# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematical-literacy-2024-eastern-cape-prelim-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/6b7d79a8-a9fe-4625-8580-8edc77889038
- Updated: 2026-10-30
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematical-literacy-2024-eastern-cape-prelim-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/6b7d79a8-a9fe-4625-8580-8edc77889038)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2024

             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                    NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

       Simbool                              Verduideliking
          M      Metode
         MA      Metode met akkuraatheid
         CA      Deurlopende akkuraatheid
          A      Akkuraatheid
          C      Herleiding
           S     Vereenvoudiging
         RT      Lees vanaf ŉ tabel/grafiek/diagram
          SF     Korrekte vervanging in ŉ formule
          O      Opinie/Verduideliking/Rede
          P      Penaliseer, bv. vir geen eenhede, inkorrekte afronding ens.
          R      Afronding/Rede
         NPR     Geen penalisering vir korrekte afronding tot die minimum van twee
                 desimale plekke
        AO       Slegs antwoord
        MCA      Metode met deurlopende akkuraatheid
        RCA      Ronding met deurlopende akkuraatheid

                         Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                        (EC/SEPTEMBER 2024)

NASIENRIGLYNE

•       If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt.

•       If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the solution,
        mark the crossed out (cancelled) version.

•       Consistent Accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines; however, it stops at
        the second calculation error.

•       If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and map,
        then penalise for every extra incorrect item presented.

LET WEL:

•       As ŉ kandidaat ŉ vraag TWEE keer beantwoord, merk slegs die EERSTE poging.

•       As ŉ kandidaat ŉ antwoord van ŉ vraag doodtrek (kanseleer) en nie oordoen nie, merk die
        doodgetrekte (gekanseleerde) poging.

•       Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyne toegepas, maar dit hou
        by die tweede berekeningsfout op.

•       Wanneer ŉ kandidaat aflees van ŉ grafiek, tabel, uitlegplan, en kaart en ekstra antwoorde gee,
        penaliseer vir elke ekstra verkeerde item.

    Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2024)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                          3

SLEUTEL TOT ONDERWERP SIMBOOL:
F = Finansies; M = Meting; KP = Kaarte, planne en ander voorstellings; W = Waarskynlikheid

VRAAG 1 [28 PUNTE]                                         SLEGS ANTWOORD VOLPUNTE

Vraag                       Oplossing                         Verduideliking               Vlak
1.1.1                                      125              1M deel deur 1000               M
         Volume van swaar geklopte room = 1 000 M
                                                            1A antwoord                     V1
                                        = 0,125 liter A
                                                                                 (2)

1.1.2                                     50
         Gram kakaopoeier vir 12 mense = 4 × 12    ✓MA 1MA deel deur 4 en                    M
                                                       vermenigvuldig met                    V1
                                       = 150 g    A
                                                       12
                                                       1A antwoord
                                OF
                                         12                    OF
         Gram kakaopoeier vir 12 mense = 4 × 50 ✓MA    1MA deel deur 4 en
                                       = 150 g A      vermenigvuldig met
                                                       50
                                                       1A antwoord
                                                                         (2)

1.1.3    Totale tyd = (15 min + 6 min)                      1MA Tel tyd op en                M
                    = 21 × 2 MA                            vermenigvuldig met 2             V1
                    = 42 minute A                          1A answer
                                                                              (2)

1.1.4     Tyd = 12:05                                       1M trek beide tye af             M
               - 0:21 (voorbereiding en kook)               1A korrekte tyd                  V1
               - 1:00 (verkoeling) M
              = 10:44 A                                                         (2)

1.2.1    A OF Woordskaal A EN                              1A eerste skaal                  KP
                                                            1A tweede skaal                  V1
         C OF Verhoudingskaal A                                                 (2)

1.2.2    Winburg ✓A                                        2A korrekte dorp                 KP
                                                                                 (2)         V1

1.2.3    4 nasionale paaie ✓RT                             2RT aantal nasionale             KP
                                                            paaie                            V1
                                                                               (2)

1.2.4    Edenburg ✓RT                                      2RT korrekte dorp                KP
                                                                                 (2)         V1

1.3.1    Radius = 132 ÷ 2 M                                1M deel deur 2                   M
                = 66 cm A                                  1A korrekte radius               V1
                                                                                 (2)

 Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                      (EC/SEPTEMBER 2024)

    1.3.2 Totale aantal tenke = 920 × 2                                    1MA vermenigvuldig              M
                              = 1 840 A                                   korrekte waardes                V1
                                                                           1A aantal tenke
                                                                                             (2)

