# Mathematical Literacy Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematical-literacy-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/8098ada6-0000-4b97-8f86-64c02f220625
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematical-literacy-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/8098ada6-0000-4b97-8f86-64c02f220625)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                  GRAAD 12

                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

                                   JUNIE 2025

 PUNTE: 100

 TYD: 2 uur

                      Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskundige Geletterdheid/V2                      2                                NW/Junie 2025
                                             Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
         gebruik is.

 3.      Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

 4.      Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy
         anders aangedui.

 5.      Toon AL die berekeninge duidelik.

 6.      Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
         aangedui.

 7.      Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

 8.      Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
         aangedui.

 9.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskundige Geletterdheid/V2                       3                               NW/Junie 2025
                                              Graad 12

 VRAAG 1

 1.1   Verduidelik ELK van die volgende konsepte:

       1.1.1         Radius                                                                (2)

       1.1.2         Skaal                                                                 (2)

       1.1.3         Waarskynlikheid                                                       (2)

 1.2   TABEL 1 hieronder bevat inligting in KOLOM A oor eenhede, formules en
       instrumente wat in KOLOM B gelys word wat in meting gebruik word.

       TABEL 1: INLIGTING, EENHEDE, FORMULES EN INSTRUMENTE
              KOLOM A                    KOLOM B
        1.2.1 Die instrument  A               B
              om die massa
              van volwassenes
              te meet.

         1.2.2 Die horlosie wat    C                       D
               10 minute voor
               2 wys.

         1.2.3 Die eenheid vir     E. kg.m2                F. kg/m2
               die meting van
               LMI.
         1.2.4 Die formule vir     G. 2𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟ℎ         H. 𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟ℎ
               die berekening
               van die
               oppervlakte van
               'n geslote
               silinder.

       Pas die inligting in KOLOM A by eenhede, formules of instrumente in KOLOM
       B deur die toepaslike opsie te kies.
       Skryf slegs die letter (A–H) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.4) neer,
       byvoorbeeld: 1.2.5 J.                                                               (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskundige Geletterdheid/V2                        4                                    NW/Junie 2025
                                               Graad 12

 1.3   Die kaart hieronder toon lande van Afrika.

       KAART: LANDE VAN AFRIKA

                                                          [Aangepas vanaf www.WorldAtlas.com]

       Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

       1.3.1     Noem die tipe skaal wat op die kaart gebruik word.                             (2)

       1.3.2     Skryf die getal lande neer wat op die kaart verskyn.                           (2)

       1.3.3     Noem TWEE dorpe in Suid-Afrika wat op die kaart voorkom.                       (2)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskundige Geletterdheid/V2                       5                                    NW/Junie 2025
                                              Graad 12

 VRAAG 2

 Die kaart hieronder wys van Zimbabwe en sy buurlande.

 KAART VAN ZIMBABWE EN SY BUURLANDE

                                                         [Aangepas vanaf www.WorldAtlas.com]
 LET WEL:

        Nasionale Parke

 Gebruik inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

 2.1     Noem die rivier wat die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe vorm.                    (2)

 2.2     Bepaal die waarskynlikheid, as 'n persentasie, dat die Zambesi-rivier die grens
         tussen Botswana en Namibië sal vorm.                                                  (2)

 2.3       Gee die kompasrigting van die Victoria-waterval vanaf die Krugerwildtuin.           (2)

 2.4     Daar word beweer dat die skaal van die kaart 1 : 5 000 000 is.

         Gebruik die 125 km van die skaal op die kaart om te verifieer of die bewering
         GELDIG is.                                                                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskundige Geletterdheid/V2                          6                                      NW/Junie 2025
                                                 Graad 12

 2.5     ’n Groep toeriste het ’n afstand van 1 852 km per bus vanaf die Krugerwildtuin
         na die Victoria-waterval in Namibië afgelê. Die bus het teen 'n spoed van
         80 km/h gery.

