# Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/e152915a-45dc-43e4-ba5b-beaeaa9a5e18
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/e152915a-45dc-43e4-ba5b-beaeaa9a5e18)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                        2015
                            MEMORANDUM

VAK:       REKENINGKUNDE (10710)

NASIENBEGINSELS:

1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte
    op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items
    strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie.
2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
3. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die
    bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is
    nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
    kandidate te differensieer.
6. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as
    foutief mag voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere
    vrae.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie
    as ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van
    die bewerking ondersoek voor die punte toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte
    toegeken word vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
10. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.

                                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10710/14A

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                    REKENINGKUNDE

                                                    MEMORANDUM

VRAAG 1

1.1.1 Gee TWEE redes vir die voorbereiding van die Bankversoeningstaat
      as ŉ interne kontroleproses.
Twee redes     

   Om te verseker dat alle inskrywings rakende kontanttransaksies akkuraat
    geboekstaaf is.
   Bedrog kan opgespoor word.
   Foute en weglatings kan opgespoor word.
                                                                               2

1.1.2 Noem die aansuiwering wat aan die syfers op die finansiële state
      op 30 Junie 2015 aangebring moet word met betrekking tot die
      vooruitgedateerde tjeks uitgereik. Verwys na die Bankversoening-
      staat vir Junie 2015. Toon werklike syfers in jou antwoord.

   Krediteurskontrole  saldo sal toeneem met R10 400 
   Bank  saldo sal vermeerder met R10 400 (na R12 400) 
                                                                               4

1.1.3    ITEM          KOJ              KBJ             GEEN
                                                     INSKRYWING
        Item 1                                           21 370
        Item 2                                             X
        Item 3                                             X
        Item 4        5 300 
        Item 5                        1 450 
        Item 6                          720 
        Item 7        2 100          2 500 
        Item 8                                             X
        Item 9                                             X                  9

                                                2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10710/14A

1.1.4 Bankversoeningstaat op 31 Julie 2015
                                                        Debiet        Krediet
       Dt saldo van Bankstaat                          21 370
       Kt uitstaande deposito                                         20 500
       Dt uitstaande tjeks
             Nr 1640                                       2 500
             Nr 3220                                       6 100
             Nr 1596                                       7 000
                       (vir  kontroleer bewerking)
       Kt saldo van Bankrekening                                  16 470
                                                          36 970    36 970       7

1.1.5 In Augustus 2015 ontdek die interne ouditeur dat die uitstaande
      deposito van R20 500 op die bankversoeningstaat op 31 Julie 2015 as
      R5 500 op die Bankstaat verskyn. (Item 3) Die bedrag op die
      Bankstaat is korrek. Noem EEN bekommernis wat jy as interne
      ouditeur sal hê.      Gee EEN gepaste kontrolemaatreël om ŉ
      soortgelyke voorval in die toekoms te voorkom. Verduidelik volledig.

EEN bekommernis           en EEN oplossing 
 BEKOMMERNIS                KONTROLEMAATREëL

                                Vergelyk kwitansies met kontant
Die geld is gesteel.             depositostrokies op ŉ daaglikse basis
                                 om seker te maak alle kontant ontvang
Bedrog kan plaasvind             gedeponeer was.
/ kontant kan oorgedra          Sit interne kontroleprosesse in plek –
word                             verdeling van pligte. Die deposito moet
                                 deur ŉ assistent gekontroleer word.
                                Reël vir ŉ SMS kennisgewing vanaf die
                                 bank en kontroleer dit met die KOJ.

                             Vir een punt:
                              Ondersoek die depositostrokie vir foute.
                              Verdeling van pligte.

