# Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/dea97a2f-a7e6-45cb-b2f8-ccc5f5fbe464
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/dea97a2f-a7e6-45cb-b2f8-ccc5f5fbe464)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

           MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK

                                 NOVEMBER 2025

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk      2                        DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 Instruksies aan nasiener: Meganiese Tegnologie – Sweis- en Metaalwerk

 1.       Algemene nasieninstruksies:

          1.1         Tydens die nasien van meervoudigekeuse-vrae kan slegs EEN
                      moontlike antwoord aanvaar word. Indien die kandidaat twee of
                      meer antwoorde aangedui het, sal SLEGS die eerste antwoord
                      erken en volgens die nasienriglyne nagesien word.

          1.2         Waar die aantal antwoorde van die kandidaat die vereiste getal in
                      die vraag oorskry, sal slegs die eerste vereiste aantal antwoorde
                      aanvaar word. Bv. as die vraag sê: 'Noem DRIE ...' en die
                      kandidaat het vier verskillende antwoorde gegee, SLEGS die
                      eerste drie sal aanvaar en erken word en die res van die
                      antwoorde sal verkeerd gemerk word.

          1.3         Wanneer die vraag noem dat daar van die kandidaat vereis word
                      om (a) stap vir stap te beskryf en (b) te verduidelik:

                     (a) Indien daar van 'n kandidaat vereis word om stap vir stap te
                         beskryf, bv. 'n proses in 4 stappe, sal slegs die eerste 4
                         antwoorde oorweeg word.
                     (b) Maar, byvoorbeeld, as daar van die kandidaat verlang word
                         om 'n proses te verduidelik, dan moet ons dit in ag neem dat
                         die kandidaat 'n lang beskrywing kan skryf, nie noodwendig
                         goed georganiseerd nie. In hierdie geval moet die nasiener
                         die hele stelling oordeel om te bepaal of die kandidaat die
                         verlangde uitkoms bevredigend verduidelik het en punte op
                         meriete toeken.

          1.4         As vraagnommering van subvrae nie korrek is volgens die
                      volgorde van vraestel nie, kan die antwoorde aanvaar word as 'n
                      volgordepatroon geïdentifiseer kan word.

          1.5         Aandag moet gegee word aan puntetoekenning by vrae waar
                      twee (2) punte aan een antwoord toegeken word, bv.
                      (Enige 1 x 2).

          1.6         EEN regmerkie moet vir elke punt toegeken word en geen globale
                      nasien word toegelaat nie.

          1.7         Onbeantwoorde en verkeerde antwoorde moet met 'n kruisie (X)
                      aangedui word.

          1.8         Alle leë bladsye in die ANTWOORDEBOEK moet deurgehaal
                      word om aan te dui dat die nasiener die bladsye gesien het.

          1.9         Gee aandag aan vrae waar die kandidaat nie die antwoord voltooi
                      het nie, maar die antwoord op daaropvolgende/verdere bladsye
                      in die antwoordeboek beantwoord het. Gaan voort om hierdie
                      antwoorde na te sien en ken punte toe, waar van toepassing.
                      Indien 'n vraag twee keer beantwoord is, sien die eerste antwoord
                      na.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     3                         DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

          1.10        Met die nasien van berekeninge, moet aandag gegee word aan
                      die posisie van die regmerkie(s).

          1.11        Indien 'n kandidaat 'n stap oorgeslaan het waar 'n regmerkie in
                      die nasienriglyn toegeken word, maar die finale antwoord korrek
                      is, moet die totale getal regmerkies deur die nasiener aangedui
                      word om te toon dat volpunte vir korrekte antwoorde toegeken
                      word sodat eksamenassistente dan die punte wat toegeken is,
                      kan verifieer.

          1.12        As die eenheid wat benodig word vir berekeninge in die vraag
                      gespesifiseer word, kan die finale antwoord as korrek beskou
                      word sonder om die eenheid eksplisiet aan te dui, mits die
                      numeriese waarde ooreenstem met die eenheid wat in die vraag
                      gespesifiseer of gebruik word.

