# Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                  GEOGRAFIE V1

                                  MEI/JUNIE 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                      PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V1                                 2                          DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2023 EN NSS/SC JUNIE 2024

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
•    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
•    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n    M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
•    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓
     o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓
     o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓
     o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
     o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
         kan plaasvind
•    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
         dat alle feite oorweeg is
     o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
     o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem,
identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-
woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

LET OP DIE VOLGENDE

• As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde
  op vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word
• Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
• Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word
• Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike
  antwoord- ken die punte toe.
• Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. (*)

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE

 • Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
         vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
         onderstreep moet
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
•     Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
      vraagnommer
•     Oordrag totaal na omslag van antwoordboek

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Geografie/V1                                  3                             DBE/Junie 2024
                                      NSS – Nasien riglyn
30

 VRAAG 1

 1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓
 1.1.2    B (Kalahari High) (1) ✓
 1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                2

 1.2.1    Smeltende sneeu ✓
 1.2.2    Mond 
 1.2.3    Derde orde ✓                                                                         2

 1.3.1    Katabatiese 
 1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓

 1.3.3    Koue lug rol af in✓✓
                             die vallei en vorm 'n inversie

                                                     Lug vloei teen die
                                                     helling af ✓✓
                                                                                               6

 1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
          Steil helling van front ✓

 1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                         ✓✓                                      ✓✓
 1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
          warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓                           7

 1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

          (b) Die rivier kanaal is wyd 
                     ✓✓                      ✓✓
          (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.

 1.5.2      ✓
          Gauteng               
                  en die Oos-Kaap

 1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                               ✓✓
          water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
                                                       ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om
          Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste
                                                                ✓✓Hierdie koste sal by
          water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
          elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
          produksie verhoog. Daar sal minder M skoon water wees om hidro-elektrisiteit op      13
          te wek.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V1                         4              DBE/Junie 2024
                             NSS – Nasien riglyn

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

 1.1      1.1.1      D (1)

          1.1.2      B (1)

          1.1.3      C (1)

          1.1.4      D (1)

          1.1.5      A (1)

          1.1.6      C (1)

          1.1.7      A (1)                                 (7 x 1)      (7)

 1.2      1.2.1      Y (1)

          1.2.2      Z (1)

          1.2.3      Y (1)

          1.2.4      Y (1)

          1.2.5      Z (1)

          1.2.6      Y (1)

          1.2.7      Z (1)

          1.2.8      Z (1)                                 (8 x 1)      (8)

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V1                                          5                            DBE/Junie 2024
                                              NSS – Nasien riglyn

 1.3      1.3.1            laag (1)                                                      (1 x 1)     (1)

          1.3.2            Kloksgewysde sirkulasie (aangedui deur die wolke) (2)
          Gee bewyse       In die sentrum van die middelbreedte sikloon (2)
          uit die
          satellietbeeld   Die teenwoordigheid van die koue en warmfronte (2)
                           Kondensasie/wolk vorming (2)
                           [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)     (2)

          1.3.3            Ligte (aanhoudende) reënval (2)                               (1 x 2)     (2)
          Beskryf die
          reënval-
          warmfront

          1.3.4            Goed ontwikkelde Kalahari hoogdruksisteem (2)
          Gee ‘nrede       Die binneland word gedomineer deur dalende lug vanaf die Kalahari
          waarom die
          binneland        HP (2)
          wolkloosheid     Sterk daling van lug (2)
          ervaar
                           Die gebied is die warmsektor van die middelbreedte sikloon (2)
                           [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)       (2)

          1.3.5 (P)         Wolkdekking
          Verduidelik       Veroorsaak vinnige styging van warm, vogtige lug (2)
          hoe kouefront
          die               Stygende warm vogtige lug sal afkoel en kondenseer (2)
          wolkbedekking
          en wind by B
                            Toename in kondensasie veroorsaak ŉ toename in
          verander          wolkdekking/bewolk/cumulonimbuswolke (2)
          F+K               Winde
                            Steil drukgradiënt sal sterker/rukwinde veroorsaak (2)
                            Kloksgewysde sirkulasie sal die windrigting beïnvloed (2)
                            Krimping van winde asgevolg van dide verandering van die posisie
                            van die sisteem (2)
                            [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE WOLKDEKKING EN WINDE
                            VERWYS]                                                   (4 x 2)        (8)