                                                                                 3

                                                      3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10710/14A

1.2.1 Waarom moet die saldo van die Krediteurskontrolerekening
       ooreenstem met die totaal van die Krediteurelys?
Enige aanvaarbare antwoord 

     Dit is ŉ interne kontrolemaatreël – syfers in die joernale word oorgeboek
      na die Krediteurskontrolerekening en die Krediteursgrootboek.
     Die Krediteurskontrolerekening is ŉ opsomming van al die transaksies
      rakende die krediteure en die lys is ŉ totaal van krediteure se saldo’s.
                                                                                    2

1.2.2 Bereken die korrekte saldo’s van die Krediteurskontrolerekening en
      die Krediteurelys.

                                    Krediteurskontrole         Krediteurelys
       Foutiewe totale/saldo’s                  49 560                36 410

       (a)                                                               - 520 

       (b)                                       + 3 160             + 3 160 

       (c)                                                            + 270 

       (d)                                   - 13 400

       Saldo / Totaal                          39 320                39 320
                                                                                    8

                                           35

                                                4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10710/14A

VRAAG 2

2.1   Pas die beskrywing in KOLOM B by die begrip in KOLOM A. Skryf slegs
      die letter (A-E) langs die vraagnommer (2.1.1-2.1.4) in die
      ANTWOORDBOEK.

        2.1.1     E                          
        2.1.2     C                          
        2.1.3     D                          
        2.1.4     B                                                                         4

2.2   Bereken die korrekte Fabrieksbokoste.

       FABRIEKSBOKOSTE
       Foutiewe fabrieksbokoste                                             362 790
       Waardevermindering                                                   84 030
       Indirekte grondstof                                                  (3 500)
       Advertensies                                                        (12 790)
       Verbruiksgoedere               (bewerking indien een deel korrek)
                                                          
       (10 290 / 2 x 4) = R20 580 / 7 x 4 = R11 760 – 10 290                1 470
       Fabrieksbokoste vir die jaar                                        432 000
                                                                                             10

2.3   WASTE HANDELAARS
      PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR JAAR GEëINDIG 30 JUNIE 2015

       Primêre koste                                                         1 620 000
       Direkte grondstofkoste
       78 900 + 553 500  - 92 400  (as een deel korrek is)               540 000
       Direkte arbeidskoste                                                 1 080 000
       Fabrieksbokoste          (sien 2.2)                                  432 000
                                                                              2 052 000
       Goedere-in-bewerking (begin van jaar)                                175 000
       Totale produksiekoste (kontroleer bewerking)                         2 227 000
       Goedere-in-bewerking (einde van jaar)
       (kontroleer bewerking)                                               ( 55 000)
       Koste van produksie van klaarprodukte                                 1 872 000      12

                                                       5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10710/14A

2.4   Bereken die volgende:
      2.4.1   VERKOOPPRYS PER EENHEID:

              R3 564 000 ÷ 396 000 = R9                 (as een deel korrek is)
                                                                                                3

      2.4.2   KOSTE VAN VERKOPE:

              R3 564 000 X 100         = R1 782 000             (as een deel korrek is)
              200
                                                                                                3

      2.4.3   VERANDERLIKE KOSTE PER EENHEID

              R2 059 200 ÷ 374 400 = R5,50                 (as een deel korrek is)
                                                                                                3

      2.4.4    GELYKBREEKPUNT

                   R682 500                    =              R682 500
        (R9 (Sien 2.3.1) – R5,50(Sien 2.3.3)                  R3,50

      = 195 000 Eenhede         (as een deel korrek is)                                        4

2.5   Waste Handelaars verwag dat die aanvraag in die volgende finansiële
      jaar met 600 000 eenhede sal toeneem. Hulle beplan om meer eenhede
      te produseer om in die aanvraag te voorsien. Hulle verwag dat vaste
      koste onveranderd sal bly.

2.5.1 Verduidelik wat jy verstaan van die begrip “gelykbreekpunt”.
      Geldige verduideliking

Die aantal eenhede wat verkoop moet word om die Vaste koste te dek.
Daarna sal die onderneming ŉ wins maak. 
                                                                                                 2

                                                   6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10710/14A

2.5.2 Verduidelik wat die uitwerking van bogenoemde besluit op die vaste
      koste per eenheid en die gelykbreekpunt sal wees.

VASTE KOSTE:

Wanneer meer produkte vervaardig word sal die Vaste koste per eenheid daal. 