          1.13        As 'n verkeerde eenheid tydens berekeninge in die kandidaat se
                      antwoord gemeld word, sal die antwoord verkeerd wees, selfs al
                      is die waarde korrek.

          1.14        Tydens nasien van berekeninge, gee aandag verskillende
                      metodes wat kandidate gebruik om die korrekte antwoord te
                      verkry. Antwoorde waar kandidate afgerond het in subvrae en dit
                      die finale antwoord affekteer, moet oorweeg word.

          1.15        Gee aandag aan spesiale nasieninstruksies vir die nasiener wat
                      vir spesifieke vrae voorgeskryf is, soos in die nasienriglyne
                      gemeld.

          1.16        Die nasiener moet 'n rooi streep trek om die einde van elke vraag
                      aan te dui.

          1.17        Punte vir subvrae moet in die buitenste kantlyne van die
                      ANTWOORDEBOEK aangedui word en NIE in die binneste
                      kantlyne NIE.

          1.18        Wanneer subvraagpunte in die buitenste kantlyne toegeken word
                      moet dit in lyn wees met die subvraag en nie omkring NIE.

          1.19        Totale punte van 'n antwoord moet aangedui word op die rooi lyn
                      wat deur die nasiener getrek is en omkring word om punte vir
                      spesifieke vrae aan te dui.

          1.20        Nasiener moet punte na die voorblad oordra en sorg dat dit korrek
                      oorgedra is.

          1.21        Nasieners moet hulle met die vraag en antwoord vereenselwig
                      voordat antwoorde van kandidate geëvalueer word.

          1.22        Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidate binne die
                      konteks van die vraag.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     4                         DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

          1.23        Merk wat die kandidaat geskryf het en moenie aannames maak
                      of die bedoelde antwoorde voorspel nie.

          1.24        Aanvaar verkeerde spelling in antwoorde behalwe waar die
                      spelling die betekenis van die antwoord verander.

          1.25        Potloodwerk word normaalweg as rofwerk beskou en moet nie
                      oorweeg/nagesien word nie.

          1.26        In die reël word punte nie toegeken vir formules wat in die
                      formuleblad gevind word nie. Slegs indien 'n formule korrek
                      gemanipuleer is, kan 'n punt toegeken word. Punte sal ook
                      toegeken word vir korrekte formules deur kandidate gegee as dit
                      nie in die formuleblad is nie. Punte word toegeken vir korrekte
                      vervanging.

          1.27        Verkeerde waardes van vorige berekeninge wat op die regte plek
                      in die formule vervang is, moet punte kry.

          1.28        Merkers moet aandag gee aan berekeninge waar 'n verkeerde
                      antwoord van 'n vorige stap korrek in die volgende berekening
                      vervang is. In sulke gevalle moet hulle "sub" langs die regmerkie
                      op die antwoordblad skryf om aan te dui dat die punt slegs vir
                      korrekte vervanging toegeken is..

          1.29        Indien die formule wat op die formulebladsy verskyn tydens die
                      berekeninge van 'n kandidaat nie korrek aangedui is nie, maar die
                      berekeninge en stappe korrek gedoen is, kan volpunte toegeken
                      word.

          1.30        Indien die formule van die formuleblad tydens 'n kandidaat se
                      berekeninge verkeerd oorgedra is, moet geen punte toegeken
                      word vir die waardes wat in daardie berekening vervang is nie,
                      aangesien dit die oplossing wiskundig verkeerd maak.

 2.       Spesifieke nasieninstruksies:

          2.1         Nasieners moet antwoorde volgens skaal op 'n transparant vir
                      nasiendoeleindes teken: VRAAG 7.2.4 en 7.3.2.

