# Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2019-nsc-november-exam-memorandum-afrikaans/8f24a83c-0181-4d63-bf0d-86679abad7ad
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2019-nsc-november-exam-memorandum-afrikaans/8f24a83c-0181-4d63-bf0d-86679abad7ad)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                            SENIOR CERTIFICATE
                                 GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                                  NOVEMBER 2019

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Gasvryheidstudies                       2                            DBE/November 2019
                                NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                   Korrekte volgorde
          1.1.1  D√
          1.1.2  B√
          1.1.3  D√
          1.1.4  C√
          1.1.5  A√
          1.1.6  C√
          1.1.7  C√
          1.1.8  C√
          1.1.9  C√
          1.1.10 B√                                                                      (10)

1.2      PAS-ITEMS                                    Korrekte volgorde
         1.2.1   C√
         1.2.2   A√
         1.2.3   D√
         1.2.4   G√
         1.2.5   B√                                                                      (5)

1.3      PAS-ITEMS                                    Korrekte volgorde
         1.3.1   B√
         1.3.2   E√
         1.3.3   G√
         1.3.4   A√
         1.3.5   D√                                                                      (5)

1.4      EEN-WOORD ITEMS
          1.4.1  Droging √
          1.4.2  POS/ Elektroniese betaalpuntsisteme √
          1.4.3  Marmering/ Tussenspiersevet√
          1.4.4  Oorhoofse kostes/”Overheads”√
          1.4.5  Allergieë/Allergiese reaksie√
          1.4.6  BBP/ Bruto Binnelandse Produk √
          1.4.7  Jode/Joodse/ Judaïsme√
          1.4.8  Sherbet/Water-ys √
          1.4.9  Fillo /Strudeldeeg √
          1.4.10 Frosting / Versiering√                                                  (10)

1.5      KEUSE-ITEMS                            Enige volgorde
1.5.1    B √ C√ E√ F√                                                                          (4)
1.5.2    B√ C√                                                                                 (2)
1.5.3    B√ E√ F√ G√                                                                           (4)

                                                             TOTAAL AFDELING A:          40

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Gasvryheidstudies                            3                            DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE.
           HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1      2.1.1       14-50dae/ 2-6 weke√
                     (Enige dae/weke in die tydgleuf)                                         (1)

         2.1.2       •   Moegheid/ Uitputting√
                     •   Omgekrapte maag√
                     •   Maagpyn/Maagkrampe√
                     •   Diarree/ Waterige stoelgang√
                     •   Ligkleurige ontlasting √
                     •   Koors/ Koorserig√
                     •   Naarheid √
                     •   Braking √
                     •   Verlies aan eetlus√
                     •   Donkergeel uriene √
                     •   Gelerige vel en oë/ Geelsug√                           (Enige 3)     (3)

         2.1.3       •   Werknemer word uitgesluit van werk vir minstens 7 dae/6
                         weke√
                     •   Daar sal 'n werksvloei-onderbreking wees√
                     •   Minder werkers sal tot lae produktiwiteit lei/minder produkte√
                     •   Huur & opleiding van nuwe/ tydelike personeel√
                     •   Minder inkomste a.g.v. laer produktiwiteit√
                     •   Mense sal te bang wees om van die industrie gebruik te
                         maak, gevolglik 'n laer inkomste √
                     •   Dit sal lei tot verhoogde finansiële kostes met verwysing na
                         versorging en behandeling van werknemers√
                     •   Meer geld moet aan gebottelde water bestee word vir drink en
                         kookdoeleindes/Jojo-tenks kan aangekoop word om water in
                         te stoor/saniteerders/ kookwater vir skottelgoedwas √
                                                                                 (Enige 3)    (3)

