# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/485dc775-924f-4483-ab96-3f19c8599a31
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/485dc775-924f-4483-ab96-3f19c8599a31)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

               MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                  MEI/JUNIE 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                2           DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      A ✓                                                                        (1)

1.2      B ✓                                                                        (1)

1.3      A ✓                                                                        (1)

1.4      D ✓                                                                        (1)

1.5      C ✓                                                                        (1)

1.6      C ✓                                                                        (1)
                                                                                    [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                3                      DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulp:
         • Wanneer siekte voorkom. ✓
         • Wanneer ʹn besering opgedoen word. ✓
         • Wanneer ʹn ongeluk voorkom. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)            (2)

2.2      Bankslyper:
          A. 'n Brandblusser moet beskikbaar wees. ✓
          B. Veiligheidsbrille moet gedra word. ✓
          C. Maksimum slypwielspoed. ✓
          D. Maksimum afstand tussen gereedskapsrus en slypwiel. ✓                             (4)

2.3      Staanboor:
         • Moet nooit probeer om die werkstuk met hande te stop/vashou wanneer
            die boorpunt gedurende boorwerk vashaak nie. ✓
         • Moenie die boorpunt in die werkstuk forseer nie. ✓
         • Hou los klere en hare weg van roterende dele af. ✓
         • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
         • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels van die boor af te verwyder. ✓
         • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
         • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
            nie. ✓
         • Moet nooit die boorpunt/kloukop met hande probeer stop nie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)           (2)

2.4      Vlakslyper:
         • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
            nie. ✓
         • Weet hoe om die masjien in 'n noodgeval te stop. ✓
         • Moenie oormatige krag gebruik wanneer 'n werkstuk geslyp word nie. ✓
         • Rapporteer dadelik enige gevaarlike defekte van die masjien. ✓
         • Hou op om defektiewe masjienerie te gebruik totdat dit deur 'n
            gekwalifiseerde persoon herstel is. ✓
         • Verseker dat die slypwiel nie in koelmiddel gedompel is nie. ✓
         • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
         • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                4            DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Kritiese temperatuur:

         3.1.1       Verharding:
                     Bo ✓                                                            (1)

         3.1.2       Tempering:
                     Onder ✓                                                         (1)

         3.1.3       Normalisering:
                     Bo ✓                                                            (1)

3.2      Masjineerbaarheidstoets:
         • Die snysels se hittekleur ✓
         • Die snysels se draai ✓                                                    (2)

3.3      Materialetoets:
         • Klanktoets ✓
         • Buigtoets ✓
         • Vyltoets ✓
         • Hardheidstoets ✓
         • Digtheidstoets ✓
         • Gewigsmeting ✓
         • Magnetiesetoets ✓
         • Visuele inspeksie/observasie ✓
         • Kraptoets ✓
                                                            (Enige 3 x 1)            (3)

3.4      Blusmetodes:
         • Karburering ✓
         • Nitridering ✓
         • Sianidisering ✓
                                                            (Enige 2 x 1)            (2)

3.5      Hittebehandelings temperature:
         • Pirometer ✓
         • Waskryte ✓
         • Visueel ✓
         • Magneet ✓
                                                            (Enige 1 x 1)            (1)

3.6      Hittebehandelingstappe:
         • Verhit die metaal. ✓
         • Week die metaal. ✓
         • Verkoel die metaal. ✓                                                   (3)
                                                                                  [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                5           DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1       A✓                                                                        (1)

4.2       C✓                                                                        (1)

4.3       B✓                                                                        (1)

4.4       D✓                                                                        (1)

4.5       C✓                                                                        (1)

4.6       A✓                                                                        (1)

4.7       B✓                                                                        (1)

4.8       A✓                                                                        (1)

4.9       C✓                                                                        (1)

4.10      B✓                                                                        (1)

4.11      B✓                                                                        (1)

4.12      A✓                                                                        (1)

4.13      B✓                                                                        (1)

4.14      D✓                                                                      (1)
                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                6                       DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Kompressietoetser:

