# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/67c37e1e-df51-42f4-9b24-84dfd1a88475
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/67c37e1e-df51-42f4-9b24-84dfd1a88475)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                          LEWENSWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2025

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Lewenswetenskappe/V2                       2                           DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
          Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
          'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
          Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
          Lees alles en krediteer die relevante deel.

 4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
          Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
          Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
          word
          Kandidate sal punte verbeur.

 7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
          Kandidate sal punte verbeur.

 8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
          Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
          nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
          korrek is, gaan voort om te krediteer.

 9.       Onherkenbare afkortings
          Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
          omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
          die res van die antwoord indien dit korrek is.

 10.      Verkeerd genommer
          Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
          nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
          Moenie aanvaar nie.

 12.      Spelfoute
          Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
          beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.       Indien gewone name gegee word in terminologie
           Aanvaar, mits dit by die nasionale standaardiseringsvergadering aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om basseblief

### Page 3

Lewenswetenskappe/V2                        3                             DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
          andersom)
          Moenie krediteer nie

 15.      As eenhede nie in metings aangedui word nie
          Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
          aandui.

 16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
          verskillende maniere aangebied kan word.

 17.      Opskrif
          Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

 18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
          'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
          leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
          aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
          die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
          amptelike tale.

 19.       Veranderinge aan die nasienriglyne
           Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word
           sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
           sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-moderatore
           indien nodig) sal beraadslaag, nie.

 20.       Amptelike nasienriglyne
           Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
           moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
           Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
           gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om basseblief

### Page 4

Lewenswetenskappe/V2                        4                   DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A

 VRAAG 1
 1.1      1.1.1        B✓✓
          1.1.2        A✓✓
          1.1.3        C✓✓
          1.1.4        B✓✓
          1.1.5        C✓✓
          1.1.6        A✓✓
          1.1.7        B✓✓
          1.1.8        B✓✓
          1.1.9        A✓✓
          1.1.10       C✓✓                                               (10 x 2)       (20)
 1.2      1.2.1        Peptied✓ binding
          1.2.2        Mitochondrium✓
          1.2.3        Stamselle✓
          1.2.4        (Geen)-mutasie✓
          1.2.5        Dubbele heliks✓
          1.2.6        Uitsterwing✓
          1.2.7        Kontinue✓variasie
          1.2.8        Dominante✓ alleel
          1.2.9        Lokus✓                                              (9 x 1)      (9)
 1.3      1.3.1        Beide A en B✓✓/Geeneen - SLEGS AFRIKAANSE SKRIFTE
                       Slegs B✓✓
          1.3.2        Slegs B✓✓                                       (3 x 2)          (6)
          1.3.3
 1.4      1.4.1        (a)   Selmembraan✓                                               (1)
                       (b)   Spoelvesel✓                                                (1)
                       (c)   Sentriole✓/sentrosoom                                      (1)

          1.4.2        (a)   W✓                                                         (1)
                       (b)   Y✓                                                         (1)
                       (c)   V✓                                                         (1)

          1.4.3        (a)   6✓                                                         (1)
                       (b)   3✓                                                         (1)
                                                                                        (8)
 1.5      1.5.1        (a)   Translasie✓                                                (1)
                       (b)   oRNS✓/tRNA/oordrag-RNS/RNA                                 (1)
                       (c)   Ribosoom✓                                                  (1)
          1.5.2        (a)   CGT✓                                                       (1)
                       (b)   CTA✓✓                                                      (2)

          1.5.3        P✓                                                               (1)
                                                                                        (7)
                                                           TOTAAL AFDELING A:           50
Kopiereg voorbehou                                                Blaai om basseblief

### Page 5

Lewenswetenskappe/V2                           5                          DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 2
 2.1      2.1.1        Sentromeer✓                                                                (1)

          2.1.2        Gonosome✓                                                                  (1)
          2.1.3        Daar sal een X-chromosoom en een Y-chromosoom wees✓                        (1)

