# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

    MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING

                                  MEI/JUNIE 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    2              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      A ✓                                                                           (1)

1.2      B ✓                                                                           (1)

1.3      A ✓                                                                           (1)

1.4      D ✓                                                                           (1)

1.5      C ✓                                                                           (1)

1.6      C ✓                                                                           (1)
                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    3                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulp:
         • Wanneer siekte voorkom. ✓
         • Wanneer 'n besering opgedoen word. ✓
         • Wanneer 'n ongeluk voorkom. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

2.2      Bankslyper:
          A. 'n Brandblusser moet beskikbaar wees. ✓
          B. Veiligheidsbrille moet gedra word. ✓
          C. Maksimum slypwielspoed. ✓
          D. Maksimum afstand tussen gereedskapsrus en slypwiel. ✓                             (4)

2.3      Staanboor:
         • Moet nooit probeer om die werkstuk met hande te stop/vashou wanneer
            die boorpunt gedurende boorwerk vashaak nie. ✓
         • Moenie die boorpunt in die werkstuk forseer nie. ✓
         • Hou los klere en hare weg van roterende dele af. ✓
         • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
         • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels van die boor af te verwyder. ✓
         • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
         • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
            nie. ✓
         • Moet nooit die boorpunt/kloukop met hande probeer stop nie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)           (2)

2.4      Vlakslyper:
         • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
            nie. ✓
         • Weet hoe om die masjien in 'n noodgeval te stop. ✓
         • Moenie oormatige krag gebruik wanneer 'n werkstuk geslyp word nie. ✓
         • Rapporteer dadelik enige gevaarlike defekte van die masjien. ✓
         • Hou op om defektiewe masjinerie te gebruik totdat dit deur 'n
            gekwalifiseerde persoon herstel is. ✓
         • Verseker dat die slypwiel nie in koelmiddel gedompel is nie. ✓
         • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
         • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    4               DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Kritiese temperatuur:

         3.1.1       Verharding:
                     Bo ✓                                                               (1)

         3.1.2       Tempering:
                     Onder ✓                                                            (1)

         3.1.3       Normalisering:
                     Bo ✓                                                               (1)

3.2      Masjineerbaarheidstoets:
         • Die snysels se hittekleur ✓
         • Die snysels se draai ✓                                                       (2)

3.3      Materialetoets:
         • Klanktoets ✓
         • Buigtoets ✓
         • Vyltoets ✓
         • Hardheidstoets ✓
         • Digtheidstoets ✓
         • Gewigsmeting ✓
         • Magnetiesetoets ✓
         • Visuele inspeksie/observasie ✓
         • Kraptoets ✓
                                                               (Enige 3 x 1)            (3)

3.4      Blusmetodes:
         • Karburering ✓
         • Nitridering ✓
         • Sianidisering ✓
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

3.5      Hittebehandelings temperature:
         • Pirometer ✓
         • Waskryte ✓
         • Visueel ✓
         • Magneet ✓
                                                               (Enige 1 x 1)            (1)

3.6      Hittebehandelingstappe:
         • Verhit die metaal. ✓
         • Week die metaal. ✓
         • Verkoel die metaal. ✓                                                      (3)
                                                                                     [14]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    5              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      B✓                                                                            (1)

4.2      C✓                                                                            (1)

4.3      B✓                                                                            (1)

4.4      C✓                                                                            (1)

4.5      D✓                                                                            (1)

4.6      D✓                                                                            (1)

4.7      C✓                                                                            (1)

4.8      A✓                                                                            (1)

4.9      B✓                                                                            (1)

4.10     A✓                                                                            (1)

4.11     B✓                                                                            (1)

4.12     A✓                                                                            (1)

4.13     A✓                                                                            (1)

4.14     D✓                                                                          (1)
                                                                                    [14]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    6                           DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN)(SPESIFIEK)

5.1      Voordele van loskop-oorstellingmetode:
         • Die outomatiese toevoer van die masjien kan gebruik word. ✓
         • Goeie afwerking. ✓
         • Lang tapse kan gesny word. ✓
         • Akkurate tapse kan gesny word.
         • Ervaar minder operateur moegheid.✓
                                                                  (Enige 2 x 1)                     (2)

5.2      Tapsberekeninge:

         5.2.1       Gereedskap:
                     Boorstaaf. ✓                                                                   (1)

         5.2.2       Diameter van taps:

                                                                          x
                                θ D -d                         tan3,5 =
                             tan =                                      155 
                                2 2l                               x = tan3,5  155 
                               7 46 − d ✓
                             tan =                                   = 9,46 mm 
                                2 2  155            OF

