# Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-preparatory-2017-answer-book/e8baf8cb-b817-4059-8cc3-3e000fcb3de5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-preparatory-2017-answer-book/e8baf8cb-b817-4059-8cc3-3e000fcb3de5)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Addendum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2017
                            10710
                        REKENINGKUNDE
                        ANTWOORDBOEK

19 bladsye

             Naam

                                     VRAAG    PUNTE   NASIENER /
                                                      MODERATOR

                                        1

                                        2

                                        3

                                        4

                                        5

                                        6

                                     TOTAAL

    3

                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE      ANTWOORDBOEK      2
                                                                   10710/17

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017

                                                          REKENINGKUNDE

                                                          TYD: 3 uur

                                                          PUNTE: 300

VRAAG 1: VERSOENING

1.1 BANKVERSOENING

1.1.1   Verskaf EEN rede waarom Bankversoening belangrik is vir ŉ besigheid.

                                                                               2

1.1.2   Watter tjek is verkeerdelik in die Bankversoeningstaat van Augustus
        2017 opgeteken?

        Gee EEN rede vir jou keuse.                                            2

        Wys die regstelling van die fout deur die tabel te voltooi.
                                                    Effek op Rekeningkundige
                Algemene Grootboek
                                                           vergelyking
        Rekening Debiet Rekening Krediet            B =        E +        L    4

        Bereken die korrekte saldo volgens die Bankrekening in die Algemene
        Grootboek nadat die bostaande fout in aanmerking geneem is.

                                                                               7
        Dui aan of die saldo gunstig of ongunstig is.

                                                                               b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK       3
                                                                      10710/17

1.2     DEBITEUREVERSOENING EN OUDERDOMSANALISE

1.2.1    Toon die veranderinge wat gemaak moet word aan die
         Debiteurekontrole rekening en aan die Debiteurelys om die verskille wat
         gekry word reg te stel.
          Nr.               Debiteurekontrole       Debiteurelys                       7
                                             83 750                     88 550
          (i)
          (ii)
          (iii)

1.2.2    Zoxolo voel dat die debiteure nie effektief beheer word nie.

         Verskaf EEN rede hoekom jy dink hy voel so. Doen ‘n berekening om jou
         antwoord te staaf.
                                                                                   5

         Noem TWEE aksies wat Zoxolo Handelaars kan neem om debiteure aan
         te moedig om hul rekeninge volgens die terme te vereffen.

                                                                                   2

                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE           ANTWOORDBOEK     4
                                                                       10710/17

1.3.    ETIEK EN INTERNEKONTROLE

1.3.1    Verduidelik EEN maatreël wat die besigheid in plek moet stel om die
         onetiese praktyk wat in Faktuur BT 101 voorkom, stop te sit.

                                                                                  2

1.3.2    Verwys na Faktuur BT109.

         Gee EEN geval waar hierdie transaksie eties sal wees.
                                                                                  4

         Gee EEN geval waar dit oneties sal wees.

                                    TOTALE PUNTE

                                           35

                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK       5
                                                                   10710/17

VRAAG 2: VERVAARDIGING
KONSEPTE EN NOTAS
2.1      Kies ŉ Kosterekening.

          2.1.1

          2.1.2

          2.1.3                                                                 4

          2.1.4

2.2     DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL

2.2.1    Bereken die waarde van die direkte materiaal wat aan die fabriek
         uitgereik is vir die jaar eindig 30 Junie 2017.

                                                                                8

2.2.2
          DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
          PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIG 30 JUNIE 2017
                                                                     R

                                                                                14

          Primêre Koste

          Totale Produksiekoste

          Minus: Goedere-in-bewerking aan die einde van die jaar     (94 000)
          Koste van produksie van klaarprodukte

                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK        6
                                                                     10710/17

2.2.3   Nutty Delight Fabriekswinkel koop hoofsaaklik vanaf oorsese verskaffers.
        Na ŉ ondersoek is dit bevind dat die meeste van die neute wat gebruik
        word, vanaf plaaslike verskaffers gekoop kan word.
        Verduidelik EEN moontlike rede hoekom ŉ plaaslike verskaffer gebruik       2
        moet word.

2.2.4   Romi Goni beplan om meer wins te maak deur koste te besnoei. Romi is
        van plan om die duur neute te vervang met goedkoper grondboontjies
        maar nog steeds die lekkergoed teen R40 per eenheid te verkoop.
        Moet Romi hierdie plan implementeer?                                       3

        Verskaf en verduidelik EEN geldige rede vir jou besluit.

