# Life Sciences Grade 12 P1 North West June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/bf94d35b-0d86-4c18-b213-851b057cb33b
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 North West June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/bf94d35b-0d86-4c18-b213-851b057cb33b)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                   GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE

                                    JUNIE 2024
                                 NASIENRIGLYNE

                                                                             PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Lewenswetenskappe                            2                                NW/JUNIE 2024
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

BEGINSELS VIR DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as punte toegeken word gegee
       Hou op merk wanneer maksimum punte bereik is en plaas 'n golwende lyn en
       'maks' in die regterkantse kantlyn.

 2.    As byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
       Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.

 3.    As die hele proses gegee word wanneer slegs 'n gedeelte daarvan benodig
       word
       Lees alles en gee krediet vir relevante gedeelte.

 4.    Indien vergelykings gevra word en beskrywings gegee word
       Aanvaar as verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.    As tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
       Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie getabelleer het nie.

 6.    As diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
       word
       Kandidate sal punte verloor.

 7.    As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
       Kandidate sal punte verloor.

 8.    As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
       Waar volgorde en skakels korrek is, krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd
       is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat
       krediet.

 9.    Nie-erkende afkortings
       Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer is. Indien nie gedefinieer nie, moenie
       die onherkende afkorting krediteer nie, maar krediet die res van die antwoord
       indien korrek.

 10.   Verkeerde nommering
       As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
       word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.   As taalgebruik die beoogde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

 12.   Spelfoute
       Indien herkenbaar aanvaar mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
       beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.   As algemene name in terminologie gegee word
       Aanvaar mits dit by die Nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Lewenswetenskappe                             3                                NW/JUNIE 2024
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

 14.   As slegs letter gevra word en slegs naam gegee word (en omgekeerd)
       Geen krediet nie

 15.   As eenhede nie in mates gegee word nie
       Kandidate sal punte verloor. Memorandum sal punte vir eenhede afsonderlik
       toeken

 16.   Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word.
 17.   Byskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n byskrif hê

 18.   Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
       'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerders se
       assesseringstaal wat die meeste in sy/haar antwoorde gebruik word voorkom,
       moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat die betrokke
       amptelike taal magtig is, moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle
       amptelike tale.

 19.   Geen veranderinge moet aan die nasienmemorandums aangebring word sonder
       om die Provinsiale Interne Moderator te raadpleeg wat op sy beurt met die
       Nasionale Interne Moderator (en die Eksterne moderators waar nodig) sal
       konsulteer.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Lewenswetenskappe                              4                   NW/JUNIE 2024
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

 1.1 1.1.1       D✓✓

      1.1.2      D✓✓

      1.1.3      C✓✓

      1.1.4      D✓✓

      1.1.5      D✓✓

      1.1.6      C✓✓

      1.1.7      C✓✓

      1.1.8      D✓✓

      1.1.9      D✓✓                                           (9 x 2)       (18)

 1.2 1.2.1       Alleel✓

      1.2.2      Hemofilie✓

      1.2.3      Corpus Luteum✓

      1.2.4      Sentriool ✓

      1.2.5      Parasimpatiese sisteem✓

      1.2.6      Sensoriese neuron✓

      1.2.7      Hipotalamus✓

      1.2.8      Mitochondrion✓

      1.2.9      Amniotiese eier✓                              (9 x 1)       (9)

 1.3 1.3.1       Geeneen✓✓

      1.3.2      Slegs B✓✓

      1.3.3      Geeneen✓✓                                     (3 x 2)       (6)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Lewenswetenskappe                               5                            NW/JUNIE 2024
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

 1.4 1.4.1 Ffhh✓                                                                          (1)

      1.4.2 (a)      FfHh✓✓                                                               (2)

              (b)    9✓                                                                   (1)

              (c)    H✓                                                                   (1)

              (d)    Kort vinger✓en gepunte haarlyn✓                                      (2)
                                                                                          (7)

 1.5 1.5.1 Drie✓/3                                                                        (1)

      1.5.2          IA✓en IB✓                                                            (2)
                     (MERK SLEGS EERSTE TWEE)

      1.5.3 P1       Fenotipe     Bloedgroep A      x     Bloedgroep O

                     Genotipe        I Ai           x           ii

                     Meiose

              ✓           Gamete
      ✓
                     Bevrugting

              F1     Fenotipe: 2 Bloedgroep A, Bloedgroep O✓

                     Fenotipiese verhouding: 1:1✓*

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Lewenswetenskappe                               6                                         NW/JUNIE 2024
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

                                                         OF

              P1     Fenotipe     Bloedgroep A       x    Bloedgroep O

                     Genotipe        I Ai            x                 ii

                     Meiose
                                            Gamete              IA               i

                                                i               IA i             ii
                     Bevrugting
                                                i               IA i             ii

              F1     Fenotipe: 2 Bloedgroep A, Bloedgroep O✓

                     Fenotipiese verhouding: 1:1✓*                                                     (7)