                            ✓                                      d = 46 − 2 x 
                     310 tan3, 5 = 46 ✓
                                       −d
                                d =46 − 18, 96                       = 46 − 2(9,46 ) 
                                d =27, 04 mm ✓                       = 27,04 mm                    (6)

5.3      Berekening van parallelspy:

         5.3.1                   D
                     Wydte =
                                 4
                                 82
                             =      ✓
                                  4
                             = 20,50 mm ✓                                                           (2)

         5.3.2                  D
                      Dikte =
                                6
                                82
                            =      ✓
                                 4
                            = 13,67 mm ✓                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    7                  DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         5.3.3       Lengte = 1,5  diameter van as
                             = 1,5  82 ✓
                             = 123 mm ✓                                                    (2)

5.4      Voordele van groepfreeswerk:
         • Verskeie vlakke kan op terselfdertyd gefrees word. ✓
         • Bespaar tyd. ✓
         • Maak produksie meer effektief. ✓
         • Minder snyers hoef vervang te word. ✓
                                                                  (Enige 3 x 1)          (3)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    8                       DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

6.1      Ratberekeninge:

         6.1.1       Aantal tande:
                                  SSD
                     Module =
                                   T
                                  SSD ✓
                            T=
                                   m
                                  156 ✓
                              =
                                   3
                              = 52 tande ✓                                                         (3)

         6.1.2       Dedendum:
                     Dedendum = 1,157 (m)                      = 1, 25 ( m)
                                   = 1,157  3 ✓        OF     = 1, 25  3 ✓
                                   = 3, 47 mm ✓                = 3, 75 mm ✓                        (2)

         6.1.3       Buitediameter:
                      BD = SSD + 2(m)                          = m ( T + 2)
                           = 156 + 2(3) ✓               OF     = 3 ( 52 + 2 ) ✓
                           = 162 mm ✓                          = 162 mm ✓                          (2)

         6.1.4       Sirkelsteek:
                     SS = m  π
                         =3π ✓
                         = 9,42 mm ✓                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering    9                             DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.2      Swaelstertberekeninge:

         W = 145 + 2(DE)

         m = W - 2 (AC) - 2 (R) of m = W - 2 ( AC +R)

         6.2.1       Maksimum wydte van swaelstert (W):

                     Bereken DE:

                                                                             AD
                                                                     tanθ =       ✓
                            DE ✓                                             DE
                     tan =
                            AD                                               AD
                                                                   tan60  =     ✓
                       DE = AD tan ✓               OF                       DE
                          = 32 tan30                                          32
                                                                      DE =
                          = 18, 48 mm ✓                                      tan60 
                                                                           = 18,48 mm ✓

                     W = 145 + 2 ( DE ) ✓
                        = 145 + 2 (18, 48 ) ✓
                        = 145 + 36, 96
                        = 181,96 mm ✓                                                                    (6)

         6.2.2       Afstand tussen rollers (m):

                     Bereken AC:

                             BC
                      tan α =      ✓
                             AC                                      AC
                              BC                               tan θ =    ✓
                        AC =        ✓                                BC
                             tan                  OF           AC = BC tan60  ✓
                               12                                  = 12 tan60 
                           =
                             tan30                                = 20,78 mm ✓
                           = 20, 78mm ✓

                     m = W − 2 ( AC ) − 2 (R ) ✓                m = W − 2 (AC + R ) ✓
                        = 181, 96 − 2 ( 20, 78 ) − 2 (12 ) ✓      = 181,96 − 2 (20,78 + 12) ✓
                                                             OF
                        = 181, 96 − 41, 56 − 24                   = 181,96 − 65,56
                        = 116, 40 mm ✓                            = 116,40 mm ✓                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   10                              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.3      Frees van reguittandrat:

         6.3.1       Indeksering:
                                          40
                     Indeksering =
                                          n
                                          40
                     Indeksering =
                                          A
                                           40
                                      =       ✓
                                          160
                                          1 6
                                      =    
                                          4 6
                                          6
                                      =      ✓
                                          24
                     Benaderde indeksering:
                                          Geen voldraaie en 6 gate op 'n 24-gatsirkel ✓
                                                  OF
                                          Geen voldraaie en 7 gate op 'n 28-gatsirkel ✓                (3)

         6.3.2       Wisselratte:
                     DDR             40
                         = (A − n) 
                     DGD             A
                     DDR                  40
                         = (160 − 163) 
                     DGD                 160 ✓
                                   40
                          =−3 
                                  160
                              − 120
                          =
                               160
                              3 8
                          =              ✓
                              4 8
                     DDR   24 ✓
                         =
                     DGD 32 ✓                                                                        (4)
                                                                                                    [28]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   11                       DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

