# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/53fb5a79-1d72-4d2a-9674-0a2a47bb0a2a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/53fb5a79-1d72-4d2a-9674-0a2a47bb0a2a)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

                                   NOVEMBER 2025

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 23 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           2                            DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

Instruksies aan nasiener: Meganiese Tegnologie – Motorkunde

1.       Algemene nasieninstruksies:

         1.1         Tydens die nasien van meervoudigekeuse-vrae kan slegs EEN
                     moontlike antwoord aanvaar word. Indien die kandidaat twee of
                     meer antwoorde aangedui het, sal SLEGS die eerste antwoord
                     erken en volgens die nasienriglyne nagesien word.

         1.2         Waar die aantal antwoorde van die kandidaat die vereiste getal
                     in die vraag oorskry, sal slegs die eerste vereiste aantal
                     antwoorde aanvaar word. Bv. as die vraag sê: 'Noem DRIE ...'
                     en die kandidaat het vier verskillende antwoorde gegee, SLEGS
                     die eerste drie sal aanvaar en erken word en die res van die
                     antwoorde sal verkeerd gemerk word.

         1.3         Wanneer die vraag noem dat daar van die kandidaat vereis
                     word om (a) stap vir stap te beskryf en (b) te verduidelik:

                     (a) Indien daar van 'n kandidaat vereis word om stap vir stap te
                         beskryf, bv. 'n proses in 4 stappe, sal slegs die eerste 4
                         antwoorde oorweeg word.
                     (b) Maar, byvoorbeeld, as daar van die kandidaat verlang word
                         om 'n proses te verduidelik, dan moet ons dit in ag neem
                         dat die kandidaat 'n lang beskrywing kan skryf, nie
                         noodwendig goed georganiseerd nie. In hierdie geval moet
                         die nasiener die hele stelling oordeel om te bepaal of die
                         kandidaat die verlangde uitkoms bevredigend verduidelik
                         het en punte op meriete toeken.

         1.4         As vraagnommering van subvrae nie korrek is volgens die
                     volgorde van vraestel nie, kan die antwoorde aanvaar word as 'n
                     volgordepatroon geïdentifiseer kan word.

         1.5         Aandag moet gegee word aan puntetoekenning by vrae waar
                     twee (2) punte aan een antwoord toegeken word, bv.
                     (Enige 1 x 2).

         1.6         EEN regmerkie moet vir elke punt toegeken word en geen
                     globale nasien word toegelaat nie.

         1.7         Onbeantwoorde en verkeerde antwoorde moet met 'n kruisie (X)
                     aangedui word.

         1.8         Alle leë bladsye in die ANTWOORDEBOEK moet deurgehaal
                     word om aan te dui dat die nasiener die bladsye gesien het.

         1.9         Gee aandag aan vrae waar die kandidaat nie die antwoord
                     voltooi het nie, maar die antwoord op daaropvolgende/verdere
                     bladsye in die antwoordeboek beantwoord het. Gaan voort om
                     hierdie antwoorde na te sien en ken punte toe, waar van
                     toepassing. Indien 'n vraag twee keer beantwoord is, sien die
                     eerste antwoord na.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Motorkunde              3                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

         1.10        Met die nasien van berekeninge, moet aandag gegee word aan
                     die posisie van die regmerkie(s).

         1.11        Indien 'n kandidaat 'n stap oorgeslaan het waar 'n regmerkie in
                     die nasienriglyn toegeken word, maar die finale antwoord korrek
                     is, moet die totale getal regmerkies deur die nasiener aangedui
                     word om te toon dat volpunte vir korrekte antwoorde toegeken
                     word sodat eksamenassistente dan die punte wat toegeken is,
                     kan verifieer.

         1.12        As die eenheid wat benodig word vir berekeninge in die vraag
                     gespesifiseer word, kan die finale antwoord as korrek beskou
                     word sonder om die eenheid eksplisiet aan te dui, mits die
                     numeriese waarde ooreenstem met die eenheid wat in die vraag
                     gespesifiseer of gebruik word.

         1.13        As 'n verkeerde eenheid tydens berekeninge in die kandidaat se
                     antwoord gemeld word, sal die antwoord verkeerd wees, selfs al
                     is die waarde korrek.

