# Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/e1724474-251a-421c-babd-99a55650283b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/e1724474-251a-421c-babd-99a55650283b)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2025

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Lewenswetenskappe/V1                        2                           DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
          Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʹn kronkellyn en dui
          ʹmaksʹ punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
          Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek
          is nie.

 3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʹn deel vereis word
          Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
          Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
          Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
          wat vereis word
          Kandidate sal punte verbeur.

 7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
          Kandidate sal punte verbeur.

 8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
          Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
          nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
          korrek is, gaan voort om te krediteer.

 9.       Nie-erkende afkortings
          Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
          nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
          die antwoord indien dit korrek is.

 10.      Verkeerd genommer
          Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
          Moenie aanvaar nie.

 12.      Spelfoute
          Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
          Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
          Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

 14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
          andersom)
          Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Lewenswetenskappe/V1                        3                          DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

 15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie
          Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
          reeds in die vraag gegee is.

 16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
          verskillende maniere aangebied kan word.

 17.      Opskrif
          Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ʹn
          opskrif voorsien en gekrediteer word.

 18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
          ʹn Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
          assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
          moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʹn Nasiener wat in die relevante
          amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
          amptelike tale.

 19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
          Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word nie. In
          uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
          Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

 20.      Amptelike nasienriglyne
          Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
          Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement
          van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word
          tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Lewenswetenskappe/V1                            4                  DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A
 VRAAG 1
 1.1      1.1.1        C
          1.1.2        A
          1.1.3        D
          1.1.4        A
          1.1.5        C
          1.1.6        D
          1.1.7        B
          1.1.8        D
          1.1.9        B
          1.1.10       A                                                  (10 x 2)      (20)
 1.2      1.2.1        Progesteroon
          1.2.2        Katarakte
          1.2.3        Oögenese
          1.2.4        Blindevlek
          1.2.5        Ovulasie
          1.2.6        Chorion
          1.2.7        Absissiensuur
          1.2.8        Homeostase                                           (8 x 1)      (8)
 1.3      1.3.1        Beide A en B
          1.3.2        Slegs B
          1.3.3        Beide A en B                                        (3 x 2)      (6)
 1.4      1.4.1        (a) C                                                             (1)
                       (b) A en B                                                       (2)
                       (c) A                                                             (1)
          1.4.2        (a) Geotropisme/gravitropisme                                     (1)
                       (b) Fototropisme                                                  (1)

          1.4.3        (a) X                                                             (1)
                       (b) X                                                             (1)
                                                                                          (8)
 1.5      1.5.1        Sensoriese neuron                                                 (1)
          1.5.2        (a) Akson                                                         (1)
                       (b) Selliggaam                                                    (1)
                       (c) Dendriet                                                      (1)
          1.5.3        (a) C                                                             (1)
                       (b) F                                                             (1)
                       (c) A                                                             (1)
          1.5.4        Veelvuldige sklerose                                              (1)
                                                                                          (8)
                                                              TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Lewenswetenskappe/V1                             5                          DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B
 VRAAG 2
 2.1      2.1.1        -     Die eier het ʹn hoë persentasie (%) dooier* daarom
                       -     bevat dit meer energie/voedingstowwe
                       -     Die kuiken sal goed ontwikkeld weeswat dit
                       -     (meer) onafhanklik maak           Verpligte punt* 1 + Enige 2       (3)

          2.1.2        - Arend
                       - Aasvoël
                       - Duif                                                                     (3)
                       (Merk slegs eerste DRIE)

          2.1.3        -     Die eiers het ʹn laer persentasie (%) dooier daarom
                       -     sal die kuikens nie ten volle ontwikkeld wees nie                    (2)
                                                                                                   (8)

 2.2      2.2.1        (a)    C- Testis                                                          (2)
                       (b)    A- Epididimis                                                      (2)

          2.2.2        -     Dit handhaaf die temperatuur van die testes/deel C laer as
                             liggaamstemperatuur
                       -     om die produksie van gesonde sperm te verseker
                                                               OF
                       -     Dit beskerm die testes teen (meganiese) besering om die
                       -     produksie van goeie kwaliteiet/kwantiteit sperm te verseker          (2)

          2.2.3        -     Spermatogenese*
                       -     Onder die invloed van testosteroon
                       -     diploïede selle
                       -     in die seminale buisies/testes/saadbuisies
                       -     ondergaan meiose
                       -     om haploïede (sperm) sellete vorm
                                                                Verpligte punt* 1 + Enige 4       (5)
                                                                                                   (11)