          2.2         Vraag 7.2.4
                      Hierdie vraag moet gemerk word met behulp van 'n masker of
                      transparant wat die merker volgens skaal teken. Volpunte moet
                      toegeken word wanneer die kandidaat se antwoord ooreenstem
                      met die vereiste pas of vorm.
                      Daarbenewens moet 'n deel van die punte toegeken word
                      wanneer die kandidaat se antwoord gedeeltelik korrek is volgens
                      die vorm van die masker of transparant, soos uiteengesit in die
                      merkriglyne.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     5             DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 1.1       D✓                                                                       (1)

 1.2       D✓                                                                       (1)

 1.3       A✓                                                                       (1)

 1.4       C✓                                                                       (1)

 1.5       A✓                                                                       (1)

 1.6       B✓                                                                       (1)
                                                                                    [6]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     6                        DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1      Ondersoekprosedures:
          • Asemhalingsonreëlmatighede. ✓
          • Abnormale posisie van die ledemate wat op breuke kan aandui. ✓
          • Enige sigbare tekens van bloeding. ✓
          • Vlak van bewussyn. ✓
                                                                   (Enige 2 x 1)                (2)

 2.2      Boogsweiswerkveiligheid:
          • Die operateur moet voldoende opgelei wees. ✓
          • Die werksplek moet effektief afgeskort wees. ✓
          • Die operateur moet beskermde toerusting gebruik. ✓
          • Verseker dat alle toerusting in veilige werkende kondisie is. ✓
          • Handhaaf behoorlike huishouding om brandgevare en elektriese skokke
            te vermy . ✓
                                                                        (Enige 2 x 1)           (2)

 2.3      Draagbare hoekslyper (PBT ‘PPE’ uitgesluit):
          • Veiligheidskerm moet in plek wees. ✓
          • Beskermende skutte/skerms moet in plek wees rondom die area waar
             die slypwerk plaasvind. ✓
          • Gebruik die regte skyf. ✓
          • Maak seker dat daar nie krake op die skyf is nie. ✓
          • Maak seker dat die sluitbare skakelaar in die af-posisie is. ✓
          • Gaan elektriese kabels na vir enige defekte. ✓
          • Maak seker die omliggende area is droog. ✓
          • Maak seker dat die slypmasjien in 'n goeie en veilige werkende toestand
             is. ✓
          • Maak seker dat die skyf stewig vas is. ✓
          • Klem die werkstuk stewig vas. ✓
                                                                         (Enige 2 x 1)          (2)

 2.4     Hantering van gassilinders:
         • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. ✓
         • Silinders moet nie in direkte sonlig gestoor word nie. ✓
         • Kettingsilinders in regop posisie vas. ✓
         • Klepskerms moet op silinders wees. ✓
         • Moenie op silinders slaan of werk nie. ✓
         • Moenie toelaat dat silinders val nie. ✓
         • Moenie toelaat dat olie of ghries in kontak kom met suurstofpasstukke
            nie. ✓
         • Moenie met die struktuur (geen modifikasie) van die gassilinders inmeng
            nie. ✓
         • Stoor vol en leë silinders apart. ✓
         • Stoor asetileen- en suurstofsilinders apart. ✓
         • Hou silinders weg van vlambare stowwe. ✓
         • Moenie silinders sleep/rol nie. ✓
         • Silinders se kleppe moet behoorlik toegemaak wees. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     7                     DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 2.5      Nadeel van produkuitleg:
          • Gebrek aan buigsaamheid. ✓
          • Optimale gebruik van toerusting is nie moontlik nie. ✓
                                                                      (Enige 1 x 1)          (1)

 2.6      Werknemerverantwoordelikhede:
          • Sorg dra vir die gesondheid en veiligheid van homself en ander. ✓
          • Om met werkgewer saam te werk om enige pligte en
            verantwoordelikhede na te kom. ✓
          • Om enige wettige opdrag aan hom/haar rakende die gesondheids- en
            veiligheidsreëls te gehoorsaam. ✓
          • Rapporteer enige onveilige kondisies. ✓
          • Rapporteer enige ongesonde kondisies. ✓
          • Rapporteer enige insident dadelik. ✓
          • Rapporteer indien moontlik, enige besering dadelik. ✓
                                                                      (Enige 1 x 1)          (1)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     8                      DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

