# Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

      MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                  MEI/JUNIE 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1      A ✓                                                                           (1)

1.2      B ✓                                                                           (1)

1.3      A ✓                                                                           (1)

1.4      D ✓                                                                           (1)

1.5      C ✓                                                                           (1)

1.6      C ✓                                                                           (1)
                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      3                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Noodhulp:
         • Wanneer siekte voorkom. ✓
         • Wanneer 'n besering opgedoen word. ✓
         • Wanneer 'n ongeluk voorkom. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)           (2)

2.2      Bankslyper:
          A. 'n Brandblusser moet beskikbaar wees. ✓
          B. Veiligheidsbrille moet gedra word. ✓
          C. Maksimum slypwielspoed. ✓
          D. Maksimum afstand tussen gereedskapsrus en slypwiel. ✓                            (4)

2.3      Staanboor:
         • Moet nooit probeer om die werkstuk met hande te stop/vashou wanneer
            die boorpunt gedurende boorwerk vashaak nie. ✓
         • Moenie die boorpunt in die werkstuk forseer nie. ✓
         • Hou los klere en hare weg van roterende dele af. ✓
         • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
         • Gebruik 'n borsel of houtstok om snysels van die boor af te verwyder. ✓
         • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
         • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
            nie. ✓
         • Moet nooit die boorpunt/kloukop met hande probeer stop nie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)          (2)

2.4      Vlakslyper:
         • Moet nooit die masjien skoonmaak of verstel terwyl dit in beweging is
            nie. ✓
         • Weet hoe om die masjien in 'n noodgeval te stop. ✓
         • Moenie oormatige krag gebruik wanneer 'n werkstuk geslyp word nie. ✓
         • Rapporteer dadelik enige gevaarlike defekte van die masjien. ✓
         • Hou op om defektiewe masjinerie te gebruik totdat dit deur 'n
            gekwalifiseerde persoon herstel is. ✓
         • Verseker dat die slypwiel nie in koelmiddel gedompel is nie. ✓
         • Moet nooit die masjien laat loop as jy nie naby is nie. ✓
         • Moenie hande naby bewegende dele sit nie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)           (2)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      4               DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Kritiese temperatuur:

         3.1.1       Verharding:
                     Bo ✓                                                               (1)

         3.1.2       Tempering:
                     Onder ✓                                                            (1)

         3.1.3       Normalisering:
                     Bo ✓                                                               (1)

3.2      Masjineerbaarheidstoets:
         • Die snysels se hittekleur ✓
         • Die snysels se draai ✓                                                       (2)

3.3      Materialetoets:
         • Klanktoets ✓
         • Buigtoets ✓
         • Vyltoets ✓
         • Hardheidstoets ✓
         • Digtheidstoets ✓
         • Gewigsmeting ✓
         • Magnetiesetoets ✓
         • Visuele inspeksie/observasie ✓
         • Kraptoets ✓
                                                               (Enige 3 x 1)            (3)

3.4      Blusmetodes:
         • Karburering ✓
         • Nitridering ✓
         • Sianidisering ✓
                                                               (Enige 2 x 1)            (2)

3.5      Hittebehandelings temperature:
         • Pirometer ✓
         • Waskryte ✓
         • Visueel ✓
         • Magneet ✓
                                                               (Enige 1 x 1)            (1)

3.6      Hittebehandelingstappe:
         • Verhit die metaal. ✓
         • Week die metaal. ✓
         • Verkoel die metaal. ✓                                                        (3)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      5              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      D✓                                                                           (1)

4.2      B✓                                                                           (1)

4.3      B✓                                                                           (1)

4.4      A✓                                                                           (1)

4.5      D✓                                                                           (1)

4.6      A✓                                                                           (1)

4.7      C✓                                                                           (1)

4.8      B✓                                                                           (1)

4.9      D✓                                                                           (1)

4.10     A✓                                                                           (1)

4.11     C✓                                                                           (1)

4.12     C✓                                                                           (1)

4.13     B✓                                                                           (1)

4.14     D✓                                                                           (1)
                                                                                     [14]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      6                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1      Benoeming van dakkap:
         A - Dakplate ✓
         B - Nokwerk ✓
         C - Hoofstyl ✓
         D - Bintbalk/hoofbint ✓
         E - Koppeldele ✓
         F - Dakbalk ✓
         G - Hoekplaat ✓                                                                    (7)

5.2      Geelkoperring berekeninge:

         5.2.1    GemiddeldeØ = BuiteØ − plaatdikte
                              = 380 − 15 ✓
                              = 365 mm✓                                                     (2)

