# Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/1d5f5fa8-dfad-4093-a060-53c01f53607b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/1d5f5fa8-dfad-4093-a060-53c01f53607b)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT
                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                     GRAAD 12

                                     MUSIEK V2

                                  NOVEMBER 2025

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 30

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                   2                          DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

 Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde wat
 nie in hierdie nasienriglyne voorkom nie.

 VRAAG 1

  Snit 1

 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4.

      Antwoord:
                                                                 ½   ½ ½ ½        ½ ½

                                                                                       6x½      (3)

  Snit 2

 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B) in balk- of solfanotasie.

      Antwoord:

                                         Toonhoogte en ritme moet korrek wees: 2 x ½             (1)
                                                                                                 [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                    3                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2

 2.1   Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE
       uittreksels.

  Snit 3

       2.1.1   Antwoord: Onvolmaakte kadens                                       1 punt        (1)

  Snit 4

       2.1.2   Antwoord: Volmaakte kadens                                         1 punt        (1)

 2.2   Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te
       maak.

  Snit 5

       2.2.1   Identifiseer die mees prominente tekstuur aan die begin van hierdie
               uittreksel.

                     KRITERIA           ANTWOORD
                Monofonies                     X
                Polifonies
                Homofonies
                Roep en antwoord
                                                                                  1 punt        (1)

  Snit 6

       2.2.2   Identifiseer die mees prominente komposisietegniek.

                     KRITERIA           ANTWOORD
                Melodiese sekwens
                Ritmiese herhaling             X
                Verkleining
                Nabootsing
                                                                                  1 punt        (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                      4                        DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

  Snit 7

       2.2.3     Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?

                          KRITERIA           ANTWOORD
                  Drieslagmaat
                  Vierslagmaat
                  Onreëlmatige tydmaat                 X
                  Saamgestelde tydmaat
                                                                                 1 punt        (1)

  Snit 8

       2.2.4      Watter EEN van die volgende beskryf die koor?

                         KRITERIA         ANTWOORD
                   SATB                            X
                   TTBB
                   SAB
                   SSA
                                                                                  1 punt       (1)

  Snit 9

 2.3   Dui TWEE beskrywings in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou.
       Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                               KOLOM A                        ANTWOORD
           Pentatoniese toonleerpassasie, afgaande beweging         X

           Heeltoontoonleer, opgaande beweging
           Klavier en afgaande parallelle oktawe                    X

           Opgaande parallelle vyfdes en polifonies
           Glissando-agtige passasie oor 'n wye omvang              X

                                                                                    (2 x 1)    (2)
                                                                                    (8 ÷ 2)    [4]
                                                                  TOTAAL AFDELING A:           8

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                     5                         DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

 Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
 OF VRAAG 4 (JAZZ)
 OF VRAAG 5 (WKM).

  Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer items vir 'n vraag invul as wat vereis
  word, moet slegs die eerste antwoorde nagesien word.

 VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

 3.1   Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek
       in Snit 10–12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies vir ELKE
       snit.

  Snit 10

       3.1.1                     KOLOM A                         ANTWOORD
                 Matige vierslagmaat
                 Roep deur koor, antwoord deur solis
                 Gesinkopeerde ritmiese patrone                        X
                 Krepitasie in inleiding                               X
                 Umrhubhe-begeleiding
                 Beenratels en liggaamsperkussie                       X
                 Melodie in unisoon
                 Lewendige tempo in drieslagmaat                       X
                                                                                      (3 x 1)    (3)

  Snit 11

       3.1.2                        KOLOM A                      ANTWOORD
                 Basstemsolis
                 Ululasie en vokale klankeffekte                        X
                 Manlike en vroulike koor
                 Lewendige en feestelike stemming                       X
                 Poliritmes tussen instrumente
                 Akoestiese kitaarbegeleiding
                 Sikliese akkoordprogressie: I – IV – I64 – V           X
                 Ostinato op die tromme en bas                          X
                                                                                      (3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                        6                            DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

  Snit 12

       3.1.3                      KOLOM A                             ANTWOORD
                 Herhalende liggaamsperkussie-patrone                     X
                 Parallelle beweging in melodie                               X
                 Isicathamiya
                 Afgaande melodiese sekwense
                 Botoonsang/umngqokolo                                        X
                 Improvisasie
                 Roep en antwoord tussen solis en groep                       X
                 Reëlmatige frases
                                                                                           (3 x 1)     (3)