         5.1.1       Funksies:
                      A. Om die kompressiedruk aan te dui. ✓
                      B. Om die drukmeter te herset./Verlig die druk vanuit die
                          toetser. ✓
                      C. Om die toetser in die vonkpropgat in te pas. ✓                         (3)

         5.1.2       Toets batterystroom:
                     • Om te verseker dat die enjin teen die regte spoed ✓
                        swaai. ✓
                     • Om te verseker dat die maksimum kompressiedruk ✓
                        ontwikkel word. ✓
                     • Om te verseker dat die regte lesing ✓ verkry word. ✓
                                                                      (Enige 1 x 2)             (2)

         5.1.3       Uitvoer van nattoets:
                     • Om na te gaan of die kompressieringe uitgeslyt is. ✓
                     • Om vir uitermatige slytasie tussen suier/suierringe en
                        silnderwand na te gaan. ✓                                               (2)

5.2      Silinderlekkasietoets:

         5.2.1       Kalibreer (zero):
                     Om akkurate lesings te verkry. ✓                                           (1)

         5.2.2       Suier op BDP:
                     Die silinder moet minimale lekkasie op die kompressieslag hê. ✓            (1)

         5.2.3       Krukas is gesluit:
                     Om te voorkom dat die enjin gedurende die toets draai. ✓                   (1)

5.3      Uitlaatgasse:
         • Koolstofmonoksied (CO) ✓
         • Koolstofdioksied (CO2) ✓
         • Suurstof (O2) ✓
         • Koolwaterstof (HC) ✓
         • Swaeldioksied (SO2) ✓
                                                                       (Enige 4 x 1)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                7                  DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.4      ABD-II skandeerder:

         5.4.1       Spesifikasies:
                     • VIN ✓
                     • Maak van die voertuig ✓
                     • Model van die voertuig ✓
                     • Tipe enjin ✓
                     • Stelsels wat geskandeer moet word ✓
                                                                  (Enige 2 x 1)            (2)

         5.4.2       Funksies van ABD-II skandeerder:
                     • Skandeer diagnostiese foutkodes ✓
                     • Vee foutkodes uit ✓
                     • Programmeer ✓
                     • Verkry informasie ✓
                                                                  (Enige 2 x 1)            (2)

5.5      Korrigeer dinamiese wielbalansering:
         Plaas die gewigte wat deur die balanseerder aangedui is, ✓ op die plek
         wat op die wiel aangedui is. ✓                                                    (2)

5.6      Wielsporingstoerusting:

         5.6.1       Identifiseer die toerusting:
                     • Periskoop optiese sporingsmeter ✓
                     • Optiese sporingsmeter ✓
                                                                  (Enige 1 x 1)            (1)

         5.6.2       Funksie:
                     Om sporing na te gaan. ✓
                     Om uitsporing na te gaan. ✓
                     Om toesporing na te gaan. ✓
                                                                  (Enige 1 x 1)            (1)

         5.6.3       Eenheid van afmeting:
                     • Grade ✓
                     • Millimeters ✓
                                                                  (Enige 1 x 1)          (1)
                                                                                        [23]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                8                       DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukas:

         6.1.1       Trillingdemper ✓                                                           (1)

         6.1.2       •   Massastukke word op die krukas se teengewigte/webbe
                         gevoeg. ✓
                     •   Gate word in die krukas se teengewigte/webbe geboor. ✓                 (2)

         6.1.3       Suierstang ✓                                                               (1)

         6.1.4       Oorsake van krukas-ineendraai:
                     • Die wringkrag of draaibeweging van die krukas. ✓
                     • Die wringkrag voortgebring wissel tussen hoë en lae
                       waarde. ✓
                     • Die as alternatiewelik wen op en ontspan soos dit roteer. ✓
                     • Natuurlike frekwensie van die krukastrilling. ✓
                     • Resonansie op die krukas. ✓
                     • Ongebalanseerde krukas. ✓
                     • Foutiewe trillingdemper. ✓
                     • Ongebalanseerde vliegwiel. ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)            (3)

