# Geography Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/ce76e9ae-6662-4a11-b201-b84743fbe9b1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/ce76e9ae-6662-4a11-b201-b84743fbe9b1)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GEOGRAFIE V2
                                                                    PUNTE: 150
                               NOVEMBER 2025

                               NASIENRIGLYNE

PUNTE:150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V2                                2                          DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2025 EN NSS/SC JUNIE 2026

Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.

MERK
•    ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
•    Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n    M
     oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
•    Waar `n korrekte feit meer as een keer gegee word in `n spesifieke respons
•    'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word: ✓
                                                                                R
     o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word: ✓
     o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word: ✓✓
     o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
     o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
         kan plaasvind
•    Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word: 
     o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
         dat alle feite oorweeg is
     o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
     o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie

Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem,
identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-
woord antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee

LET OP DIE VOLGENDE
• As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde
  op vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word
• Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
• Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word
• Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike
  antwoord- ken die punte toe.
• Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees.

TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE
 • Elke subvraag moet opgetel word
      o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
         vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
      o Onderafdelingtotale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
         onderstreep moet
      o Subtotale moet leesbaar geskryf word
      o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
•     Tel subtotale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
      vraagnommer
•     Oordrag totaal na omslag van antwoordboek

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V2                                  3                           DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

30    VRAAG 1

      1.1.1    A (Suid-Atlantiese Hoog) (1) ✓
      1.1.2    B (Kalahari High) (1) ✓
      1.1.3    B (Suid-Indiese) (1)                                                                  2

      1.2.1    Smeltende sneeu ✓
      1.2.2    Mond 
      1.2.3    Derde orde ✓                                                                           2

      1.3.1    Katabatiese 
      1.3.2    1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom ✓✓

      1.3.3    Koue lug rol af in✓✓
                                  die vallei en vorm 'n inversie

                                                          Lug vloei teen die
                                                          helling af ✓✓
                                                                                                      6

      1.4.1    Vorm van voorste konkaaf 
               Steil helling van front ✓

      1.4.2    Warm lug ondergrawe die koue lug 
                                              ✓✓                                      ✓✓
      1.4.3    Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
               warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in.✓✓                             7

      1.5.1    (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei 

               (b) Die rivier kanaal is wyd 
                          ✓✓                      ✓✓
               (c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
                 ✓                   
      1.5.2    Gauteng en die Oos-Kaap

      1.5.3    Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
                                                    ✓✓
               water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
                                                            ✓✓verhoog. Dit sal duur wees om
               Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste
                                                                     ✓✓Hierdie koste sal by
               water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
               elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
                                                  M
               produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op          13
               te wek.

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V2                              4                 DBE/November 2025
                                  NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A:         LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS         EN      DIE
                     EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA

 VRAAG 1:            LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS

 1.1   1.1.1     Y (1)

       1.1.2     Y (1)

       1.1.3     Z (1)

       1.1.4     Z (1)

       1.1.5     Z (1)

       1.1.6     Y (1)

       1.1.7     Y (1)                                                   (7 x 1)   (7)

 1.2   1.2.1     C (1)

       1.2.2     C (1)

       1.2.3     D (1)

       1.2.4     B (1)

       1.2.5     C (1)

       1.2.6     D (1)

       1.2.7     A (1)

       1.2.8     B (1)                                                   (8 x 1)   (8)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V2                                        5                           DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

 1.3   1.3.1            31,18 (%) (1)                                                        (1 x 1)   (1)

       1.3.2            Afwaarts (verminder) (1)
       Neiging          (Aanvaar: van 34.66 tot 31.18) (1)                                   (1 x 1)   (1)

       1.3.3             Afname in werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2)
       Sosiale           Gebrek aan fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
       impak wat
       die tendens       Gebrek aan dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
       op       die      Lewenskwaliteit/lewenstandaard sal verswak (aanvaar voorbeelde) (2)
       landelike         Dit sal armoede verhoog (aanvaar voorbeelde) (2)
       gemeenska
       p sal hê          Infrastruktuur sal agteruitgaan (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Toename in misdaad/maatskaplike euwels (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Bevolkingswanbalans (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Familiebande word verbreek (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Minder sosiale interaksie (2)
                         Verlies aan gemeenskapsidentiteit (aanvaar voorbeelde) (2)
                         [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)         (4)