  Snit 13

 3.2    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        3.2.1        Identifiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                     Antwoord:
                     Tonaliteit
                     • Mineur
                     Komposisietegniek in koorbegeleiding
                     • Herhalende motief/ostinato
                     Koor
                     • Vrouestemme/SA/Sopraan- en alt-stemtipes
                                                                                           (3 x 1)     (3)

        3.2.2        Watter styl word in hierdie uittreksel verteenwoordig?

                     Antwoord: Malombo                                                    1 punt       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                       7                           DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 14

 3.3    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        3.3.1        Noem EEN gewilde kunstenaar/groep wat met hierdie uittreksel
                     geassosieer word.

                     Antwoord:
                     • Ladysmith Black Mambazo/Joseph Shabalala                         1 punt      (1)

        3.3.2        Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                     Antwoord:
                     Harmonie
                     • Gebruik van primêre akkoorde: I – I – IV – V
                     • Sikliese akkoordprogressie
                     • Parallelle beweging in stemme
                     Ritme
                     • Gesinkopeerde ritmes
                     • Herhalende ritmiese motiewe
                     Metrum
                     • Enkelvoudige vierslagmaat
                                                                                         (3 x 1)    (3)

  Snit 15

 3.4    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 15 verband hou. Maak
        'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                     KOLOM A                                 ANTWOORD
            Izihlabo in vrye tydmaat gevolg deur ‘n reëlmatige ritme             X
            Afgaande akkoordprogressie
            Konsertina speel 'n akkoord op elke maatslag                           X
            Agtergrondsangers sing in unisoon saam met solis
            'n Herhalende akkoord wat in matige tempo gespeel word                 X
            Izibongo in 'n vinnige tempo
            Konsertina-, kitaar-, idiofoon- en baskitaarbegeleiding                X
                                                                                         (3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                         8                            DBE/November 2025
                                          NSS – Nasienriglyne

  Snit 16

 3.5    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
        3.5.1        Beskryf die inleiding in hierdie uittreksel.
                     Antwoord:
                     • Dit begin met die orrel.
                     • Die orrel speel aangehoue akkoorde met 'n melodielyn wat
                        bygevoeg word.
                     • Die baskitaar en tromstel stel daarna die maatslag vas.
                     • Die orrel speel vryelik aan die begin, waarna dit 'n reëlmatige ritme
                        speel wanneer die tromstel, kitaar en baskitaar begin saamspeel.
                     • Die elektriese kitaar voeg dan melodiese versierings (‘fills’) by.
                     • Die groep herhaal 'n akkoordpatroon twee keer voordat die sangers
                        begin sing.
                                                                                        (2 x 1)        (2)
        3.5.2        Identifiseer die styl en groep van die liedjie waaruit hierdie uittreksel
                     geneem is.

                     Antwoord:
                     Styl:           Mbaqanga
                     Groep:          Soul Brothers
                                                                                           (2 x 1)     (2)
  Snit 17
 3.6    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
        3.6.1        Noem die instrument wat die melodie speel.

                     Antwoord: Saksofoon                                                  1 punt       (1)

        3.6.2        Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl
                     geassosieer is.
                     Antwoord: Penniefluitjie                                             1 punt       (1)

        3.6.3        Beskryf die melodie.
                     Antwoord:
                     • Dit bestaan uit kort, herhalende motiewe.
                     • Die melodie bestaan hoofsaaklik uit akkoordnote met trapsgewyse
                        beweging op plekke.
                     • Die melodie begin met 'n kort tema wat vier keer herhaal word.
                     • Die melodie bly binne die tonale raamwerk.
                     • Die melodie het 'n gesinkopeerde ritmiese gevoel.
                                                                                    (2 x 1)            (2)
                                                                                          (28 ÷ 2)     [14]
                                                                        TOTAAL AFDELING B:             14
                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                       9                      DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4: JAZZ

 4.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
        musiek in Snit 18–20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
        vir ELKE snit.