         1.14        Tydens nasien van berekeninge, gee aandag verskillende
                     metodes wat kandidate gebruik om die korrekte antwoord te
                     verkry. Antwoorde waar kandidate afgerond het in subvrae en dit
                     die finale antwoord affekteer, moet oorweeg word.

         1.15        Gee aandag aan spesiale nasieninstruksies vir die nasiener wat
                     vir spesifieke vrae voorgeskryf is, soos in die nasienriglyne
                     gemeld.

         1.16        Die nasiener moet 'n rooi streep trek om die einde van elke
                     vraag aan te dui.

         1.17        Punte vir subvrae moet in die buitenste kantlyne van die
                     ANTWOORDEBOEK aangedui word en NIE in die binneste
                     kantlyne NIE.

         1.18        Wanneer subvraagpunte in die buitenste kantlyne toegeken
                     word moet dit in lyn wees met die subvraag en nie omkring NIE.

         1.19        Totale punte van 'n antwoord moet aangedui word op die rooi
                     lyn wat deur die nasiener getrek is en omkring word om punte vir
                     spesifieke vrae aan te dui.

         1.20        Nasiener moet punte na die voorblad oordra en sorg dat dit
                     korrek oorgedra is.

         1.21        Nasieners moet hulle met die vraag en antwoord vereenselwig
                     voordat antwoorde van kandidate geëvalueer word.

         1.22        Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die
                     konteks van die vraag.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Motorkunde              4                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

         1.23        Merk wat die kandidaat geskryf het en moenie aannames maak
                     of die bedoelde antwoorde voorspel nie.

         1.24        Aanvaar verkeerde spelling in antwoorde behalwe waar die
                     spelling die betekenis van die antwoord verander.

         1.25        Potloodwerk word normaalweg as rofwerk beskou en moet nie
                     oorweeg/nagesien word nie.

         1.26        In die reël word punte nie toegeken vir formules wat in die
                     formuleblad gevind word nie. Slegs indien 'n formule korrek
                     gemanipuleer is, kan 'n punt toegeken word. Punte sal ook
                     toegeken word vir korrekte formules deur kandidate gegee as dit
                     nie in die formuleblad is nie. Punte word toegeken vir korrekte
                     vervanging.

         1.27        Verkeerde waardes van vorige berekeninge wat op die regte
                     plek in die formule vervang is, moet punte kry.

         1.28        Merkers moet aandag gee aan berekeninge waar 'n verkeerde
                     antwoord van 'n vorige stap korrek in die volgende berekening
                     vervang is. In sulke gevalle moet hulle "sub" langs die regmerkie
                     op die antwoordblad skryf om aan te dui dat die punt slegs vir
                     korrekte vervanging toegeken is..

         1.29        Indien die formule wat op die formulebladsy verskyn tydens die
                     berekeninge van 'n kandidaat nie korrek aangedui is nie, maar
                     die berekeninge en stappe korrek gedoen is, kan volpunte
                     toegeken word.

         1.30        Indien die formule van die formuleblad tydens 'n kandidaat se
                     berekeninge verkeerd oorgedra is, moet geen punte toegeken
                     word vir die waardes wat in daardie berekening vervang is nie,
                     aangesien dit die oplossing wiskundig verkeerd maak.

2.       Spesifieke nasieninstruksies:

         2.1         In Vraag 7.2.1 moet nasieners aandag gee aan die eenhede wat
                     in die vervanging gebruik kan word, aangesien dit in millimeter,
                     sentimeter of meter kan wees. Die eenhede vir beide
                     vervangings moet egter dieselfde wees om punte toe te ken.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Motorkunde            5            DBE/November 2025
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1       D✓                                                                     (1)

1.2       D✓                                                                     (1)

1.3       A✓                                                                     (1)

1.4       C✓                                                                     (1)

1.5       A✓                                                                     (1)

1.6       B✓                                                                     (1)
                                                                                 [6]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             6                          DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1      Ondersoekprosedures:
         • Asemhalingsonreëlmatighede. ✓
         • Abnormale posisie van die ledemate wat op breuke kan aandui. ✓
         • Enige sigbare tekens van bloeding. ✓
         • Vlak van bewussyn. ✓
                                                                  (Enige 2 x 1)             (2)

