# Mathematics Grade 12 P2 North West June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/e50aa129-1c5b-4fd6-bb7f-160a12cbee95
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 North West June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/e50aa129-1c5b-4fd6-bb7f-160a12cbee95)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 12

                                   WISKUNDE V2
                                     JUNIE 2024

                                                                          TOTAAL: 150

                                                                              TYD: 3 uur

    Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 1 inligtingsblad en n antwoordeboek van
                                       21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde V2                                        2                                 NW/Junie 2024
                                                Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae antwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

4.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens wat jy in die beantwoording van
       die vrae gebruik, duidelik aan.

5.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig vol punte verdien nie.

6.     Jy mag n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar
       en niegrafies), tensy anders vermeld.

7.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld..

8.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.     Gebruik dieselfde nommeringstelsel as wat in die vraestel gebruik word.

10.    `n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel aangeheg.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde V2                                       3                               NW/Junie 2024
                                               Graad 12

VRAAG 1

In die onderstaande figuur is A(– 2; – 6), B(3; 6), C(9; 5) en D verbind om ’n vlieër te
vorm.

                     y              B (3; 6)

                                                            C (9; 5)

                                                      E

                                                                         x
                                                                   D

           A (– 2; – 6 )

1.1    Bereken die lengte van AC en gee jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.                (2)

1.2    Bereken die gradient van AC.                                                               (2)

1.3    Bepaal die vergelyking van AC.                                                             (2)

1.4    Gee `n rede waarom AE  BD.                                                                (1)

1.5    Bepaal die vergelyking van BD.                                                             (3)

1.6    Bepaal die koördinate van E.                                                               (3)

1.7    Bepaal met redes, die koördinate van D.                                                    (3)

1.8    Bepaal die grootte van AD̂C .                                                              (5)
                                                                                                  [21]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde V2                                      4                               NW/Junie 2024
                                              Graad 12

VRAAG 2

In die figuur is die middelpunt van die sirkel M(2; 2). Radius KM is verleng na L,’n punt
buite die sirkel, sodat KML || y-as. LTP is ‘n raaklyn aan die sirkel by T(–2; b).
S  6 ;  4  is the middelpunt van PK.

2.1    As die radius van die sirkel 5 eenhede is, toon dat b = 5.                                (4)

2.2    Bepaal:

       2.2.1     Die koördinate van K.                                                           (2)

       2.2.2     Die vergelyking van die raaklyn LTP in die vorm y  mx  c .                    (4)

       2.2.3     Die oppervlakte van Δ LPK.                                                      (7)

       ‘n Ander sirkel, met die vergelyking ( x  2)  ( y  n)  25 , word geteken.
                                                     2         2
2.3
       Bepaal, met motivering, die waarde(s) van n waarvoor die twee sirkels mekaar
       uitwendig sal raak.                                                                       (4)
                                                                                                 [21]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde V2                                          5                             NW/Junie 2024
                                                  Graad 12

VRAAG 3

3.1   Vereenvoudig die onderstaande uitdrukking tot`n enkele trigonometriese verhouding.

              cos(90  x).sin( 540   x)
                                                                                                    (6)
                tan( x  180  ). cos( x)

3.2   Gegee: cos(P  Q)  cosP.cosQ sinP.sinQ
      Gebruik die bostaande identiteit om cos 2P in terme van cos P uit te druk.                    (4)

                  4
3.3   As tan A     , waar A  [90 ;360 ]
                  3
      Gebruik `n skets om die volgende te bepaal

      3.3.1 sin A                                                                                   (3)

      3.3.2   cos(A  30  )                                                                        (4)

      Gegee: cos12  p . Gebruik `n skets om die volgende te bepaal in terme van p,
                         
3.4
      sonder die gebruik van `n sakrekenaar.
      3.4.1   sin 78                                                                               (2)

      3.4.2   sin 6                                                                                (4)
                                                                                                    [23]

VRAAG 4

                             sin 2 x  cos 2 x  1
4.1   Bewys dat:                                    tan x                                          (7)
                             sin 2 x  cos 2 x  1

4.2   Vervolgens of andersins, bepaal die waarde van tan 22,5 , sonder die gebruik van
      `n sakrekenaar. (Laat jou antwoord in WORTELVORM).                                            (3)

4.3   Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking:
          3 cos 2x  1  5 cos x .                                                                  (7)
                                                                                                    [17]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskunde V2                                     6                                  NW/Junie 2024
                                             Graad 12

VRAAG 5

Die onderstaande diagram toon die grafieke van f ( x)  a sin x en g ( x)  sin x  b , vir
x  [360  ;360  ].

Gebruik die gegewe grafieke om die volgende vrae te antwoord:

5.1    Skryf die waardes van a en b neer.
                                                                                           (2)
5.2    Wat is die amplitude van g?
                                                                                           (1)
5.3    Bepaal die waarde(s) van x, x  [360  ;360  ] , waarvoor:

       5.3.1     f ( x)  g ( x) .                                                         (2)

       5.3.2     f / ( x).g ( x)  0 .                                                     (3)

       5.3.3    die waarde van g afneem terwyl x se waarde toeneem .                       (2)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde V2                                     7                              NW/Junie 2024
                                             Graad 12

VRAAG 6

In die onderstaande diagram, is LY `n paal wat geplant is in die hoek van `n
driehoekige veld XYZ.
Die oppervlakte van die veld is A m2 . XŶZ  2 , YẐL   en XY = p meter.
LY = h meter , YZ = r meter en XZ = t meter

6.1    Bepaal A, die oppervlakte van ΔXYZ in terme van r, p en  .                    (1)

6.2    Druk r uit in terms van A, p en  .                                            (2)

6.3    Toon vervolgens dat die hoogte van die paal h, gegee word deur:

                            A
                     h
                          pcos2
                                                                                      (5)
6.4    As h = 20m, p = 10m en   60    

       Bepaal:

       6.4.1     A, die oppervlakte van ΔXYZ.                                         (2)

       6.4.2     Die lengte van t korrek tot 2 desimale plekke                        (4)
                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskunde V2                                   8                           NW/Junie 2024
                                           Graad 12

VRAAG 7

7.1    In die onderstaande diagram is O die middelpunt van die sirkel.
       P, Q, S en R, is punte op die omtrek van die sirkel. PQ = QS en
       PQ̂S  130  .