GELYKBREEKPUNT:

 Wanneer Veranderlike koste toeneem / afneem sal Gelykbreekpunt ook toeneem of
afneem 

                                                                                     4

                                    45

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        10710/14A

VRAAG 3

3.1   Bereken die volgende:
3.1.1 Kosprys van voertuig verkoop.
      (900 000 + 200 000 – 810 000)               290 000

3.1.2 Opgehoopte waardevermindering van
      verkoopte voertuig.
                                                    81 200
      290 000 X 20%     = R58 000
                                              (as een deel korrek is)
      232 000 X 20% x 6/12 = R23 200
                                                                               9
3.1.3 Drawaarde van verkoopte voertuig.
                                                   208 800
      290 000 - 81 200
                                              (as een deel korrek is)

                                          8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10710/14A

3.2 INKOMSTESTAAT VIR JAAR GEëINDIG 30 JUNIE 2015
Verkope 2 892 200 – 52 000                                                    2 840 200
Koste van verkope                                                              (1 492 200)
Bruto wins                                                                      1 348 000
Ander inkomste                                      Inspeksie                    338 335
     Diensfooi inkomste 145 235 – 900                                           144 335
     Huurinkomste 172 500  + 16 500                                            189 000
     Wins met bateverkope                                                          5 000
Moet nie rente hier aanvaar nie

Bruto Bedryfsinkomste                                                          1 686 335
Bedryfsuitgawes         inspeksie, hakies nie verpligtend                       (905 855)
Salarisse en lone                                                                           
(288 090 - 25 000 - 2 625 - 250)                                              260 215
Ouditfooie (52 000 + 23 000 )                                                    75 000
Direkteursfooie                                                                 375 000
Verbruiksgoedere (104 100 – 4 000 )                                            100 100
Bankkoste                                                                          6 740
Handelsvoorraadtekort                                                            10 000
Waardevermindering (23 200  (sien 3.1.2) + 55 600 )                             78 800
Bedryfswins                                                                       775 480
Rente-inkomste                                                                     3 500
Wins voor rente-uitgawe                                                          778 980
Rente-uitgawe                                                                  (89 600)
Netto wins voor belasting Inspeksie, kontroleer bewerking                        694 380
Inkomstebelasting                                                               (206 814)
Netto wins na belasting           Inspeksie – belasting afgetrek                 487 566       35
As vooraansuiweringsyfer as finale antwoord getoon is, word relevante punt steeds gegee
As finale syfer korrek is gee volpunte – indien verkeerd, merk bewerkings – indien geen bewerkings in
dié geval geen punte
Vir  ondersoek bewerkings
Vreemde items bv Balansstaat items – 1 elk (maks -2)
As rente aan bo- en onderkant getoon word gee -1 maks vir plasing indien punte verdien word.

                                                          9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                  10710/14A

3.3.1 TASBARE/VASTE BATE NOTA                                          Grond en      Voertuie
                                                                        geboue
      Drawaarde (begin van die jaar)                                   11 000 000    510 000
      Kosprys                                                          11 000 000      900 000
      Opgehoopte waardevermindering                                            0      (390 000)
      Bewegings
      Toevoeging teen kosprys                                                        200 000
      Bateverkope teen drawaarde (Sien 3.1.3 )                      (800 000)  (208 800)
      Waardevermindering (sien Inkomstestaat)                                    (78 800)
      Drawaarde (einde van die jaar)                                   10 200 000    422 400
      Kosprys                                                          10 200 000      810 000
      Opgehoopte waardevermindering                                            0     (387 600)          7

3.3.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL

Gemagtigde Aandele
1 000 000        Gewone aandele
Uitgereikte aandele

550 000            Aandele in uitreik                                                3 025 000
 50 000            Aandele uitgereik gedurende jaar teen R11,50                     575 000
 40 000            Aandele teruggekoop teen gemiddelde prys, R6                     (240 000)
                    Aandele in uitreik op 30 Junie 2015
560 000            (kontroleer bewerking indien een deel korrek is)                3 360 000       7

3.3.3 BEHOUE INKOMSTE
      Saldo op 30 Junie 2014                                                            255 274
      Netto wins vir jaar      (sien 3.2)                                              482 566
      Terugkoop van aandele (40 000 x 2,50)                                         (100 000)
      Gewone aandeledividende                                                        (255 000)
           Betaal                                                                       45 000
           Verklaar                                                                    210 000
      Saldo op 30 Junie 2015 (kontroleer bewerking)                                    382 840      7