                                                                            TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Lewenswetenskappe                               7                              NW/JUNIE 2024
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1   2.1.1   Geen mutasie✓                                                                     (1)

      2.1.2   Daar is 'n verandering in volgorde✓(van stikstofbasisse) van
              GGA na GGC✓                                                                       (2)

      2.1.3   (a)    vyf✓/ 5                                                                    (1)

              (b)    UAC✓en CUG✓                                                                (2)

              (c)    - Die kodon GGA het na GGC verander✓/6de kodon het verander
                     - Die antikodon/tRNS-volgorde het verander✓
                     - Die aminosure glisien✓
                     - is vervang deur glutamiensuur✓
                     - Dit het gelei tot 'n ander proteïen✓/ geen proteïen word gevorm
                                                                                    Enige       (4)

      2.1.4   - Die dubbelheliks (DNS) draai af✓
              - en rits los✓/swak waterstofbinding breek
              - om twee aparte stringe te vorm✓
              - Een string dien as 'n templaat ✓
              - om bRNS/mRNA te vorm✓
              - deur vrye RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik✓
              - die bRNS/mRNA is’n kompliment van die DNS✓
              - bRNS/mRNA het nou die gekodeerde boodskap van proteïensintese.✓                 (5)
                                                                       Enige 5

2.2   2.2.1   - Stimuleer die ontwikkeling van sekondêre manlike eienskappe ✓
              - Stimuleer rypwording van spermselle /Benodig vir spermatogenese. ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                                         (1)

      2.2.2   - Chirurgie ✓
              - Toediening van testosteroon / hormonale behandeling ✓                           (2)

      2.2.3   331⁄3✓of 33,3%                                                                    (1)

      2.2.4   Dit verhoog die risiko van testikulêre kanker✓                                    (1)

      2.2.5   - Die temperatuur van die testes sal te hoog wees✓/ nie laer as
                liggaamstemperatuur
              - Daarom sal spermatogenese nie plaasvind nie✓/ sperm sal nie
                volwasse word nie                                                               (2)
                                                                                                (7)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Lewenswetenskappe                              8                               NW/JUNIE 2024
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

2.3   2.3.1   (a)    Drie✓/3                                                                    (1)

              (b)    Twee✓/2                                                                    (1)

      2.3.2   Gehoor✓                                                                           (1)

      2.3.3   - Neo en Jane kan hoor✓
              - Hulle het 'n kind wat doof is✓
              - Dit beteken hulle dra elkeen 'n alleel vir doofheid✓/ is heterosigoties
              - Maar dit is word oorheers ✓deur die dominante alleel/wat vir normale            (4)
                gehoor is

      2.3.4   AA en Aa✓✓                                                                        (2)
                                                                                                (9)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Lewenswetenskappe                                                               9                            NW/JUNIE 2024
                                                                     Graad 12 – Nasienriglyne

2.4   2.4.1   Koglea✓                                                                                                        (1)

      2.4.2   11000−1500
                                                             ✓X100✓= 633.3✓%                                                 (3)
                                     1500

      2.4.3   - Meer myne is gebou weens toename in vraag en aanbod✓
              - Meer werkers is in diens geneem✓
              - Meer langdurige blootstelling aan harde klank deur mynwerkers✓       (1)
              - Gebrek aan /Swak veiligheidsmaatreëls in myne✓                 Enige

      2.4.4
                                                        Getal mynwerkers met gehoorverlies vanaf 2010
                                                                          tot 2014
                                                     12000

                Getal mynwerkers met gehoorverlies
                                                                                                             11000
                                                                                                10000
                                                     10000

                                                                                         8000
                                                      8000

                                                      6000
                                                                            5000

                                                      4000

                                                      2000    1500

                                                         0
                                                              2010          2011         2012   2013         2014

                                                                                     Jare

                                                                     Kriteria                    Puntetoekenning

               Korrekte tipe: Staafgrafiek is geteken (T)                                                1

               Opskrif van die grafiek insluitend beide                                                  1
               veranderlikes (C)

               Korrekte byskrifte op X-as en Y-as: (L)                                                   1

               Korrekte skaal op Y-as en Gelyk aan van                                                   1
               stawe en spasies (S)

               Plot (P)

               1 – 4 stawe korrek geplot                                                                 1

               Al 5 stawe is korrek geplot                                                               2
                                                                                                                             (6)
                                                                                                                              (11)

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Lewenswetenskappe                           10                           NW/JUNIE 2024
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

2.5   2.5.1   sentromeer✓                                                                 (1)

      2.5.2   Paar chromosome van dieselfde vorm, grootte en met soortgelyke gene         (1)
              van elke kenmerke wat dieselfde posisie inneem✓

