# Mathematics Grade 12 P1 North West June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ec5b5a4f-bdd0-48bd-b359-f8f57f24331b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 North West June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ec5b5a4f-bdd0-48bd-b359-f8f57f24331b)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                          GRAAD 12

                                        WISKUNDE V1
                                           JUNIE 2024

                                                                                   TOTAAL: 150

                                                                                      TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V1                                          2                               NW/Junie 2024
                                                 Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.       Beantwoord AL die vrae.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
         gebruik is.

4.       Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
         bepaal, duidelik aan.

5.       Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.       Jy mag ‘n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
         gebruik, tensy anders vermeld.

7.       Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.       Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde/V1                                          3                                   NW/Junie 2024
                                                 Graad 12

VRAAG 1

 1.1      Los op vir x:

          1.1.1       2𝑥(4 − 𝑥 ) = 0                                                            (2)

          1.1.2       𝑥(3𝑥 − 7) = 4 (korrek tot TWEE desimale plekke)                           (4)

          1.1.3       𝑥 + √𝑥 − 3 = 15                                                           (5)

          1.1.4       𝑥 2 + 𝑥 − 12 > 0                                                          (4)

 1.2      Los gelyktydig vir x en y op:

          3𝑥 − 𝑦 = 1             en          𝑥 2 + 2𝑥𝑦 = 3𝑦 2 − 7                               (6)

                  𝑎          𝑏           𝑐
 1.3      Indien √2 = 3; √3 = 5 en √5 = 8, bereken die waarde van 𝑎 × 𝑏 × 𝑐.                    (4)
                                                                                                [25]

VRAAG 2

 2.1      Gegee ‘n kwadratiese getalpatroon: 19; 8; −1; −8; . . .

          2.1.1 Bepaal die volgende term in die patroon.                                        (1)

          2.1.2 Bepaal die algemene term van die kwadratiese getalpatroon.                      (4)

          2.1.3 Bepaal die verskil tussen die 25ste en die 26ste terme van die kwadratiese
                patroon.                                                                        (3)
          2.1.4 Bereken die waarde van die kleinste term in die kwadratiese patroon.            (3)

 2.2      Gegee die rekenkundige ry: 3; 𝑏; 13; 18; . . .

          2.2.1 Skryf die waarde van 𝑏 neer.                                                    (2)

          2.2.2 Bepaal die 𝑛𝑑𝑒 term van die ry.                                                 (2)

          2.2.3 Bereken die som van die eerste 30 terme in die ry.                              (2)

 2.3      Gegee: 2𝑥 + 2𝑥+1 + 3.2𝑥 + 2𝑥+2 + . . . (15 𝑡𝑒𝑟𝑚𝑒) = 𝑘. 2𝑥 + 𝑝

          Bepaal die waardes van 𝑘 en 𝑝 waar 𝑘, 𝑝 ∈ ℤ en 𝑘 ‘n onewe getal is.                   (4)
                                                                                                [21]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde/V1                                      4                                     NW/Junie 2024
                                             Graad 12

VRAAG 3

 3.1    Gegee die meetkundige reeks:
                                                               1
                                    −4 + 2 − 1 + . . . +
                                                               32

        3.1.1 Skryf die algemene term van die reeks neer.                                      (2)

        3.1.2 Skryf die reeks in sigma notasie.                                                (2)

        3.1.3 Bereken die som tot oneindig van hierdie reeks.                                  (2)

                                   1 𝑛
 3.2    Gegee:       𝑆𝑛 = 32 − 32 (2) .