 2.3      2.3.1        (a)    -   Die corpus luteum degenereer gevolglik
                              -   daal die progesteroon vlakke
                              -   Die endometrium word nie langer onderhou nie/
                                  menstruasie vind plaas                                          (3)
                       (b)    -   Die Graafse follikel sekreteer
                              -   estrogeen wat die dikte van die endometrium verhoog             (2)

          2.3.2        -     Dit word meer bloedvatryken
                       -     meer klierryk                                                        (2)

          2.3.3        Dit maak inplanting van die embrio moontlik / die ontwikkeling van
                       die plasenta /verhoogde bloedtoevoer vir voeding van die
                       ontwikkelende embrio                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Lewenswetenskappe/V1                                       6                        DBE/November 2025
                                                   NSS – Nasienriglyne

          2.3.4
                                             Dikte van die endometrium vir (verskillende)dae
                                                        van die menstruele siklus

                                            20

                           Dikte van die
                                                                                     16
                                                  14                          13
                                            15

                                            10

                         endometrium (mm)
                                                            3            5
                                            5

                                            0
                                                   0        7            14   21     28
                                                       Dag van die menstruele siklus

                       Kriteria vir die nasien van die grafiek:

                                         Kriteria                              Puntetoekenning
                        Tipe grafiek: Staafgrafiek is geteken (T)                     1
                        Opskrif van die grafiek sluit beide
                                                                                     1
                        veranderlikes in (C)
                        Korrekte byskrifte vir X-as en Y-as en
                                                                                     1
                        korrek eenheid vir Y-as (L)
                        Gelyke spasie en wydte van stawe vir
                                                                                     1
                        X-as en korrekte skaal vir Y-as (S)
                        Stipwerk: (P)
                        1 - 4 koördinate is korrek gestip                             1
                        Al 5 koördinate is korrek gestip                              2
                                                                                                            (6)
                       Indien 'n histogram of lyngrafiek geteken is, sal punte verloor word                 (14)
                       vir:
                            • Tipe grafiek
                            • Skaal

                       Indien asse omgeruil is:
                          • Kan al die punte behaal word indien byskrifte ook omgeruil en
                              stawe horisontaal is
                          • Indien byskrifte nie ooreenstem nie sal:
                                 ➢ Punte verloor word vir byskrifte en skaal
                                 ➢ Stip van koördinate krediet kry indien dit korrek is vir
                                    die gegewe byskrifte

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Lewenswetenskappe/V1                           7                         DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 2.4      2.4.1        Hipotalamus                                                              (1)

          2.4.2        (Diagram) X                                                              (1)

          2.4.3        -   Die arteriool verwyd/vasodilasie vind plaas
                       -   Meer bloed vloei na die (oppervlak) van die vel en
                       -   meer hitte gaan verlore/meer uitstraling vind plaas om
                       -   die liggaamstemperatuur te laat afneem/te reguleer                   (4)
                                                                                                 (6)

 2.5      2.5.1        Lengte                                                                   (1)

          2.5.2        - Geslag/ slegs seuns het deelgeneem
                       - Almal (al die seuns) het IKS gehad
                       - Ouderdom/ almal (al die seuns) was 2-jaar oud
                       - Duur van die ondersoek                                     Enige       (3)
                       (Merk slegs eerste DRIE)

          2.5.3        Om te bewys dat dit die toegevoegde groeihormoon is wat die
                       verandering in lengte van die seuns veroorsaak het en nie enige
                       ander faktor nie                                                        (2)

          2.5.4        (25 x 0,028)
                       = 0,7mg                                                                 (3)

          2.5.5        Toegevoegde groeihormoon veroorsaak 'n toename in lengte van
                       kinders met IKS                                                         (2)
                                                                                                 (11)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Lewenswetenskappe/V1                               8                          DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3
 3.1      3.1.1          (a) Watervog                                                                (1)
                         (b) Pupil                                                                   (1)
                         (c) Iris                                                                    (1)
          3.1.2          Dit is nie reëlmatig gekrom nie/nie gerond nie                              (1)