                            INSTRUKSIES VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                            Wolkdekking
                            Veroorsaak vinnige styging (1)
                            Stygende warm vogtige lug (1)
                            Toename in kondensasie (1)
                            Winde
                            Steil drukgradiënt (1)
                            Kloksgewysde sirkulasie (1)
                            Krimping van winde (1)
                            [MAKSIMUM VAN VIER PUNTE – BEIDE MOET GENOEM
                            WORD]

 1.4      1.4.1            21 Februarie (1)                                              (1 x 1)     (1)

          1.4.2            Mosambiek was twee keer deur tropiese sikloon Freddy getref
          Waarom           /Mosambiek was op die 24 Feb en 11 Maart deur Freddy getref (2)
          was     die
          impak meer                                                                 (1 x 2)         (2)
          ernstig  in
          Mosambiek

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V1                                        6                              DBE/Junie 2024
                                            NSS – Nasien riglyn

          1.4.3             Dit het land beweeg (aanvaar Madagaskar) (2)
          Gee TWEE          Verminderde voginhoud/afgesny vanaf sy bron van vog (2)
          redes
          waarom dit        Wrywing (vertraag die windspoed) (2)
          van 'n            Vermindering van latente hitte (2)
          tropiese
          sikloon na 'n     [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)      (4)
          tropiese
          depressie
          verander

          1.4.4             Tropiese siklone beweeg oor die algemeen vanaf oos na wes/
          Waarom is         suidwestelike rigting (2)
          die NW pad
          ongewoon          Tropiese siklone draai gewoonlik in ŉ oostelike rigting (2)
                            Gedryf deur die oostelike winde (2)
                            [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)       (2)

         1.4.5              Daar sal ŉ toename in verdamping wees (2)
         Hoe het die        Dit sal die latente hitte vermeerder (2)
         Mosambiek-
         kanaal die         Minder wrywing oor die wateroppervlakte (2)
         toename in         [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)     (2)
         die intensiteit
         van TS
         beïnvloed?

          1.4.6             Skade aan kraglyne sal geen elektrisiteit toevoer veroorsaak (2)
          Verduidelik       Skade aan watersisteme sal veroorsaak dat geen watertoevoer
          hoe
          Skade aan         plaasvind nie (2)
          infrastruktuur    Skade aan vervoerinfrastruktuur sal toeganklikheid verminder (2)
          kan          'n
          negatiewe         Skade aan gebou-infrastruktuur sal mense gestrand /behoeftig laat
          impak       op                                                                     (2)
          mense hê
          F+K               Skade aan telekommunikasie sisteme verminder kanale van
                            kommunikasie (2)
                            Skade aan rioolinfrastruktuur sal daartoe lei dat water besmet raak
                                                                                             (2)
                            Oormatige damslikking sal watertoeganklikheid verminder (2)
                            Breek van damwalle wat vloede tot gevolg het en sodoende huise
                            vernietig (2)
                            [ENIGE TWEE- AANVAAR VOORBEELDE]                             (2 x 2)      (4)

                            INSTRUKSIES VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                            Skade aan kraglyne (1)
                            Skade aan waterstelsels (1)
                            Skade aan vervoerinfrastruktuur (1)
                            Skade aan bou-infrastruktuur (1)
                            Skade aan telekommunikasiestelsels (1)
                            Skade aan rioolinfrastruktuur (1)
                            Oormatige dam silting (1)
                            Breek van damwalle (1)
                            [MAKSIMUM TWEE PUNTE]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V1                                          7                          DBE/Junie 2024
                                              NSS – Nasien riglyn

 1.5      1.5.1            Vogfront (1)                                                 (1 x 1)      (1)

          1.5.2            B   Noordoos (1)
                           C   Suidwes (1)                                              (2 x 1)      (2)

          1.5.3            B       Vogtige lug (1)
                           C       Droë lug (1)                                         (2 x 1)      (2)

