# Music Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 25 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/ce7aaa3b-a188-4a60-b3ca-3e2f2eb9c437
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/ce7aaa3b-a188-4a60-b3ca-3e2f2eb9c437)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                           MUSIEK V2

                                        MEI/JUNIE 2024

                                                                                   PUNTE: 30

                                                                                  TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                      SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
           PUNTE VERWERF                                        GEMODEREER
  VRAAG
                     NASIENER                 SN/HN              HN/IM            EM
             MAKS      PUNTE    PAR        PUNTE    PAR       PUNTE    PAR    PUNTE    PAR

                     10    1              10    1            10    1         10    1

     1         4
     2         4
   3/4/5      14
     6         8

  TOTAAL      30

           Hierdie vraestel bestaan uit 24 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                   2                          DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

      AFDELING A: Gehoor                                     (8)
      AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte              (14)
      AFDELING C: Vormontleding                              (8)

2.    VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

3.    Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) OF VRAAG 4 (Jazz)
      OF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)).

4.    Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
      en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

5.    Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister.

6.    Die musiekonderwyser van die sentrum moet die                 eksamen      in   die
      teenwoordigheid van die eksamentoesighouer afneem.

7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
      is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

8.    Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
      musiekinstrument hê NIE.

9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
      hulle antwoorde te verskaf.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                    3                          DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

1.   Laat kandidate by elke vraag toe om eers die vraag deur te lees en speel dan die
     betrokke snit.

2.   Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat die
     musiek begin.

3.   Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke
     raampie gespesifiseer word.

4.   Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
     antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

5.   Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of
     Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
      Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
      Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
      Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
      'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

6.   Die snitte moet soos volg gespeel word:
      IAM-kandidate: Snit 1 tot 22 en Snit 47 tot 50
      JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 9, Snit 23 tot 33 en Snit 47 tot 50
      WKM-kandidate: Snit 1 tot 9 en Snit 34 tot 50

7.   'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
     beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                   4            DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Vertroulik

AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.

1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note.
            [Twee-maat-inleiding]

                                                                               (3)

 Speel Snit 1 weer TWEE keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B).

                                                                               (1)

 Speel Snit 2 weer.

                                                                               [4]
                                                                                 2024

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                      5                               DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS Vertroulik

VRAAG 2

Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE
      uittreksels.

 Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar.

      2.1.1                                                                                           (1)

 Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar.

      2.1.2                                                                                           (1)

2.2   Identifiseer die prominente komposisietegnieke in die volgende TWEE
      uittreksels.

 Speel Snit 5 TWEE keer na mekaar.

      2.2.1           Omkering        Verkleining        Kreeftegang           Ostinato               (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer na mekaar.

      2.2.2          Teenbeweging       Sekwens             Omkering           Vergroting             (1)

 Speel Snit 7 TWEE keer na mekaar.

2.3   Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?

            Drieslagmaat         Vierslagmaat         Onreëlmatig            Tweeslagmaat             (1)

 Speel Snit 8 TWEE keer na mekaar.

2.4   Identifiseer die tipe toonleer wat in hierdie uittreksel gebruik is.

            Chromaties              Mineur            Pentatonies              Heeltoon               (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                   6                     DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 9 TWEE keer na mekaar.

2.5   Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                            ANTWOORD
       Monofoniese tekstuur gevolg deur polifoniese tekstuur
       SATB met solis
       Gesinkopeerde melodieë
       Homofoniese tekstuur gevolg deur monofoniese tekstuur
       Stemme sing in oktawe aan die begin van die uittreksel
       Djembe-begeleiding                                                               (2)
                                                                           (8 ÷ 2)      [4]

                                                            TOTAAL AFDELING A:          8

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                    7                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).

VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 10 DRIE keer na mekaar.

3.1   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                         KOLOM A                     ANTWOORD
       Inleiding in vierslagmaat
       Melodie in unisoon
       Gesproke teks deur 'n hoë manstem
       Gesinkopeerde akkordeonakkoorde
       Melodie deur 'n tenoorstem
       Inleiding in vrye tydmaat
       Gesproke teks deur 'n hoë vrouestem
       Enkelvoudige tweeslagmaat                                                        (3)

 Speel Snit 11 DRIE keer na mekaar.

