# Mathematics Grade 12 P1 NW June 2025 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/783c85f6-2fcd-4d9a-b116-9ddd85eb603c
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NW June 2025 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/783c85f6-2fcd-4d9a-b116-9ddd85eb603c)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                            GRAAD 12

                                         WISKUNDE V1
                                            JUNIE 2025

PUNTE: 150
TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V1                                    2                                  NW/Junie 2025
                                                 Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.       Beantwoord AL die vrae.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
         is.

4.       Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
         bepaal, duidelik aan.

5.       Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.       Jy mag ‘n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
         gebruik, tensy anders vermeld.

7.       Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.       Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.       ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde/V1                                        3                                        NW/Junie 2025
                                                  Graad 12

 VRAAG 1

 1.1     Los op vir x :

         1.1.1       x 2  x  12  0                                                                  (3)

         1.1.2       5 x 2  2 x  9 (korrek tot TWEE desimale plekke)                                 (4)

         1.1.3       18  3x  x 2  0                                                                 (4)

         1.1.4       6 x4  x4                                                                      (6)

 1.2     Los gelyktydig vir x en y op:

         2y  x  3                en         y 2  3x  2 xy  0                                      (6)

 1.3                                                                    1         3 1
         Indien x 3  y 3  ( x  y )( x 2  xy  y 2 ), toon dat  3      9     
                                                                         5         5 5
                                          1
         uitgedruk kan word as a             b waar a, b ∈ ℚ.
                                          25                                                           (4)
                                                                                                       [27]

 VRAAG 2

 Gegee is die kwadratiese getalpatroon:        2; 7; 16; . . . . . . ; 862

 2.1     Skryf die 4de term van die kwadratiese getalpatroon neer.                                     (1)

 2.2     Bepaal die algemene term (Tn ) vir die kwadratiese getalpatroon.                              (4)

 2.3     Bereken die aantal terme in die getalpatroon.                                                 (3)
                                                                                                       [8]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde/V1                                     4                                NW/Junie 2025
                                               Graad 12

 VRAAG 3

 3.1     Gegee die meetkundige reeks:         2 + 6 + 18 + 54 + . . .

         3.1.1       Skryf die algemene term van hierdie reeks neer.                          (1)

                                                            m
                                                                2
         3.1.2       Bereken die waarde van m sodanig dat:   3 n  59 048
                                                           n 1 3                             (4)

 3.2     Die eerste term van ‘n oneindige meetkundige ry is 3 en die gemeenskaplike
                                  1
         verhouding van die ry is 2.

         3.2.1       Bepaal die waarde van die derde term van die ry.                         (1)

         3.2.2       Bepaal die waarde van 𝑆∞ .                                               (2)

 3.3     Indien die magte van 6 uit die ry verwyder word 1; 2; 3; 4; . . . ; 8 000,
         bepaal die som van die oorblywende terme.                                            (4)
                                                                                              [12]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde/V1                                        5                                    NW/Junie 2025
                                                  Graad 12

 VRAAG 4

 4.1     Michael merk die volgende op oor die aantal swart teëls en die aantal wit
         teëls:

         Figuur 1:         1 swart teël                      Wit teëls:   𝑇1 = 3 × 1 + 2
         Figuur 2:         2 swart teëls                                  𝑇2 = 3 × 2 + 1
         Figuur 3:         3 swart teëls                                  𝑇3 = 3 × 3 + 0
         Figuur 4:         4 swart teëls                                  𝑇4 = 3 × 4 − 1
         Figuur 5:         5 swart teëls                                  𝑇5 = 3 × 5 − 2
         Figuur 6:         6 swart teëls                                  𝑇6 = 3 × 6 − 3

         4.1.1       Indien die patroon soos hierbo volhou, skryf die reël neer vir die
                     aantal wit teëls as die figuur 17 swart teëls het.                            (2)

         4.1.2       Skryf die n de term neer vir die aantal wit teëls rondom 𝑛 aantal
                     swart teëls.                                                                  (2)

         4.1.3       Hoeveel swart en wit teëls sal Michael altesaam hê tot en met die
                     25ste patroon?                                                                (5)

 4.2                                              1          2
         Watter term van die reeks 19 + 18 5 + 17 5 + . . . is die eerste negatiewe
         term?                                                                                     (5)
                                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskunde/V1                                      6                                  NW/Junie 2025
                                                   Graad 12

 VRAAG 5

 Die grafieke van f ( x)  x 2  2 x  8 en g ( x)  mx  c is hieronder geskets.

         A en B is die x  afsnitte van f
         C is die y  afsnit van f en g
         D is die draaipunt van f
         E ( 6; p ) is ‘n punt op f

 5.1      Skryf die waarde van 𝑝 neer.                                                              (1)

 5.2      Bepaal die koördinate van A en B.                                                         (4)

 5.3      Bepaal die koördinate van D.                                                              (2)

 5.4      Bepaal die waardes van 𝑚 en 𝑐.                                                            (2)

 5.5      Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan f by punt C.                                   (3)

 5.6      Skryf die waardeversameling van  f (x ) neer.                                            (2)

 5.7      Vir watter waardes van x sal       f ( x)  g ( x)  0 ?                                  (2)

 5.8      Vir watter waardes van k sal x 2  2 x  k  0 geen reële wortel hê?                      (2)
                                                                                                    [18]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde/V1                                     7                                   NW/Junie 2025
                                               Graad 12

 VRAAG 6

                   6
 Gegee: h( x)        1
                  x2

 6.1     Skryf die vergelykings van die asimptote van ℎ neer.                                    (2)

 6.2     Bepaal die koördinate van die x - en y-afsnitte van h(x).                               (3)

 6.3     Skets die grafiek van h(x). Dui die afsnitte met die asse en asimptote, indien
         enige, duidelik aan.                                                                    (3)

 6.4     Bepaal die waardes van x waar h( x )  0 vir x  [0; ).                                (2)
                                                                                                 [10]

 VRAAG 7

 Die grafieke van p( x)  b x en p 1 ( x) is hieronder geskets.
        K (3; 27 ) lê op die grafiek van p en S(27;  3) lê op die grafiek van p 1 .
       Q is die 𝑦-afsnit van p en R is die 𝑥-afsnit van p 1 .