       1.3.4             Teruggee van grond aan die regmatige eienaars
       Grond             Vergoed mense vir grond wat onder dwang weggeneem is (2)
       restitusie
                         [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)   (2)

       1.3.5             Hulle het verkies(keuse uitgeoefen) om die grond terug te neem (1 x 1)        (1)

       1.3.6             Fasiliteer vaardigheidsopleiding/onderwys (aanvaar voorbeelde) (2)
       Stel              Verskaf tegniese ondersteuning (aanvaar voorbeelde) (2)
       strategieë
       voor       om     Verskaf finansiële opleiding (2)
       landelike         Bevorder kommersiële boerdery (2)
       ontvolking na
       restitusie te     Skep werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2)
       verminer          Vorm sakevennootskappe (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Betrek alle belanghebbendes by besluitneming (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Verbeter dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                         Stel finansiële subsidies beskikbaar (2)
                         [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 2) (6)

 1.4    1.4.1            Grond wat vir 'n spesifieke funksie (in 'n stedelike nedersetting) gesoneer
        Grond            is (2)
        gebruiksone
                         [KONSEP]                                                             (1 x 2) (2)

        1.4.2            Sentrale sakekern/-gebied (SSK/SSG) (1)
        Noem TWEE
        grondgebruik     Oorgangsone (1)
        sones    waar
        kommersiele
                         Residensiële (sone) (1)
        funksies         Landelik-stedelike oorgangsone (1)
        hoofsaaklik
        voorkom          [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V2                                     6                        DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

        1.4.3(a)       Naby die landelik-stedelike oorgangsone (1)
        Bewyse         Groot erwe (1)
        dat grond
        gebruik        Lae digtheid van geboue/groot huise (1)
        sone in B2     Ver weg van die (swaar) nywerhede (1)
        hoë            Argitektuur van geboue (1)
        inkomste
        res. gebied    Inwoners besit motors (motorhuise) (1)
        is             Breë paaie/strate (1)
                       Tuine en bome/Esteties aantreklik (1)
                       Weg van die SSG (1)
                       Hoë sekuriteitsmure (1)
                       [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 1)   (2)

        1.4.3 (b) Swaar (nywerheid) (1)                                                    (1 x 1) (1)

        1.4.4         Beskikbaarheid van goedkoper grond (2)
        Verduidelik   Dit is goedkoper om op plat grond te bou (2)
        TWEE
        ekonomie      Minder duur om besoedeling te bestry (2)
        se redes      Naby grootmaat-vervoer (2)
        waarom        Naby arbeidsmag (2)
        dit aan die
        buitewyk      Laer brandstofkoste (2)
        geleë is      Naby grondstowwe (2)
                      [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2)   (4)

        1.4.5         Twee grondgebruike is onversoenbaar (2)
        Waarom        Bewaar die estetika van die grondgebruik (aanvaar voorbeelde) (2)
        is
        grondgeb      Behou hoë waarde van grond/eiendom (2)
        ruiksone      Om die impak van besoedeling te verminder (aanvaar voorbeelde) (2)
        B2     nie    Verlig verkeersopeenhopings (2)
        naby A
        nie?          Verminder gesondheidsrisiko's (aanvaar voorbeelde) (2)
                      Aanvaar antwoorde van A (swaar nywerhede)
                      Twee grondgebruike is onversoenbaar (2)
                      Verminder die estetiese voorkoms (2)
                      Verminder die waarde van grond/eiendom (2)
                      Verhoog die impak van besoedeling (aanvaar voorbeelde) (2)
                      Meer verkeersopeenhopings (2)
                      Verhoog gesondheidsrisiko's (aanvaar voorbeelde) (2)
                      [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)

        1.5.1         Geboue is verwaarloos/vervalle (aanvaar voorbeelde) (1)
        Bewys van     Gebreekte vensters (1)
        stedelike
        verval/       Graffiti op die mure (aanvaar voorbeelde) (1)
        Agteruit      Rommel / vullis in die strate (1)
        gang
                      [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V2                                       7                           DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