3.2   Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou.
      Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                       KOLOM A                        ANTWOORD
       Gesinkopeerde ritmes
       Liggaamsperkussie en mafahlawana
       Lied in unisoon
       Liggaamsperkussie en tamboeryne
       Geharmoniseerde melodie
       Vokale glysang ('scooping')
       SATB
       Krepitasie                                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                     8                            DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 12 DRIE keer na mekaar.

3.3    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                                ANTWOORD
        Krepitasie word gebruik
        Baskitaar speel dieselfde note as tenoorstem
        Klawerbord speel enkellynmelodie
        Melodie deurlopend herhaal
        Djembe, baskitaar en klawerbord
        Inleiding met elektriese kitaar
        Gesintetiseerde perkussie, baskitaar en klawerbord
        Poliritmes                                                                               (3)

 Speel Snit 13 TWEE keer.

3.4    Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is.
       Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing.

       3.4.1     Hierdie uittreksel is 'n maskanda-lied deur Ladysmith Black Mambazo.

                                                                                                 (1)

       3.4.2     Parallelle beweging in harmonie

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 14 TWEE keer.

3.5   Beskryf die funksie van die krepitasie in hierdie uittreksel.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                   9                             DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 15 TWEE keer.

3.6    Noem die Suid-Afrikaanse solokunstenaar wat jy met hierdie uittreksel
       assosieer.

                                                                                                 (1)

3.7    Watter item hieronder beskryf die melodiese beweging op die konsertina in
       hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

               Herhaalde                             Afgaande               Ritmiese
                               Onomatopee
                motief                               sekwens              improvisasie           (1)

 Speel Snit 16 en 17 TWEE keer na mekaar.

3.8    Snit 16 en 17 is twee verskillende weergawes van dieselfde lied. Beskryf die
       begeleiding in elke snit.

       Snit 16:

       Snit 17:

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 18 en 19 TWEE keer na mekaar.

3.9    Snit 18 en 19 is twee verskillende weergawes van dieselfde lied.

       3.9.1      Noem EEN prominente melodiese instrument in die begeleiding van
                  Snit 18.

                                                                                                 (1)

       3.9.2      Noem EEN prominente begeleidingsinstrument in Snit 19.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                      10                         DBE/Mei/Junie 2024
                                         SS/NSS Vertroulik

       3.9.3          Beskryf die ritmiese karakter in elke snit.

       Snit 18:

       Snit 19:

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 20 TWEE keer.

3.10   Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                 (1)

3.11   Kies 'n term wat die voordragtegniek beskryf wat in die vokale party gehoor
       word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

               Poliritme      Roep en antwoord               Lofdig       Improvisasie           (1)

 Speel Snit 21 TWEE keer.

3.12   Beskryf die funksie van die bastrom en die baskitaar in hierdie uittreksel.

       Bastrom:

                                                                                                 (1)

       Baskitaar:

                                                                                                 (1)

 Speel Snit 22 TWEE keer.

3.13   Beskryf kortliks die volgende VIER musiekkenmerke wat hierdie uittreksel sy
       kenmerkende stylkarakter gee: harmonie, tempo en polsslag, melodie en
       instrumentasie.

       Harmonie:

                                                                                                 (1)

       Tempo en
       polsslag:

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                      11                  DBE/Mei/Junie 2024
                         SS/NSS Vertroulik

       Melodie:

                                                                         (1)

       Instrumentasie:

                                                                         (1)
                                                           (28 ÷ 2)      [14]

                                             TOTAAL AFDELING B:          14

                              OF

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                   12                      DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

VRAAG 4: JAZZ

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 23 DRIE keer na mekaar.

4.1    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A                        ANTWOORD
        Melodie 'n oktaaf uitmekaar deur saksofoon en
        trompet
        Vrye melodiese improvisasie
            = 120
        Melodie deur tromboon gespeel
        Gesinkopeerde klavierakkoorde
        Big band
        12 maat-blues
        Enkelvoudige vierslagmaat                                                          (3)

 Speel Snit 24 DRIE keer na mekaar.

4.2    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                           KOLOM A                         ANTWOORD
        Afro-Kubaanse jazz
        Tenoorsaksofoonsolo
        Verskeidenheid perkussieritmes
        Gesinkopeerde ragtime-ritmes
        Vaste vierslagbaslyn
        Gebroke-akkoord-melodieë
        Big band-verwerking
        Geïmproviseerde blaserpartye                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                     13                      DBE/Mei/Junie 2024
                                        SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 25 DRIE keer na mekaar.