2.2      Boogsweiswerkveiligheid:
         • Die operateur moet voldoende opgelei wees. ✓
         • Die werksplek moet effektief afgeskort wees. ✓
         • Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. ✓
         • Verseker dat alle toerusting in veilige werkende kondisie is. ✓
         • Handhaaf behoorlike huishouding om brandgevare en elektriese skokke
           te vermy . ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)        (2)

2.3      Draagbare hoekslyper (PBT ‘PPE’ uitgesluit):
         • Veiligheidskerm moet in plek wees. ✓
         • Beskermende skutte/skerms moet in plek wees rondom die area waar
            die slypwerk plaasvind. ✓
         • Gebruik die regte skyf. ✓
         • Maak seker dat daar nie krake op die skyf is nie. ✓
         • Maak seker dat die sluitbare skakelaar in die af-posisie is. ✓
         • Gaan elektriese kabels na vir enige defekte. ✓
         • Maak seker die omliggende area is droog. ✓
         • Maak seker dat die slypmasjien in 'n goeie en veilige werkende
            toestand is. ✓
         • Maak seker dat die skyf stewig vas is. ✓
         • Klem die werkstuk stewig vas. ✓
                                                                        (Enige 2 x 1)       (2)

2.4     Hantering van gassilinders:
        • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. ✓
        • Silinders moet nie in direkte sonlig gestoor word nie. ✓
        • Kettingsilinders in regop posisie vas. ✓
        • Klepskerms moet op silinders wees. ✓
        • Moenie op silinders slaan of werk nie. ✓
        • Moenie toelaat dat silinders val nie. ✓
        • Moenie toelaat dat olie of ghries in kontak kom met suurstofpasstukke
           nie. ✓
        • Moenie met die struktuur (geen modifikasie) van die gassilinders
           inmeng nie. ✓
        • Stoor vol en leë silinders apart. ✓
        • Stoor asetileen- en suurstofsilinders apart. ✓
        • Hou silinders weg van vlambare stowwe. ✓
        • Moenie silinders sleep/rol nie. ✓
        • Silinders se kleppe moet behoorlik toegemaak wees. ✓
                                                                   (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Motorkunde            7                        DBE/November 2025
                                   NSS – Nasienriglyne

2.5      Nadeel van produkuitleg:
         • Gebrek aan buigsaamheid. ✓
         • Optimale gebruik van toerusting is nie moontlik nie. ✓
                                                                     (Enige 1 x 1)       (1)

2.6      Werknemerverantwoordelikhede:
         • Sorg dra vir die gesondheid en veiligheid van homself en ander. ✓
         • Om met werkgewer saam te werk om enige pligte en
           verantwoordelikhede na te kom. ✓
         • Om enige wettige opdrag aan hom/haar rakende die gesondheids- en
           veiligheidsreëls te gehoorsaam. ✓
         • Rapporteer enige onveilige kondisies. ✓
         • Rapporteer enige ongesonde kondisies. ✓
         • Rapporteer enige insident dadelik. ✓
         • Rapporteer indien moontlik, enige besering dadelik. ✓
                                                                     (Enige 1 x 1)       (1)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                8                     DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1      Buigtoets:

         3.1.1       Buig maklik ✓                                                      (1)

         3.1.2       • Moeilik om te buig ✓
                     • Dit sal maklik afbreek/breek ✓
                     • Geneig om maklik ‘n kraak/breukvorming te toon ✓
                                                                     (Enige 1 x 1)      (1)

3.2      Hittebehandeling:

         Om die eienskappe ✓ van metale te verander.                                    (1)

3.3      Blusmediums:

         •   Water ✓
         •   Pekelwater (sout en water) ✓
         •   Olie ✓
         •   Gesmelte metaalsoute ✓
         •   Stikstof ✓
         •   Lug ✓
         •   Sand ✓
         •   Gesmelte lood ✓
         •   As ✓
                                                                     (Enige 3 x 1)      (3)

3.4      Klanktoets:

         •   Tik met 'n hamer ✓
         •   Laat op die vloer val ✓                                                    (2)

