# Information Technology Grade 12 P2 Supplementary 2015 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-information-technology-2015-supplementary-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/519ed502-555a-4e38-834e-466ead5299b6
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 Supplementary 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-information-technology-2015-supplementary-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/519ed502-555a-4e38-834e-466ead5299b6)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Supplementary Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                             FEBRUARIE/MAART 2015

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                     Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Inligtingstegnologie/V2           2                DBE/Feb.–Mrt. 2015
                          NSS – Memorandum

AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

VRAAG 1

1.1        C                                                             (1)

1.2        C                                                             (1)

1.3        B                                                             (1)

1.4        A                                                             (1)

1.5        D                                                             (1)

1.6        B                                                             (1)

1.7        B                                                             (1)

1.8        D                                                             (1)

1.9        C                                                             (1)

1.10       A                                                             (1)

                                             TOTAAL AFDELING A:           10

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Inligtingstegnologie/V2                         3                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1.1     'n Bedryfstelsel is (stelsel-) programmatuur  wat al die aktiwiteite wat in die
          rekenaar plaasvind bestuur / beheer.                                                  (2)

2.1.2     Android                                                                               (1)

2.1.3     Enige EEN: 
          • Indien die opgraderingsproses onderbreek word mag die toestel nie meer
             funksioneer nie.
          • Die opgraderingsprogrammatuur mag foute/haakplekke (bugs) bevat.                     (1)

2.1.4     •    Die bedryfstelsel verdeel/deel die tyd van die SVE tussen die aktiewe
               programme. 
          •    Dit wil voorkom asof die rekenaar meervuldige programme terselfdertyd
               uitvoer.                                                                         (2)

2.2       Enige TWEE: 
          • Fisiese grootte is kleiner as HDD
          • Dit is meer robuus as HDD
          • Dit gebruik minder krag as HDD
          • Dit is vinniger as HDD                                                               (2)

2.3.1      Sparteling ('Thrashing')                                                             (1)

2.3.2     Dit maak gebruik van spasie op sekondêre geheue/stoorspasie/hardeskyf
          en gebruik dit as primêre geheue/RAM.
          Virtuele geheue (slegs een punt)                                                       (2)

2.3.3     Dit kan moeilik wees om ETG-skyfies ('RAM chips') /DIMMs wat aanpasbaar
          is met ouer die moederborde in die hande te kry.                                      (1)

2.4.1     Elke kern kan 'n aparte programme op dieselfde tyd verwerk .
          OF
          Elke kern tree op soos 'n aparte SVE wat dit moontlik maak om meervuldige
          take gelyktydig uit te voer.                                                           (2)

2.4.2     3Tb HDD  Grootte van die hardeskyf kan verminder word                                 (1)

2.4.3      (a) Die klokpulse bepaal die tempo waarteen aktiwiteite in die SVE
           plaasvind, data-oordrag/verwerking vind slegs plaas met elke puls van die
           stelselklok.                                                                          (2)

2.4.3      (b) Die spoed van die stelselklok  sal met 'n spesifieke waarde
           vermenigvuldig word om die vereiste klokspoed vir die spesifieke SVE te
           verkry.
           Klokvermenigvuldiging – slegs een punt                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Inligtingstegnologie/V2                     4                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

2.4.4     (a) Dit verbind die verskillende komponente op die moederbord. 
          OF
          Die interne busse dra data en instruksies tussen komponente oor.                   (1)

2.4.4     (b) Punt-tot-punt-konneksies is toegewyde konneksies wat nie onderbreek/
          gedeel kan word nie  en dus die werking van die SVE bespoedig terwyl
          busse tussen komponente gedeel word/data tussen meervuldige komponente
          oordra.                                                                           (2)

2.5.1     Dit kan in toegangsbeheer gebruik word om ongemagtigde toegang tot
          skootrekenaar te voorkom 
          OF 'n soortgelyke beskrywing bv. - gebruik vir biometriese toegangsbeheer          (2)

2.5.2     Enige EEN: 
          • Retina-skandeerder
          • Gesigherkenning-skandeerder
          • Stemherkenning                                                                   (1)

