# Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/3455917f-e002-4ac7-b126-1224bcaf6f99
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/3455917f-e002-4ac7-b126-1224bcaf6f99)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                2017
                             NASIEN RIGLYNE

                               REKENINGKUNDE (10710)

NASIENBEGINSELS

1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek
      in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items
      nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie
2.    Penalisering vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) word slegs toegepas as die
      kandidaat punte verdien het vir die bedrae op daardie spesifieke item.
3.    Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien ŉ antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
      daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
      om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
      positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ
      negatiewe syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die
      bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie.
10.   Wees bewus dat kandidate wel geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan verskaf.
11.   Kodes: F = vreemde item; P = plasing/aanbieding.
12.   Hierdie memo is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom. Die
      aanpassings is gemaak as gevolg van nuanses in sekere vrae.

19 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10710 / 17

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017

                                                             REKENINGKUNDE

                                            MEMORANDUM

VRAAG 1: VERSOENING
1.1 BANKVERSOENING

1.1.1   Verskaf EEN rede waarom Bankversoening belangrik is vir ŉ besigheid.
        ENIGE EEN REDE
           • Die Bankversoeningstaat dien as ŉ belangrike interne kontrole
              maatreël wat die onderneming help om uitstaande tjeks en deposito's
              te identifiseer;                                                          2
           • Maak seker daar is nie foute en weglatings;
           • stel bedrog vas;
           • kontroleer die banksaldo teenoor die bankstaat.

1.1.2   Watter tjek is verkeerdelik in die Bankversoeningstaat van Augustus
        2017 opgeteken? Gee EEN rede vir jou keuse.

        Tjek nr 900
                                                                                        2
        Verduidelik.

        Tjek is verouderd / Tjek is 6 maande oud

        Wys die regstelling van die fout deur die tabel te voltooi.
                                                     Effek op Rekenkundige
                Algemene Grootboek
                                                           vergelyking
        Rekening debiet Rekening Krediet            B =        E +        L             4
                            
        
                            Krediteure           +1 980        0      +1 980
        Bank
                            Kontrole

        Bereken die korrekte saldo volgens die Bankrekening in die Algemene
        Grootboek nadat die bostaande fout in aanmerking geneem is.

        R12 000  + R7 300  + R1 400  – R10 200  – R7 354 
        = R3 146  een deel korrek                                                      7

        Dui aan of die saldo gunstig of ongunstig is.
        Gunstige saldo

                                             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10710 / 17

1.2     DEBITEUREVERSOENING EN OUDERDOMSANALISE

1.2.1    Toon die veranderinge wat gemaak moet word aan die
         Debiteurekontrole rekening en aan die Debiteurelys om die verskille wat
         gekry word reg te stel.
          Nr.               Debiteure Kontrole      Debiteure Lys                              7
                                                   83 750                   88 550
          (i)                                                            ( 4 800)
          (ii)                                        150                    150
          (iii)                                  10 000                   10 000
          Albei totale                            93 900                   93 900

1.2.2    Zoxolo voel dat die debiteure nie effektief beheer word nie.

         Verskaf EEN rede hoekom jy dink hy voel so. Doen ‘n berekening om jou
         antwoord te staaf.
         Syfers                                                                               5
         Verduideliking
            • Dali is toegelaat om vir R23 250 te koop terwyl sy kredietlimiet slegs
               R15 000 is. Sy rekening beskik oor onvoldoende fondse. Tjek vir
               R10 000 is deur bank geweier.
            • 35% van debiteure hou binne 30 dae van hul krediet terme.
         Ander moontlike antwoorde
                     R27 450 
            • 28%              deur Debiteure verskuldig is 90 dae agterstallig.
                     R98 750 
                                             R63 750 
            • 65% (R36 300 + R27 450 =                deur Debiteure verskuldig is 60
                                             R98 750 
               dae agterstallig.