    1.3.3 B ✓A OF kubieke meter ✓A                                       2A korrekte eenheid             M
                                                                                                 (2)       V1

    1.3.4 Die deursnit is die afstand van eenkant van die sirkel tot die   2A definisie                    M
          anderkant van die sirkel deur die middel van die sirkel. ✓A                           (2)       V1

    1.4.1 Aantal dae = 5 ✓A                                               2A korrekte aantal dae          M
          (Aanvaar 4 dae = 1 punt)                                                              (2)        V1

    1.4.2 Jaar gebore = 2024 – 57 M                                       1M trek 57 af van 2024          M
                      = 1967 ✓A                                            1A korrekte jaar                V1
                                                                                               (2)
                                                                                              [28]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2024)                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                    5

VRAAG 2 [34 PUNTE]

Vraag                                    Oplossing                       Verduideliking            Vlak
2.1.1     Nasionale Paaie                                              2A korrekte pad              KP
                                   ✓A                                                       (2)    V1

2.1.2     Noordoos OF NO ✓A                                           2A korrekte rigting         KP
                                                                                             (2)   V1

2.1.3     Oos-Kaap ✓A                                                 2A korrekte provinsie       KP
                                                                                          (2)      V2

2.1.4                     Afstand                                                                  KP
          Spoed       =    Tyd
                                                                                                   V3
                          614,6 km   SF
          120 km/h =                                                   1SF vervanging
                             Tyd

                  614,6 km                                             1MA verander
          Tyd =           MA                                          onderwerp en
                120 km/h
               = 5,121666667 ure                                       antwoord
          0,12166… × 60 = 7,3 minute C
          Tyd geneem tot Vryheid = 5 uur en 7,3 minute      CA        1C ure na minute
          (Aanvaar 5 uur en 7 minute)                                  1CA totale tyd
                                                                                             (4)

2.2.1      • Vanaf die Vrystaat, ry op die N3 tot sy                   1O N3                       KP
             Pietermaritzburg bereik. O                               1O links op N2 en           V4
           • Ry verby Pietermaritzburg en draai links op die N2.       verby Richardsbaai en
             Hou aan met die N2 tot by Richardsbaai en ry verby,       Empangeni
             draai links en gaan verby Empangeni. O                   1O hou aan tot by
           • Hou aan met die pad vanaf Empangeni tot sy Eshowe         Eshowe vanaf
             bereik. O                                                Empangeni
          (Aanvaar enige ander relevante verduideliking)                                  (3)

2.2.2     Aantal liter brandstof =
                                         5,9
                                       × 614,9 l MA                   1MA deel korrekte           KP
                                   100                                 waardes en                  V3
                                 = 36,2614 × 2 M                      vermenigvuldig met
                                 = 72,5228                             614,9
                                 ≈ 72,523 liters  CA
                                                                       1M vermenigvuldig
          (Aanvaar 72,5 OF 72,52)                                      met 2
                                                                       1CA aantal liter
                                                                       NPR
                                                                                         (3)

2.2.3     Brandstofkoste = 72,523 liters × R24,45 MCA                 CA vanaf 2.2.2              F
                         = R1 773,18735                                1MCA                        V1
                         ≈ R1 773,19 CA                               vermenigvuldig met
                                                                       R24,45
                                                                       1CA antwoord
                                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                 (EC/SEPTEMBER 2024)

    2.3.1   Een eenheid op die kaart verteenwoordig 350 eenhede in   2A verduideliking           KP
            werklikheid. ✓A                                                                     V1
                                        OF
            Een eenheid op die kaart verteenwoordig 350 eenhede in
            werklikheid. ✓A                                                              (2)

    2.3.2   Roltrap ✓A OF Trappe ✓A                                2A een korrekte             KP
                                                                     verskynsel                  V1
                                                                                          (2)

    2.3.3   Hatastraat-ingang    ✓A                                 2A korrekte ingang          KP
                                                                                          (2)    V1

    2.3.4   Aantal badkamers = 4        ✓A                          2A korrekte aantal          KP
                                                                     badkamers                   V2
                                                                                          (2)

    2.3.5   Onmoontlik OF Geen OF 0 OF 0% ✓A                        2A antwoord                 W
                                                                                          (2)    V2

    2.3.6   34 mm ✓A                                                2A korrekte lengte in       KP
            (Aanvaar 33 – 35 mm)                                     mm                          V1
                                                                                         (2)