                                                             TOTAAL AFDELING B:              25

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Inligtingstegnologie/V2                     5                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1.1     Regte uitleg                              rekenaar
          Diagram sluit in:
          Skakelaar/Spil ('Switch/Hub') 
                                                            skakelaar
          Rekenaars 

                                                                                               (3)

3.1.2     Enige TWEE: 
          • Maklik om foute op te spoor
          • Maklik om individuele rekenaars te vervang
          • Indien een toestel ophou werk word die res van die netwerk nie
            onderbreek nie
          • Maklik om te installeer/op te stel/onderhou                                        (2)

3.1.3     Bus  of Ring                                                                        (1)

3.2.1     Mobiliteit 
          OF kostebesparing/makliker om op te stel                                             (1)

3.2.2     Enige TWEE: 
          • WiFi-reikwydte is beperk.
          • Geboue/obstruksies mag 'n verspreide uitleg vereis
          • Meervoudige rekenaars wat een toegangspunt deel sal die spoed drasties
             verminder
          • 'n Toegangspunt kan slegs 'n beperkte getal konneksies ondersteun.                 (2)

3.2.3     Omdat die sein uitgesaai word, is dit maklik om die data te ondervang en
          daarom kan toegang tot die data en wagwoord verkry word.                             (1)

3.3.1     Dit is die proses waardeur 'n baie egte weergawe van 'n webtuiste (of e-pos)
          geskep word in 'n poging om 'n gekskeerdery/poets ('hoax')/vals webblad te
          skep wat voorgehou word as 'n ander geldige webblad. 
          OF
          Die skep van 'n gekskeerdery/poets ('hoax')/vals webblad wat 'n ander
          geldige webblad baie goed weergee.                                                   (2)

3.3.2     Enige TWEE van die volgende konsepte 
          • Gebruik 'n antivirusprogram en anti-klikprogramme
          • Dateer programmatuur/antivirus gereeld op
          • Moenie eposse of aanhangsels van bronne wat onder verdenking is
             oopmaak nie
          • Skandeer eksterne toestelle voordat jy dit gebruik
          • Moenie roofprogrammatuur/onbetroubare programmatuur installeer nie
          • Aktiveer die netskans (firewall)
          • Moenie aflaai/besoek aflê aan suspisieuse webtuistes nie
          • Lees en gehoorsaam sekuriteitswaarskuwings op webtuistes/
             programmatuur                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Inligtingstegnologie/V2                      6                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                     NSS – Memorandum

3.4.1     •    Tegnologie wat in webtuistes gebruik word, is nie aanpasbaar
               nie/beskikbaar op mobiele toestelle nie, bv. Flash player. 
          •    Die webtuiste is nie ontwerp vir 'n kleiner skerm nie/is vir 'n groter
               rekenaarskerm ontwerp.                                                         (2)

3.4.2     Bluetooth word deur toestelle soos sleutelborde gebruik en WiFi word deur
          kabellose netwerke gebruik  twee aparte tegnologieë.
          OF
          Die mobiele toestel beskik oor twee kabellose tegnologieë – slegs EEN punt           (2)

3.5.1     VoIP                                                                                (1)

3.5.2     Enige TWEE: 
          • Data is duur.
          • Bandwydte van konneksies is dikwels baie laag
          • Internetkonneksies is nie betroubaar nie/nie orals beskikbaar nie.
          • Nie alle skole sal oor die nodige hardeware beskik nie.                            (2)

3.5.3     Oor-platform beteken dat programmatuur ontwerp is om op verskillende
          bedryfstelsels te kan uitvoer.                                                      (1)

3.6.1     Die bestuurder moet met die Internet verbind wees.  Daarna koppel die
          bestuurder met die hulpbronsentrum se bediener  waarvan toegang deur 'n
          gebruikersnaam en 'n wagwoord beheer word.                                          (3)

3.6.2     Die tafelrekenaar van die afstandstoegang-tafelrekenaar verskyn as 'n aparte
          toepassing op sy rekenaar wat hom toelaat om op die rekenaar te werk asof
          hy voor die self rekenaar sit.                                                      (2)

