# Geography Grade 12 P1 North West June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a983d758-22f5-48e9-9468-18d61f41158e
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 North West June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a983d758-22f5-48e9-9468-18d61f41158e)

## About this document

Geography · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE V1

                                    JUNIE 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V1                                  2                        NW/Junie 2024
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

 VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

 1.1   1.1.1   A
       1.1.2   C
       1.1.3   C
       1.1.4   A
       1.1.5   A
       1.1.6   B
       1.1.7   A
       1.1.8   A                                                                (8 x 1)       (8)

 1.2   1.2.1   Z
       1.2.2   Z
       1.2.3   Z
       1.2.4   Z
       1.2.5   Y
       1.2.6   Y
       1.2.7   Z                                                                (7 x 1)       (7)

 1.3   Verwys na skets hieronder oor lyn donderstorms

       1.3.1   'n Grens tussen twee lugmassas met verskillende voginhoude.                    (2)

       1.3.2   (a) Warm Mosambiekse stroom                                                    (1)

               'n Kandidaat moet spesifiseer dat dit die warm Mosambiekse stroom is
               Geen punt moet toegeken word vir 'n kandidaat wat geskryf het
               nieSlegs Mosambiek stroom

               (b) Warm . Mosambiekse stroom is verantwoordelik vir hoër temperature
               oor die oostelike helfte van Suid-Afrika (2)
               Die klam lug oor die Indiese Oseaan bring hoë reënval na die oostelike
               helfte van Suid-Afrika. (2)                                    (1 x 2) (2)
               [ENIGE EEN]

       1.3.3   Die lug is warm en vogtig. (2)
               Die lug is minder dig, omdat dit warm is. (2)                        (2 x 2) (4)

       1.3.4   In die somer

               Laedrukstelsel oor die binneland gedurende die somer, trek vog vanaf die
               oseane na die grond (2)
               Inversielaag bokant platorand in die somer laat invloei van klam lug toe (2)
               Verhoogde konvergensie van lugmassas vanaf goed ontwikkelde hoëdruk
               die kus (2)
               Verswakte Kalahari Hoëdrukstelsel fasiliteer groter vertikale styging in die
               binnekant (2)
               Teenwoordigheid van trog oor die binneland gedurende die somer (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V1                                  3                           NW/Junie 2024
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

               In die winter                                                                  (3 x 2)(6)
               Oorheersing van die Kalahari Hoogdrukstelsel oor die binneland in die winter
               het tot gevolg sterk instroming van koue lug (2)
               Inversielaag onder platorand in die winter keer dat vogtige lug invloei na die
               sentrale plato (2)
               Droë en wolklose toestande wordoor die binneland ervaar tydens die winter
               (2)
               [ENIGE DRIE, KANDIDATE MOET ALBEI SEISOENE NOEM, WINTER EN
               SOMER]
                                                                                                 [15]
 1.4   1.4.1   35ºC                                                                              (1)
               Geen punt moet toegeken word vir kandidate wat nie ºC geskryf het
               nie

       1.4.2   Dit is a.g.v die bou material (gebruik voorbeelde) gebruik in stedelike areas.
               (2)
               Dit is a.g.v infrastruktuur soos paaie. (2)
               Dit is as gevolg van gebrek aan plantegroei. (2)
               A.g.v hoë geboudigtheid (2)
               A.g.v lang geboue (2)
               Dit is as gevolg van die menslike aktiwiteite in 'n stedelike gebied.          (2)
               [ENIGE EEN]
       1.4.3    Hitte vasgevang tussen geboue as gevolg van hoë geboudigtheid (2)
               Hoë geboue verhoed dat wind hitte uit die stad verwyder (2)
               Vroeg in die oggend/laatmiddag tref sonstrale geboue teen 'n hoek van
               90° en konsentreer hitte op die geboue (2)
               Materiaal wat gebruik word om hoë geboue te bou absorbeer meer hitte
               (2) Meer hitte word binne die geboue vasgevang (2)
               [KLEM OP HOË GEBOUE]
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)         (2)

       1.4.4   Stedelike hitte eiland kom gedurende die dag voor as gevolg van hoë
               temperature, dit het 'n groter vertikale dimensie en is nie goed gedefinieer
               nie (2) terwyl besoedelingskoepel sterk ontwikkel word in die nag as
               gevolg van laer temperature en dalende lug, dit is goed gedefinieer en
               saamgepers oor die Stad. (2)                                         (2 x 2)      (4)