 3.1      Buigtoets:

          3.1.1       Buig maklik ✓                                                       (1)

          3.1.2       • Moeilik om te buig ✓
                      • Dit sal maklik afbreek/breek ✓
                      • Geneig om maklik ‘n kraak/breukvorming te toon ✓
                                                                      (Enige 1 x 1)       (1)

 3.2      Hittebehandeling:

          Om die eienskappe ✓ van metale te verander.                                     (1)

 3.3      Blusmediums:

          •   Water ✓
          •   Pekelwater (sout en water) ✓
          •   Olie ✓
          •   Gesmelte metaalsoute ✓
          •   Stikstof ✓
          •   Lug ✓
          •   Sand ✓
          •   Gesmelte lood ✓
          •   As ✓
                                                                      (Enige 3 x 1)       (3)

 3.4      Klanktoets:

          •   Tik met 'n hamer ✓
          •   Laat op die vloer val ✓                                                     (2)

 3.5      Doel van dopverharding:
          Om 'n harde dop ✓ oor 'n taai kern ✓ te vorm.                                   (2)

 3.6      Dopverharding metodes:
          • Karburering ✓
          • Nitridering ✓
          • Sianidisering ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

 3.7      Normalisering:

          Dit is om interne spanning ✓ wat deur masjinering/smeewerk/sweiswerk ✓
          veroorsaak is, te verlig.                                                       (2)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     9             DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1      A✓                                                                     (1)

 4.2      B✓                                                                     (1)

 4.3      C✓                                                                     (1)

 4.4      B✓                                                                     (1)

 4.5      D✓                                                                     (1)

 4.6      B✓                                                                     (1)

 4.7      A✓                                                                     (1)

 4.8      C✓                                                                     (1)

 4.9      D✓                                                                     (1)

 4.10     C✓                                                                     (1)

 4.11     A✓                                                                     (1)

 4.12     B✓                                                                     (1)

 4.13     A✓                                                                     (1)

 4.14     C✓                                                                     (1)
                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     10             DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

 5.1      Geelkoperringberekeninge:

          5.1.1       Gemiddelde Ø = Binne Ø + Plaatdikte
                                       = 950 + 30 ✓
                                       = 980 mm ✓                                 (2)

          5.1.2       Gemiddelde omtrek =   Gemiddelde Ø
                                            =   980 ✓
                                            = 3078,76 ✓
                                            = 3079 mm✓                            (3)

 5.2      Smeltsweislassimbool:

          5. 2.1      V-stuik op die pylkant:

                      Simbool posisie ✓
                                                ✓                                 (2)
                                                ✓
          5.2.2       Geronde V op die ander kant:
                                                          ✓
                                                          ✓
                      Simbool posisie ✓
                                                                                  (2)

 5.3      Templaatmaker-meetgereedskap:

          •   Staalmaatband ✓
          •   Skrynwerkerswinkelhaak ✓
          •   Gradeboog ✓
          •   Noniuspasser ✓
          •   Mikrometer ✓
          •   Staalliniaal ✓
          •   Kombinasiewinkelhaak✓
          •   Passers ✓ (in samewerking met staalliniaal)
          •   Stelwinkelhaak ✓
          •   Laser ✓
          •   Ingenieurswinkelhaak ✓
                                                              (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     11                  DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 5.4      Tipes template:

          •   Webtemplate ✓
          •   Flenstemplate ✓
          •   Strooktemplate ✓                                                         (3)