                                                               TOTAAL AFDELING C:              27

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Inligtingstegnologie/V2                        7                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1       'n Tafelrekenaardatabasis word gewoonlik vir enkel-gebruikertoepassings
          gebruik en op persoonlike rekenaars geïnstalleer. 
          'n Bedienerdatabasis word op 'n bediener geïnstalleer en word toegang word
          daartoe verkry deur die gebruikers van die netwerk en dit word gedeel deur
          gebruikers.                                                                          (2)
4.2.1     (a)    1 (ToestelleTb) tot baie (UitgeneemTb)                                        (1)
          (b)    ToestelID in ToestelleTb en ToestelID in UitgeneemTb                         (2)
          (c)    UitgeneemTb het ToestelID as die vreemde sleutel  en ToestelleTb
                 het ToestelID as primêre sleutel                                              (2)
4.2.2     (a)    SELECT Maak, Tipe, Waarde FROM ToestelleTb WHERE Tipe = 'T'
                 ORDER BY Waarde DESC
                 • Regte velde en tabel: Maak, Tipe, Waarde uit ToestelleTb 
                 • Voorwaarde: Tipe = 'T' 
                 • Sorteer: ORDER BY  Waarde DESC                                             (4)
          (b)     DELETE FROM ToestelleTb WHERE Tipe = 'F'
                  • Regte Tabel: ToestelleTb 
                  • Regte veld: Tipe 
                  • Regte voorwaarde: 'F'                                                      (3)
          (c)     UPDATE ToestelleTb SET Waarde= Waarde- Waarde*10%
                  • Regte instruksie en tabel:- UPDATE ToestelleTb
                  • Regte veld om te verander := Waarde 
                  • Regte berekening:- Waarde-Waarde *10%  OF                 Waarde-
                    Waarde*0.01                                                                 (3)

          (d)     SELECT LidID, Tipe, DatumUitgeneem FROM ToestelleTb,
                  UitgeneemTb WHERE ToestelleTb.DeviceID = UitgeneemTb.
                  ToestelID AND DatumTerug IS NULL
                  • Regte velde: LidID, Tipe, DatumUitgeneem 
                  • Regte Tabelle: ToestelleTb, UitgeneemTb 
                  • Konneksie: ToestelleTb. ToestelID = UitgeneemTb. ToestelID 
                  • Regte veld in voorwaarde: DatumTerug 
                  • Regte voorwaarde: IS NULL                                                  (5)
4.3.1     •     Boete – currency 
          •     GeboorteDatum – date                                                            (2)
4.3.2     Enige TWEE van die volgende: 
          Kan slegs twee boeke uitneem/geen spasie om meer as twee boeke uit te
          neem nie
          Herhalende velde
          Velde is afhanklik van 'n ander veld as die primêre sleutel
          Twee verskillende entiteite (lede/boeke) is in een tabel ingesluit                    (2)

                                                              TOTAAL AFDELING D:                26

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Inligtingstegnologie/V2                       8                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING E: ONTWIKKELING VAN OPLOSSINGS

VRAAG 5

5.1.1      (a)     Ouderdom: die gebruiker moet uit 'n lys van opsies kies wat ongeldige
                   toevoer voorkom. 
                   OF voorkom tikfoute/al die moontlike waardes word vertoon/spaar tyd             (1)

           (b)     Geslag: slegs een van die gegewe opsies mag gekies word. 
                   OF voorkom dat beide opsies gekies kan word/voorkom tikfoute                    (1)

5.1.2     Enige EEN: 
          • Enige karakter kan in 'n string-veranderlike gestoor word
          • Teksblokkie is tipe string en die van-veranderlike sal van dieselfde tipe
             wees
          • Geen omskakeling van tipes is nodig as waardes gebruik word nie                        (1)

5.1.3     'n Verkeerde dag kan vir 'n spesifieke maand gekies word  29 Februarie kan
          in 'n jaar wat nie 'n skrikkeljaar is nie gebruik word OF 30 Februarie/31 April,
          ens.                                                                                    (2)