2.3     JADEN WINKELS
2.3.1    Bereken die gelykbreekpunt vir 2017.

                                                                                   5

2.3.2   Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees. Verskaf syfers.

                                                                                   3

                                   TOTALE PUNTE

                                           40

                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK     7
                                                                10710/17

VRAAG 3: MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAG

3.1     KONSEPTE

          Kies ŉ VERDUIDELIKING in KOLOM B om by ŉ BEGRIP in KOLOM A te
          pas.

           3.1.1
           3.1.2
                                                                               5
           3.1.3
           3.1.4
           3.1.5

3.2     AMARA BEPERK

3.2.1    Bereken die Netto Wins Na Belasting.

                                                             R
          Inkorrekte Netto wins voor belasting                1 024 400    10

          Netto wins voor belasting
          Inkomstebelasting
          Netto wins na belasting

                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE    ANTWOORDBOEK       8
                                                                  10710/17

3.2.2   GEWONE AANDELEKAPITAAL
        GEMAGTIG
        Aantal gemagtigde gewone aandele: 400 000 aandele

        UITGEREIK                                                      R
        160 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar          4 000 000

                                                                               9

        BEHOUE INKOMSTE                                            R
        Saldo aan die begin van die jaar                           540 000

                                                                               10

        Saldo aan die einde van die jaar

                                                                               b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                 REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK     9
                                                       10710/17

3.2.3      AMARA BEPERK
           BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017
BATES                                                     R
NIE-BEDRYFSBATES

BEDRYFSBATES

TOTALE BATES

EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT

NIE- BEDRYFSLASTE

BEDRYFSLASTE

TOTALE EKWITEIT EN LASTE

                                                                  31
                            TOTALE PUNTE

                                  65

                                                                  b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK           10
                                                                    10710/17

VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING VAN INLIGTING

4.1   KONSEPTE

        Skryf slegs die antwoord neer langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.3).

         4.1.1
         4.1.2
                                                                                      3
         4.1.3

4.2   NKOSI BEPERK

      KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017
                                                                          R
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant deur bedrywighede gegenereer                                       916 022
Rente betaal                                                             (144 000)

KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

Netto veranderings in kontant en kontant-ekwivalente
Kontant en kontantekwivalente – begin van die jaar
Kontant en kontantekwivalente – einde van die jaar                         985 390

                                                                                     32

                                                                                     b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK         11
                                                                      10710/17

4.3     FINANSIËLE AANWYSERS VAN TWEE MAATSKAPPYE:

4.3.1   Bereken die volgende finansiële aanwysers:

        Netto Batewaarde van Talk Bpk.

        Skuld-ekwiteitsverhouding van Data Bpk.
                                                                                      6

4.3.2   Jou vriend is van mening dat die likiditeitsposisie van Talk Bpk. beter is
        as die van Data Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers)
        om haar mening te verduidelik.

        Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
                                                                                      6

        Verduidelik

                                                                                     b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK           12
                                                                   10710/17

4.3.3   Data Bpk. betaal ŉ groot gedeelte van hul lening af gedurende die
        finansiële jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers met relevante syfers aan
        om te motiveer waarom dit nie ŉ goeie besluit deur die direkteure was
        nie.
        Relevante finansiële aanwysers:

                                                                                     7
        Kommentaar.

4.3.4   Sal die aandeelhouers tevrede wees met die prys waarteen die aandele
        uitgereik is aan beide maatskappye? Verduidelik deur relevante finansiële
        aanwysers en syfers vir elke maatskappy aan te haal.

                                Data Bpk.                     Talk Bpk.
           Ja/Nee
                                                                                     6
        Relevante
        aanwyser en
        kommentaar

                                                                                    b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK     13
                                                                   10710/17

4.3.5   Jou vriend besit 30 000 aandele in elk van die maatskappye.
                                   Data Bpk.                   Talk Bpk.
        Bereken hoeveel
        dividende van
        elke maatskappy
        verdien is.
                                                                              10
        Vergelyk en
        lewer
        kommentaar op
        die dividend-uit
        betalingsbeleid.
        Voorsien
        berekeninge in
        jou
        verduideliking.
        Verduidelik EEN
        rede vir die
        dividend
        uitbetalings van
        elke
        maatskappy.