2.2                  •   Voedselhanteerders wat met TB geïnfekteer is, moet op
                         siekverlof geplaas word√ en moet behandeling ontvang√
                     •   Geïnfekteerde voedseldienswerkers mag slegs terugkom werk
                         toe√ sewe dae na effektiewe behandeling√
                     •   Werkers mag vrygestel word van voedselhanterings pligte√
                     •   Verhoed nies en hoes oor voedsel√
                     •   Dra gesigmasker √
                     •   Probeer om voedsel so ver moontlik bedek te hou√
                                                                           (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Gasvryheidstudies                            4                           DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1       •   Toon verdraagsaamheid/ geduld deur ander te erken as
                         individue met verskillende persoonlikhede.
                     •   Aanvaar mekaar/ moenie bevooroordeeld wees nie/
                         diversiteit./ respek √
                     •   Wees objektief oor hotel se doelwitte/ werk na gemeenskaplike
                         doelwit / gefokus√
                     •   Toon bereidwilligheid om saam met ander te werk/ hulle
                         samewerking was goed/ werk saam/ √
                     •   Hulle was regverdig en eerlik met al die spanlede√
                     •   Toon begrip en neem ander werkers in ag/ moenie selfsugtig
                         wees nie√
                     •   Elke spanlid het sy deel gedoen√
                     •   Betroubare spanlede√
                     •   Het dit geniet om saam met mekaar te werk/ konstruktiewe
                         werksverhoudings/ positiewe werkverhouding/oefen om saam
                         te werk√
                     •   Goeie kommunikasie/ praat met respek met mekaar en na
                         mekaar geluister√
                     •   Hanteer konfliksituasies √
                     •   Hulle het voortdurend bygehou met moderne/ veranderende
                         neigings in die industrie√
                     •   Deel suksesse en mislukkings met mekaar. √
                     •   Motiveer/ bemoedig/ ondersteun mekaar. √
                     •   Goeie dissipline/betyds √                           (Enige 3)        (3)

         2.3.2       •   Tevrede kliënte sal lojale kliënte word√ hulle sal terugkeer na
                         die besigheid omdat die toekenning bydra tot uitmuntendheid√
                     •   Pryse mag verhoog agv gewildheid/ tevrede kliënte is bereid
                         om meer te betaal.√
                     •   Positiewe nuus sal versprei word ('word of mouth')/ meer
                         bekend raak/ goeie terugvoer op besprekingsplatforms √
                         omdat die hotel wat 'n toekenning ontvang het wat meer
                         kliënte sal lok √ meer kliënte verhoog die inkomste en
                         profyt/winste √
                     •   Salarisverhogings/bonusse/lone aan personeel√          (Enige 3)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Gasvryheidstudies                            5                         DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

2.4                  Rekenaars in spyskaartbeplanning
                     • Verkope van geregte kan aangeteken word en ontleding van
                        gewilde geregte gedoen word√
                     • Die spyskaart kan aangepas word en minder gewilde geregte
                        verwyder word√
                     • Die koste van die spyskaart, bestanddele sowel as die
                        produksiekoste en vooruitgeskatte verkooppryse kan bereken
                        word √
                     • 'n Aanlyn-woordeboek kan die name van die bestanddele
                        vertaal/ speltoets van terme/ geregte √
                     • Ontwikkeling en verandering van resepte word vereenvoudig√
                     • Bestanddelelyste en resepte kan vinnig afgetrek word en
                        gestoor word vir latere gebruik√
                     • Bestellyste kan maklik en akkuraat opgestel word√
                     • Die voedingswaarde van die voedsel op die spyskaart kan
                        vasgestel word√
                     • Die aantal porsies wat uit die resep gemaak word kan op die
                        resep aangedui word√
                     • Bedieningsvoorstelle/ prente/ videos vir spyskaart/produkte√
                     • Metrieke omskakelings kan outomaties gedoen word√
                     • Gestandaardiseerde resepte vir die bereiding van voedsel en
                        voedsel- en drank kan ontwikkel word√
                     • Vinniger/ makliker/spaar tyd om spyskaart op te stel.√ (Enige 4)     (4)

                                                               TOTAAL AFDELING B:           20

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Gasvryheidstudies                            6                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
            VOEDSELKOMMODITEITE

VRAAG 3

3.1      3.1.1       Pâte A Foncer/ Broskors√
                     Pâte sucrée / Ryk soet broskors√
                     Pâte brisée/ Ryk broskors√                              (Enige 1)       (1)

         3.1.2 (a) •     Hitte van die hande af kan die smeer laat smelt√
                   •     Die deeg kan krimp√Gluten ontwikkel wat veroorsaak dat die
                         deeg nie bros krummels het nie/ deeg sal elasties word/ taai√
                     •   Kors kan taai wees/ harde kors√                      (Enige 2)      (2)

                 (b) •   Die verhouding smeer tot meel sal verander/ratio van
                         bestanddele verander√
                     •   Kors sal droog wees/ kraak/ uitmekaarval/ krummel√
                     •   Dit sal die kors hard maak√                        (Enige 2)        (2)

