# Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West June 2024 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematical-literacy-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/cb78a82e-bc82-46c4-926d-58ce4808f13f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West June 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematical-literacy-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/cb78a82e-bc82-46c4-926d-58ce4808f13f)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                       GRAAD 12

                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

                                        JUNIE 2024

                                                                                 PUNTE: 100

                                                                                     TYD: 2 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 2 bylaes en ‘n antwoordblad.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskundige Geletterdheid/V1                   2                                   NW/Junie 2024
                                            Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.      Gebruik die BYLAES en die ANTWOORDBLAD om die volgende vrae te beantwoord:

         BYLAE A vir VRAAG 2.1
         BYLAE B vir VRAAG 2.2
         ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.3.2

 3.      Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.

 4.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
         gebruik is.

 5.      Jy mag ‘n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy
         anders aangedui.

 6.      Toon ALLE bewerkings duidelik.

 7.      Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
         vermeld.

 8.      Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

 9.      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders vermeld.

 10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskundige Geletterdheid/V1                    3                                       NW/Junie 2024
                                             Graad 12

 VRAAG 1

 1.1     Lebogang het drie verskillende winkels se pryse vergelyk gedurende die Black
         Friday uitverkopings in 2023.

         TABEL 1 hieronder toon die pryse van dié drie verskillende winkels.

         TABEL 1: DIE KOSTE VAN KRUIDENIERSWARE ITEMS BY DRIE
                     VERSKILLENDE WINKELS.
                ITEMS           WINKEL A      WINKEL B           WINKEL C
          1 ℓ Vanilla Vla    5 vir R99,00  R20,00               R18,00
          2 ℓ Kookolie       3 vir R200,00 2 vir R120,00        R79,00
          500 g Rama         6 vir R99,00  2 vir R49,00         R15,00
          410 g gebakte bone 3 vir R30,00  5 vir R64,00         R10,00
          750 g Cremora      R49,00        2 vir R80,00         R35,00
          2 kg Rys           3 vir R60,00  3 vir R60,00         R20,00
          2 ℓ Oros           R32,00        R36,00               R30,00
                                                    [Aangepas vanuit Pinterest, 2023]

         Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

         1.1.1 Klassifiseer die pryse in TABEL 1 as kategoriese of numeriese data.           (2)

         1.1.2 Rangskik die pryse vir Winkel C in stygende volgorde.                         (2)

         1.1.3 Noem die winkel wat die hoogste prys vir 2ℓ Oros vra.                         (2)

         1.1.4 Bepaal as ‘n eenheidsverhouding, in die vorm 1: … , die prys van die
               1 ℓ vanilla vla by Winkel B teenoor die 1 ℓ vanilla vla van Winkel C.         (3)

         1.1.5 Bereken die prys van EEN 410 g gebakte bone by Winkel B.                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskundige Geletterdheid/V1                         4                                         NW/Junie 2024
                                                  Graad 12

 1.2     Mnr Moeng dra ‘n gereelde maandelikse bedrag van sy salaris by tot sy
         pensioenfonds. Hierdie bedrag word afgetrek vanaf sy salaris deur ‘n aftrekorder
         op die 15𝑑𝑒 van elke maand.

         TABEL 2 hieronder toon ‘n uittreksel van die geskatte voordeel van die
         Staatsamptenarefonds.

         TABEL 2: GESKATTE VOORDELE SOOS OP 30 AUGUSTUS 2023
          Naam en Van                                     Ditiro Moeng
          Eerstedag van bydrae tot die fonds              15/01/1998
          Aantal jare se bydrae tot die fonds             25 jaar 8 maande
          Huidige jaarlikse salaris                       R490 312
          Enkelbedrag betaalbaar gedurende aftrede R1 186 999
          Enkelbedrag betaalbaar aan begunstigdes R2 396,76
          Bedankingsvoordele                              R2 660 582
                           [Aangepas vanuit Staatsamptenare Pensioen Fonds geskatte voordele, 2023]

         Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         1.2.1 Gee die akroniem vir Staatsamptenare Pensioenfonds.                                    (2)

         1.2.2 Definieer die term aftrekorder.                                                        (2)

         1.2.3 Skryf die bedankingsvoordele bedrag in woorde neer sonder om syfers te
               gebruik.                                                               (2)

         1.2.4 Rond Mnr Moeng se huidige salaris af tot die naaste duisend.                           (2)
                                                                                                      [19]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskundige Geletterdheid/V1                      5                                    NW/Junie 2024
                                               Graad 12

 VRAAG 2

 2.1     BYLAE A toon ‘n uittreksel van Mnr Ditiro se maandelikse munisipalerekening.
         Die staat toon ‘n trapsgewyse residensiële watertariewe sisteem (glyskaal).

         Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.

         2.1.1 Bereken die onbekende waarde van A, die vorige lesing.                         (3)

         2.1.2 Mnr Ditiro beweer dat sy totale waterkoste (BTW uitgesluit), R1 434,53 sal
               wees wanneer hy gebruik maak van die trapsgewyse watertariewe sisteem
               (glyskaal) vir water en vaste tariewe.

                 Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of sy bewering geldig is.           (6)

 2.2     BYLAE B toon Mnr Ditiro se huisleningstaat van ABC Bank. Die maandelikse
         administrasiefooi bly konstant regdeur die tydperk van die lening.

         Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.

         2.2.1 Skryf die datum neer wanneer die huislening geregistreer is.                   (2)

         2.2.2 Die vaste maandelike administrasiefooi is R69,00 BTW ingesluit.

                 Bereken die BTW waarde wat ingesluit is in die maandelikse
                 administrasiefooi.                                         (3)

         2.2.3 Bereken die administrasiefooi (BTW ingesluit) betaalbaar vir die volle
               leningstydperk.                                                        (3)

         2.2.4 Bereken die totale bedrag wat Mnr Ditiro moet terugbetaal aan die bank.

                 Jy mag die formule gebruik:

                 Totale bedrag = maandelikse paaiement × hoeveelheid maande                   (3)

         2.2.5 Mnr Ditiro het meer afbetaal op sy lening in vergelyking met sy
               ooreengekome maandelikse paaiement.

                 Bereken die totale bedrag wat hy ekstra betaal het vir die tydperk soos
                 uiteengesit op sy huisleningstaat.                                      (5)

         2.2.6 Mnr Ditiro ontvang ‘n elektroniese kopie van sy staat elke maand wat net
               oopgemaak kan word deur sy identiteitsnommer in te vul.

                 Gee EEN rede hoekom ‘n identiteitsnommer gebruik word om die
                 huisleningstaat oop te maak.                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskundige Geletterdheid/V1                      6                                  NW/Junie 2024
                                               Graad 12

 2.3     Aihan wil graag haar eie besigheid begin wat spesialiseer in die maak van haar
         gunsteling dis, Chow Mein. Haar veranderlike koste om een bord Chow Mein te
         maak is R15,00 en haar vastekoste beloop R750,00. Die verkoopsprys vir een bord
         Chow Mein is R30,00.

         TABEL 3 hieronder toon die inkomste en koste vir die verkoop van die Chow
         Mein.

         TABEL 3: INKOMSTE EN KOSTE VIR DIE VERKOOP VAN CHOW
                   MEIN BORDE
          Hoeveelheid     0    10   30     40    70    90    100
          borde
          Inkomste (R)    0   300  900    1 200 2 100 2 700 3 000
          Koste(R)       750  900 1 200 1 350 1 800 2 100 2 250

         Gebruik TABEL 3 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         2.3.1 Bereken die hoeveelheid borde verkoop indien die totale koste R1 950 was.

