# History Grade 12 P1 NW June 2025 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 History Paper 1 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-history-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/257db9be-b748-46c0-b763-397e23a13a93
- Updated: 2026-09-28
- Subject: History
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/history) › [History Grade 12 P1 NW June 2025 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-history-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/257db9be-b748-46c0-b763-397e23a13a93)

## About this document

History · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                  GRADE 12

                               GESKIEDENIS V1
                                  JUNIE 2025

PUNTE: 150

TYD: 2½ uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ‘n addendum van 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Geskiedenis/V1                            2                               NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B wat op die
      voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.

      AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

      VRAAG 1:        ONAFHANKLIKE AFRIKA: GEVALLESTUDIE – ANGOLA

      VRAAG 2:        BURGERLIKE PROTES VAN DIE 1960’s TOT DIE 1970’s:
                      DIE VSA BURGERREGTEBEWEGING

      AFDELING B: OPSTELVRAE

      VRAAG 3:        ONAFHANKLIKE AFRIKA: GEVALLESTUDIE – DIE KONGO

      VRAAG 4:        BURGERLIKE PROTES VANAF DIE 1960’s TOT DIE
                      1970’s: SWARTMAGBEWEGING

 2.   AFDELING A bestaan uit TWEE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
      benodig word om hierdie vrae te beantwoord, kan in die ADDENDUM gevind
      word.

 3.   AFDELING B bestaan uit TWEE opstelvrae.

 4.   Beantwoord DRIE vrae soos volg:

      4.1    Ten minste EEN moet ‘n brongebaseerde vraag wees en ten minste
             EEN moet ‘n opstelvraag wees.

      4.2    Die DERDE vraag kan óf ‘n brongebaseerde vraag óf ‘n opstelvraag
             wees.

 5.   Jy word aangeraai om EEN uur per vraag te bestee.

 6.   In die beantwoording van die vrae moet jy jou kennis, vaardighede en insig
      gebruik.

 7.   Jy sal benadeel word deur blote oorskryf van bronne as antwoorde.

 8.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 9.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Geskiedenis/V1                              3                              NW/Junie 2025
                                         Graad 12

 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie
 afdeling. Bronmateriaal wat gebruik moet word om hierdie vrae te beantwoord, is
 in die ADDENDUM vervat.

 VRAAG 1:          HOE HET DIE INGRYPING DEUR BUITELANDSE MAGTE
                   KOUE OORLOG-SPANNING IN ANGOLA TUSSEN 1974 EN
                   1976 VERERGER?

 Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg.

 1.1 Verwys na Bron 1A.

      1.1.1 Noem die DRIE militêre bewegings in die bron wat vir Angola se
            onafhanklikheid van koloniale heerskappy geveg het.          (3 x 1)          (3)

      1.1.2 Definieer die term onafhanklikheid in jou eie woorde.           (1 x 2)       (2)

      1.1.3 Identifiseer TWEE bepalings uit die bron van die Alvor-
            ooreenkoms,                                                     (2 x 1)       (2)

      1.1.4 Lewer kommentaar oor die implikasie van die stelling, ‘Angola het in
            ‘n Koue Oorlog-slagveld ontwikkel’, in die konteks van die Angolese
            Burgeroorlog.                                                (2 x 2)          (4)

 1.2 Bestudeer Bron 1B.

      1.2.1 Volgens die bron, watter Angolese bevrydingsbeweging het in Julie
            1975 wapens van die CIA ontvang?                          (1 x 1)             (1)

      1.2.2 Noem enige DRIE maniere uit die bron wat toon dat die Verenigde
            State van Amerika UNITA ondersteun het.                  (3 x 1)              (3)

      1.2.3 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis, en verduidelik,
            waarom jy dink, die CIA valse inligting oor die Sowjetunie en Kuba
            versprei het.                                                (2 x 2)          (4)

 1.3 Gebruik Bron 1C.

      1.3.1 Gebruik die visuele leidrade in die bron en verduidelik die boodskappe
            wat in die spotprent oorgedra word ten opsigte van:

                 (a)   Die Sowjetunie (Rusland) se betrokkenheid in Angola (1 x 2)        (2)

                 (b)   Die Verenigde State van Amerika se reaksie op die Sowjetunie
                       se betrokkenheid in Angola.                          (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Geskiedenis/V1                            4                               NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 1.4 Verwys na Bron 1D.