         3.1.3       •   Laat die lug/stoom wat vasgevang is vry√
                     •   Verhoed dat die deeg oneweredig rys/ sal oplig/ blase vorm/
                         bodem van tert sal plat bly √                                       (2)

3.2      3.2.1(a)    Stap 4:
                     • Om te verseker dat die deeg/pasta dik, glad en blink is√
                     • Om 'n sagte deeg te verseker wat sy vorm sal behou tydens
                         die bakproses√
                     • Die regte dikte word verkry wat gespuit/met twee lepels
                         gevorm kan word/nie loperig wees nie√
                     • As te veel eier bygevoeg word kan dit 'n loperige deeg tot
                         gevolg hê wat nie gespuit kan word nie/'n klein volume sal
                         hê/die verhouding of ratio sal verander met te veel eiers√
                     • Kontroleer die konsistensie/verhoed dat te veel eier byvoeg
                         word/grootte van eiers verskil.√
                     • Makliker om een-vir-een eier in te meng/in te roer/moeliker as
                         als gelyktydig by gevoeg word√
                     • Humiditeit in lug beïnvloed die hoeveelheid eiers wat
                         bygevoeg word.                                        (Enige 3)     (3)
                 (b) Stap 7:
                     • Om die bakproses te voltooi/te verseker dat die deeg
                         behoorlik gaar is√
                     • Laat die deeg toe om uit te droog/stoom kan ontsnap/bros
                         dop vorm
                     • Verhoed dat produk inmekaar val/behou vorm√
                     • Verhoed dat dit brand/verseker dat produk geleidelik
                         goudbruin verkleur√                          (Enige 3)              (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Gasvryheidstudies                            7                         DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         3.2.2       •   Churros√
                     •   Beignets√
                     •   Aigrettes√
                     •   Pommes / Aartappel dauphines√                        (Enige 2)     (2)

3.3      3.3.1       •   Verbeter die voorkoms/ verbeter die vorm van die voorbereide
                         gereg√
                     •   Hou die vleis klam/vogtig en sappig√
                     •   Dra by tot die geur/smaak van die vleis√
                     •   Vermeerder die aantal porsies van die spesifieke snit/ rek die
                         porsies√
                     •   Interessante geregte/groter verskeidenheid geregte kan
                         voorberei word√
                     •   Die voedingswaarde van die gereg word verhoog√
                                                                            (Enige 3)       (3)

         3.3.2       •   Dikrib/ Chuck√
                     •   Platrib/ Flat rib√
                     •   Borsstuk/ Brisket√
                     •   Primarib/ Prime rib√                                 (Enige 2)     (2)

         3.3.3       Dit sal nie:
                     • 'n bruin oppervlak hê nie/ dit sal bleek in kleur wees/ 'n
                          aantreklike kleur hê nie√
                     • 'n wenslike geur hê nie√
                     Dit sal:
                     • sarkoplasma verloor √ 'n droë beesvleisrol wees√ as gevolg
                          van die verlies aan vog√                       (Enige 2)          (2)

         3.3.4       •   Laat die beesvleisrol rus nadat dit gaar gemaak is om die
                         vleissappe kans te gee om te stabiliseer.
                     •   Verwyder die tou/ vleisrekke√
                     •   Gebruik 'n skerp mes/ voorsnymes/ elektriese mes van goeie
                         kwaliteit√
                     •   Sny die beesvleisrol teen die grein van die vleis√
                     •   Gebruik die volle lengte van die lem√
                     •   Sny die vleis in egalige snye/skywe√
                     •   Gebruik die merke/kepe van die tou om porsiegroottes te
                         bepaal.                                            (Enige 3)       (3)

         3.3.5       Dit sal duurder wees omdat:
                     • Baie arbeid/ tyd benodig word om die bene te verwyder√
                     • Die snit massa verloor as gevolg van die afwesigheid van die
                          bene√
                     • 'n Verskeidenheid bestanddele gebruik word om die rol mee te
                          vul√
                     • Die koste van die tou/vleisrek verhoog die prys.   (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Gasvryheidstudies                                8                           DBE/November 2019
                                         NSS – Nasienriglyne

         3.3.6            Beesvleisrol                         T-been skyf
                         120g -150g √                          150g-250g √

                     Beesvleisrol is beenloos, dus ‘n kleiner porsie as die T-been wat ‘n
                     been bevat. √                                              (Enige 2)         (2)