                 Jy mag die formule gebruik:

                 Totale koste = R750 + 15p
                 p = hoeveelheid borde                                                      (4)

         2.3.2 Die inkomstegrafiek is reeds geteken op die aangehegte
               ANTWOORDBLAD.

                 Gebruik TABEL 3 en dieselfde assestelsel op die ANTWOORDBLAD om
                 die koste grafiek te teken vir die verskillende borde Chow Mein. (3)

         2.3.3 Bepaal die hoeveelheid borde Chow Main by die gelykbreekpunt.                (2)
                                                                                            [36]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskundige Geletterdheid/V1                       7                                        NW/Junie 2024
                                                Graad 12

 VRAAG 3

 3.1     TABEL 4 toon Wiskundige Geletterdheid se algehele prestasiekoerse vir die
         kandidate wat die Nasionale Senior Sertifikaat in Suid-Afrika geskryf het vanaf
         2016 tot 2023.
         TABEL 4: ALGEHELE PRESTASIEKOERS IN WISKUNDIGE
         GELETTERDHEID
          Jaar Hoeveel- Hoeveel- Hoeveel-    %     Hoeveel-    %
                 heid     heid     heid   presteer   heid   presteer
               geskryf  presteer presteer 30% en   presteer 40% en
                         onder   30% en     hoër   40% en     hoër
                          30%      hoër              hoër
          2016 361 948  104 022  257 926    71,3   167 811    46,4
          2017 313 030   81 800  231 230    73,9   140 991    45,0
          2018 294 204   62 979  213 225    72,5   133 568    45,4
          2019 298 607   57 791  240 816    80,6      B        A
          2020 341 363   83 679  257 684    80,8   197 131    57,7
          2021 441 067  112 685  328 382    74,5   216 692    49,1
          2022 450 005   64 490  385 515    85,7   271 830    60,4
          2023 421 835   74 608  347 227    82,3   239 045    56,7
                                         [Aangepas uit Nasionale Diagnostiese Verslag 2022-2023]

         Gebruik TABEL 4 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         3.1     Definieer die term modus.                                                         (2)

         3.2     Bereken die mediaan vir die hoeveelheid kandidate wat geskryf het oor die
                 gegewe tydperk.                                                           (4)

         3.3     Bereken die omvang vir die persentasie presteer 30% en hoër oor die
                 gegewe tydperk.                                                     (3)

         3.4     Bereken die persentasie afname vir die hoeveelheid kandidate wie tussen
                 2022 en 2023 geskryf het.                                                         (3)
                 Jy mag die formule gebruik:

                              𝐡𝐨𝐞𝐯𝐞𝐞𝐥𝐡𝐞𝐢𝐝 𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟑 − 𝐡𝐨𝐞𝐯𝐞𝐞𝐥𝐡𝐞𝐢𝐝 𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟐
                 % afname =                                                                  × 100%
                                               𝐡𝐨𝐞𝐯𝐞𝐞𝐥𝐡𝐞𝐢𝐝 𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟐

         3.5     Bereken die onbekende waarde van A, as die mediaan persentasie 51,9%
                 is.                                                                  (4)

         3.6     Lewer kommentaar oor die tendens van die persentasie prestasie van 40%
                 en hoër vanaf 2020 tot 2023.                                           (3)

         3.7     Bepaal die waarskynlikheid, as ‘n desimaal, om lukraak die hoeveelheid
                 kandidate wat onder 30% presteer het in 2018 te kies.                  (3)
                                                                                        [22]
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskundige Geletterdheid/V1                     8                                         NW/Junie 2024
                                              Graad 12

 VRAAG 4

 4.1     Siyabonga is 65 jaar oud en verdien ‘n jaarlikse belasbare inkomste van
         R120 278,00 vir die belastingjaar 2023/24. Hy is nie ‘n lid van enige mediese fonds
         nie.

         TABEL 5 hieronder toon die belastingtabel vir die jaar 2023/24.