        1.5.2          Werkloosheid (1)
         Noem          Armoede (aanvaar voorbeelde) (1)
        TWEE           Gebrek aan bekostigbare behuising (1)
        sosiale
       oorsake         Verlate geboue (aanvaar voorbeelde) (1)
          van          Onwettige bewoning (aanvaar voorbeelde) (1)
       stedelike       Gebrek aan belangstelling van verhuurders om op te gradeer (1)
        verval         Swak dienslewering (aanvaar voorbeelde) (1)
                       [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 1)    (2)
        1.5.3          Gebrek aan finansies (2)
        Gee redes      Wanbestuur van fondse (aanvaar voorbeelde) (2)
        waarom
        munisipalit    Mense betaal nie munisipale rekeninge nie (2)
        eit v KS nie   Munisipaliteit het ander dringende prioriteite (aanvaar voorbeelde) (2)
        aandag
        gee     aan    Gebrek aan vaardighede/kapasiteit (aanvaar voorbeelde) (2)
        stedelike      Onwettige besetting van geboue (2)
        verval nie
                       Geboue is privaat eiendom (2)
                       [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2)    (4)

        1.5.4          Lok meer besighede/beleggers (aanvaar voorbeelde) (2)
        PARAGRAAF
        Verduidel      Lok meer kliënte (aanvaar voorbeelde) (2)
        ik    posi     Lok meer toeriste (2)
        tiewe          Beïnvloed die vermenigvuldiger-effek (aanvaar voorbeelde) (2)
        impak v.
        stedelike      Skep meer werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2)
        vernuwin       Verhoog werkers se vaardighede (2)
        op eko-        Verhoog die waarde van eiendomme (2)
        nomie
        van            Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
        Wynberg        [ENIGE VIER]                                                         (4 x 2)   (8)
                                                                                                      [60]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V2                                    8                          DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA

 2.1   2.1.1         B (1)

       2.1.2         B (1)

       2.1.3         C (1)

       2.1.4         C (1)

       2.1.5         D (1)

       2.1.6         A (1)

       2.1.7         B (1)

       2.1.8         B (1)                                                               (8 x 1) (8)

 2.2   2.2.1         Z (1)

       2.2.2         Z (1)

       2.2.3         Y (1)

       2.2.4         Z (1)

       2.2.5         Y (1)

       2.2.6         Z (1)

       2.2.7         Y (1)                                                               (7 x 1) (7)

 2.3   2.3.1         Die toestand om nie toegang tot voldoende voedsame kos te hê nie (2)
                     [KONSEP]                                                         (1 x 2) (2)
                     Aanvaar: het nie (voldoende) voedsame kos nie (1)

       2.3.2         25,8 (1) %                                                          (1 x 1)   (1)

       2.3.3         Groot streke grond verwerk (2)
       Van foto      Gebruik van masjinerie/trekker/tegnologie(aanvaar voorbeelde) (2)
       grootskaal
       boerdery      Wetenskaplike metodes word gebruik ( aanvaar voorbeelde) (2)
       positief op   Gebruik van plaagdoders (2)
       voedsel
       produksie     [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)     (2)

       2.3.4         Toegang tot boerderytoerusting/tegnologie (1)
       Grafiek       Toegang tot finansiering (1)
       Twee
       ekonomies     Toegang tot bewerkbare grond (1)
       e uitdaging   [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 1)   (2)
       vir
       kleinskaals
       e boere

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V2                                     9                           DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

