# Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/db8705ba-84f8-4053-9206-4372cf95ca3b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/db8705ba-84f8-4053-9206-4372cf95ca3b)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                    MUSIEK V2

                                 MEI/JUNIE 2024

                                NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 30

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                      2                               DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde wat nie in
hierdie nasienriglyne voorkom nie.

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Snit 1

1.1   Noteer die ritme van die ontbrekende note.
      Antwoord:
                                           ½     ½      ½     ½       ½    ½

                                                                ½ punt x 6 soos aangedui               (3)

 Snit 2

1.2   Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

      Antwoord:

                                     Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2                  (1)

                                                                                                       [4]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                      3                              DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE
      uittreksels.

 Snit 3
      2.1.1    Antwoord: Volmaakte kadens                                             1 punt          (1)

 Snit 4
      2.1.2    Antwoord: Plagale kadens                                               1 punt          (1)

2.2   Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE
      uittreksels.

 Snit 5

      2.2.1          Omkering         Verkleining         Kreeftegang           Ostinato

                                                                                      1 punt          (1)

 Snit 6

      2.2.2      Teenbeweging           Sekwens            Omkering            Vergroting

                                                                                      1 punt          (1)

 Snit 7
2.3   Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?

            Drieslagmaat        Vierslagmaat          Onreëlmatig            Tweeslagmaat

                                                                                     1 punt           (1)

 Snit 8

2.4   Identifiseer die tipe toonleer wat in hierdie uittreksel gebruik is.

            Chromaties             Mineur             Pentatonies              Heeltoon

                                                                                      1 punt          (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                      4                         DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 9

2.5   Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                             ANTWOORD
          Monofoniese tekstuur gevolg deur polifoniese tekstuur
          SATB met solis                                                  X
          Gesinkopeerde melodieë                                          X
          Homofoniese tekstuur gevolg deur monofoniese tekstuur
          Stemme sing in oktawe aan die begin van die uittreksel
          Djembe-begeleiding                                              X

                                                                                    1x2            (2)

                                                                                     (8 ÷ 2)       [4]

                                                                   TOTAAL AFDELING A:              8

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                      5                     DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

 Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet
 net die eerste twee nagesien word.

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Snit 10

3.1   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                         KOLOM A                       ANTWOORD
       Inleiding in vierslagmaat
       Melodie in unisoon
       Gesproke teks deur 'n hoë manstem                      X
       Gesinkopeerde akkordeonakkoorde                        X
       Melodie deur 'n tenoorstem
       Inleiding in vrye tydmaat                              X
       Gesproke teks deur 'n hoë vrouestem
       Enkelvoudige tweeslagmaat                              X
                                                                              1x3            (3)

 Snit 11

3.2   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                         KOLOM A                       ANTWOORD
       Gesinkopeerde ritmes                                   X
       Liggaamsperkussie en mafahlawana                       X
       Lied in unisoon
       Liggaamsperkussie en tamboeryne
       Geharmoniseerde melodie                                X
       Vokale glysang ('scooping')                            X
       SATB
       Krepitasie
                                                                              1x3            (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                      6                           DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 12

3.3    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                              KOLOM A                              ANTWOORD
        Krepitasie word gebruik
        Baskitaar speel dieselfde note as tenoorstem                   X
        Klawerbord speel enkellynmelodie                               X
        Melodie deurlopend herhaal                                     X
        Djembe, baskitaar en klawerbord
        Inleiding met elektriese kitaar
        Gesintetiseerde perkussie, baskitaar en klawerbord             X
        Poliritmes
                                                                                    1x3            (3)

 Snit 13

3.4    Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is.
       Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing.