 5.5      Byskrifte van sweissimbole:

          A. Pyl ✓
          B. Rondomsweis ✓
          C. Ter plaatse sweis ✓
          D. Vierkantige stuiksweis/groefsweis aan beide kante ✓
          E. Stert ✓
          F. Steek van sweislas ✓
          G. Lengte van sweislas ✓
          H. Wortelgaping ✓                                                            (8)
                                                                                        [23]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     12                      DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 6.1.     Onderdele van hoekslyper:
          A. Skyf ✓
          B. Elektriese koord ✓
          C. Handvatsel ✓
          D. Veiligheidskerm ✓                                                             (4)

 6.2      Verskil tussen kragsaag en vertikale bandsaag:

          Kragsaag word gebruik om growwe snitte van groot seksies van metaal te
          sny ✓ en die vertikale bandsaag word gebruik om reguit snitte/kurwes te
          sny. ✓                                                                           (2)

 6.3      Opstelling van boogsweiswerk:

          6.3.1       Onderdele van opstelling van boogsweiswerk :
                      A. Negatiewe kabel/Aardkabel ✓
                      B. Aardklamp ✓
                      C. Elektrode ✓
                      D. Elektrodehouer ✓
                      E. Positiewe kabel/Elektrodekabel ✓                                  (5)

          6.3.2       Funksie van die elektrodehouer:
                      • Om die elektrode te ondersteun/vas te hou. ✓
                      • Waarborg 'n goeie elektriese kontak vir stroomvloei. ✓
                      • Dit waarborg ook voldoende elektriese isolasie vir die
                         sweisoperateur. ✓
                                                                        (Enige 1 x 1)      (1)

 6.4      Werksbeginsel van 'n handguillotine:

          •   Hierdie guillotine word deur 'n voet-/handpedaal/-hefboom bedryf wat 'n
              drukplaat aktiveer. ✓
          •   Die lem sny die materiaal. ✓
          •   Die gesnyde materiaal word aan die agterkant van die masjien
              uitgeskop. ✓                                                                 (3)

 6.5      Gebruike van 'n persmasjien:
          • Installeer onderdele. ✓
          • Verwyder onderdele. ✓
          • Druk/vorm profiele. ✓                                                          (3)
                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     13                     DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1      Spanning en vervorming:

          7.1.1       Spanning:

                                      Krag
                      Spanning =
                                      Area
                                      85  10 3 N ✓
                                    =
                                      0,0962m 2 ✓
                                = 883575,88 Pa ✓                                          (2)
                                               ✓ ✓
          7.1.2       Vervorming:
                                                 ✓
                                    ΔL
                       Vervorming =
                                    oL
                                    0,05
                                  =        ✓
                                    2000 ✓
                                  = 2,5  10 −5✓
                      (Indien enige eenheid✓ aangedui is, dan word GEEN punt vir
                      finale antwoord toegeken ✓ nie)                                     (2)

 7.2      Balke:

          7.2.1       Skakel EVL om na puntlas:

                      EVL = 10 x 3 ✓
                          = 30 N ✓✓
                                 ✓                                                        (2)

          7.2.2       Bereken RL: ✓
                      Neem moment✓ om regse reaksie (RR)
                                      ✓          ✓            ✓
                      RL  10 = (40  2 ) + (30  6,5 ) + (20  8 )
                                      ✓          ✓            ✓
                               = 80 + 195 + 160
                                435✓             ✓            ✓
                               =
                                 10
                           RL = 43,5 N ✓                                                  (4)
                                   ✓
                      Bereken RR:
                      Neem moment om
                                   ✓ linkse reaksie (RL)
                                       ✓          ✓               ✓
                      RR  10 = (20  2 ) + (30  3,5 ) + (40  8 )
                                       ✓          ✓               ✓
                                = 40 + 105 + 320
                                465✓              ✓               ✓
                                =
                                 10
                           RR = 46,5 N ✓                                                  (4)
                                            ✓
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
                                            ✓

### Page 14

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     14                      DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