         2.5.1 Bereken die tyd (in ure en minute), die stoppe uitgesluit, wat dit die
               toeriste geneem het om na die Victoria-waterval te ry.

                 Jy kan die formule gebruik:

                        𝒂𝒇𝒔𝒕𝒂𝒏𝒅
                 Tyd = 𝒔𝒑𝒐𝒆𝒅                                                                        (4)

         2.5.2 Die toeriste het Vrydag om 13:15 vanaf die Krugerwildtuin vertrek.
               Hulle het 48 minute by die Beitbrug-grenshek en 1 uur 30 minute by
               Bulawayo deurgebring.

                 Bepaal die dag en aankomstyd by die Victoria-waterval.                             (5)

         2.5.3 Gee EEN moontlike rede waarom die toeriste by Bulawayo gestop het.                   (2)
                                                         [Aangepas vanaf www.WorldAtlas.com]

 2.6     Die prent hieronder toon die Victoria watervallevoetpadgids.

                                                               [Aangepas vanaf www.pinterest.com]

         Gebruik die prent hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         2.6.1 Skryf die naam van die eiland wat regs is van die Hoofwaterval neer.                 (2)

         2.6.2 Verduidelik die roete vanaf die ingang na punt ⑨.                                    (4)
                                                                                                    [28]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskundige Geletterdheid/V2                                   7                                      NW/Junie 2025
                                                          Graad 12

 VRAAG 3

 3.1     Pule is 'n jong boer wat in die produksie van mielies spesialiseer. Hy stoor sy
         mielie-oes in vierkantige silo's. Elke silo is met spesiale hittebestande materiaal
         bedek. Die basis van die silo is nie bedek nie, maar dit staan op ‘n staalstaander.

         Die prent hieronder toon die afmetings van een van die silo's.

         BEDEKTE VIERKANTIGE BASIS SILO

                         Hoogte = 3 000 mm
                                                             LET WEL: Die afmetings van die
                                                             reghoekige silo:

                                                             Sy van die basis = 2,3 m

                                                             Hoogte = 3 000 mm

                                             Sy = 2,3 m

                                                                [Aangepas vanaf http//:www.pixelsquid.com]

         Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         3.1.1 Verduidelik die begrip omtrek in hierdie konteks.                                             (2)

         3.1.2 Bereken die volume (tot naaste m3) van die reghoekige silo.

                 Jy mag die volgende formule gebruik:

                 Volume = s2 × h                                                                             (4)

         3.1.3 Bereken die totale hoeveelheid materiaal wat benodig word om DRIE
               silo's vir hittebeheer te bedek.

                 Jy kan die formule gebruik:

                 Oppervlakte = 4s × hoogte + s2                                                              (5)

         3.1.4 Gee EEN moontlike rede waarom silo's op ‘n staalstaander geplaas
               word.                                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskundige Geletterdheid/V2                        8                                       NW/Junie 2025
                                               Graad 12

 3.2     Pule beoog om drie nuwe silindriese silo's aan te koop, om by die silo's wat hy
         reeds het te voeg. Die silindiese silo's het keëlvormige deksels en basisse. Die
         mielies sal slegs geberg word in die silo soos hieronder getoon.

         Die prent hieronder toon 'n silindiese silo en die diagram van die silo sonder die
         deksel en basis.
         SILINDRIESE SILO              SILINDRIESE SILO SONDER DIE DEKSEL
                                       EN BASIS.

                                                                   Die deursnee van die
                                                                   silindriese silo is 2,3 m
                                                                   en die volume is
                                                                   3 962,5808 gallon.

                                                                   LET WEL:
                                                                   1 gallon = 3,7854 liter
                                                                   1 000 liter = 1 m3

                                                      [Aangepas vanaf http//:www.pixelsquid.com]

         Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

         3.2.1 Herlei die volume van die silindriese silo na m3. Rond jou antwoord af
               tot die naaste m3.                                                                  (4)

         3.2.2 Bereken die hoogte van die silindriese silo sonder die deksel en basis.

                 Jy mag die volgende formule gebruik:

                 Volume van silinder = 3,142 × r2 × h                                              (4)

         3.2.3 Pule is aangeraai om die silindriese silo met 'n silwer beskermende verf
               te verf.       Elke silo het 'n oppervlakte van 34,33 m2.