3.4      3.4.1       •      Pollo-vegetariërs/ Pollotarian √
                     •      Pollo-pescotariërs √
                     •      Flexitariërs√
                     •      Semi-vegetariërs√                                       (Enige 2)     (2)

         3.4.2       •      Lacto-ovo / Ovo-lacto vegetariërs √
                     •      Pollo-vegetariërs √
                     •      Pollo-pescotariërs √
                     •      Pesco-vegetariërs/Pescotarian √
                     •      Flexitariërs√
                     •      Semi-vegetariërs√                                       (Enige 2)     (2)

3.5      3.5.1       Verkoopsprys =
                     Totale koste/voedselkoste+oorhoofse+arbeidskoste + Wins √
                     R 25 000 + R 5 000 + R 3 500/ =R33500√
                     R33500 x 35/100 √
                     R 33 500 + R 11 725√
                     R 45 225√ (R moet ingesluit wees)

                     (Formule (x1) + enige 2 stappe (x2) + korrekte verkoopsprys (x1))            (4)

         3.5.2       Verkoopsprys per persoon = Verkoopprys/ Aantal persone √
                     R 45 225 ÷ 100 √
                     R 452.25 per persoon √ (R moet ingesluit wees)

                     (Formule (x1) + (÷100) + prys per persoon (x1))                              (3)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Gasvryheidstudies                               9                          DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1      4.1.1       •   Geen keuse in gange nie/ vaste spyskaart√
                     •   Geen keuse tussen geregte nie√
                     •   Die prys is vasgestel vir die hele spyskaart √
                     •   Die spyskaart het die korrekte uitleg vir 'n table d'hote
                         spyskaart√                                                (Enige 1)    (1)
         4.1.2       •   Romerige Mosselsop √ met Croutons√
                     •   Appelsorbet√
                     •   Lamsboud√
                     •   Mornay Sous √
                     •   Kruisement-rys-timbale√
                     •   Gestoomde boontjies met Spekstukkies√
                     •   Pampoenpoffers met Karamelsous√
                     •   Cremora tert met 'n Beskuitjiekors√
                         (Hele gereg moet gegee word)                             (Enige 4)     (4)
         4.1.3       •   Romerige Mosselsop√ met Croutons √
                     •   Mornay Sous √
                     •   Pampoenpoffers met Karamelsous/ Pampoenpoffers √
                     •   Cremora tert met Beskuitjiekors/ Beskuitjiekors√ (Enige 2)             (2)

4.2      4.2.1       Inmaak/ Bottel √                                                           (1)
         4.2.2       •   Suurstof/Lug word uitgesluit√verhoed die groei van bakterieë
                         kan die agteruitgang van organiese stowwe verhoed/ oksidasie
                         voorkom √
                     •   Die hitte/kook √wat tydens die inmaak proses gebruik word
                         vernietig mikroörganismes en ensieme√
                     •   Natuurlike preserveermiddels/ Suiker en asyn √ word
                         bygevoeg       om     groei   van     mikroorganismes      te
                         verhoed/voorkom.√                       (Enige 2 met rede)             (4)
4.3      4.3.1       Sjokolademousse is 'n koue √, romerige/glad√, soet√, ligte√,
                     donsige/skuimerig/ belugte mengsel√ met 'n ryk/ sjokoladesmaak√
                                                                              (Enige 2)         (2)
         4.3.2       Eierwitte sal NIE skuim nie/skuimvorming verhoed:
                     -plastiese mengbakke gebruik word√
                     -die apparaat vetterig is of vol vet is√
                     -daar selfs net spore van eiergeel in die wit is nie√
                     -die eiers nie by kamertemperatuur is nie√
                     -ouer eiers het nie 'n hoë skuimkapasiteit nie agv waterige eierwit √
                     Verhoging van skuimvorming:
                     -koper mengbakke veroorsaak 'n katalitiese reaksie wat help om 'n
                     meer stabiele skuim te verkry√
                     -sure bv. Suurlemoensap en kremetart verhoog die skuimvermoë√
                     -Vars eiers het 'n beter skuimvermoë/ eiers 2 dae oud √
                     -Geronde mengbakke/ klitsers met dun lemme/draadjies gee beter
                     volume                                                     (Enige 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Gasvryheidstudies                            10                           DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         4.3.3       •   As die sjokolade te warm word, sal dit korrelrig/krummelrig √
                         raak en skroei/ gebrande smaak √
                     •   Die mousse sal nie 'n gladde tekstuur hê nie√/ dit sal klonterig
                         wees √/ mousse kan loperig √ wees met klonte in√
                     •   Die finale produk sal smaak√ en glans√ verloor en 'n donker
                         kleur hê√                                             (Enige 2)       (2)

