# Geography Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/ea2f1b75-6dee-48e9-b49c-9bf8b5b47e7b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/ea2f1b75-6dee-48e9-b49c-9bf8b5b47e7b)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                  GEOGRAFIE P1

                                 NOVEMBER 2025

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V1                                2                          DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2024 EN NSS/SC JUNIE 2025

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
•    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is.
•    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n    M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
•  Wanneer die korrekte antwoord meer as een keer vir dieselfde vraag gegee word     R
•    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓
     o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓
     o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓
      o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word.
     o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
         kan plaasvind.
•    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
         dat alle feite oorweeg is.
     o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie.
     o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie.

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem,
identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word:beskryf,verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-
woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

LET OP DIE VOLGENDE

• As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde
  op vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word.
• Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
• Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word.
• Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord
  neerskryf - ken die punte toe.
• Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees.

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE

 • Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
         vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
         onderstreep moet.
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word.
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf.
•     Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
      vraagnommer.
•     Oordrag totaal na omslag van antwoordboek.
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V1                                  3                           DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 30

 VRAAG 1

 1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓
 1.1.2    B (Kalahari High) (1) ✓
 1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                 2

 1.2.1    Smeltende sneeu ✓
 1.2.2    Mond 
 1.2.3    Derde orde ✓                                                                          2

 1.3.1    Katabatiese 
 1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓

 1.3.3    Koue lug rol af in✓✓
                             die vallei en vorm 'n inversie

                                                     Lug vloei teen die
                                                     helling af ✓✓
                                                                                                6

 1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
          Steil helling van front ✓

 1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                         ✓✓                                      ✓✓
 1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
          warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓                            7

 1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

          (b) Die rivier kanaal is wyd 
                     ✓✓                      ✓✓
          (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.

 1.5.2      ✓
          Gauteng               
                  en die Oos-Kaap

 1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                               ✓✓
          water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
                                                       ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om
          Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste
                                                                ✓✓Hierdie koste sal by
          water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
          elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
          produksie verhoog. Daar sal minder M skoon water wees om hidro-elektrisiteit op       13
          te wek.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V1                       4             DBE/November 2025
                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

 1.1   1.1.1    Z (1)

       1.1.2    Z (1)

       1.1.3    Y (1)

       1.1.4    Y (1)

       1.1.5    Z (1)

       1.1.6    Y (1)

       1.1.7    Y (1)

       1.1.8    Z (1)                                          (8 x 1)   (8)

 1.2   1.2.1    D (1)

       1.2.2    C (1)

       1.2.3    C (1)

       1.2.4    B (1)

       1.2.5    A (1)

       1.2.6    C (1)

       1.2.7    D (1)                                          (7 x 1)   (7)

Kopiereg voorbehou                                Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V1                                       5                          DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

 1.3 1.3.1          Polêre front (1)                                                        (1 x 1)   (1)

      1.3.2         Atmosferiese onstabiliteit (1)
      Gee           Wrywingsweerstand (1)
      EEN
      rede          Straalstrome (1)
      waarom        Orografiese verskynsels (aanvaar voorbeelde) (1)
      die
      grens ’n      Temperatuurverskille (1)
      golf          Windspoedverskille (1)
      vorm.
                    [ENIGE EEN]                                                             (1 x 1)   (1)

      1.3.3         Volwasse stadium (1)                                                    (1 x 1)   (1)
      Stadium

      1.3.4         ’n Steil drukgradiënt lei tot stormsterk/sterk winde. (2)
      Verduidelik
      hoe die       Sterk opstygende lugstrome/die opwaartse beweging van lug lei tot
      weerso        (cumulonimbuswolke) met swaar reënval (2)
      mstandi
      ghede in      Die lug agter die kouefront sny onder die warm lug voor dit in, wat aanleiding
      C en D        gee tot swaar reënval (2)
      ontwikke
      l het         [ENIGE TWEE MOET VERWYS NA STORMSTERK/STERK WINDE EN
      F+K           SWAAR REËNVAL]                                                         (2 x 2)    (4)

                    INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
                    ’n Steil drukgradiënt (1)
                    Sterk opstygende lugstrome/die opwaartse beweging
                    Die lug agter die kouefront sny onder die warm lug in
                    [ENIGE EEN - MAKSIMUM EEN PUNT]