         5.2.2    Gemiddelde omtrek = π  Gemiddelde Ø
                                       = π  365 ✓
                                       = 1146,68 ✓
                                       = 1147 mm ✓                                          (3)

5. 3     Sweissimbool:

                                                   ✓
                                                                ✓
                                                   ✓
                            ✓
                                                                                            (4)

5.4      Aanvullende sweissimbole:
         • Dui additionele ✓ informasie van sweis aan. ✓
         • Aanvullende ✓ informasie van sweis. ✓
                                                                     (Enige 1 x 2)          (2)

5.5      Voordele vir die gebruik van template:
         • Vinniger om te gebruik om massaproduksie te verbeter. ✓
         • Akkurate produksie. ✓
         • Goedkoop om te vervaardig. ✓
         • Ongeskoolde arbeid kan dit gebruik. ✓
         • Voorkom onnodige vermorsing/koste effektief. ✓
         • Dit verskaf eenvormigheid in produksie. ✓
         • Kan hergebruik word. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      7              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.6      Templaat masjiengereedskap:
         • Skaafmasjien ✓
         • Sirkelsaag ✓
         • Boormasjien ✓
         • Figuursaag ✓
         • Skuurmasjien ✓
         • Skêr ✓
         • Afsny-saagmasjien ✓
         • Bankslyper ✓
         • Hidrouliese pers ✓
                                                               (Enige 3 x 1)           (3)
                                                                                      [23]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      8                       DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1      Werksbeginsels:

         6.1.1   Kragaangedrewe guillotine:
                 • Word deur voetpedaal geaktiveer. ✓
                 • Word deur elektriese motor, vliegwiel, ratkas en as aangedryf. ✓
                 • Boonste snylem beweeg afwaarts. ✓
                 • Gebruik eksentrieke beweging vir die snybeweging. ✓                          (4)

         6.1.2 Piramidebuigrollers:
               • 'n Buigrol het drie rollers wat in horisontale posisie gemonteer
                 is. ✓
               • Op die onderkant is daar twee rollers langs mekaar wat vas is en
                  saam beweeg. ✓
               • Die boonste roller is verstelbaar (op- en afwaarts) wat afwaartse
                  druk op die metaal toepas. ✓
               • Dit veroorsaak dat die metaal buig en uiteindelik die gewenste
                  ronde vorm gee. ✓                                                             (4)

6.2       Gebruike van hidrouliese pers:
          • Installering van onderdele. ✓
          • Verwyder onderdele. ✓
          • Om profiel te druk. ✓
          • Buiging. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

6.3.     Tipe hardheidstoetsers:
         • Rockwell-hardheidstoetser ✓
         • Brinell-hardheidstoetser ✓
         • Vickers-hardheidstoetser ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

6.4      Benoem gassweis:
         A – Vulstaaf/Sweisstaaf/Sweissoldeerdraad ✓
         B – Sweispunt/Sweisspuitstuk ✓
         C – Vlam ✓
         D – Moedermetaal/Werkstuk ✓                                                            (4)

6.5       Funksie van die plasmasnyer:
          Sny ✓ deur elektriese geleibare materiale. ✓                                           (2)
                                                                                               [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      9                  DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1 Balke:

         7.1.1       Verspreide lading:
                     10 x 3= 30 N ✓                                                      (1)

         7.1.2       Reaksie (RL):
                     Neem momente om RR:
                                   ✓           ✓            ✓
                     RL x 10 = (25 x 2 ) + (30 x 6,5) + (15 x 8)

                              = 50 + 195 + 120

                         10 RL 365
                     ∴        =
                          10     10
                            RL = 36,5 N ✓

                     Reaksie (RR):
                     Neem momente om RL:
                                   ✓          ✓            ✓
                     RR x 10 = (15 x 2) + (30 x 3,5) + (25 x 8)

                               = 30 + 105 + 200

                         10 RR 335
                     ∴         =
                          10     10
                             RR= 33,5 N ✓                                                (8)

         7.1.3    Skuifkrag:

                     SKA = 36,5 – 15 ✓
                         = 21,5 N ✓

                  SKB = 36,5 – 15 – 30 ✓
                      = –8,5 N ✓

                  SKC = 36,5 – 15 – 30 – 25 ✓
                     = –33,5 N ✓                                                         (6)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10                                DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

    7.1.4 Skaal:
                Ruimtediagram 1 m = 10 mm
                Skuifkrag 1N = 1 mm
                           A                   B         ✓              C