3.5      Doel van dopverharding:
         Om 'n harde dop ✓ oor 'n taai kern ✓ te vorm.                                  (2)

3.6      Dopverharding metodes:
         • Karburering ✓
         • Nitridering ✓
         • Sianidisering ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

3.7      Normalisering:

         Dit is om interne spanning ✓ wat deur masjinering/smeewerk/sweiswerk ✓
         veroorsaak is, te verlig.                                                      (2)
                                                                                        [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Motorkunde            9            DBE/November 2025
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1      B✓                                                                (1)

4.2      B✓                                                                (1)

4.3      C✓                                                                (1)

4.4      B✓                                                                (1)

4.5      A✓                                                                (1)

4.6      D✓                                                                (1)

4.7      D✓                                                                (1)

4.8      C✓                                                                (1)

4.9      B✓                                                                (1)

4.10     D✓                                                                (1)

4.11     C✓                                                                (1)

4.12     B✓                                                                (1)

4.13     A✓                                                                (1)

4.14     B✓                                                                (1)
                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Motorkunde            10                        DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1      Kompressietoetser:
         A. Buigsame slang/pyp ✓
         B. Meter ✓
         C. Loslaat-/Terugstelknoppie/-knop ✓
         D. Passtuk ✓                                                                    (4)

5.2      Voorsorgmaatreël vir kompressietoets:

         5.2.1       Werkstemperatuur:
                     • Sodat die suier en kompressieringe kan uitsit ✓ en akkurate
                       lesing te verseker. ✓
                     • Sodat die ringe 'n goeie seël kan vorm ✓ en akkurate lesing
                       te verseker. ✓
                                                                      (Enige 1 x 2)      (2)

         5.2.2       Maak om vonkproppe skoon:
                     Om te voorkom dat vuilheid deur die vonkpropgat ✓ binne-in die
                     silinder val. ✓                                                     (2)

5.3      Funksie van silinderlekkasietoets:
          • Om die ligging van gaslekkasies na te gaan ✓ aan die einde van die
            kompressieslag/aan die begin van die kragslag/by BDP met beide
            kleppe toe. ✓
          • Om die persentasie drukverlies ✓ vanuit die ontbrandingskamer te
            bepaal. ✓
                                                                  (Enige 1 x 2)          (2)

5.4      Uitlaatgasanaliseerder:
          • Skakel die gasanaliseerder aan/konnekteer die analiseerder aan die
            battery. ✓
          • Zero die meter op die gasanaliseerder. ✓
          • Plaas sondeerder in die uitlaatpyp. ✓
          • Konnekteer die pyp/slang aan die sondeerder en gasanaliseerder. ✓            (4)

5.5      Aanboord diagnostiese skandeerder (ABD):
          • Verkry foutkodes ✓
          • Skandeer stelsel vir foute ✓
          • Vee foutkodes uit ✓
          • Programmeer/verstel die EBE ✓
          • Verkry voertuig informasie/Onmiddellike data ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             11                             DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

5.6      Voorafkontroles op band:
          • Gaan band na vir oneweredige slytasie. ✓
          • Gaan band na vir skade. ✓
          • Gaan bandslytasieloopvlak na by die bandslytasie-aanwysers (BSA). ✓
          • Verwyder vreemde voorwerpe van band af. ✓
          • Gaan banddruk na. ✓
          • Datum van vervaardiging/vervaldatum van band. ✓
                                                                   (Enige 3 x 1)              (3)

5.7      Optiese sporingsmeter:

         5.7.1       Lees van sporingshoek:
                     Sporingsmeter ✓                                                          (1)

         5.7.2       Kontakstawe se plasing:
                      • Plaas dit op die binnekraal van die wielvelling ✓
                      • Plaas dit regoor die middelpunt van die wiel ✓                        (2)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             12                           DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1      Krukas:

         6.1.1       Benoem:
                     A. Krukasneus ✓
                     B. Grootkop-astap/Krukpennaaf ✓
                     C. Krukasweb/teengewig ✓                                               (3)

         6.1.2       Hoof funksie:
                     Dit sit lineêre/heen-en-weer beweging ✓ van die suier om na
                     roterende beweging. ✓                                                  (2)

