# Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2016 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-10710-afrikaans-preperatory-2016-answer-book/34daf905-6d73-4945-8506-1fe7b85f43fe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2016 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-10710-afrikaans-preperatory-2016-answer-book/34daf905-6d73-4945-8506-1fe7b85f43fe)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2016 · Afrikaans. Addendum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                              2016
                              10710
                          REKENINGKUNDE
                          ANTWOORDBOEK

               Naam

                                VRAAG   MOONTLIKE   PUNTE NASIENER
                                          PUNTE

                                  1        35

                                  2        40

                                  3        70

                                  4        60

                                  5        45

                                  6        50

                               TOTAAL      300

17 bladsye

        2                                                      b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK       2
                                                                     10710/16

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2016

                                                             REKENINGKUNDE

                                                             TYD: 3 uur

                                                             PUNTE: 300

VRAAG 1: BANK EN KREDITEUREREKONSILIASIES

1.1     BANKREKONSILIASIE
1.1.1    Bereken die banksaldo op 31 Julie 2016.

                                                                                      11

1.1.2    Stel die Bankversoeningstaat op 31 Julie 2016 op.

                                                                                  7

1.1.3    Verduidelik EEN interne kontrolemaatstaf wat nodig is in hierdie saak.

                                                                                  2

                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK          3
                                                                   10710/16

1.2     KREDITEURE REKONSILIASIE

1.2.1    Verduidelik waarom die saldo van die Krediteurekontrole-rekening en die
         totaal van die Krediteurelys ooreen moet stem.

                                                                                   2

1.2.2    Rekonsilieer die Krediteurekontrole rekening met die Krediteurelys op
         31 Augustus 2016. Die Krediteurekontrole-rekening begin met R108 450
         en die Krediteurelys met R104 865.

                  KREDITEUREKONTROLE                   KREDITEURELYS
                  DEBIET      KREDIET               DEBIET       KREDIET

                                       108 450                           104 865

          A.

          B.

          C.
                                                                                   13
          D.

          E.

          F.

          G.

                      SALDO                             SALDO

                                    TOTALE PUNTE

                                          35

                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK     4
                                                                   10710/16

VRAAG 2: VERVAARDIGING, KONSEPTE EN NOTAS
KONSEPTE

2.1     Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
        “waar” of “onwaar” langs die vraagnommer (2.1.1 – 2.1.3) in die
        ANTWOORDBOEK neer.
         2.1.1

         2.1.2                                                                3

         2.1.3

2.2   DIE KLEREFABRIEK-WINKEL
2.2.1   Stel die Fabrieksbokostenota tot die Produksiekostestaat op.

                                                                              14

2.2.2   Bereken die direkte materiaalkoste op 29 Februarie 2016.

                                                                              8
        Bereken die direkte arbeidskoste op 29 Februarie 2016.

                                                                              4

                                                                              b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK        5
                                                                     10710/16

2.3     FAST MOVERS FABRIEKSWINKEL

2.3.1   Bereken die gelykbreekpunt.

                                                                                   4

        Patrick is tevrede met die gelykbreekpunt. Verduidelik. Haal syfers aan.

                                                                                   4

2.3.2   Identifiseer een spesifieke fabriekskoste wat verbeter het. Haal syfers
        aan.

        Gee EEN moontlike rede hiervoor.

                                                                                   3

                                    TOTALE PUNTE

                                           40

                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     6
                                                                   10710/16

VRAAG 3      MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE & OUDITVERSLAG

3.1       Pas die konsepte in kolom A by die beskrywing in kolom B.
          3.1.1
          3.1.2
          3.1.3                                                                   4
          3.1.4

                  3.2 VERVOLG OP DIE VOLGENDE BLADSY.

                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK        7
                                                                  10710/16

3.2         YEH HAI BEPERK

3.2.1   YEH HAI BEPERK
        INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 29 FEBRUARIE 2016
        Verkope 5 970 000
        Koste van Verkope 3 200 000
        Bruto Wins
        Ander Bedryfsinkomste
        Oninbare skulde ingevorder                                            3 860
        Huur Inkomste 234 000