          1.5.4            Warm vogtige en koue droë lug konvergeer oor die binneland (2)
          Verduidelik
          die
                           ŉ Vogfront (trog) ontwikkel (2)
          ontwikkeling     Koue lug forseer die warme lug om parallel met die vogfront te styg
          van lyn          (2)
          donderstorms
          oor die          Stygende vogtige lug koel af, kondenseer (2)
          binneland        Vorm cumulonimbuswolke (2)
                           [ENIGE DRIE]                                                (3 x 2)       (6)

          1.5.5            Watervoorsiening vir natuurlike plantegroei (2)
          Positiewe        Hernu grondvrugbaarheid (stikstofbinding) (2)
          impak van
          swaar            Voldoende water vir wild (2)
          reënval wat      Vlak van watertafel sal hoër wees (aanvaar voorbeelde) (2)
          verband hou
          met lyn          Biodiversiteit neem toe (aanvaar voorbeelde)(2)
          donderstorms     Habitatte word herstel (aanvaar voorbeelde) (2)
          op die fisiese
          omgewing         Ekosisteme het voldoende water (2)
                           Hernu/suiwer natuurlike waterstelsels (aanvaar voorbeelde) (2)
                           [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)       (4)
                                                                                                     [60]

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

 2.1      2.1.1            Z (1)

          2.1.2            Z (1)

          2.1.3            Z (1)

          2.1.4            Y (1)

          2.1.5            Z (1)

          2.1.6            Z (1)

          2.1.7            Y (1)                                                        (7 x 1)      (7)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V1                                       8                             DBE/Junie 2024
                                           NSS – Nasien riglyn

 2.2      2.2.1           B (1)

          2.2.2           B (1)

          2.2.3           B (1)

          2.2.4           D (1)

          2.2.5           B (1)

          2.2.6           C (1)

          2.2.7           A (1)

          2.2.8           C (1)                                                        (8 x 1)      (8)

 2.3      2.3.1           Die sy-aansig van ŉ rivier vanaf oorsprong tot monding (2)
          Lengteprofiel   [KONSEP]                                                     (1 x 2)      (2)
                          VOORSTEL VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                          Die sy-aansig van ‘n rivier (1)

          2.3.2           Permanente (1)                                               (1 x 1)      (1)

          2.3.3           Waterval (1)                                                 (1 x 1)      (1)

          2.3.4           Y (1)                                                        (1 x 1)      (1)

          2.3.5           Dit het ŉ gladde (konkawe) vorm. (2)
          Gee ‘n rede     Alle tydelike erosie basisse is verwyder (aanvaar voorbeelde) (2)
          vir jou
          antwoord        Die tempo van erosie en afsetting is in ewewig (2)
                          [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)      (2)

          2.3.6           Vertikale erosie het die knakpunt geërodeer (aanvaar voorbeelde)
          Verduidelik                                                                    (2)
          hoe
          die   profiel   Terugwaartse erosie verwyder die knakpunt (2)
          ontwikkel het   Laterale (sywaartse) erosie maak die rivier wyer (2)
          F+K
                          Puin van die bo-loop word in die benede-loop gedeponeer (2)
                          ŉ Mate van ewewig tussen erosie en neerlating word bereik (2)
                          [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)        (4)

                          INSTRUKSIES VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                          Vertikale erosie (1)
                          Terugwaartse erosie (1)
                          Laterale (sywaartse) erosie (1)
                          Puin word gedeponeer (1)
                          ŉ Mate van ewewig (1)
                          [MAKSIMUM VAN TWEE PUNTE]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V1                                         9                               DBE/Junie 2024
                                             NSS – Nasien riglyn

          2.3.7
          Teken 'n                                   steil hellings (1)
          rowwe
          dwarsprofiel                               vorm van die vallei (1)
          van
          riviervallei B

                                                                                           (2 x 1)      (2)

          2.3.8            Vertikale /Afwaartse erosie (2)
          Gee ‘n rede      Dit is in die bo-loop van die rivier (2)
          vir die vorn
                           [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2)      (2)

 2.4      2.4.1            Meander (1)                                                     (1 x 1)      (1)