6.2      Trillingdemper:

         6.2.1       Benoem:
                     A. Krukas ✓
                     B. Flens ✓
                     C. Sekondêre vliegwiel ✓
                     D. Wrywingsveer ✓                                                      (4)

         6.2.2       Wrywingsvlak-trillingdemper ✓                                          (1)

6.3      Krukastrilling:
          • Die veranderende hoeveelheid van wringkrag wat op kragslae gelewer
            word. ✓
          • Die wisselende opwen en verlossing van die krukas soos dit roteer. ✓
          • Die krukas het ook sy eie natuurlike frekwensie van trilling. ✓
          • Die saamval van verskillende dinamiese wanbalans kan oormatige
            trillings genoem resonansie, produseer. ✓
          • Wringingseffek van die kragslae op die krukas. ✓
          • Die krukas is nie staties gebalanseerd nie. ✓
          • Die vliegwiel is nie staties gebalanseerd nie. ✓
          • Die krukas is nie dinamies gebalanseerd nie. ✓
          • Die vliegwiel is nie dinamies gebalanseerd nie. ✓
          • Die wederkerende massa is nie gebalanseerd nie. ✓
          • Foutiewe trillingdemper. ✓
          • Enjinketsing/Verkeerde lug/brandstofverhouding/Verkeerde klepreëling/
            Foutiewe ontstekingstelsel. ✓
          • Onderdele verkeerd aan die krukas vasgemaak. ✓
          • Oormatige slytasie van onderdele wat aan die krukas vasgemaak is. ✓
                                                                          (Enige 2 x 1)     (2)

6.4      Ontstekingorde:
         • 1; 3; 4; 2 ✓
         • 1; 2; 4; 3 ✓                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Motorkunde              13                      DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

6.5      Silinderuitleg:

         6.5.1       Gelid/reguit/inlyn ✓                                                (1)

         6.5.2       • Boxer ✓
                     • Horisontaal teenoorstaande ✓
                     • Platenjin ✓
                     • V-enjin ✓
                     • W-enjin ✓
                                                                      (Enige 1 x 1)      (1)

6.6      Kragslae:

         6.6.1       2✓                                                                  (1)

         6.6.2       3✓                                                                  (1)

6.7      Turboaanjaer:

         6.7.1       Benoem:
                     A. Enjin/silinder ✓
                     B. Tussenverkoeler ✓
                     C. Saamgeperste lugvloei ✓
                     D. Uitlaatgasvloei ✓                                                (4)

         6.7.2       Voordele van turboaangejaagde vs. onaangejaagde enjin:
                      • Verbeter brandstofverbruik. ✓
                      • Verhoog wringkraguitset. ✓
                      • Verhoog drywinguitset. ✓
                      • Die hoogte bo seespieël agterstand word uitgeskakel. ✓
                      • Verhoogde volumetriese doeltreffendheid. ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)      (3)

6.8      Benoem wiek-tipe superaanjaer:
         A. Rotor ✓
         B. Wiek ✓
         C. Uitlaat ✓                                                                    (3)
                                                                                         [28]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                   14                   DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1      Verduideliking van terme:

         7.1.1       Aangeduide drywing:
                      • Word bereken deur die volume ✓ en die aangeduide
                        gemiddelde effektiewe druk te gebruik. ✓
                      • Aangeduide drywing is die teoretiese drywing ✓ wat in die
                        silinder geproduseer word. ✓
                      • Aangeduide drywing word sonder oorweging van enige
                        meganiese ✓ of ander verliese in die enjin bereken. ✓
                                                                        (Enige 1 x 2)      (2)

         7.1.2       Kompressieverhouding:
                     Dit is die verhouding tussen die totale volume ✓ en die vry
                     volume. ✓                                                             (2)

7.2      Berekeninge:

         7.2.1       Slagvolume:

                                            D2
                     Slagvolume =                  L
                                             4
                                                      ✓
                                            7,0 2
                                      =                8,0 ✓
                                              4
                                      = 307,88 cm 3 ✓                                      (3)