  Snit 18

        4.1.1                           KOLOM A                     ANTWOORD
                     Blues-invloede
                     Gesinkopeerde ritmes en homofoniese
                                                                         X
                     tekstuur
                     Marstempo in enkelvoudige tweeslagmaat              X
                     Gesinkopeerde linkerhand-stride
                     Herhalende melodiese figure in die boonste
                                                                         X
                     party
                     Sikliese progressie van vier akkoorde
                     Marstempo in saamgestelde tweeslagmaat
                     Opgaande chromatiese beweging in
                                                                         X
                     begeleiding
                                                                                   (3 x 1)     (3)

  Snit 19

        4.1.2                       KOLOM A                         ANTWOORD
                     Gesinkopeerde melodielyn op klavier                X
                     Homofoniese tekstuur in drieslagmaat
                     Avant-garde jazz
                     Inleiding begin op die eerste maatslag              X
                     Swing-ritme met improvisasie in horingseksie
                     Lewendige danstempo in vierslagmaat                 X
                     Lopende baslyn                                      X
                     Bastromboon en tromstel in ritmeseksie
                                                                                   (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                       10                           DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

  Snit 20

        4.1.3                            KOLOM A                        ANTWOORD
                      Onreëlmatige tydmaat en vinnige tempo
                      Hoofmelodie is in 'n mineur                              X
                      Siklus van twee akkoorde                                 X
                      Hoofmelodie op trompet
                      Baskitaar verdubbel die ostinato-figuur
                      Ostinato-figuur op gedempte elektriese kitaar            X
                      Invloede van orkestrale jazz-styl
                      Chordofoon- en perkussie-begeleiding                     X
                                                                                         (3 x 1)     (3)

  Snit 21

 4.2    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        4.2.1        Identifiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                     Antwoord:
                     Stemtipe van solis
                     • Alt/Kontralto/Mezzo-sopraan

                     Tydmaatteken
                     •
                                                                                         (2 x 1)     (2)

        4.2.2        Beskryf kortliks die kitaarbegeleiding.

                     Antwoord:
                     • Dit het 'n arpeggiomatige inleiding.
                     • Dit begin op 'n dominant akkoord.
                     • Die begeleiding is lig.
                     • Beide melodiese en akkoord “fills” word gehoor.

                                                                                         (2 x 1)     (2)

        4.2.3        Watter ander instrument speel die begeleiding?

                     Antwoord: Kontrabas
                                                                                        1 punt       (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                                       11                          DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

  Snit 22

 4.3    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        4.3.1        Noem TWEE marabi-invloede wat in hierdie uittreksel gehoor word.

                     Antwoord:
                     • Sikliese akkoordprogressie
                     • Prominensie van die klavierparty
                     • Voorbereide perkussiewe klavierklank
                                                                                        (2 x 1)     (2)

        4.3.2        Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                     Antwoord:
                     Harmonie
                     • Gebruik van primêre akkoorde I – IV – V
                     • Harmoniese siklusse in vier-maat patrone/Sikliese
                        akkoordprogressie
                     • Gebruik van 'n dominant 7de op die tonika akkoord
                     Ritme
                     • Bestendige maatslag en ostinato op die snaartrom
                     • Gesinkopeerde ritmes word deur al die instrumente gebruik
                     Metrum
                     • Enkelvoudige vierslagmaat
                                                                                        (3 x 1)     (3)

  Snit 23

 4.4    Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou.
        Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                      KOLOM A                                ANTWOORD
            Oop hi-hat en bastrom speel op die polsslag
            Sikliese akkoordprogressie met koperblaas- en
                                                                                   X
            houtblaasverwerkings
            Ragtime- en blues-invloede
            Gesinkopeerde melodieë                                                 X
            Vrye improvisasie met alternerende vier-akkoord-siklus
            Reëlmatige metrum met voortstuwende riff deur tromstel en              X
            baskitaar
            Ritmiese lae in klavier- en horingpartye                               X

                                                                                        (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                      12                         DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 24

 4.5    Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.

        Antwoord:
        Titel: Jikel’ Emaweni

        Styl:        Marabi
                                                                                       (2 x 1)   (2)

  Snit 25

 4.6    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        4.6.1        Noem die instrument wat die melodie speel.

                     Antwoord: Saksofoon                                            1 punt       (1)

        4.6.2        Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl
                     geassosieer is.