          2.4.2            Plat (aanvaar geleidelik) (1)
          Gee EEN          Stadige stroom vloei (1)
          kenmerk van
          die rivier in    Oorstromings
          die benede -     Neerlating/afsetting (1)
          loop
                           Laminêre vloei (1)
                           Kronkelings (1)
                           Hoefystermere (1)
                           Levees/oewerwalle (1)
                           Deltas ontwikkel (1)
                           Vlegstroom (1)
                           Riviermond (1)
                           Laterale/sywaartse erosie (1)
                           Wyer riviervallei (1)
                           Vlak rivier kanaal (1)
                           [ENIGE EEN]                                                        (1 x 1)     (1)

          2.4.3            Geleidelike gradiënt veroorsaak dat die rivier stadiger vloei (2)
          Verduidelik      Die begin om te buig en sywaartse erosie kom voor (2)
          hoe gradiënt
          die ont van      Erosie aan die buite-oewer en neerlating aan die binne-oewer (2)
          die fluviale     [ENIGE TWEE ]                                                   (2 x 2)      (4)
          landvorm
          beïnvloed
          het

          2.4.4            A: Gly-oewer/Stil-oewer (aanvaar konveks) (1)
          Identifiseer     B: Stoot-oewer (aanvaar konkaaf) (1)                            (2 x 1)      (2)
          hellings A en
          B

          2.4.5            Y (1)                                                           (1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V1                                     10                               DBE/Junie 2024
                                          NSS – Nasien riglyn

          2.4.6           HELLING A
          Verduidelik     stadig vloeiende water (2)
          die prosesse
          wat betrokke    Veroorsaak afsetting (2)
          is by die       Skep 'n gly/stil-oewer (2)
          vorming van
          hellings A en   HELLING B
          B               Vinnig vloeiende water (2)
                          Dit lei tot uitkerwing/onderkelwing/erosie (2)
                          Deurlopende uitkerwing/onderkelwing vind plaas (2)
                          Veroorsaak dat die oewer ineenstort en 'n rivierkrans/stoot-oewer
                          vorm (2)
                          [ENIGE DRIE- MOET BEIDE HELLING A EN B NOEM]                (3 x 2)        (6)

 2.5      2.5.1           Gauteng (1)                                                   (1 x 1)      (1)

          2.5.2           Die nedersetting het gegroei sonder behoorlike beplanning van
                          lewering en bestuur van waterhulpbronne/sanitasie (2)       (1 x 2)        (2)
                          INSTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN
                          Die nedersetting het gegroei sonder behoorlike beplanning (1)

          2.5.3           Mense worstel met water (1)
          TWEE            Sanitasiekwessies (1)
          gevolge van
          onbeplande      Water infrastruktuur wat in ŉ toestand van bouvalligheid is (1)
          ontwikkeling    Herhaaldelike lekkasies
                          Onderbrekings in die watertoevoer (1)
                          Water wat ongeskik vir menslike gebruik verklaar is (1)
                          Ontoeganklikheid van water vir ŉ week (1)
                          Water is 'bruin en slymerig' (1)
                          Sluiting van Temba-afvalaanleg (1)
                          [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 1)      (2)

          2.5.4           Mislukking van die Rooiwal waterbehandeling aanleg om die
          Hoe het die     afvalwater te behandel (1)
          Apiesrivier
          besoedel        Storting van ru/semi-behandelde afvalwater by Rooiwal water in die
          geword?         rivier (1)                                                 (2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V1                                      11                               DBE/Junie 2024
                                           NSS – Nasien riglyn

          2.5.5 (P)        Hou die Rooiwal-suiweringsaanleg aanspreeklik (2)
          Stel             Implementeer wetgewing (2)
          strategieë
          voor wat die     Boetes oplê (2)
          plaaslike        Beplan/beheer ontwikkelings in die gebied (2)
          munisipaliteit
          kan              Beperk ontbossing (2)
          implementeer     Bevorder bebossing (2)
          om
          besoedeling      Buffersone langs die Apiesrivier-opvangsgebied (2)
          van              Bestuur storting van industriële afval (aanvaar voorbeelde) (2)
          Apiesrivier te
          verminder        Sekuriteit/patrolleerders monitor die riviere (2)
                           Herstel/opgradeer watervoorsieningsnetwerk (2)
                           Onderhou/diens die Rooiwal-watersuiweringsaanleg (2)
                           Hervestigde nedersettings weg van die Apiesrivier (2)
                           Verskaf aansporings (aanvaar voorbeelde) (2)
                           Skep bewustheid van die handhawing van die waterkwaliteit (2)
                           Voed die gemeenskap op (2)
                           Verseker stormwaterbestuur (2)
                           Verseker bewaring van vleilande (2)
                           Behoorlike grondgebruikbeplanning (aanvaar voorbeelde) (2)
                           Gereelde omgewingsimpakstudiestudies (OIE) (2)
                           Plaas voldoende vullisdromme in die omgewing (2)
                           [ENIGE VIER]                                                  (4 x 2)      (8)
                                                                                                      [60]