       1.4.5   Plant meer bome in die stedelike gebiede om koolstofdioksied te
               absorbeer. (2) Oprigting van die daktuine. (2) Die gebruik van wit
               reflektiewe verf of oppervlaktes om te verhoed dat hitte geabsorbeer
               word. (2) Kommersiële desentralisasie om koper/werkers na afgeleë
               gebiede te skuif. (2) Industriële desentralisasie om besoedeling in stede
               te voorkom. (2) Beperk nywerheidsaktiwiteite tot slegs dagtyd. (2)
               Wetgewing om besoedeling te beperk. (2) Skoorsteenstapels hoog
               genoeg om rook bokant die inversielaag vry te laat. (2) Verhoog die aantal
               waterkenmerke. (2) Bevorder openbare vervoer om die aantal voertuie in
               die SSK te verminder. (2) Verhoog ekovriendelike geboue. (2)
               [ENIGE DRIE]                                                           (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V1                                 4                         NW/Junie 2024
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

 1.5   1.5.1   Winter                                                                          (1)

       1.5.2   (10/12/13) Junie/ Datum (1)
               Koue fronte in die binneland van Wes-/Oos-Kaap (1)
               Hoë hoeveelhede reënval in die suid-wes deel van S.A (1)
               Aansienlike daling in temperatuur (1)
               [ENIGE EEN] (1 x 1)                                                             (1)

       1.5.3   Noordwaartse beweging van die hoëdrukgordels (anti-siklone) / ITKS (2)
                                                                                (1 x 2) (2)
       1.5.4   Krimping                                                                 (1)

       1.5.5   Die windrigting wat met die koue front geassosieer word, sal verander van
               noordwes na suidwes soos die front oor die Westelike-Kaap beweeg.

       1.5.6   Positief:
               Bring broodnodige vog na die grond (2)
               Herlewing van biodiversiteit/ekosisteem/habitat (2)
               Water beskikbaar vir wild (2)
               Water beskikbaar vir groei van natuurlike plantegroei (2)
               Water maak voorsiening vir meer weiveld/veld (2)
               Vul (deur infiltrasie) natuurlike waterdraers/bronne/grondwater op (2)
               Vul riviere op (via oppervlakafloop) (2)

               Negatief:
               (Laagliggende) gebiede word oorstroom (2)
               Gronderosie sal toeneem (2)
               Vernietiging van biodiversiteit/ekosisteem/habitat (2)
               Skade aan natuurlike plantegroei (2)
               Verlies aan wild (2)
               Verhoog versouting van riviere (2)
               Versadiging van grond (versuipte toestande) (2)
               Rotsstortings/massabewegings op steiler hellings (2)
               [ENIGE VIER, ANTWOORDE MOET VERWYS NA BEIDE POSITIEWE
               EN NEGATIEWE]                                          (4 x 2)                  (8)
                                                                                               [60]

 VRAAG 2 GEOMORFOLOGIE

 2.1   2.1.1   A
       2.1.2   C
       2.1.3   B
       2.1.4   C
       2.1.5   B
       2.1.6   A
       2.1.7   A
       2.1.8   A                                                                     (8 x 1) (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V1                                  5                         NW/Junie 2024
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

 2.2   2.2.1   Y
       2.2.2   Y
       2.2.3   Y
       2.2.4   Z
       2.2.5   Y
       2.2.6   Y
       2.2.7   Y                                                                      (7 x 1) (7)

 2.3   2.3.1   'n Proses waar 'n rivier energie herwin (en vertikaal begin erodeer/
               weer afwaarts) (2)                                                   (1 x 2)     (2)

       2.3.2   Na riviervang herwin die stroompie energie, daarom ondergaan dit
               verjonging. (2) Captor-rivier sal hoë vloeisnelheid en hoë erosievermoë
               hê. (2) Die opvangstroom sal ook 'n toename in die volume water ervaar
               (2)

               ENIGE EEN                                                                        (2)

       2.3.3

               Punt verspreiding
               Merk vir korrekte vorm van dwarssnit (1)
                                                                                                (3)
               Merk vir die aanduiding van nuwe vloedvlakte op deursnee (1)
               Merk vir die aanduiding van ENIGE EEN Terras op deursnee (1) (3 x 1)

       2.3.4   ‘n Verjongde rivier sny in die valleibodem (2)
               Afsny skep 'n nuwe vloedvlakte (2)
               'n Boomagtige vorm tussen die ou en nuwe vloedvlaktes (2)
               [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 2) (4)