        Bruto Bedryfsinkomste
        Bedryfsuitgawes
        Salarisse en Werkgewersbydrae                                    921 268
        Direkteursfooie                                                  840 000
        Verlies met verkoop van bate                                         10 000
        Ouditfooie 76 000
        Diverse uitgawes 292 330
        Oninbare skulde 12 100

        Bedryfswins of (verlies)
        Rente-Inkomste                                                       27 000
        Wins (Verlies) voor rente uitgawe
        Rente Uitgawe
        Wins (Verlies) voor belasting
        Inkomstebelasting
        Netto wins (Verlies) na belasting

                                                                                35

                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK          8
                                                                      10710/16

3.2.2   Berei die volgende notas tot die Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie)
        voor.
        VASTE/ TASBARE BATES
                                            Grond en
                                                          Voertuie      Toerusting
                                            Geboue
        Drawaarde aan die begin van die
        jaar
        Kosprys                                              652 000       760 000
        Opgehoopte waardevermindering                       (236 000)     (650 000)
        Bewegings:
        Toevoegings
        Verkope teen drawaarde
                                                                                      13
        Waardevermindering vir die jaar
        Drawaarde aan die einde van die      6 789 720
        jaar
        Kosprys                              6 789 720       452 000       760 000
        Opgehoopte waardevermindering                       (247 200)

         GEWONE AANDELEKAPITAAL
          GEMAGTIG
          Aantal gemagtigde gewone aandele: 3 000 000 aandele

          UITGEREIK                                                        R
          2 000 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar            5 000 000
                                                                                      9

                                                                                      b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE      ANTWOORDBOEK         9
                                                                  10710/16

3.3     OUDIT VAN PROTEA BEPERK

3.3.1   Die besigheid het ŉ (gekwalifiseerde, ongekwalifiseerde, weerhoudende)
        verslag ontvang.

        Gee ŉ rede vir jou antwoord.
                                                                                 3

3.3.2   Aan wie is die ouditverslag gerig?

        Gee ŉ rede vir jou antwoord.
                                                                                 2

3.3.3   Verduidelik waarom dit ŉ vereiste van die Maatskappywet is, dat
        publieke maatskappye deur ŉ onafhanklike ouditeur geoudit moet word.
        Gee EEN rede.

                                                                                 2

3.3.4   Die ouditeursverslag verwys na die Internasionale Finansiële
        Verslagdoeningstandaard (IFRS). Verduidelik waarom die ouditeure IFRS
        in berekening moet bring wanneer hulle hul opinies lig?

                                                                                 2

                                    TOTALE PUNTE

                                             70

                                                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK           10
                                                                       10710/16

VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERHOUDINGS ANALISE

4.1      Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.3) in die
         antwoordboek.

          4.1.1
          4.1.2                                                                          3
          4.1.3

4.2.1    Vir die doel van die kontantvloeistaat, bereken die inkomstebelasting
         betaalbaar vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.

                                                                                         5

4.2.2   Berei die afdeling vir die kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite in die
        Kontantvloeistaat voor, vir die jaar geëindig op 29 Februarie 2016.

         KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGS-
         AKTIWITEITE

                                                                                         9

                                                                                        b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK          11
                                                                     10710/16

4.2.3   Bereken die volgende finansiële aanwysers op 29 Februarie 2016: (Rond
        alle berekeninge af tot EEN desimale plek of tot die naaste sent, waar van
        toepassing).
        Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAHB)

                                                                                      5

        Skuld/Ekwiteit verhouding vir 2016

                                                                                      3

4.2.4   Lewer kommentaar oor die volgende finansiële aanwysers.
        Neem kennis dat die beoogde winsopslag 50% op koste van verkope is
                            Kommentaar met syfers       Rede vir Verbetering of
                                                                afname

        % bruto wins
        op koste van
        verkope

                                                                                      8

        %
        bedryfsuitgawes
        op verkope

                                                                                     b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK          12
                                                                    10710/16

4.2.5   Die direkteure is van mening dat die aandeelhouers gelukkig behoort te
        wees met die winsprestasie van die maatskappy. Verduidelik en haal
        TWEE finansiële aanwysers aan of werklike verhoudings / persentasies
        om hulle mening te staaf.