                     Antwoord: Penniefluitjie                                       1 punt       (1)

        4.6.3        Beskryf die melodie.

                     Antwoord:
                     • Dit bestaan uit kort, herhalende motiewe.
                     • Die melodie bestaan hoofsaaklik uit akkoordnote met trapsgewyse
                        beweging op plekke.
                     • Die melodie begin met 'n kort tema wat vier keer herhaal word.
                     • Die melodie bly binne die tonale raamwerk.
                     • Die melodie het 'n gesinkopeerde ritmiese gevoel.
                                                                                    (2 x 1)      (2)
                                                                                    (28 ÷ 2)     [14]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:            14

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                      13                       DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

 5.1    Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
        musiek in Snit 26-28 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
        vir ELKE snit.

  Snit 26

        5.1.1                             KOLOM A                       ANTWOORD
                     Adagio assai
                     Enkelvoudige vierslagmaat in 'n mineur toonsoort         X
                     Allegro moderato                                         X
                     Kitare speel in 'n kontrapuntale styl                    X
                     Arpeggiomatige begeleiding
                     Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur
                     toonsoort
                     Openingstema in 'n monofoniese tekstuur                  X
                     Herhaling in verskillende stemme
                                                                                   (3 x 1)     (3)

  Snit 27

        5.1.2                             KOLOM A                       ANTWOORD
                     Orkes-aksente op die hoofpolsslag met ostinato
                                                                              X
                     bas
                     Standaard Klassieke orkes
                     SSA
                     Pedaalpunt op strykers                                   X
                     Prominente unisoonsang                                   X
                     Prestissimo
                     Stemme, strykers en orkesbastrom                         X
                                                                                   (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                         14                        DBE/November 2025
                                           NSS – Nasienriglyne

  Snit 28

        5.1.3                            KOLOM A                        ANTWOORD
                         Majeur toonsoort met pedaalpunt
                         Saamgestelde tweeslagmaat
                         Rubato                                                X
                         Verminderde akkoorde in inleiding                     X
                         Glissando
                         Tonika-pedaalpunt in inleiding                        X
                         Liriese melodie met onvolmaakte kadens
                         Uittreksel eindig met volmaakte kadens                X
                                                                                          (3 x 1)   (3)

  Snit 29

 5.2    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        5.2.1        Beskryf die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                     Antwoord:
                     Stemtipe van solis
                     • Bas

                     Tydmaatteken
                     •

                     Tipe koor
                     • Manskoor/TTBB/Tenoor- en bas-stemtipes
                                                                                          (3 x 1)   (3)

        5.2.2        Wat is die simboliese rol van hierdie solokarakter in die opera?

                     Antwoord:
                     • Hoëpriester van wysheid
                     • Simbool van morele goedheid/kalmte/vrede/lig
                                                                                        1 punt      (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                      15                        DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

  Snit 30

 5.3    Beskryf of noem die volgende eienskappe van die aria in hierdie uittreksel:
        Antwoord:
        • Karakter: Koningin van die Nag
        • Stemtipe: Koloratuursopraan
        • Melodie:
           o Die eerste vier-maat frase bevat 'n melisma.
           o Dit word in 'n baie hoë register gesing.
           o Dit het 'n baie wye omvang.
           o Dit sluit 'n vier-maat gebroke akkoord/arpeggiomatige melodie teen die
             einde van die uittreksel in.
           o Virtuose melodie
           o Die melodie word versier deur die gebruik van wisselnote
           o Nabootsing tussen die vokale melodie en dié van die orkes
           o Die melodie bevat dalende sekwense
           o Die melodie bevat frases wat herhaal
                                                                Karakter = 1 punt
                                                                Stemtipe = 1 punt
                                                                 Melodie = 2 punte
                                                                 Sopraan = 1/2 punt
                                                              Koloratuur = 1/2 punt             (4)

  Snit 31

 5.4    Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 31 verband hou.
        Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
                                     ITEMS                           ANTWOORD
            Eerste tema op tjello’s en fagotte
            Begin van die heruiteensetting
            Uiteensetting                                                  X
            Houtblasers speel nie 'n prominente rol nie
            Liriese en wiegende tema op tjello’s en fagotte                X
            Herhaling van tema op houtblasers en strykers
            Wye dinamiese omvang en gebruik van sforzando                  X
            Simfonie
            Standaard Klassieke orkes                                      X
            Motiefontwikkeling slegs in tjello-melodie
                                                                                      (4 x 1)   (4)
  Snit 32
 5.5    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
        5.5.1        Noem die TWEE blaasinstrumente wat die tema in hierdie uittreksel
                     speel.