       2.3.5         TOEGANG TOT BOERDERYTOERUSTING/TEGNOLOGIE
       PARAGRAAF
                     Gebrek aan masjinerie sal doeltreffendheid/produktiwiteit verminder (2)
       Verduidelik   Beperkte bewerking van grond, dus word minder voedsel geproduseer (2)
       hoe
       ekonomies     Handarbeid is minder doeltreffend, wat lei tot laer oesopbrengste (2)
       e             Vertragings in plant/oes beïnvloed gewasgehalte/marktoegang (2)
       uitdagings
       n             Gewasdiversiteit word verminder, wat lei tot minder voedsame opsies (2)
       negatiewe     Gebrek aan hibriede sade/geneties gemodifiseerde sade/stel gewasse
       impak op
       voedselpro    bloot aan negatiewe elemente van weer (2)
       duksie kan    Beperkte gebruik v, plaagdoders maak gewas vatbaar vir insekte/plae (2)
       he
                     Gebrek aan inentings-/dooptenke stel vee bloot aan siektes (2)
       F+K           Oneffektiewe boerderymetodes verminder gewasproduksie (2)
                     Gebrek aan vervoer/berging sal veroorsaak dat produkte bederf (2)
                     TOEGANG TOT FINANSIERING
                     Finansiële instellings sal nie lenings toestaan nie, dus sal hulle nie
                     saad/toerusting kan koop nie (2)
                     Boere sal nie finansiering genereer nie en dus nie genoeg voedsel verskaf
                     om te verkoop nie (2)
                     Kan nie arbeidskoste bekostig nie, wat lei tot minder voedselproduksie (2)
                     Beperkte toegang tot finansiering verminder volhoubaarheid
                     (aanvaar voorbeelde) (2)
                     TOEGANG TOT BEWERKBARE GROND
                     Minder bewerkbare grond verminder voedselproduksie (2)
                     Gewasdiversiteit word belemmer deur beperkte bewerkbare grond (2)
                     Beperkte geleentheid vir uitbrei weens gebrek aan bewerkbare grond (2)
                     Oorbeweiding van grond as gevolg van gebrek aan bewerkbare grond (2)
                     [ENIGE VIER - MAKSIMUM TWEE UITDAGINGS]                         (4 x 2)        (8)
                     INSTRUKSIES VIR DEELMERKING

                     TOEGANG TOT BOERDERYTOERUSTING EN -TEGNOLOGIE
                     Gebrek aan masjinerie (1)
                     Beperkte bewerking van grond (1)
                     Handarbeid is minder doeltreffend (1)
                     Vertragings in plant/oes (1)
                     Gewasdiversiteit word verminder (1)
                     Gebrek aan hibriede sade/geneties gemodifiseerde sade (1)
                     Beperkte gebruik van plaagdoders (1)
                     Gebrek aan inentings-/dooptenks (1)
                     Oneffektiewe boerderymetodes (1)
                     Gebrek aan vervoer/berging (1)
                     TOEGANG TOT FINANSIERING
                     Finansiële instellings sal nie lenings aan kleinskaalse boerdery gee nie(1)
                     Kleinskaalse boere sal nie genoeg voedsel kan verskaf nie (1)
                     Hulle sal nie arbeidskoste bekostig nie (1)
                     Beperkte toegang tot finansiering belemmer navorsing (1)
                     TOEGANG TOT BEWERKBARE GROND
                     Minder bewerkbare grond (1)
                     Gewasdiversiteit word belemmer (1)
                     Beperkte geleentheid vir uitbreiding (1)
                     Oorbeweiding van grond (1)
                     [MAKSIMUM VIER PUNTE]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V2                                   10                          DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 2.4   2.4.1        KwaZulu-Natal (1)                                                    (1 x 1) (1)

       2.4.2        'Die motor-industrie sluit aan by al die elektroniese, hoë-waarde
       Kwoteer      vervaardiging, voedselprosessering, en optiese vesel sektore' (2)    (1 x 2) (2)

       2.4.3        Direkte verbinding met die lughawe/hawe (2)
       Waarom       (Buitelandse) beleggings (2)
       Dube
       handelsha    Skep werk (2)
       we n NOS     [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2)   (2)

       2.4.4        Laer vervoerkoste (2)
       Hoe          Lughawe/hawe is maklik toeganklik (aanvaar voorbeelde) (2)
       afstand
       lughawe +    Toegang tot internasionale markte (2)
       hawe         Verminder koste vir uitvoere/invoere (aanvaar voorbeelde) (2)
       ligging
       van          [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2)   (4)
       motoraan
       legte   in
       Dube
       NOS
       bevoorde
       el

