# Music Grade 12 P2 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-2/01723c5e-ee06-4745-9655-b554ee3569a7
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 NSC November 2025 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-2/01723c5e-ee06-4745-9655-b554ee3569a7)

## About this document

Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                          NASIONALE
                                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 12

                                               MUSIEK V2

                                        NOVEMBER 2025

PUNTE: 30

TYD: 1½ uur

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

                                       SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
         PUNTE VERWERF                                               GEMODEREER
VRAAG                                          SN/OHN                 HN                   IM
                     NASIENER
           MAKS       PUNTE     PAR         PUNTE     PAR        PUNTE       PAR      PUNTE      PAR

                     10    1              10     1              10       1           10     1

  1         4
  2         4
 3/4/5      14

  6         8

TOTAAL      30

          Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 1 vel manuskrippapier.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Musiek/V2                                          2                                    DBE/November 2025
                                              NSS Vertroulik

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.           Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

              AFDELING A: Gehoor                                                 (8)
              AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte                          (14)
              AFDELING C: Vormontleding                                          (8)

 2.           VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.

 3.           Beantwoord verder ook VRAAG 3: Inheemse Afrika-musiek (IAM) OF
              VRAAG 4: Jazz OF VRAAG 5: Westerse Kunsmusiek (WKM).

 4.           Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
              musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

 5.           Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na musieksnitte luister.

 6.           Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
              teenwoordigheid van die eksamentoesighouer afneem.

 7.           Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
              is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.

 8.           Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
              musiekinstrument hê NIE.

 9.           Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
              in hulle antwoorde te verskaf.

 10.          Skryf netjies en leesbaar.

              SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK             SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                    PUNTE VERWERF                              PUNTE VERWERF

                  NASIEN – Eksterne moderator                  HERNASIEN
                  MAKS      PUNTE       PAR           MAKS           PUNTE        PAR

  VRAAG                    10       1                           10           1

       1            4                                   4
       2            4                                   4
      3/4/5        14                                   14
       6            8                                   8

  TOTAAL           30                                   30

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Musiek/V2                                     3                           DBE/November 2025
                                         NSS Vertroulik

 INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK                           2025

 1.         Laat kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit.

 2.         Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
            die musiek begin.

 3.         Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos dit in elke
            raampie gespesifiseer word.

 4.         Waar die instruksie, '… ná mekaar' NIE gegee word NIE, moet genoeg tyd
            tussen die speel van snitte toegelaat word sodat kandidate tyd het om te dink
            en hulle antwoorde neer te skryf voordat 'n snit herhaal word OF die volgende
            snit gespeel word.

 5.         Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of
            Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg
            word:
            • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
            • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
            • Elke lokaal moet sy eie mediatoestel met musiekuittreksels hê.
            • 'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.

 6.         Die snitte moet soos volg gespeel word:
            • IAM-kandidate: Snit 1 tot 17 en Snit 34
            • JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 9, Snit 18 tot 25 en Snit 34
            • WKM-kandidate: Snit 1 tot 9 en Snit 26 tot 34

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Musiek/V2                                   4                          DBE/November 2025
                                       NSS Vertroulik

 AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

  Speel Snit 1 TWEE keer ná mekaar.

 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4.

             [Tweemaat-inleiding]

                                                                                                (3)

  Speel Snit 1 weer.

  Speel Snit 2 TWEE keer ná mekaar.

 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B) in balk- of solfanotasie.

                                                                                                (1)

  Speel Snit 2 weer.

                                                                                                [4]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Musiek/V2                                       5                           DBE/November 2025
                                           NSS Vertroulik

 VRAAG 2

 2.1        Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE
            uittreksels.

  Speel Snit 3 DRIE keer ná mekaar.

            2.1.1   Snit 3:                                                                         (1)

  Speel Snit 4 DRIE keer ná mekaar.

            2.1.2   Snit 4:                                                                         (1)

 2.2        Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.