      1.3.5
      Dwarssnit
      E–F

                    Punte sal toegeken word vir:
                    Korekte deursnittekening (1)
                    Rigting van beweging van die stelsel (1)
                    Een tipe wolk (Cb/Cu) (1)
                    Een sektor (1)                                                          (4 x 1)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V1                                      6                            DBE/November 2025
                                          NSS – Nasienriglyne

      1.3.6         Die lug agter die kouefront is kouer as die lug voor die warmfront (2)
      Verduidelik
      hoe die       Die koue lug agter die kouefront sny onder die warmer lug voor die
      verskil in    warmfront in (2)
      temperat
      uur van       Die warmer (minder digte) lug word opgelig oor die kouer (digter) lug (2)
      die                                                                                  (2 x 2)     (4)
      lugmass
      as      ’n    INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
      kouefront     Die lug agter die kouefront is kouer (1)
      -okklusie
      gevorm        Die koue lug agter die kouefront sny onder in (1)
      het           Die warmer (minder digte) lug word opgelig (1)
      Proses
                    [MAKSIMUM TWEE PUNTE]

 1.4 1.4.1          Onvolwasse stadium (1)                                                  (1 x 1)    (1)

      1.4.2         Die druk in die middel is 996 hPa (1)
      Twee          Windspoed is 75 km/h (1)
      redes in
      die           (Aanvaar: dit het reeds ’n naam gekry) (1)
      feitelike     [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 1)   (2)
      lêer

      1.4.3         Coriolis-krag is teenwoordig tussen hierdie breedtelyne wat afwyking
      Verduidelik
      hoekom        veroorsaak (2)
      ’n            Hoë temperature/warm oseane bevorder hoë verdampingstempo (2)
      tropiese
      sikloon       Latente hitte wat tydens kondensasie vrygestel word (2)
      tussen        Hoë verdampingstempo sal 'n intensiewe laagdruk veroorsaak (2)
      5° en
      20° S         [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)             (4)
      ontwikkel
      het
                    INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
                    Coriolis-krag is teenwoordig (1)
                    Hoë temperature (1)
                    Latente hitte
                    Hoë verdampingstempo (1)
                    [MAKSIMUM TWEE PUNTE]

      1.4.4         Orkaan-spoed/sterkte/baie sterk, vernietigende/winde (2)
      Beskryf       Stortreënval/Swaar reënval/Donderstorms(2)
      die weers-
      omstandig-    Haelstorms (2)
      hede wat
      met die       Weerlig (2)
      voorste       [ENIGE TWEE]                                                             (2 x 2)   (4)
      linker
      kwadrant
      geassosieer
      word.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V1                                      7                           DBE/November 2025
                                          NSS – Nasienriglyne

      1.4.5         Dit het van land/Madagaskar na die warmer waters (Mosambiekkanaal)
      Verduidelik
      waarom        beweeg, wat verhoogde verdamping/latente hitte veroorsaak het (2)
      die TS        Minder wrywing oor die oseaan verhoog die windsnelheid (2)
      van 8–
      13            Die (sentrale) druk het gedaal (van 996 hPa tot - 976 hPa) weens die warmer
      Januarie      oseaan (2)
      versterk
      het           [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2)          (4)
      F+K
                    INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
                    Dit het van land/Madagaskar na die warmer waters beweeg (1)
                    Minder wrywing oor die oseaan (1)
                    (Middelste) druk het gedaal (van 996 hPa tot ~976 hPa) (1)
                    [MAKSIMUM TWEE PUNTE]

 1.5 1.5.1          Oos-Londen (1)
                    Durban (1)
                    [ENIGE EEN]                                                                 (1 x 1)   (1)

      1.5.2         Groot temperatuurspelling (2)
      Gee           Hoër lugtemperature/Lugtemperatuur van 34 °C/27 °C (2)
      bewys
      om 1.5.1      Lae humiditeit/droë lug/wolkloos (2)
      te
      ondersteun
                    (Aanvaar – teenwoordigheid van die Kalahari-HD en kus-LD) (2)
                    [ENIGE EEN]                                                                 (1 x 2)   (2)

      1.5.3         TEMPERATUUR
      Verduidelik
      die           Die lug daal (vanaf die binneland) af teen die platorand (2)
      prosesse      Die lug verhit adiabaties (1 °C/100 m) (2)
      wat
      daartoe       [ENIGE EEN]
      lei dat
      bergwinde
      warm en       VOG
      droog is
                    Vog verdamp terwyl lug afsak (van die binneland na die kus) (2)
                    [MOET TEMPERATUUR EN VOG INSLUIT]                                           (2 x 2)   (4)

