# Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/1cd47bc7-9c34-435a-93cb-9f2789c1a774
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/1cd47bc7-9c34-435a-93cb-9f2789c1a774)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                         GRAAD 12

                                       WISKUNDE V2
                                          JUNIE 2025

 PUNTE: 150

 TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 1 inligtingsblad
                              en ‘n antwoordeboek van 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V2                                     2                                   NW/Junie 2025
                                             Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

2.       Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.       Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
         jou vrae gebruik, duidelik aan.

4.       Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.       Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
         niegrafies), tensy anders vermeld.

6.       Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.       Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.       ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde/V2                                     3                                 NW/Junie 2025
                                             Graad 12

 VRAAG 1

 In die diagram hieronder, het ΔABC hoekpunte A (5; – 6), B (3; 10) en C (13; 8),
 waar D ‘n punt op BC is.

                                 B (3; 10)
                      y
                                                    D

                                                                 C (13; 8)

                                                                           x

                                       A (5; – 6)

                                                                   .   E

 1.1   Bereken die gradiënt van BC.                                                         (2)

 1.2   Bepaal die vergelyking van BC, in die vorm y  mx  c .                              (2)

 1.3   Bepaal die vergelyking van AD, die hoogtelyn in die vorm y  mx  c , as
        AD̂C  90                                                                          (3)

 1.4   Bereken die middelpunt van AC.                                                       (2)

 1.5   Wys dat C, B en P (– 2; 11) kollinieêr is.                                           (3)

 1.6   Bereken die lengte van E as ABCE ‘n parallelogram is.                                (2)

 1.7   Bepaal die grootte van AB̂C .                                                        (6)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde/V2                                          4                                       NW/Junie 2025
                                                  Graad 12

VRAAG 2

 In die diagram hieronder word die sirkel met middelpunt P se vergelyking gegee
 deur ( x  3) 2  ( y  3) 2  25 en sirkel Q, ( x  15) 2  ( y  m) 2  64 . Sirkel Q raak die
 x-as en sirkel P. A is die y-afsnit van sirkel P. AR is die middellyn van sirkel P.

                 y

          A
                                              .Q

                P   .
                                                                                x
                         R

 2.1   Wys dat m = 8.                                                                                  (3)

 2.2   Skryf die koördinate van P en Q neer.                                                           (2)

 2.3   Bereken die lengte van PQ.                                                                      (2)

 2.4   Bepaal die koördinate van A.                                                                    (3)

 2.5   Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by A, in die vorm
       y  mx  c .                                                                                    (4)

 2.6   Bepaal of punt S(2; –3) binne of buite sirkel P lê.                                             (4)

                                       3
 2.7   Vir watter waardes van k sal y  x  k ‘n snylyn van sirkel P wees?
                                       4                                                               (6)
                                                                                                       [24]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde/V2                                              5                              NW/Junie 2025
                                                      Graad 12

VRAAG 3

                           sin(90   x). tan(360  x)
 3.1   Vereenvoudig                                     tot ‘n enkele trigonometriese
                               cos 240. tan 225
                                                                                                  (7)
       verhouding.

 3.2   As sin 43   a .
       Druk die volgende in terme van a uit, sonder die gebruik van ‘n
       sakrekenaar:

       3.2.1     sin 223                                                                         (2)

       3.2.2     sin 68,5                                                                        (5)

                              4
 3.3 Indien cos A             en sin A  0, bepaal die waarde van sin( A  30  ) ,
                              5
       sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.                                                     (5)
                                                                                                  [19]

VRAAG 4

                                        sin 2 x  tan x
4.1    Gegee die identiteit:                             tan x
                                            cos 2 x

       4.1.1      Bewys die identiteit.                                                           (5)

                  Vervolgens, bepaal die waarde van sin 120  tan
                                                           
                                                                  60 
       4.1.2                                                    
                                                                       , sonder die
                                                                  cos120
                  gebruik van ‘n sakrekenaar.                                                     (2)

4.2    Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking:

               cos 24  . cos x  sin 24  . sin x  sin 2 x                                      (6)
                                                                                                  [13]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskunde/V2                                      6                                     NW/Junie 2025
                                              Graad 12

VRAAG 5

 In die diagram hieronder is die grafieke van f ( x)  a sin x en g ( x)  4 cos bx vir die
 interval x  [180  ;180  ] geskets. Die grafiek van f gaan deur die punt (90  ;5) en die
 grafiek van g gaan deur die punt (90  ; 0) .

 5.1    Skryf die waardes van a en b neer.                                                      (2)

 5.2    Wat is die amplitude van g?                                                             (1)

 5.3    Skryf die periode van g neer.                                                           (1)

 5.4    Bepaal die waarde(s) van x, in die interval x  [180  ;180  ] , waarvoor:

        5.4.1     g ( x)  f ( x)  5                                                           (1)

        5.4.2     g ( x)  0                                                                    (2)

        5.4.3        f / ( x).g ( x)  0                                                        (2)

                                               8 as
 5.5    Bepaal die minimum waarde van               x  [60  ;60  ] .
                                             g ( x)                                             (2)

 5.6    Vir watter waardes van k sal f ( x )  k , geen reële wortels hê nie?                   (2)
                                                                                                [13]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde/V2                                         7                              NW/Junie 2025
                                                 Graad 12

VRAAG 6

 In die diagram lê A, B en G in dieselfde horisontale vlak. TG is ‘n vertikale toring.
 Die hoogtehoeke na T vanaf A en B is onderskeidelik  en  . TB̂G   ,
 GB̂A   , TG = h en BĜA  120 .
                                         

                              T

                              h

                                                                        β
                             G⅂                                                    A
                                  120o

                     θ
                     α
              B

 6.1    Bepaal, BÂG , in terme van  .                                                    (2)

 6.2    Druk BG uit in terme van h en  .                                                  (2)

 6.3    Bewys vervolgens dat:

                          tan .sin(60    )
                  sin  
                                 tan                                                      (4)

 6.4    Indien   15  en   60  , bepaal die grootte van  .                           (3)
                                                                                           [11]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskunde/V2                                       8                           NW/Junie 2025
                                               Graad 12

Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9.