         Noem TWEE aksies wat Zoxolo Handelaars kan neem om debiteure aan
         te moedig om hul rekeninge volgens die terme te vereffen

         ENIGE TWEE 
                                                                                               2
                •   Reik maandelikse rekeninge uit.
                •   Moenie aan debiteure verkoop totdat hul oortrokke rekeninge nie
                    opbetaal is nie.
                •   Bied afslag aan debiteure wie se rekeninge binne ŉ 30 dae periode
                    betaal is.
                •    Stuur SMS uit om hulle te herinner om te betaal.
                •    Hef rente op rekeninge.

                                                  3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10710 / 17

1.3.    ETIEK EN INTERNEKONTROLE

1.3.1    Verduidelik EEN maatreël wat die besigheid in plek moet stel om die
         onetiese praktyk wat in Faktuur BT 101 voorkom, stop te sit.

            •   Behoorlike magtiging vir aankope
                                                                                            2
            •   Verdeling van pligte waar een persoon die bestellings vir goedere plaas
                en ‘n ander betaal vir die goedere
            •   Beheer oor skryfbehoeftes (bestelboeke) slegs gemagtigde persone

1.3.2    Faktuur BT109 was vir goedere wat bestel is namens die eienaar vir eie
         gebruik.

         Wanneer sal die bogenoemde transaksie etiese gedrag weerspieël? Gee
         EEN voorbeeld                                                                      4
         
           • Die eienaar betaal daarvoor met sy persoonlike tjek.
           • Die eienaar se onttrekkings sal gedebiteer word teen die Onttrekkings
              rekening.

         Wanneer sal die bogenoemde transaksie onetiese gedrag weerspieël?
         Gee EEN voorbeeld.
         
           • Wanneer die eienaar verwag die besigheid moet betaal
           • Wanneer dit nie as Onttrekkings aangeteken is nie
           • BTW geëis word as inset belasting

                                     TOTALE PUNTE

                                              35

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10710 / 17

VRAAG 2: VERVAARDIGING
KONSEPTE

2.1      Kies die Koste rekening
          2.1.1   Direkte Arbeidskoste      

          2.1.2   Fabrieksbokoste           

          2.1.3   Administratiewe koste                                                            4

          2.1.4   Direkte materiaalkoste      

2.2     DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL

2.2.1    Bereken die waarde van die direkte materiaal wat aan die fabriek
         uitgereik is vir jaar eindig 30 Junie 2017.

         325 000 + 1 093 400 + 31 600 – 310 000
                                  (22 000 + 2 200 + 7 400) akkuraatheid en een deel korrek          9
                                 (2 punte)
         = 1 140 000 een deel korrek

2.2.2
          DIE NUTTY DELIGHT FABRIEKSWINKEL
          PRODUKSIE KOSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGEND 30 JUNIE 2017
                                                                R
          Direkte Materiaal koste                                        sien 2.1    1 140000
                                                                                                   14
          Direkte Arbeids koste R400 000 x 65%                                      260 000
          Primêre Koste                                             bewerking        1 400 000

          Fabrieksbokoste R280 750+ 31 250 50 000 x 5(            8
                                                                         )            312 000
                                                               Een deel korrek
          Totale Produksiekoste                                    bewerking         1 712 000
          Plus: Goedere-in-bewerking aan die begin van die jaar                        82 000
                                                                  balanseersyfer
                                                                                      1 794 000
          Less: Goedere-in- bewerking aan die einde van die jaar                       (94 000)
          Koste van produksie van klaarprodukte 80 000x R21,25                      1 700 000

                                                  5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                 10710 / 17

2.2.3    Nutty Delight Fabriekswinkel koop hoofsaaklik vanaf oorsese verskaffers.
         Na ŉ ondersoek is dit bevind dat die meeste van die neute wat gebruik
         word, vanaf plaaslike verskaffers gekoop kan word.
         Verduidelik EEN moontlike rede hoekom ŉ plaaslike verskaffer gebruik                           2
         moet word.
         ENIGE aanvaarbare rede bv:
         • Ondersteuning vir plaaslike sake
         • Geen Invoerbelasting
         • Minder Vervoer koste
         • Uitruilkoers is veranderlik verandering in wins