    2.3.7   Werklike lengte = 34 × 350                               CA vanaf 2.3.6              KP
                            = 11 900 mm MCA                         1MCA                        V2
                            =
                              11 900
                                     C                              vermenigvuldig met
                                1 000
                                                                     korrekte skaal en
                            = 11,9 m ✓MCA
                                                                     antwoord
                            = 12 m R
                                                                     1C deel deur 1000
                                                                     1MCA antwoord
            (Aanvaar 11,55 m – 12,25 m) en (12 m)
                                                                     1R ronding
                                                                                         (4)
                                                                                       [34]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2024)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                         7

 VRAAG 3 [30 PUNTE]

 Vraag                             Oplossing                              Verduideliking           Vlak
 3.1.1     Oppervlakte van reghoekige skoolsaal = lengte × breedte                                  M
                                                = 18 m × 12 m SF        1SF vervanging             V3
                                                = 216 m2 A              1A oppervlakte

           Oppervlakte van verhoog = lengte × wydte
                                   = 10 m × 5,5 m
                                   = 55 m2      A                       1A oppervlakte
                                                              MCA
           Oppervlakte van vloer wat geteël moet word = 216 m2 – 55 m2   1MCA trek
                                                      = 161 m2 CA       oppervlakte af
                                                                         1CA antwoord
                                                                                            (5)

 3.1.2     Oppervlakte van teël = 60 cm × 60 cm       M                 1M bereken                     M
 (a)                            = 3 600 cm2                              oppervlakte                    V2
                                                                         1C herleiding
                                     3 600
                               = 100 ×100     C
                                                                         1CA oppervlakte in
                               = 0,36 m2 CA
                                                                         m2
                                       OF
                                   C                                            OF
           Oppervlakte van teël = 0,6 m × 0,6 m M
                                                                         1C herleiding
                                = 0,36 m2 CA
                                                                         1M bereken
                                                                         oppervlakte
                                                                         1CA oppervlakte in
                                                                         m2
                                                                                        (3)

 3.1.2                              161                                  CA vanaf 3.1.1 en              M
           Aantal teëls benodig =            MCA
 (b)                                0,36                                 3.1.2(a)                       V2
                               = 447,22 … × 1,1 M                       1MCA deel
                               = 491,94 …                                korrekte waardes
                               ≈ 492 teëls CA                           1M vermenigvuldig
                                                                         met 10%
                                                                         1CA aantal teëls
                                                                                          (3)

 3.1.2     Sny OF breekskade OF vermorsing ✓O                           2O rede                        M
 (c)                                                                                        (2)         V4

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                   (EC/SEPTEMBER 2024)

    3.1.3   Skaal = 60 mm : 18 m M                   1M korrekte verhouding                           M
                  = 60 : 18 000 C                    1C herlei 18 m na mm                             V3
                  = 1 : 300 S                        1S eenheidsverhouding
                                OF                                      OF
            Skaal = 60 mm: 18 m M                    1M korrekte verhouding
                  = 0,06: 18 C                       1C herlei 6 m na mm
                  = 1: 300 S                         1S eenheidskaal
                                                                                               (3)

    3.2.1   Deursnee = 8 cm × 2 M                    1M vermenigvuldig met 2                          M
                     = 16 cm × 10                     1C deursnee in mm                                V2
                     = 160 mm C

                               OF                                        OF
                                       C
            Deursnee: 8 cm × 10 = 80 mm               1M vermenigvuldig met 2
                            M                        1C deursnee in mm
                     ⸫ 80 mm × 2 = 160 mm                                                      (2)

    3.2.2   Afmetings van nie-geskakeerde deel:                                                        M
            Lengte = 28,5 cm – 2,5 cm – 2,5 cm M     1M trek 2,5 twee keer af vanaf lengte            V3
                   = 23,5 cm CA                      1CA lengte
                                                      1CA breedte
            Breedte = 22 cm – 2,5 cm – 2,5 cm
                    = 17 cmCA                                                                 (3)

    3.2.3   Omtrek = 2 (lengte + breedte)             CA vanaf 3.2.2                                   M
                   = 2 (23,5 cm + 17 cm)    SF       1SF korrekte lengte en breedte                   V1
                   = 81 cm CA                        1CA omtrek
                                                                                               (2)