       Antwoord:
       3.4.1 onwaar

       3.4.2   waar
                                                                                     1x2           (2)

 Snit 14

3.5    Beskryf die funksie van die krepitasie in hierdie uittreksel.

       Antwoord:
       • Dit demonstreer die opwinding wat die sangers ervaar gedurende die
          voordrag
       • Dit voeg ŉ dramatiese effek by die musiek

                                                                             Enige EEN             (1)

 Snit 15

3.6    Noem die Suid-Afrikaanse solokunstenaar wat jy met hierdie uittreksel
       assosieer.

       Antwoord: Inkunz' Emdaka                                                   1 punt           (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                         7                             DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

3.7   Watter item hieronder beskryf die melodiese beweging op die konsertina in
      hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                Herhaalde                                 Afgaande                Ritmiese
                                  Onomatopee
                 motief                                   sekwens               improvisasie

                                                                                        1 punt           (1)

 Snit 16 en 17

3.8      Snit 16 en 17 is twee verskillende weergawes van dieselfde lied. Beskryf die
         begeleiding in elke snit.

         Antwoord:
                              SNIT 16                                        SNIT 17
            •    Akkoordbegeleiding, orkesstrykers het        •   Hoof vokale lyn aanvanklik
                 ondersteunende rol, fluit voeg                   onbegeleid, later kom djembe-
                 addisionele melodiese fragmente by,              roffels by
                 gemengde perkussie

                                                              Enige korrekte beskrywing = 1 x 2          (2)

 Snit 18 en 19

3.9     Snit 18 en 19 is twee verskillende weergawes van dieselfde lied.

        3.9.1      Noem EEN prominente melodiese instrument in die begeleiding van
                   Snit 18.

                   Antwoord: Fluit                                                         1 punt        (1)

        3.9.2      Noem EEN prominente begeleidingsinstrument in Snit 19.

                   Antwoord: Kitaar                                                        1 punt        (1)

        3.9.3      Beskryf die ritmiese karakter in elke snit.

                   Antwoord:
                                 SNIT 18                                  SNIT 19
                    •   Lewendig en voorwaarts            •    Wiegend en lig

                                                                                           1x2           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                        8                           DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 20
3.10        Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
            Antwoord: Philip Tabane                                                  1 punt          (1)

3.11        Kies 'n term wat die voordragtegniek beskryf wat in die vokale party gehoor
            word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                Poliritme       Roep en antwoord            Lofdig          Improvisasie

                                                                                    1 punt           (1)

 Snit 21
3.12        Beskryf die funksie van die bastrom en die baskitaar in hierdie uittreksel.
            Antwoord:
            Bastrom
            • Verskaf die gevoel van die amaZulu indlamu-dans
            • Behou die konstante voortstuwende pols.
            Baskitaar
            • Verskaf die akkoordraamwerk van die stuk
            • Skep die basis van die mbaqanga-stemming ('groove')
            • Perkussiewe timbre dra by tot die mbaqanga styl
                                                  Enige EEN punt per instrument = 1 x 2              (2)
 Snit 22
3.13        Beskryf kortliks die volgende VIER musiekkenmerke wat hierdie uittreksel sy
            kenmerkende stylkarakter gee: harmonie, tempo en polsslag, melodie en
            instrumentasie.
            Antwoord:
            Harmonie
            • Sikliese akkoordstruktuur
            • Akkoordprogressie: IV–V–I–I7
            Tempo en polsslag
            • Matige tot lewendige tempo
            • Skiffle-agtige polsslag
            • Jive-/Swing-ritmes
            Melodie
            • Melodiese materiaal word in improvisasie ontwikkel
            • Nabootsing tussen saksofoon en penniefluit, waarna elkeen improviseer
            Instrumentasie
            • Twee solo-instrumente: saksofoon en penniefluit
            • Word begelei deur kitaar en tromme
                                             Enige EEN korrekte beskrywing per eienskap              (4)
                                                                                (28 ÷ 2)             [14]
                                                                     TOTAAL AFDELING B:              14
                                               OF
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                     9                       DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet
 net die eerste twee nagesien word.