      2.5.3   Profase 1✓
              - Aangrensende chromosoom/dele van homoloë chromosome
              oorvleuel✓/raak aan mekaar en
              - DNS / genetiese materiale word uitgeruil✓
              - op 'n punt genoem chiasmata✓/chiasma                                      (3)

      2.5.4   - Vier dogterselle sal gevorm word✓waarvan
              - TWEE sal elk vier chromosome hê✓en
              - Ander twee sal elk twee chromosome hê✓                                    (3)
                                                                                          (8)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Lewenswetenskappe                            11                            NW/JUNIE 2024
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1   3.1.1 Cynthia✓                                                                  (1)

      3.1.2 Daar is geen ooreenstemmende bande nie✓/stawe/patrone/DNS-
            profiel met albei ouers✓                                                  (2)
                                                                                      (3)

3.2   3.2.1 Uterus / Baarmoeder✓                                                      (1)

      3.2.2 - Dien as geboortekanaal✓
            - Ontvang die penis tydens kopulasie✓/plek waar semen gedeponeer
            word                                                                      (2)

      3.2.3 Estrogeen✓                                                                (1)

      3.2.4 - Laat die endometrium verdik✓,
            - om meer bloedvatryk en klierryk te word✓
            - om voor te berei vir inplanting✓                           Enige        (2)

      3.2.5 - Die sperm sal nie deur kan beweeg nie✓
            - Om met eiersel te versmelt✓nie
            - Daarom sal geen bevrugting plaasvind nie✓                               (3)

      3.2.6 - Dit het gespierde✓/elastiese wand
            - Om die embrio in vorm en grootte te laat toeneem✓
            - Dit is hol✓om die ontwikkelende fetus te akkommodeer✓                   (2)
            (Merk slegs die eerste EEN)

      3.2.7 - Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose✓
            - Om talle follikels te vorm✓
            - Onder die invloed van FSH✓
            - Een sel binne-in die follikel vergroot✓en ondergaan meiose✓
                                                                                      (5)
            - Om ‘n volwasse eiersel te vorm✓
                                                                                      (16)

3.3   3.3.1 (a)      Tussen 65 en 75✓                                                 (1)

              (b)    - Leervermoë✓
                     - Oriëntering✓                                    Enige          (1)
                     (Merk slegs die eerste EEN)

      3.3.2 Om vas te stel of gereelde oefening die risiko van Alzheimer-siekte
            verminder.✓✓                                                              (2)

      3.3.3 - Ondersoek het nie die verband tussen oefening vasgestel nie✓
               en ontwikkeling van Alzheimer✓ se siekte
            - Aangesien geen veranderinge in die senuweeweefsel gemeet is nie
              /periode was kort✓                                                      (3)
                                                                                      (7)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Lewenswetenskappe                               12                              NW/JUNIE 2024
                                      Graad 12 – Nasienriglyne

3.4   3.4.1   (a)    Pinna / oorskulp✓                                                     (1)

              (b)    Ovaal venster✓                                                        (1)

      3.4.2   Vrystelling van druk in die binneoor✓                                        (1)

      3.4.3   - Deel D/gehoorbeentjies vibreer nie vrylik nie✓
              - Minder / geen vibrasies sal na die ovaal venster gestuur word nie✓
                /Binne-oor
              - Minder /Geen drukgolwe sal in die koglea opgestel word nie✓
              - Die reseptore / Orgaan van Corti sal minder gestimuleer word✓/Nie
                gestimuleer
              - wat tot gehoorverlies lei✓                                         Enige   (2)

      3.4.4   Dra impulse na die serebrum✓                                                 (2)
              Dra impulse na die serebellum om balans te handhaaf✓

      3.4.5   Doofheid✓                                                                    (1)

      3.4.6   Gehoorapparate✓/Kogleêre-inplantings                                         (1)

      3.4.7   - Die kristae word gestimuleer✓
              - Om die stimuli in impulse om te skakel✓
              - Die impuls word na die serebellum gestuur✓
              - Waar hulle geïnterpreteer word✓
              - Die serebellum stuur impulse na die skeletspiere✓
              - Om balans te handhaaf✓                                            Enige    (4)
                                                                                           (13)

3.5   3.5.1   Sklera✓                                                                      (1)
      3.5.2   Bysiendheid ✓/miopie                                                         (1)

      3.5.3   Astigmatisme✓
              - Lig word oneweredig gebreek ✓ / verwronge
              - en vorm ‘n dowwe beeld✓ /gebroke lyne word gesien                          (2)

      3.5.4   - Radiale spiere✓
              - Kringspiere✓                                                               (2)

      3.5.5   In dowwe lig ✓
              - Radiale spiere trek saam ✓
              - Kringspiere ontspan ✓
              - Die pupil verwyd ✓ / neem toe in deursnee / word groter
              - Meer lig gaan die oog binne ✓                                     Enige    (4)
                                                                                           (11)
                                                                                           [50]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:        100
                                                                   GROOT TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