2.2.4    Romi Goni beplan om meer wins te maak deur koste te besnoei. Romi is
         van plan om die duur neute te vervang met goedkoper grondboontjies
         maar nog steeds die lekkergoed teen R40 per eenheid te verkoop. Moet
         Romi hierdie plan implementeer? Verskaf en verduidelik EEN geldige                             3
         rede vir jou besluit
         Nee
         EEN geldige rede vir jou besluit
         
         • Dit is oneties om die dure neute met grondboontjies te vervang.
         • Hulle moet nie hul kliënte nie mislei deur R40 vir goedkoper neute te hef
             nie.
         • Die kliënte sal die verskil sien en ophou haar goed koop – verlies aan
             welwillendheid
         • Kwaliteit sal gewaag word.

2.3     JADEN WINKELS
2.3.1    Bereken die gelykbreekpunt vir 2017

                                                                                                        5
         = 4 158 units  Een deel korrek aanvaar 4157

2.3.2    Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees. Verskaf syfers.
         Ja / Nee is deel van die verduideliking (Geen punte)
         Kommentaar vergelyk BEP na produksievlak 
         Vergelykende syfers (Verwys na die antwoord hierbo; Moet BEP vergelyk om toe te ken)
                                                                                                        3
         Moontlike antwoorde:
         • Die eienaar behoort nie bekommerd te wees nie omdat die besigheid
            (4 600 – 4 157) 443 meer eenhede vervaardig as die gelykbreekpunt.
         • Die eienaar moet bekommerd wees omdat die besigheid slegs
            (4 600 – 4 157) 443 meer vervaardig as die gelykbreekpunt.
         • Die eienaar moet bekommerd wees omdat hy slegs wins maak op 443
            eenhede

                                          TOTALE PUNTE

                                                   40
                                                   6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10710 / 17

VRAAG 3: MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAG

3.1     KONSEPTE

          Kies ŉ verduideliking in Kolom B om by ŉ begrip in kolom A te pas.

           3.1.1          C
           3.1.2          E
           3.1.3          B                                                                     5
           3.1.4          A
           3.1.5          D

3.2     AMARA BEPERK

3.2.1    Bereken die Netto Wins Na Belasting.

                                                                           R
          Inkorrekte Netto wins voor belasting                              1 024 400          10
          Telefoon                                                           (3 000)
          Versekering                                                           4 500
                             220 177 600                                  (26 400)
          Huur Inkomste           x
                            1 480   1
          Skryfbehoeftes                                                         500
          Netto wins voor belasting                    een deel korrek    1 000 000
          Inkomstebelasting                             NWVB X 0,28        (280 000)
          Netto wins na belasting belasting moet afgetrek word              720 000
                                                       een deel korrek

                                                   7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10710 / 17

3.2.2   GEWONE AANDELEKAPITAAL
        GEMAGTIG
        Aantal gemagtigde gewone aandele: 400 000 aandele

        UITGEREIK                                                                   R
        160 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar                       4 000 000
        50 000         Gewone aandele teruggekoop teen ŉ                     (1 250 000)
                        gemiddelde prys van *R25        een deel korrek
                                                                                               9
        100 000  Gewone aandele uitgereik gedurende die                      1 750 000
                        finansiële jaar @R17,50 elk         berekening
        210 000 Gewone aandele uitgereik aan die einde van die                4 500 000
        een deel korrek jaar                                  berekening

        BEHOUE INKOMSTE                                                         R
        Saldo aan die begin van die jaar                                         540 000
        Netto wins na belasting vir jaar                 sien 3.2.1            720 000
                                                                              (250 000)
        Terugkoop van 50 000 gewone aandele @R5,00
                                                           een deel korrek
        Dividende op gewone aandele                            berekening     (264 000)
                                                                                              10
        Betaal                                                                   96 000
        Aanbeveel                                         een deel korrek      168 000

        Saldo aan die einde van die jaar                 een deel korrek       746 000

                                                8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                    10710 / 17