  Speel Snit 5 TWEE keer ná mekaar.

            2.2.1   Identifiseer die mees prominente tekstuur aan die begin van hierdie
                    uittreksel.

                            KRITERIA              ANTWOORD
                     Monofonies
                     Polifonies
                     Homofonies
                     Roep en antwoord                                                               (1)

  Speel Snit 6 TWEE keer ná mekaar.

            2.2.2   Identifiseer die mees prominente komposisietegniek.

                           KRITERIA               ANTWOORD
                     Melodiese sekwens
                     Ritmiese herhaling
                     Verkleining
                     Nabootsing                                                                     (1)

  Speel Snit 7 TWEE keer ná mekaar.

            2.2.3   Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?

                           KRITERIA              ANTWOORD
                     Drieslagmaat
                     Vierslagmaat
                     Onreëlmatige tydmaat
                     Saamgestelde tydmaat                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Musiek/V2                                     6                         DBE/November 2025
                                         NSS Vertroulik

  Speel Snit 8 TWEE keer ná mekaar.

            2.2.4   Watter EEN van die volgende beskryf die koor?

                            KRITERIA           ANTWOORD
                     SATB
                     TTBB
                     SAB
                     SSA                                                                        (1)

  Speel Snit 9 DRIE keer ná mekaar.

 2.3        Dui TWEE beskrywings in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband
            hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.

                                 KOLOM A                            ANTWOORD
             Pentatoniese toonleerpassasie, afgaande beweging
             Heeltoontoonleer, opgaande beweging
             Klavier en afgaande parallelle oktawe
             Opgaande parallelle vyfdes en polifonies
             Glissando-agtige passasie oor 'n wye omvang
                                                                                    (2 x 1)     (2)
                                                                                    (8 ÷ 2)      [4]

                                                                    TOTAAL AFDELING A:          8

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Musiek/V2                                      7                              DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE

 Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
 OF VRAAG 4 (JAZZ)
 OF VRAAG 5 (WKM).

 VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)

 3.1        Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
            musiek in Snit 10–12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
            vir ELKE snit.

  Speel Snit 10 DRIE keer ná mekaar.

            3.1.1   Snit 10                      KOLOM A                        ANTWOORD
                               Matige vierslagmaat
                               Roep deur koor, antwoord deur solis
                               Gesinkopeerde ritmiese patrone
                               Krepitasie in inleiding
                               Umrhubhe-begeleiding
                               Beenratels en liggaamsperkussie
                               Melodie in unisoon
                               Lewendige tempo in drieslagmaat
                                                                                         (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 11 DRIE keer ná mekaar.

            3.1.2   Snit 11                     KOLOM A                         ANTWOORD
                               Basstemsolis
                               Ululasie en vokale klankeffekte
                               Manlike en vroulike koor
                               Lewendige en feestelike stemming
                               Poliritmes tussen instrumente
                               Akoestiese kitaarbegeleiding
                               Sikliese akkoordprogressie: I – IV – I64 – V
                               Ostinato op die tromme en bas
                                                                                         (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Musiek/V2                                       8                            DBE/November 2025
                                           NSS Vertroulik

  Speel Snit 12 DRIE keer ná mekaar.

            3.1.3   Snit 12                      KOLOM A                       ANTWOORD
                                 Herhalende liggaamsperkussie-patrone
                                 Parallelle beweging in melodie
                                 Isicathamiya
                                 Afgaande melodiese sekwense
                                 Botoonsang/umngqokolo
                                 Improvisasie
                                 Roep en antwoord tussen solis en groep
                                 Reëlmatige frases
                                                                                         (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 13 TWEE keer.

 3.2        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            3.2.1   Identifiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                    Tonaliteit

                    Komposisietegniek in koorbegeleiding

                    Koor

                                                                                         (3 x 1)     (3)

            3.2.2   Watter styl word in hierdie uittreksel verteenwoordig?

                                                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Musiek/V2                                      9                            DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

  Speel Snit 14 TWEE keer.