      1.5.4         Maak van brandpaaie/voorbrande/Buffer zone (aanvaar voorbeelde) (2)
      Paragraaf:
      Stel
                    Bou opgaarfasiliteite vir water (aanvaar voorbeelde) (2)
      volhoubare
      strategieë
                    Onderrig die gemeenskap oor strategieë wat geïmplementeer kan word
      voor om       (aanvaar voorbeelde) (2)
      die           Nooddienste moet toeganklik wees (aanvaar voorbeelde) (2)
      negatiewe
      impak         Toegang tot brandbestrydingstoerusting (2)
      van
      veldbrande    Implementeer vroeë waarskuwingsisteme (aanvaar voorbeelde) (2)
      te            Skep noodbymekaarkompunte (aanvaar voorbeelde) (2)
      verminder
                    Skep bewusmaking (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Bou uitkyktorings (2)
                    Installeer sproeiers (2)
                    Ontruimingsroetes en -planne (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Verwyder indringerplante/plantegroei (wat vlambaar is) (2)
                    [ENIGE VIER]                                                     (4 x 2)              (8)
                                                                                                          [60]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V1                                    8                           DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

 2.1   2.1.1       Z (1)

       2.1.2       Z (1)

       2.1.3       Z (1)

       2.1.4       Y (1)

       2.1.5       Y (1)

       2.1.6       Z (1)

       2.1.7       Y (1)

       2.1.8       Z (1)                                                                  (8 x 1)   (8)

 2.2   2.2.1       A (1)

       2.2.2       C (1)

       2.2.3       C (1)

       2.2.4       C (1)

       2.2.5       D (1)

       2.2.6       A (1)

       2.2.7       C (1)                                                                  (7 x 1)   (7)

 2.3   2.3.1       'n Syaansig van 'n rivier vanaf die oorsprong tot die mond (2)
                   [KONSEP]                                                               (1 x 2)   (2)

                   INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
                   'n Sy-aansig van die rivier (1)

       2.3.2       B (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

       2.3.3       Daar is geen tydelike erosiebasisse/knakpunte
       Gee         Geen obstruksie nie (aanvaar voorbeelde)(1)
       bewyse
       in    die   Gladde konkawe helling (1)
       skets       [ENIGE TWEE]                                                           (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V1                                         9                             DBE/November 2025
                                             NSS – Nasienriglyne

       2.3.4           Natuurlik
       Klassifiseer
       elke            Waterval (1)
       basisvlak
       as natuurlik
       of
       mensgemaak      Mensgemaakte
                       Dam (1)                                                                   (2 x 1)    (2)

       2.3.5           Dit is die laagste (uiteindelike) vlak waartoe 'n rivier kan erodeer (2)
       See             [KONSEP]                                                                 (1 x 2)     (2)

       2.3.6           Dwarssnit C is 'n geslote V-vorm (nou, diep en steil helling) teenoor
       Onderskei
       tussen          dwarssnit D wat 'n oop U-vorm (baie wyd en geleidelike helling) is (2)
       vorm            [MOET BEIDE PROFIELE NOEM]                                             (1 x 2)       (2)

       2.3.7           Dwarssnit C
       Verduidelik
       die             Vertikale/afwaartse erosie is dominant in die bo-loop (2)
       hoofproses-
       se       wat
       aanleiding
       gee tot die     Dwarssnit D
       vorm van C
       en D            Afsetting is dominant in die benede-loop (2)
                       Laterale-erosie vind plaas (2)
                       [ENIGE EEN]
                       [MOET NA DWARSSNIT C EN D VERWYS]                                         (2 x 2)    (4)

 2.4   2.4.1           Benede (1)                                                                (1 x 1)    (1)

       2.4.2           As gevolg van afsetting (2)
       Geleidelike
       helling         Stadige beweging/spoed van water (2)
       by C            [ENIGE EEN]                                                               (1 x 2)    (2)

       2.4.3           Rivier verjonging veroorsaak vertikale (afwaartse) erosie (2)
       Ingesnyde
       kronkels (of    Lei tot ’n dieper stroomkanaal/vallei (as gevolg van vertikale erose) (2)
       ingesnyde
       meanders)                                                                              (2 x 2)       (4)