                 Die areadekking van die silwer beskermende verf is 9 m2 per liter vir die
                 eerste laag en 12 m2 per liter vir die tweede laag.

                 Die winkelier beweer dat Pule meer as 20 liter verf sal benodig vir die
                 DRIE silo's.

                 Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die bewering GELDIG is.              (7)
                                                                                                   [28]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskundige Geletterdheid/V2                         9                                 NW/Junie 2025
                                                Graad 12

 VRAAG 4

 Mac is 'n atleet wat sonder enige kompromie na sy gewig omsien. Hy is versigtig oor sy
 daaglikse kalorie-inname.

 Hy het met sy dieetkundige gekonsulteer wat hom die volgende inligting gegee het:
  Die normale daaglikse kalorie-inname vir mans is 2 500 en vir vroue is dit 2 000
  Om gewig te verloor, moet 'n mens jou daaglikse kalorie-inname met
   500–600 verminder

 Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

 4.1     Skryf die akroniem LMI volledig uit.                                                  (2)

 4.2     Mac het sy daaglikse kalorie-inname van 2 500 in die verhouding 4 : 3 : 2 tussen
         ontbyt, middagete en aandete onderskeidelik verdeel.

         Bereken die hoeveelheid kalorieë wat Mac vir aandete moet verbruik. Rond die
         antwoord af tot die naaste 10.                                                        (4)

 4.3     Bereken die maksimum daaglikse kalorie-inname vir mans om gewig te verloor.           (3)

 4.4     Mac is 170 cm lank en met 'n LMI van 23,1 kg per m2.

         Bereken Mac se massa.

         Jy mag die volgende formule gebruik:

                     𝐠𝐞𝐰𝐢𝐠 𝐢𝐧 𝐤𝐠
         LMI = (𝐥𝐞𝐧𝐠𝐭𝐞 𝐢𝐧 𝐦)𝟐                                                                  (4)

 4.5     Mac is aangeraai om die oond te voorverhit tot 450 ℉ wanneer hy sy etes
         voorberei. Hy het probeer om hierdie temperatuur om te skakel en het bereken
         dat dit 230 ℃ is, afgerond tot die naaste 10 ℃.

         Verifieer of Mac die temperatuur KORREK omgeskakel het.

         Jy mag die volgende formule gebruik:

         ℉ = (1,8 × ℃) + 32                                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Wiskundige Geletterdheid/V2                        10                       NW/Junie 2025
                                                Graad 12

 4.6   Mac bly in Pretoria en verkies om elke oggend voordat hy werk toe gaan te draf.

       Hieronder is die kaart van 'n deel van Pretoria waar Mac draf.

                              'N KAART VAN ‘N DEEL VAN PRETORIA

                                                           [Aangepas vanaf www.googlemaps.co.za]

       Gebruik die kaart hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

       4.6.1         Noem die tipe kaart wat hierbo gebruik is.                                    (2)

       4.6.2         Identifiseer die straat op die kaart wat 'n mens kan gebruik om die M2
                     te bereik.                                                                    (2)

       4.6.3         Mac draf elke oggend anti-kloksgewys vanaf “Absolute Farenden” en
                     terug deur Arcadiastraat, Beckettstraat, Parkstraat en Farendenstraat
                     te gebruik.

                     Rangskik die volgorde van die strate vir Mac om 'n VOLLEDIGE
                     roete te beplan.                                                              (3)
                                                                                                   [24]

                                                                                TOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATHS LIT P2 QP GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-june-2023-afrikaans/537dd8f7-8a3f-4b18-a420-692a0342dab5) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c) — Mathematical Literacy · QP · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Exam Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