                                                 65
                                                      10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10710/14A

VRAAG 4

4.1     Kies een woord/begrip uit die volgende om die onderstaande sinne
        te voltooi.
4.1.1 Beperkte aanspreeklikheid 
4.1.2 Aandeelhouers 
4.1.3 Onafhanklik 
4.1.4 Gekwalifiseerde                                                              4

4.2   XOLISE HANDELAARS BEPERK
4.2.1 Versoening van Netto wins voor Belasting en Kontant gegenereer uit
      Bedryfsaktiwiteite

        Netto wins voor belasting                                  1 283 100
        Aansuiwerings t.o.v.
           Waardevermindering (42 000 + 23 000)                       65 000
           Rente betaal                                               42 600 
        Bedryfswins voor verandering in                                      
        bedryfskapitaal                                           1 390 700
        Verandering in bedryfskapitaal                                       
                                       (kontroleer bewerking)      (84 600)
                                                                             
            Toename in voorraad                                    (139 600)
            Afname in Debiteure
            (530 000 + 8 000 - 475 000 - 14 000)
                 (538 000 - 489 000) (indien een deel korrek)       49 000 
            Toename in Krediteure
            (89 500 + 7 300 - 81 700 - 9 100)
                 (96 800 - 90 800)     (indien een deel korrek)      6 000 
                                                                            
        Kontant gegenereer deur bedrywighede
        (kontroleer bewerking)                                    1 306 100        12
                                                                               

4.2.2 Bereken die tasbare/vaste bates aangekoop gedurende 2015.

3 002 000 - 2 330 200 - 103 000 - 65 000 = 839 800
Metodepunt indien een deel korrek is

                                                                                    5

                                                      11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10710/14A

4.2.3 Kontantvloeisstaat op 28 Februarie 2015

Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite (kontroleer bewerking)                   130 200
Kontant gegenereer deur Bedrywighede                                         1 306 100
Rente betaal                                                                   (42 600)
Belasting betaal (296 100 – 2 200 – 3 600)                                (290 300)
                                          (indien een deel korrek)
Dividend betaal                                                               (843 000)

Kontantvloei uit Beleggingsaktiwiteite (kontroleer bewerking)                (736 800)
Aankoop van vaste bates                      (sien 4.2.2)                    (839 800)
Opbrengs uit verkoop van vaste bates                                         103 000

Kontantvloei uit Finansieringsaktiwiteite                                    530 000
(kontroleer bewerking)
Opbrengs van aandele uitgereik                                               560 000
Terugbetaling van lening                                                      (30 000)

Netto Verandering in Kontant en Kontantekwivalente                           (76 600)
                                   (indien een deel korrek)

Kontant en Kontantekwivalente aan begin van die jaar                            38 600
Kontant en Kontantekwivalente aan einde van die jaar                         (38 000)      12

4.2.4     Bereken die volgende op 28 Februarie 2015

Verdienste per aandeel (VPA)

 987 000
470 000
= 210c per aandeel aanvaar R2,10 aanvaar nie 2,1 (indien een deel korrek)

                                                                                            3

Dividend per aandeel (DPA)

      (893 000)
329 000 + 564 000x 100
       470 000

= 190 sent        aanvaar R1,90 aanvaar nie 1,9 (indien een deel korrek)
                                                                                                4

                                                    12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10710/14A

Netto Batewaarde per aandeel (NBW)

        3 534 000 x 100
        470 000

= 751,9 sent of 752c per aandeel  aanvaar nie 7,52            (indien een deel korrek)

                                                                                            3

Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend (OOTKA)

                            (1 325 700)
                      1 283  42 600  x 100
         ½ (3 534 000  +340 000 + 2 880 000 + 370 000)
                              (3 562 000)
         = 37,22 %
         = 37,2 %      aanvaar nie 37,2    (indien een deel korrek)

                                                                                            8

Skuld-ekwiteitsverhouding

         340 000 : 3 534 000
            0,1   : 1  aanvaar 0,09 : 1      (indien een deel korrek)
                                                                                            3

4.2.5   Lewer kortliks kommentaar oor die likiditeit van die maatskappy.
        Haal    TWEE     finansiële   aanwysers    aan   (met   werklike
        syfers/verhoudings/persentasies)   om    jou    kommentaar    te
        ondersteun.