      1.4.1 Noem die Angolese bevrydingsbeweging in die bron wat Kuba se
            bystand gevra het.                                    (1 x 1)               (1)

      1.4.2 Waarom, volgens die bron, het ‘n Kubaanse afvaardiging Angola in
            Augustus 1975 besoek?                                    (2 x 1)            (2)

      1.4.3 Verduidelik die konsep imperialiste in die konteks van die VSA se
            betrokkenheid in Angola.                                    (1 x 2)         (2)

      1.4.4 Lewer kommentaar oor die implikasie van die stelling, ‘Kuba het met
            ander woorde besluit om Neto byna vyf keer meer instrukteurs as wat
            hy gevra het, aan te bied.’ in die konteks van Kuba se betrokkenheid
            by die Angolese Burgeroorlog.                                  (2 x 2)      (4)

      1.4.5 Verduidelik die betroubaarheid van die bron aan ‘n navorser wat die
            betrokkenheid van Kuba by die Angolese Burgeroorlog navors.
                                                                          (2 x 2)       (4)

 1.5 Bestudeer Bron 1C en 1D. Verduidelik hoe die bewyse in Bron 1C verskil van
     die inligting in Bron 1D ten opsigte van die betrokkenheid van buitelandse
     magte in die Angolese Burgeroorlog.                                 (2 x 2)        (4)

 1.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ‘n
     paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) om te verduidelik
     hoe die ingryping deur buitelandse magte Koue Oorlog-spanning tussen 1974
     en 1976 in Angola vererger het.                                                    (8)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Geskiedenis/V1                            5                               NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 VRAAG 2:        HOE HET DIE PROTES-VELDTOGTE IN BIRMINGHAM IN DIE
                 1960’s BYGEDRA TOT DESEGREGASIE VAN SWART
                 AMERIKANERS IN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA
                 (VSA)?

 Bestudeer Bronne 2A, 2B, 2C en 2D en beantwoord die vrae wat volg.

 2.1 Bestudeer Bron 2A.

      2.1.1 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat Birmingham in die
            1960’s ‘n gesegregeerde stad was.                           (2 x 1)         (2)

      2.1.2 Definieer die term segregasie in jou eie woorde.               (1 x 2)      (2)

      2.1.3 Waarom dink jy was die meeste wit Amerikaners wat in 1963 in
            Birmingham gewoon het, teen desegregasie gekant?      (1 x 2)               (2)

      2.1.4 Lewer kommentaar oor die implikasie van die stelling, ‘In Birmingham
            het ons ongeveer veertig bomaanvalle in die afgelope tien jaar gehad,
            so dit was nie net ‘n leë dreigement nie …’                    (1 x 2)      (2)

 2.2 Gebruik Bron 2B.

      2.2.1 Identifiseer enige DRIE redes in die bron waarom die aanvanklike
            veldtog teen segregasie in Birmingham onsuksesvol was.   (3 x 1)            (3)

      2.2.2 Haal bewyse uit die bron aan wat Connor gemotiveer het om sy
            taktieke gedurende die Birmingham-veldtog te verander. (1 x 2)              (2)

      2.2.3 Verduidelik waarom Bull Connor die gebruik van geweld tydens die
            Birmingham-veldtog van 1963 wou vermy.                    (1 x 2)           (2)

      2.2.4 Lewer kommentaar oor die rol van mediadekking gedurende die 1963
            Birmingham-veldtog.                                       (2 x 2)           (4)

 2.3 Verwys na Bron 2C.

      2.3.1 Verduidelik waarom jy dink hierdie foto geneem is.             (1 x 2)      (2)

      2.3.2 Lewer kommentaar oor waarom ‘n geskiedkundige hierdie bron nuttig
            sou vind wanneer die rol van die media tydens die Birmigham-veldtog
            van 1963 nagevors word.                                     (2 x 2)         (4)

 2.4 Verwys na Bronne 2B en 2C. Verduidelik hoe die inligting in Bron 2B die
     bewyse in Bron 2C ondersteun ten opsigte van die burgerregteprotes in
     Birmingham in 1963.                                              (2 x 2)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Geskiedenis/V1                            6                               NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 2.5 Raadpleeg Bron 2D.