6.2      Roterende massa:
         • Krukpen ✓
         • Grootkoplaer ✓
         • Die onderste twee-derdes van die suierstang ✓                                        (3)

6.3      Enjinsilinderuitlegte:

         6.3.1       A. V-enjin ✓
                     B. Inlyn ✓
                     C. W-enjin/Dubbel V-enjin ✓                                                (3)

         6.3.2       Voordele van V-enjin bo inlynenjin:
                     • Korter in lengte ✓
                     • Kan in kleiner enjinkompartemente pas ✓
                     • Ligter in gewig ✓
                     • Beter krag-tot-gewig verhouding ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

6.4      Grade van krukasrotasie:

         6.4.1       180° ✓                                                                     (1)

         6.4.2       120° ✓                                                                     (1)

         6.4.3       90° ✓                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                9                     DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

6.5      Turboaanjaer op 'n binnebrandenjin:

         6.5.1       A. Lug/Luginlaat ✓
                     B. Uitlaatgas/Uitlaatgasinlaat ✓
                     C. Turbine-omhulsel ✓
                     D. Turbinewiel ✓                                                         (4)

         6.5.2       Wieke ✓                                                                  (1)

6.6      Tipe superaanjaers:
         • Roots ✓
         • Dubbelskroef ✓
         • Sentrifugaal ✓
         • Skuifwiek/Eksentries ✓
                                                                     (Enige 3 x 1)            (3)

6.7      Nadele van superaanjaers:
         • Superaanjaers is minder effektief met verhoogde enjinkraglewering teen
           hoë revolusies. ✓
         • Super aanjaers gebruik meer enjindrywing om dit aan te dryf
           (parasities). ✓
         • Hoër brandstofverbruik as kraglewering nie ten volle benut word nie. ✓
         • Meer spasie word benodig om die Roots-superaanjaer te monteer. ✓
         • Roots- en dubbelskroef-superaanjaers lewer lug in sarsies. ✓
         • Dit is duurder as 'n turboaanjaer. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                           [28]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               10                      DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Definisie:

         7.1.1        Wringkrag:
                      Dit is die ineendraaikrag ✓ wat deur 'n roterende as of wiel
                      oorgebring word. ✓                                                       (2)

         7.1.2        Remdrywing:
                      • Die bruikbare drywing ✓ wat by die vliegwiel of wiele
                        ontwikkel word. ✓
                      • Die eintlike drywing ✓ van 'n enjin wat by die vliegwiel of
                        wiele gemeet word. ✓
                                                                     (Enige 1 x 2)             (2)

7.2      Verhoog slagvolume:
         • Pas krukas met langer slaglengte (met geskikte stange). ✓
         • Vergroot boor van silinders. ✓
                                                                    (Enige 1 x 1)              (1)

7.3      Berekeninge:

         7.3.1        Slagvolume:
                                     π  d2
                      Slagvolume =          L
                                       4
                                               ✓
                                     π  7,4 2
                                   =            7,7 ✓
                                         4
                                   = 331,16 cm 3 ✓                                             (3)

         7.3.2        Kompressieverhouding:

                      42 ml = 42 cm3 ✓

                                                 SV
                      Kompressieverhouding =         +1
                                                 KV
                                                         ✓
                                                 331,16
                                               =         +1
                                                    42 ✓
                                               = 8,88 :1 ✓

                                                       OF

                                                   SV + KV
                      Kompressieverhouding =
                                                     KV

                                                 331,16 + 42 ✓
                                               =
                                                      42 ✓
                                               = 8,88 :1 ✓                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                 11                          DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         7.3.3       Slaglengte:
                              SV
                        KV =
                             KR - 1
                        SV = KV (KV − 1) ✓
                        SV = 42 (10 − 1) ✓
                            = 378 cm3 ✓