4.4      4.4.1       (a) Warm nagereg√                                        (1)
                     (b) 'n Warm/ Gebakte sponsbasis √ met versoete suiker√ room √-
                         en-bottersous √ wat oor die warm spons gegooi word √
                                                                           (Enige 2)            (3)

         4.4.2           GEROERDE EIERVLA                  GEBAKTE VLA
                           - Gaargemaak op 'n                - Gaargemaak in 'n bain-
                             stoofplaat bo-op die              marie/waterbad binne-in
                             stoof/ Indirekte                  die oond √
                             stoom/bain-marie/
                             dubbelkoker√
                           - Heeltyd geroer word√            -   Geen roer √
                           -   Loperige konsistensie√        -   Stol/set en kan ontvorm
                                                                 word.√
                           -   Kan as 'n sous/               -   Word geëet as 'n
                               bykomstigheid/ basis              gereg√
                               vir 'n ander gereg√
                                             (Enige 2)                     (Enige 2)           (4)

4.5      4.5.1       Die gelatienmengsel was nie toegelaat om te verdik√ tot die
                     konsistensie van dik eierwit om 'n jel te vorm voordat die vrugte
                     bygevoeg is nie /Ratio van gelatien nie korrek nie/te min gelatien
                     gebruik/vrugtestukke te groot.√                      (Enige 1)            (1)

         4.5.2       •   Groot hoeveelhede suiker was gebruik√
                     •   Groot hoeveelhede suur was gebruik√
                     •   Die byvoeging van te veel soliede/vaste bestanddele soos
                         vrugte, groente en neute√
                     •   Byvoeging van groot hoeveelhede geklopte room/ eierwitte√
                     •   Byvoeging van sout/ te veel sout√
                     •   Ratio verkeerd/ te min gelatien of te veel vloeistof √
                     •   Nie genoeg tyd toegelaat om te stol nie√
                     •   Temperatuur nie koud/laag genoeg nie√
                     •   Gelatien is oorverhit/ het gekook√
                     •   Gelatien is nie korrek gehidreer of gedispergeer nie/ stringe
                         word gevorm√
                     •   Byvoeging van die warm gedispergeerde gelatien by 'n koue
                         vloeistof, vorm stringe/klonte√                        (Enige 4)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Gasvryheidstudies                            11                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

4.6      4.6.1       Verskillende soorte rou /rou groente√. Die groente word algemeen
                     in skywe of stokkies gesny√, insluitend wortels, soetrissies, vars
                     groenbone, komkommer, sampioene, dwerg tamaties, seldery√
                                                                                (Enige 1)     (1)

         4.6.2       Rumaki√
                     Kebab√                                                                   (2)

         4.6.3       -'n Groot aantal mense kan gelyktydig onthaal word √
                     -'n Klein spasie word gebruik. √
                     -Min/geen eetgerei en breekware word benodig√
                     -Minder tafels en stoele benodig √
                     -Geen dek van covers vir gaste.√
                     -Geen wagtyd vir bediening van voedsel/ korter funksietyd√
                     -Die spyskaart/venue kan relatief goedkoop wees as dit goed
                     beplan is√
                     -'n Verskeidenheid happies kan bedien word/verskeie kulture en
                     gelowe kan geakkommodeer word√
                     -Voedsel kan maklik geëet word. √
                     -'n Spesiale/Sosiale atmosfeer ontstaan as gevolg van die gaste
                     wat staan en met mekaar meng √
                     -Laat meer ruimte vir kreatiwiteit tov geregte√
                     -'n Tafelplan word nie benodig nie. √
                     -Baie minder bedieningspersoneel nodig/ gaste bedien hulself.√
                                                                           (Enige 6)          (6)
                                                                                              [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C:            80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Gasvryheidstudies                            12                        DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING

VRAAG 5

5.1      5.1.1       Sterk punte:
                     • Jane is selfgemotiveerd√
                     • Jane is hardwerkend√
                     • Sy gaan al haar kommoditeite by die plaaslike verskaffers kry√
                     • Haar werknemers is van dieselfde area /sy kon kokke,
                         skoonmakers en afleweringspersoneel opspoor.√
                     • Sy het alreeds 'n teikenmark geïdentifiseer/skoolkinders √
                     • Sy is baie kreatief/ontwerp eie pamflet √
                     • Geen kompetisie in die area nie/geen ander kosplekke nie√
                                                                            (Enige 3)       (3)