         7.2.2       Oorspronklike vry volume:

                              SV
                     VV =
                             KV − 1
                             307,88 ✓
                         =
                              9 −1 ✓
                         = 38,49 cm 3 ✓                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                 15               DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

         7.2.3       Nuwe slagvolume:

                                     SV
                            VV =
                                    KV − 1
                            SV = VV ( KV − 1) ✓

                                   = 38,49 (10 − 1) ✓

                                   = 346,41 cm 3 ✓                                  (3)

         7.2.4       Nuwe diameter:

                                                D2
                     Slagvolume (SV) =               L
                                                4
                                              4  SV
                                       D2 =          ✓
                                                L
                                              4  346,41
                                      D2 =               ✓
                                                  8
                                        D=     55,13 ✓
                                          = 7,425 cm
                                          = 74,25 mm ✓                              (4)

7.3      Berekeninge:

         7.3.1       Wringkrag:

                     Wringkrag = Krag  radius
                                                       840 ✓
                                    = (75  10) ✓ 
                                                      1000
                                    = 630 Nm ✓

                                     OF

                     Wringkrag = Krag  radius
                                                          840
                                   = (75  9,81) ✓           ✓
                                                         1000
                                   = 618,03 Nm ✓                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                   16                       DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

         7.3.2       Aangeduide drywing:

                     P = 1800 10 3 Pa

                           150
                     L=
                          1000
                       = 0,15 m ✓

                                D2
                     Area =
                                 4

                                 0,11 2 ✓
                           =
                                     4

                           = 0,00950 m 2 ✓                   OF   = 9,50 10 −3 m2 ✓

                          1200
                     N=          ✓
                          60  2

                       = 10 kragslae per sekonde ✓

                     AD = PLANn

                          = (1800  10 3 )  0,15  0,00950  10  4 ✓

                          = 102600 W

                          = 102,60 kW ✓                                                       (7)

         7.3.3       Remdrywing:

                     RD = 2 NT

                                         1200
                          = 2              ✓  630 ✓
                                          60
                          = 79,17 kW ✓

                                     OF

                     RD = 2 NT

                                         1200
                          = 2              ✓  618,03 ✓
                                          60
                          = 77,66 kW ✓                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Motorkunde                17            DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

         7.3.4       Meganiese doeltreffendheid:
                          RD
                     MD =      100
                          AD
                              79,17
                         =          ✓  100
                             102,60
                         = 77,16 % ✓

                             OF

                             RD
                     MD =        100
                             AD
                              77,66
                         =          ✓  100
                             102,60
                         = 75,69 % ✓                                            (2)
                                                                                [32]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Motorkunde              18                          DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1      UItlaatgasse:
         • Koolstofmonoksied (CO) ✓
         • Koolstofdioksied (CO2) ✓
         • Suurstof (O2) ✓
         • Stikstofoksied (NOx) ✓
         • Swaeldioksied (SO2) ✓
                                                                          (Enige 3 x 1)      (3)

8.2      Silinderlekkasietoets:

         8.2.1       Lekkende inlaatklep. ✓                                                  (1)

         8.2.2       • Vervang inlaatklep. ✓
                     • Herseël inlaatklep en voer klepinbedding uit. ✓
                     • Vervang klepbedding. ✓
                                                                          (Enige 1 x 1)      (1)

         8.2.3       Sisgeluid by die uitlaatpyp. ✓                                          (1)

         8.2.4       • Vervang uitlaatklep. ✓
                     • Herseël uitlaatklep en voer klepinbedding uit. ✓
                     • Vervang klepbedding. ✓
                                                                          (Enige 1 x 1)      (1)

         8.2.5       • Borrels in die verkoeler. ✓
                     • Sisgeluid vanaf aangrensende silinder/vonkpropgat. ✓
                                                                      (Enige 1 x 1)          (1)

8.3      Kompressietoets:

         8.3.1       Lae kompressielesing:
                     • Geslete ringe ✓
                     • Geslete/gebreekte suier ✓
                     • Geslete boor ✓
                     • Lekkende inlaatklep ✓
                     • Lekkende uitlaatklep ✓
                     • Geblaasde koppakstuk ✓
                     • Gekraakte silinderkop ✓
                     • Gekraakte/beskadigde enjinsilinder ✓
                                                                          (Enige 3 x 1)      (3)