Enige TWEE
Finansiële aanwyser   Neiging met syfers  
 Bedryfskapitaalverhouding: neem af van 3,45 : 1 na 2,83 : 1
 Vuurproefverhouding: neem af van 1,56 : 1 na 1,04 : 1
 Omsetsnelheid van voorraad: verbeter van 3 na 5 keer per jaar

                                                                                            4

                                                  13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10710/14A

4.2.6   Watter belangrike besluite van die direkteure word in die
        Kontantvloeistaat weergegee?       Noem TWEE besluite en haal
        relevante syfers aan. Verduidelik ook hoe ELKEEN van hierdie
        besluite die maatskappy in die toekoms sal bevoordeel.

 Besluit met syfers                      Voordeel vir maatskappy  

 Dividend was betaal, R846 000               Dit sal nuwe aandeelhouers lok;
                                             Prys op JEB sal styg;
                                             Bestaande aandeelhouers sal
                                             gelukkig wees met hul dividend.

 Vaste/tasbare bates aangekoop,              Nuwe bates sal die effektiwiteit van
 R839 800                                    die onderneming verhoog. Dit sal lei
                                             tot ŉ toename in wins.

 Vaste/tasbare bates verkoop,                Geld ontvang uit verkoop van bates
 R103 000                                    sal die kontantvloei verbeter – kan
                                             gebruik word om die aankoop van
                                             nuwe bates te finansier.

 Nuwe aandele uitgereik, R560 000            Verbeter kontantvloei van die
                                             onderneming;
                                             Geld was gebruik om nuwe
                                             vaste/tasbare bates aan te koop.
                                                                                           6

4.2.7   Die maatskappy betaal die lening stadig terug. Verduidelik hoekom
        dit ŉ goeie besluit is  Haal TWEE finansiële aanwysers aan om jou
        antwoord te ondersteun.

        Finansiële aanwyser Syfers               Verduideliking 

              OOTKA
              Verbeter van 25,4% na 37,2%.
              Positiewe hefboom met 20,2% teenoor rentekoers van 17% p.j.

              Skuld-Ekwiteitverhouding
              Is 0,1 : 1
              Toon lae risiko (laaggerat)

                                                                                       6

                                    70

                                                14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10710/14A

VRAAG 5

5.1.1    Waarom is dit nodig om ŉ Kontantbegroting op te stel?

Dit is ŉ finansiële plan wat geprojekteerde ontvangstes en betalings aandui om te
verseker dat daar voldoende kontant is om betalings te kan doen. 
                                                                                       1

5.1.2    Waarom verskyn waardevermindering en wins met bateverkope nie in
         die Kontantbegroting nie?

Dit is nie kontant-items nie. 
                                                                                       1

5.1.3    Noem TWEE items buiten waardevermindering en wins met
         bateverkope wat in die Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn,
         maar wat nie in die Kontantbegroting ingesluit sal word nie.

Koste van verkope, Korting ontvang, Korting toegestaan, Handelsvoorraadtekort,
Oninbare skuld
                             Enige twee korrekte antwoorde  
                                                                                       2

5.1.4    Debiteure-invorderingskedule vir Februarie 2015.

   KREDIETVERKOPE PER MAAND                JANUARIE          FEBRUARIE
   November                       57 000        8 550
   Desember
   (57 500 X 15%)                57 500       17 250              8 625 
   Januarie
   (56 000 X 30%)                56 000       26 600             16 800 
   Februarie                                             (as een deel korrek)
   (54 600 X 50%)  – 5%         54 600        -                 25 935 
                                                         kontroleer bewerking
   TOTAAL ONTVANG                              52 400             51 360              8