         5.1.2 (a) Jane moet die volgende insluit by die besigheidsbeskrywing:
                   • Besigheidsadres / 7 Dutywa EC√
                   • Tipe besigheid/onderneming bv. alleeneienaar /Jane's
                       Spyseniering√
                   • Handelsmerk/onderneming          of    besigheid   se     naam/
                       logo/kleredrag soos uniforms vir die werknemers/Jane's
                       Spyseniering√
                   • Sy moet kort-, medium- en langtermyndoelwitte stel/teikens
                       stel√
                   • Sy moet 'n padkaart insluit wat die ligging van die besigheid
                       aandui/ GPS koördinate -32.0965˚S; 28.3111˚E √
                   • Sy moet 'n plan wat die uitleg van die besigheid
                      aantoon, insluit√                                    (Enige 2)        (2)

                 (b) Jane moet die volgende insluit in haar bedryfsplan:
                     • Aankope en verskaffers√ /Name van die plaaslike
                         verskaffers√/   datums       en     tye    van   aflewering√/
                         betalingsvoorwaardes of terme√ / voorraadkontrole en stoor
                         van voorraad√
                     • Personeelplan√ / Organogram√/ besonderhede van die twee
                         kokke, die twee skoonmakers en die afleweringspersoneel se
                         werksbeskrywing/pligte√, hulle verantwoordelikhede√
                                                                             (Enige 4)      (4)

         5.1.3       •   Die naam van die produk kan bygevoeg word √
                     •   Beskrywing van die produkte√
                     •   'n Prent van die klaarprodukte√
                     •   Die prys van die produkte√
                     •   Die adres en kontaknommers/ webwerf√
                     •   Tye / Besigheidsure wanneer die produk beskikbaar gaan
                         wees√
                     •   Promosies bv. Middagetepakette, spesiale aanbiedinge,
                         private spyseniering√                         (Enige 4)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Gasvryheidstudies                            13                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

5.2      5.2.1       •   Poleer en dek eetgerei √
                     •   Plaas al die ander / korrekte eetgerei wat deur die spyskaart
                         benodig word√ aan die buitekant van die hoofgeregmes en –
                         vurk op die tafel√ / in die volgorde waarin die geregte bedien
                         gaan word, die eetgerei van die 1ste gang sal aan die heel
                         buitekant wees√
                     •   Snykant van lemme van alle messe moet na links wys.√
                     •   Plaas die nagereglepel en –vurk dwars aan die bokant van die
                         cover√ die steel van nagereglepel word altyd na regs bo die
                         nageregvurk wat na links is, geplaas √
                     •   Plaas die entrée mes/broodmes aan die regterkant van die
                         kleinbordjie, parallel met die hoofgeregmes√, snykant na links
                         sodat die broodrolletjie op die bordjie geplaas kan word√
                     •   Plaas die hoofgeregmes en –vurk 1-2,5 cm/duim vanaf die
                         tafel se rand√
                     •   Daar moet ongeveer 25 tot 29 cm tussen die mes aan die
                         regterkant en die vurk aan die linkerkant wees (afhangend van
                         die grootte van die hoofgeregbord)√                   (Enige 3)      (3)

         5.2.2       •   Stoom en poleer alle glase.√
                     •   Korrekte glase volgens spyskaart. √
                     •   Posisie van die witwynglas is 2.5cm vanaf die punt van die
                         hoofgeregmes.√
                     •   Addisionele glase word aan die bokant met 'n hoek van 45° na
                         links vanaf die eerste/witwynglas geplaas.√
                     •   Witwynglase eerste √ en rooiwynglase tweede.√
                                                                          (Enige 2)           (2)

         5.2.3       Tafelversierings:
                     • Die tema van die tafelversierings moet gepas wees vir die tipe
                         funksie en moet met die res van die dekor saamsmelt√ bv.
                         indien die tema plaaslik of etnies is, moet die tafelversierings
                         etnies wees of 'n etniese kleurskema hê√
                     • Moenie die sig van die gaste belemmer nie/ nie té hoog nie√
                     • Die kleure van die blomme, tafeldoeke en servette moet met
                         die kleurskema/tema saamsmelt.√
                     • Die blomme mag nie 'n oorweldigende geur afgee nie.√
                                                                               (Enige 2)      (2)