7.1      Definieer hardheid:
         Hardheid is die materiaal se vermoë om vervorming, ✓ gewoonlik by wyse
         van indentasie/penetrasie/skraping, te weerstaan. ✓                                    (2)

7.2      Hardheidtoetsers:

         •   Brinell-hardheidstoetsers ✓
         •   Rockwell-hardheidstoetsers ✓
         •   Vickers-hardheidstoetsers ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

7.3      Mikroskoop:

         Om die diameter van die indentasie ✓ wat in die materiaal gelos is, te
         meet. ✓                                                                                (2)

7.4      Toetser:

         7.4.1       Trektoetser ✓                                                              (1)

         7.4.2       Handwiel ✓                                                                 (1)

7.5      Hardheidstoetser:

         Rockwell-hardheidstoetser ✓                                                            (1)

7.6      Momente en Krag:

         Toets die reaksie ✓ aan beide kante van 'n eenvoudige belaaide balk. ✓                 (2)

7.7      Lesing:
                             ✓ ✓
         2,00 + 0,40 + 0,5 = 2, 90 mm
                                                                                              (2)
                                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   12                         DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1      Kragte:

         8.1.1       Horisontale komponente:

                      HK = 75cos35 − 15cos45 − 5cos0 − 45cos60
                              ✓       ✓     ✓ ✓
                      HK = 61,44 − 10,61 − 5 − 22,5
                      HK = 23,33 N ✓                                                             (5)

         8.1.2       Vertikale komponente:

                      VK = 75sin35 + 15sin45 − 5sin0  − 45sin60
                              ✓        ✓          ✓
                      VK = 43,02 + 10,61 − 0 − 38,97
                      VK = 14,66 N ✓                                                             (4)
                                                      OF
        Krag   θ  8.1.1   ∑HK/x = Fcosθ                   8.1.2    ∑VK/y = Fsinθ
       25 N   90º HK = 75cos35°     61,44 N ✓             VK = 75sin35°    43,02 N ✓
       40 N    0º HK = 15cos135°    10,61 N ✓             VK = 15sin135°   10,61 N ✓
       55 N  290º HK = 5cos180°     -5 N    ✓             VK = 5sin180°    0N
      120 N 210º HK = 45cos240°     -22,5 N ✓             VK = 45sin240°   -38,97 N ✓
                            Totaal 23,33 N ✓                               14,66 N ✓              (9)

         8.1.3       Resultant:

                     R 2 = VK 2 + HK 2
                      R=    (14,66 )2 + (23,33 )2 ✓
                      R = 759,20
                      R = 27,55N ✓                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   13                               DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         8.1.4       Hoek en rigting van resultant:
                     Hoek:
                                    VK                                         HK
                             tanθ =                                   tanθ =
                                    HK                                         VK
                                              14,66                               23,33 
                                   θ = tan−1         ✓ OF              θ = tan−1        ✓
                                              23,33                               14,66 
                                   θ = tan−1 (0,63 )                     θ = tan−1 (1,59 )
                                   θ = 32,14 ✓                          θ = 57,86  ✓
                     Rigting:
                                                                               N    R
                     R = 27,55 N 32,14  Noord van Oos
                                                                                    θ O
                     OF                                       ✓

                     R = 27,55 N 57,86  Oos van Noord                                                   (3)

8.2      EVL Balk:

         8.2.1       Verspreide las:
                     Eenvormige verspreide lading:

                     EVL = 15  6 ✓
                           = 90 N ✓                                                                      (2)

         8.2.2       Reaksie in stut A:
                     Neem momente om B:
                           ✓           ✓
                     (160  2,5 ) + (90  7) + (55 ✓14) = (A  14)
                                     400 + 630 + 770 = 14A
                                                            1800
                                                       A=
                                                             14
                                                       A = 128,57N ✓

                     Reaksie in stut B:
                     Neem momente om A:
                                               ✓             ✓
                     (B  14) = (55  0) + (90  7) + (160  11,5 )
                        14B = 0 + 630 + 1840
                                2470
                           B=
                                 14
                           B = 176,43 N ✓                                                            (7)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   14                             DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         8.3.1       Diameter:
                            F                                 π  d2
                         σ=                                A=
                            A                                   4

                                F                          ✓
                          A =     ✓                             4A
                                σ                          d=      ✓
                                                                 π

                          A = 3,19  10 −4            OF
                                                                4 ( 3,19  10 −4 ) ✓
                                                           d=
                                                                        π
                       πd2
                           = 3,19  10 −4 ✓
                        4
                                                           d = 0, 02015 m