                                                                                     6

4.2.6   Jy is ŉ aandeelhouer van Mika Beperk.
        Bereken die prys waarteen die nuwe aandele aangebied word.

        Lewer kommentaar oor die verkoopsprys van die nuwe aandele. Haal
        TWEE relevante finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf.
                                                                                     7

4.2.7   Een van die direkteure voel dat die lening so gou as moontlik terugbetaal
        moet word. Stem jy saam? Verduidelik deur TWEE finansiële
        aanwysers (met bedrae) aan te haal om jou antwoord te staaf.

                                                                                     5

                                                                                    b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK       13
                                                                  10710/16

4.2.8   Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die maatskappy. Haal
        DRIE relevante finansiële aanwysers aan (bedrae / verhouding /
        persentasies) en toon ook die neiging.

                                                                                9

                                   TOTALE PUNTE

                                         60

                                                                               b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK     14
                                                                  10710/16

VRAAG 5 BTW EN VOORRAADWAARDASIE

      BTW KONSEPTE
5.1   Kies die korrekte woord uit die gegewe woorde in hakies.

       5.1.1
       5.1.2
       5.1.3                                                                  3

5.2   BTW BEREKENINGE
      Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan OF ontvangbaar van SAID op
      29 Februarie 2016.

                                                                             12

                                                                             b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK      15
                                                                  10710/16

5.3     VOORRAADWAARDASIE
5.3.1   Waarvoor staan die afkorting EIEU?

                                                                               1

5.3.2   Bereken die eindvoorraad van die skoene volgens die geweegde
        gemiddelde metode op 30 Junie 2016.

                                                                              10

5.3.3   Bereken die aantal gesteelde items van skoenbykomstighede.

                                                                               4
        Bereken die gemiddelde voorraadomsetsnelheid in dae.

                                                                               8
        Dink jy Manie Handelaars moet voortgaan met die koop en verkoop van
        skoenbykomstighede voorraad ? Verskaf TWEE punte van advies. Haal
        syfers aan om jou antwoord te staaf.

                                                                               7

                                   TOTALE PUNTE

                                             45

                                                                              b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK          16
                                                                   10710/16

VRAAG 6    KONTANTBEGROTING EN KONSEPTE

6.1   Dui aan of die volgende bewerings WAAR of ONWAAR is.
       6.1.1
       6.1.2
       6.1.3
       6.1.4                                                                        4

6.2   Identifiseer ŉ verkeerde inskrywing in die kontantbegroting en verduidelik
      waarom hierdie inskrywing verkeerd is.

                                                                                    2

6.3   Op watter DRIE maniere kon die aankoop van Grond en Geboue
      gefinansier word?

                                                                                    3

6.4   Voltooi die Debiteure Invorderingskedule vir die begrote periode.
      MAAND             KREDIETVERKOPE               OKTOBER       NOVEMBER
      Augustus 2016               135 000               64 800
      September 2016              150 000
      Oktober 2016
                                                                                    9
      November 2016                                                   34 200
                                                                                    467 100

                                                                                   b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK        17
                                                                   10710/16

6.5   Bereken die ontbrekende getalle by A – E in die kontantbegroting.
      A
      B
      C
                                                                                  12
      D
      E

6.6   Lewer kommentaar oor die kontant en kredietverkope. Haal syfers aan.

      Verduidelik hoe hierdie bedrae die kontantvloei van die besigheid
      beïnvloed.
                                                                                  6
      Was die advertensieveldtog tot voordeel vir die besigheid?
      Verduidelik. Haal syfers aan.

                                                                                  5
      Dink jy die invorderings vanaf debiteure word goed beheer?

      Verduidelik. Haal syfers aan.

      Gee TWEE punte van advies.

                                                                                  9

                                      TOTALE PUNTE

                                           50

                                                                          TOTAAL: 300
                                        EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X5 Preparatory 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x5-preparatory-2018-answer-book/1421ebad-78d7-44c5-8bc8-32ed3600ed1b) — Accounting · Addendum · 2018
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Accounting · Memo · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
