# Life Sciences Grade 12 NW June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-afrikaans/a0a05016-558e-4b83-b30c-6b18222c9eeb
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 NW June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-life-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-afrikaans/a0a05016-558e-4b83-b30c-6b18222c9eeb)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE
                                     JUNIE 2025
                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Lewenswetenskappe                            2                                  NWJunie 2025
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.      Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ‘n kronkellyn en dui 'maks'-
         punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.      Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.      Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.      Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.      Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.      As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

 7.      Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

 8.      Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

 9.      Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

 10.     Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.     Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

 12.     Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.     Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Lewenswetenskappe                            3                                  NWJunie 2025
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

 14.     Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie

 15.     As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

 16.     Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

 17.     Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

 18.     Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
         die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
         amptelike tale.

 19.     Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
         sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
         sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-moderatore
         indien nodig) sal beraadslaag, nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Lewenswetenskappe                              4                               NWJunie 2025
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1     1.1.1       D 
         1.1.2       C 
         1.1.3       A 
         1.1.4       B 
         1.1.5       A 
         1.1.6       B 
         1.1.7       D 
         1.1.8       C 
         1.1.9       A 
         1.1.10      B 
                                                                    (10 × 2)     (20)
 1.2     1.2.1       Monohibriede kruising
         1.2.2       Estrogeen 
         1.2.3       Sitokinese 
         1.2.4       Motoriese neuron
         1.2.5       Peptiedbindings
         1.2.6       Seminifereuse buisies /saadbuisies
         1.2.7       Onvolledige dominansie
         1.2.8       Medulla oblongata 
         1.2.9       Kariotipe /kariogram
                                                                     (9 × 1)     (9)
 1.3     1.3.1       Slegs B 
         1.3.2       Geeneen 
         1.3.3       Slegs B                                       (3 × 2)     (6)

 1.4     1.4.1       (a) (DNS) nukleotied                                       (1)
                     (b) Fosfaat                                                (1)
                     (c) Deoksiribose                                           (1)
                     (d) Sitosien                                               (1)
                     (e) (Swak) waterstofbindings                               (1)

         1.4.2       DNS                                                        (1)

         1.4.3       Dit is ‘n dubbelstring /teenwoordigheid van                (1)
                     waterstofbindings

         1.4.4       TCGTC                                                     (2)

         1.4.5       Mitochondrion                                              (1)
                                                                                 (10)

         1.5.1       (a) F  Epididimis                                         (2)
                     (b) D  Seminale vesikel                                   (2)

         1.5.2       Vas deferens /spermleier                                   (1)

                                                       TOTAAL AFDELING A:        50
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Lewenswetenskappe                               5                                   NWJunie 2025
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1       (a) B                                                              (1)
                     (b) A                                                              (1)
                     (c) F                                                              (1)

         2.1.2       Dien as aanhegtingsplek van die fetus aan die moeder. 
                     Diffusie van voedingstowwe vanaf die moeder na die fetus. 
                     Gaswisseling tussen die bloed van die moeder en die bloed
                     van die fetus/vervoer van koolstofdioksied na die moeder en
                     suurstof na die fetus. 
                     Verwydering van afvalprodukte vanaf die fetus. 
                     Skei progesteroon af om gestasie te handhaaf. 
                     Dien as 'n filtreerder vir die meeste patogene. 
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                    (2)

         2.1.3       -  Dit is gespierd 
                        om die fetus teen meganiese besering te beskerm /
                        geboorte toe te laat.
                     - Dit is buigsaam /rekbaar
                        om die groeiende fetus te akkommodeer. 
                     - Dit is hol 
                        om die groeiende fetus te akkommodeer. 
                     - Dit het 'n verdikte endometrium 
                        vir implantasie /oorlewing van die fetus.
                     (Merk slegs eerste EEN)                       Enige (1 × 2) (2)

         2.1.4       - Voedingstowwe/suurstof sal nie na die fetus vervoer word
                       nie. 
                       Geen groei sal plaasvind nie  aangesien daar geen
                       energie beskikbaar is nie/fetus sal sterf/aborteer.
                     - Afvalprodukte (byvoorbeeld ureum/CO2) sal nie terug na
                       die plasenta vervoer word nie /sal in die fetus ophoop,
                       wat toksisiteit laat toeneem /fetus sal sterf/aborteer.
                                                                               (2 x 2)   (4)

         2.1.5       Daar is min */geen kans op bevrugting nie.
                     Progesteroonvlakke is hoog, 
                     wat FSH sekresie inhibeer
                     Geen nuwe follikels word volwasse /ontwikkel nie.
                     Daarom sal geen ovulasie plaasvind nie, 
                     en geen ovum is beskikbaar vir bevrugting nie.

