTRUKSIE 3
PLOT GRAFIEK+
3 |GRAFIEKKURWES 6 3 [PUNTE + KURWE T
4 |NOKKONSTRUKSIE 4 PENALISERING (-)
5 [PLOT « NOKPROFIEL 94 SUBTOTAAL 134
PENALISERING () TOTAAL | 41
SUBTOTAAL 2h EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS Vertroulik

DBE/November 2025

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n gietstuk
* Die posisie van punt P op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skal 1 : 1 en omskep die ortografiese aansigte van
die gietstuk in 'n isometriese tekening.

Gebruik punt P as die beginpunt van die tekening
Toon ALLE konstruksies
* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE [39]

36
25
r

61

25

45
16 | 24 |P
ra 20,
32 32

ASSESSERINGSKRITERIA
PLASING + HULPAANSIG | 2

voorsTe GeDeeLTE =| 143

wfr|a

AGTERSTE GEDEELTE | 143

4 |SIRKELS + KONSTR.+SL | 8

PENALISERING (-)

TOTAAL| 39
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2025
80 +f j 23 VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
54 23
Qa —sF a | A 3GATEBI0TSK — Gegee:
SPY [6] TOT 914 OP 90 SSD , nie yitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n

4x2 SPYGLEUF

232

138

4}

KOEELLAER [7]

135

|_—3 GATE M10
GELYKE
‘SPASIERING
OP 90 SSD

44

"oe,

AY

Nig

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

a2
220,

A—

DOP [4]

jy

a in

FLENSKOPPELING [2]

BUS [9]

228

\ 920

O14 TSK
TEEN 90°

M10-SKROEF [3]

\M16 x2

M16-MOER [1]

oa0

270
48

60 SSD /

el.

REGUITTANDRAT [8]

'N VOORBEELD VAN 'N
KONVENSIONELE VOORSTELLING
VAN 'N REGUITTANDRAT

4x2SPYGLEUF

ratkassamestelling, wat die posisie van elke onderdeel
relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
ratkassamestelling

*'n Voorbeeld van 'n konvensionele voorstelling van 'n reguit-
tandrat

Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
* Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die ratkassamestelling
4.1 'n Deursnee-vooraansig op snyvlak A-A, soos gesien
vanuit die rigting van die py| op die uitskuif- isometriese
tekening. Die snyviak word op die regteraansig van die
dop (onderdeel 4) getoon
4.2. SLEGS die linkerhelfte van die regteraansig, deur die
konvensie van simmetrie toe te pas

LET WEL:

* Beplanning is noodsaaklik.

* Die tekening moet aan die SANS 10111-riglyne voldoen.

* Toon DRIE viakke van die M16-moer (onderdeel 1) in die
deursnee-vooraansig.

* Teken die koeéllaer (onderdeel 7) en die reguittandrat
(onderdeel 8) as konvensionele voorstellings in die deursnee-
vooraansig

 GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [90]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1 |M16-MoER 1 SAGTE STAAL
2 | FLENSKOPPELING 1 GIETYSTER
3 | M10-SKROEF 3 SAGTE STAAL
4 |DoP 1 SAGTE STAAL
5 jas 1 GIETYSTER
6 |sPY 1 SAGTE STAAL
7 | KOEELLAER 1 SAGTE STAAL
8 | REGUITTANDRAT 1 GIETYSTER
9 |Bus 1 GEELKOPER
10 | HULSEL 1 GIETYSTER
NOORDSTRAAT 24
wHs KLERKSDORP
TEKENINGE hjc-teken.co.za
RATKAS
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. © 4 BI

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2025
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSRITERIA
REGTERAANSIG
4 | Siiwetmie 8
2 | DOP + SKOEWE 4
3 |FLENSKOPPELING | 2
4 | te-MoeR + as 4
SUBTOTAAL 16
DEURSNEE-VOORAANSIG
4 | HULSEL 105
2 |poP 45
3 | M10-SKROEF 7
4 |REGuITTANDRAT | 9
5 | KOEELLAER 2}
6 |as+spy+sus | 154
7 |FLENSKOPPELING | 9
8 |Mie-MOER 4
SUBTOTAAL 62
ALGEMEEN
1 | SENTERLYNE 3
2. | SAMESTELLING 9
SUBTOTAAL 12
TOTAAL | 90
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [EGD P2 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2015-eng/1453a701-93b1-4b9e-9e2c-f89c59f8d624) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2013-afr/9edfb084-c322-47ca-addf-fe9a37c82568) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