    3.2.4   Oppervlakte van sertifikaat sonder raam   CA vanaf 3.2.2                                   M
            en (sirkel ingesluit)                                                                      V4
            = lengte × breedte                        1SF korrekte afmetings
            = 23,5 cm × 17 cm SF                     1MCA oppervlakte
            = 399,5 cm2 MCA

            Oppervlakte van sirkel = 3,142 × radius2  1SF vervanging
                                   = 3,142 × 82 SF   1CA oppervlakte van sirkel
                                                2 CA
                                   = 201,088 cm
                                                      1MCA trek oppervlaktes af
            Afmetings van nie-geskakeerde deel (raam 1CA nie-geskakeerde oppervlakte
            en sirkel uitgesluit):      MCA          1O opinie
            = 399,5 cm2 – 201,088 cm2
            = 198,412 cm2
            ≈ 198 cm2 CA
            ⸫ Haar bewering is geldig O                                                      (7)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2024)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                          9

VRAAG 4 [35 PUNTE]

 Vraag                            Oplossing                                 Verduideliking         Vlak
4.1.1     Afmetings in mm = 17 duim × 25,4                                 1C herlei afmeting       M
                          = 431,8 mm C                                    1SF vervanging           V2
               ⸫ Volume = lengte × breedte × hoogte                        1CA volume
                         = 431,8 mm × 431,8 mm × 431,8 mm SF
                         = 80 509 645,43 mm3CA                                             (3)

4.1.2     Totale buite-oppervlakte:                                                                 M
          = 2 (l × w) + 2 (l × h) + 2 (w × h)                                                       V4
          = 2 (431,8 × 431,8) + 2 (431,8 × 431,8) + 2 (431,8 × 431,8)SF   1SF vervanging
          = 372 902,48 + 372 902,48 + 372 902,48 M                        1M
          = 1 118 707,44 mm2                                               vermenigvuldig
          ⸫ TSA =
                    1 118 707,44                                           met 2
                     1 000 000 C
                  = 1,12 m2 CA (Aanvaar 1,119 m2)                         1C herleiding
          Sy stelling is ongeldig O                                       1CA buite-
                                                                           oppervlakte
                                         OF                                1O opinie

                                                                                  OF
          Totale buite-oppervlakte:                                        1C herleiding
          = 2 (l × w) + 2 (l × h) + 2 (w × h)                              1SF vervanging
          = 2 (0,4318 × 0,4318 ) + 2 (0,4318 × 0,4318 ) + 2 (0,4318 ×      1M
          0,4318) C SF                                                   vermenigvuldig
          = 0,37290248 + 0,37290248 + 0,37290248 M                        met 2
          = 1,12 m2CA (Aanvaar 1,119 m2)                                  1CA buite-
          Sy stelling is ongeldig O                                       oppervlakte
                                                                           1O opinie
                                                                           NPR            (5)

4.1.3                                 2,2                                  1M deel korrekte         KP
          Aantal bokse oor lengte = 0,4318 M
                                                                           waardes                  V3
                                  = 5,094 …                                1A aantal bokse
                                  = 5 bokse A
                                       1,5
          Aantal bokse oor breedte = 0,4318                                1A korrekte aantal
                                   = 3,473…                                bokse
                                   = 3 bokse A
                                       1,6
          Aantal bokse oor hoogte = 0,4318                                 1A korrekte aantal
                                                                           bokse
                                   = 3,705 …
                                   = 3 bokse A
                                                                           1MCA
          Aantal bokse = 5 × 3 × 3                                         vermenigvuldig en
                       = 45 bokse MCA                                     aantal bokse
                                                                                          (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                    (EC/SEPTEMBER 2024)

 4.2.1      Afstand = Spoed × Tyd      18h 48min = 18,8 h C           1C herlei tyd               KP
              1 268 = Spoed × 18,8 h SF                               1SF vervanging              V3
                        1 268                                          1M verander
            ⸫ Spoed =             M
                        18,8                                           onderwerp
                   = 67,45 myl/h CA                                   1CA spoed
            (Aanvaar 67 OF 67,447 OF 67,5 myl/h)                       NPR
                                                                                             (4)

 4.2.2      1 157 myl = 1 862 km                                                                   MP
                         1 862                                         1M deel deur 1 157          V2
                1 myl =        M
                         1 157                                         1CA antwoord
                      = 1,609334 … CA                                 1R ronding
                      ≈ 1,609 km R                                                     (3)

 4.3.1      Aantal boë benodig = 11 × 5 MA                            1MA                         M
                               = 55 boë A                             vermenigvuldig              V2
                                                                       korrekte waardes
                                                                       1A aantal boë
                                                                                             (2)