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Snit 23

4.1    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A                          ANTWOORD
        Melodie 'n oktaaf uitmekaar deur saksofoon en
                                                                  X
        trompet
        Vrye melodiese improvisasie
            = 120                                                 X
        Melodie word deur die tromboon gespeel
        Gesinkopeerde klavierakkoorde                             X
        Big band
        12 maat-blues
        Enkelvoudige vierslagmaat                                 X

                                                                                1x3           (3)

 Snit 24

4.2    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                           ANTWOORD
        Afro-Kubaanse jazz                                        X
        Tenoorsaksofoonsolo
        Verskeidenheid perkussieritmes                            X
        Gesinkopeerde ragtime-ritmes
        Vaste vierslagbaslyn
        Gebroke-akkoord-melodieë                                  X
        Big band-verwerking                                       X
        Geïmproviseerde blaserpartye

                                                                                1x3           (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                     10                       DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 25

4.3    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                            ANTWOORD
        Herhalende frases in baslyninleiding                       X
        Majeur toonsoort
        Vermenging van Dixieland en swing
        Versierde vokale lyn                                       X
        Wye vokale omvang                                          X
        'Comping' in ritmeseksie                                   X
        Onreëlmatige tydmaat
        Polifoniese tekstuur

                                                                                  1x3           (3)

 Snit 26

4.4    Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is.
       Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing.

       Antwoord:
       4.4.1 onwaar

       4.4.2   waar
                                                                               2 punte          (2)

 Snit 27

4.5    Beskryf die rol van die klavier in hierdie uittreksel.

       Antwoord:
       • Speel 'n kort inleiding
       • Speel die ostinato/kort melodiese riffs
       • Voorsien die ritmiese dryfkrag
       • Verskaf 'n Afrika perkussiewe timbre
       • Verskaf die harmoniese basis (modale akkoorde)/speel slegs twee
          verskillende akkoorde
                                                                       Enige TWEE               (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                                      11                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 28

4.6    Noem die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy met hierdie uittreksel assosieer

       Antwoord: Cape jazz/Marabi/Afro-jazz                                     Enige EEN             (1)

4.7    Watter item hieronder beskryf die melodiese beweging van die blaserseksie in
       hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

              Opgaande              Melodiese            Afgaande            Melodiese
               sekwens              omkering             sekwens            improvisasie

                                                                                    1 punt            (1)

 Snit 29 en 30

4.8        Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 29 en 30.

           Antwoord:
              ASPEKTE                     SNIT 29                         SNIT 30
                                •   Elektriese kitaar          •   Klarinet melodie
            Instrumentasie          prominent aan die              prominent met tromstel
            van inleiding           begin met tromstel wat         en klavier vanaf die begin
                                    bygevoeg word                  van die snit
                                •   Manshoofsanger sing        •   Groep manssangers
            Tipes sanger(s)         saam met vrouegroep

                                •   Matige tempo               •   Matige tempo
            Tempo/Polsslag
                                •   Skiffle-agtige polsslag    •   Swing-polsslag

                                                                                        2x3          (6)

 Snit 31

4.9         Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie vokale jazz-styl assosieer.

            Antwoord: Flying Jazz Queens/Dark City Sisters                          1 punt           (1)

4.10        Kies 'n term wat die komposisietegniek beskryf wat in die vokale party gehoor
            word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                 Sekwens             Poliritme           Herhaling          Improvisasie

                                                                                    1 punt           (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                       12                         DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 32

4.11        Beskryf die funksie van die baslyn in hierdie uittreksel.

            Antwoord:
            •   Voorsien/omlyn die akkoordstruktuur van die stuk
            •   Verskaf deurgaans 'n lopende bas ('walking bass'), waar elke polsslag in
                4/4-tydmaat 'n noot bevat
            •   Skep 'n voorwaartse beweging
                                                                            Enige TWEE             (2)

 Snit 33

4.12        Beskryf kortliks die volgende DRIE musiekkenmerke wat hierdie uittreksel sy
            eiesoortige stylkarakter gee: melodie, ritme en harmonie.