          7.2.3       Buigmomente by A, B en C:

                      BM A = (43,5  2) - (20  0)
                         = 87 Nm ✓
                     BMB = (43,5  ✓
                                   5) - (20  3) - (30  1,5) ✓
                         = 112, 5 Nm ✓                        ✓
                                   ✓
                     BMC = (43,5  8) -✓(20  6) - (30  4,5) ✓
                                                              ✓
                         = 93 Nm ✓                            ✓                            (5)
                                   ✓ ✓
          7.2.4      Buigmomentdiagram:                       ✓
                                   ✓

                                                     112, 5 Nm ✓
                                                               ✓
                                            ✓        ✓
                                            ✓                         93 Nm ✓
                                                               ✓
                                  ✓                                         ✓
                               87 ✓
                                  Nm        ✓                         ✓
                                                                            ✓
                               ✓ ✓

                        ✓
                     0 Nm
                        ✓                                                       0 Nm

                     ✓ ✓                                                        ✓

                             LET WEL:
                             Herteken die buigmoment-diagram
                             volgens die gegewe skaal vir
                             nasiendoeleindes.
                             1 punt vir 'n geboë lyn tussen A en B.
                                                                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     15                                DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 7.3
          7.3.1       Ruimtediagram:
                                                                                       20 N

                         LET WEL: 1 punt vir
                         teken van tekening en
                         1 punt vir pyle korrek op
                         elke deel aangedui.

                                                                 B
                                                                         ✓
                                                                         ✓
                                             40 N
                                                                     F
                                                                         ✓   ✓
                     Tekening: ✓                                               C
                                                                             ✓
                     ✓               A
                                                             ✓               ✓
                                         ✓
                                              E              ✓
                                         ✓
                                               ✓
                                         ✓     ✓
                                               D             ✓

                         10 N                  ✓                 50 N
                                                                                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     16                                DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

          7.3.2       Vektordiagram:

                                                                 a

                                                    ✓
                                                     ✓
                                            e                    d

                                                         ✓

                                                                             f
                                                                     ✓
                                                             b

                                                                         ✓

                                                                 c
                       LET WEL: Teken
                       volgens skaal op
                       transparant vir
                       nasiendoeleindes
                                                                                                     (5)

          7.3.3       Dele:

                           DELE         GROOTTE                      AARD
                            AE          20 N (19-21) ✓               Stut ✓
                            BF          20 N (19-21) ✓               Bind ✓
                                                                          ✓
                            CF          35 N (34-36) ✓
                                                     ✓               Stut ✓
                            DE          17 N (16-18) ✓
                                                     ✓               Bind ✓
                                                                          ✓
                            EF          40 N (39-41) ✓
                                                     ✓               Stut ✓
                                                                          ✓
                                                     ✓
                                                     ✓                    ✓
                                                                          ✓
                          LET WEL: laat ± 2 mm ✓                          ✓
                          toe vir variasie.          ✓                    ✓                          (10)
                                                                                                     [45]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 17

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     17                    DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 8: HEGTINGMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)

 8.1      Voorkoming van slakinsluiting:
          • Gebruik korrekte elektrode. ✓
          • Verwyder slak van vorige lopie voordat volgende lopie gedoen word. ✓
          • Gebruik voldoende skermgasvloei. ✓
          • Maak seker die oppervlakte is skoon. ✓
          • Korrigeer die booglengte. ✓
          • Verhoog die weefaksie. ✓
          • Korrigeer die sweisspoed. ✓
          • Korrigeer die sweisstroom. ✓
          • Moenie gekontamineerde elektrodes gebruik nie. ✓
                                                                     (Enige 3 x 1)       (3)

 8.2      Sweiskrake:
          • Middellynkrake/langskrake ✓
          • Kraterkrake ✓
          • Dwarskrake/-barste ✓
          • HIS-krake ✓
                                                                     (Enige 3 x 1)       (3)

 8.3      Oorsake van insnyding:
          • Stroom te hoog. ✓
          • Verkeerde elektrodehoek. ✓
          • Booglengte te lank. ✓
          • Sweisspoed te vinnig. ✓
          • Te lae boogspanning. ✓
          • Verkeerde elektrodemanipulasie. ✓
          • Verkeerde elektrode. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)