 3.3        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            3.3.1   Noem EEN gewilde kunstenaar/groep wat met hierdie uittreksel
                    geassosieer word.

                                                                                                    (1)

            3.3.2   Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                    Harmonie

                    Ritme

                    Metrum

                                                                                        (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 15 TWEE keer.

 3.4        Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 15 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                         KOLOM A                               ANTWOORD
             Izihlabo in vrye tydmaat gevolg deur 'n reëlmatige ritme
             Afgaande akkoordprogressie
             Konsertina speel 'n akkoord op elke maatslag
             Agtergrondsangers sing in unisoon saam met solis
             'n Herhalende akkoord wat in matige tempo gespeel word
             Izibongo in 'n vinnige tempo
             Konsertina-, kitaar-, idiofoon- en baskitaarbegeleiding
                                                                                        (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Musiek/V2                                        10                        DBE/November 2025
                                            NSS Vertroulik

  Speel Snit 16 DRIE keer ná mekaar.

 3.5        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            3.5.1   Beskryf die inleiding in hierdie uittreksel.

                                                                                       (2 x 1)     (2)

            3.5.2   Identifiseer die styl en groep van die liedjie waaruit hierdie uittreksel
                    geneem is.

                    Styl:

                    Groep:
                                                                                       (2 x 1)     (2)

  Speel Snit 17 DRIE keer ná mekaar.

 3.6        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            3.6.1   Noem die instrument wat die melodie speel.

                                                                                                   (1)

            3.6.2   Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl
                    geassosieer is.

                                                                                                   (1)

            3.6.3   Beskryf die melodie.

                                                                                        (2 x 1)    (2)
                                                                                      (28 ÷ 2)     [14]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:             14

                                                OF

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Musiek/V2                                      11                          DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

 VRAAG 4: JAZZ

 4.1        Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
            musiek in Snit 18–20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
            vir ELKE snit.

  Speel Snit 18 DRIE keer ná mekaar.

            4.1.1   Snit 18                     KOLOM A                      ANTWOORD
                               Blues-invloede
                               Gesinkopeerde ritmes en homofoniese
                               tekstuur
                               Marstempo in enkelvoudige tweeslagmaat
                               Gesinkopeerde linkerhand-stride
                               Herhalende melodiese figure in die
                               boonste party
                               Sikliese progressie van vier akkoorde
                               Marstempo in saamgestelde
                               tweeslagmaat
                               Opgaande chromatiese beweging in
                               begeleiding
                                                                                       (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 19 DRIE keer ná mekaar.

            4.1.2   Snit 19                     KOLOM A                      ANTWOORD
                               Gesinkopeerde melodielyn op klavier
                               Homofoniese tekstuur in drieslagmaat
                               Avant-garde jazz
                               Inleiding begin op die eerste maatslag
                               Swing-ritme met improvisasie in
                               horingseksie
                               Lewendige danstempo in vierslagmaat
                               Lopende baslyn
                               Bastromboon en tromstel in ritmeseksie
                                                                                       (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Musiek/V2                                       12                          DBE/November 2025
                                           NSS Vertroulik

  Speel Snit 20 DRIE keer ná mekaar.

            4.1.3   Snit 20                      KOLOM A                       ANTWOORD
                                Onreëlmatige tydmaat en vinnige tempo
                                Hoofmelodie is in 'n mineur
                                Siklus van twee akkoorde
                                Hoofmelodie op trompet
                                Baskitaar verdubbel die ostinato-figuur
                                Ostinato-figuur op gedempte elektriese
                                kitaar
                                Invloede van orkestrale jazz-styl
                                Chordofoon- en perkussie-begeleiding
                                                                                        (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 21 TWEE keer.