       2.3.5   Steilheid van hellings sal konstruksie van paaie/spoorlyne belemmer (2)
               Sagteheid van die onderliggende rotse veroorsaak onstabiliteit van
               paaie/spoorwegkonstruksie (2)
               Terrasse maak dit duur om brûe te bou (2)
               Breë vloedvlakte maak dit moeilik om brûe te bou (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

               INSTRUKSIE VIR DEELNASIEN- MAKSIMUM VAN TWEE
               Steilte van hellings (1)
               Sagheid van die onderliggende rotse (1)
               Terrasse (1)
               Wye vloedvlakte (1)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V1                                  6                       NW/Junie 2024
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

 2.4   2.4.1   Syaansig van 'n rivier van bron tot mond. (2)                        (1 x 2) (2)

       2.4.2   Glad/gegradeer (1)
               Konkawe vorm (1)
               Steiler in die hoogliggende gebied (1)
               Sag in die laagliggende area (1)
               (Aanvaar) Dit het slegs permanente basisvlak (1)
               (Aanvaar) Geen tydelike basisvlakke/waterval nie (1)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 1) (2)

       2.4.3   Gegradeer (1) (1 x 1)                                                          (1)

       2.4.4   Tydelike basisvlakke nie duidelik nie (2)
               Dit het 'n gladde konkaaf profiel (2)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)    (2)

       2.4.5   Tydelike basisvlak: waterval (1)
               Permanente basisvlak: see (1)                                       (2 x 1)    (2)

       2.4.6   Prosesse wat die steil helling in die boonste loop skep
               Terugwaartse erosie van knakpunte sal die steilheid van die helling
               verhoog (2)
               Afwaartse erosie skep 'n steil helling (2)
               In die boonste loop is watervloei meestal onstuimig (2)
               Die stroom het genoeg energie om groter deeltjies te dra (2)
               Groter deeltjies verhoog afwaartse erosie (2)

               Prosesse wat die geleidelike gradiënt in die onderste loop skep
               Laterale erosie sal lei tot 'n meer geleidelike gradiënt (2)
               Sedimente word in die onderste loop neergelê (2)
               In die onderste loop is watervloei laminêr (2)
               Die drakrag word verminder as gevolg van die breër rivierkanale (2)
               Dit verhoog die wrywing op 'n rivierbedding en kante en vertraag watervloei
               wat lei tot groter afsettingskoerse (2)
               [ENIGE DRIE. MOET VERWYS NA BEIDE STIL GRADIËNT EN
               GELEIDELIKE GRADIËNT]
               [ENIGE DRIE]                                                        (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V1                                 7                         NW/Junie 2024
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

 2.5   2.5.1   Die bestuur van waterbronne (2)                                      (1 x 2) (2)

       2.5.2   'n Waterkwaliteit diensverskaffer van Kroondal Chrome Myn. (2)       (1 x 1) (1)

       2.5.3   Monitor die waterkwaliteit (2) (aanvaar voorbeelde)
               Identifiseer die oorsprong van die waterbesoedeling (2)
               Kontroleer die vlak van waterbesoedeling (2)
               Verseker dat die ekosisteem gesond bly (2)
               Verseker dat die ekosisteem in balans bly (2)
               Bewaar die biodiversiteit (2)
               Om deurlopende navorsing en voorspellings te doen (2)
               Om te verseker dat water veilig is vir mense om te gebruik (2)
               Om te help met behoorlike waterbestuur (2)
               Om te verhoed dat mense (watergedraagde) siektes kry (2) (aanvaar
               voorbeelde)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

       2.5.4   Besoedeling a.g.v infiltrasie van ondergrondse water (2)
               Verminder die vraag van kwaliteit van water. (2)
               As gevolg van mynbedrywighede, het waterbesoedeling 'n ernstige risiko
               vir waterlewe geword (2)
               Die gedeelde bronne van waterbesoedeling is dreinering uit die myne,
               nywerheidsuitvloeisels en huishoudelike riool (2)
               Die natuurlike verwering van rotse – wat 'n aansienlike hoeveelheid giftige
               elemente en verbindings aan oppervlak- en grondwater verskaf (2)
               Stof van oopgroefmynbou het 'n negatiewe impak op die waterkwaliteit
               van Hexrivier (2)                                                   (1 x 2) (2)