 8.4      Masjineerbaarheidstoets vir sweislasse:
          • Die vorm en kleur van die snysels. ✓
          • Die vorm en kleur van die vonke. ✓
          • Die gemak van masjinering. ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)

 8.5      Kerfbreektoets op 'n sweislas:
          • Slakinsluiting ✓
          • Porositeit ✓
          • Gebrek aan smelting ✓
          • Geoksideerde/Gebrande metaal ✓
          • Onvolledige penetrasie ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     18                     DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 8.6      Blaasholtes in porositeit:
          • Teenwoordigheid van besmetting/onsuiwerhede op die werksoppervlak. ✓
          • Teenwoordigheid van besmetting/onsuiwerhede op elektrodevloei-
             middel. ✓
          • Sweis in winderige toestande. ✓
          • Gebrek aan skermgas. ✓
                                                                   (Enige 3 x 1)              (3)

 8.7      Nadele van kleurstofpenetrasie-toetsing:
          • Mag probleme onder die oppervlak mis. ✓
          • Kan nie op poreuse materiale werk nie. ✓                                          (2)

 8.8      Prosedure om X-straaltoets uit te voer:
          • Die X-straal- of gammastraalbron word aan die voorkant van die
             voorwerp wat getoets word, geplaas. ✓
          • Die toetspersoon moet agter 'n loodskerm en so ver weg as moontlik van
             skadelike blootstelling staan. ✓
          • Die bron word vir 'n oomblik geaktiveer en die X-strale dring dan die
             toetsstuk binne. ✓
          • Soos hulle die areas van laer digtheid deur beweeg, belig die strale die
             film as ligter op die negatief ✓ wat 'n sweisdefek aandui. ✓
          • Fotografiese films verskaf 'n permanente rekord van die skaduwee wat
             versigtig bestudeer kan word. ✓                                                  (6)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 19

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     19                      DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 9: HEGTINGMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

 9.1      Visuele inspeksie:
          • Vorm van die profiel ✓
          • Eenvormigheid van die oppervlak ✓
          • Oorvleueling ✓
          • Insnyding ✓
          • Penetrasiekraal ✓
          • Wortelgroef ✓
          • Spatsels ✓
          • Oorvulling ✓
          • Krake (Kraterskeure) ✓
          • Slak/slakinsluiting ✓
                                                                       (Enige 4 x 1)       (4)

 9.2      Faktore wat die afkoeltempo na sweiswerk affekteer:
          • Die grootte van die werkstuk. ✓
          • Sweisdikte. ✓
          • Termogeleidingseienskappe van die moedermetaal. ✓
          • Tipe blusmedium. ✓
          • Koolstofinhoud/Tipe materiaal. ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)           (3)

 9.3      Koudbewerking en warm bewerking:
          • Koudbewerking is wanneer vervorming ✓ van staal onder die
            herkristalliseringstemperatuur ✓ plaasvind.
          • Warmbewerking is wanneer vervorming ✓ van staal bo die
            herkristalliseringstemperatuur ✓ plaasvind.                                        (4)

 9.4      Rugsteune:
          Dit verminder vervorming. ✓                                                          (1)

 9.5      Metaal versag:
          Uitgloeiing ✓                                                                        (1)

 9.6      Elastiese vervorming:
          Dit gebeur wanneer die las na sy oorspronklike posisie herstel, eers as die
          spanning verwyder is. ✓                                                              (2)

 9.7      Krimping in sweiswerk:
         • Stolkrimping ✓
         • Dwarskrimping ✓
         • Oorlangse krimping ✓
         • Diktekrimping ✓
         • Termiese krimping ✓
         • Transformasiekrimping ✓
                                                                       (Enige 3 x 1)           (3)
                                                                                               [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 20