          2.1.4        (a)    Oorkruising✓                                                        (1)
                       (b)    Profase I✓                                                          (1)
                       (c)    Lei tot (verhoogde) genetiese variasie✓                             (1)
                              (Merk slegs eerste EEN)
          2.1.5        -     Hulle sal as chromatiede voorkom✓
                       -     as gevolg van die skeiding van die sentromeer✓/die
                             chromosoom skei
                                                    OF

                       -     Elke chromosoom sal van die genetiese materiaal van die ander
                             chromosoom hê✓
                       -     as gevolg van oorkruising ✓                                          (2)
          2.1.6        -     Die sigoot sal XXY-chromosome hê✓/XXX-chromosome/’n
                             ekstra gonosoom
                       -     omdat die ovum met XX-chromosome✓
                       -     versmelt het met 'n sperm met 'n Y-chromosoom✓/
                             X-chromosoom                                                         (3)
                                                                                                  (11)
 2.2      2.2.1        DNS/DNA-profilering✓                                                       (1)
          2.2.2        (Verdagte) 1✓                                                              (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)
          2.2.3        Die DNS/DNA-profiel/bande van verdagte 1 is identies aan die
                       DNS/DNA-profiel van die monster van die misdaadtoneel✓                     (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)
          2.2.4        -  Bewyse kon op die misdaadtoneel geplant gewees het✓
                       -  Verdagte kon op die misdaadtoneel gewees het voordat
                          die misdaad gepleeg is✓
                       - Menslike fout kon moontlik tydens die prosedure plaasgevind
                          het✓
                       - Manipulasie van resultate kon voorkom✓
                       - Kontaminasie van die DNS/DNA monster✓
                       - DNS/DNA monster is te klein✓
                       - Verdagte kan ‘n identiese tweeling hê                   Enige           (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om basseblief

### Page 6

Lewenswetenskappe/V2                              6                           DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

          2.2.5          -     Die DNS/DNA profiele van die kind, ma en moontlike vader
                               word vergelyk✓ omdat
                         -     die kind 50% van hulle DNS/DNA van elke ouer erf✓
                         -     Al die DNS/DNA-bande wat identies aan die ma in die kind se
                               DNS/DNA-profiel is, word geëlimineer✓
                         -     Die oorblywende DNS/DNA-bande word vergelyk met dié van
                               die moontlike vaders✓
                         -     vir moontlike ooreenkomste met die kind✓                Enige           (4)
                                                                                                       (9)
 2.3      2.3.1      Stamboom✓diagram                                                                  (1)

          2.3.2      1✓/Een/ 4/ Vier SLEGS AFRIKAANSE SKRIFTE                                          (1)

          2.3.3      (a)      Vrou met CADASIL✓                                                        (1)

                     (b)      dd✓                                                                      (1)
          2.3.4      -       Beide individue 1 en 2 het CADASIL✓
                     -       wat daarop dui dat hulle 'n dominante alleel✓het/ die (genotipe) Dd
                     -       maar die kinders wat nie CADASIL het nie✓/is homosigoties
                             resessief
                     -       wat daarop dat hulle 'n resessiewe alleel van elke ouer geërf het✓        (4)
          2.3.5      50✓%                                                                              (1)
                                                                                                       (9)
 2.4      2.4.1      (a)      (Bloedgroep) O✓                                                          (1)

                     (b)      (Bloedgroep) A✓                                                          (1)
          2.4.2      - IBIB✓
                     - IBi✓                                                                            (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)
          2.4.3      (Bloedgroep) B✓✓                                                                  (2)