                              π  d2
                       SV =           lengte
                                4
                              SV  4
                     lengte =           ✓
                               π  d2
                                  378  4
                            =                ✓
                                  π  7 , 42
                            = 8,789 cm
                            = 87,89 mm ✓                                                              (6)

7.4      Berekeninge:

         7.4.1       Aangeduide drywing:

                       AD = PLANn
                        P = 950  103
                             70
                         L=        = 0,07 m ✓
                            1000
                            π  0,065 2                 −3
                     Area =             ✓= 3,318307  10 m ✓
                                                            2

                                 4
                            2500
                        N=           = 20,833✓kragslae/s ek
                            60  2 ✓
                         n=4

                              (           )          (              )
                       AD = 950  103  (0,07 )  3,318307  10 − 3  (20,833 )  (4 ) ✓
                           = 18388,95 W
                           =18,39 kW ✓                                                                (7)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                12                        DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         7.4.2       Wringkrag:

                     Wringkrag = Krag  radius
                                   = 142,5  0,4 ✓
                                   = 57 Nm ✓                                                      (2)

         7.4.3       Remdrywing:

                     Remdrywing = 2π N T
                                             2500  ✓
                                    = 2 π         57 ✓
                                             60 
                                    = 14922 ,565 W
                                    = 14,92 kW ✓                                                  (3)

         7.4.4       Meganiese doeltreffendheid:

                                                         RD
                     Meganiese doeltreffe ndheid =           100
                                                         AD
                                                         14,92
                                                     =          ✓  100
                                                         18 ,39
                                                     = 81,13 % ✓                                (2)
                                                                                               [32]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               13                       DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      Uitlaatgasanalise:

         8.1.1       Gasanalise resultate:
                     • Hoë suurstof (O2) ✓
                     • Hoë stikstofoksied (NOx) ✓                                               (2)

         8.1.2       Hoë stikstofoksied (NOx):
                     • Swak vonkvervroeging ✓
                     • Onklaar uitlaatgashersirkulasieklep ('EGR') ✓
                     • Onklaar katalisator ✓
                     • Swak brandstofmengsel ✓
                     • Laer oktaanbrandstof ✓
                     • Vakuumlekkasie ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)            (3)

8.2      Kompressietoets:

         8.2.1       Moontlike oorsake:
                     • Suierringe is verweer. ✓
                     • Suier is beskadig. ✓
                     • Lekkende kleppe. ✓
                     • Gekraakte silinderkop. ✓
                     • Geblaasde silinderkoppakstuk. ✓
                     • Silinderwande is verweer. ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)

         8.2.2       Regstellende maatreëls:
                     • Pas nuwe ringe. ✓
                     • Pas nuwe suiers. ✓
                     • Kleppe moet vervang/oor in-gebed word. ✓
                     • Stiksweis/Vervang die silinderkop. ✓
                     • Vervang die silinderkoppakstukke. ✓
                     • Herboor silinders. ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)

         8.2.3       Fout:
                     Lae of geen kompressielesings. ✓                                           (1)

         8.2.4       Regstellende maatreëls:
                     • Vervang gebuigde kleppe. ✓
                     • Verstel nokbandspanning. ✓
                     • Pas nuwe nokband. ✓
                     • Verstel kleptydreëling. ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                14                          DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

8.3      Plek van sisgeluide:

         8.3.1       •   Oliepen/Peilstok/Meetlat ✓
                     •   Olievuldop ✓
                     •   Asempyp ('Breather pipe') ✓
                                                                           (Enige 1 x 1)             (1)

         8.3.2       Inlaatspruitstuk ✓                                                              (1)

         8.3.3       Uitlaatpyp ✓                                                                    (1)

8.4      Oliedruktoets:
         • Oliedruk gedurende luier. ✓
         • Oliedruk wanneer enjin koud is. ✓
         • Oliedruk wanneer enjin warm is. ✓
         • Oliedruk teen hoë revolusies. ✓
                                                                           (Enige 3 x 1)             (3)