 4.3.2      Aantal pale benodig = M
                                    20                                 1M deel deur 5              M
                                   5                                   1CA aantal pale             V2
                                = 4 pale CA                                                 (2)

 4.3.3      Aantal staalstawe benodig = 11 boë × 5 pennetjies M       1M vermenigvuldig           M
                                      = 55 staalstawe CA              korrekte waardes            V4
            Die bewering is geldig O                                  1CA
                                                                       vereenvoudiging
                                                                       1O opinie
                                                                                        (3)

 4.3.4      Volume van reghoekige prisma = lengte × breedte × hoogte                               M
                                                      C               1C herleiding               V3
                                          = 1,2 m × 1 m × 1,4 m SF    1SF vervanging
                                          = 1,68 m3 CA                1CA
                                          = 1,68 kℓ C                 vereenvoudiging
                                                                       1C aantal kiloliter
                                                                                             (4)

 4.3.5      Masker is vir beskerming wanneer bemestingstowwe           2O opinie                   M
            gesproei word ✓O                                                                (2)   V4

 4.3.6      Reënwater ✓A                                              2A antwoord                 M
                                         OF                                                        V4
            Ondergrondse water ✓A
                                      OF
            Boorgat ✓A
            (Aanvaar enige relevante antwoord)                                             (2)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2024)                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                   11

 VRAAG 5 [23 PUNTE]

 Vraag                     Oplossing                                      Verduideliking             Vlak
 5.1.1                    2 A                                     1A teller                          W
       Waarskynlikheid =       × 100%
                          6 A                                     1A noemer                          V2
                       = 33,33% CA                                1CA %
                                                                   (NPR)
           (Aanvaar 33,3% OF 33,333%)                                                         (3)

 5.1.2     Werklike afstand = 815,6 km – 144,9 km M               1M trek korrekte waardes af        KP
                            = 670,7 km                             1C herlei                          V2
                            = 670,7 × 1 000 C                     1CA antwoord
                            = 670 700 m CA                                                  (3)

 5.1.3                         81 560 000                          1MA deel korrekte waardes          KP
           Kaartafstand = 9 600 000 MA
                                                                   1CA antwoord                       V2
                        = 8,4958 … CA
                                                                   1R een desimale plek
                        ≈ 8,5 cm R
                                                                                            (3)

 5.1.4                    Afstand                                                                     MP
           Spoed      =    Tyd
                          815,6 km             SF                 1SF vervanging                     V3
           80 km/h =       Tyd
                       815,6 km    M                              1M verander onderwerp
           Tyd        = 80 km/h
                       = 10,195 h
                       = 10 uur 11 minute 42 sekondes CA          1CA tyd in uur en minute

           ⸫ Tyd wat bus gery het = 10:11:42
                                        A                         1A Totale tyd vir oorstaan
                             M - 01:45:00                         (1h 45 min)
                                  = 08:26:42                       1M trek tyd af
                               = 8 h 26 min 42 sek CA             1CA tyd wat bus gery het
           (Aanvaar 8h 26 min OF 8 h 27 min)                       NPR                        (6)

 5.2.1     Die ruimte wat gelos word, laat toe vir beweging van 2O opinie                                 M
           vloeistof gedurende temperatuurverandering of die                                              V4
           vervoer van die bottels ✓O
           (Aanvaar enige ander relevante verduideliking.)                                    (2)

 5.2.2                                               3             1MA vermenigvuldig                     W
           Aantal reghoekige bottels in boks = × 75 MA
                                               5                   korrekte breuk met 75                  V2
                                             = 45 A               1A aantal reghoekige bottels
                                       45
           ⸫ Waarskynlikheid =              CA                    1CA korrekte
                                       75                          waarskynlikheid
                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2            (EC/SEPTEMBER 2024)

 5.2.3     Volume = 3,142 × radius2 × hoogte                  1SF vervanging          M
                  = 3,142 × 42 × 5 SF                                                V4
                  = 251,36 m3
                  ≈ 251 m3 CA                                1CA volume
           ⸫ Pam se bewering is ongeldig O                   1O opinie
                                                                             (3)
                                                                            [23]

                                                                 TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATH LITERACY P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8324352d-0dfe-4f56-a690-09b4668305c9) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 12 Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematical-literacy-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [MATHS LIT P2 QP GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-june-2023-afrikaans/537dd8f7-8a3f-4b18-a420-692a0342dab5) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