                                   TOTALE PUNTE

                                          70

                                                                              b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK        14
                                                                   10710/17

VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN PROBLEEMOPLOSSING

5.1.1   VOORRAAD BEREKENINGE
        Bereken die aantal hoede voorhande op 28 Februarie 2017, die einde van
        die finansiële jaar.

                                                                                  3

5.1.2   Bereken die volgende met behulp van die geweegde gemiddelde metode:
        Waarde van die finale voorhande voorraad op 28 Februarie 2017.

                                                                                  7

        Bruto wins

                                                                                  5

                                                                                 b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK          15
                                                                   10710/17

5.1.3   Die eienaar wil wissel tussen die geweegde gemiddelde metode en die
        eerste-in-eerste-uit metode (EIEU) van voorraadwaardasie, afhangende van
        die een wat die hoogste wins sal hê.

        Bereken die volgende deur die EIEU metode te gebruik:
        Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017
                                                                                    5

        Bruto wins persentasie op koste van verkope

                                                                                    6

        Verskaf TWEE redes waarom die afwisseling tussen die twee metodes van
        waardering van voorraad nie voldoen aan die vereistes van die
        Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFRS) nie.

                                                                                    4

                                                                                   b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK         16
                                                                      10710/17

5.2     GYM TRIM

5.2.1   Bereken die aantal dae vir voorraad voorhande vir Gymsakke. Gymsakke
        word verkoop teen ŉ winsgrens van 25% op kosprys. Die gemiddelde
        voorraad is R153 600.

                                                                                      6

5.2.2   Identifiseer EEN ander probleem oor die manier hoe die produk bestuur
        word. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. In elk van die gevalle gee
        praktiese advies.

                       Probleem                  Moontlike oplossing
                                                                                      9
         Sweet-
         bande

         Handdoeke

         Gymsakke

                                    TOTALE PUNTE

                                            45

                                                                                     b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK         17
                                                                    10710/17

VRAAG 6: BTW EN BEGROTINGS

6.1     BTW

        Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde of syfers neer te
        skryf.

         6.1.1

                                                                                    6
         6.1.2

         6.1.3

         6.1.4

6.2     KONTANTBEGROTING

6.2.1   Voorsien EEN rede waarom dit belangrik is vir n besigheid om ŉ
        kontantbegroting op te stel.

                                                                                    2

6.2.2   Voltooi die Debiteure-Invorderingskedule.
         MAAND        KREDIETVERKOPE                NOVEMBER         DESEMBER
         November     144 000                               34 200
                                                                                    7

         Desember

                                                            34 200

                                                                                   b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK         18
                                                                   10710/17

6.2.3   Bereken die ontbrekende syfers vir kontantoorskot/tekort en banksaldo’s
        (A – E) op die Kontantbegroting.
                Bewerkings                                        Antwoord

          A                                                                       16

          B

          C

          D

          E

6.2.4   Lewer kortliks kommentaar op die banksaldo’s. Haal syfers aan.

                                                                                   8

        Verduidelik TWEE merkwaardige maatreëls wat hulle gebruik het om
        kontantvloei te verbeter. Haal syfers aan.

                                                                                  b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK        19
                                                                     10710/17

6.2.5   Die eienaar voel dat daar ŉ probleem is rakende sommige van die
        Inkomste- en uitgawe-items. Stel in elke geval voor hoe om die interne
        beheer van die betrokke items te verbeter .
          ITEM                                   ADVIES

        Kontant                                                                     6
        Verkope

        Huur
        Inkomste

        Aflewering
        s voertuig
        uitgawes

                                    TOTALE PUNTE

                                            45

                                                                            TOTAAL: 300

                                         EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-preparatory-2017-question-paper/135a4f47-f617-4ff6-a737-9714bac9f481) — Accounting · QP · 2017
- [Accounting May June 2017 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2017-answer-book-eng/80214f65-7758-4efc-a0bf-bfb782a0fb3d) — Accounting · Addendum · 2017 · Eng
- [Accounting Nov 2017 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2017-answer-book-afr/577edd99-2c35-47d2-a46e-d92c45148ccb) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [Accounting Feb March 2017 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-answer-book-afr/50fb6ae0-8ade-4ce1-a2d1-9e6826c6adbf) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