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     20                       DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1     Uitsluit van groot masjiene:
         • Om te verseker dat die isolasieskakelaars afgeskakel is. ✓
         • Om te verseker dat skakelaars uitgesluit en gemerk is om sodoende ander
           in te lig dat instandhoudingswerk uitgevoer word. ✓
         • Om seker te maak dat niemand die masjien kan aanskakel terwyl
           instandhouding uitgevoer word nie. ✓
         • Om beserings te voorkom. ✓
         • Om skade aan toerusting te voorkom. ✓
                                                                      (Enige 2 x 1)             (2)

 10.2     Merkplate:
          Dit het veelvuldige gate sodat meer as een tegnikus die masjien
          terselfdertyd ✓ kan uitsluit. ✓                                                       (2)

 10.3     Gebrek aan staanboormasjien onderhoud:
         • Voortydige staking van masjienonderdele as gevolg van onklaarraking. ✓
         • Verminder die leeftyd van onderdele as gevolg van slytasie. ✓
         • Veroorsaak onveilige toestande. ✓
         • Onakkurate afwerking. ✓
         • Verlies aan produksie. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)            (2)

 10.4     Riglyne vir bankslypmasjien:
         • Kyk vir krake op die slypwiele. ✓
         • Voer bywerking uit. ✓
         • Verstel die gereedskaprus tot maksimum 3 mm. ✓
         • Kontroleer vir los moere en boute. ✓
         • Maak die masjien skoon. ✓
         • Smeer laers. ✓
         • Gaan elektriese konneksies na. ✓
         • Kontroleer of skerms veilig geïnstalleer is en nie beskadig is nie. ✓
         • Kontroleer gereedskapsrus vir skade. ✓
                                                                          (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                                [8]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 21

Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk     21            DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 11: ONTWIKKELING (SPESIFIEK)

 11.1      Tipe geutbak:
           Reghoekig na reghoekig ✓ van middelpunt af. ✓                         (2)

 11.2     11.2.1     Ware lengte A-4:
                              ✓       ✓       ✓
                     A − 4 = 350 2 + 450 2 + 600 2
                              ✓       ✓       ✓
                           = 122500 + 202500 + 360000
                             ✓
                          = 685000 ✓
                                   ✓           ✓
                          = 827,65 mm ✓                                          (5)
                                    ✓
          11.2.2     Ware lengte C-2:✓ ✓
                              ✓       ✓       ✓
                                        ✓
                     C − 2 = 150 2 + 450 2 + 600 2
                              ✓       ✓       ✓
                           = 22500 + 202500 + 360000
                             ✓
                          = 585000 ✓
                                   ✓           ✓
                          = 764,85 mm
                                    ✓✓                                           (5)

          11.2.3                   ✓✓
                     Ware lengte D-3:
                               ✓    ✓       ✓
                                      ✓
                     D − 3 = 750 + 150 2 + 600 2
                                 2

                               ✓    ✓       ✓
                           = 562500 + 22500 + 360000
                              ✓
                          = 945000 ✓           ✓
                          = 972,11 mm ✓                                          (5)
                                    ✓
          11.2.4     Ware lengte X-Y:✓✓

                                       ✓
                     X - Y = 350 2 + 600 2 ✓
                          = 122500 + 360000
                                       ✓
                          = 482500
                                       ✓
                          = 694,62 mm ✓                                          (2)

          11.2.5     X-Z op basis:         ✓

                     X - Z = 350 + 200 ✓
                          = 550 mm ✓                                             (2)
                                    ✓
                                                                                 [21]
                                     ✓
                                      ✓
                                                                TOTAAL:          200
                                     ✓

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mechanical Technology Nov 2021 (Fitting Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2021-fitting-machining-mg-afr/545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6) — Mechanical Technology · Memo · 2021 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Welding Metalwork) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-metalwork-memo-eng/1c2f46e0-7366-454c-93bb-25a7a72400b1) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2019 (Welding) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2019-welding-memo-eng/5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f) — Mechanical Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