3.2.3         AMARA BEPERK
              BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017

BATES                                                                                           R
NIE-BEDRYFSBATESTS                                                                            5 872 000
Fixed/Tangible Assets
5 002 000 + 700 000 + 250 000 – 263 750 – 76 250                                         5 612 000
Finansiële Bates                                                                               260 000    (8)

BEDRYFSBATES                                                                 bewerking        1 058 000
Voorraad                                                            gebalanseerde syfer        325 500
Handel en Ontvangbares 696 000 + 20 000 + 4 500                               sien 3.2.1     720 500
Kontant en Kontentekwivalente                                                                   12 000
TOTALE BATES                                                                berekening        6 930 000   (7)

EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT                                                         bewerking       5 246 000
Gewone Aandele Kapitaal                                                        sien 3.2.2     4 500 000
Behoue Inkomste                                                                sien 3.2.2      746 000    (3)
NIE-BEDRYFSLASTE                                                                                780 000
Lening 1 140 000  – 360 000  (517 500 – 157 500)                                            780 000    (4)
BEDRYFSLATE                                                                  berekening        904 000
Handel en ander Betaalbares     sien 3.2.1   sien 3.2.2 – AVD kan afsonderlik gewys word.      492 000
294 600  + 3 000  + 26 400  + 168 000                                een deel korrek

Oortrokke Bankrekening overdraft                                                                52 000
Korttermyn lening                                                      sien lening hierbo      360 000

TOTAL EQUITY AND LIABILITIES                                            operation             6 930 000   (9)

                                                                                                           31

                                      TOTALE PUNTE

                                                     65

                                                      9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10710 / 17

VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING VAN INLIGTING

4.1   KONSEPTE

         Skryf slegs die antwoord neer langs die vraag nommer (4.1.1 – 4.1.3)

          4.1.1      Likiditeit
          4.1.2      Solvensie
                                                                                                       3
          4.1.3      Hefboom 

4.2   NKOSI BEPERK

       KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRAURIE 2017
                                                                                           R
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE                                     Bewerking          455 632
Kontant deur bedrywighede gegenereer                                                        926 422
Rente betaal                                                                              (144 000)
Dividende betaal 120 000 +16 800                                  een deel korrek     (136 800)
Inkomstebelasting betaal 198 240+ 4 800– 12 450                   een deel korrek     (190 590)    (9)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE                                   Bewerking       (145 542)

Vaste bates aangekoop 1 175 328 - 23 316  - 19 974- 977 760
                              See proceeds on sale of asset   een deel korrek            (240 858)
Opbrengs van verkope van vaste bates 48 000 – 24 684
                                                                                           23 316
Vaste deposito wat verjaar 228 000 – 156 000                                                          (10)
                                                                                          72 000
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                 Bewerking
                                                                                           756 000
Opbrengs uit uitreik van aandele
2 850 000  + 200 000  - 1 200 000                             een deel korrek        1 850 000
Terugkoop van aandele 10 000 X R23
                                                                                        (230 000)
Terugbetaling van lenings                                                                             (10)
1 284 000 – 420 000 / 1 008 000 – 144 000                                               (864 000)
Netto veranderings in kontant en kontant-ekwivalente   bewerking                        1 065 490
                                                    Accept both                           1 066 090
Kontant en kontantekwivalente – begin van die jaar                                      (80 100)
Kontant en kontantekwivalente – einde van die jaar                                          985 390   (3)

                                                     10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10710 / 17

4.3     FINANSIËLE AANWYSERS VAN TWEE MAATSKAPPYE:
4.3.1   Bereken die volgende finansiële aanwysers:

        Netto Batewaarde van Talk Bpk.

        = 1 120 sents

        Skuld-ekwiteit-verhouding van Data Bpk.

        202 230 : 1 011 150                                                            6
        0,2 : 1

4.3.2   Jou vriend is van mening dat die likiditeitsposisie van Talk Bpk. beter is as
        die van Data Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers) om
        haar mening te verduidelik.