8.5      Lae brandstofdruk:
         LET WEL: Die oorsaak en regstellende maatreël moet bymekaar pas.

         OORSAKE                                   REGSTELLENDE MAATREËLS
         Foutiewe brandstofpomp. ✓                 • Vervang brandstofpomp. ✓
         Geblokte of verstopte brandstof-          • Vervang brandstoffilter. ✓
         filter. ✓
         Gekraakte of verstopte brandstof-         •   Vervang of herstel brandstoflyn. ✓
         lyn. ✓                                    •   Blaas brandstoflyn skoon. ✓
                                                                            (Enige 1 x 1)
         Verstopte pompinlaatsif. ✓     •              Maak inlaatsif skoon. ✓
         Lae spanning na die brandstof- •              Herstel stukkende bedrading en
         pomp. ✓                                       verbindings. ✓
                                        •              Herlaai of vervang battery. ✓
                                                                            (Enige 1 x 1)
         Stukkende of onklaar brandstof- •             Vervang brandstofdrukreëlaar. ✓
         drukreëlaar. ✓
         Stukkende brandstofpomprelê. ✓    • Vervang relê. ✓
         Leë brandstoftenk. ✓              • Hervul brandstof. ✓
                  (Enige 2 oorsake x Enige 2 passende regstellende maatreëls)                        (4)

8.6      Toets die verkoelingstelsel:
         • Installeer die verkoeldruktoetser op die verkoeler. ✓
         • Plaas die verkoelingstelsel volgens vervaardigerspesifikasies onder
            druk. ✓
         • Hou die druk vir 'n wyle dop, ✓ as dit val, is daar 'n lek.
         • Gaan visueel na vir lekkasies. ✓                                                       (4)
                                                                                                 [23]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               15                      DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Voordele van outomatiese ratkas:
         • Dit verminder moegheid van bestuurder. ✓
         • Groot vermindering van wieltol onder swak padtoestande. ✓
         • Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin
           staak. ✓
         • Die stelsel demp alle enjinwringtrillings. ✓
         • Makliker om te bestuur (bv. gestremde persoon met een been/geen
           koppelaarpedaal om te trap nie). ✓
                                                                     (Enige 3 x 1)             (3)

9.2      Koppelomsitter:

         9.2.1       Benoeming:
                      A. Turbine ✓
                      B. Stuwer/Pomp ✓
                      C. Stator ✓
                      D. Uitset-as/Turbine-as ✓                                                (4)

         9.2.2       Staakspoed:
                     • Wanneer die stuwer teen maksimum spoed roteer ✓ en die
                        turbine amper stilstaande is. ✓
                     • Wanneer die pomp sy hoogste snelheid bereik het, ✓ en die
                        turbine staak (stilstaan). ✓
                     • Wanneer die voertuig stilstaan ✓ en net voor dit begin
                        beweeg. ✓
                                                                   (Enige 1 x 2)               (2)

         9.2.3       Koppelomsitter stop wringkragvermenigvuldiging:
                     • Wanneer die die turbine amper teen dieselfde spoed ✓ as
                       die pomp ✓ draai.
                     • Wanneer die spoed van die olie wat die pomp verlaat ✓
                       amper teen dieselfde spoed as die pompspoed is. ✓
                                                                    (Enige 1 x 2)              (2)

9.3      Voordele van transmissiebeheereenheid:
         • Beter brandstofverbruik ✓
         • Verminder enjin-emissies ✓
         • Groter betroubaarheid van ratwisselstelsel ✓
         • Verbeterde wisselgevoel ✓
         • Verbeterde wisselspoed ✓
         • Verbeterde voertuighantering ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               16                       DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

9.4      Verkoel olie in outomatiese transmissie:
         • Gebruik 'n aparte olieverkoeler. ✓
         • Vloeistof word deur onderste verkoelertenk gesirkuleer. ✓
         • Lug vloei oor die transmissie-omhulsel en oliebak. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