                                                        *1 Verpligte punt & Enige 3 (4)
                                                                                    (15)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Lewenswetenskappe                              6                            NWJunie 2025
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

 2.2     Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose 
         om talle follikels te vorm. 
         Sodra puberteit begin 
         en onder die invloed van FSH, 
         vergroot een sel binne 'n follikel en ondergaan meiose. 
         Van die vier selle wat gevorm word, oorleef slegs een om 'n volwasse
         haploïede ovum te vorm. 
         Dit vind in 'n maandelikse siklus plaas. 
                                                                        Enige (5)

 2.3     2.3.1       Inwendige bevrugting                                      (1)

         2.3.2       Geen water is nodig vir bevrugting nie. 
                     Voorkom uitdroging van die bevrugte ovum. 
                     Minder sterftes by die nakomelinge. 
                     Beter beskerming vir die embrio/fetus. 
                     Hoër kans op bevrugting. 
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                   (2)

         2.3.3       Ovipaar                                                   (1)

         2.3.4       Die eier/nakomeling word in 'n buidel gehou. 
                     Die nakomeling word met melk gevoed.                      (2)

         2.3.5       Altrisiële                                                (1)

         2.3.6       Die nakomeling is haarloos. 
                     Die nakomeling word in 'n buidel gehou.
                     (Merk slegs eerste EEN)                                    (1)
                                                                                (8)

 2.4     2.4.1       (a) Anafase I                                             (1)
                     (b) Anafase II                                            (1)

         2.4.2       In A het 'n homoloë paar  chromosome nie geskei nie. 
                     In B kon chromatiede  nie skei nie. 
                                                                        Enige   (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Lewenswetenskappe                              7                              NWJunie 2025
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

         2.4.3
                                 Verskille tussen Mitose en Meiose
                                Mitose                       Meiose
                      Kom voor in somatiese        Kom voor by
                      selle                        gonades/gamete
                      Twee dogterselle word        Vier dogterselle word
                      gevorm                       gevorm
                      Een deling                   Twee delings
                      Chromosoomgetal bly          Chromosoomgetal
                      konstant                     gehalveer
                      Geen oorkruising nie         Oorkruising vind plaas
                      Dogterselle identies aan     Dogterselle verskil van
                      mekaar en aan moedersel      mekaar en van moedersel

                     Tabel (met 'n opskrif vir elke kolom) 
                     Eerste (2 × 2)                                               (5)
                                                                                  (10)

 2.5     2.5.1       'n Genetiese afwyking wat gedra word op die
                     X-chromosoom /gonosome.                                     (1)

         2.5.2       4                                                           (1)

         2.5.3       (a) XN Xn                                                  (2)

                     (b) Xn Xn                                                  (2)

         2.5.4       100%                                                       (2)

         2.5.5       Hemofilie 
                     Kleurblindheid                                              (2)

         2.5.6       Ouer 2 is heterosigoties/'n draer. 
                     Moeders wat heterosigoties is vir 'n geslagsgekoppelde
                     afwyking kan dit aan hulle seuns oordra, 
                     omdat hulle net een X-chromosoom nodig het om
                     geaffekteerd te wees. 
                                                                          Enige   (2)
                                                                                  (12)
                                                                                  [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Lewenswetenskappe                              8                                 NWJunie 2025
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1       Sinapse                                                         (1)

         3.1.2       Die volume van groei. 
                     Hoe funksies aan elke plek in die brein toegeken word.          (2)

         3.1.3       250 000 × 60  = 15 000 000                                    (3)

         3.1.4       Genetiese                                                       (1)

         3.1.5       Serebrum                                                        (1)
                                                                                      (8)

 3.2     3.2.1       (a) Gehoorgehalte                                               (1)

                     (b) Om die effek van 'n nuwe gehoorapparaat op die
                     gehoorgehalte van middeljarige volwassenes te bepaal.  (2)

         3.2.2       300 deelnemers is gebruik.                                      (1)

         3.2.3       Vir hulle om gewoond te raak daaraan om te hoor met die
                     gehoorapparate. 
                     Om distorsie van klanke met die opvolg-gehoortoets te
                     voorkom. 
                                                                      Enige (1)

         3.2.4       Hulle dien as die kontrolegroep. 
                     Hulle resultate sal met die ander deelnemers vergelyk
                     word /hul resultate dien as 'n basislyn.
                     Om te verseker dat die verandering in gehoorgehalte
                     veroorsaak word deur die gehoorapparate. 
                                                                           Enige (2)