         8.3.2       Nat kompressietoets:
                     • Spuit olie op die suier. ✓
                     • Voer kompressietoets weer uit. ✓
                     • Vergelyk lesings. ✓                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Motorkunde            19                        DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

8.4      Oliedrukspesifikasies:
         Oliedruk wanneer die enjin …
         • luier. ✓
         • koud is. ✓
         • warm is. ✓
         • teen hoë revolusies is. ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)      (3)

8.5      Brandstofdruktoets:

         8.5.1       Lae lesing vanaf die pomp:
                     • Vervang foutiewe brandstofpomp. ✓
                     • Vervang gekraakte brandstoflyn. ✓
                     • Maak verstopte pompsif skoon. ✓
                     • Herstel lae spanning wat na die brandstofpomp gevoer
                        word. ✓
                     • Maak leë brandstoftenk vol. ✓
                     • Vervang foutiewe brandstofpomprelê. ✓
                     • Ontblok brandstoflyn. ✓
                                                                 (Enige 1 x 1)           (1)

         8.5.2       Hoë druk in gemeenskaplike leiding:
                     • Herstel/vervang foutiewe brandstofdrukreëlaar. ✓
                     • Ontblok die brandstofterugkeerlyn. ✓
                                                                      (Enige 1 x 1)      (1)

8.6      Ligging van verkoelingmiddellekke:
         • Waterpype/-slange ✓
         • Waterpomp ✓
         • Uitdyproppe ✓
         • Binne verwarmerverkoeler ✓
         • Verwarmerkraan ✓
         • Silinderkoppakstuk ✓
         • Gekraakte enjinsilinder ✓
         • Gekraakte silinderkop ✓
         • Gekraakte uitsittenk ✓
         • Temperatuursensoreenheid ✓
         • Enjinverkoeler ✓
         • Verkoelerdop ✓
                                                                      (Enige 4 x 1)       (4)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             20                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1      Koppelomsitter:

         9.1.1       Benoem:
                     A Sluitkoppelaar ✓
                     B Turbine ✓
                     C Stator ✓
                     D Hulsel/stuwer/pomp ✓                                                (4)

         9.1.2       Funksies van die koppelomsitter:
                     • Vermenigvuldig outomaties enjinwringkrag volgens pad- en
                       enjinspoed. ✓
                     • Verplaas drywing vanaf enjin na transmissie. ✓
                     • Dien as 'n vliegwiel om die enjin aan die draai te hou
                       gedurende luiering. ✓
                     • Glip gedurende aanvanklike versnelling om stol te verhoed. ✓
                     • Glip gedurende stilstaan om stolling te verhoed. ✓
                     • Demp wringende trillings van die enjin. ✓
                     • Wieltol is grootliks verminder. ✓
                     • Dryf transmissie-oliepomp aan. ✓
                     • Dra by tot gladder ratwisseling. ✓
                                                                        (Enige 3 x 1)      (3)

9.2      Enkel episikliese ratstelsel:

         9.2.1       Byskrifte:
                     A. Planeetdraer ✓
                     B. Kransrat/Annulus ✓
                     C. Sonrat ✓
                     D. Planeetrat ✓                                                       (4)

         9.2.2       Verkry trurat:
                     • Sonrat is die drywer. ✓
                     • Planeetdraer is gesluit. ✓
                     • Die annulus roteer in trurigting/gedrewe. ✓
                                  OF
                     • Annulus is die drywer. ✓
                     • Planeetdraer is gesluit. ✓
                     • Die sonrat roteer in trurigting/gedrewe. ✓                          (3)

9.3      Metodes om outomatiese transmissievloeistof te verkoel:
         • Die outomatiese transmissievloeistof word gesirkuleer deur 'n
           olieverkoeler by die verkoeler. ✓
         • Die lugvloei oor die transmissieopvangbak laat verkoeling van die olie
           toe. ✓                                                                          (2)

9.4      Rathefboomposisies:
         • P✓
         • N✓                                                                              (2)
                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 21