                     π  d2 = 1,28  10 −3                                ✓
                                                           d = 20,15 mm

                         d2 =    4,06  10 −4 ✓

                            d = 0,02015 m

                            d = 20,15 mm ✓                                                            (4)

         8.3.2       Verandering in lengte:
                         σ
                     E =
                         ε
                         σ
                     ε=
                         E ✓
                         56,5  10 6
                     ε=
                          90  10 9 ✓
                     ε = 6,28  10 − 4 ✓

                          ΔL
                       ε=
                          oL
                     ΔL = ε  oL ✓
                                                  ✓
                     ΔL = 6,28  10 −4  0,275
                     ΔL = 1,73  10 −4 m
                            (          )
                     ΔL = 1,73  10 −4  1000
                     ΔL = 0,17 mm ✓                                                                 (6)
                                                                                                   [33]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   15               DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

9.1      Voorkomende instandhouding:
         • Kontroleer band vir slytasie. ✓
         • Kontroleer bandbelyning. ✓
         • Kontroleer die spanningstoestelle. ✓
         • Kontroleer spanstelling. ✓
         • Maak seker alle skerms is in plek. ✓
         • Kontroleer band en katrolle vir vuilheid. ✓
                                                               (Enige 4 x 1)            (4)

9.2      Hoë drywingaandryfstelsels:
         • Rataandrywing ✓
         • Meervoudige bandaandrywings ✓
         • Getandebandaandrywing ✓
         • Kettingaandrywing ✓
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

9.3      Hegtingmetodes:
         • Plastieksweising (hitte) ✓
         • Gom ('PVC-Weld') ✓                                                           (2)

9.4      Gebruike van die materiale:

         9.4.1       Nylon:
                     • Katrolle ✓
                     • Toue ✓
                     • Busse ✓
                     • Ratte ✓
                     • Slytasieblokke ✓
                     • Wiele ✓
                     • Rollers ✓
                     • Pakstukke ✓
                     • Seëls ✓
                     • Masjienonderdele ✓
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

         9.4.2       Glasvesel:
                     • Masjiendeksels ✓
                     • Dakplate ✓
                     • Geweefde lap ✓
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   16               DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         9.4.3       Bakeliet gebruike:
                     • Stroombaanborde ✓
                     • Elektriese onderdele ✓
                     • Elektriese isolators ✓
                     • Kombuisware ✓
                     • Juwele ✓
                     • Pypstele ✓
                     • Speelgoed ✓
                     • Vonkverdelerrotor ✓
                     • Vonkverdelerdop ✓
                     • Vliegtuig onderdele ✓
                     • Laers ✓
                     • Koppelaarvoerings ✓
                     • Remvoerings ✓
                     • Gelamineerde materiale ✓
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

9.5      Termoverharde-/ Termoplastiese samestellings:

         9.5.1        Termoplasties ✓                                                   (1)

         9.5.2        Termoverhard ✓                                                    (1)

         9.5.3        Termoverhard ✓                                                    (1)

         9.5.4        Termoplasties ✓                                                 (1)
                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   17               DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

10.1     Gebruike van meervoudige skroefdraad:
         • Brandkrane ✓
         • Kleppe ✓
         • Vliegtuig onderstel ✓
         • Industriële masjiene ✓
         • Proppe van houers/glashouers ✓
         • Skroefpers/Snelpers ✓
                                                               (Enige 3 x 1)            (3)

10.2     Meervoudige skroefdrade:
         • Dit verskaf meer dravlak. ✓
         • Dit oordraad nie maklik nie. ✓
         • Om vinniger lineêre beweging te verskaf. ✓
         • Dis meer doeltreffender. ✓
         • Minder krag aan wrywing prysgegee. ✓
                                                               (Enige 3 x 1)            (3)

10.3     Vierkantskroefdraad:

         10.3.1      Steek:
                                      Styging
                     Steek =
                                   Aantal beginne
                                   46
                               =      ✓
                                   2
                               = 23 mm ✓                                                (2)

         10.3.2      Steekdiameter:
                               P
                     Dm = BD −
                               2
                                     23
                          = 80 −        
                                      2
                          = 68,50 mm ✓                                                  (2)

         10.3.3      Helikshoek van die skroefdraad:
                             Styging
                     tan θ =
                             π  DM
                                 46
                           =             ✓
                             π  68,50
                                            ✓
                         θ =✓tan −1 (0,213755544 )
                           = 12,07  or 124' ✓                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   18                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         10.3.4      Ingryphoek:

                     Ingryphoek = 90° ̶ (Helikshoek + Vryloophoek)
                                  = 90° ̶ (12,07° + 3°) ✓
                                  = 74,93° of 74°55' ✓                                       (2)

         10.3.5      Sleephoek:

                     Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
                                 = 90° + (12,07° ̶ 3°) ✓
                                 = 99,07° of 99°4' ✓                                       (2)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   19                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)

11.1     Hidrouliese berekeninge :

         11.1.1      Die vloeistofdruk in die hidrouliese stelsel in MPa:

                                       π d2
                     A (Plunjer ) =
                                        4
                                       π (0,03)2   ✓
                                  A=
                                           4
                                  A = 0, 71  10 −3 m2 ✓

                          F
                     P=
                          A

                             900      ✓
                     P=
                          0,71  10-3 ✓

                     P = 1,27  106 Pa

                     P = 1,27 MPa ✓                                                              (5)

         11.1.2      Massa in kg:

                          FA  F
                             = B
                          A A AB
                                 FA  A B
                          FB =              ✓
                                    AA
                                 900  31, 42  10 -3
                          FB =                        ✓
                                    0, 71  10-3      ✓
                          FB = 39828,17 N
                     Massa = 3982, 82 kg OF 4059, 96 kg ✓                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   20                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

11.2     Funksie van hidrouliese onderdele:

         11.2.1      Motor
                     Dryf die hidrouliese pomp aan. ✓                                                  (1)

         11.2.2      Eenrigtingklep
                     Voorkom terugvloei van hidrouliese vloeistof. ✓                                   (1)

         11.2.3      Reservoir
                     Bevat/Stoor die hidrouliese vloeistof. ✓                                          (1)

11.3     Bandaandrywing:

         11.3.1       Die rotasiefrekwensie in r/sek:

                     NDR  DDR = NGD  D GD               NDR  DDR = NGD  DGD
                             NGD  D GD                           NGD  DGD
                     NDR =              ✓                 NDR =             ✓
                               DDR                                   DDR
                             5,83  0,5         OF                350  500
                     NDR =              ✓                 NDR =             ✓
                                0,09                                 90
                             2,92                                 1944,44 r/min
                     NDR =                                NDR =
                             0,09                                      60
                     NDR = 32,39 r/sek ✓                  NDR = 32,41 r/sek ✓
                                                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 21

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   21                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         11.3.2      Drywing oorgedra in Watt:

                     Ρ=
                          ( T1 − T2 ) π D N
                              60
                               ✓            ✓        ✓
                     Ρ = (1900 − 450 ) π  0, 09  32, 39
                     P = 13279,18 W ✓
                                OF

                     Ρ=
                          ( T1 − T2 ) π D N
                              60
                               ✓            ✓      ✓
                     Ρ = (1900 − 450 ) π  0, 5  5, 83
                     P = 13278, 73 W ✓
                                OF

                     Ρ=
                          ( T1 − T2 ) π D N
                              60
                               ✓            ✓      ✓
                     Ρ = (1900 − 450 ) π  0, 5  350
                     P = 13286, 32 W ✓                                                       (4)

11.4     Vermy glip:
         • Voeg 'n bandspanningstoestel by. ✓
         • Moet nie aan skielike las blootstel nie. ✓
         • Moet nie die aandrywing oorbelas nie. ✓
         • Bedek die aandrywings om teen stof en vloeistof te beskerm. ✓
         • Verhoog die kontak-area van die bande. ✓
         • Gebruik getande bande en katrolle. ✓                                              (2)
                                                                    (Enige 2 x 1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 22

Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering   22                           DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

11.5     Rataandrywing:

         11.5.1      Aantal tande:

                     Ninset    Produk van tande op gedrewe ratte
                             =
                     Nuitset     Produk van tande op dryfratte
                      NA  T  TD
                         = B
                      ND   TA  TC
                               NA  TA  TC
                        TD =                ✓
                                 ND  TB
                             3500  33  25
                        TD =                ✓
                               1050  55
                        TD = 50 tande ✓                                                           (3)

         11.5.2      Wringkrag:

                        2 π NT                                 P = 2 π NT
                     P=
                          60                                           P
                                                               T=
                     T=
                         P  60                                    2π N ✓
                        2π N ✓                   OF             (737,4  103 )
                                                               T =
                        (737,4  103 )  60                         2  π  17,5 ✓
                     T =                    ✓
                            2  π  1050                       T = 6706,33 Nm ✓
                     T = 6706,33 Nm ✓                                                             (3)
                                                                                                 [28]

                                                                              TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