 4.2        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            4.2.1   Identiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                    Stemtipe van solis

                    Tydmaatteken
                                                                                        (2 x 1)     (2)

            4.2.2   Beskryf die kitaarbegeleiding kortliks.

                                                                                        (2 x 1)     (2)

            4.2.3   Watter ander instrument speel die begeleiding?

                                                                                                    (1)

  Speel Snit 22 TWEE keer.

 4.3        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            4.3.1   Noem TWEE marabi-invloede wat in hierdie uittreksel gehoor word.

                                                                                        (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Musiek/V2                                          13                        DBE/November 2025
                                              NSS Vertroulik

            4.3.2    Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                     Harmonie

                     Ritme

                     Metrum

                                                                                         (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 23 TWEE keer.

 4.4        Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                                        KOLOM A                                 ANTWOORD
             Oop hi-hat en bastrom speel op die polsslag
             Sikliese akkoordprogressie met koperblaas- en
             houtblaasverwerkings
             Ragtime- en blues-invloede
             Gesinkopeerde melodieë
             Vrye improvisasie met alternerende vier-akkoord-siklus
             Reëlmatige metrum met voortstuwende riff deur tromstel en
             baskitaar
             Ritmiese lae in klavier- en horingpartye
                                                                                         (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 24 TWEE keer.

 4.5        Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.

            Titel:

            Styl:
                                                                                         (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Musiek/V2                                       14                      DBE/November 2025
                                           NSS Vertroulik

  Speel Snit 25 DRIE keer ná mekaar.

 4.6        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            4.6.1   Noem die instrument wat die melodie speel.

                                                                                                (1)

            4.6.2   Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl
                    geassosieer is.

                                                                                                (1)

            4.6.3   Beskryf die melodie.

                                                                                     (2 x 1)    (2)
                                                                                   (28 ÷ 2)     [14]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:            14

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Musiek/V2                                      15                          DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

 VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)

 5.1        Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
            musiek in Snit 26–28 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
            vir ELKE snit.

  Speel Snit 26 DRIE keer ná mekaar.

            5.1.1   Snit 26                     KOLOM A                      ANTWOORD
                               Adagio assai
                               Enkelvoudige vierslagmaat in 'n mineur
                               toonsoort
                               Allegro moderato
                               Kitare speel in 'n kontrapuntale styl
                               Arpeggiomatige begeleiding
                               Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur
                               toonsoort
                               Openingstema in 'n monofoniese tekstuur
                               Herhaling in verskillende stemme
                                                                                       (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 27 DRIE keer ná mekaar.

            5.1.2   Snit 27                   KOLOM A                        ANTWOORD
                               Orkes-aksente op die hoofpolsslag met
                               ostinato bas
                               Standaard Klassieke orkes
                               SSA
                               Pedaalpunt op strykers
                               Prominente unisoonsang
                               Prestissimo
                               Stemme, strykers en orkesbastrom
                                                                                       (3 x 1)     (3)

  Speel Snit 28 DRIE keer ná mekaar.

            5.1.3   Snit 28                     KOLOM A                      ANTWOORD
                               Majeur toonsoort met pedaalpunt
                               Saamgestelde tweeslagmaat
                               Rubato
                               Verminderde akkoorde in inleiding
                               Glissando
                               Tonika-pedaalpunt in inleiding
                               Liriese melodie met onvolmaakte kadens
                               Uittreksel eindig met volmaakte kadens
                                                                                       (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 16

Musiek/V2                                      16                           DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

  Speel Snit 29 TWEE keer.

 5.2        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            5.2.1   Beskryf die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:

                    Stemtipe van solis

                    Tydmaatteken

                    Tipe koor
                                                                                         (3 x 1)    (3)

            5.2.2   Wat is die simboliese rol van hierdie solokarakter in die opera?

                                                                                                    (1)

  Speel Snit 30 TWEE keer.