          3.1.3          -     Die lig word onreëlmatig gebreek/in verskillende rigtings en
                         -     fokus nie op die retina nie en
                         -     vorm 'n dowwe beeld                                                   (3)
          3.1.4          - Laser
                         - Chirurgie
                         - Brille/lense                                                  Enige       (1)
                         (Merk slegs eerste EEN)                                                      (8)
 3.2      3.2.1          Sentrale senuweestelsel✓                                                     (1)

          3.2.2          (a)     B✓ - Serebellum✓                                                     (2)
                         (b)     C✓ - Medulla oblongata✓                                              (2)
                         (c)     A✓ - Serebrum✓                                                       (2)
          3.2.3          -     (Die impuls) word deur die sensoriese neuron gelei✓
                         -     via die dorsale wortel van die rugmurgsenuwee✓ na
                         -     die interneuron✓en na die
                         -     motor neuron✓
                         -     deur sinaptiese kontak✓
                         -     Dit word dan oorgedra via die ventrale wortel (van die
                               rugmurgsenuwee)✓
                         -     na die effektor✓ wat die refleksaksie teweeg bring         Enige       (6)
                                                                                                      (13)

 3.3       -   Siliêre spiere ontspan✓
           -   Suspensoriese ligamente word styf✓/spanning op die lens verhoog
           -   Die lens word minder konveks✓ wat veroorsaak dat
           -   lig minder gebreek word✓
           -   om 'n duidelike beeld op die retina✓ te vorm                                           (5)

 3.4      3.4.1      (a) Pinna✓                                                                       (1)
                     (b) Gehoorbeentjies✓                                                             (1)

          3.4.2      C✓ en D✓                                                                         (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

          3.4.3      -       Die kristas word gestimuleer✓en
                     -       skakel die stimulus/prikkel om in 'n impuls✓ wat
                     -       gestuur word via die gehoorsenuwee✓
                     -       na die serebellum✓ vir interpretasie
                     -       Impulse word dan gestuur na die skelespiere✓ om balans te
                             herstel                                                                  (5)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Lewenswetenskappe/V1                           9                          DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

          3.4.4      (a) -    Minder/geen stimuli sal omgeskakel word na impulse✓
                         -    Minder/geen impulse sal gestuur word na die serebrum✓ om
                              geïnterpreteer te word                                            (2)

                     (b) -    Die oorpluisies beperk die klankgolwe wat die middeloor✓/
                              timpanummembraan bereik
                          -   Minder vibrasies word gevorm in die middeloor✓
                          -   Minder drukgolwe word gevorm in die inwendige oor✓ om
                              skade te voorkom                                                  (3)
                                                                                                (14)

 3.5      3.5.1      Pankreas✓                                                                  (1)

          3.5.2      Drie/nege                                                                 (1)

          3.5.3                                        
                            LANGWERKENDE                        VINNIGWERKENDE
                        INSULIENBEHANDELING                  INSULIENBEHANDELING
                      Een inspuiting is oor ‘n        Drie inspuitings is oor ‘n tydperk
                      typerk van 23 uur gegee          van 23 uur gegee
                      Die inspuiting is teen 23:00     Die inspuiting is voor elke maaltyd
                      gegee                           gegee
                      Die inspuiting veroorsaak 'n     Die inspuiting veroorsaak 'n hoër
                      laer konsentrasie insulien/     konsentrasie insulien/ 30
                      10 internasionale eenhede        internasionale eenhede
                      Die konsentrasie van insulien    Die konsentrasie van insulien in die
                      in die bloed bly vir ‘n langer   bloed fluktueer/neem toe en neem
                      tydperk konstant                af
                      Langdurige effek                Effek is oor ‘n korter tydperk
                      Insulienkonsentrasie neem 1      Insulienkonsentrasie neem 2 ure om
                      uur om tot die hoogste           tot die hoogste konsentrasie/piek te
                      konsentrasie/piek te styg       styg

                     (Merk slegs eerste TWEE)                    Tabel (1) plus enige (2 x 2)   (5)

          3.5.4      Vinnigwerkende insulien                                                   (1)

          3.5.5      -   Die insulien sal die glukosevlak selfs verder laat afneem/
                         glukose word na glikogeen omgeskakel /verhoogde opname van
                         glukose deur selle
                     -   Daar is minder glukose beskibaar vir sellulêre respirasie             (2)
                                                                                                (10)
                                                                                                [50]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                      GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