                                                                      TOTAAL AFDELING A:              120

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V1                                     12                              DBE/Junie 2024
                                          NSS – Nasien riglyn

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1      3.1.1        C (1)                                                          (1 x 1)     (1)

          3.1.2        B (1)                                                           (1 x 1)    (1)

          3.1.3        (a) 1645m-1642m = 3m (1)                                        (1 x 1)    (1)

                       (b) Geleidelik (1)                                              (1 x 1)    (1)
          Noem hoe     (c) Bewerking/akkerbou/boerdery (is moontlik) (1)
                           Konstruksie van paaie (is makliker) (1)                     (2 x 1)    (2)

          3.1.4        (a) 55º (1) (Speling: 54º-56º)                                  (1 x 1)    (1)

          TWEE         (b) 22º42'
          OPSIES
                           +(1)44'
                           22º86' = 23º26' WWN (1)

                           OF

                           22º24'
                           +(1)44'
                           22º68' = 23º08' WWN (1)                                     (2 x 1)    (2)

                       (c) 55º + 23º26' = 78º 26' (1) (Speling: 77º26'-79º26')
                           OF
                           55º + 23º08' = 78º 08' (1) (Speling: 77º08'-79º08')         (1 x 1)    (1)

 3.2      3.2.1        B (1)                                                          (1 x 1)     (1)

          3.2.2        Nie-standhoudende riviere (1)
          Seisoenale   Teenwoordigheid van reservoirs (1)
          reënval
                       [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)    (1)

          3.2.3        Oggend (1)                                                     (1 x 1)     (1)

          3.2.4        Die skaduwees val na die suidweste (2)                         (1 x 2)     (2)

          3.2.5        Windbreek (1)
          Rye bome     Verminder gronderosie (1)
                       [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1)    (1)

          3.2.6        C (1)                                                          (1 x 1)     (1)

          3.2.7        Suidwestelik (1)                                               (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Geografie/V1                                    13                             DBE/Junie 2024
                                         NSS – Nasien riglyn

          3.2.8          Die hoogte verminder in ʹn suidwestelike rigting (2)
          Gee ‘n rede    Die skerphoek wat gevorm word met die aansluiting van die sytakke
          vir jou
          antwoord       wys in ŉ suidwestelike rigting (2)
                         [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)        (2)

          3.2.9          Water is beskikbaar (2)
          Hoe het die    Besproeiing is moontlik (2)
          stroom by G
          bewerking      Neerlating/afsetting van slik (vrugbare grond) (2)
          moontlik       Die vallei is breër gemaak (2)
          gemaak
                         [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)      (2)

 3.3      3.3.1          A (1)                                                        (1 x 1)      (1)

          3.3.2          Satelliet (1)                                                (1 x 1)      (1)

          3.3.3          Hoog (1)                                                     (1 x 1)      (1)

          3.3.4          Verskynsels is duidelik sigbaar (2)
                         Het groot aantal beeldelemente (pixels) (2)
                         Dit het kleiner beeldelemente (pixels) (2)
                         [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)      (2)

          3.3.5          Meer (1)                                                     (1 x 1)      (1)

          3.3.6          Die gradiënt is steil (2)
          Gee ‘n rede    Koentoerlyne is naby mekaar (2)
          vir      jou
          antwoord       [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)      (2)

                                                                       TOTAAL AFDELING B:          30
                                                                           GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [Geography P1 May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2019-memo-eng-1/ff87c51b-ef97-419f-8e14-df399f0272e9) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-june-july-2015-memo-eng/2ae1fd3d-9cad-439b-acb8-6e6016d199a3) — Geography · Memo · 2015 · Eng
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