          2.4.4      -     Alleel IA/ alleel vir bloedgroep A word van een ouer ge-erf✓ en
                     -     Alleel IB/ alleel vir bloedgroep B van die ander ouer✓
                     -     die allele is ko-dominant✓/ewe dominant en word
                     -     ewe dominant in die fenotipe uitgedruk✓/ die kind sal genotipe
                           IAIB hê                                                       Enige         (3)
                                                                                                       (9)
 2.5      2.5.1      Onvolledige✓ dominansie                                                           (1)
          2.5.2      -       Geeneen van die allele van roomkleurige pelskleur en die
                             kastaiingbruin pelskleur is dominant nie✓
                     -       wat die intermediêre fenotipe goudkleurige pelskleur✓/palomino
                             tot gevolg het                                                            (2)
          2.5.3      (a)       Kunsmatige seleksie✓/selektiewe teling                                  (1)
                     (b)       - Kastaiingbruin pels(kleur)✓
                               - Roomkleurige pels(kleur)✓                                             (2)
                               (Merk slegs eerste TWEE)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om basseblief

### Page 7

Lewenswetenskappe/V2                        7                                  DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

          2.5.4      P1           Fenotipe     Roomkleur                   x         Palomino✓/
                                               (pels)                                goudkleurig
                                                                                     (pels)
                                  Genotipe               AA                x            AG✓
                     Meiose
                                  Gamete            A,        A            x          A,   G✓

                     Bevrugting

                     F1           Genotipe         AA,             AA,         AG,     AG✓

                                  Fenotipe           Roomkleur-pels,           palomino✓/
                                                                               goudkleurig

                                                 1: 1✓* (fenotipes moet korrek wees)
                     P1 en F1✓
                     Meiose en bevrugting✓
                                                                  *1 verpligte punt + Enige 5
                                                         OF

                     P1           Fenotipe     Roomkleurig                 x         Palomino✓/
                                               (pels)                                goudkleurig
                                                                                     (pels)

                                  Genotipe               AA                x            AG✓

                     Meiose
                                                 Gamete                   A              A
                     Bevrugting                     A                    AA             AA
                                                    G                    AG             AG

                                                1 punt vir korrekte gamete
                                                1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe      Roomkleurig, palomino✓/ goudkleurig

                                                1: 1✓* (fenotipes moet korrek wees)
                     P1 en F1✓
                     Meiose en bevrugting✓
                                                                  *1 verpligte punt + Enige 5          (6)
                                                                                                       (12)
                                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om basseblief

### Page 8

Lewenswetenskappe/V2                           8                           DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3
 3.1      3.1.1      -    Oë aan die voorkant✓
                     -    Binokulêre visie✓
                     -    Stereoskopiese visie✓
                     -    Kleurvisie✓/aanwesigheid van keëls                         Enige         (2)
                          (Merk slegs eerste TWEE)

          3.1.2      -  Kleiner kake by mense✓ en
                        groter kake by Afrika-ape✓
                     - Kleiner tande/slagtande by mense✓ en
                        groter tande/slagtande by Afrika-ape✓
                     - C-vormige verhemelte by mense✓ en
                        'n U-vormige verhemelte by Afrika-ape✓
                     - Mense het nie-prognatisme nie en
                        Afrika-ape het prognatisme✓
                     - Mense het nie diastemas✓ en
                        Afrika-ape het diastemas✓
                     - Daar is ‘n goed ontwikkelde ken by mense✓ en ‘n
                        onderontwikkelde ken by Afrika-ape✓                    Enige (2 x 2)       (4)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

          3.1.3      -    Die foramen magnum is in 'n meer vorentoe posisie✓
                          sodat die werwelkolom onder dit kan vasheg✓
                     -    Die ruggraat is S-vormig✓
                          vir beter verspreiding van die boonste liggaamsmassa✓/ om
                          skok te absorbeer as regop geloop word/ vir buigsaamheid
                     -    Die pelvis is kort en wyd✓
                          om die gewig bo die pelvis te ondersteun✓                                (6)
                                                                                                   (12)
 3.2      3.2.1      3✓/Drie                                                                       (1)
          3.2.2      - Taung-kind✓
                     - Mrs Ples✓
                     - Little foot✓                                                   Enige        (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