 7.1     Bepaal die waarde van 𝑏.                                                                (2)

 7.2     Bepaal die vergelyking van p 1 in die vorm 𝑦 = . . .                                   (2)

 7.3     Skryf die koördinate neer vir Q en R.                                                   (2)

 7.4     Vir watter waarde(s) van x sal:

         7.4.1       0  p( x)  1                                                               (1)

         7.4.2       log 1 x  3
                        3                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskunde/V1                                           8                            NW/Junie 2025
                                                     Graad 12

 7.5     T is ‘n punt in die eerste kwadrant waar TQ ewewydig is aan die x -as en TS
         is ewewydig aan die y -as. Bereken die oppervlakte van ∆QTS.                           (4)
                                                                                                [12]

 VRAAG 8

 8.1     Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels indien f ( x)  3 x 2  2.                     (5)

 8.2     Bepaal:

                                                        1 2
         8.2.1       f / ( x ) indien f ( x)  3x 4      x 5
                                                        2                                       (2)

                     dy                   x   1
         8.2.2            indien y          3
                     dx                  2 9x                                                   (4)

                                                 2 x 2  3x  5
         8.2.3       f / ( x ) indien f ( x) 
                                                       x 1                                     (3)

 8.3     Die raaklyn aan die kromme van y   x 2  4 x is loodreg op die lyn
              1
         y  x  4.
              2

         Bepaal die vergelyking van die raaklyn.                                                (7)
                                                                                                [21]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde/V1                                       9                                  NW/Junie 2025
                                                 Graad 12

 VRAAG 9

 Gegee: f ( x)  2 x 3  5 x 2  4 x  3

 9.1      Los op vir x indien f ( x)  0.                                                         (4)

 9.2      Bepaal die koördinate van B en E, die draaipunte van f .                                (5)

 9.3      Vir watter waardes van x is die grafiek konkaaf af?                                     (3)

 9.4      Vir watter waardes van x sal x  f / ( x)  0 ?                                         (3)

 9.5      Vir watter waardes van k sal 2 x 3  5 x 2  4 x  3  k DRIE wortels hê?               (3)
                                                                                                  [18]

 VRAAG 10

 Gegee:     f ( x)  px 3  qx 2  rx; p  0; p, q, r  ℝ en die draaipunte van f is
           gegee as P(a; f (a )) en Q(b; f (b)) waar a  b .

 10.1     Watter punt van P en Q stel die minimum en maksimum draaipunt voor?                     (2)

 10.2     Is f (x) stygend of dalend vir x  a ?                                                  (2)

 10.3     Skryf die koördinate van die y - afsnit van f / ( x) neer.                              (2)

 10.4     Skryf die waarde van f / ( x) indien x  b neer en verskaf ‘n rede.                     (2)

 10.5     Skryf die koördinate van die x - afsnit van y  6 px  2q neer in terme
          van 𝑎 en 𝑏.                                                                             (2)
                                                                                                  [10]

                                                                                 TOTAAL:          150
Kopiereg voorbehou

### Page 10

Wiskunde/V1                                              10                                                NW/Junie 2025
                                                         Graad 12

                                     INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

        b  b 2  4ac
    x
             2a
    A  P (1  ni )                   A  P (1  ni )                   A  P (1  i ) n                A  P (1  i ) n

    Tn  a  (n  1)d                 Sn 
                                             n
                                               2a  (n  1)d 
                                             2

    Tn  ar n 1                      Sn 
                                               
                                             a r n 1    ;r 1                             S 
                                                                                                    a
                                                                                                        ; 1  r  1
                                               r 1                                                1 r

    F
           
       x 1  i   1
                     n
                                                                 P
                                                                        x[1  (1  i)n ]
              i                                                                 i

                     f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
                h 0          h
                                                                    x  x2 y1  y 2 
   d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                        M  1        ;        
                                                                    2          2 
                                                                       y  y1
   y  mx  c                y  y1  m( x  x1 )                  m 2                              m  tan 
                                                                       x 2  x1
    x  a 2   y  b  2  r 2
                a       b   c
    In ABC:                                                    a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
              sin A sin B sin C
                1
    area ABC  ab. sin C
                2
    sin      sin  . cos   cos  . sin                   sin      sin  . cos   cos  . sin 
    cos     cos  . cos   sin  . sin                    cos     cos  . cos   sin  . sin 

             cos 2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                        sin 2  2 sin  . cos 
             2 cos 2   1
             
                                                                            n           2

        fx                                                                x  x 
                                                                                 i
    x                                                              i 1
                                                                    2

            n                                                                    n
                n( A )
    P(A)                                                         P(A or B) = P(A) + P(B) –P(A and B)
                nS

    yˆ  a  bx                                                   b
                                                                          x  x ( y  y )
                                                                           (x  x)         2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