        3.2.1 Bereken 𝑆5 .                                                                     (1)

        3.2.2 Hoeveel terme moet by mekaar getel word om ‘n som van 255 te gee?                (3)
                                                                     8

        3.2.3 Indien 2𝑛 = 𝑝, bepaal die waarde van 𝑆5−𝑛 − 𝑆5+𝑛 in terme van 𝑝.                 (3)
                                                                                               [13]

VRAAG 4
                     −6
Gegee: ℎ(𝑥 ) = 𝑥 + 3 − 2

 4.1    Skryf die vergelykings van die asimptote van ℎ neer.                                   (2)

 4.2    Skets die grafiek van ℎ. Dui AL die afsnitte met die asse en die asimptote duidelik
        aan.                                                                                   (4)

 4.3    Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van ℎ waar 𝑚 > 0.                          (2)

 4.4    Skryf die waardeversameling van ℎ(𝑥) neer.                                             (2)

 4.5    Vir watter waardes van 𝑥 sal ℎ(𝑥) ≥ 0 wees?                                            (2)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde/V1                                       5                                       NW/Junie 2024
                                              Graad 12

VRAAG 5
                              27
 Gegee: 𝑔(𝑥 ) = 𝑎 𝑥 . A (−3; 8 ) is ‘n punt op 𝑔 en B is die 𝑦-afsnit.

 5.1    Skryf die koördinate van B neer.                                                          (2)

 5.2    Bepaal die waarde van 𝑎.                                                                  (2)

 5.3    Bepaal die vergelyking van ℎ indien ℎ die refleksie van 𝑔 in die 𝑦-as is.                 (2)

 5.4    Skryf die vergelyking van ℎ−1 (𝑥 ), die inverse van ℎ, in die vorm 𝑦 = . . .              (2)

 5.5    Vir watter waardes van 𝑥 sal ℎ−1 (𝑥) ≤ 1 wees?                                            (2)

 5.6    Skryf die definisieversameling van ℎ−1 (𝑥 − 3) neer.                                      (2)
                                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskunde/V1                                         6                                   NW/Junie 2024
                                                Graad 12

VRAAG 6

 Die grafieke van 𝑓 (𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐 en 𝑔(𝑥 ) = 𝑚𝑥 + 𝑞 is hieronder geskets. Die grafieke
                                                     1                                    3
 sny by B en H. B is ook die x-afsnit van f en g. C (2 ; 0) is ook ‘n 𝑥-afsnit van 𝑓. D(− 2 ; 4) is
 ‘n punt op 𝑓. A is die draaipunt van 𝑓. E(0; −2) is die 𝑦-afsnit van 𝑔. Die inklinasiehoek van 𝑔
 met die positiewe 𝑥-as is 135°.

 6.1    Toon aan dat die vergelyking van 𝑔(𝑥 ) = −𝑥 − 2.                                        (2)

 6.2    Skryf die koördinate van B neer.                                                        (2)

 6.3    Toon aan dat die vergelyking van 𝑓(𝑥) = −4𝑥 2 − 6𝑥 + 4.                                 (4)

 6.4    Bepaal die koördinate van A, die draaipunt van 𝑓.                                       (3)

 6.5    Bepaal die koördinate van H.                                                            (4)

 6.6    Vir watter waardes van 𝑥 sal 𝑓 ′ (𝑥 ). 𝑔′ (𝑥 ) < 0 ?                                    (2)

 6.7    Gebruik die grafiek van 𝑓 en bepaal die waardes van 𝑘 waar 𝑓(𝑥 ) = 𝑘 twee
        ongelyke negatiewe wortels sal hê.                                                      (2)

 6.8    Nadat 𝑓 om die 𝑦-as reflekteer en dan afwaarts skuif sodat die 𝑥-as ‘n raaklyn is
        aan ℎ, word ℎ(𝑥) gevorm.
        Skryf die nuwe koördinate vir D neer.                                                   (2)
                                                                                                [21]
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde/V1                                        7                                    NW/Junie 2024
                                               Graad 12

VRAAG 7

 7.1      Bepaal 𝑓′(𝑥) uit eerste beginsels indien 𝑓 (𝑥 ) = 𝑥 2 + 4𝑥 + 1.                       (5)

 7.2      Bepaal:
          7.2.1      𝑓′(𝑥) indien 𝑓 (𝑥 ) = −3𝑥 4 + 5𝑥 2                                         (2)

          7.2.2      𝑑𝑦                    2
                        indien 𝑦 = √𝑥 − 𝑥
                     𝑑𝑥
                                                                                                (4)