         TABEL 5: 2023/2024 BELASTINGJAAR (1 Maart 2023 – 28 Februarie 2024)
             BELASBARE
                                       TARIEWE VAN BELASTING (R)
            INKOMSTE (R)
          1 1 - 237 100         18% van belasbare inkomste
          2 237 101 – 370 500   42 678 + 26% van belasbare inkomste bo 237 500
          3 370 501 – 512 800   77 362 + 31% van belasbare inkomste bo 370 500
          4 512 801 – 673 000   121 475 + 36% van belasbare inkomste bo 512 800
          5 673 001 – 857 900   170 147 + 39% van belasbare inkomste bo 673 000
          6 857 901 – 1 817 000 251 258 + 41% van belasbare inkomste bo 857 900
          7 1 817 001 en hoër   644 489+45% van belasbare inkomste bo 1 817 000

         TABEL 6 hieronder toon die belasbare kortings vir die jaar 2023/24.

         TABEL 6: BELASBARE KORTINGS VIR DIE JAAR 2023/24
                                    BELASTING KORTINGS
          Primêr (jonger as 65 jarige ouderdom) R17 235,00
          Sekondêr (65 tot 75 jarige ouderdom)  R9 444,00
          Tersiêr (75 en ouer)                  R3 145,00
                                                               [Vanuit http://www.sars.gov.za]

         Gebruik TABEL 5 en TABEL 6 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         4.1.1 Identifiseer in watter belastingkerf Siyabonga lê, gebaseer op sy belasbare
               inkomste.                                                                   (2)

         4.1.2 Siyabonga beweer dat hy NIE enige inkomstebelasting moet betaal NIE.

                 Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering geldig is.             (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskundige Geletterdheid/V1                    9                                         NW/Junie 2024
                                             Graad 12

 4.2     Siyabonga se seun, Lunga, het ‘n Expo bygewoon vir Jong Wetenskaplikes in
         China. Hy het R2 600,00 omgeruil vir Chinese Yuan.

         TABEL 7 hieronder toon die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse Rand en
         Chinese Yuan op 12 Maart 2024.

         TABEL 7: WISSELKOERS
            SUID-AFRIKAANSE RAND (ZAR)                     CHINESE YUAN (CN¥)
                             1                                      0,39
                        2,564102564                                  1
                                                              [Vanuit http//www.x-ratess.com]

         Gebruik TABEL 7 en die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

         4.2.1 Bereken die hoeveelheid Chinese Yuan (CN¥) wat Lunga ontvang het.                (2)

         4.2.2 Lunga het nie al sy geld gebruik nie, maar besluit om R550,00 te belê in ‘n
               vastedeposito rekening vir 2 jaar met saamgestelde rente van 9,5% per jaar.

                 Bereken, sonder die gebruik van ‘n formule, die waarde van die
                 vastedeposito rekening aan die einde van die 2 jaar.

                 Toon AL die stappe van jou berekeninge.                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Wiskundige Geletterdheid/V1                    10                                   NW/Junie 2024
                                             Graad 12

 4.3     Die mond-en-snor diagram hieronder toon die prestasie standaarde van die graad
         12 leerders wat aan die 2022 en 2023 Wiskundige Geletterdheid Olimpiade
         deelgeneem het.

           ANALISE VAN RESULTATE WAT DIE PRESTASIE STANDAARDE
                    TOON VIR DIE 2022 EN 2023 OLIMPIADE

         Gebruik die mond-en-snor diagram hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         4.3.1 Skryf die persentasie neer van die leerders wat onder die 61,8% persentiel
               presteer het.                                                              (2)

         4.3.2 Bereken die Interkwartiele Omvang (IKO) van die prestasie standaarde in
               2022.                                                                   (4)

         4.3.3 Gee EEN rede hoekom die prestasie standaarde hoër was in 2023.             (2)
                                                                                          [23]

                                                                             TOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Wiskundige Geletterdheid/V1                                          NW/Junie 2024
                                          Graad 12

BYLAE A

VRAAG 2.1

UITTREKSEL VAN MR DITIRO SE MUNISIPALE REKENING
 Mr Ditiro                     Rekening nommer: 0000000957
 Alberton                      Staat datum:     25/10/2023
 1450