         3.2.5       Dieselfde gehoortoets moes vir almal gebruik word. 
                     Nie een van die deelnemers moet gehoorprobleme/
                     opvallende gehoorafwykings hê nie. 
                     Dieselfde soort gehoorapparaat moes vir almal gebruik
                     word. 
                     Gebruik deelnemers van dieselfde ouderdom. 
                     Dieselfde groep navorsers moet deurgaans die ondersoek
                     uitvoer. 
                     (Merk slegs eerste DRIE)                             Enige (3)

         3.2.6       Die gehoorapparaat verbeter         die   gehoorgehalte    van
                     middeljarige volwassenes.                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Lewenswetenskappe                                                    9                                           NWJunie 2025
                                                          Graad 12 – Nasienriglyne

         3.2.7                                    Die getal deelnemers met gehoorapparate en die
                                                gemiddelde aantal sekondes wanneer hulle die klanke
                                                         in die gehoortoets begin hoor het
                                          160
                                          140

                       Getal deelnemers
                                          120                                                                   Voordat die
                                          100                                                                   gehoorapparaat
                                                                                                                gedra is
                                          80
                                          60                                                                    Terwyl die
                                                                                                                gehoorapparaat
                                          40                                                                    gedra is
                                          20
                                           0
                                                    0-2        2.1 - 4    4.1 - 6        6.1 - 8    8.1 - 10
                                                                Gemiddelde aantal sekondes

                                       Kriteria                                             Puntetoekenning
                      Opskrif (met beide veranderlikes) (C)                                        1
                      Tipe grafiek (T)                                                             1
                      Byskrifte vir X- en Y-asse (L)                                               1
                      Skaal (S)                                                                    1
                      Plot (P) :
                             Al 10 korrek geplot:                                                     2
                             1 tot 9 korrek geplot:                                                   1               (6)

         3.3.1       (a) Draagbandligamente 
                     (b) Sklera                                                                                      (2)

         3.3.2       Die helder lig sal veroorsaak
                     dat die kringspiere (van die iris/deel B) saamtrek 
                     en die radiale spiere ontspan, 
                     wat die grootte van die pupil verklein.                                                         (3)

         3.3.3                                  Die Struktuur van die Sensoriese Neuron

                                                                                    Rigting van impuls

                                                               Nukleus
                                                 Dendriete                Selliggaam         Akson eindvertakkings

                                                             Dendriet                  Akson

                                                          Schwannsel                Miëlienskede

                     Struktuur van die sensoriese neuron (opskrif) 
                     Korrekte skets 
                     Enige VIER byskrifte                                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Lewenswetenskappe                             10                                      NWJunie 2025
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

 3.4     3.4.1       P1    Fenotipe:     Bloedgroep A          x    Bloedgroep O 
                           Genotipe:     IA i                  x    ii
                     Meiose
                           G/gamete            IA , i          x         i , i

                     Bevrugting                          IA        i
                                                i       IA i       ii
                                                i       IA i       ii

                     F1    Genotipe :    2 IA i ; 2 i i 
                           Fenotipe:     2 bloedgroep A ; 2 bloedgroep O 

                     P1 en F1 
                     Meiose en bevrugting

                                                        OF

                     P1    fenotipe :  Bloedgroep A            x    Bloedgroep O 
                           Genotipes : IA i                    x    ii
                     Meiose
                           G/gamete         IA , i             x         i , i

                     Bevrugting

                                             IA i       IA i        ii       ii

                     F1    Genotipe :    2 IA i ; 2 i i 
                           Fenotipe:     2 bloedgroep A ; 2 bloedgroep O 

                     P1 en F1 
                     Meiose en bevrugting 
                                                                                  Enige    (6)

         3.4.2       Baie individue in die bevolking het dieselfde bloedgroep. 
                     Daarom kan slegs moontlikhede bepaal word  en sommige
                     moontlikhede uitgeskakel word. 
                                                                            Enige (2)
                                                                                  (8)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Lewenswetenskappe                            11                             NWJunie 2025
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

 3.5     3.5.1       (a) D                                                     (1)
                     (b) A                                                     (1)
                     (c) B                                                     (1)

         3.5.2       Diere met gewenste eienskappe (meer vleis/proteïene/groter
                     eiers/weerstand teen siektes ens.) kan gekloon word. 
                     Bedreigde spesies kan gered word.                         (2)
                                                                                (5)
                                                                                [50]

                                                          TOTAAL AFDELING B: 100
                                                              GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