4.3    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A                            ANTWOORD
        Herhalende frases in baslyninleiding
        Majeur toonsoort
        Vermenging van Dixieland en swing
        Versierde vokale lyn
        Wye vokale omvang
        'Comping' in ritmeseksie
        Onreëlmatige tydmaat
        Polifoniese tekstuur                                                                   (3)

 Speel Snit 26 TWEE keer.

4.4    Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is.
       Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing.

       4.4.1     Vermenging van inheemse Afrika-musiek en blues

                                                                                               (1)

       4.4.2     Ritualistiese stemming met modale tonaliteit

                                                                                               (1)

 Speel Snit 27 TWEE keer.

4.5   Beskryf die rol van die klavier in hierdie uittreksel.

                                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                   14                           DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 28 TWEE keer.

4.6    Noem die Suid-Afrikaanse jazz-styl wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                 (1)

4.7    Watter item hieronder beskryf die melodiese beweging van die blaserseksie in
       hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

            Opgaande            Melodiese             Afgaande           Melodiese
             sekwens            omkering              sekwens           improvisasie             (1)

 Speel Snit 29 en 30 TWEE keer na mekaar.

4.8    Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 29 en 30.

            ASPEKTE                   SNIT 29                        SNIT 30

        Instrumentasie
        van inleiding

        Tipes sanger(s)

        Tempo/Polsslag

                                                                                                (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                    15                            DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 31 TWEE keer.

4.9     Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met hierdie vokale jazz-styl assosieer.

                                                                                                 (1)

4.10    Kies 'n term wat die komposisietegniek beskryf wat in die vokale party gehoor
        word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

             Sekwens              Poliritme           Herhaling          Improvisasie            (1)

 Speel Snit 32 TWEE keer.

4.11    Beskryf die funksie van die baslyn in hierdie uittreksel.

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 33 TWEE keer.

4.12    Beskryf kortliks die volgende DRIE musiekkenmerke wat hierdie uittreksel sy
        eiesoortige stylkarakter gee: melodie, ritme en harmonie.

        Melodie:

                                                                                                 (1)

        Ritme:

                                                                                                 (1)

        Harmonie:

                                                                                                 (1)
                                                                                  (28 ÷ 2)       [14]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:           14

                                              OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                   16                    DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.

 Speel Snit 34 DRIE keer na mekaar.

5.1    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 34 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                            KOLOM A                        ANTWOORD
        Fluit en trompet speel melodie in unisoon
        Trompet speel melodie
        Orrel- en koperblaas-begeleiding
        Acciaccaturas
        Saamgestelde vierslagmaat
        Doppio movimento
        Melodiese versiering
        Herhalende melodiese fragmente                                                     (3)

 Speel Snit 35 DRIE keer na mekaar.

5.2    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 35 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                        ANTWOORD
        Legato-melodie op saksofoon
        Skutter
        Non legato-melodie op solotrompet
        Simbale
        Moderne stylperiode
        Stryker-, blaser- en perkussie-ensemble
        Wals
        Groot simfonieorkes                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                   17                         DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 36 DRIE keer na mekaar.

5.3    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                             KOLOM A                          ANTWOORD
        Drieslagmaat
        Molto legato e pianissimo
        Allegro giocoso
        Harmonieë in noue ligging
        Melismas
        SSAB
        Adagio espressivo
        Opera                                                                                (3)

 Speel Snit 37 TWEE keer.

5.4    Dui aan of die volgende beskrywings van die uittreksel WAAR of ONWAAR is.
       Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' onder elke beskrywing.

       5.4.1     Gebalanseerde frases en homofoniese tekstuur

                                                                                             (1)

       5.4.2     Allegro-seksie van die ouverture tot Die Towerfluit

                                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                                   18                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 38 TWEE keer na mekaar.

5.5    5.5.1   Identifiseer die korrekte ritmiese motief wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in
               die toepaslike blokkie.

                                                                                                 (1)

       5.5.2   Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 38.

                     ASPEKTE                              SNIT 38

                Tempo

                Openingsmate

                                                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

Musiek/V2                                   19                            DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 39 TWEE keer na mekaar.