       2.5.5   Verminder die gebruik van plaagdoders/onkruiddoders (2)
               Buffer van die Hexrivier-opvanggebied (2)
               Beoefen groen landbou (aanvaar voorbeelde) (2)
               Maak die myne langs die walle toe (2)
               Bestuur storting van industriële afval (aanvaar voorbeelde) (2)
               Verminder ontbossing (2)
               Verminder besoedeling van (grond)water (2)
               Implementeer wetgewing (aanvaar voorbeelde) (2)
               Verskaf aansporings (aanvaar voorbeelde) (2)
               Skep bewustheid (aanvaar voorbeelde) (2)
               Implementeer afvalwaterbehandeling (2)
               Verseker stormwaterbestuur (2)
               Verseker bewaring van vleilande (2)
               Behoorlike grondgebruikbeplanning (aanvaar voorbeelde) (2)
               Gereelde toetsing (aanvaar voorbeelde) (2)
               Verbeter infrastruktuur in informele nedersettings (aanvaar voorbeelde)
               (2) Onderhou watersuiweringsaanlegte (2)
               Gereelde omgewingsimpakstudies (2)
               Bebossing / Herwin die vloedvlakte/oewersone (2)
               [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2)     (8)

                                                                                    [60]
                                                                 TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V1                                   8                           NW/Junie 2024
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1   KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

 3.1   3.1.1   C (1)                                                                               (1)
       3.1.2   A (1)                                                                               (1)

       3.1.3   3.1.3 (a) 33º 55' 06''(1) S Kandidate moet ''(sekondes) insluit
               3.1.3 (b) 25º 35' 46''(1) O Kandidate moet '(minute) insluit              (2 x 1) (2)

       3.1.4   Bereken die magnetiese deklinasie vir 2024 deur die gegewe stappe te
               volg.

                     a) Verskil in jare: 2024-2021                  = 3 jaar (1)                   (1)
                     b) Gemiddelde jaarlikse verandering:           12' W (1)                      (1)
                     c) Totale verandering: 3 jr x 12'W             = 36'W (1)                     (1)
                     d) Magnetiese deklinasie vir 2024:             29º 00' W
                                                                    +(1) 36'W                      (1)
                                                               29º 36' Wes van True North (1)      (1)

       3.1.5   Om die posisie van die ware noord te bepaal(1)                                      (1)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V1                                  9                          NW/Junie 2024
                                      Graad 12

 3.2   3.2.1   Onderbaan (1) / ou stadium (1)                                            (1 x 1) (1)

       3.2.2   Daar is die bewyse van kronkels (2)
               Die mond van 'n rivier wys dat dit in die onderste loop is (2)
               Bewyse van vloedvlaktes rondom die rivier (2)
               Die helling is sag geleidelik (2)
               ENIGE EEN                                                                 (1 x 2) (2)

       3.2.3   A- Glip van die helling af (1)
               B- ondersnyde helling (1)                                                 (2 x 1)     (2)

       3.2.4   Afsetting (1)                                                             (1 x 1) (1)

       3.2.5   Dit is die ondergesnyde helling wat geassosieer word met vinnig
               vloeiende water (2)
               Baie energie wat lei tot die proses van laterale erosie (2)
               Dit kom op die buitenste oewer van die kronkel voor (2)
               Die helling is steil en konkaaf (2)
               [ENIGE DRIE]                                                              (3 x 2) (6)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai asseblief om

### Page 10

Geografie/V1                                    10                     NW/Junie 2024
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

 3.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

       3.3.1   Afbakening van 'n gebied rondom die ruimtelike kenmerk.             (1 x 2) (2)

       3.3.2   Gee bewys dat buffering in blok D2 plaasvind.
               Bosveld (1)
               Gholfbaan (1)
               Brandbaan (1)
               Bankensriviervallei (1)
               Ry bome (1)
               Oop spasie (1)                                                      (1 x 1)   (1)
               [ENIGE EEN]

       3.3.3   Verminder lug- /geraas- en waterbesoedeling (2)
               Beperk oorstromings (2)
               Beperk ontwikkeling langs die strome (2)
               Beskerm rivier teen gronderosie (2)
               Beheer vuur teen verspreiding (2)
               Verminder uitbreiding van die residensiële ontwikkeling (2)         (1 x 2) (2)
               [ENIGE EEN]

       3.3.4   Data-integrasie is 'n proses om verskillende tipes data op 'n enkele kaart
               te kombineer (2)                                                     (1 x 2) (2)

       3.3.5   Satelliet (1)
               Lugfoto's (1)
               Digitale kaarte (1)
               Digitale data (1)
               Tabelinligting (1)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1) (1)
                                                                                           [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING B: 30
                                                                     GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [2023 WC Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-wc-prelim-p1-memo/7cb77a3f-7944-45bf-955a-79b2f53d0231) — Geography · Memo · 2023

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