                                              15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             10710/14A

5.1.5      KONTANTBEGROTING VAN              VARIA HANDELAARS VIR JANUARIE
           EN FEBRUARIE 2015

    KONTANTONTVANGSTE                           JANUARIE       FEBRUARIE
    Kontantverkope
    (54 600 x75/25)                                 168 000      163 800
    Kontant ontvang van debiteure                    52 400        51 360
    Huurinkomste
    (Jan: # 27500 – 12 000)                       15 500     #  27 500
    Vaste deposito                                                123 600
    Rente op bankrekening
    (42 000 x 6% / 12)                                              210
    TOTALE ONTVANGSTE                               235 900        366 470
    KONTANTBETALINGS
    Betalings aan krediteure                     70 000           81 000
    Diverse uitgawes                             17 700          18 400
    Nuwe bates aangekoop                             25 315
    Salarisse en lone
    61 600 + ½ (30 800)                              61 600       77 000
    Rente op bankrekening
    (19 000 x 18% / 12)                              285
    TOTALE BETALINGS                                174 900        176 400
    KONTANTSURPLUS (TEKORT)                         (61 000)       190 070
    Bank (beginsaldo)                               (19 000)     42 000
    Bank (eindsaldo)                                42 000        232 070     20

(kontroleer bewerking vir metodepunte)

                                               16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10710/14A

5.2.1      Verduidelik   kortliks   hoe    die    opstel   van   ŉ    Debiteure-
           invorderingskedule en ŉ Debiteure-ouderdomsanalise vir Gary kan
           help om beheer uit te oefen oor die rekeninge van debiteure.

Hoe die opstel van ŉ Debiteure-invorderingskedule kan help om beheer uit te
oefen oor die rekeninge van Debiteure:
 Enige geldige antwoord 
    Dit sal verseker dat Debiteure by die kredietterme van 30 dae hou.
    Stappe kan geneem word indien debiteure nie by die kredietterme hou nie.
    Ontvangste van debiteure kan vooruit beplan word.

Hoe die opstel van ŉ Debiteure-ouderdomsanalise kan help om beheer uit te
oefen oor die rekeninge van Debiteure:
  Enige geldige antwoord
    Dit is ŉ effektiewe kredietbeheer-maatreël..
    Stappe kan geneem word teen debiteure wat nie by ooreenkomste hou nie
      deur rekeninge met rente te belas / regstappe te neem.
    Oninbare skulde kan verminder word.
                                                                                      4

5.2.2      Gemiddelde Debiteure-invorderingstydperk (in dae) vir die finansiële
(i)        jaar geëindig 30 Junie 2015.

       (220 000)
½  (38 900 + 71 100) x 365
   640 000 x 75%
        (480 000)

= 41,8 dae
= 42 dae (as een deel korrek)

                                                                                      4
5.2.2      Verduidelik kortliks of Lu tevrede moet wees               met   die
(ii)       invorderingstydperk. Gee ŉ rede vir jou antwoord.

Geldige rede afhangende van 5.2.2.(i)

Lu sal nie tevrede wees nie. 

Moontlike rede: 
   Debiteure hou nie by die kredietterme van 30 dae nie.
   Beheer oor debiteure is nie goed nie, aangesien debiteure langer as 30 dae
      neem om te betaal..
                                                                                      2

                                             17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10710/14A

5.2.3   Verwys na inligting C en D.
        Uit die inligting, identifiseer EEN probleem waarmee die eienaar te kampe
        het    uit     die   Debiteure-ouderdomsanalise    en    EEN     uit   die
        Debiteurskontrolerekening. Haal inligting en syfers aan om jou antwoord
        te ondersteun. Verskaf EEN oplossing vir elk van die probleme.

                        DEBITEURE-OUDERDOMSANALISE
                 PROBLEEM                             OPLOSSING
        Enige EEN probleem  Syfer          Enige aanvaarbare oplossing 

        *Twee debiteure oorskry hul          *Verhoog beheer oor debiteure
        kredietperk: Meebos (R28 000)        deur hul aankope te beperk tot die
        en Ntombi (R13 800).                 kredietlimiet.

        *Debiteure hou nie by die            *Belas agterstallige rekeninge met
        kredietterme van 30 dae nie: Die     rente.
        rekeninge van Meebos (60 dae +),     *Stuur rekeninge gereeld om
        Pieters (60 dae) en Ntombi           betaling aan te moedig.
        (60 dae) is agterstallig.
                         DEBITEURSKONTROLEREKENING
                 PROBLEEM                             OPLOSSING
        Enige EEN probleem  Syfer          Enige aanvaarbare oplossing 

        *Daar is teveel gedishonoreerde      *Beperk tjekontvangstes deur
        tjeks (R6 700) in vergelyking met    debiteure te versoek om per
        betalings ontvang vanaf debiteure    debietkaart te betaal.
        (R58 500).