                     Antwoord: Klarinet en fluit                                      (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                       16                           DBE/November 2025
                                         NSS – Nasienriglyne

        5.5.2        Identifiseer die genre en komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel
                     geneem is.
                     Antwoord:
                     Genre:        Konsert-ouverture
                     Komponis:     F Mendelssohn
                                                                                        (2 x 1)     (2)

  Snit 33

 5.6    Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

        5.6.1        Beskryf die belangrikheid van hierdie uittreksel in Beethoven se
                     Simfonie Nr. 6 in F Majeur Op. 68.

                     Antwoord:
                     • Dit vorm die skakel/oorgang tussen die vierde (Donderstorm) en
                        vyfde (Herderslied) bewegings.
                     • Dit skep 'n aaneenlopende vloei van musikale idees wat die twee
                        verskillende programmatiese tonele verbind.
                                                                               1 punt               (1)

        5.6.2        Beskryf TWEE maniere waarop hierdie musiek 'n verandering in
                     stemming teweegbring.

                     Antwoord:
                     • Die orkestutti aan die begin beeld die einde van 'n dramatiese storm
                        uit, met die laaste donderweer wat in die verte gehoor word.
                     • Die solo’s deur die hobo en fluit (wat die twee bewegings verbind)
                        suggereer die einde van die storm met die terugkeer van 'n kalm
                        atmosfeer na die pastorale toneel.
                     • Die openingsfrase van vier mate word deur solo-klarinet gespeel en
                        word gevolg deur 'n antwoordfrase van vier mate deur 'n Franse
                        horing, wat die Alpehoring naboots en die terugkeer na 'n vreedsame
                        plattelandse leefstyl oproep.
                     • Die melodie verteenwoordig 'n volksagtige en vreedsame stemming.
                     • Die tempo versnel met die openingstema van die klarinet, wat die
                        atmosfeer verander van dreigend na ontspanne.
                                                                                      (2 x 1)       (2)

                                                                                       (28 ÷ 2)     [14]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:             14

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                    17                     DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)

 VRAAG 6

 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
  Snit 34
 Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                                   18                            DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 6.1   Hierdie stuk is in 'n ongewone drieledige vorm. Gee die maatnommers van die
       moontlike B-seksie.

       Antwoord:
            SEKSIE          MAATNOMMERS
                                      
               B             Maat 8 – 113
                                   4

                                                                                    (2 x 1)   (2)

 6.2   Noem EEN manier waarop hierdie B-seksie van 'n tipiese B-seksie verskil.

       Antwoord:
       • Dit is heelwat korter as gewoonlik.
       • Dit is slegs 3 mate lank.
       • Dit is nie in 'n kontrasterende toonsoort nie.
       • Die materiaal verskil nie beduidend van dié van die A-seksie nie.
                                                                                  1 punt      (1)

 6.3   Noem die toonsoort en kadens in maat 74 tot 81.

       Antwoord:
       Toonsoort:    A-mol majeur
       Kadens:       Volmaakte kadens
                                                                                    (2 x 1)   (2)

 6.4   Benoem die ritmiese middel in maat 7 en 9.

       Antwoord: Sinkopasie                                                        1 punt     (1)

 6.5   D.C. (in maat 11) is die afkorting vir Da Capo. Wat beteken dit?

       Antwoord: Herhaal vanaf die begin (gewoonlik tot die Fine).                 1 punt     (1)

 6.6   Trek 'n sirkel om die nie-harmonienoot in maat 6 op die partituur.

       Antwoord: Sien partituur                                                    1 punt     (1)
                                                                                              [8]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:           8
                                                                          GROOTTOTAAL:        30

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-memo-eng/c3b35e2d-efbe-48e6-af21-3a19c86c673c) — Music · Memo · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng/8c0a2445-91e7-40c4-8f7b-0ff87fd82801) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-memo-eng-1/3dd89932-87f6-49d2-8276-bd6fbde69f1d) — Music · Memo · 2019 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-eng/ecd996fd-7e2d-48a5-b6d1-42a03bea543e) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Music P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2018-final-memo-afr/766a7455-cdb5-4346-881e-51c43e1dea3e) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [Music P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-memo-afr/218fdf2f-7997-4898-88bc-f36090aec263) — Music · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