VRAAG 7

 7.1    In die onderstaande diagram, is O die middelpunt van die sirkel.
        K, L, M en N is punte op die omtrek van die sirkel.
        KO || MN en M̂ 2  64  .

                                         O
                                         1 2

                      K       1
                          2                                   1
                                                          2       N
                                                0
                          L                   64
                                     1       2
                                      M

       Bereken, met redes die groottes van:

       7.1.1     N̂ 2                                                                  (3)

       7.1.2     L̂                                                                    (2)

       7.1.3     N̂ 1                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde/V2                                   9                                  NW/Junie 2025
                                           Graad 12

 7.2    In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. A, B en C is punte op die
        omtrek van die sirkel. PQ is ‘n raaklyn aan die sirkel by A.

                                   C

                                              O.                       B

                P

                                    A

                                                           Q

        Gebruik die diagram hierbo om die stelling te bewys dat CÂP  AB̂C .             (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Wiskunde/V2                                       10                        NW/Junie 2025
                                               Graad 12

 7.3    In die onderstaande diagram is PQ die middellyn van sirkel PWRQ. PS is
        ‘n raaklyn aan die sirkel by P. QP̂R  x .

                                                                  Q
               P                                          2
                       1
                   2                                          1

                           W       2
                 1             1        2 1
               T 2                       3 R

               S

       7.3.1       Gee ‘n rede waarom PR̂Q  90  .                                 (1)

       7.3.2       Bewys dat Ŝ  x .                                               (4)

       7.3.3       Bewys dat RSTW ‘n koordevierhoek is.                             (3)
                                                                                    [22]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Wiskunde/V2                                 11                          NW/Junie 2025
                                         Graad 12

VRAAG 8

 Die onderstaande diagram toon  ABC met P die middelpunt van AC.
 RS || BP en AR : AB = 3 : 5. CR sny DBP by T.

                                     A

                                           S

                                                P

                              R

                                     T

                         B                            C

 Bepaal, met redes:

                             AS
 8.1    Die verhouding van
                             SC                                                 (4)

 8.2    RT indien TC = 20 eenhede                                               (3)

                             Oppervlak van TPC
 8.3    Die verhouding van
                             Oppervlak van RSC                                 (4)
                                                                                [11]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Wiskunde/V2                                             12                            NW/Junie 2025
                                                     Graad 12

VRAAG 9

 In die diagram is ATBC ‘n koordevierhoek sodat AC || TB.
 AP is ‘n raaklyn aan die sirkel by A.

                                     A
                                         2                       >>               C
                                                                      1
                                     1                                    2

                             2       2       3
                     D                           4
                         1       1                              >>
                                         T                                    B

           P

9.1     Bewys dat ΔPAT ||| ΔPCA.                                                            (3)

9.2     Indien PA = 6 m, TC = 5 m en PT = x.
        Bewys dat x 2  5 x  36  0 .                                                      (3)

9.3     Bepaal die lengte van PT.                                                           (3)

9.4     Bepaal die lengte van PD.                                                           (8)
                                                                                            [17]

                                                                              TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Wiskunde/V2                                                                                         NW/Junie 2025
                                                        Graad 12

                                      INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

        b  b 2  4ac
    x
             2a
    A  P (1  ni )           A  P (1  ni )              A  P (1  i ) n                       A  P (1  i ) n

    Tn  a  (n  1)d                  Sn 
                                              n
                                                2a  (n  1)d 
                                              2

    Tn  ar n 1                       Sn 
                                                 
                                                a r n 1 ;r 1                        S 
                                                                                                 a
                                                                                                     ; 1  r  1
                                                  r 1                                          1 r

    F
           
          x 1  i   1
                     n
                                                P
                                                      x[1  (1  i)n ]
                 i                                            i

                     f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
                h 0          h
                                                         x  x2 y1  y 2 
     d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                   M  1
                                                                ;         
                                                         2         2 
                                                                          y  y1
     y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )         m 2                                   m  tan 
                                                                          x 2  x1
      x  a 2   y  b  2  r 2
                 a      b    c
    In ABC:                                             a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
               sin A sin B sin C
                  1
     area ABC  ab. sin C
                  2
    sin      sin  . cos   cos  . sin                      sin      sin  . cos   cos  . sin 
    cos     cos  . cos   sin  . sin                       cos     cos  . cos   sin  . sin 

             cos 2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                           sin 2  2 sin  . cos 
             2 cos 2   1
             
                                                                               n        2

          fx                                                                  xi  x 
    x                                                                2  i 1
            n                                                                      n
           n( A )
    P(A)                                                           P(A or B) = P(A) + P(B) –P(A and B)
           nS

    yˆ  a  bx                                                      b
                                                                           x  x ( y  y )
                                                                            (x  x)        2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Mathematics · Memo · 2025
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