        *Oninbare skuld is hoog (R4 900).    *Ondersoek die kredietgeskiedenis
                                             van potensiële debiteure voordat
                                             krediet toegestaan word. Beperk
                                             hul aankope.

        *Terugsendings deur debiteure is     *Volg die oorsaak vir
        hoog (16% van die verkope word       terugsendings op. Indien die
        teruggestuur - R8 000)               produk se kwaliteit ŉ probleem is,
                                             verander van verskaffer.

                                                                                        8

                                            50

                                             18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10710/14A

VRAAG 6:

6.1.1   Bereken die voorraadwaardes wat op die Balansstaat sal verskyn.
        Toon alle berekening deur gebruik te maak van die aantal eenhede
        en die gepaste eenheidskoste.

        Leerbaadjies (gebruik die geweegde gemiddelde metode)

            44 000 + 372 000 + 13 000  .
                  80 + 600 

        =     630,88c

        Balansstaat: 630,88 x 200 

        =     R126 176       (as een deel korrek)

                                                                                 5

        Handsakke (gebruik die EIEU metode).

        100 X (55 X 11,90)      =            65 450 
        140 X (50 X 11,50)      =            80 500 
        240 X 20 (vraggeld)     =             4 800 
        240 X 30 (invoerregte) =              7 200 
        TOTAAL                  =           157 950      (as een deel korrek)

                                                                                 5

                                                     19

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10710/14A

6.1.2   Bereken die volgende vir handsakke:

        Koste van verkope
        Aanvangsvoorraad                                            51 750          
        Aankope                                                    235 950          
        Vraggeld op aankope            (20 x 400)                     8 000       
        Invoerregte                                                 12 000          
        Min: Slotvoorraad (Sien 6.2)                              (157 950)         
        KOSTE VAN VERKOPE                                         R149 750          

              (kontroleer bewerking)                                                           7

        Bruto wins

        211 500 – 149 750 (Sien 2.3)  =                R61 750 (as een deel korrek is)

                                                                                               3

        Winsopslag % behaal

         61 750      x        100
        149 750                1

        =     41 %  (41,24%)           (as een deel korrek is)

                                                                                               3

6.1.3   Velle vermoed dat ŉ aantal handsakke gesteel is. Bereken die aantal
        handsakke wat gesteel is.

        Berekende koste van verkope voorraad 100 + 400 – 240 = 260 
        Handsakke verkoop                                      (235) 
        GESTEEL                                               25 Sakke 
                                                                     (as een deel korrek is)
                                                                                               3

                                                       20

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10710/14A

6.2   Identifiseer EEN probleem ten opsigte van elke tak.      Haal
      syfers/bedrae aan om jou antwoord te staaf. Gee in elke geval
      advies aan die eienaar om die probleem op te los.

         Takke      Kommentaar en syfers                  Advies
                                                    
                   Diefstal vind plaas. Daar is Verbeter interne kontrole
       Soweto      40 kameras gesteel.
                   (380 – 340)
       Thembi
                   Waarde van die tekort    Doen gereeld fisiese
                   R320 000 (8 000 x 40)    voorraadopnames en
                                            voorraad kontroles.
                   Teveel voorraad          Beperk die voorraad
       Kagiso      voorhande. Slegs 300 van voorhande. Dit kan lei tot
                   1 600 is verkoop.        diefstal of verouderde
       Diane                                voorraad.

                   Voorraad sal verouder,        In plaas daarvan om Diane
                   daar is 1 280 oor             ŉ vaste maandelikse
                                                 inkomste te betaal, kan hy
                                                 haar kommissie betaal
                                                 gebaseer op verkope.
       Hillbrow    R640 000 kontant is           Verbeter interne kontrole
                   gesteel
       Karabo                                    Verdeel pligte

                                                                              9

                                    35

                                                             TOTAAL: 300 punte

                                            21

## Related documents

- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