        Haal TWEE finansiële aanwysers aan.

        Enige twee met syfers  Verhoudings 
        • Bedryfsverhouding van Data Bpk. is 3,6 : 1 en Talk Bpk. is 2,4 : 1             6
        • Vuurproefverhouding van Data Bpk. is 0,6 :1 en Talk Bpk. is 1,2 : 1
        • Die voorradomsetnelheid van Data Bpk. is 4 keer en die van Talk Bpk. is 8
           keer.

        Verduidelik  

        •   Talk Bpk. het ŉ beter Bedryfsverhouding en kan bedryfslaste betaal Data
            Bpk. se verhouding is te hoog–fondse vas in bedryfsbates
        •   Talk beperk het ŉ beter Vuurproefverhouding as Data beperk. Data Bpk. het
            te veel voorraad op hande wat ŉ slegte Vuurproefverhouding veroorsaak het
        •   Talk Bpk. verkoop sy voorraad vinniger (8 keer) gedurende die jaar in
            vergelyking met Data Bpk. (4 keer).

                                             11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10710 / 17

4.3.3   Data Bpk betaal ŉ groot gedeelte van hul lening af gedurende die
        finansiële jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers met relevante syfers aan
        om te motiveer waarom dit nie ŉ goeie besluit deur die direkteure was
        nie.
        Relevante finansiële aanwysers:  
        Geldige kommentaar 

        Relevante finansiële aanwyser
        Skuld: ekwiteit – is 0,2:1 (sien 4.3.1)
                                                                                           7
        OTKA: is 18,4%

        Kommentaar:  

        Die maatskappy het ŉ lae risiko. Daarom was daar nie nodig om ŉ groot
        gedeelte van die lening te betaal.
        Dit is ook positief toegepas. Die OTKA (18,4%) is hoër as die rente koers van
        10,5%.

4.3.4   Sal die aandeelhouers tevrede wees met die prys waarteen die aandele
        uitgereik is aan beide maatskappye? Verduidelik deur relevante finansiële
        aanwysers en syfers vir elke maatskappy aan te haal.

                                    Data Bpk.                      Talk Bpk.
           Ja/Nee                    NEE                              JA
        Relevante        Hulle het hul aandele verkoop   Hulle het hul aandele verkoop     6
        Aanwyser         teen 260 sent laer as           teen 280 sent bo
                         markwaarde (450 sent in         markwaarde(1200 sent in
                         vergelyking met 710 sent)       vergelyking met 910 sent)

        en               Verkoopprys is ook 85 sent      Verkoopprys is ook 80 sent
                         minder as NBW van 535 sent      meer as NBW van 1 120 sent

        Kommentaar Huidige aandeelhouers word            Huidige aandeelhouers en
                    benadeel                             direkteure moet gelukkig wees
        Verduidelik (260 x 189 000 = R491 000)           met die addisionele inkomste
                  Kon ingevorder word as hul           (280 x 189 000 = R529 200).
        Syfers      die geld verhoog het
        
        Moet MW & NBW
        aandui

                                                  12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10710 / 17

4.3.5   Jou vriend besit 30 000 aaandele in elk van die maatskappye.
                                   Data Bpk.                   Talk Bpk.
        Bereken hoeveel
        dividende van            30 000 x R2,30                30 000 x R2,45
        elke maatskappy           = R69 000                    =R73 500
        verdien is.
        Vergelyk en        DPA 230 sent                  DPA 245 sent                   10
        lewer              VPA 350 sent                  VPA 285 sent
        kommentaar op      Versprei 66%                Versprei 86% 
        die dividend-uit   (230/350) van verdienste      (245/285) of earnings
        betalingsbeleid.
        Voorsien                       OF                            OF
        berekeninge in
        jou                Data Bpk. besluit om slegs    Talk Bpk. besluit om slegs
        verduideliking.    34% van sy VPA te behou       14% van sy VPA te behou
        Verduidelik EEN
                           Data Bpk. lyk of hulle
        rede vir die                                     Dit lyk asof Talk Bpk. hul
                           planne het vir groei (beter
        dividend                                         aandeelhouers gelukkig hou
                           lang termyn voordele) /
        uitbetalings van                                 deur hulle goeie dividend te
                           gelykmaking van dividend
        elke                                             gee. 
                           oor. 
        maatskappy.