5.1.4     Enige TWEE: 
          • Vertoon wat die fout veroorsaak het/Gee 'n spesifieke foutboodskap
          • Dui aan hoe die fout reggestel kan word
          • Die gebruiker kan die opsie gegee word om voort te gaan of die huidige
             bewerking te kanselleer.                                                              (2)

5.2.1     Dit word gebruik om 'n objek te skep.                                                   (1)

5.2.2     Die attribute is privaat  /toegang tot attribute kan nie direk verkry word nie          (1)

5.2.3     (a) Hulp ('Auxiliary')                                                                  (1)

5.2.3     (b) if (oud >=10 AND adres Not Null)  OR
                         (oud > 16 AND lidmaatskap gevalideer)  return true
          else
             return false                                                                         (4)

5.3.1     (a) Lees dae                                                                            (1)

5.3.1     (b) (dae > 0)  AND (dae < 100)
          LET WEL: AND moet gebruik word.
          Aanvaar indien Java of Delphi kode gebruik word.                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Inligtingstegnologie/V2                         9                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

5.3.2     (a)
                     Tel     Tel < 10
                     1       True
                     2       True
                     3       True
                     4       True
                     5       True
                     6       False
          Tel inkrementeer van 1 tot 6 
          Tel < 6 True vir 1 tot 5 
          Tel < 6 False vir 6                                                                        (3)

5.3.2     (b) Tel <= 6                                                                               (1)

5.3.2     (c) Teller sal 1 groter wees as die regte teller ( tel sal 7 word) 
          OF Gemiddeld sal foutief bereken word                                                       (1)

5.3.2     (d) Reël 1: Tel = 0                                                                        (1)

5.4       Punte word gegee vir:
          • Neem die eerste indeks as die hoogste of maak hoogste = 0
          • Stap met lus deur dae om te vergelyk
          • Toets waarde van skikking teen die hoogste of waarde van hoogste
            indeks
          • then Verander hoogste of hoogste indeks 

          Moontlike algoritme van oplossing
          Neem eerste indeks as hoogste
          Lus van 2 tot 5 (4 keer) 
            Toets waarde van skikking teen hoogste indeks se skikkingswaarde
               Verander indeks na nuwe hoë waarde
          Vertoon uit die Weeksdae skikking die dag in die hoogste Indeks se posisie

          LET WEL: Lus en if se afhanklikheid moet duidelik aangedui word/ingekeep
          word.

          Moontlike pseudokode van oplossing

                    hoogIndeks  1
                    indeks  1
                    Herhaal todat indeks = 5
                         indeks  indeks + 1
                         If GetalBoeke[indeks] > GetalBoeke[hoogIndeks]
                             hoogIndeks  indeks
                      end herhaal
                    Vertoon uit die Weeksdae skikking die dag in die
                    hoogIndeks posisie                                                                (4)

                                                                   TOTAAL AFDELING E:                 27

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Inligtingstegnologie/V2                      10                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                     NSS – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1.1     Enige TWEE: 
          • Spaar papier
          • Spaar ink/kassette
          • Makliker om te versprei/kan via epos of dropbox stuur
          • Goedkoper om aan baie mense te stuur
          • Makliker om te bêre/rugsteun/stoor                                                 (2)

6.1.2     Dui aan dat die rekenaar effektief met energie werk sonder om werkverrigting
          in te boet.
          OF Toestel is ontwerp om minder elektrisiteit te gebruik.                            (1)

6.1.3     Enige TWEE: 
          • Herwin
          • Gebruik vir spaarparte
          • Maak gebruik van maatskappye wat e-afval weggooi                                   (2)

6.2.1     4G word deur sellulêre diensverskaffers voorsien as 'n uitbreiding van
          mobiele stemdienste terwyl WiMAX 'n diens is wat slegs aan
          Internetkonneksie toegewyd is                                                       (2)

6.2.2     Sellulêre data/Internetkonneksie is in die algemeen duur.                           (1)

6.2.3     Beide gebruik radiogolwe/mikrogolftransmissie                                       (1)

6.3.1     Enige EEN: 
          • Diefstal van data
          • Diefstal van hardeware
          • Beskadig data per ongeluk/Vee uit terwyl met data werk                             (1)