       2.4.5        Opgradering van plaaslike gemeenskappe sal 'n verskeidenheid
       Verduid      werksgeleenthede bied (2)
       elik hoe     Vaardighede-opgradering sal lei tot hoër inkomste en groter koopkrag (2)
       verskeid
       enheid       Die vermenigvuldiger-effek sal lei tot meer werksgeleenthede (2)
       vervaar      Verskillende tipes nywerhede in een gebied sal beleggers lok (2)
       digings      Verbeterde infrastruktuur sal meer besighede lok (2)
       nywerh       Meer skakelnywerhede verhoog werksgeleenthede (2)
       ede in       Uitvoer van hierdie produkte sal hawetariewe verhoog (2)
       Dube
       NOS n        Buitelandse beleggings dra by tot die BGP (Bruto Geografiese Produk) (2)
       positiew     [ENIGE DRIE]                                                      (3 x 2) (6)
       impak
       op           INSTRUKSIES VIR DEELMERKING
       ekono        Opgradering van plaaslike gemeenskappe (1)
       mie van
       provinsi     Die vermenigvuldiger-effek (1)
       he           Verskillende tipes nywerhede in een gebied (1)
                    Verbeterde infrastruktuur (1)
                    Meer skakelnywerhede (1)
                    Uitvoer van hierdie produkte (1)
                    Buitelandse beleggings (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V2                                    11                         DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

 2.5   2.5.1        Besighede wat nie geregistreer is en nie inkomstebelasting te betaal
       Wat is die   nie (2)
       informele
       sektor?      [KONSEP]                                                             (1 x 2) (2)

                    INSTRUKSIES VIR DEELMERKING
                    Besighede wat nie geregistreer is nie (1)
                    Hulle betaal nie inkomstebelasting nie (1)

       2.5.2        Meer toeganklik vir potensiële kliënte (1)                            (1 x 1)   (1)
       Waarom
       handelaar
       langs
       hoofstraat

       2.5.3        Geen behoorlike bergingsfasiliteite nie (aanvaar voorbeelde) (1)
       Noem         Goedere kan vrot (aanvaar voorbeelde) (1)
       TWEE
       uitdagings   Goedere word gesteel (aanvaar voorbeelde) (1)
       informele    Insekte/Plae (aanvaar voorbeelde) (1)
       handelaar
       s ervaar     Swaar weerstoestande (aanvaar voorbeelde) (1)
       met tipe     Markmededinging (1)
       goedere
                    [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 1)    (2)

       2.5.4        Vakansieseisoen vermeerder kopers (2)
       Tabel        Meer toeriste, dus meer potensiële kliënte (2)
       Verklaar
       In Des.      Koopkrag van plaaslike inwoners neem toe as gevolg van ekstra
       groot        inkomste/bonusse (2)
       aantal       Mense het addisionele inkomste (gedurende die feestyd) (aanvaar
       informele
       handelaa     voorbeelde) (2)
       rs           [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2)         (2)

       2.5.5    Hulle sou die sektor kon reguleer (aanvaar voorbeelde) (2)
       Hoe      Hierdie inligting kan gebruik word om ideale liggings vir informele
       munisip  handelaars op te stel (aanvaar voorbeelde) (2)
       aliteit
       van RB   Dit sou hul inkomstebasis verhoog (2)
       voordeel Monitor kwaliteit van goedere wat verkoop word (aanvaar voorbeelde) (2)
       trek uit Monitor gesondheids- en veiligheidsomstandighede (aanvaar voorbeelde)
       permitte                                                                        (2)
                [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2)         (4)

       2.5.6        Wys gebiede vir handel aan (2)
       Wat kan      Voorsien infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
       RB
       munisipali   Voorsien bergingsfasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
       teit aann    Doeltreffende polisiëring (aanvaar voorbeelde) (2)
       informele
       handelaar    Fasiliteer vennootskappe met formele/private sektor (aanvaar voorbeelde)
       s verskaf    (2)
       met geld
       van          Opgradering van entrepreneuriese programme (aanvaar voorbeelde) (2)
       permitte     Toegang tot befondsing (aanvaar voorbeelde) (2)
                    Voorsiening van basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)       (4)
                                                                                                    [60]

                                                                   TOTAAL AFDELING A:               120
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V2                                    12                           DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1   KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

       3.1.1        A (1)                                                                   (1 x 1) (1)

       3.1.2        Oppervlakte = (3,5(1) cm x 100) (1,8 cm x 100) (Speling 3,4 cm - 3,6 cm)
                        = 350(1) m x 180(1) m                       (Speling 340 m - 360 m)
                        = 63 000 m² (1)                      (Speling 61 200 m2 – 64 800 m²)
                                                                                      (4 x 1) (4)