                      ✓
         36,5 N

                               21,5 N
                                                           ✓✓
                                                     KRUISARSEER
                                         ✓
              0                                                              ✓
                                                                                           0

                                          - 8,5 N
                                                               ✓

                                                                   -33,5 N
                                                                                 ✓
             Nota aan nasiener:
           . Nasiener moet die skuifkragdiagram volgens gegewe
             skale oorteken vir nasiendoeleindes.                                                         (8)
`

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11                       DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

7.2     Spanning en Vervorming:

         7.2.1       Spanning:

                                             πD 2
                                        A =
                                              4
                                            π  0,036 2 
                                         =
                                                  4
                                         = 1,01787602  10−3 m 2 

                                                                       
                                              F
                                 Spanning =                             
                                              A                 
                                                110  10 3 
                                          =                   
                                            1,01787602 x10 −3          
                                                                    
                                          = 108068171,2 Pa    
                                                                       
                                          =108,07 MPa               
                                                                                              (5)
                                                                    
         7.2.2       Vervorming:                                
                                                                    
                                                      ΔL       
                                                  ε =            
                                                      OL       
                                                      0,6       
                                                  ε =
                                                      125 
                                                    = 0,0048                                    (3)
                                                               
                                                                 

                                                               
                                                                
                                                               
                                                                
                                                               
                                                                

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     12                                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 7.3      Eenvoudige raam:

        7.3.1      Ruimtediagram:

                                                  A
                                                                                  B
                                                                              
                                                               D
                                           30°         
                                                                            60°   
                                                       
                                                       C                 
                                                           (Skaal)
                                                        
        LET WEL: Teken op ʹn transpirant volgensskaal vir nasiendoeleindes.
                                                                         
                                                               
        Puntetoekenning vir skaal en elke lid met pyle
                                                      wat balk of bint aandui.
                                                                                                           (4)
                                                        
                                                                        
        7.3.2     Kragtediagram:                        
                                                                          a
                                                        
                                                               

                                                                       
                                                               ✓
                                                               ✓

                                                                      ✓
                                                  d                                    c

                                                                                           ✓

                                                               ✓
                Nota aan nasiener:
                Nasiener moet die ruimte- en
                kragdiagram volgens gegewe skale
                oorteken vir nasiendoeleindes.

                                                                                        b                     (4)

        7.3.3      Grootte en aard van krag:
                              Lid          Krag                    Aard
                              AD           100 N ✓                 Strut ✓
                              BD           174 N ✓                 Strut ✓
                              CD           86 N ✓                  Tie ✓
                     LET WEL: Laat ± 2 mm toleransie toe.
                                                                                                              (6)
                                                                                                             [45]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: HEGTING METODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

8.1      Voorkom onvolledige penetrasie:
         • Gebruik korrekte loopspoed. ✓
         • Gebruik smal/korrekte las. ✓
         • Gebruik korrekte sweisstroom. ✓
         • Gebruik korrekte elektrodehoek. ✓
         • Gebruik korrekte swaaitegniek. ✓
         • Maak die basis-/moedermetaal skoon. ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)           (3)

8.2      Visuele inspeksie van sweislasse:
         • Krake ✓
         • Gebrek aan smelting ✓
         • Oormatige spatsels ✓
         • Insnyding ✓
         • Kraters ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)           (2)

8.3      Smelting:
         Die behoorlike hegting van die sweismetaal ✓ met die basismetaal. ✓                  (2)

8.4      Insnyding:
         • Verstel die sweisparameters. ✓
         • Beheer die hitte verstelling. ✓
         • Verseker behoorlike elektrodehoek. ✓                                               (3)

8.5      Doel van inkeepbreek-toets:
         • Om die rekbaarheid te assesseer. ✓
         • Om penetrasie te kontroleer. ✓
         • Om smelting te kontroleer. ✓
         • Om porositeit te kontroleer. ✓
         • Om te kontroleer of daar insnyding is. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)           (2)

8.6      Wydte en hoogte van sweiskraal:
         Om strukturele integriteit ✓ en behoorlike sterkte ✓ verspreiding, al langs
         die las ✓ te verskaf.                                                                (3)

8.7      Inspeksie van sweislasse:
         • Skoon kraal. ✓
         • Konstante wydte en hoogte. ✓
         • Smelting en penetrasie. ✓
         • Afwesigheid van krake. ✓
         • Insnyding ✓
         • Kraters ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