9.5      Vorentoe snelrat:
         1. Insetas dryf sonrat aan. ✓
         2. Annulus 2/Kransrat 2 word stilstaande gehou. ✓
         3. Planeetratraam roteer vinniger as die insetas. ✓                                  (3)
                                                                                             [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               17                       DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Kenmerke van wielsporing
         • Gewenste stuur ✓
         • Goeie spoorwydte ✓
         • Beter padhouvermoë ✓
         • Verbeterde brandstofverbruik ✓
         • Eweredige bandslytasie ✓
         • Verminderde verweer van veringstelsel ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

10.2     Positiewe wielvlug:

         10.2.1      Benoeming:
                     A. Middellyn van wiel ✓
                     B. Positiewe wielvlughoek/Wielvlughoek ✓
                     C. Stut ✓
                     D. Laer beheerarm ✓                                                        (4)

         10.2.2      Wielvlug verstelling:
                     • Nok op veringstelsel ✓
                     • Wigplate op die veringstelsel ✓
                     • Knikskroef ✓
                     • Boonste stutmontering ✓
                                                                       (Enige 1 x 1)            (1)

         10.2.3      Uitermatige positiewe wielvlug:
                     • Moeilike stuur ✓
                     • Vinnige bandslytasie ✓
                     • Verhoogde kans dat voertuig om 'n draai sal rol ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

10.3     Wiel voorafkontroles:
         • Banddruk ✓
         • Bandslytasie ✓
         • Bandkneusings of -krake ✓
         • Beskadigde sywande van band ✓
         • Wielvelling vir beskadigde spanrande ✓
         • Vreemde voorwerpe op die velling en band ✓
         • Band se vervaldatum ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               18                      DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

10.4     Brandstoftoevoerstelsel:

         10.4.1      Drukreguleerder:
                     Die brandstofdruk word konstant gehou ✓ in verhouding met die
                     inlaatspruitstukdruk. ✓                                                   (2)

         10.4.2      Brandstofpomp:
                     Die brandstofpomp verplaas die brandstof ✓ vanaf die
                     brandstoftenk na die enjin deur die brandstoflyne. ✓                      (2)

10.5     Ontstekingtydreëling:
         • Enjinspoed ✓
         • Enjinlas ✓
         • Enjintemperatuur ✓
         • Versneller posisie ✓
         • Enjinklop ✓
         • Hoogte bo seespieël ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)             (2)

10.6     Inspuiting met gemeenskaplike brandstofstelsel (IGBL):
          A. Gemeenskaplike leiding ✓
          B. Brandstofinspuiter ✓
          C. Brandstoflyn ✓
          D. Brandstoffilter ✓                                                                 (4)

10.7     Vereistes vir 'n katalisator om te kan funksioneer:
         • Teen 'n temperatuur van ten minste 250°C. ✓
         • Loodvry brandstof moet gebruik word. ✓
         • Akkurate ontstekingstydreëling. ✓
         • Geen ketsing. ✓
         • Geen gebrande olie in die uitlaatgasse nie. ✓
         • Werkende suurstof-/lambda-sensor. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)             (2)

10.8     Alternator:

         10.8.1 Benoeming:
                A. Rotor ✓
                B. Stator ✓
                C. Battery ✓                                                                   (3)

         10.8.2 Diodes:
                Ses ✓                                                                          (1)

         10.8.3 Funksies van die diodes:
                • Laat stroomvloei in slegs een✓ rigting ✓ toe.
                • Dit keer dat die stroom ✓ in die teenoorgestelde rigting ✓vloei.
                                                                      (Enige 1 x 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Motorkunde               19                   DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

10.9     Deaktiveer spoedbeheer:
         • Skakel dit af. ✓
         • Trap rem. ✓
         • Druk die koppelaarpedaal af/Verwisseling van ratte. ✓
         • EBE kartering ('mapping'). ✓
                                                                   (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                         [32]

                                                                      TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Mechanical Technology May June 2021 (Welding Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2021-welding-metalwork-mg-afr/89111cf1-63b4-4635-8eb8-da0044145421) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