       2.4.4           Aanhoudende (sywaartse/ laterale) erosie wat plaas vind aan die buite-
       PARAGRAAF
       Verduid         oewer/ stootoewer (2)
       elik hoe        Afsetting in die binne-oewer/gly-oewer (2)
       'n hoef-        Meandernek word nouer (2)
       ysterm
       eer             Rivier in vloed sny deur die meandernek (2)
       vorm            Meanderboog word geskei van die hoof stroom (deur afsetting die uitkoms
       Proses          is 'n hoefystermeer) (2)
                       [ENIGE VIER]                                                       (4 x 2)           (8)

 2.5   2.5.1           Slegte dienslewering (1)
       Waarom word
       digte
       nedersettings
                       Het nie die middele om te betaal vir vullisverwyderingsdienste nie (1)
       met
       besoedeling     Opgehoopte afval in die nedersetting word in die rivier weggegooi (1)
       geassosieer
                       [ENIGE EEN]                                                          (1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V1                                        10                         DBE/November 2025
                                             NSS – Nasienriglyne

       2.5.2            Bewyse van soliede afval (aanvaar voorbeelde) (1)
       Twee
       redes om         Geen infrastruktuur om afval te verwyder nie (aanvaar voorbeelde) (1)
       jou
       antwoord
                        Geen bewys van drinkbare water nie (1)
       op 2.5.2         [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 1)     (2)
       te
       ondersteun

       2.5.3            Huise is naby die rivier en kan maklik oorstroom word (2)
       Verduidelik
       hoe die          Rivier oewers kan ineenstort wat huise kan verwoes (aanvaar voorbeelde)
       styging in
       watervlak                                                                             (2)
       huise sal
       beïnvloed        [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2)       (2)
       as gevolg
       van hul
       ligging
                        INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
                        Huise is naby die rivier (1)
                        Rivier oewers kan ineenstort (1)
                        [MAKSIMUM EEN PUNT]

       2.5.4            Verminderde watergehalte (aanvaar voorbeelde) (2)
       Verduidelik
       die              Beskadig habitats vir waterlewe (2)
       negatiewe
       impak van        Vernietig waterlewe (aanvaar voorbeelde) (2)
       swak
       rivierbestuur    Vernietig voedselkettings/voedselwebbe (2)
       op        die
       gesondheid       Veroorsaak eutrofikasie (aanvaar voorbeelde) (2)
       van riviere
                        Steur ekosisteme (2)
                        Verlies aan biodiversiteit (2)
                        Toename in sedimentasie (aanvaar voorbeelde) (2)
                        [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2)   (4)

       2.5.5            Hervestig die mense (2)
       Stel
       strategieë       Skep ’n bufferzone (2)
       voor wat
       die
                        Skep bewusmakingsveldtogte (aanvaar voorbeelde) (2)
       munisipaliteit
       kan
                        Lei mense op in verband met rivierbestuur (aanvaar voorbeelde) (2)
       implemen         Moedig mense aan om nie huise op die rivieroewer te bou nie (2)
       -teer om
       die              Implementeer wetgewing (2)
       volhoubaarheid
       van die          Lê boetes op (2)
       rivier te
       verseker.        Plant meer plante/vegetasie (aanvaar voorbeelde) (2)
                        Verskaf meer afvalverwyderingsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
                        Voer deurlopende monitering/toetsing uit (2)
                        Moedig gemeenskapsbetrokkenheid aan (aanvaar voorbeelde) (2)
                        Maak mense bewus (aanvaar voorbeelde) (2)
                        Moedig die herwinning van afval aan (2)
                        Bou behoorlike sanitasie-/dreineringstelsels/waterbehandelingsaanlegte
                                                                                               (2)
                        Onderhou infrastruktuur (2)
                        [ENIGE DRIE]                                                       (3 x 2)     (6)
                                                                                                       [60]

                                                                         TOTAAL AFDELING A:            120

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V1                                      11                          DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1   3.1.1         1167,5 m – 928,0 (1) m = 239,5 m (1)                                   (2 x 1)   (2)