       3.1.3        Skaal van die topografiese kaart is (5x) kleiner (1)
                    Skaal van die ortofotokaart is (5x) groter (1)
                    [ENIGE EEN]                                                             (1 x 1) (1)

       3.1.4        Totale jaarlikse verandering: 11 x 5' = 55' (1) weswaarts
                    MD vir 2025: 18°19' + (1) 55' = 18°74'
                    19°14' wes van ware noord (1)                                           (3 x 1) (3)

       3.1. 5       Om die korrekte posisie van die ware Noord te bepaal (1)               (1 x 1)   (1)

 3.2   KAARTINTERPRETASIE

       3.2.1        (a) B (1)
                    (b) A (1)                                                               (2 x 1) (2)

       3.2.2        Dit het baie kruisings wat pendelaars sal vertraag (2)
       Verduide     Langer tyd op pad lei tot vermorsing van brandstof (2)
       lik hoe
       straatpa-    Baie kruisings het motorkapings tot gevolg (2)
       trone        Langer tyd op pad lei tot padwoede/stres (2)
       uitdagin     Verkeersopeenhopings veroorsaak ongelukke (2)
       gs     vir
       pendela      [ENIGE EEN]                                                             (1 x 2) (2)
       ars sal
       skep         INSTRUKSIES VIR DEELMERKING
                    Dit het baie kruisings (1)
                    Verhoogde tyd op die pad (1)
                    Verkeersopeenhoping (1)
                    [MAKSIMUM EEN PUNT]

       3.2.3        Landelike-stedelike oorgangsone (1)                                    (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Geografie/V2                                     13                         DBE/November 2025
                                            NSS – Nasienriglyne

          3.2.4         Ruimte is beskikbaar (2)
          Waarom        Die grond is goedkoop (2)
          hierdie
          grondgeb      Grond is plat (2)
          ruik sone     Toeganklik vir die landelike en stedelike gemeenskappe (2)
          geskikte
          ligging vir   Vreedsame/stil area (2)
          begraaf       Estetiese aantrekkingskrag (2)
          plaas?
                        [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2) (2)
      3.2.5        Spoorlyn (1)
                   (Ander) pad (1)
                   [ENIGE EEN]                                                              (1 x 1)    (1)

      3.2.6        Steenkool (1)                                                            (1 x 1)    (1)

      3.2.7        Gelyk grond (1)
                   Beskikbare grond (1)                                                     (1 x 1)    (1)

      3.2.8        Verskaf werksgeleenthede (2)
      Ekonomi      Verhoog koopkrag/meervoudige effek (2)
      ese
      voordele     Verbeter vaardighede van mense in die plaaslike gemeenskap (2)
      vir    die   Toegang tot goedere (2)
      plaaslike    Toegang tot verbeterde infrastruktuur (2)
      gemeens
      kap          [ENIGE EEN]                                                              (1 x 2)    (2)

3.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      3.3.1        Lae van inligting wat bo-op mekaar geplaas word (2)
                   [KONSEP]                                                                  (1 x 2)   (2)

      3.3.2        Dreinerings(laag) (1 )                                                   (1 x 1)    (1)

      3.3.3
      Teken
      laag C in
      die skets                                  (1)               (1)
      hierbo                                                 (1)
      oor. Pas
      die data-
      lae van                                                      (1)
      A en B
      op    die                                   (1)
      skets
      toe.
                   Instruksie vir nasien:
                   1 punt vir rye bome
                   1 punt vir beboste gebied
                   1 punt vir nie-standhoudende water                                        (3 x 1) (3)

  Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Geografie/V2                                  14               DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

    3.3.4        Sinkgate (1)
    Noem         Ingesakte grond (1)
    TWEE
    bewys        Nie-standhoudende water (1)
    stukke       Bosveld (bewaring) (1)
    wat
    buffering    [ENIGE TWEE]                                              (2 x 1)   (2)
    ondersteun

                                                             TOTAAL AFDELING B: 30
                                                                 GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2019-memo-afr/10542b9b-f976-49f5-ac40-6c614f7c9714) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