            Antwoord:
            Melodie
            • Chromatiese beweging van 3 note
            • Interval van 'n terts is prominent
            • 'n Voortstuwende blaserseksie
            • Gebruik van kort melodiese riffs
            Ritme
            • Alle instrumente speel dieselfde ritme
            • Heelwat rustekens waartydens die groep ophou speel
            • Sinkopasie
            Harmonie
            • Dissonante benadering/Nootclusters/Moderne jazz
            • Parallelle akkoorde

                                            Enige EEN korrekte beskrywing per eienskap             (3)
                                                                                  (28 ÷ 2)         [14]
                                                                    TOTAAL AFDELING B:             14

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                   13                        DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

 Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer as twee items vir 'n vraag invul, moet
 net die eerste twee nagesien word.

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Snit 34

5.1    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                          ANTWOORD
        Fluit en trompet speel melodie in unisoon
        Trompet speel melodie                                     X
        Orrel- en koperblaasbegeleiding                           X
        Acciaccaturas
        Saamgestelde vierslagmaat
        Doppio movimento
        Melodiese versiering                                      X
        Herhalende melodiese fragmente                            X

                                                                                1x3           (3)

 Snit 35

5.2    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 35 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                          ANTWOORD
        Legato-melodie op saksofoon                               X
        Skutter
        Non legato-melodie op solotrompet
        Simbale
        Moderne stylperiode                                       X
        Stryker-, blaser- en perkussie-ensemble
        Wals                                                      X
        Groot simfonieorkes                                       X

                                                                                1x3           (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                     14                           DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 36

5.3    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                           ANTWOORD
        Drieslagmaat
        Molto legato e pianissimo                                    X
        Allegro giocoso
        Harmonieë in noue ligging                                    X
        Melismas                                                     X
        SSAB
        Adagio espressivo                                            X
        Opera

                                                                                     1x3           (3)

 Snit 37

5.4    Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is.
       Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing.

       Antwoord:
       5.4.1 onwaar
       5.4.2    waar
                                                                                  2 punte          (2)

 Snit 38

5.5    5.5.1    Identifiseer die korrekte ritmiese motief wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in
                die toepaslike blokkie.

                                                                                      X

                                                                                    1 punt          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                      15                         DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

       5.5.2   Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 38.
               Antwoord:
                  ASPEKTE                                 SNIT 38
                Tempo             •    Adagio/Stadige seksie/inleiding
                             •         Drie blokakkoorde (herhaal)
                             •         Homofoniese tekstuur
                Openingsmate
                             •         Forte/harde dinamiek
                             •         Volle orkes
                                                                                      1x2         (2)
 Snit 39

5.6    5.6.1   Identifiseer die korrekte ritmiese motief wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in
               die toepaslike blokkie.

                                                                                      X

                                                                                   1 punt         (1)

       5.6.2   Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 39.

               Antwoord:
                  ASPEKTE                                      SNIT 38
                Tempo            •     Allegro/Vinnige seksie
                                 •     Begin met 'n enkele melodiese frase op viole
                                 •     Monofoniese tekstuur word gevolg deur 'n
                Openingsmate           polifoniese/kontrapuntale tekstuur
                                 •     Begin piano/sag, word geleidelik harder en weer
                                       sagter teen die einde

                                                                                      1x2         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                      16                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 40

5.7    Noem die karakter in Die Towerfluit wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

       Antwoord: Papageno                                                               1 punt         (1)

5.8    Watter item hieronder beskryf die vokale lyn in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie
       (X) in die toepaslike blokkie.

                                                     Melismaties en
            Melismaties           Sillabies                                 Improvisatories
                                                        sillabies

                                                                                       1 punt          (1)

 Snitte 41 en 42

5.9    Voltooi die volgende tabel:

       Antwoord:
           EIENSKAP                       SNIT 41                         SNIT 42

        Tydmaatteken          •   Drieslagmaat                 •   Tweeslag-/Vierslagmaat

                                                               •   Oorweldig deur
        Stemming              •   Ernstig/Statig/Opreg
                                                                   liefde/Ekstaties

                                                 EEN korrekte feit per blokkie = ½ punt x 4           (2)