 7.3      Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die kromme van
          ℎ(𝑥) = −𝑥 3 + 2𝑥 − 5 by 𝑥 = −2.                                                       (4)

 7.4      Die grafiek 𝑦 = 𝑔′(𝑥) het ’n minimum draaipunt by (1; −4).
          Bepaal die waardes van 𝑥 waar 𝑔 konkaaf op is.                                        (2)
                                                                                                [17]

VRAAG 8

 Gegee: 𝑓 (𝑥) = 𝑥 3 − 8𝑥 2 + 5𝑥 + 14

 8.1      Skryf die y-afsnit van 𝑓 neer.                                                        (1)

 8.2      Toon aan dat (𝑥 − 7) ‘n faktor is van 𝑓.                                              (2)

 8.3      Vervolgens, faktoriseer 𝑓(𝑥) volledig.                                                (4)

 8.4      Bepaal die koördinate van die draaipunte A en B.                                      (6)

 8.5      Bepaal die koördinate van die punt waar die konkawiteit van die grafiek verander.     (3)
                                                                                                [16]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskunde/V1                                      8                                 NW/Junie 2024
                                             Graad 12

VRAAG 9

 Skets ‘n grafiek van 𝑓 indien 𝑓(𝑥 ) = (𝑥 + 𝑝)2 (𝑥 − 𝑞 ) en
        𝑓 (6) = 0
        𝑓 ′ (0) = 𝑓 ′ (4) = 0
        𝑓 ′ (𝑥 ) < 0 for 0 < 𝑥 < 4
        𝑓 ′ (𝑥 ) > 0 for 𝑥 < 0 𝑜𝑟 𝑥 > 4
        𝑓 (2) = −16
                                                                                            [4]

VRAAG 10

 ‘n Klip word vertikaal opwaarts gegooi en sy hoogte na 𝑡 sekondes is gegee deur
 ℎ = 18𝑡 − 4𝑡 2 meter.

 10.1     Bepaal die hoogte van die klip na 2 sekondes.                                    (2)

 10.2                                          1                                           (3)
          Bepaal die snelheid van die klip na 1 2 sekondes.

 10.3     Wat is die maksimum hoogte wat die klip sal bereik?                          (4)
                                                                                       [9]
                                                                               TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 9

Wiskunde/V1                                                                                                     NW/Junie 2024
                                                         Graad 12

                                      INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

          b  b 2  4ac
    x
               2a
    A  P(1  ni)            A  P(1  ni)              A  P(1  i) n                              A  P(1  i) n

    Tn  a  (n  1)d                Sn 
                                            n
                                              2a  (n  1)d 
                                            2

    Tn  ar n1                      Sn 
                                              
                                            a r n 1  ;r 1                             S 
                                                                                                   a
                                                                                                       ; 1  r  1
                                              r 1                                                1 r

    F
           
       x 1  i   1
                     n
                                             P
                                                   x[1  (1  i ) n ]
              i                                            i

                    f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
               h 0          h
                                                       x  x2 y1  y 2 
     d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2               M  1 ;         
                                                       2         2 
                                                                        y  y1
     y  mx  c                      y  y1  m( x  x1 )         m 2                                      m  tan 
                                                                        x 2  x1
     x  a2   y  b2  r 2
                 a      b    c
    In ABC:                                          a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
               sin A sin B sin C
                  1
     area ABC  ab. sin C
                  2
    sin      sin  . cos   cos  . sin                     sin      sin  . cos   cos  . sin 
    cos      cos  . cos   sin  . sin                     cos      cos  . cos   sin  . sin 

             cos2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                          sin 2  2 sin  . cos
             2 cos2   1
             
                                                                                n         2

        fx                                                                    x  x 
                                                                                    i
    x                                                               i 1
                                                                         2

           n                                                                        n
               n( A )
    P(A)                                                         P(A or B) = P(A) + P(B) –P(A and B)
               nS

    yˆ  a  bx                                                    b
                                                                              x  x ( y  y )
                                                                               (x  x)       2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