         5.2.4       Tafelnommers:
                     • Moet groot genoeg wees om van die ingang raakgesien te
                         word.√
                     • Nommer moet duidelik sigbaar wees vanaf ingang.√                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Gasvryheidstudies                            14                        DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

5.3      5.3.1       •   Administrasiekantoor√
                     •   Gimnasium√
                     •   Swembad√
                     •   Parkering√
                     •   Bemarking√
                     •   Wassery√
                     •   Menslike hulpbronne/ HR√
                     •   Finansies/Boekhouding√                                            M3
                     •   Instandhouding√                                                   F112
                     •   Sekuriteit√                                         (Enige 3)     (3)

5.4      5.4.1       Groet van die gaste:
                     • Die Maître d hotel moet binne 30 sekondes van gaste se
                        aankoms by die restaurant met hulle oogkontak maak √
                     • Maitre d groet die gaste op 'n professionele wyse/
                        vriendelik/bedagsame/ verwelkomende manier/√
                     • Kontroleer/ die gaste se bespreking en bevestig wie die
                        gasheer of gasvrou is√
                     • Maitre d stel gaste aan kelner voor√
                     • Die kelner groet die gaste op 'n beleefde wyse √
                     • Spreek die gasheer/-vrou in hul voorkeurtaal aan√
                                                                          (Enige 3)        (3)

         5.4.2       Aanbied van die rekening:
                     • Wanneer die rekening by die tafel aangebied word, word dit
                        vanaf die gasheer/-vrou √ se linkerkant gedoen √
                     • Die rekening moet toegevou en op 'n kleinbordjie of in 'n lêer
                        gesit word sodat die bedrag nie sigbaar is nie√
                     • Indien daar geen gasheer/-vrou is nie, moet die rekening in die
                        middel van die tafel geplaas word √
                     • Laat genoeg tyd toe om die korrekte bedrag in die lêer te
                        plaas/ bied alternatiewe betalingsmetodes aan √
                     • Die kelner neem die lêer met die geld en die rekening na die
                        kassier √                                           (Enige 3)      (3)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Gasvryheidstudies                            15                         DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1      6.1.1       •   Naam van die wyn√
                     •   Oorsprong√
                     •   Oesjaar√
                     •   Kultivar / druifvariëteit/ Tipe wyn√
                     •   Bottel se volume√
                     •   Vervaardiger/ Landgoed/Unieke naam/Brand name√
                     •   Gesondheidswaarskuwing√
                     •   Egtheidseël√
                     •   Staafkode– om die bottel wyn te identifiseer√
                     •   Voorgestelde bedieningstemperature/ bedien die wyn teen 15-
                         20˚C√
                     •   Gepaste voedsel – pas of paring van voedsel met rooiwyne√/
                         Rooivleisgeregte√
                     •   Beskrywing van die geur van die wyn√
                     •   Land van oorsprong- nie verpligtend vir die plaaslike mark nie√
                     •   Alkoholinhoud in persentasie – bv. 12% van die volume √
                     •   Verkoper se kodenommer/ naam /adres√
                     •   Naam toegewys deur klas√                              (Enige 4)     (4)

         6.1.2       •   Stoor of berg wyn by 'n temperatuur van 10-12°C/koel
                         temperature√
                     •   Stoor in donker toestande weg van ultraviolet lig/ nie direkte
                         sonlig nie√
                     •   Geen geraas of vibrasies.√
                     •   Klam area√
                     •   Bottels moet op hul sye geplaas word sodat die kurk klam en
                         uitgeswel kan bly√
                     •   Rooiwynbottels moet in 'n effens geligte posisie geplaas word√
                     •   Wyn moet op 'n gereelde basis gedraai word√
                     •   Wyn van dieselfde soort moet saam geberg word√
                     •   Wynbottels moet met hul etiket na bo of na voor gepak en
                         geberg word√
                     •   Indien wyn in kartonhouers geberg word, moet die pyle altyd
                         na bo wys√                                            (Enige 4)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Gasvryheidstudies                            16                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         6.1.3       •   Vra of die gasheer die wyn wil proe√
                     •   Skink 'n mondvol in die gasheer se glas√
                     •   Die bottel mag nooit aan die glas raak nie/ moenie glas oplig
                         nie√
                     •   Die etiket van bottel moet na die gasheer wys√
                     •   Skink vanaf die regterkant van die gasheer√
                     •   Nadat die gasheer die wyn goedgekeur het, moet die ander
                         gaste se glase gevul word,eindig by die gasheer√
                     •   Skink vir dames eerste.√
                     •   Beweeg in 'n antikloksgewyse rigting√
                     •   Skink die glas ½ vol√
                     •   Maak seker dat daar genoeg wyn vir al die gaste is√
                     •   Nadat klaar geskink is word die bottel wyn op die tafel
                         geplaas√
                     •   Hervul glase soos benodig√                                           M166
                     •   Wanneer die bottel leeg is, vra of die gasheer nog 'n bottel van     F60
                         dieselfde wyn wil hê of die wynlys moet bring√        (Enige 5)      (5)