 Snit 43

5.10   Noem die komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.

       Antwoord: Mendelssohn                                                           1 punt         (1)

5.11   Identifiseer die gedeelte van hierdie werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.
       Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

              GEDEELTE VAN WERK                     ANTWOORD
        Begin van die uiteensetting
        Tweede tema/onderwerp
        Einde van die ontwikkeling                        X
        Begin van die rekapitulasie
                                                                                      1 punt          (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                    17                            DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 44

5.12   Beskryf die basparty in hierdie uittreksel.

       Antwoord:
       • Geplukte/pizzicato-baslyn in die lae strykers
       • Ondersteun/Omlyn die akkoorde
       • Herhaalde enkelnoot (begin op die tonika)
       • Word meesal op die opmaat en eerste polsslag gespeel

                                                                              Enige EEN             (1)

 Snitte 45 en 46

5.13   Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 45 en 46.

       Antwoord:
           ASPEKTE                      SNIT 45                          SNIT 46
                              •   Melodie word deur hoë      •   Melodie nou ŉ oktaaf laer
        Hantering van
                                  strykers gespeel               in die strykers
        melodie in die
        strykers
                              •   'n Yl, akkoord-         •      'n Yl, akkoord-
                                  begeleiding in die laer        begeleiding in die laer
                                  strykers volgehou              strykers volgehou
                              •   Begin met 'n herhaalde •       Die bas speel 'n
                                  dominantakkoord in             pizzicato-figuur op die
                                  lang nootwaardes               opmaat en die
        Begeleiding
                                  gevolg deur die tonika-        hoofpolsslag van die
                                  akkoord in die lae             maat
                                  strykers                •      'n Sestiendenoot-
                                                                 begeleidingsfiguur word
                                                                 in die hoë strykers
                                                                 bygevoeg

                                               Enige TWEE korrekte eienskappe = 2 x 2               (4)

                                                                                   (28 ÷ 2)         [14]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                14

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                                    18                    DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)

VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
 Snit 47
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 19

Musiek/V2                                       19                           DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 Snit 47 weer

6.1   Gee 'n skematiese uitleg van die struktuur. Trek rye in die tabel hieronder en dui
      elke seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan.

      Antwoord:
            SEKSIES       MAATNOMMERS                           SEKSIES   MAATNOMMERS
       A             ½   Maat 1 – 8        ½               A          ½ Maat 1 – 8          ½
                                                  OF
       B             ½   Maat 9 – 16       ½               B         
                                                                          Maat 9 – 20        
       Koda          ½   Maat 17 – 20       ½              met 'n koda

                                ½ punt x 6        OF                  (½ punt x 2) + (1 x 2)      (3)

 Snit 48

6.2   Noem die toonsoort en tipe kadens by (S). Die notasie is NIE op die partituur
      aangedui NIE.
      Antwoord:
      Toonsoort: C Majeur
      Kadens: Volmaakte kadens
                                                                                      1x2         (2)

 Snit 49

6.3   Vergelyk die volgende mate in die tjelloparty (die notasie by (X) en (Z) is NIE op
      die partituur aangedui NIE):
      6.3.1     Mate 9 tot 10 by (W) met mate 11 tot 12 by (X)
                Noem die komposisietegniek by (X).

                Antwoord: Variasie (van die tema)/Gevarieerde herhaling
                                                                                    1 punt        (1)

      6.3.2     Maat 13 by (Y) met maat 14 by (Z)
                Noem die komposisietegniek by (Z).

                Antwoord: Sekwens                                                   1 punt        (1)
6.4   Lewer kommentaar op die F# in die begeleiding in maat 19.

      Antwoord: (Chromatiese) Deurgangsnoot                                        1 punt         (1)
 Snit 50
                                                                    TOTAAL AFDELING C:             8
                                                                        GROOTTOTAAL:              30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-eng/7d7c1c1f-ca34-4f87-b536-28865f633ca8) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2018-memo-afr/c0dd45ed-dcb0-4278-bf80-b92cc2060a84) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — Music · QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — Music · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