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             21                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
          ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1     Voorafkontroles op vering:
         • Korrigeer voorafbelasting op die wiel-/naaflaers. ✓
         • Slytasie op krinkspille. ✓
         • Veringkoeëlgewrigte vir slytasie, sluiting en oplig. ✓
         • Veringbusse vir oormatige vry beweging/skade. ✓
         • Stuurkas/-tandstang vir speling en of dit vas is teen die onderstel. ✓
         • Spoorstangkoppe. ✓
         • Deurgesakte vere, wat ryhoogte insluit. ✓
         • Ondoeltreffende skokbrekers. ✓
         • Veer-U-boute. ✓
         • Onderstel vir moontlike krake en los dwarsbalke. ✓
         • Beskadigde stutte/sale. ✓
         • Verslete beheerarm. ✓
         • Verslete spoorstang. ✓
         • Rygewig. ✓
                                                                         (Enige 3 x 1)      (3)

10.2     Uitsporing:

                                   Uitsporing ✓

                                       Voor-
                                       kant ✓
                                                           Wiel ✓

                                                                         Skets ✓
                                                                                            (4)

10.3     Doel van wielsporingshoeke:

         10.3.1      Negatiewe wielvlug:
                     • Verbeter padhouvermoë ✓ tydens draaie. ✓
                     • Verbeter voertuigstabiliteit ✓ tydens draaie. ✓
                     • Verbeter traksie ✓ tydens draaie. ✓
                                                                         (Enige 1 x 2)      (2)

         10.3.2      Uitsporing om draaie:
                     • Gee die wiele 'n ware rolbeweging ✓ gedurende draai vat. ✓
                     • Om te verhoed dat die bande skuur ✓ gedurende draai vat. ✓
                                                                    (Enige 1 x 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 22

Meganiese Tegnologie: Motorkunde             22                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

10.4     Statiese balansering van 'n wiel:
         • Plaas wiel op 'n spilas. ✓
         • Draai die wiel. ✓
         • Merk die posisie waar die wiel tot rus kom. ✓
         • Draai die wiel weer. ✓
         • Indien die wiel by dieselfde posisie stop, plaas gewig dan oorkant die
            merk/Indien die wiel nie op dieselfde posisie stop nie, is die wiel
            gebalanseerd. ✓                                                               (5)

10.5     Stelsels deur EBE beheer:

         10.5.1      Luginduksie:
                     • Die luginduksiestelsel meet ✓ en beheer die lug ✓ wat vir
                       ontbranding nodig is.
                     • Lei die skoon ✓ lug na die silinders toe. ✓
                                                                    (Enige 1 x 2)         (2)

         10.5.2      Ontsteking:
                     Die ontstekingstelsel is daar om die lug-/brandstofmengsel ✓ in
                     die ontbrandingskamer teen die regte tyd te ontsteek. ✓              (2)

10.6     Katalisator:
         • Palladium ✓
         • Platinum ✓
         • Rodium ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

10.7     IGBL:

         10.7.1      Hoëdrukpomp:
                     Genereer hoë brandstofdruk ✓ in die gemeenskaplike leiding. ✓        (2)

         10.7.2      Elektroniese beheereenheid (EBE):
                     • Ontvang seine/informasie vanaf sensors. ✓
                     • Evalueer/prosesseer seine/informasie. ✓
                     • Beheer die drywers. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

         10.7.3      Versnellerpedaalsensor:
                     Meet die pedaalposisie ✓ en herlei die sein na die EBE. ✓            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 23

Meganiese Tegnologie: Motorkunde           23                               DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

10.8     Alternator:

         10.8.1      Diodes:

                                            ✓     Twee punte vir korrekte
                                            ✓     volledige simbool.
                                                                                            (2)

         10.8.2      Funksie van die diode:
                     • Dit laat toe dat stroom slegs in een rigting ✓ vloei. ✓
                     • Voorkom dat die stroom sy rigting van vloei ✓ verander. ✓
                                                                           (Enige 1 x 2)    (2)
                                                                                            [32]

                                                                              TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Welding Metalwork) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-metalwork-memo-eng/1c2f46e0-7366-454c-93bb-25a7a72400b1) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2019 (Welding) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-welding-memo-eng/5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f) — Mechanical Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