                                       R

                                             O 2
                                              1

                                   2
                             P     1                        2
                                                        1       S
                                             1300

                                             Q

Bepaal, met redes, die groottes van:

       7.1.1     Ŝ1                                                               (3)

       7.1.2     R̂                                                                (2)

       7.1.3     Ô1                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde V2                                   9                               NW/Junie 2024
                                           Graad 12

7.2    In die onderstaande diagram is O die middelpunt van die sirkel.
       AB is loodreg op die middellyn DC.
       CM : MD = 2 : 7 en AB = 14 eenhede.

       Indien CM = 2x:

       7.2.1    Druk DC uit in terme van x.                                            (1)

       7.2.2    Druk OM uit in terme van x.                                            (2)

       7.2.3    Bereken vervolgens of andersins die lengte van die radius.             (5)
                                                                                       [16]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Wiskunde V2                                       10                           NW/Junie 2024
                                               Graad 12

VRAAG 8

8.1    In die onderstaande diagram is  MNC geteken met A `n punt op MN en
       B `n punt op MC sodat AB || NC.
       AC en NC is getrek.

                                                          M

                              A                   >           B

                 N                         >                      C

       Gebruik die diagram om die stelling te bewys dat
                        MA MB                                                          (7)
                            
                        AN BC

8.2    In die diagram is  ABC met BC wat na D verleng word. RD is getrek,
       met punt T op AC en R op BA.
       CS is getrek. TC = 9 cm, AT = 27 cm, AR = 60 cm en AS = 80 cm.

       8.2.1    Bewys dat SC || RT                                                     (3)

       8.2.2    Bepaal die lengte van RS                                               (1)

       8.2.3    As AR : RB = 2 : 3 en BC = 30 cm, bereken die lengte van CD.           (5)
                                                                                       [16]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Wiskunde V2                                    11                                     NW/Junie 2024
                                            Graad 12

VRAAG 9

In die onderstaande skets is KL `n raaklyn aan die sirkel. L, J en R is punte op die
sirkel. MN is ewewydig aan KL.

                                                         J

                                                       1 2

                            M       3             T              1
                                        2                                N
                                1                            2
                                                                     3

                                             R

                                                                         1
                                            1 2                      2
             K                               V                               L

Bewys dat:

9.1     JMRN `n koordevierhoek is.                                                          (3)

9.2     ΔJNR ||| ΔLMK                                                                       (3)

9.3      NL.JT LM.NR
              
          TV    MK                                                                          (6)
                                                                                            [12]

                                                                                 TOTAAL : 150

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Wiskunde V2                                                                                             NW/Junie 2024
                                                     Graad 12

                                   INLIGTINGSBLAD WISKUNDE

        b  b 2  4ac
    x
             2a
    A  P(1  ni)            A  P(1  ni)              A  P(1  i) n                              A  P(1  i) n

    Tn  a  (n  1)d                Sn 
                                            n
                                              2a  (n  1)d 
                                            2

    Tn  ar n1                      Sn 
                                              
                                             a r n 1  ;r 1                            S 
                                                                                                   a
                                                                                                       ; 1  r  1
                                               r 1                                               1 r

    F
           
         x 1  i   1
                     n
                                             P
                                                   x[1  (1  i ) n ]
                i                                          i

                    f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
               h 0          h
                                                       x  x2 y1  y 2 
     d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                M  1;         
                                                       2         2 
                                                                        y  y1
     y  mx  c                      y  y1  m( x  x1 )         m 2                                      m  tan 
                                                                        x 2  x1
     x  a2   y  b2  r 2
                 a      b    c
    In ABC:                                          a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
               sin A sin B sin C
                  1
     area ABC  ab. sin C
                  2
    sin      sin  . cos   cos  . sin                     sin      sin  . cos   cos  . sin 
    cos      cos  . cos   sin  . sin                     cos      cos  . cos   sin  . sin 

             cos2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                          sin 2  2 sin  . cos
             2 cos2   1
             
                                                                                n         2

        fx                                                                    x  x 
                                                                                    i
    x                                                                i 1
                                                                         2

           n                                                                        n
               n( A )
    P(A)                                                          P(A or B) = P(A) + P(B) –P(A and B)
               nS

    yˆ  a  bx                                                     b
                                                                              x  x ( y  y )
                                                                               (x  x)       2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — Mathematics · QP · 2024
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Mathematics · Memo · 2024

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-mathematics-p1-sept-2024-grade-12/46a0450b-f1ea-4b00-b93e-f64991cd70c2) — QP · 2024
- [Mathematics Maths NSC P1 QP May June 2024 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-p1-qp-may-june-2024-mpumalanga/11788520-57e9-4034-9d0e-8cafc21388a8) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