5.6    5.6.1   Identifiseer die korrekte ritmiese motief wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in
               die toepaslike blokkie.

                                                                                                 (1)

       5.6.2   Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 39.

                     ASPEKTE                              SNIT 38

                Tempo

                Openingsmate

                                                                                                 (2)

 Speel Snit 40 TWEE keer na mekaar.

5.7    Noem die karakter in Die Towerfluit wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                                 (1)

5.8    Watter item hieronder beskryf die vokale lyn in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie
       (X) in die toepaslike blokkie.

                                                    Melismaties en
            Melismaties           Sillabies                              Improvisatories
                                                       sillabies                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Musiek/V2                                    20                         DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 41 en 42 TWEE keer na mekaar.

5.9    Voltooi die volgende tabel:

            EIENSKAP                    SNIT 41                     SNIT 42

        Tydmaatteken

        Stemming

                                                                                               (2)

 Speel Snit 43 TWEE keer.

5.10   Noem die komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.

                                                                                               (1)

5.11   Identifiseer die gedeelte van hierdie werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.
       Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

              GEDEELTE VAN WERK                      ANTWOORD
        Begin van die uiteensetting
        Tweede tema/onderwerp
        Einde van die ontwikkeling
        Begin van die rekapitulasie                                                            (1)

 Speel Snit 44 TWEE keer na mekaar.

5.12   Beskryf die basparty in hierdie uittreksel.

                                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 21

Musiek/V2                                 21                         DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 45 en 46 TWEE keer na mekaar.

5.13   Beskryf die gegewe aspekte van die musiek in Snit 45 en 46.

            ASPEKTE                 SNIT 45                      SNIT 46

        Hantering van
        melodie in die
        strykers

        Begeleiding

                                                                                           (4)
                                                                            (28 ÷ 2)       [14]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            14

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 22

Musiek/V2                                    22                    DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)

VRAAG 6

Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

 Speel Snit 47 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 23

Musiek/V2                                  23                           DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Vertroulik

 Speel Snit 47 weer.

6.1   Gee 'n skematiese uitleg van die struktuur. Trek rye in die tabel hieronder en dui
      elke seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan.

                       SEKSIES                            MAATNOMMERS

                                                                                               (3)

 Speel Snit 48 TWEE keer na mekaar (maat 1 tot 8).

6.2   Noem die toonsoort en tipe kadens by (S). Die notasie word NIE op die partituur
      aangedui NIE.

      Toonsoort:

      Kadens:                                                                                  (2)

 Speel Snit 49 TWEE keer na mekaar (maat 9 tot 16).

6.3   Vergelyk die volgende mate in die tjelloparty (die notasie by (X) en (Z) is NIE op
      die partituur aangedui NIE):

      6.3.1   Maat 9 tot 10 by (W) met maat 11 tot 12 by (X)

              Noem die komposisietegniek by (X).

                                                                                               (1)

      6.3.2   Maat 13 by (Y) met maat 14 by (Z)

              Noem die komposisietegniek by (Z).

                                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 24

Musiek/V2                                    24                    DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

6.4   Lewer kommentaar op die F# in die begeleiding in maat 19.

                                                                                        (1)

 Speel Snit 50 vir 'n finale oorsig.

                                                            TOTAAL AFDELING C:          8
                                                                GROOTTOTAAL:            30

Kopiereg voorbehou

### Page 25

Musiek/V2                                DBE/Mei/Junie 2024
                     SS/NSS Vertroulik

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Music · Memo · 2025 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Music P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2023-eng/4df209f3-4274-40b6-b0dc-1f68418e566a) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2022-eng/4ac9e2aa-5736-4fa9-9bf7-d5bccad2d8fb) — Music · QP · 2022 · Eng
- [Music P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2021-eng/1069be7d-0133-4b18-81b1-0f2ef4201fee) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2019-eng/c698734b-07b1-4c0a-8e90-d034c762303d) — Music · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — QP · 2023 · Eng
- [Music P1 May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2022-mg-afr/c41229fd-d079-4d2e-9458-58f3b07bf59e) — Memo · 2022 · Afr
- [Music GR 12 Exam Guidelines 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/871a1726-314b-4de1-a553-1b0625e6601a) — Guideline · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