 5.3        Beskryf of noem die volgende eienskappe van die aria in hierdie uittreksel:

            Karakter                                                                                (1)

            Stemtipe                                                                                (1)

            Melodie

                                                                                         (2 x 1)    (2)

  Speel Snit 31 DRIE keer ná mekaar.

 5.4        Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 31 verband hou.
            Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.

                                         ITEMS                                ANTWOORD
             Eerste tema op tjello's en fagotte
             Begin van die heruiteensetting
             Uiteensetting
             Houtblasers speel nie 'n prominente rol nie
             Liriese en wiegende tema op tjello's en fagotte
             Herhaling van tema op houtblasers en strykers
             Wye dinamiese omvang en gebruik van sforzando
             Simfonie
             Standaard Klassieke orkes
             Motiefontwikkeling slegs in tjello-melodie
                                                                                         (4 x 1)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Musiek/V2                                      17                          DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

  Speel Snit 32 TWEE keer.

 5.5        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            5.5.1   Noem die TWEE blaasinstrumente wat die tema in hierdie uittreksel speel.

                                                                                       (2 x 1)     (2)

            5.5.2   Identifiseer die genre en komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel
                    geneem is.

                    Genre

                    Komponis
                                                                                       (2 x 1)     (2)

  Speel Snit 33 DRIE keer ná mekaar.

 5.6        Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.

            5.6.1   Beskryf die belangrikheid van hierdie uittreksel in Beethoven se Simfonie
                    Nr. 6 in F Majeur Op. 68.

                                                                                                   (1)

            5.6.2   Beskryf TWEE maniere waarop hierdie musiek 'n verandering in
                    stemming teweegbring.

                                                                                        (2 x 1)    (2)
                                                                                      (28 ÷ 2)     [14]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:            14

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Musiek/V2                                    18                     DBE/November 2025
                                        NSS Vertroulik

 AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)

 VRAAG 6

 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
  Speel Snit 34 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.

 Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 19

Musiek/V2                                      19                           DBE/November 2025
                                          NSS Vertroulik

  Speel Snit 34 weer.

 6.1        Hierdie stuk is in 'n ongewone drieledige vorm. Gee die maatnommers van die
            moontlike B-seksie.

                  SEKSIE             MAATNOMMERS

                     B

                                                                                      (2 x 1)   (2)

 6.2        Noem EEN manier waarop hierdie B-seksie van 'n tipiese B-seksie verskil.

                                                                                                (1)

 6.3        Noem die toonsoort en kadens in maat 74 tot 81.

            Toonsoort

            Kadens
                                                                                      (2 x 1)   (2)

 6.4        Benoem die ritmiese middel in maat 7 en 9.

                                                                                                (1)

 6.5        D.C. (in maat 11) is die afkorting vir Da Capo. Wat beteken dit?

                                                                                                (1)

 6.6        Trek 'n sirkel om die nie-harmonienoot in maat 6 op die partituur.                  (1)

  Speel Snit 34 vir 'n finale oorsig.

                                                                     TOTAAL AFDELING C:         8
                                                                         GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou

### Page 20

Musiek/V2                             DBE/November 2025
                     NSS Vertroulik

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Music · Memo · 2025 · Eng
- [Music P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2023-eng/fc3a9ec3-c93e-47fa-8160-0927b63d7e5e) — Music · QP · 2023 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-eng/5d4d9b8a-5dab-47b2-999e-39c59e41ebda) — Music · QP · 2021 · Eng
- [Music P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2021-afr/b0a98483-cd4f-447d-975e-960f7ca6aa09) — Music · QP · 2021 · Afr
- [Music P2 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2020-eng/2898a027-428b-4511-a182-5a9e7db7cb57) — Music · QP · 2020 · Eng
- [Music P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2019-eng/fc424d1c-1c53-4ac2-b957-75c371d8cbf4) — Music · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2023-afr/c63e8e7c-e873-4829-a88c-b6bca7fa6d10) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