                                     TOTALE PUNTE

                                            70

                                            13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             10710 / 17

VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN PROBLEEMOPLOSSING

        VOORRAADBEREKENINGE
5.1.1   Bereken die aantal hoede voorhande op 28 Februarie 2017, die einde van
        die finansiële jaar

        (100 + 500) – (100 + 410)
        600– 510
        = 90 hoede                                                                 3

5.1.2   Bereken die volgende met behulp van die geweegde gemiddelde metode:

        Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017

                                                                                    7
            Sien 5.1.1

        = R70,00 een deel korrek

        R70 x 90 
        = R6 300 een deel korrek t

        Bruto wins

         (510 X R70) / (4 000 + 38 000 – 6 300)
                     Een deel korrek
        R76 500 – R35 700                                                       5
        = R40 800 een deel korrek

                                                  14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10710 / 17

5.1.3   Die eienaar wil wissel tussen die geweegde gemiddelde metode en die
        eerste in eerste uit metode (EIEU) van voorraadwaardasie, afhangende van
        die een wat die hoogste wins sal hê.
        Bereken die volgende deur die EIEU metode te gebruik:
        Waarde van die finale voorraad voorhande op 28 Februarie 2017

                   (40 x R90)                                                              5
        R6 000 + R3 600 = R9 600

        Bruto winste % op verkope
                       Sien bo
        R76 500 + R9 600  – R42 000 = R44 100

                                           Een gedeelte korrek                            6

        Verskaf TWEE redes waarom die afwisseling tussen die twee metodes van
        waardering van voorraad nie voldoen aan die vereistes van die
        Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFRS) nie.

        Twee redes  
        Die besigheid moet konstant van jaar tot tyd bly om resultate te vergelyk

        Nie eties korrek om wins te manipuleer deur beleid te verander nie
        Nie aanvaarbare praktyk nie - SARS sal nie goedkeur nie
                                                                                           4

                                               15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10710 / 17

5.2     GYM TRIM

5.2.1   Bereken die aantal dae vir voorraad voorhande vir Gymsakke. Gymsakke
        word verkoop teen ŉ winsgrens van 25% op kosprys. Die gemiddelde
        voorraad is R153 600.

                                                                                                  6
        930 X 350 X

        = 215,3      een gedeelte korrek    aanvaar 216 dae

5.2.2   Identifiseer EEN probleem oor die manier hoe die produk bestuur word.
        Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. In elk van die gevalle gee
        praktiese advies.

                         Probleem                    Moontlike oplossing  
                         Syfers                      Een per item                              9
         Sweet-          120 + 5 600 – 4 800            • Interne beheer maatreël om
         bande           = 920 – 810 = 110                 voorraad te beveilig bv.
                         vermis                            kameras naby betaalpunt,
                                                           Fisiese voorraad opname op
                                                           ŉ deurlopende basis
         Handdoeke       840 X R125 = R105 000          • Ondersoek en implementeer
                         R105 000 – R100 00 =              dissiplinêre maatreëls.
                         R5 000 kontant vermis          • Kyk by uitgang dat betaling
                                                           gemaak is vir die handdoeke
                                                           op die kwitansie.
                                                        • Kontroleer kontant voordat
                                                           dit gebank word.
                                                        • Verdeling van pligte
         Gymsakke        Te veel voorraad               • Kyk weer na verkope beleid
                         ophande 215 / 216 dae             en implementeer metodes
                         Sien 5.2.1                        om verkope aan te moedig.
                                                        • Hou op om gymsakke te
                                                           verkoop omdat verkope baie
                                                           min is al is die winsgrens op
                                                           die sakke slegs 25%.