          3.2.3      609✓ mℓ                                                                       (1)
          3.2.4          1330-609
                     = 609 ✓x 100✓
                     = 118,39✓%                                                                    (3)

          3.2.5      -    Die kranium bly behoue✓/fossileer
                     -    Die kranium huisves die brein✓ daarom
                     -    deur die grootte van die kranium te meet✓ toon dit die breinvolume       (3)

          3.2.6      -    Breinvolume is groter✓
                     -    wat tot hoër intelligensie lei✓ en
                     -    die ontwikkeling van (komplekse) gereedskap✓                             (3)
                                                                                                   (13)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om basseblief

### Page 9

Lewenswetenskappe/V2                              9                              DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

 3.3      3.3.1      (a)     -   'n Groep organismes met soortgelyke eienskappe✓
                             -   wat kan kruisteel om 'n vrugbare nageslag te produseer✓                 (2)
                     (b)     -   Broei verskillende tye van die jaar✓/volstruise lê hulle eiers
                                 hoofsaaklik in September terwyl emoes hulle eiers van
                                 November tot April lê
                             -   gevolglik, kan hulle nie kruisteel nie✓                                 (2)

                     (c)     - Spesie-spesifieke hofmakery✓
                             - Onvrugbare nageslag ✓
                             - Voorkoming van bevrugting✓
                             (Merk slegs eerste TWEE)                                                    (2)

          3.3.2      Biogeografie✓                                                                       (1)
          3.3.3      -     Die loopvoëls het almal een gemeenskaplike voorouer gehad✓
                     -     Toe kontinentverskuiwing✓ plaasgevind het
                     -     was die (populasie) loopvoëls geskei✓
                     -     Die sub-populasies is aan verskillende omgewingstoestande
                           blootgestel✓ en
                     -     het onafhanklik natuurlike seleksie ondergaan✓
                     -     om verskillende spesies te vorm✓                           Enige              (5)
                                                                                                         (12)
 3.4      3.4.1      Beskikbaarheid van voedsel✓                                                         (1)
          3.4.2      Hulle het die tyd wat dit geneem het vir 80% van die vlieë om van
                     hongersnood te vrek gemeet✓                                                         (1)
          3.4.3      Ouderdom✓                                                                           (1)
                     (Merk slegs eerste EEN)
          3.4.4      -     Om die geldigheid✓ van die ondersoek te verhoog
                     -     deur te verseker dat die beskikbaarheid van voedsel die enigste
                           onafhanklike veranderlike is✓
                     -     sodat enige veranderinge wat mag plaasvind slegs as gevolg van
                           die beskikbaarheid van voedsel is✓                             Enige          (2)
          3.4.5      -     Die ure tot vrek in die 1ste generasie was korter✓/ tussen 8 en 40 ure
                     -     Die ure tot vrek in die 60ste generasie was langer✓/ tussen 140 en
                           180 ure                                                                       (2)
          3.4.6      -     Daar was variasie in die bevolking van vrugtevlieë✓
                     -     Sommige was hongersnood weerstandig terwyl sommige
                           nie-weerstandig teen hongersnood was nie✓
                     -     Toe die voedselbron verwyder is✓
                     -     het die vrugtevlieë wat nie-weerstandig teen hongersnood was nie,
                           gevrek✓
                     -     Die wat weerstandig teen hongersnood was het oorleef en
                           voortgeplant✓en
                     -     die alleel vir weerstandigheid teen hongersnood aan hulle nageslag
                           oorgedra✓
                     -     Die volgende generasie het 'n groter verhouding vrugtevlieë wat
                           weerstandig teen hongersnood was, gehad✓                       Enige          (6)
                                                                                                         (13)
                                                                                                         [50]
                                                                           TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                               GROOTTOTAAL:              150
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om basseblief

## Related documents

- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Life Sciences · Memo · 2025
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