 Meterlesing         Vorige lesing   Huidige lesing   Waterverbruik       Datum van lesing
                         (kℓ)             (kℓ)            (kℓ)
      206                 A              9 273             24                25/09/2023

 TRAP-RESIDENSIELE                     VASTE KOSTE PER MAAND
 WATER TARIEF                         TARIEF OPSOMMING                       TARIEF 2023/24
 KILOLITERS        TARIEF             Verbruik minder as of gelyk aan 6 kℓ            R0,00
 PER MAAND          R/kl              Verbruik meer as 6 kℓ maar minder             R179,18
 van 0 tot 6          R18,12          as of gelyk aan 15 kℓ
 meer as 6 tot 15     R29,86          Verbruik meer as 15 kℓ maar minder               R727,85
 meer as 15 tot 30    R36,58          as of gelyk aan 30 kℓ
 meer as 30 tot 45    R45,52          Verbruik meer as 30 kℓ                         R1 410,40
 hoër as 46 en        R56,12
 meer
                                                           [Aangepas vanaf www.ekurhulemi.gov.za]

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Wiskundege Geletterdheid/V1                                                          NW/Junie 2024
                                              Graad 12

BYLAE B

VRAAG 2.2

KWARTAALLIKSE HUISLENINGSTAAT VAN ABC BANK
 Mr Ditiro                               132 Rivonia Road
 Posbus 125                              Sandton
 Mafikeng                                2196
 2740                                    Tel: 0800 555 000

                                                                       www.abcbank.co.za
 Sel: *** *** 1294
 Leningnommer: 8230111287
 Staatdatum: 2023/11/30
 Totale leningsbedrag                                                             Balans uitstaande
 R145 500,00                                                                           R81 371,11

 Paaiement           R1 862,06                  Registrasiedatum                      25/02/2016
 Rentekoers          12,40%                     Registrasie                           R145 500,00
                                                bedrag
 Leningstydperk 240 maande

     Datum                    Transaksie            Debiet (R)           Krediet        Balans (R)
                                                                          (R)
 01/09/2023          Balans oorgedra                                                      93 653,73
 01/09/2023          Rente                                1 001,23            0,00        94 654,96
 02/09/2023          Versekering                            236,15            0,00        94 891,11
 15/09/2023          Betaling                                 0,00        2 300,00        92 591,11
 30/09/2023          Administrasiefooi (15%                  69,00            0,00        92 660,11
                     BTW ingesluit)
 01/10/2023          Rente                                  954,55            0,00        93 614,66
 02/10/2023          Versekering                            236,15            0,00        93 850,81
 13/10/2023          Betaling                                 0,00        2 300,00        91 550,81
 31/10/2023          Administrasiefooi (15%                  69,00            0,00        91 619,81
                     BTW ingesluit)
 01/11/2023          Rente                                  908,94            0,00        92 528,75
 02/11/2023          Versekering                            250,25            0,00        92 779,00
 15/11/2023          Betaling                                 0,00        2 300,00        90 479,00
                                                         [Aangepas vanaf Nedbank huisleningstaat, 2023]

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Wiskundege Geletterdheid/V1                                                        NW/Junie 2024
                                                    Graad 12

ANTWOORDBLAD

VRAAG 2.3.2

NAAM: ________________________________

GRAAD: ____________
                            INKOMSTE EN KOSTE VAN VERKOPE VAN CHOW MEIN

                         3500

                         3000

                         2500

   Hoeveelheid in rand
                         2000

                         1500

                         1000

                         500

                            0
                                0   10   20   30     40        50   60   70   80     90     100

                                                   Hoeveelheid borde

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/2d599711-ccd3-42d3-862f-4c1b72b92e44) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2024-afr/4ff33247-b9d7-474d-a91c-ada2e64b89d4) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Mathematical Literacy · Memo · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2024 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2024-addendum-afr/80522728-ad7d-4d9a-b9f3-59b47556287b) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