6.3.2     Enige TWEE voorbeelde met verduidelikings:
          RAID – gebruik meervuldige skywe om om verlies van data te voorkom/
          verlore data te herwin
          Rugsteun – voorsien 'n addisionele kopie van data wat gebruik kan word
          nadat data verlore gegaan het
          Anti-skadelike sagteware (malware) - beskerm teen kwaadwillige programme
          wat data mag beskadig
          Netskans ('Firewall') – voorkom ongemagtigde toegang tot plaaslike netwerk
          om toegang tot of diefstal van data te voorkom
          Opleiding van personeel – leer mense hoe om risiko's soos strikroof
          ('phishing') en spoef ('spoofing') te identifiseer.                                  (4)

6.4.1     Dit is 'n klein tekslêer wat op jou rekenaar gestoor word wanneer jy 'n
          webtuiste besoek wat jou gebruike en voorkeure vir spesifieke webtuistes
          aanteken.                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Inligtingstegnologie/V2                       11                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

6.4.2     Enige TWEE: 
          • Koekies word nie gestoor nie.
          • Persoonlike besonderhede is nie toegangklik nie.
          • Geen rekord van blaai-geskiedenis nie/blaai-geskiedenis word nie gestoor
             nie
          • Maak die opspoor van blaaipatrone moeiliker                                           (2)

6.5.1      'n Wiki is 'n saamgestelde  verwysingsbron waar enige gebruiker bydraes
           kan maak.                                                                             (2)

6.5.2     Enige TWEE: 
          • Die administrateur kan inhoud modereer voordat dit gepubliseer word
          • Gepubliseerde inhoud kan kruisgekontroleer word met ander bronne op
              die web
          • Versoek kundige mense om te help om inhoud te modereer
          • Verwyder inhoud wat nie akkuraat is nie
          • Maak voorsiening vir die plaas van kommentaar van professionele
              hoogaangeskryfde persone op die tuiste                                              (2)

6.6.1     Lêer word verdeel in afdelings  en gedeel deur 'n aantal gelyke persone 
          in plaas van 'n bediener.                                                               (2)

6.6.2      Enige EEN: 
           • You Tube
           • Stroming (Streaming)
           • Die cloud/DropBox/GoogleDrive/SkyDrive                                               (1)

6.7.1      Die (a) sleutel is 'n formule wat gebruik word om te enkripteer/die inligting te
           verander  sodat dit nie gelees kan word nie, die (a) sleutel word gebruik om
           weer te dekripteer na transmissie  en maak dit weer leesbaar.                         (2)

6.7.2      (a) Enige EEN: 
           • Aanlyn stoorspasie
           • Stoor in die wolk (cloud)                                                            (1)

6.7.2      (b) Enige TWEE: 
           • Toegang tot enige toestel deur middel van die Internet
           • Nie nodig vir groot stoorkapasiteit in toestelle nie
           • Lêers kan van enige plek af deur middel van die Internet verkry word
           • Maklik om te onderhou/materiaal op te dateer                                         (2)

6.8.1     Globalisering beskryf die toenemende tendens en gemak waarmee mense
          goedere, dienste en inligting  rondgaan regoor die wêreld met die gebruik
          van tegnologie.                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Inligtingstegnologie/V2                     12                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

6.8.2     Enige DRIE: 
          • Kan inligting baie vinniger bekom
          • Toegang tot inligting is nie beperk tot 'n sekere plek, mense, tyd nie/geen
             grense
          • Verwerking/bymekaarmaak van groot hoeveelhede data soos met 'n
             stemproses is makliker en vinniger
          • Veilig: Elektroniese geld
          • Gerieflik: aanlyn bankdienste/ATM's
          • Indiensneming: tegnologie bied werk vir geskoolde arbeiders
          • Telemedisyne/ontwikkeling van toerusting
          • Telekommunikasie                                                                (3)

                                                               TOTAAL AFDELING F:           35
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT P2 MEMO GR12 SEPT2015 (ENG)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr12-sept2015-eng/ede4321e-b5a0-403e-a86f-4199fa522997) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Information Technology P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr
- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