       3.1.2         C (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

       3.1.3         Formule :    Vertikale Interval (VI)
                                 Horisontale Ekwivalent (HE)
                     VI= 60 m
                     HE= 3,8 (1) cm x 100 = 380 (1) m Speling: (3,7 cm – 3,9 cm)
                                                      Spelling: (370 m – 390 m)
                      60 (1) (Vir korrekte vervanging)
                     380

                     1 : 6,33 (1) Spelling: (1:6,16 – 1:6,50)                               (4 x 1)   (4)

       3.1.4         A (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

       3.1.5         Nee (1)                                                                (1 x 1)   (1)

       3.1.6         Daar is 'n obstruksie (aanvaar voorbeelde van die topografiese kaart) tussen
                     L en H (1)                                                            (1 x 1)    (1)

 3.2   3.2.1         C (1)                                                                  (1 x 1)   (1)

       3.2.2         Standhoudende water/Damme (1)
       Bewyse
       vir           Reservoirs (1)
       seisoen-
       ale
                     Nie-standhoudende riviere (1)
       reënval       [ENIGE EEN]                                                            (1 x 1)   (1)

       3.2.3         Die teenwoordigheid van plantegroei veroorsaak evapotranspirasie (2)
       Verduidelik
                     Die teenwoordigheid van plantegroei verskaf koelte (2)
       waarom
       area 8        Natuurlike oppervlaktes absorbeer minder hitte (2)
       laer          Minder geboue/beboude areas om hitte te absorbeer (2)
       temperat-
       ure  het
                     Minder menslike aktiwiteite wat hitte genereer (2)
       as    die     Beter lugbeweging verkoel die area (2)
       omlig-        [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)       (2)
       gende
       beboude
       gebiede       INSTRUKSIES VIR DEELPUNTETOEKENNING:
       F+ K          Die teenwoordigheid van plantegroei
                     Natuurlike oppervlaktes
                     Minder geboue/beboudegebiede
                     Minder menslike aktiwiteite
                     Beter lugbeweging
                     [MAKSIMUM EEN PUNT]

       3.2.4         Noord/NW/NNW/ Noord-Oos/noord na suid/ /Suidwaards (1)                (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V1                                      12                             DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

       3.2.5         ’n Ry bome (windbrekers) is aan die noord/noordoostekant van die boord of
       Bewyse        wingerd (2)
       van
       windrigting   Wind waai van die berghellings af (Katabatiese wind) (2)
                     Windbrekers word loodreg op die heersende wind geplant (2)
                     [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2)          (2)

       3.2.6         Baie rivierstelsels vloei in ’n noordoostelike en suidwestelike rigting (2)
       Bewyse        Baie rivierstelsels vloei (weg) in teenoorgestelde rigtings weg vanaf die
       vanaf
       die kaart     Stellenboschberg (2)
       vir    ’n     [ENIGE EEN]                                                               (1 x 2)   (2)
       water-
       skeiding

       3.2.7         L (1)                                                                     (1 x 1)   (1)

       3.2.8         L word gevind in die boloop van die rivier (2)
                     Stroomversnellings is kenmerkend van die bo-loop (2)
                     Turbulente stroomvloei kom voor (2)
                     Die rivier vloei oor 'n steil gradiënt (2)
                     Hoë stroomsnelheid (2)
                     Ongelyke rivierbedding (2)
                     [ENIGE EEN]                                                               (1 x 2)   (2)

 3.3   3.3.1         C (1)                                                                     (1 x 1)   (1)

       3.3.2         Rivier (1)                                                               (1 x 1)    (1)

       3.3.3         Vergroot die skaal (2)                                                   (1 x 2)    (2)
       Explain
       how     to
       manipulate
       the scale

       3.3.4         D (1)                                                                     (1 x 1)   (1)

       3.3.5         A (1)                                                                    (1 x 1)    (1)

       3.3.6         Die duidelikheid van die foto is swak (2)
                     Daar is ’n lae resolusie (2)
                     Dit toon minder besonderhede (2)
                     Die beeld is vaag/onduidelik/verwronge (2)
                     Groot pixels (2)
                     [ENIGE EEN]                                                              (1 x 2)    (2)

                                                                           TOTAAL AFDELING B:            30
                                                                               GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Geography P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2020-memo-eng-2/4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [Geography P1 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2019-memo-eng/c1fcc36b-f3b0-4373-b1c2-eccc79cabe77) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2014-memo-afr/485cae08-bf91-4b58-81c7-39e8e226dff2) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