8.8      Kleurstofpenetrasie-toets op 'n sweislas:
          • Maak die oppervlak skoon wat getoets moet word. ✓
          • Spuit die kleurstofpenetrasie op die oppervlak en laat die kleurstof toe
             om te penetreer. ✓
          • Verwyder oormatige kleurstof met 'n skoonmaakmiddel. ✓
          • Spuit die ontwikkelaar op die oppervlak om die kleur uit te bring. ✓
          • Observeer die oppervlakte vir enige defekte. ✓                                      (5)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                           DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: HEGTING METODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1      Spanning verligting:
         • Om naspanning in gesweiste strukture te verminder/elimineer. ✓
         • Om dimensionele stabiliteit te bevorder. ✓
         • Om weerstand teen vervorming te verbeter. ✓                                                (3)

9.2      Faktore wat tot vervorming en naspanning bydra:
         • Materiaaleienskappe. ✓
         • Lasontwerp. ✓
         • Sweisproses. ✓
         • Parameters. ✓
         • Tempo van afkoeling. ✓
                                                                                (Enige 3 x 1)          (3)

9.3      Meganiese eienskappe:
         • Hardheid ✓
         • Sterkte ✓
         • Rekbaarheid ✓
         • Smeebaarheid ✓
         • Elastisiteit ✓
                                                                                (Enige 4 x 1)          (4)

9.4      Faktore wat korrelgrootte beïnvloed:
         • Die      hoeveelheid   temperatuur          en      die   tydsduur      van     die
            uitgloeiingsproses. ✓
         • Die samestelling van die staal. ✓
         • Die smeltpunt. ✓                                                                            (3)

9.5      Oorsake van inkrimping:
         Die afkoeling van die sweismetaal wat lei na kontraksie. ✓                                    (1)

9.6      Sweismetodes:
         • Hegsweis. ✓
         • Onderbroke sweiswerk. ✓
         • Terugstap-sweiswerk. ✓
         • Moenie oorsweis nie. ✓
         • Plaas sweislasse naby neutrale as. ✓
         • Gebruik so min lopies as moontlik. ✓
         • Voorsien die krimpingskragte. ✓
         • Gebruik rugsteune. ✓
         • Gebruik klampe, setmate en hegstukke. ✓
                                                                                (Enige 4 x 1)           (4)
                                                                                                      [18]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1     Onklaarraking in masjiene:
         • Gebrek aan smering of verkeerde smering. ✓
         • Oorbelading. ✓
         • Wrywing. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)          (2)

10.2     Kragaangedrewe guillotine:
         • Die masjien moet vir korrekte werking getoets word. ✓
         • Kyk of alle skerms in plek is en diensbaar wees. ✓
         • Kyk of bedryfsinstruksies vertoon is. ✓
         • Maak seker dat alle bykomende toerusting is naby geleë. ✓
         • Kyk of geskikte PBT ('PPE') naby gehou is. ✓
         • Kyk of huishoudelike toerusting redelik beskikbaar is. ✓
         • Die guillotine moet behoorlik aan die vloer vas wees. ✓
         • Maak boute of moere vas. ✓
         • Die masjien moet voldoende smering kry. ✓
         • Maak masien skoon. ✓
                                                                    (Enige 4 x 1)          (4)

10.3     Onklaarraking van rollers:
         • Geslete of beskadigde laers. ✓
         • Waninstelling/belyning. ✓
         • Besmetting. ✓
         • Oormatige lading. ✓
         • Onvoldoende smering. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                           [8]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17              DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)

11.1     Vierkantig ✓ na rond. ✓                                                     (2)

11.2     Keël:

         11.2.1 Tipe keël:
                • Kegelstomp ✓
                • Afgeknotte keël ✓
                                                               (Enige 1 x 1)         (1)

         11.2.2 Keëlstomp:
                A – Vertikale hoogte ✓
                B – Boonste radius/Klein radius ✓
                C – Skuinshoogte ✓
                D – Basis radius/Groot radius ✓                                      (4)

11.3     Geutbak:

         11.3.1 A-1                    
                     A − 1 = 480 + 700 + 700 2
                                 2    2

                          = 230400 + 490000 + 490000
                          = 1210400 
                          = 1100,18 mm                                              (5)

         11.3.2 C-3                    
                     C − 3 = 250 + 120 + 700 2
                                2     2

                          = 62500 + 14400 + 490000
                          = 566900 
                          = 752,93 mm                                               (5)

         11.3.3 X1-X2                  
                     X1 − X 2 = 480 2 + 700 2
                             = 230400 + 490000
                             = 720400 
                             = 848,76 mm                                             (4)
                                                                                    [21]

                                                                 TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