6.2      6.2.1       •   Op die perseel/binneverbruikranklisensie – laat die
                         gebruik/drink van drank toe op die perseel waar dit aangekoop
                         is,√ drank mag nie van die perseel/restaurant af verwyder word
                         nie √                                                      (2)
                     •   Weg van die perseel/buitverbruikdranklisensie – drank word
                         verkoop by bv. 'n drankwinkel√ en op 'n ander plek
                         gebruik/gedrink√                                           (2)       (4)

6.3      6.3.1       Geskud/ geskud en deurgesyg√                                             (1)

         6.3.2       •   Strope√
                     •   Kwasse√
                     •   Vrugtesappe√                                           (Enige 2)     (2)

6.4      6.4.1       •   EIEO – Eerste In Eerste Uit prinsiep moet gebruik word/ouer
                         voorraad moet eerste gebruik word√
                     •   Moet 'n sisteem van minimum en maksimum voorraad hê/nie
                         te veel voorraad op hande hê nie √
                     •   Plaas 'n bestelling/ rekwisisie sodra die minimum voorraadvlak
                         bereik word / voor die voorraad op is√
                     •   Daaglikse voorraadkontrole is belangrik wanneer kroegmanne
                         skofte ruil√
                     •   Gerekenariseerde voorraadkontrolesisteme kan ook gebruik
                         word√
                     •   Bestel van voorraad moet vroegtydig gedoen word om
                         aflewering toe te laat voordat voorraad klaar is√
                     •   Vra voorraad betyds van die stoorman aan om tekorte te
                         voorkom gedurende die aande √                        (Enige 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Gasvryheidstudies                            17                         DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         6.4.2       •   Die kroegman moet sy emosies beheer/kalm bly/ professioneel
                         bly/beleefd bly√
                     •   Die kroegman moet oogkontak maak en 'n positiewe
                         liggaamshouding hê√
                     •   Die kroegman moet nie met die gas argumenteer nie√
                     •   Bied verskoning aan√
                     •   Indien die kroegman nie self die situasie kan hanteer nie, moet
                         die Maître d hotel/bestuurder ingeroep word√
                     •   Vra die gaste of hulle 'n ander mocktail wil bestel/ bied ander
                         opsies aan √                                          (Enige 3)    (3)

6.5                  •   Hanteer die situasie kalm en professioneel√
                     •   Verduidelik die situasie aan die gaste /Kondig die situasie
                         aan√
                     •   Maak verskoning√ en bied 'n beperkte spyskaart aan√ wat nie
                         enige geregte of drankies insluit wat met elektriese toebehore
                         voorberei moet word nie bv. Slaaie en koue drankies√
                     •   Indien 'n kragopwekker beskikbaar is, skakel dit aan√
                     •   Restaurantpersoneel moet beligting voorsien soos kerse√
                     •   Skakel elektriese apparaat af en trek kragproppe uit.√
                     •   Gebruik gasstowe en gastoerusting√
                                                                               (Enige 4)    (4)
                                                                                            [30]

                                                              TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                  GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2019-nsc-november-exam-question-paper-afrikaans/680d333c-cabc-4062-a679-b046b171d9b8) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 MEMO SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept2019-afrikaans/d831868d-8ed2-4860-a5fe-8fe88c1eebdd) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2019-memo-eng/027fee47-6ee6-4734-bc16-b74f2ea6b03e) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2019-memo-afr/28602ba1-6612-4abd-8fee-fb4ad3770803) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-eng/4cdf167c-e681-44bc-a84c-fa83d2c48fd0) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