      2.5.1 Identifiseer enige DRIE maniere wat swart Amerikaners gelyke regte
            in Birmingham geweier is.                                   (3 x 1)          (3)

      2.5.2 Verduidelik die konsep van gelyke regte in die konteks van die
            Birmingham-veldtog in 1963.                                    (1 x 2)       (2)

      2.5.3 Lewer kommentaar oor die implikasie van die stelling ‘Die tyd het nou
            vir hierdie nasie (Amerika) aangebreek om sy belofte na te kom’ met
            betrekking tot die stryd om burgerregte in Birmingham.         (1 x 2)       (2)

      2.5.4 Gee TWEE bewyse uit die bron wat daarop dui dat betogers in
            Birmingham vreedsaam was.                                  (2 x 1)           (2)

      2.5.5 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik
            waarom jy dink die strategieë wat President Kennedy voorgestel het,
            doeltreffend was om segregasie in die 1960’s in die Verenidge State
            te beëindig.                                                  (2 x 2)        (4)

 2.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ‘n
     paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) om te verduidelik
     hoe die protesveldtogte in Birmingham bygedra het tot desegregasie van
     swart Amerikaners in die Verenigde State van Amerika in die 1960’s.                 (8)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Geskiedenis/V1                             7                               NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 AFDELING B: OPSTELVRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling.

 Jou opstel behoort ongeveer DRIE bladsye lank te wees.

 VRAAG 3:            ONAFHANKLIKE AFRIKA: GEVALLESTUDIE – DIE KONGO

 Mobuto Sese Seko het positiewe veranderinge aan die Kongo gebring deur sy
 politieke, ekonomiese en sosiale beleide wat onmiddelik na onafhanklikwording in
 1960 ingestel is.

 Bespreek hierdie stelling krities en gebruik relevante historiese bewyse om jou
 argument te ondersteun.                                                               [50]

 VRAAG 4:            BURGERLIKE PROTES VANAF DIE 1950’s TOT DIE 1970s:
                     SWARTMAGBEWEGING

 Verduidelik tot watter mate die Swartmagbeweging militant en geweldadig van
 aard was in die voorspraak vir respek vir die lewens van swart Amerikaners in die
 Verenigde State van Amerika in die 1960’s.

 Ondersteun jou argument met relevante bewyse.                                         [50]

                                                                         TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b9dc10fb-ad07-4300-abc2-a509afb2c30f) — History · QP · 2017 · Afr
- [HISTORY P1 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/f313b62b-041f-4225-bf96-3a6052a2f919) — History · Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-adden-gr12-sep-2024-afrikaans/4faf89db-d19f-40cf-891f-e87e004b0bc5) — History · Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 MEMO GR12 SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-sept2024-afrikaans/49472cc4-f28c-41d3-b6c4-2623ae0611e3) — History · Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 GR12 ADDEN JUNIE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-adden-junie-2023-afrikaans/6fec864f-931f-4143-acac-b498e2a5f304) — History · Addendum · 2023 · Afr
- [HISTORY P1 GR12 MEMO SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-memo-sept-2023-afrikaans/baf3bd16-de95-470b-a321-e24be37ad22a) — History · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 History

- [Workguide - Case Study Strategies](https://www.hlayiso.com/library/workguide-case-study-strategies/0b4c8d70-c563-4cfe-93e0-dad57e8fbeb3) — Guide
- [History Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/3d9bf167-1e97-42c1-826a-bf344c0e964e) — Memo · 2025
- [HISTORY P2 GR12 ADDENDUM SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-addendum-sept-2024-afrikaans/b61f3bc2-3524-48c9-af60-f3348133d582) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P2 GR12 ADDENDUM JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-addendum-june-2024-afrikaans/e7a9d6cf-de1b-4007-b7b2-b4d762b2fa10) — Addendum · 2024 · Afr
- [History P1 Nov 2024 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-nov-2024-addendum-eng/df93fb24-73e0-435a-8d91-bce9f456ba2c) — Addendum · 2024 · Eng
- [HISTORY P2 GR12 MEMO JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-memo-june-2023-afrikaans/80707e45-fe8b-451f-924d-7d4379d803e2) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