                                            TOTALE PUNTE

                                                   45

                                                   16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10710 / 17

VRAAG 6: BTW EN BEGROTINGS

6.1     BTW

        Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde of syfers neer te
        skryf.

         6.1.1       Uitset                                                   

         6.1.2       Verskuldig aan / betaalbaar aan                         
                                                                                              6

         6.1.3

                                                                              
         6.1.4

6.2   KONTANT BEGROTING
6.2.1 Voorsien EEN rede waarom dit belangrik is vir n besigheid om ŉ
       Kontantbegroting op te stel.

        Enige aanvaarbare antwoord. 
                                                                                                2

        Voorspel die kontantvloei / bepaal die ontvangstes en betalings in die toekoms

        Kontroleer kontant / Bereken die banksaldo

6.2.2   Voltooi die Debiteure-Invorderingsskedule.
        MAAND         KREDIET VERKOPE              NOVEMBER                  DESEMBER
        November      144 000                                     34 200        97 920
                                                                                                7
        Desember      168 000                          KVV x 0,25 x 0,95     39 900
                                                                  34 200       137 820
                                                                                   Een deel
                                                                                   korrek

                                              17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10710 / 17

6.2.3   Bereken die ontbrekende syfers vir kontantoorskot/tekort en banksaldo’s
        (A – E) op die Kontant begroting.
                Bewerkings                                       Antwoord
          A                                           een deel korrek    R144 000
               R64 000 – R12 000 = R52 000 ÷ 10 = R5 200 + R520                        16
               = R5 720 x 10 = R57 200
          B                                                               R73 400
               R12 000 x 1.35 = R16 200
               57 200  + 16 200                een deel korrek

          C                                                                R7 500
                                                      een deel korrek
          D                                                              R598 264

          E    (R124 684) + R598 264                                    R473 580

6.2.4   Lewer kortliks kommentaar op die bank saldo’s.

        Kommentaar 
        Haal syfers aan.
                                                                                        8
        Die oortrokke bedrag( R195 308) is geëlimineer. Die banksaldo is nou gunstig
        (R473 000 in Desember).

        Verduidelik TWEE merkwaardige maatreëls wat hulle gebruik het om
        kontantvloei te verbeter. Haal syfers aan.
           Maatreëls  
           Haal syfers aan. 

              •   Addisionele Kapitaalbydrae in Oktober, R370 000
              •   Verkoop van winkel geboue vir R 1000 000
              •   Die verkoop van goedere op krediet het verkope vermeerder na
                  R 360 000 in November en R420 000 in Desember.

                                             18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10710 / 17

6.2.5   Die eienaar voel dat daar ŉ probleem is rakende sommige van die
        Inkomste- en uitgawe-items. Stel in elke geval voor hoe om die interne
        beheer van die betrokke items te verbeter.
        Item         Advies  
        Kontant      • Vermeerder advertering / verander metodes
        Verkope      • Lokaas aan kopers bv. afslag, uitverkopings                          6

                     •   Ondersoek of die perseel onbewoon is.
                     •   Stel ondersoek in waarom die huurgeld nie ingevorder is nie.
        Huur         •   Verkry ŉ meer betroubare huurder.
        Inkomste     •   Verbeter invordering / Dring aan op vooraf betaling of
                         debiteer die bedrag teen die huurder se rekening.

                     •   Stel ondersoek in oor moontlike misbruik van voertuig vir
        Aflewe-          persoonlike gebruik.
        rings        •   Laat kliënte betaal vir die aflewering van goedere.
        voertuig     •   Stel ondersoek in of die begroting genoegsaam is.
        uitgawes     •   Stel ondersoek in of die voertuie vervang moet word.
                     •   Verbeter interne beheer metodes bv.
                     •   Beplan aflewerings behoorlik.

                                     TOTALE PUNTE

                                             45
                                                                                TOTAAL: 300

                                             19

## Related documents

- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-preparatory-2017-question-paper/135a4f47-f617-4ff6-a737-9714bac9f481) — Accounting · QP · 2017
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
